# Agricultural Sciences Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Memo

> Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the Gauteng June Exam 2025 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-afrikaans-june-2025-possible-answers/35ac860c-c25d-4a66-b431-6c4333075a6b
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2025
- Exam period: Gauteng June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Memo](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-afrikaans-june-2025-possible-answers/35ac860c-c25d-4a66-b431-6c4333075a6b)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 12 · Gauteng June Exam · 2025 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

JUNIE EKSAMEN
               GRAAD 12

                    2025
             NASIENRIGLYNE

             LANDBOUWETENSKAPPE

                 (VRAESTEL 1)

11 bladsye

### Page 2

LANDBOUWETENSKAPPE
                       NASIENRIGLYNE
                                           (VRAESTEL 1)       GR12 0625

AFDELING A

VRAAG 1

1.1   1.1.1    C ✓✓

      1.1.2    D ✓✓

      1.1.3    C ✓✓

      1.1.4    A ✓✓

      1.1.5    C ✓✓

      1.1.6    B ✓✓

      1.1.7    D ✓✓

      1.1.8    C ✓✓

      1.1.9    A ✓✓

      1.1.10   B ✓✓                                           (10 x 2)   (20)

1.2    1.2.1   Beide A en B ✓✓

       1.2.2   Slegs A ✓✓

       1.2.3   Beide A en B ✓✓

       1.2.4   Slegs B ✓✓

       1.2.5   Geen ✓✓                                        (5 x 2)    (10)

1.3    1.3.1   Peristalse ✓✓

       1.3.2   Voer/Voervloei ✓✓

       1.3.3   Samedromming ✓✓

       1.3.4   Kriptorgidisme ✓✓

       1.3.5   Hidrokefalie ✓✓                                (5 x 2)    (10)

                                       2

### Page 3

LANDBOUWETENSKAPPE
                                      NASIENRIGLYNE
                                                         (VRAESTEL 1) GR12 0625

1.4 1.4.1   Amilase/Ptyalin ✓

    1.4.2   Kafeteria styl/Vrye keuse/Ad lib ✓

    1.4.3   Bek-en-klouseer ✓

    1.4.4   Mummifikasie ✓

    1.4.5   Biesmelk/Kolostrum ✓                                           (5 x 1)     (5)
                                                            TOTAAL AFDELING A:         45

AFDELING B

VRAAG 2: DIEREVOEDING

2.1 Die spysverteringstelsel van 'n herkouer

    2.1.1   Noem die dier

            Bees/skaap/bok ✓                                                           (1)

    2.1.2   Prosesse geïllustreer deur pyle

            A – Insluk/peristalse/inname/inname van voedsel ✓
            B – Regurgitasie/retro-peristalsis ✓
            C – Hersluk/peristalsis ✓                                                  (3)

    2.1.3   TWEE voordele van regurgitasie/retro-peristalse

            •   Breek kos af in fyner deeltjies ✓
            •   Verhoog oppervlakte ✓
            •   Stimuleer afskeiding van speeksel ✓
            •   Handhaaf rumen pH-vlak ✓
            •   Verbeter die vermenging van voedsel ✓
            •   Help met die vorming van bolus ✓                           (Enige 2)   (2)

2.2 Die skematiese voorstelling van die komponente van voer:

    2.2.1   Identifikasie van stowwe

            A – Droë materiaal ✓
            B – Anorganiese materiaal/minerale/elemente ✓
            C – Vitamiene ✓                                                             (3)

    2.2.2   Verskil tussen olie en vet

            Olie – onversadig/vloeibaar by kamertemperatuur/plant oorsprong / Dubbel
            bindings✓                                                                   (2)

                                           3

### Page 4

LANDBOUWETENSKAPPE
                         NASIENRIGLYNE
                                              (VRAESTEL 1) GR12 0625

Vet – versadig/solied by kamertemperatuur/dierlike oorsprong/ Enkel
bindings ✓

                              4

### Page 5

LANDBOUWETENSKAPPE
                                      NASIENRIGLYNE
                                                            (VRAESTEL 1) GR12 0625

    2.2.3   Die eindprodukte van vertering by varke

            (a)   Koolhidrate– Glukose/energie ✓                                        (1)

            (b)   Proteïen– Aminosure ✓                                                 (1)

    2.2.4   Twee funksies van water in vertering

            •     Dien as 'n oplosmiddel/help met die opname van voedingstowwe ✓
            •     Bevogtig die ingeslukte kos ✓
            •     Verskaf geskikte omgewing vir mikro-organismes ✓
            •     Help met die afbreek van voedsel ✓
            •     Voorkom hardlywigheid ✓
            •     Vervoer voedingstowwe ✓
            •     Fasiliteer die uitskeiding van afvalprodukte ✓            (Enige 2)   (2)

2.3 Minerale, vitamiene en hul tekortsimptome

    2.3.1   Ontbrekende inligting in A, B en C

            A – Sink/Zn ✓
            B – Metritis/ontsteking van die uier ✓
            C – Stywe lamsiekte/spierdistrofie/witspiersiekte ✓                         (3)

    2.3.2   Metodes wat gebruik word om die volgende aan te vul

            (a)   Vitamien A – Inspuitings/aanvullende rantsoene ✓                      (1)

            (b)   Oplosbare minerale – Los minerale op in drinkwater/dosering ✓         (1)

                                            5

### Page 6

LANDBOUWETENSKAPPE
                                         NASIENRIGLYNE
                                                             (VRAESTEL 1) GR12 0625

2.4   Berekening van verteerbaarheidskoëffisiënt

      2.4.1    DM van hooi = 8 x 30
                               100

                             = 2,4 kg
                              30 – 2,4

                             = 27,6 kg ✓

               VK = Droëstof inname (kg) – Droë massa mis (kg) x 100 ✓
                               Droëstof inname (kg)                1

                  = 27,6 kg – 12 kg x 100 ✓
                           27,6 kg

                  = 56,52 ✓% ✓ of 57 ✓% ✓                                              (5)
      2.4.2   56,52% ✓ van voer is verteer en geabsorbeer ✓
                                             OF
              43,48% ✓ is uitgeskei en nie verteer of geabsorbeer nie ✓   (Enige 1)    (2)

2.5   Voedingsverhouding
      2.5.1   Die persentasie verteerbare nie-stikstofhoudende stowwe

              75% – 20% ✓ = 55% ✓                                                      (2)
      2.5.2   Berekening van die voedingsverhouding

              VV = 1: % Verteerbare nie-stikstofstof voedingstowwe ✓
                               % Verteerbare proteïen
                               of
               VV = 1: % TVV – % VP
                         % VP

                 = 1 : 75% – 20% ✓
                            20%
                            of
                            55%
                            20%
                 = 1 : 2,75 ✓ OF 1:3 ✓                                                 (3)
2.6   Voervloeiplan
       Berekening van voer benodig vir 'n jaar

       15 x 30 diere x 30 dae x 6 maande ✓
       = 81 000 kg ✓

       81 000 kg + 108 000 kg
       = 189 000 kg ✓                                                                  (3)
                                                                                      [35]
                                              6

### Page 7

LANDBOUWETENSKAPPE
                                        NASIENRIGLYNE
                                                              (VRAESTEL 1) GR12 0625

VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER

3.1   Boerderystelsels

      3.1.1   Identifikasie van produksiestelsel

              Semi- intensiewe stelsel Agterplaas/vryloop ✓                                  (1)

      3.1.2   Twee voordele van die produksiestelsel

              •    Minder duur/goedkoper ✓
              •    Maklik om te bestuur ✓
              •    Geen spesiale toerusting benodig nie ✓
              •    Geen gespesialiseerde/kundige kennis benodig nie ✓
              •    Meer omgewingsvriendelik ✓Beter diere welsyn                 (Enige 2)    (2)

      3.1.3   Twee probleme wat verband hou met die produksiestelsel

              •    Maklik om blootgestel te word aan siektes ✓
              •    Swak voeding/voeding op minder voedsame kos ✓
              •    Hoë risiko vir roofdiere ✓
              •    Meer voer energie is benut vir nie-produksiedoeleindes/lae produksie-
                   uitset/stadige groeikoers ✓
              •    Hoë risiko vir diefstal van diere ✓
              •    Blootgestel aan uiterste omgewingstoestande ✓                 (Enige 2)   (2)

3.2   Toerusting wat gebruik word om plaasdiere te hanteer

      3.2.1   B/E ✓                                                                          (1)

      3.2.2   B/C ✓                                                                          (1)

      3.2.3   B/D ✓                                                                          (1)

      3.2.4   A✓                                                                             (1)

                                              7

### Page 8

LANDBOUWETENSKAPPE
                                                    NASIENRIGLYNE
                                                                           (VRAESTEL 1) GR12 0625

3.3   Identifikasie van die hanteringstoerusting

      3.3.1   Diagram A
              Tou ✓

              Diagram B
              Neusklamp/Neustang ✓                                                                         (2)

      3.3.2   Een van die doeleindes van die toerusting in Diagram A
              Hanteer om dit te maak om te lê/die dier af te bring ✓                                       (1)

      3.3.3   Deel van die kop wat gebruik word om die dier vas te gryp
              • Neusgat ✓
              • Oor ✓                                                                          (Enige 1)   (1)

3.4   Die temperatuurreekse in plaasdiere en hulle verwagte groeitempo's
      uitgedruk as gemiddeldes vir hulle bevolking.

      3.4.1   Grafiek: Temperatuur verskille en groeitempo’s van koeie en varke

                                   Temperatuurverskille en groeitempo's van koeie en varke

                                 160
                                 140                                                         Varke
                                 120

                Groeitempo (%)
                                                                                             Koeie
                                 100
                                  80
                                  60
                                  40
                                  20

                                   0     5     10     15    20     25      30     35   40
                                             Temperatuur in grade Celcius (° C)

              Rubriek vir die nasien van die Grafiek

                           Kriteria                         Ja: (1 punt)    Nee: (0 Punte)
               1 Lyn grafiek                                    1✓
               2 X-as korrek benoem                             1✓
               3 Y-as korrek benoem                             1✓
               4 Plot groeitempo van varke                      1✓
               5 Plot groeitempo van koeie                      1✓
               6 Korrekte opskrif                               1✓                                         (6)

                                                        8

### Page 9

LANDBOUWETENSKAPPE
                                         NASIENRIGLYNE
                                                             (VRAESTEL 1) GR12 0625

      3.4.2   Plaasdiere wat meer omgewingsbeheer vereis
              Varke ✓
              Regverdiging
              Hulle word die meeste geraak deur laer temperature (laer groeitempo by
              laer temperature) ✓                                                         (2)

3.5   Siektes wat plaasdiere affekteer

      A – Bakterieë ✓
      B – Blase op die tong, neus, lippe, in die mond en tussen die tone ✓
      C – Protosoë ✓
      D – Bont bosluis ✓
      E – Omloop ✓                                                                        (5)

3.6   Die diagram wat verskeie stadiums van die lewensiklus van 'n parasiet aandui

      3.6.1   Naam van parasiet
              Bontbosluis ✓
              Tipe parasiet
              Uitwendige parasiet/ekto-parasiet ✓                                         (2)

      3.6.2   Klassifikasie van parasiete
              Driegasheerbosluis ✓                                                        (1)

      3.6.3   Twee ekonomiese implikasies
              • Verbod op uitvoere/afname in handel ✓
              • Hoë behandeling/medikasiekoste om siektes te beheer/voorkom ✓
              • Verminderde produksie ✓ Verlies aan inkomste/wins ✓
              • Verlies van vee/dood ✓                                    (Enige 2)       (2)

3.7   Soutvergiftiging

      3.7.1   Twee simptome van soutvergiftiging
              • Oormatige speekselafskeiding ✓
              • Verhoogde dors ✓
              • Braking en regurgitasie ✓
              • Hardlywigheid ✓
              • Aggressiwiteit ✓
              • Hipersensitiwiteit ✓
              • Rooi en droë mondslymvliese ✓
              • Verhoogde urinering en ontlasting ✓
              • Abnormale pyn en diarree ✓                                   (Enige 2)    (2)

      3.7.2   Twee maatreëls om diere met soutvergiftiging te behandel
              • Voorsiening van vars, skoon water in klein hoeveelhede ✓
              • Voorsiening van isotoniese soutoplossing/hipertoniese dekstrose/
                 suikerwater ✓
              • Verwydering van die bron van soutvergiftiging ✓              (Enige 2)    (2)
                                                                                         [35]

                                             9

### Page 10

LANDBOUWETENSKAPPE
                                         NASIENRIGLYNE
                                                               (VRAESTEL 1) GR12 0625

VRAAG 4: DIEREPRODUKSIE

4.1   Vroulike voortplantingsorgane

      4.1.1   Identifikasie van die dele van die voortplantingstelsel
              A – baarmoederhoring ✓
              C – fallopiese buis/ovidukt ✓
              E – serviks ✓
              F – vagina ✓                                                                      (4)

      4.1.2   Onderdele wat met die volgende funksies skakel:

              (a)    Dien as die geboortekanaal – F ✓                                           (1)
              (b)    Plek van bevrugting – C ✓                                                  (1)
              (c)    Orgaan word nie direk by voortplanting betrokke is nie – I ✓               (1)
              (d)    Afsetting van semen tydens kunsmatige inseminasie – J ✓                    (1)

4.2   Onvrugbaarheid en steriliteit by bulle

      4.2.1   Onderskei tussen onvrugbaarheid en steriliteit

              •     Steriliteit is die totale verlies aan vrugbaarheid ✓
              •     onvrugbaarheid is die tydelike verlies van vrugbaarheid ✓                   (2)

      4.2.2   TWEE aangebore defekte wat tot steriliteit lei

              •     Hipoplasie ✓
              •     Kriptorgidisme ✓
              •     Hermafroditisme ✓
              •     Spermdefekte ✓                                                  (Enige 2)   (2)

      4.2.3   TWEE toestande wat 'n bul kan verhoed om te kopuleer

              •     Beserings aan die penis ✓
              •     Defektiewe penis/kurktrekker/te kort ✓
              •     Swak ontwikkelde agterpote ✓
              •     Siektes wat inflammasie van die gewrigte veroorsaak ✓           (Enige 2)   (2)

                                              10

### Page 11

LANDBOUWETENSKAPPE
                                       NASIENRIGLYNE
                                                            (VRAESTEL 1) GR12 0625

4.3   Die diagram wat 'n tegniek illustreer wat in diere voortplanting gebruik word

      4.3.1   Proses geïllustreer deur die diagram
              Kernoordrag/Kloning ✓                                                       (1)

      4.3.2   Identifikasie van selle
              A – Ontvangersel met kern/eiersel/ovum ✓
              B – Die kern van die skenkersel ✓
              D – Die saamgesmelte sel ✓                                                  (3)

      4.3.3   Twee tipes van die proses
              • Reproduktiewe kloning ✓
              • Terapeutiese kloning ✓                                                    (2)

4.4   Moeilike geboorte

      4.4.1   Wetenskaplike term vir moeilike geboortes
              Distosie ✓                                                                  (1)

      4.4.2   Drie redes vir moeilike geboortes by verse
              • Verse is fisies kleiner ✓ en minder ontwikkel (jonger)/ouderdom ✓
              • Verkeerde posisie/postuur van die fetus/ Posterior posisie van fetus ✓
              • Te groot fetus/hidrokefalus ✓
              • Misvormings van die fetus ✓
              • Torsie/draai van die fetus ✓
              • Uitgesakte baarmoeder ✓
              • Meervoudige geboortes/tweelinge ✓
              • Grootte van bekkenarea ✓
              • Swak/oneffektiewe geboorteproses✓
              • Serviks wat nie verwyd nie ✓
              • Verlengde swangerskap/swangerskap tydperk ✓
              • Wanvoeding ✓
              • Siektes ✓                                                     (Enige 3)   (3)

      4.4.3   TWEE bestuursmaatreëls om moeilike geboortes te verminder
              • Gebruik bulle wat bekend is vir klein kalwers/lae geboortegewig ✓
              • Paar verse op die ideale ouderdom/massa/nie te vroeg nie ✓
              • Gebruik 'n beheerde/goed beplande teelseisoen ✓
              • Goed beplande voedingsprogram/vermy oorvoeding ✓
              • Beplande gesondheidsprogram ✓                                (Enige 2)    (2)

      4.4.4   Definisie van plasenta-retensie
              • Die versuim om die plasenta/membrane uit te dryf ✓
              • binne 12 uur na bevalling/geboorte ✓
              • met negatiewe effekte/komplikasies ✓                          (Enige 2)   (2)

                                            11

### Page 12

LANDBOUWETENSKAPPE
                                         NASIENRIGLYNE
                                                               (VRAESTEL 1) GR12 0625

4.5   Normale laktasie

      4.5.1   Identifikasie van die week wanneer die koei haar maksimum
              melkproduksie bereik het
              Week 8 ✓                                                                    (1)

      4.5.2   TWEE voordele van die melk wat binne die eerste 3 dae van geboorte
              vir die kalf geproduseer word
              • Dit verskaf teenliggaampies om die kalf se weerstand teen siektes te
                   verhoog ✓
              • Voorsien voedingstowwe aan die kalf ✓
              • Nodig vir die normale groei, funksionering en rypwording van die
                   spysverteringskanaal ✓
              • Hoër in bottervetinhoud as gewone melk ✓                     (Enige 2)    (2)

      4.5.3   Verduideliking van die verband tussen die persentasie
              bottervetinhoud en die hoeveelheid melk geproduseer
              Wanneer melkproduksie sy maksimum bereik het gedurende week 8 en
              afgeneem het tot week 42 ✓ bottervetinhoud afgeneem by week 8 en
              toegeneem tot week 42 ✓                                                     (2)

      4.5.4   Periode in lakterende koei na 42 weke
              Droë tydperk ✓                                                              (1)

      4.5.5   Belangrikheid van droë tydperk
              Dit gee die klierweefsel van die uier tyd om te herstel ✓                   (1)
                                                                                         [35]

                                                                 TOTAAL AFDELING B:      105

                                                                           TOTAAL:       150

                                              12

## Related documents

- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/bef7725c-6e39-4ea2-a70e-eb20a0ec8a39) — Agricultural Sciences · QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-qp-sept2022-afrikaans/f715d8c3-c3f1-44e2-9e65-b40dd2e98165) — Agricultural Sciences · QP · 2022 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 Nov 2014 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2014-afr/35dc0ddf-b477-4fba-8e9c-a5cf10d585b0) — Agricultural Sciences · QP · 2014 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 May June 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2018-memo-afr/7ff3e6c6-ba16-466c-9150-55c84a56c366) — Agricultural Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 Feb March 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-feb-march-2018-memo-eng/14142fe2-155d-434e-b8d5-34b25ef2f428) — Agricultural Sciences · Memo · 2018 · Eng
- [Agricultural Sciences P1 Nov 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2017-memo-eng/2b139224-da84-4f08-9960-60fa6b740409) — Agricultural Sciences · Memo · 2017 · Eng

## More from Grade 12 Agricultural Sciences

- [Gr 12 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-sci-atp-2023-24/f8eca465-7b8e-42d7-afd8-c86963794db8) — ATP
- [AGRIC SCIENCES GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-qp-june-2024-afrikaans/48719f25-7bad-42d9-ac10-98ce8ff7d641) — QP · 2024 · Afr
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2024-afrikaans/8e32cd2a-091a-453e-805b-a2206fd54cc0) — QP · 2024 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2024-afr/c13f3083-05d1-4557-b051-e0dd3897b42d) — QP · 2024 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2024-afr/81782c4d-d347-40f6-ab2c-0a2bb1dc02ef) — QP · 2024 · Afr
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2023-afrikaans/51750641-1490-4c7b-92b0-3ccf08e8849b) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
