# Agricultural Sciences Grade 12 P1 2015 Memo (Afr)

> Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the NSC Supplementary Exam 2015 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-feb-march-2015-memo-afr/5c85e254-a144-4d46-bdc7-1a0a059d6db2
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2015
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 12 P1 2015 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-feb-march-2015-memo-afr/5c85e254-a144-4d46-bdc7-1a0a059d6db2)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2015. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONAL
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                           LANDBOUWETENSKAPPE V1
                             FEBRUARIE/MAART 2015
                                   MEMORANDUM

 PUNTE: 150

                       Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                         2                    DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                       NSS – Memorandum

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      1.1.1       D 
         1.1.2       B 
         1.1.3       D 
         1.1.4       A 
         1.1.5       A
         1.1.6       D 
         1.1.7       B 
         1.1.8       C 
         1.1.9       A 
         1.1.10      D                                              (10 x 2)       (20)

1.2      1.2.1       Beide A en B 
         1.2.2       Slegs B 
         1.2.3       Slegs A 
         1.2.4       Geeneen 
         1.2.5       Slegs B                                          (5 x 2)      (10)

1.3      1.3.1       Biologiese waarde/BW 
         1.3.2       Sink /Zn 
         1.3.3       Hout/saamgeperste hout 
         1.3.4       Oögenese/ovigenese 
         1.3.5       Reproduktiewe                                    (5 x 2)      (10)

1.4      1.4.1       Pearson 
         1.4.2       Onderhoud 
         1.4.3       Rektum 
         1.4.4       Akrosoom 
         1.4.5       Embrio-oorplasing                                 (5 x 1)      (5)

                                                          TOTAAL AFDELING A:         45

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                           3                         DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                         NSS – Memorandum

AFDELING B

VRAAG 2: DIEREVOEDING

2.1      Spysverteringskanaal van twee plaasdiere

         2.1.1       Tipe verteringstelsel verteenwoordig deur:
                     (a) Herkouer 
                     (b) Beeste/koeie/skape/bokke/wild 
                     (c) Nie-herkouers/monogastriese- /enkelmaag diere 
                     (d) Varke                                                              (4)

         2.1.2       Letter en die naam van die deel in diagram A waar soutsuur
                     afgeskei word
                     •    D
                     •    Abomasum/ware maag/melkmaag                                       (2)

2.2      Beplanning van die voervloei, voedingsvloei en die voervloeiproduksie

         2.2.1       Definisie van voervloei
                     •    'n Strategiese plan 
                     •    Om te verseker vir genoeg voer 
                     •    Om in die behoeftes van diere te voorsien 
                     •     Regdeur die jaar 
                     •     In terme van die kwaliteit en hoeveelheid       (Enige 2)        (2)

         2.2.2       Aspekte in die beplanning van 'n voervloeiprogram
                     (a) Ekonomiese lewensvatbaarheid:
                         • Die boer moet maatreëls in plek hê om te verseker dat
                             die voer  koste effektief/goedkoop is 
                     (b) Volhoubaarheid:
                         • Beplanning om te verseker dat die voer  altyd
                             beskikbaar is vir die vee                                      (4)

2.3      Koëffisiënt van verteerbaarheid

         2.3.1       Berekening van die koëffisiënt van verteerbaarheid

                     = Droë materiaal inname (kg) – droë massa in mis (kg) x 100 
                                        Droë materiaal inname (kg)            1

                                     25 kg x 15      = 3,75 kg
                                             100
                                     25 kg – 3,75 kg = 21, 25 kg 

                        21,25 kg – 8 kg x 100 
                           21,25 kg       1

                     = 62,35 OF 62,4%                                                      (5)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                           4                           DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                         NSS – Memorandum

         2.3.2       Die implikasie van die antwoord in VRAAG 2.3.1
                     •    Die meerderheid van die voer (62,35%) 
                          is verteerbaar en word deur die verse geabsorbeer 
                     OF
                     •    'n Kleiner persentasie van die voer (37,65%) 
                          is nie verteer en dus nie deur die vers geabsorbeer nie            (2)

2.4      Die tabel rakende die voedingsverhouding (VV)

         2.4.1       Die geskikste rantsoen vir:
                     (a) Vetmesting van ou ooie – A 
                     (b) Ooie in die laaste weke van dragtigheid – B 
                     (c) Jong groeiende diere – B                                            (3)

         2.4.2       Rede vir die rantsoen in VRAAG 2.4.1(a)
                     •   Verhouding is wyd 
                     •   Rantsoen het 'n hoër vet/koolhidraat/energie – inhoud 
                     •   Rantsoen het 'n laer proteïeninhoud 
                     •   Ooie benodig meer energie as proteïen              (Enige 1)        (1)

         2.4.3       Rantsoen met die hoogste vlakke van:
                     (a) Mielies – A 
                     (b) Vismeel – B                                                         (2)

         2.4.4       Die implikasie van die voedingsverhouding van rantsoen B
                     •    Rantsoen het 'n hoër proteïeninhoud 
                     •    Aanbeveel vir groei, produksie en reproduksie 
                     •    Rantsoen het 'n laer vet/koolhidraat/energieinhoud 
                                                                              (Enige 2)       (2)

2.5      Diagram oor mineraalaanvullings

         2.5.1       Metode van mineraalaanvullings
                     •   Mineraal lek                                                        (1)

         2.5.2       TWEE minerale wat aangevul kan word
                     •  Kalsium/Ca 
                     •  Natrium/Na 
                     •  Fosfaat/P 
                     •  Stikstof/N                                           (Enige 2)       (2)

         2.5.3       'n Gedeeltelike proteïen aanvullings
                     •    Nie-proteïen-stikstof-stof (NPN)/biuret/ureum                      (1)

         2.5.4       Die rol van groeireguleerders
                     (a) Hormone – sal metaboliese reaksies stimuleer  wat sal lei
                          tot 'n verhoogde groeitempo 
                     (b) Antibiotika – verskaf immuniteit  verhoog daardeur die
                          weerstand teen siektes                                             (4)
                                                                                              [35]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                           5                             DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                         NSS – Memorandum

VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER

3.1      Diereproduksiestelsels

         3.1.1       Identifikasie van die diereproduksiestelsel
                     A: Ekstensiewe produksiestelsel 

                     B:   Intensiewe produksiestelsel                                          (2)

         3.1.2       Vergelyking van die TWEE produksiestelsels
                     (a) Kapitaalinvestering – Lae kapitale/tegnologie insette in
                         ekstensiewe produksiestelsel en groot kapitale/tegnologie
                         insette in intensiewe produksiestelsel 
                     (b) Area/oppervlakte grond beset – Lae diere konsentrasie op
                         'n groot area in ekstensiewe produksiestelsel  en 'n hoë
                         konsentrasie diere in 'n klein area in intensiewe
                         produksiestelsel                                                      (4)

         3.1.3       TWEE voorbeelde van intensiewe produksiestelsels
                     •  Koue 
                     •  Batterye (lêhenne/braaikuikens) 
                     •  Diepputstelsel                                         (Enige 2)       (2)

3.2      Strukture/praktyke vir die hantering van diere

         3.2.1       'n Enkel verskuifbare elektriese draad                                    (1)

         3.2.2       'n Tou en 'n halter om diere aan 'n paal vas te maak                      (1)

         3.2.3       'n Aparte drukgang                                                        (1)

         3.2.4       Volstruise, eende en donkies                                              (1)

3.3      Scenario oor sonbestraling

         3.3.1       DRIE maatstawwe om stres weens hitte onder intensiewe
                     toestande te verminder
                     •    Sproeiers/vermisters met water 
                     •    Insulasie 
                     •    Waaiers/lugversorgers/ventilators 
                     •    Behuisingstelsel/oriëntasie            (Enige 3)                     (3)

         3.3.2       Korrelasie tussen 'n hoë             omgewingstemperatuur          en
                     voerinname
                     •    Hoe hoër die temperatuur 
                     •    hoe laer die voerinname                                              (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                                           6                            DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                                         NSS – Memorandum

3.4      Data in terme van liggaamstemperatuur en polstempo in melkkoeie

         3.4.1                       Die lyngrafiek toon die volume stimulante en die groeirespons
                                     aan

                                              Volume groeistimulante teenoor groeirespons

                               450
                               400
                               350

           Groeirespons (kg)
                               300
                               250
                               200
                               150
                               100
                               50
                                0
                                        0        5         10       15        20        25         30
                                                      Volume groeistimulante (ml)

                                     Kriteria/nasienriglyne
                                     •     Korrekte opskrif 
                                     •     Y – as – Korrekte byskrif (groeirespons) 
                                     •     X – as – Korrekte byskrif (volume groeistimulante) 
                                     •     Korrekte eenhede 
                                     •     Akkuraatheid/reg geplot 
                                     •     Lyngrafiek                                                         (6)

         3.4.2                       TWEE groeistimulante wat in diereproduksiestelsels gebruik
                                     word
                                     •    Theroid reguleerders 
                                     •    Hormone 
                                     •    Antibiotika 
                                     •    Verdowingsmiddels                           (Enige 2)               (2)

         3.4.3                       Groeirespons van verse teen 'n volume van 15 ml
                                     •    395 kg                                                              (1)

Kopiereg voorbehou                                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                           7                          DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                         NSS – Memorandum

3.5      Inwendige parasiete

         3.5.1       Identifikasie van die tipe parasiet
                     • Inwendige parasiet                                                   (1)

         3.5.2       TWEE negatiewe aspekte van inwendige parasiete
                     • Ontneem die gasheerdier van voedingstowwe 
                     • Suig die gasheerdier se bloed /veroorsaak anemie 
                     • Letsels/siste in die gasheerdier 
                     • Verlaag gasheerdier se produktiwiteit 
                     • Progressiewe verswakking 
                     • Dood                                              (Enige 2)          (2)

         3.5.3       Hoe raak diere besmet
                     •    Die dier sal dit inneem 
                     •    Metacercaria word opgeneem deur beweiding                         (2)

         3.5.4       Tussengasheer
                     •   Slak                                                               (1)

         3.5.5       DRIE weidingsbestuurs maatstawwe om inwendige parasiete
                     te beheer
                     •    Wisselweiding 
                     •    Rus van besmette weidings 
                     •    Laat diere toe op weidings wat bestand teen spesifieke
                          inwendige parasiete is 
                     •    Vermy nat plekke 
                     •    Gebruik nulbeweiding 
                     •    Verwyder mis/higiëniese maatstawwe         (Enige 3)              (3)
                                                                                             [35]

VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE

4.1      Die diagram hieronder verteenwoordig die reproduksiekanaal van 'n
         plaasdier

         4.1.1       Proses in deel D
                     •   Spermatogenese                                                     (1)

         4.1.2       Identifiseer deel A, B en E
                     •    Deel A – Seminale vesikels/vesikulêre kliere 
                     •    Deel B – Vas deferens 
                     •    Deel E – Skrotum                                                  (3)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                           8                           DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                         NSS – Memorandum

         4.1.3       TWEE aangebore defekte van deel D
                     •  Kryporgadisme  – toestand waar die testis in die
                        abdominale holte agter bly en nie afsak tot in die skrotum 
                     •  Hipoplasie  – toestand waar die testis onderontwikkeld
                        bly                                                                  (4)

         4.1.4       TWEE funksies van die deel met byskrif C
                     •  Stoor van semen 
                     •  Sperme word volwasse 
                     •  Afskeiding van buffers 
                     •  Vervoer van semen 
                     •  Semen raak gekonsentreer                             (Enige 2)       (2)

4.2      Estrus

         4.2.1       Estrus
                     •    Die periode waartydens nie dragtige vroulike diere 
                     •    toeganglik is vir manlike diere/sal dekking toelaat                (2)

         4.2.2       DRIE tekens van estrus
                     •   Vulva is geswel/rooierig 
                     •   Slym afskeiding/bulstring 
                     •   Koeie is rusteloos en bulk dikwels 
                     •   Koeie spring/ry opmekaar 
                     •   Isoleer hulself 
                     •   Voerinname verlaag/aptyt-verlies 
                     •   Bene en sye is modderig 
                     •   Sal paring toelaat                                  (Enige 3)       (3)

         4.2.3       DRIE praktiese metodes om koeie wat op hitte is te identifiseer
                     •   Observeer diere se gedrag 
                     •   Plaas 'n bul in 'n kampie naby koeie 
                     •   Rus bulle toe met 'n ken merker 
                     •   Verf op die stert/stertmerkers 
                     •   Hitte waarnemings apparaat                      (Enige 3)           (3)

4.3      Grafiek van die estrogeen-/progesteroonvlakke in 'n koei oor 22 dae

         4.3.1       Dag waartydens die koei met die bul sal paar
                     •   Dag 4–6                                                             (1)

         4.3.2       Motivering
                     •    Hoogste vlakke van estrogeen 
                     •    Koei sal op hitte wees                                             (2)

         4.3.3       Dag van ovulasie
                     •    Dag 4–5                                                            (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                            9                        DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                         NSS – Memorandum

         4.3.4        Stadium waartydens progesteroon die hoogste sal wees
                      •    Met estrus                                                         (1)

         4.3.5        Lei af of die koei dragtig is
                      •     Koei het nie dragtig geraak nie                                   (1)
                      Motivering
                      •     Progesteroon vlakke het afgeneem/verlaag 
                      •     na dag 16                                                         (2)

4.4      Moderne tegnologieë: kunsmatige inseminasie (KI), sinchronisasie, ens.

         4.4.1        Beskrywing van die sinchronisasie van estrus
                      •   Bewerkstellig die estrussiklus van 'n aantal vroulike diere 
                      •   op ongeveer die selfde tyd                                          (2)

         4.4.2        DRIE voordele van KI by melkkoeie
                      •   Verbeter die genetiese kwaliteit van die nageslag 
                      •   Nie nodig om duur bulle aan te koop/te bestuur nie 
                      •   Gebruik die semen van een bul om baie koeie mee te KI 
                      •   Voorkom die verspreiding van seksueel oordraagbare
                          geslagssiektes 
                      •   Minderwaardige bulle word geïdentifiseer 
                      •   Gebruik die semen van bulle al is hulle beseer of dood 
                      •   Diere van verskillende grotes kan gebruik word sonder om
                          mekaar te beseer 
                      •   Semen kan gevries word vir etlike jare 
                      •   Semen kan wêreldwyd versprei word 
                      •   Die ejakulaat van een bul kan gebruik word om baie koeie
                          mee te KI 
                      •   Hoër besettings tempo is haalbaar                   (Enige 3)       (3)

         4.4.3        VIER opeenvolgende stadia van embrio-oorplanting
                      •    Sinchronisasie van die skenker – en ontvangerkoeie 
                      •    Superovulasie van die skenkerkoei 
                      •    Inseminasie van die skenkerkoei 
                      •    Spoel die embrio’s uit die baarmoeder 
                      •    Plaas die embrio’s oor na die baarmoeders van die
                           ontvangerkoeie                                   (Enige 4)         (4)
                                                                                               [35]

                                                                 TOTAAL AFDELING B:            105
                                                                     GROOTTOTAAL:              150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [AGRSC P1 GR12 MEMO ENG SEPT2015](https://www.hlayiso.com/library/agrsc-p1-gr12-memo-eng-sept2015/cf2bcc8a-0be4-4422-8d8f-228e6501489e) — Agricultural Sciences · Memo · 2015 · Eng
- [Agricultural Sciences P1 June 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-june-2015-memo-afr/85c2d5c2-5c10-4499-8ef0-01423da4caf6) — Agricultural Sciences · Memo · 2015 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 Nov 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2015-memo-afr/c2021dc3-190e-4495-a864-78e96b305ead) — Agricultural Sciences · Memo · 2015 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 Feb March 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-feb-march-2018-memo-eng/14142fe2-155d-434e-b8d5-34b25ef2f428) — Agricultural Sciences · Memo · 2018 · Eng
- [AS P1 Feb March 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/as-p1-feb-march-2016-memo-afr/f5ff4710-f469-4d9c-a165-8107de0ba573) — Agricultural Sciences · Memo · 2016 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 Feb March 2015 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-feb-march-2015-afr/ffca4d4c-6091-4023-9aed-00526d819295) — Agricultural Sciences · QP · 2015 · Afr

## More from Grade 12 Agricultural Sciences

- [Gr 12 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-sci-atp-2023-24/f8eca465-7b8e-42d7-afd8-c86963794db8) — ATP
- [Agricultural Sciences P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2025-eng/84db8f48-7d8c-432b-a67b-1f405c9b2431) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-qp-june-2024-afrikaans/48719f25-7bad-42d9-ac10-98ce8ff7d641) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/bef7725c-6e39-4ea2-a70e-eb20a0ec8a39) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-english/2cff966d-6745-4923-803b-a44e55866231) — QP · 2024 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P1 GR12 SEPT 2024 Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-sept-2024-sesotho/f17d9c4e-4a0e-4b55-8838-35f2b361f76a) — QP · 2024 · Sesotho

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
