# Agricultural Sciences Grade 12 P1 2017 Memo (Afr)

> Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the NSC Supplementary Exam 2017 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-feb-march-2017-memo-afr/ada1058a-5417-4c34-b5ee-df2d08e3eaad
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 12 P1 2017 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-feb-march-2017-memo-afr/ada1058a-5417-4c34-b5ee-df2d08e3eaad)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2017. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                NASIONALE
                            SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                          LANDBOUWETENSKAPPE V1

                             FEBRUARIE/MAART 2017

                                  MEMORANDUM

 PUNTE: 150

                        Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                          2                       DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                        NSS – Memorandum

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      1.1.1        A 
         1.1.2        C 
         1.1.3        A/B 
         1.1.4        B 
         1.1.5        B 
         1.1.6        C 
         1.1.7        D 
         1.1.8        D 
         1.1.9        C 
         1.1.10       A                                                  (10 x 2)      (20)

1.2      1.2.1        Beide A en B 
         1.2.2        Slegs B 
         1.2.3        Geeneen 
         1.2.4        Slegs B 
         1.2.5        Slegs A                                             (5 x 2)      (10)

1.3      1.3.1        Amilase/ptialien 
         1.3.2        Kommersiële boer 
         1.3.3        Superovulasie 
         1.3.4        Ejakulasie 
         1.3.5        Hofmaak                                             (5 x 2)      (10)

1.4      1.4.1        Kardiale 
         1.4.2        Diepskrop 
         1.4.3        Droë 
         1.4.4        Kloning/kernoordrag 
         1.4.5        Ovum/eiersel/vroulikegeslagte/gameet                 (5 x 1)      (5)

                                                              TOTAAL AFDELING A:         45

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                      3                           DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                    NSS – Memorandum

AFDELING B

VRAAG 2: DIEREVOEDING

2.1      Die voorstelling van die spysverteringskanaal van 'n plaasdier

         2.1.1 Verwysing na 'n plaasdier met so 'n spysverteringskanaal
               Vark                                                                      (1)

         2.1.2 Die belang van deel A en C
               A – Help met die chemiese vertering van voedsel                           (1)
               C – Help met die chemiese vertering en absorpsie van voedsel              (1)

         2.1.3 Verduideliking van meganiese vertering
               • Afbreek van komplekse voedseldeeltjies in kleiner, eenvoudiger
                  deeltjies 
               • Deur fisiese meganismes/tande                                           (2)

2.2      Die absorpsie van voedingstowwe vanaf die dunderm

         2.2.1 Identifikasie van die tipe opname
               A – Aktiewe opname/absorpsie/draer molekuul teorie                        (1)
               B – Passiewe opname/absorpsie/osmose/diffusie                             (1)

         2.2.2 Rede
               Aktiewe opname/absorpsie
               • Voedingstowwe beweeg vanaf 'n area van laer konsentrasie na 'n
                  area van hoë konsentrasie/teen die konsentrasiegradiёnt as
                  gevolg van 'n energiedraer (ATP) 

                 Passiewe opname/absorbsie
                 • Voedingstowwe beweeg vanaf 'n area van hoë konsentrasie na 'n
                    area van lae konsentrasie/saam met die konsentrasiegradiёnt          (2)

         2.2.3 Identifikasie van struktuur C
               Differensieel deurlaatbare/half/semi-deurlaatbare membraan                (1)

         2.2.4 Voedingstof geabsorbeer deur
               (a) Bloedhaarvate – Verteerde proteïen/koolhidrate/aminosure/
                   vitamines/minerale                                                    (1)
               (b) Kylvate – Verteerde vette/gliserol en vetsure                         (1)

2.3      Die verskillende voerkomponente van 'n rantsoen

         2.3.1 Voorbeeld van 'n energieryke konsentraat
               Mieliemeel                                                                (1)

         2.3.2 Voedselbron as energie aanvulling in lekke
               Melasse                                                                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                        4                          DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                      NSS – Memorandum

         2.3.3 Geskiktheid van ureum vir varke
               • Nie geskik nie                                                             (1)
               Rede
               • Kan nie deur varke verteer word nie/varke is monogastries/slegs
                  herkouer diere kan dit benut                                              (1)

         2.3.4 Voorbeelde van verskillende tipes proteïen

                          BRON VAN PROTEÏEN                  VOORBEELD
                       Natuurlike proteïen            Lusernhooi 
                       NPN proteïen                   Ureum 
                                                                              Tabel         (3)

2.4      Voervloeiprogram

         2.4.1        Voltooi die ontbrekende inligting van die tabel

                      (a) 600 x 120 = 72 000  = 72 ton 
                                       1000

                      (b) 200 x 120 = 24 000  = 24 ton 
                                       1000                                                  (4)

         2.4.2        Bepaal die gemiddelde koste vir EEN dier vir EEN dag
                      • R114 277,80 ÷ 113 diere 
                      • = R1011,31 ÷ 120 dae 
                      • = R8,43  OF
                      • R114 277,80 ÷ 120 dae 
                      • = R952,32 ÷ 113 diere 
                      • = R8,43                                                             (3)

2.5      Samestelling van twee dierevoere

         2.5.1        Berekening van die voedingsverhouding (VV) van VOER B
                      • VV = 1: % verteerbare nie-stikstof voedingstowwe 
                                     % verteerbare proteïen
                      •     = 1 : 70 – 12 
                                    12
                      • VV = 1: 4,83/1:5
                              OF
                      • VV= 1: TVV-VP 
                                    VP
                      •    =1: 70% – 12% 
                                    12%
                         VV= 1: 4,83/1:5                                                    (3)

         2.5.2        Regverdiging om nie VOER A aan te beveel nie
                      • Wye voedingsverhouding 
                      • Bevat meer koolhidrate en vette as proteïen/minder proteien
                         as koolhidrate                                                     (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                         5                             DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                       NSS – Memorandum

2.6    Pearson-vierkantmetode
       Berekening deur middel van die Pearson-vierkantmetode

       Hawermeel 9%                        24 dele 

                               14

       Sonneblom 38%                     5 dele 

       Verhouding van hawermeel : sonneblom is 24:5                                            (4)
                                                                                                [35]
VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER
3.1    Scenario i.t.v. die optimalisering van produksie
       3.1.1   Natuurlike hulpbronne
               • Laer produksie uitsette  omdat diere op hulself aangewese is                 (2)
       3.1.2   Voeding
               •     Daar is genoeg voer (weiding) lei tot goeie produksie 
                        OF                                                                      (2)
                     Daar is te min voer (weiding) lei tot swakker produksie

       3.1.3   Praktyke van eksploitasie
               •     Waar die natuurlike balans/ekwilibrium verstuur word as gevolg van
                     swak weiding bestuur
               •     Gebruik die natuurlike hulpbronne sodat dit permanent beskadig
                     word/onmoontlik is om te herstel 
               •     Meer word uit die grond onttrek en niks word terug geplaas 
               •     Maksimum produksie ongeag die koste 
               •     Doelbewuste aksies om die omgewing te beskadig            (Enige 2)       (2)
3.2    Bestuurspraktyke op varkies toegepas

       3.2.1   Identifikasie van die bestuurspraktyke
               A – Inspuiting/inenting                                                         (1)
               B – Ontstert                                                                    (1)
       3.2.2   Redes vir die bestuurspraktyk
               A       –        Om         yster/Fe      aan            varkies         te
               gee/aanvulling/medikasie/immunisering                                           (1)
               B – Om stertbyt/kannibalisme te voorkom                                         (1)
       3.2.3   Mineraal aan klein varkies toegedien
               Yster/Fe                                                                        (1)
       3.2.4   Regverdig met TWEE redes
               • Sogmelk het beperkte hoeveelheid yster/nie genoeg nie 
               • Doeltreffendste manier van yster/Fe toediening 
               • Aanvanklike voerinname deur varkies is te laag/onvoldoende om in
                  hul yster behoeftes te voorsien                       (Enige 2)              (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                                                         6                           DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                                                       NSS – Memorandum

3.3                                 Liggaamstemperatuur en die laer kritieke temperatuur

                                    3.3.1       Staafgrafiek toon die laer kritieke temperatuur van verskillende
                                                plaasdiere aan

                                         Die laer kritieke temperatuur van verskillende plaasdiere
                                   35

  Laer kritieke temperatuur (0C)
                                   30

                                   25

                                   20

                                   15

                                   10

                                    5

                                    0
                                        Melkkoeie    Varkies     Soё      Dagoud    Lȇhenne   Spekvarke
                                                                          kuikens
                                                                       Plaasdiere

                                            Kriteria/rubriek/merkriglyne
                                            • Korrekte opskrif 
                                            • X-axis: Korrekte kalibrering met byskrif (Plaasdiere) 
                                            • Y-axis: Korrekte kalibrering met byskrif (Laer kritieke temperatuur) 
                                            • Korrekte eenhede (°C) 
                                            • Staafgrafiek 
                                            • Akkuraatheid                                                                 (6)

                                        3.3.2     Identifikasie van die dier met ondoeltreffende voerverbruik
                                                  Klein varkie                                                             (1)

                                        3.3.3     Rede waarom 'n melkkoei by 6°C kan produseer
                                                  Melkkoeie se kritieke temperatuur is laer as 5°C                         (1)

3.4                                     Lewensiklus van 'n parasiet

                                        3.4.1     Klassifikasie en naam van die parasiet
                                                  • Interne/inwendige parasiet 
                                                  • Lewerslak                                                              (2)

                                        3.4.2     Letter wat die volgende verteenwoordig
                                                  (a) Gasheer - D                                                          (1)
                                                  (b) Eiers broei uit en vorm larwes - C                                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                          7                            DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                        NSS – Memorandum

         3.4.3       Voorsorgmaatreëls
                     Hou diere weg van nat/vogtige areas/kamp geinfesteerde dele af 
                     Beheer die tussengasheer (slak)/brand geinfesteerde dele
                     Hou areas rondom drinkplekke droog
                     Teel diere wat bestand is
                     Laat diere op skoon weidings voed/pas higiëniese maatreels
                     toe/gebruik voerbakke
                     Pas nulbeweiding/wisseling toe
                     Voorsien skoon drink water
                     Voorsien goeie voeding
                     Ontwurm diere met gereelde intervalle
                     Isolasie/skeiding van diere                              (Enige 1)      (1)

         3.4.4       DRIE ekonomiese implikasies van hierdie parasiet
                     • Verlaag/verminder/swak/degradasie van produkte/verlies aan
                        produksie
                     • Hoër produksiekostes/arbeid/tyd/medisyne/verlaag inkomste/wins
                        
                     • Swak reproduksie uitsette 
                     • Swak voeromsettings tempo
                     • Negatiewe ekonomiese invloed/verlies aan uitvoere   (Enige 3)         (3)

3.5      Huisvesting vir kuikens

         3.5.1       TWEE redes vir behuising
                     • Beskerm kuikens teen predatore 
                     • Skep 'n omgewing waarbinne hul kan groei en ontwikkel                 (2)

         3.5.2       TWEE faktore vir oorwegings tydens die oprig van behuising
                     • Gebou moet koste effektief wees 
                     • Oriëntasie van die gebou moet oos na wes wees 
                     • Oppervlakte moet goed gedreineer wees met voldoende lug
                       beweging 
                     • Dakmateriaal moet geïsoleerd en weerkaatsend wees 
                     • Voldoende ventilasie 
                     • Eenvormige verspreiding van lig 
                     • Verskaf die regte hoeveelheid hitte                (Enige 2)          (2)

         3.5.3       TWEE voorbeelde van toerusting vir 'n pluimveehuis
                     • Voerbakke 
                     • Waterdrinkers/bakke 
                     • Beligting 
                     • Neste/nesmateriaal 
                     • Stellasies 
                     • Beddegoed 
                     • Voetbaddens
                     • Lugversorgers/waaiers/verwarmers
                     • Broeimasjiene
                     • Termometers 
                     • Eierrakkies
                                                                                              (2)
                     • Eierskale                                    (Enige 2)
                                                                                              [35]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                          8                             DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                        NSS – Memorandum

VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE
4.1      Embrio en fetus ontwikkeling
         4.1.1       Identifikasie van die strukture
                     (a) B – Allantoïs 
                     (b) E – Fetus 
                     (c) F – Naelstring/plasenta                                              (3)
         4.1.2       Verskaf die volgende
                     (a) EEN funksie
                     • Beskerm die fetusskokke//absorbeer skokke 
                     • Verhoed die uitdroging/dehidrasie van           die     fetus          (1)
                         (Enige 1)
                     (b) EEN bestanddeel van D
                     • Amnioties vloeistof/water/vloeistof                                    (1)
                     (c) Waar D aangetref sal word
                     • In die amnion/C                                                        (1)
         4.1.3       Tyd om rektale swangerskap waar te neem
                     3–4 maande van dragtigheid                                               (1)
4.2      Rol van die hormone
         4.2.1       Verduideliking van die konsep hormoon
                     • Die chemiese bestanddeel afgeskei deur endokriene kliere/
                        ovaria/uterus deur die bloed vervoer  na 'n spesifieke deel/
                        teiken orgaan van die liggaam wat 'n gespesialiseerde funksie
                        verrig                                                                (2)
         4.2.2       Hooffunksie van hormone
                     (a) Testosteroon
                     • Ontwikkeling van die sekondêre manlike kenmerke 
                     • Verhoog geslagsdrang
                     • Stimuleer aper produksie                           (Enige 1)           (1)
                     (b) Luteïniserende hormoon (LH)
                     • Bars van die follikel membraan tydens ovulasie 
                     • Styftrek van die infundibulum rondom die eierstok 
                     • Stimuleer die afskeiding van progesteroon
                     • Rypwording van die oösiete 
                     • Vorming van die corpus luteum                        (Enige 1)         (1)
                     (c) Estrogeen
                     • Ontwikkel die funksies van die sekondêre geslagsorgane 
                     • Verantwoordelik vir die aanvang van estrus/gedragsverandering
                         vind plaas 
                     • Sigbare tekens van estrus 
                     • Sametrekking van die baarmoeder 
                     • Bevorder groei van die melkbuisstelsel 
                     • Stimuleer die Graafse follikel 
                     • Stimuleer die afskeiding van LH
                     • Vertraag/inhibeer die afskeiding van FSH
                     • Berei die baarmoeder voor vir implantasie
                     • Verhoed bakteriese infeksie in die baarmoeder          (Enige 1)       (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                           9                             DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                         NSS – Memorandum

         4.2.3       Hormone verantwoordelik vir die
                     (a)  Instandhouding van die corpus luteum – Progesteroon                  (1)
                     (b)  Groei en ontwikkeling van die Graafse follikel – FSH                 (1)

4.3      Estrussilkus in melkkoeie

         4.3.1       Bepaal die aantal koeie in estrus
                     10                                                                        (1)

         4.3.2       Tyd waartydens 20 koeie in estrus is
                     18:00 tot 00:00                                                           (1)

         4.3.3       Tendens van koeie in estrus vanaf 12:00 tot 06:00
                     Verhoging/hoër/meer/vanaf 10 tot 45 koeie                                 (1)

         4.3.4       Aantal koeie in estrus vanaf 18:00 tot 06:00
                        20 + 45 koeie 
                        = 65 koeie                                                             (2)

         4.3.5       Beste tyd vir KI
                     12:00 tot 18:00/in die middag                                             (1)

         4.3.6       Rede
                     Tydperk wanneer die meeste koeie (45) in estrus/op hitte is               (1)

4.4      Uier van 'n melkkoei

         4.4.1       Identifikasie van deel
                     • A – Alveolus                                                            (1)
                     • B – Lob                                                                 (1)
                     • C – Speen                                                               (1)

         4.4.2       Definisie van laktasie
                     • Periode van melkproduksie by vroulike diere/koeie 
                     • Begin kort na kalwing en duur gemiddeld 305 dae 
                     • Hormone betrokke is prolaktien en oksitosien             (Enige 2)      (2)

         4.4.3       Vergelyking van die melk- en die bottervet produksie
                     • Melkproduksie verhoog tot pieklaktasie waarna die geleidelik
                        afneem 
                     • Bottervetproduksie verlaag tot piekproduksie waarna dit geleidelik
                        styg                                                                   (2)

4.5      Moeilike geboortes

         4.5.1       Toepaslike term vir moeilike geboortes
                     Distokia                                                                  (1)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                          10                            DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                        NSS – Memorandum

         4.5.2       Redes vir moeilike geboortes by verse
                     • Verse is fisies kleiner 
                     • en minder ontwikkel/jonger 
                     • Verkeerde aanbieding/posisie/postuur
                     • Te groot fetus/hidrosefalus
                     • Misvormde fetus
                     • Fetus is gedraai
                     • Prolaps van die baarmoeder
                     • Meervoudige geboortes/tweelinge
                     • Grootte van die pelvis area
                     • Serviks ontsluit nie
                     • Verlengde dragtigtyd
                     • Wanvoeding
                     • Siektes                                               (Enige 2)      (2)

         4.5.3       TWEE bestuursmaatreëls om moeilike geboortes te verminder
                     • Gebruik bulle bekend vir klein kalfies/lae geboorte massa 
                     • Paar verse op die ideale ouderdom/liggaamsmassa/nie te vroeg
                       nie 
                     • Pas 'n beheerde/goed beplande teelseisoen toe 
                     • Goed beplande voedingsprogram/vermy oorvoer 
                     • Goed beplande gesondheidsprogram                       (Enige 2)     (2)

         4.5.4       Definisie van die vassit/agterbly van die plasenta
                     • Die onvermoë van die plasenta/membrane om uitgewerp te
                         word 
                     • binne 12 uur na kalwing/geboorte 
                     • met negatiewe effekte/gevolge/komplikasies      (Enige 2)            (2)
                                                                                             [35]

                                                                TOTAAL AFDELING B:           105
                                                                    GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Agricultural Sciences P1 Feb March 2017 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-feb-march-2017-afr/0646fbde-1a69-42a2-9a2a-97025d79b2d7) — Agricultural Sciences · QP · 2017 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 Feb March 2017 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-feb-march-2017-memo-afr/1e42f93f-5b05-4e7d-ad2b-90da83efe5d2) — Agricultural Sciences · Memo · 2017 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 Nov 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2017-memo-eng/2b139224-da84-4f08-9960-60fa6b740409) — Agricultural Sciences · Memo · 2017 · Eng
- [Agricultural Sciences P1 Nov 2017 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2017-memo-afr/514609d7-bd88-4197-a5c5-e87b7224f3fd) — Agricultural Sciences · Memo · 2017 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 Feb March 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-feb-march-2018-memo-eng/14142fe2-155d-434e-b8d5-34b25ef2f428) — Agricultural Sciences · Memo · 2018 · Eng
- [AS P1 Feb March 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/as-p1-feb-march-2016-memo-afr/f5ff4710-f469-4d9c-a165-8107de0ba573) — Agricultural Sciences · Memo · 2016 · Afr

## More from Grade 12 Agricultural Sciences

- [Gr 12 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-sci-atp-2023-24/f8eca465-7b8e-42d7-afd8-c86963794db8) — ATP
- [Agricultural Sciences P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2025-eng/84db8f48-7d8c-432b-a67b-1f405c9b2431) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-qp-june-2024-afrikaans/48719f25-7bad-42d9-ac10-98ce8ff7d641) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/bef7725c-6e39-4ea2-a70e-eb20a0ec8a39) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 GR12 SEPT 2024 Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-sept-2024-sesotho/f17d9c4e-4a0e-4b55-8838-35f2b361f76a) — QP · 2024 · Sesotho
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2024-afrikaans/8e32cd2a-091a-453e-805b-a2206fd54cc0) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
