# Agricultural Sciences Grade 12 P1 2018 Memo (Afr)

> Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the NSC Supplementary Exam 2018 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-feb-march-2018-memo-afr/d3b6383b-af2f-4961-946a-141c0d28b878
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 12 P1 2018 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-feb-march-2018-memo-afr/d3b6383b-af2f-4961-946a-141c0d28b878)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2018. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                            LANDBOUWETENSKAPPE V1

                              FEBRUARIE/MAART
                                 NOVEMBER 20172018

                                   NASIENRIGLYNE

TOTAAL: 150

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                         2                    DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                      NSS – Nasienriglyne

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      1.1.1        D 
         1.1.2        D 
         1.1.3        C 
         1.1.4        B 
         1.1.5        C 
         1.1.6        C 
         1.1.7        A 
         1.1.8        A 
         1.1.9        B 
         1.1.10       A/B                                               (10 x 2)       (20)

1.2      1.2.1        Slegs B 
         1.2.2        Beide A en B 
         1.2.3        Slegs A 
         1.2.4        Geeneen 
         1.2.5        Slegs A                                            (5 x 2)       (10)

1.3      1.3.1        Ptialien/amilase 
         1.3.2        Eksterne/ekto parasiet 
         1.3.3        Beddegoed 
         1.3.4        Superovulasie 
         1.3.5        Mitochondria                                       (5 x 2)       (10)

1.4      1.4.1        Stikstof/proteïen 
         1.4.2        Verwyderings sertifikaat/permit 
         1.4.3        Splitsing 
         1.4.4        Mesoderm 
         1.4.5        Testosteroon                                        (5 x 1)       (5)

                                                            TOTAAL AFDELING A:           45

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                         3                         DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                      NSS – Nasienriglyne

AFDELING B

VRAAG 2: DIEREPRODUKSIE

2.1      Spysverteringskanaal van 'n plaasdier

         2.1.1        Letter van die gedeelte waar sellulose vertering plaasvind
                      A                                                                        (1)

         2.1.2        Die ensiem verantwoordelik vir sellulose vertering
                      Sellulase                                                                (1)

         2.1.3        TWEE vereistes vir die organismes in gedeelte A
                       Maklik verteerbare koolhidrate 
                       Gereelde voedsel inname vir fermentasie 
                       Voldoende minerale voedingstowwe/(Na, Cu, Co, P) 
                       Anaerobiese/suurstof vrye omgewing 
                       Teenwoordigheid van CO2 
                       Voldoende stikstof 
                       Geskikte pH/effe suur/pH van 5,5 - 6,5 
                       Warm en vogtige omgewing/temperatuur van 38 - 40 0C 
                       Voortdurende verwydering van eindprodukte 
                       Osmotiese toestande/vogtige omgewing             (Enige 2)             (2)

         2.1.4        Die tipe vertering in gedeelte D
                      Chemiese/ensiematiese vertering                                          (1)

         2.1.5        Rede vir die antwoord
                      Gedeelte D skei verteringsappe/ensieme af                                (1)

2.2      Beskikbare dierevoere

         2.2.1        Klassifikasie van VOER A en VOER C
                      VOER A - Kragvoer                                                        (1)
                      VOER C - Ruvoer                                                          (1)

         2.2.2        Die letter wat vir elke toestand aanbeveel word
                      (a) B                                                                    (1)
                      (b) D                                                                    (1)
                      (c) A                                                                    (1)
                      (d) C                                                                    (1)

         2.2.3        Regverdiging vir die beter vertering as voer B gemaal word
                         Gemaalde voer/mielies het kleiner partikels met               'n
                           verhoogde blootstellings oppervlakte 
                         vir meer blootstelling aan ensieme en beter vertering                (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                           4                             DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                        NSS – Nasienriglyne

2.3      Voedingsproef

         2.3.1         Berekening van die verteerbaarheidkoëffisiënt van hooi
                       = 11,5 kg x 100 
                           24 kg
                       = 47,9  %                                                                  (3)

         2.3.2       Stadium waarop die hooi gesny is
                     Laat in die seisoen toe dit alreeds oud/volwasse was                          (1)

         2.3.3       Rede gebaseer op die berekende waarde
                      Slegs 47,9% van die hooi is verteer en geabsorbeer 
                      Die hooi was hard/gelignifiseer/met 'n hoë vesel inhoud/minder/
                        swak/moeilik om te verteer                                                 (2)

         2.3.4       TWEE aanvullende bestanddele om die verteerbaarheid van hooi
                     te verbeter
                      Nie-proteïen-stikstof/NPN/ureum/buret 
                      Molasse 
                      Bytsoda                                          (Enige 2)                  (2)

2.4      Voervloeiplan

         2.4.1       TWEE maande met onvoldoende voer
                      April 
                      Mei 
                      Junie                                                        (Enige 2)      (2)

         2.4.2        TWEE redes
                      Die behoefte is hoër as die beskikbaarheid/daar is 'n tekort 
                      Daarom word aanvullende voere gegee                                         (2)

         2.4.3       Totale hoeveelheid aanvullende voer in Mei

                     Aanvullende voer (kg/dier) x aantal dae in Mei x aantal diere
                     = 2 kg x 31 x 50 
                     = 3 100 kg 
                       1 000
                     = 3,1 ton                                                                     (3)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                                       5                                DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                                    NSS – Nasienriglyne

2.5      Staafgrafiek van die ruproteïen- en ruveselinhoud van die verskillende
         voere

                                      Die ruproteïen- en ruveselinhoud van verskillende voere
                            45
                                             Ruproteïen               Ruvesel
                            40
                            35

          Hoeveelheid (%)
                            30
                            25
                            20
                            15
                            10
                             5
                             0
                                      1
                                   Lusern           2
                                                 Lusern            3
                                                             Oliekoekmeel            4
                                                                                Mieliemeel         5
                                                                                               Sorghum
                                   weiding        hooi          Feed                             reste
                                                               Voer

                                 Kriteria/rubriek/merkriglyne
                                     Korrekte opskrif 
                                     Y-as: Korrek gekallibreer met byskrif (Hoeveelheid) 
                                     X-as: Korrek gekallibreer met byskrif (Voer) 
                                     Korrekte eenhede (%) 
                                     Staafgrafiek 
                                     Akkuraatheid                                                                (6)

VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER

3.1      Produksiestelsels

         3.1.1 Identifikasie van die TWEE produksiestelsels A en B
               A - Intensiewe produksiestelsel                                                                    (1)
               B - Ekstensiewe produksiestelsel                                                                   (1)

         3.1.2 Vergelyking van die TWEE produksiestelsels
               (a) Metode van voeding
                    Intensiewe produksiestelsel - Voer word aan diere voorsien 
                    Ekstensiewe produksiestelsel - Diere wei/soek self kos                                       (2)
               (b) Produksie uitset per oppervlakte
                    Intensiewe produksiestelsel - Hoër produksie per
                      oppervlakte/area 
                    Ekstensiewe produksiestelsel - Laer produksie per
                      oppervlakte/area                                                                            (2)

Kopiereg voorbehou                                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                           6                       DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                        NSS – Nasienriglyne

3.2      Die voedings- en temperatuurs vereistes by verskillende stadia

         3.2.1        Hoof voedingstof vir braaikuikens
                      Proteïen                                                                (1)

         3.2.2        Belangrikheid van die voedingstof
                          Benodig proteïen vir spier en weefsel groei 
                          Verskaf teenliggaampies wat immunitiet verskaf 
                          Kollageen ondersteun senings/ligamente en die snawel 
                          Beheer liggaamsvloeistof ballans en spier sametrekking 
                          Herstel ou/verslete weefsel                     (Enige 1)          (1)

         3.2.3        Rede vir die insluiting van koolhidrate in afrondingsmengsel
                      Benodig koolhidrate vir vetmesting/afronding                            (1)

         3.2.4        Die verwantskap tussen die proteïenvlak, temperatuur
                      behoeftes en die ouderdom
                      Hoe jonger die kuikens  hoe hoër die proteïen vlakke in die
                      voer 
                      en hoe hoër die temperatuur vereistes 
                      OF
                      Hoe ouer die kuikens  hoe laer die proteïen vlakke in die voer 
                      en hoe laer die temperatuur vereistes                                   (3)

3.3      Apparatuur gebruik vir die identifikasie doeleindes by plaasdiere

         3.3.1        Brandyster                                                              (1)

         3.3.2        Oorplaatjie                                                             (1)

         3.3.3        Slim nekband                                                            (1)

         3.3.4        Tattoeëertang                                                           (1)

3.4      Hanteringsfasiliteit in 'n diereproduksie-onderneming

         3.4.1        Identifikasie van die fasiliteit
                      Laai/aflaai bank/tafel                                                  (1)

         3.4.2        Die gebruik van die fasiliteit
                      Die laai/aflaai van diere                                               (1)

         3.4.3        TWEE ontwerp eienskappe van die fasiliteit
                       Hoë sterk kante 
                       Wyd genoeg vir die betrokke tipe dier 
                       Hoek van die oprit nie te steil nie 
                       Moet glyvry wees/nie glad nie                       (Enige 2)         (2)

         3.4.4        TWEE tipes skade aan diere tydens die hanterings proses in
                      hierdie fasiliteit
                       Fisies/beserings 
                       Stres/emosioneel                                                      (2)
Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                         7                         DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                      NSS – Nasienriglyne

3.5      TWEE parasiete in plaasdiere

         3.5.1        Die klassifikasie van die TWEE parasiete
                      A - Eksterne/uitwendige/ekto-parasiete                                  (1)
                      B - Interne/inwendige/endo-parasiete                                    (1)

         3.5.2        Rede vanaf diagram om antwoord te regverdig
                      A - Larwes heg hulself aan/op die vel van diere                         (1)
                      B - Ingeslukte wurms boor deur die derms na die lewer                   (1)

         3.5.3        Voorkomingsmaatreël teen parasiet B
                         Vermy weiding in nat/vlei/moerasagtige areas/afkamp van
                           geaffekteerde dele/areas/verwyder die mis 
                         Hou drinkplekke/areas droog 
                         Wisselweiding 
                         Teel geneties weerstandbiedende diere 
                         Behandel geaffekteerde areas 
                         Die brand van veld 
                         Voorsien goeie voeding 
                         Gebruik selfvoerders 
                         Voorsien skoon drinkwater 
                         Behoorlike bestuur van die teel/kalfseisoen     (Enige 1)           (1)

3.6      Dieresiektes

         3.6.1        Wetenskaplike term vir die toestand in dieregesondheid

                     (a) Aansteeklike/besmetlike siektes                                      (1)
                     (b) Draer/vektor                                                         (1)

         3.6.2        EEN bakteriese siekte wat van een dier na 'n ander oorgedra
                      word
                      Tuberkulose 
                      Antraks/miltsiekte                              (Enige 1)               (1)

         3.6.3        Rol van die boer
                       Kwarantyn/afsondering van siek diere 
                       Gereelde inspeksies/monitor die teenwoordigheid van siektes 
                       Inenting/inokkulasie 
                       Behandeling van siek diere 
                       Verbrand/begrawe geaffekteerde karkasse 
                       Verwys na die nodige owerhede                     (Enige 1)           (1)

         3.6.4        TWEE maatreëls waarvolgens plaaswerkers aan dieresiektes
                      blootgestel kan word
                       Blootstelling aan/kontak met besmette diere 
                       Gebruik ongesteriliseerde toerusting                                  (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                         8                           DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                      NSS – Nasienriglyne

         3.6.5        TWEE rolle van die staat om die verspreiding van aansteeklike
                      siekte te beheer
                       Produksie van entstowwe 
                       Opstel van kwarantyn areas/sones 
                       Navorsing 
                       Publikasies 
                       Invoer/uitvoer verbod/beheer maatreëls/permitte 
                       Veeartsenydienste                                (Enige 2)              (2)
                                                                                                 [35]
VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE

4.1      Die diagram van 'n spermsel

         4.1.1        Identifikasie van gedeelte A
                      Akrosoom                                                                  (1)

         4.1.2        Die funksies van gedeeltes

                     (a) Bewerkstellig penetrasie van die spermsel in                  die       (1)
                         ovum/beskerm die kop van die spermsel 
                     (b) Oordrag van die DNA/genetiese materiaal/inligting                      (1)
                     (c) Mobiliteit/beweging van die spermsel                                   (1)

         4.1.3        Onderskei tussen 'n spermsel en semen
                      Spermsel - Manlike gameet/geslagsel vir bevrugting                        (1)
                      Semen - Mengsel van spermselle en bygeslagsklier vloeistowwe              (1)

         4.1.4        Die vroulike geslagsel
                      Ovum/eisel/vroulike gamete                                                (1)

4.2      Fetusontwikkeling in beeste

         4.2.1        Identifikasie van gedeeltes B en F
                      B - Allantois                                                             (1)
                      F - Naelstring                                                            (1)

         4.2.2        Die funksie van gedeelte D
                          Beskerming vir die fetus/absorbeer skokke 
                          Reguleer temperatuur rondom die fetus 
                          Voorkom dehidrasie/uitdroging 
                          Smering van die geboorte kanaal                      (Enige 1)       (1)

         4.2.3        Toestande wat met swangerskap verbad hou
                      (a) Mummifikasie                                                          (1)
                      (b) Maserasie                                                             (1)
                      (c) Aborsie                                                               (1)
                      (d) Plasenta retensie/vassit/agterbly van die plasenta                    (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                          9                           DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                       NSS – Nasienriglyne

4.3      Melkboer met 100 koeie en 'n bul

         4.3.1        Identifikasie van die probleem in die onderneming
                      Bul:koei verhouding nie proporsioneel/die kalfpersentasie is te
                      laag/besettings probleme                                                   (1)

         4.3.2        Wetenskaplike tegniek om kalfpersentasie te verhoog
                      Kunsmatige inseminasie/KI                                                  (1)

         4.3.3        Ander metode om kalfpersentasie te verhoog
                      Gebruik meer bulle/3 - 5 bulle                                             (1)

         4.3.4        Invloed van voeding op die vrugbaarheid van bulle
                       Ondervoeding het 'n negatiewe invloed op spermatogenese/
                         die vorming van sperme/volume/kwaliteit van semen 
                       Oorvoeding veroorsaak dat bulle vet/swaar/lui word en die
                         vermoë verloor om koeie te dek                                          (2)

         4.3.5        TWEE ander redes vir die swak prestasie van die bul
                       Oorbenutting/uitputting van die bul 
                       Ouderdom van die bul 
                       Gebrek aan libido 
                       Bouvorm abnormaliteite 
                       Onvermoë om te bevrug/lae spermsel telling       (Enige 2)               (2)

4.4      Melkproduksie van 'n koei vir 'n jaar

         4.4.1        Term wat die grafiek beskryf
                      Laktasie kurwe                                                             (1)

         4.4.2        Indikasie van die letter
                      (a) H                                                                      (1)
                      (b) A                                                                      (1)
                      (c) B                                                                      (1)
                      (d) D                                                                      (1)

         4.4.3        Rede vir die val in melkproduksie tussen punte F en G
                       Siekte toestand/die koei was siek/siekte 
                       Besering 
                       Buitengewone/slegte weers-/omgewingstoestande 
                       Wanvoeding/oor-/ondervoeding 
                       Koei is in die proses om op te droog              (Enige 2)              (2)

4.5      Estrus in melkkoeie

         4.5.1        Definisie van die estrussiklus in melkkoeie
                       Periode waartydens nie-dragtige koeie sigbare tekens van
                         estrus toon 
                       en slegs dan bulle sal toelaat om hulle te dek                           (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                        10                      DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                      NSS – Nasienriglyne

         4.5.2        Sigbare tekens van estrus in melkkoeie
                       Slym afskeiding vanuit die vulva/bulstring 
                       Vulva is rooi/vogtig/geswel 
                       Rusteloos/bulk baie/opgewonde 
                       Ruik aan die genitalia van ander koeie 
                       Voer/speeksel op die rug/hare is omgekrap/deurmekaar 
                       Kop omhoog met gekrulde lippe 
                       Voerinname daal/verlies aan eetlus 
                       Melkproduksie daal 
                       Koeie beweeg na die bul om dekking toe te laat   (Enige 2)       (2)

         4.5.3        Identifikasie van die koei in estrus
                      Koei A/B                                                           (1)

         4.5.4        Estrus
                       (a) Estrogeen                                                     (1)
                       (b) 21 dae                                                        (1)
                                                                                          [35]

                                                             TOTAAL AFDELING B:           105
                                                                 GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Agricultural Sciences P1 Feb March 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-feb-march-2018-memo-eng/14142fe2-155d-434e-b8d5-34b25ef2f428) — Agricultural Sciences · Memo · 2018 · Eng
- [Agricultural Sciences P1 Feb March 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-feb-march-2018-eng/557b84d6-f26b-4d84-bdc8-0dc724e77299) — Agricultural Sciences · QP · 2018 · Eng
- [Agricultural Sciences P1 Feb March 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-feb-march-2018-afr/0d5d4676-1f00-4198-802d-58086868263d) — Agricultural Sciences · QP · 2018 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 May June 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2018-memo-afr/7ff3e6c6-ba16-466c-9150-55c84a56c366) — Agricultural Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [AS P1 Feb March 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/as-p1-feb-march-2016-memo-afr/f5ff4710-f469-4d9c-a165-8107de0ba573) — Agricultural Sciences · Memo · 2016 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 Feb March 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-feb-march-2015-memo-afr/5c85e254-a144-4d46-bdc7-1a0a059d6db2) — Agricultural Sciences · Memo · 2015 · Afr

## More from Grade 12 Agricultural Sciences

- [Gr 12 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-sci-atp-2023-24/f8eca465-7b8e-42d7-afd8-c86963794db8) — ATP
- [Agricultural Sciences P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2025-eng/84db8f48-7d8c-432b-a67b-1f405c9b2431) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-qp-june-2024-afrikaans/48719f25-7bad-42d9-ac10-98ce8ff7d641) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/bef7725c-6e39-4ea2-a70e-eb20a0ec8a39) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 GR12 SEPT 2024 Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-sept-2024-sesotho/f17d9c4e-4a0e-4b55-8838-35f2b361f76a) — QP · 2024 · Sesotho
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2024-afrikaans/8e32cd2a-091a-453e-805b-a2206fd54cc0) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
