# Agricultural Sciences Grade 11 P1 2016 QP (Afr)

> Grade 11 Agricultural Sciences Paper 1 question paper from the Eastern Cape November 2016 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sc-p1-gr11-qp-nov2016-afr/0bd9e1ea-a03e-4388-8621-8f3bfe5c6bb0
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 11
- Document type: Question paper
- Year: 2016
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 11 P1 2016 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sc-p1-gr11-qp-nov2016-afr/0bd9e1ea-a03e-4388-8621-8f3bfe5c6bb0)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 11 · Eastern Cape November · 2016. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      NASIONALE
                  SENIOR SERTIFIKAAT

                         GRAAD 11

                   NOVEMBER 2016

               LANDBOUWETENSKAPPE V1

PUNTE:   150

TYD:     2½ uur

                  Die vraestel bestaan uit 15 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                             LANDBOUWETENSKAPPE V1                   (EC/NOVEMBER 2016)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Die vraestel bestaan uit TWEE afdelings naamlik AFDELING A en
      AFDELING B.

2.    Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK.

3.    Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy.

4.    Lees AL die vrae aandagtig deur en beantwoord slegs dit wat gevra word.

5.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
      vraestel gebruik is.

6.    ŉ Nieprogrammeerbare sakrekenaar mag gebruik word.

7.    Toon AL jou berekenings, insluitend formules, waar van toepassing en rond
      alle antwoorde af tot TWEE desimale plekke.

8.    Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                   LANDBOUWETENSKAPPE V1                                     3

 AFDELING A

 VRAAG 1

 1.1    Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee.
        Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer
        (1.1.1–1.1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.11 A.

        1.1.1    ... is ŉ bousteen van ŉ vetmolekule.

                 A       Glukose
                 B       Aminosuur
                 C       Gliserol
                 D       Laktose

        1.1.2    Die chemiese stof wat uit slegs een soort atoom bestaan en nie
                 verder afgebreek kan word nie is ŉ ...

                 A       verbinding.
                 B       mengsel
                 C       atoom.
                 D       element.

        1.1.3    Die struktuur hieronder verteenwoordig die struktuurformule van ŉ
                 organiese verbinding.

                                               H   H

                                 H             C   C       OH

                                               H   H

                 (i)     Dit verdamp maklik.
                 (ii)    Dit is ŉ uitstekende oplosmiddel in baie industrieë.
                 (iii)   Dit word as ŉ preserveermiddel gebruik.
                 (iv)    Dit kan as ŉ alternatief vir petrol gebruik word.

                 Kies die korrekte kombinasie.

                 A       (i), (iii) en (iv)
                 B       (ii), (iii) en (iv)
                 C       (i), (ii) en (iv)
                 D       (i), (ii) en (iii)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                   LANDBOUWETENSKAPPE V1                     (EC/NOVEMBER 2016)

       1.1.4   Die geel kleur in grond is ŉ indikasie van …

               A       tekens van reduksie in die grond.
               B       die teenwoordigheid van organiese materiaal.
               C       die teenwoordigheid van genoeg lug en minder water.
               D       oksidasie in die grond.

       1.1.5   Horisonne in die grond ontwikkel oor ŉ tydperk deur die aksies van
               die moedergesteentes en klimaat. Die volgende stelling
               karakteriseer die E-horison.

               A       Dit het baie verrottende organiese materiaal.
               B       Dit is die logging-sone.
               C       Dit is taai as gevolg van die permanente versuipte toestande.
               D       Dit het onverweerde materiaal.

       1.1.6   Die illustrasie hieronder toon ŉ voorbeeld van ŉ anorganiese
               kolloïed.

               Silika-plaat
               Aluminium-plaat
               Silika-plaat

               (i)     Dit is taai en sit vinnig uit wanneer dit aan water blootgestel
                       word.
               (ii)    Dit is die eindproduk van verwering.
               (iii)   Dit word saam met smektiete groepeer.
               (iv)    Dit het ŉ hoër absorpsie oppervlakarea.

               Kies die korrekte kombinasie.

               A       (i), (ii) en (iii)
               B       (i), (iii) en (iv)
               C       (ii), (iii) en (iv)
               D       (i), (ii) en (iv)

       1.1.7   Die rede vir grond-alkaliniteit is die akkumulasie van … -ione in die
               grond.

               A       kalsium en waterstof
               B       natrium en aluminium
               C       magnesium en kalsium
               D       kalium en natrium

       1.1.8   Die swam wat help dat plantwortels meer fosfor opneem deur ŉ
               simbiotiese verhouding is ...

               A       mikorisa.
               B       rhizobium.
               C       azotobacter.
               D       klostridium.

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)             LANDBOUWETENSKAPPE V1                                      5

        1.1.9    Die volgende word NIE deur grondtemperatuur beïnvloed NIE.

                 A     Saadontkieming
                 B     Grondformasie
                 C     Mikrobiese aksies
                 D     Grondkleur

        1.1.10 Die landboupraktyk hieronder lei tot die vernietiging van struktuur.

                 A     Die byvoeging van ŉ weidingsgewas in ŉ wisselbousisteem.
                 B     Vermy grondversteurings in nat toestande.
                 C     Aaneenlopende grondbewerking.
                 D     Minimum bewerking om organiese materiaal in grond te
                       behou.                                             (10 x 2)      (20)

 1.2    Dui aan of elk van die stellings in KOLOM B op SLEGS A, SLEGS B, BEIDE
        A EN B of GEENEEN van die items/stellings in KOLOM A van toepassing is.
        Skryf Slegs A, Slegs B, Beide A en B of geeneen langs die vraagnommer
        (1.2.1–1.2.5) in die ANTWOORDEBOEK byvoorbeeld 1.2.6 Slegs B.

                      KOLOM A                                KOLOM B
                 A:   Anioon
        1.2.1                                  Atome met meer elektrone
                 B:   Katioon
                 A:   Valensie elektron
        1.2.2                                  Die buitenste energievlak van ŉ atoom
                 B:   Valensieskil
                 A:   Adhesie                  Die aantrekkingskrag tussen
        1.2.3
                 B:   Kohesie                  molekules van dieselfde soort
                 A:   Grondhorison             Rangskikking van grond in groepe
        1.2.4
                 B:   Grondprofiel             volgens eienskappe
                 A:   Soutgehalte
        1.2.5                                  Oormaat chloriede en natriumsulfate
                 B:   Wit brak
                                                                               (5 x 2) (10)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                             LANDBOUWETENSKAPPE V1                      (EC/NOVEMBER 2016)

1.3    Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die
       woord/term langs die vraagnommer (1.3.1–1.3.5) in die ANTWOORDEBOEK
       neer.

       1.3.1   Die disakkaried gevorm wanneer glukose met fruktose bind

       1.3.2   Die rangskikking van elemente volgens hul atoomnommers

       1.3.3   Die vergelyking tussen die massa en volume van droë grond

       1.3.4   Die kleur van grond met ŉ aantal vlekke as gevolg van seisoenale
               versuipte toestande

       1.3.5   ŉ Toestand waar ŉ stof ŉ groter konsentrasie hidroksiel-ione as
               waterstof-ione het                                            (5 x 2)    (10)

1.4    Verander die ONDERSTREEPTE WOORD in elk van die volgende stellings
       om hulle WAAR te maak. Skryf slegs die antwoord langs die vraagnommer
       (1.4.1–1.4.5) in die ANTWOORDEBOEK.

       1.4.1   Polariteit is die deel van elektrone by atome.

       1.4.2   Die hoeveelheid water wat in goed gedreineerde grond gehou word
               is die verwelkingspunt.

       1.4.3   Die B-horison is teenwoordig in swak belugte grondtoestande.

       1.4.4   Mineralisasie is die omskakeling van nutriënte van anorganiese na
               organiese voedingstowwe in die liggame van mikro-organismes.

       1.4.5   Die uitruilbare aluminium en waterstof-ione op die oppervlak van
               grondkolloïede is natriumbelasting.                           (5 x 1)     (5)

                                                                TOTAAL AFDELING A:       45

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                LANDBOUWETENSKAPPE V1                                     7

 AFDELING B

 Begin hierdie vraag op ŉ NUWE bladsy.

 VRAAG 2: BASIESE LANDBOUCHEMIE

 2.1     Die diagram hieronder illustreer atome verantwoordelik vir die vorming van
         ŉ verbinding.

         2.1.1       Identifiseer die verbinding gevorm deur die atome in die diagram
                     hierbo.                                                              (1)

         2.1.2       Dui die gesondheidsvoordeel van die verbinding hierbo in kos aan.    (1)

         2.1.3       Noem die dele gemerk A, B en C.                                      (3)

         2.1.4       Elemente in die periodieke tabel word gegroepeer volgens
                     dieselfde chemiese eienskappe. Dui die groepe aan waarin elkeen
                     van die elemente in die illustrasie in VRAAG 2.1 behoort.            (2)

         2.1.5       Noem TWEE algemene eienskappe van die elemente wat in
                     dieselfde groep as Cl is.                                            (2)

 2.2     Disakkariede word gevorm wanneer twee monosakkaried molekules
         verbind om een molekule te vorm. Die molekules kan tydens ŉ hidrolise
         proses weer afgebreek word. Noem die disakkaried gevorm wanneer elk
         van die volgende monosakkariede verbind.

         2.2.1       ŉ Glukose en ŉ fruktose                                              (1)

         2.2.2       ŉ Glukose en ŉ galaktose                                             (1)

         2.2.3       Skryf ŉ chemiese formule neer vir die molekules genoem in
                     VRAAG 2.2.1 en VRAAG 2.2.2 hierbo.                                   (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                LANDBOUWETENSKAPPE V1                                       (EC/NOVEMBER 2016)

        2.2.4   Noem die belangrikheid van stysel vir diere wat vir die volgende
                funksies voorberei word:

                (a)       Wedrenne                                                                          (1)

                (b)       Verkoop op ŉ mark                                                                 (1)

2.3     Die volgende strukture illustreer die verbindings wat ŉ rol in landbou speel.

                O          H     H       H   H   H   H   H       H       H
          A.
                      C    C     C       C   C   C   C   C       C       C       H

                 O         H     H       H   H   H       H       H

                 H

                 O          H        H       H   H   H   H       H           H       H

           B.         C      C       C       C   C   C       C       C       C       C   H

                 O          H        H       H   H   H   H           H       H       H

                 H

                                             O
          C.

                                     H               H

        2.3.1   Klassifiseer die verbindings gemerk A en C.                                                 (2)

        2.3.2   Dui die naam aan van die vetsure gemerk A en B.                                             (2)

        2.3.3   Skryf slegs die letter neer van ŉ vetsuur wat by elkeen van die
                stellings pas:

                (a)       Dit is van dierlike oorsprong                                                     (1)

                (b)       Dit het ŉ lae smeltpunt                                                           (1)

        2.3.4   Die verbinding gemerk C speel ŉ belangrike rol in landbou.
                Regverdig die stelling met TWEE belangrike rolle van die
                verbinding.                                                                                 (2)

Kopiereg voorbehou                                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                   LANDBOUWETENSKAPPE V1                                      9

 2.4     HCl en NaOH is chemiese formules van verbindings wat in landbou gebruik
         word.

         2.4.1       Identifiseer die chemiese formule wat die volgende voorstel:

                     (a)    Alkali                                                               (1)

                     (b)    Suur                                                                 (1)

         2.4.2       Wys die chemiese reaksie wanneer HCl in water oplos.                        (3)

 2.5     Die produkte hieronder word in ŉ winkel getoon. Bestudeer die produkte
         noukeuring en beantwoord dan die vrae wat volg.

                           PRODUK A                                  PRODUK B

                                        Alkohol
                                        12,5%

         2.5.1       Identifiseer die funksionele groep van produkte A en B.                     (1)

         2.5.2       Gee die wetenskaplike name van beide produkte A en B.                       (2)

         2.5.3       Identifiseer die produk (A of B) wat ideaal is om vir verhitting te
                     gebruik.                                                                    (1)

         2.5.4       Skryf die struktuurformule neer van produk B.                               (2)

         2.5.5       Produk A kan na ŉ ander produk geoksideer word. Gee die
                     wetenskaplike naam van daardie produk.                                      (1)
                                                                                                [35]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                            LANDBOUWETENSKAPPE V1                        (EC/NOVEMBER 2016)

VRAAG 3: GRONDWETENSKAP

Begin hierdie vraag op ŉ NUWE bladsy.

3.1    Grondpartikels word saamgegroepeer om aggregate of peds (klonte) te vorm.
       Hierdie klonte word geklassifiseer volgens hul vorm. Die diagram hieronder
       wys verskillende strukture gebaseer op vorm.

       3.1.1   Identifiseer die struktuurtipes gemerk A en D.                               (2)

       3.1.2   Gee die letter van die struktuur wat verteenwoordig word deur elkeen
               van die stellings hieronder.

               (a)   Dit word in gekompakteerde grond gevind.                               (1)

               (b)   Ontwikkel in grond met ŉ hoë konsentrasie van kaoliniet.               (1)

       3.1.3   Gee die letter van die struktuur wat jy aan ŉ boer sal voorstel vir
               gewasproduksie.                                                              (1)

       3.1.4   Gee DRIE redes vir jou voorstel in VRAAG 3.1.3.                              (3)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                  LANDBOUWETENSKAPPE V1                                       11

 3.2    ŉ Grondanalis het ŉ studie gedoen om die korrelasie tussen partikelgrootte,
        porie-ruimtes en water toestande in ŉ grondmonster te bepaal. Die
        wetenskaplike het die volgende indikators gebruik:

                   Makro-porieë       00
                   Mikro-porieë      ++
                   Perkulasie        ^^
                   Dreinering          - -

             Monster A              Monster B           Monster C

                0 000               0 0                  0
                ++                  ++                   ++++
                ^^^^                ^^
                ----                --

        3.2.1        Identifiseer die grondtekstuur verteenwoordig deur grondmonsters A
                     en C.                                                                        (2)

        3.2.2        Gee EEN rede vir elk van die identifikasies in VRAAG 3.2.1.                  (2)

        3.2.3        Tekstuur het ŉ groot invloed op die gedrag en eienskappe van grond.
                     Gee die letter van die grondmonster wat die volgende invloed op
                     grond het.

                     (a)   Groter oppervlakarea vir chemiese reaksies                             (1)
                     (b)   Laer graad van kohesie tussen grondpartikels                           (1)
                     (c)   Partikels verhoog die hoek van diffraksie as gevolg van hul
                           grootte                                                                (1)
                     (d)   Hoë deurlaatbaarheid                                                   (1)

 3.3    Die tabel hieronder wys massa, volume, massadigtheid en persentasie porie
        spasies in verskillende grondmonsters.

         GROND              MASSA         VOLUME         MASSA               PORIE
        MONSTER              (g)           (cm3)       DIGHTHEID           SPASIES (%)
                                                         (g/cm3)
                A             450             600          0,75                 62,7
                B             620             550          1,13                 56,2
                C             880             500         --------              52,5
                D             680             80            8,5                 30,8

        3.3.1        Gebruik die inligting in die tabel om ŉ staafgrafiek te teken wat die
                     massa en die volume van die grondmonsters toon.                              (6)

        3.3.2        Identifiseer die grondmonster wat nie deur swaar implemente versteur
                     is nie.                                                                      (1)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                            LANDBOUWETENSKAPPE V1                      (EC/NOVEMBER 2016)

       3.3.3   Lei TWEE redes van die data in tabel af, vir jou antwoord in
               VRAAG 3.3.2.                                                              (2)

       3.3.4   Bereken die massadigtheid van grondmonster C.                             (3)

3.4    Noem die gas wat vir elk van die volgende funksies verantwoordelik is:

       3.4.1   Ontoeganklike verbindings word toeganklik vir plantwortels                (1)

       3.4.2   Vertraag die proses van oksidasie in die grond                            (1)

       3.4.3   Verbeter die formasie van humus in die grond                              (1)

3.5    Die beskikbaarheid van water vir plante word beïnvloed deur die
       teenwoordigheid van beskikbare water. Die plante kan optimaal groei,
       verwelk of doodgaan afhangende van die grondvog toestande.

       Wys die plant se reaksie op die volgende grondtoestande:

       3.5.1   Waterinhoud is permanent op ŉ punt gelyk aan die permanente
               verwelkingspunt                                                           (1)

       3.5.2   Veldwaterkapasiteit                                                       (1)

       3.5.3   Tydelike verwelkingspunt                                                  (1)

       3.5.4   Saturasie-punt/Versadig                                                   (1)
                                                                                        [35]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                LANDBOUWETENSKAPPE V1                                  13

 VRAAG 4: GRONDWETENSKAP

 Begin hierdie vraag op ŉ NUWE bladsy.
 4.1      Die skematiese voorstelling hieronder wys verskillende horisonne sigbaar na
          daar deur die grond gegrawe is.

          4.1.1      Bepaal die ouderdom van die grond hierbo.                                  (1)

          4.1.2      Gee ŉ rede vir jou antwoord in VRAAG 4.1.1.                                (2)

          4.1.3      Teken die profiel van die grond hierbo.                                    (2)

          4.1.4      Gee die letter wat die horison met die volgende eienskappe
                     verteenwoordig:

                     (a)   Verryk met ge-eluveerde materiaal.                                   (1)

                     (b)   Anorganiese materiaal gemeng met organiese materiaal.                (1)

          4.1.5      Noem TWEE diagnostiese horisonne van die horison gemerk B.                 (2)

 4.2      Katioon absorpsie op die oppervlak van die kolloïed kan verruil word met
          katioon-dominansie in die grondoplossing. Die diagram hieronder wys
          katioon-adsorpsie op die kolloïed en in die grondoplossing.

          A grondkolloïed             B grondoplossing
                     - Ca2+
                     - H+                  Al3+
                     - H+         +        H+
                     - Mg2+
                     - Al3+

          4.2.1      Identifiseer die vorm van suurheid gemerk A en B.                          (2)

          4.2.2      Regverdig jou antwoord in VRAAG 4.2.1 hierbo.                              (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                            LANDBOUWETENSKAPPE V1                       (EC/NOVEMBER 2016)

       4.2.3   Dui die letter aan van die tipe suur aandui wat ŉ invloed op
               plantgroei gaan hê.                                                        (1)

       4.2.4   Stel ŉ rede voor vir jou antwoord in VRAAG 4.2.3 hierbo.                   (1)

       4.2.5   Gee ŉ gepaste term vir die vermoë van grond om katione uit te ruil
               met die grondoplossing.                                                    (1)

4.3    Vergelyk witbrak- en swartbrak-grond in terme van die volgende in ŉ tabel:

       4.3.1   (a)   Dominante soute                                                      (2)

               (b)   Kleur                                                                (2)

       4.3.2   Die boer kan swartbrak korrigeer deur die toevoeging van gips. Wys
               die uitruilreaksie gedurende die herwinningsproses wanneer gips by
               grond gevoeg word.                                                         (3)

4.4    Grondmikro-organismes het spesifieke funksies in die grond en sonder hulle
       sal die grond nie geskik wees om plante te onderhou nie.
       Verduidelik TWEE maniere hoe grond voordeel kan trek uit die afbreek van
       plant-en dierereste deur grondmikro-organismes.                                  (4)

4.5    Die illustrasies hieronder wys die prosesse gedurende die stikstofsiklus.

                       A                                        B

               Absorpsie van                          Omskakeling van
               stikstofverbindings                    nitrate na gasse
               deur grond-
               mikrobes

                       C                                        D

               Omskakeling van                         Mikrobiese
               ammoniumverbindings                     omskakeling van
               na nitrate en nitriete                  nutriënte na
                                                       organiese vorms
                                                       vanaf anorganiese
                                                       vorms

       4.5.1   Identifiseer die prosesse gemerk A, B, C en D.                             (4)

       4.5.2   Noem die grondtoestande wat die proses in B begunstig.                     (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)             LANDBOUWETENSKAPPE V1                                     15

 4.6     Organiese materiaal dra by tot plantgroei deur die effek wat dit op die
         fisiese, chemiese en biologiese eienskappe van grond het.

         Noem DRIE praktyke wat tot ŉ afname in die organiese materiaal van
         grond mag lei.                                                                  (3)
                                                                                        [35]

                                                             TOTAAL AFDELING B:         105
                                                                 GROOTTOTAAL:           150

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

## Related documents

- [AGRICULTURAL SC P1 GR11 QP NOV2016 ENG](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sc-p1-gr11-qp-nov2016-eng/35768ba1-4098-4959-a694-c18c10052628) — Agricultural Sciences · QP · 2016 · Eng
- [AGRICULTURAL SC P1 GR11 MEMO NOV2016 AFR](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sc-p1-gr11-memo-nov2016-afr/87ec77b7-dfd8-424e-99c3-507de0b729bd) — Agricultural Sciences · Memo · 2016 · Afr
- [AGRIC SC P2 GR11 N16-QP AFR](https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p2-gr11-n16-qp-afr/a7346ab3-fe31-4d2c-9656-86c63b9b7880) — Agricultural Sciences · QP · 2016 · Afr
- [AGRIC SC P2 GR11 N16-QP ENG](https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p2-gr11-n16-qp-eng/f35fa63a-3577-404d-85c7-7932e975db8e) — Agricultural Sciences · QP · 2016 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov2022-afrikaans/7d67640a-a476-4b70-b224-2729bdb5e9b3) — Agricultural Sciences · QP · 2022 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV2022 English](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov2022-english/2289e8ff-baad-4b38-9efe-30adffadec6e) — Agricultural Sciences · QP · 2022 · Eng

## More from Grade 11 Agricultural Sciences

- [Gr 11 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-agric-sci-atp-2023-24/06bad6ac-81c6-4c4f-95ed-6a17594131f0) — ATP
- [AGRICULTURAL SCIENCES P1 GR11 MEMO NOV2025 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-gr11-memo-nov2025-afrikaans-watermark/623a22cf-1bf0-4df4-941a-637326574d24) — Memo · 2025 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 MEMO GR11 NOV 2024 AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-memo-gr11-nov-2024-afr-watermark/379d01ed-6e35-4c93-bbcc-3379030ea999) — Memo · 2024 · Afr
- [AGRICULTURAL SCIENCES P2 GR11 MEMO NOV2024 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-gr11-memo-nov2024-afrikaans-watermark/bb36c32d-5fc8-4668-ad2d-833efb6ee516) — Memo · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 MEMO GR11 NOV 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-memo-gr11-nov-2023-afrikaans/3bd6197a-e85a-4d50-9526-9949a2024065) — Memo · 2023 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 MEMO GR11 NOV 2023 English watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-memo-gr11-nov-2023-english-watermark/c86b6ee9-2023-4831-ab3f-f3d486e16fa3) — Memo · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
