# Agricultural Sciences Grade 11 P1 2025 Memo (Afr)

> Grade 11 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November Exam 2025 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-gr11-memo-nov2025-afrikaans-watermark/623a22cf-1bf0-4df4-941a-637326574d24
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2025
- Exam period: Eastern Cape November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 11 P1 2025 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-gr11-memo-nov2025-afrikaans-watermark/623a22cf-1bf0-4df4-941a-637326574d24)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 11 · Eastern Cape November Exam · 2025 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                 SENIOR SERTIFIKAAT

                             GRAAD 11

                      NOVEMBER 2025

               LANDBOUWETENSKAPPE V1
                    NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.

     Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 2

2                            LANDBOUWETENSKAPPE V1              (EC/NOVEMBER 2025)

AFDELING A

VRAAG 1

1.1   1.1.1    C✓✓
      1.1.2    A ✓✓
      1.1.3    D ✓✓
      1.1.4    C ✓✓
      1.1.5    B ✓✓
      1.1.6    B ✓✓
      1.1.7    A ✓✓
      1.1.8    D ✓✓
      1.1.9    C ✓✓
      1.1.10   B ✓✓                                              (10 x 2)    (20)

1.2   1.2.1    Slegs A ✓✓
      1.2.2    Geeneen ✓✓
      1.2.3    Slegs B ✓✓
      1.2.4    Slegs A ✓✓
      1.2.5    Beide A en B ✓✓                                   (5 x 2)     (10)

1.3   1.3.1    pH skaal ✓✓
      1.3.2    Stikstof ✓✓
      1.3.3    Immobilisasie ✓✓
      1.3.4    Katioonadsorpsie ✓✓
      1.3.5    Hummus ✓✓                                          (5 x 2)    (10)

1.4   1.4.1    Molekule ✓
      1.4.2    Kapillêre water ✓
      1.4.3    Brak ✓
      1.4.4    Glukose ✓
      1.4.5    Mineralisasie ✓                                   (5 x 1)      (5)
                                                                             [45]

                                                     TOTAAL AFDELING A:       45

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 3

(EC/NOVEMBER 2025)                   LANDBOUWETENSKAPPE V1                                3

AFDELING B: BASIESE LANDBOUCHEMIE

VRAAG 2

2.1 2.1.1     Identifikasie van die illustrasie.
              Periodieke tabel van elemente ✓                                             (1)
     2.1.2    Elemente met atoomgetalle 1 en 20.
              1 – Waterstof ✓                                                             (1)
              20 – Kalsium ✓                                                              (1)
     2.1.3    TWEE maniere waarop die elemente gerangskik is.
              • Periodes ✓                                                                (1)
              • Groepe ✓                                                                  (1)
     2.1.4    Ooreenkomste tussen elemente He, Ne en Ar
              • Hulle is inert/nie-reaktief ✓
              • Volle valenselektron doppe ✓
              • Kleurloos en reukloos ✓                                 (Enige 2 x 1)     (2)
     2.1.5    Bepaling van valensie
              (a) 2 ✓                                                                     (1)
              (b) 6 ✓                                                                     (1)

2.2 2.2.1     Verbindingsklassifikasie
              Anorganies ✓                                                                (1)
     2.2.2    Naam van die verbinding op VRAAG 2.2.1.
              Natriumchloried ✓                                                           (1)
     2.2.3    Chemiese binding in VRAAG 2.2.2.
              Ioniese binding ✓                                                           (1)
     2.2.4    Regverdiging van die antwoord op VRAAG 2.2.3.
              • Die verbinding word gevorm wanneer een atoom ŉ valenselektron
                bykry ✓ van ŉ ander atoom. ✓
              • Die Na+ en Cl- ione word sterk na mekaar toe aangetrek, ✓ wat die
                ioniese verbinding natriumchloried vorm. ✓
              • Chloor (Cl) het 7 valenselektrone ✓ en verkry geredelik ŉ elektron om
                ŉ negatief gelaaide chloriedioon (Cl-) te vorm. ✓
              • Natrium (Na) het een valenselektron en verloor dit maklik ✓ om ŉ
                positief gelaaide natriumioon te word. ✓                 (Enige 1 x 2)    (2)
     2.2.5    Molekulêre formule
              Na ✓ Cl ✓                                                                   (2)

2.3 2.3.1     Identifikasie van verbinding
              Metaan ✓                                                                    (1)
     2.3.2    Naam van die groep verbindings waaraan die verbinding behoort
              Alkane ✓                                                                    (1)
     2.3.3    Twee eienskappe van metaan
              • Dit is ŉ gas ✓
              • Kleurloos ✓
              • Reukloos ✓                                              (Enige 2 x 1)     (2)
Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief
     Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 4

4                            LANDBOUWETENSKAPPE V1                        (EC/NOVEMBER 2025)

     2.3.4   Eienskappe van koolstof wat dit toelaat om organiese verbindings
             te vorm
             • Dit is in staat om te kateneer ✓
             • Dit kan vier kovalente bindings vorm ✓
             • Dit kan enkel-, dubbel- en driedubbele bindings vorm ✓
             • Dit is relatief onreaktief met ŉ aantal ander elemente ✓                  (2)

2.4 2.4.1    Chemiese strukture in diagram A en B hierbo.
             Diagram A – Versadigde vetsure ✓                                            (1)
             Diagram B – Onversadigde vetsure ✓                                          (1)

     2.4.2   Motivering van die strukture in diagramme A en B.

             Diagram A
             Het slegs enkelbindings tussen die koolstofatome in die vetsure. ✓          (1)

             Diagram B
             Het een of meer dubbelbindings tussen koolstofatome in die vetsure. ✓       (1)

     2.4.3   Twee basiese komponente van lipiede.
             • Gliserol ✓
             • Vetsure ✓                                                                 (2)

     2.4.4   TWEE rolle van lipiede in lewende organismes.
             • Energiereserwes ✓
             • Selmembraanstruktuur ✓
             • Insulasie ✓
             • Voedingstofabsorpsie ✓
             • Waterdigting ✓
             • Beskerming ✓
             • Energiereserwes ✓
             • Bron van water ✓                                        (Enige 2 x 1)     (2)

2.5 2.5.1    Algemene formule van koolhidrate.
             CnH2nOn ✓                                                                   (1)

     2.5.2   Binding wat die monomere van koolhidrate verbind.
             Glikosiedbinding ✓                                                          (1)

     2.5.3   Disakkariede wat in melk voorkom
             Laktose ✓                                                                   (1)

     2.5.4   TWEE voorbeelde van koolhidraatpolimere wat deur glikosidiese
             bindings gevorm word.
             • Sellulose ✓
             • Stysel ✓
             • Glikogeen ✓
             • Chitien ✓
             • Lignien ✓                                        (Enige 2 x 1)           (2)
                                                                                       [35]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief
     Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 5

(EC/NOVEMBER 2025)                   LANDBOUWETENSKAPPE V1                                   5

VRAAG 3: GRONDKUNDE

3.1 3.1.1     Die struktuur hierbo.
              Grondtekstuurdriehoek ✓                                                        (1)

     3.1.2    Grondtekstuurklase
              (a)  Klei ✓                                                                    (1)
              (b)  Leem ✓                                                                    (1)
              (c)  Sanderige leem ✓                                                          (1)

     3.1.3    Aanbeveling van die geskikste grond vir gewasproduksie.
              Grondmonster (b) ✓                                                             (1)

     3.1.4    DRIE redes om die antwoord in VRAAG 3.1.3 te motiveer.
              • Dit hou baie vog, maar dreineer ook goed sodat genoeg lug die
                wortels kan bereik. ✓
              • Het gebalanseerde samestelling van sand, slik en klei, wat ŉ goed
                gedreineerde en nutriëntryke omgewing skep. ✓
              • Kleideeltjies help om water te behou en voorkom vinnige uitdroging,
                terwyl die sand en slik oortollige water laat dreineer en versuiping
                voorkom. ✓
              • Die deeltjie grootte verspreiding laat lug en water vrylik beweeg, wat
                suurstof aan wortels verskaf en verdigting voorkom. ✓
              • Leemgrond is oor die algemeen ryk aan organiese stof (humus),
                wat noodsaaklike voedingstowwe vir plantgroei verskaf, insluitend
                wateroplosbare minerale. ✓
              • Leemgrond se struktuur is minder dig as klei of slik, wat dit makliker
                maak vir boere om te bewerk en voor te berei vir plant. ✓
                                                                           (Enige 3 x 1)     (3)

3.2 3.2.1     Grondstrukture in A en B
              A – Bolvormig/Sferoïed ✓                                                       (1)
              B – Plaatvormig ✓                                                              (1)

     3.2.2    Voorstel aan die boer oor die grondstruktuur wat die beste vir
              mielie-gewasse benut kan word.
              Grondstruktuur A ✓                                                             (1)

     3.2.3    TWEE faktore wat die ontwikkeling en stabiliteit van
              grondstruktuur beïnvloed.
              • Grondkolloïdale materiaal in die grond ✓
              • Tipe kleimineraal/klei ✓
              • Klimaat ✓
              • Plantwortels ✓
              • Mikrobiese gom ✓
              • Organiese materiaal ✓
              • Ysteroksied ✓
              • Afwisselende vog en droogte ✓                            (Enige 2 x 1)       (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief
     Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 6

6                                          LANDBOUWETENSKAPPE V1                     (EC/NOVEMBER 2025)

     3.2.4   TWEE voordele van ŉ goeie grondstruktuur.
             • Voorkom grondverdigting ✓
             • Voorkom korsvorming ✓
             • Voorkom gronderosie ✓
             • Beperk die uitwerking van droogte of oormatige natheid en
               anaërobiose ✓
             • Voorkom soutwanbalanse ✓                      (Enige 2 x 1)                          (2)

3.3 3.3.1    Grondtemperatuur op verskillende gronddieptes op verskillende
             tye.
                                                                                                    (1)
                                                  Temperature by 1 cm diep (°C)
                                                  Temperature by 20 cm diep (°C)
                                  45
                                  40

               Temperatuur (0C)
                                  35
                                  30
                                  25
                                  20
                                  15
                                  10
                                   5
                                   0
                                       06:00   08:00   10:00         12:00   14:00   16:00
                                                               Tyd
                                                                                                    (1)

             Kriteria/nasienriglyne

             Korrekte opskrif ✓
             X-as – korrek gekalibreer en gemerk (Tyd) ✓
             Y-as – korrek gekalibreer en gemerk (Temperatuur) ✓
             Korrekte eenhede (°C) ✓
             Akkuraatheid ✓
             Lyngrafiek ✓                                                                           (6)

     3.3.2   Tendens van grondtemperatuur op 1 cm diepte.
             Grondtemperatuur teen 1 cm is hoër ✓ as grondtemperatuur van 20 cm
             teen alle tye. ✓                                                                       (2)

     3.3.3   TWEE maniere om grondtemperatuurvariasies te minimaliseer.
             • Grondoppervlakbedekking/deklaag ✓
             • Skaduwering ✓
             • Besproeiing ✓
             • Deursigtige plastiek bedekking ✓               (Enige 2 x 1)                         (2)

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief
     Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 7

(EC/NOVEMBER 2025)               LANDBOUWETENSKAPPE V1                            7

3.4 3.4.1     Hipotese uit die eksperiment wat uitgevoer is.
              Infiltrasietempo in growwe tekstuurgronde is hoër ✓ as in fyn
              tekstuurgronde. ✓                                                   (2)

     3.4.2    Tipe porieë getoon in GRONDMONSTER A en B onderskeidelik.
              GRONDMONSTER A – makroporieë ✓                                      (1)
              GRONDMONSTER B – mikroporieë ✓                                      (1)

     3.4.3    Identifikasie grondmonster
              (a)    Kleigrond - GRONDMONSTER B ✓                                 (1)
              (b)    Sandgrond - GRONDMONSTER A ✓                                 (1)

3.5 Ooreenstemming van grondeienskappe met die grondkleur.

     3.5.1    C✓                                                                  (1)

     3.5.2    A✓                                                                  (1)

     3.5.3    B✓                                                                  (1)

     3.5.4    D✓                                                                 (1)
                                                                                [35]

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief
     Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 8

8                              LANDBOUWETENSKAPPE V1                     (EC/NOVEMBER 2025)

VRAAG 4: GRONDKUNDE

4.1 4.1.1    Etikette A en B.
             A – A-horison ✓                                                            (1)
             B – E-horison✓                                                             (1)

     4.1.2   LETTER wat die horisonne beskryf.

             (a)     Illuviale horison
                     C✓                                                                  (1)

             (b)     Sagte materiaal en verweerde rots
                     D✓                                                                  (1)

     4.1.3   Nat of waterdeurdrenkte profiel.
             A ✓ OF         O ✓
             G ✓            G ✓                                                          (2)

     4.1.4   Definisie van ŉ grondprofiel.
             Vertikale dwarssnit van die grond ✓ wat sy grondhorisonne of lae
             openbaar. ✓

                                              OF

             Duidelike laag in ŉ grondprofiel, ✓ ongeveer parallel met die aarde se
             oppervlak, met eienskappe wat dit onderskei van die lae bo en onder. ✓      (2)

4.2 4.2.1    TWEE redes waarom gronde geklassifiseer word.
             • Keuse van gewas ✓
             • Waardasie van grond ✓
             • Homogene produksie-eenhede ✓
             • Toekenning van grond ✓
             • Optimale benutting van grond ✓
             • Beplanning van boerderyaktiwiteite ✓                   (Enige 2 x 1)      (2)

     4.2.2 Streke waar die bogrondse diagnostiese horisonne gevind word.

             (a) Organiese O-horison
                 Nat lande waar organiese materiaal ophoop ✓                             (1)

             (b) Humiese A-horison
                 Koel, vogtige streke ✓                                                  (1)

     4.2.3 Herrangskikking van die prosedure
           C✓
           B✓
           E✓
           D✓
           A✓                                                                            (5)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief
     Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 9

(EC/NOVEMBER 2025)                  LANDBOUWETENSKAPPE V1                                 9

4.3 4.3.1 Kolloïedvoorstelling.
          (a)   Brak toestand – C ✓                                                       (1)
          (b)   Suur toestand – A ✓                                                       (1)

     4.3.2 Motivering van die antwoord in VRAAG 4.3.1
           (a)   Na+ oorheers ✓                                                           (1)
           (b)   H+ oorheers ✓                                                            (1)

     4.3.3 Die metode wat gebruik kan word om die grond met die kolloïed
           toestand A te herwin.
           Toediening van landboukalk ✓                                                   (1)

     4.3.4 Verskil tussen aktiewe en reserwesuurheid.
           Aktiewe suurheid word veroorsaak deur waterstofione in die
           grondoplossing ✓ terwyl reserwesuurheid veroorsaak word deur
           waterstofioon (H+) wat aan grondkolloïede gebind is ✓                          (2)

4.4 4.4.1 TWEE voorbeelde van mikro-organismes wat in die grond voorkom.
          • Bakterieë ✓
          • Protozoa ✓
          • Alge ✓
          • Swamme ✓
          • Nematodes ✓
          • Aktinomisete ✓                                   (Enige 2 x 1)                (2)

     4.4.2 TWEE rolle van grondmikro- en makro-organismes.
           • Breek plant- en dierreste af om plantvoedingstowwe vry te stel/
             ontbinding van plant- en dierreste dierlike oorblyfsels. ✓
           • Verbeter die grondstruktuur ✓
           • Terwyl grondmikrobes plantmateriaal verrot, word koolstofdioksied in
             die atmosfeer vrygestel. ✓
           • Sekere grondmikrobes kan die stikstof in die atmosfeer in die vorm van
             ammoniumsoute bind. ✓
           • Makro-organismes, soos erdwurms, maak die struktuur van die grond
             oop. ✓
           • Verbeter waterretensievermoë. ✓                            (Enige 2 x 1)     (2)

4.5 4.5.1 Voedingstofsiklus hierbo geïllustreer.
          Stikstof ✓                                                                      (1)

     4.5.2 Dui die etikette A en B hierbo aan.
           A – Stikstof in die atmosfeer ✓                                                (1)
           B – Nitrifikasie ✓                                                             (1)

     4.5.3 LETTER-ooreenstemming van die beskrywing
           (a) D ✓                                                                       (1)
           (b) C ✓                                                                       (1)
           (c) E ✓                                                                       (1)
           (d) G ✓                                                                       (1)
                                                                                        [35]

                                                            TOTAAL AFDELING B:          105
                                                                GROOTTOTAAL:            150

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief
     Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

## Related documents

- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV 2024 AFR DD watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov-2024-afr-dd-watermark/90ce842a-dbf0-4157-b823-3a8025a7aa7d) — Agricultural Sciences · QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov-2023-afrikaans/4bed981f-911e-456c-8ce4-6b1625f4f6d0) — Agricultural Sciences · QP · 2023 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV 2023 Afrikaans D watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov-2023-afrikaans-d-watermark/32f93834-bb89-4f87-bde8-5452e4086d95) — Agricultural Sciences · QP · 2023 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV 2023 Afrikaans D](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov-2023-afrikaans-d/4233dd34-7cbf-4e3a-9edd-65bfa285495d) — Agricultural Sciences · QP · 2023 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 GR11 MEMO NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr11-memo-nov2020-afrikaans/79d52bf8-a885-4e19-a1ce-123ca2ca92aa) — Agricultural Sciences · Memo · 2020 · Afr
- [AGR SCIENCES P1 GR11 MEMO NOV2011 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p1-gr11-memo-nov2011-afrikaans/795be76f-72b3-4f16-8634-4b24b49b6d83) — Agricultural Sciences · Memo · 2017 · Afr

## More from Grade 11 Agricultural Sciences

- [Gr 11 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-agric-sci-atp-2023-24/06bad6ac-81c6-4c4f-95ed-6a17594131f0) — ATP
- [AGRIC SCIENCES P2 QP GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-qp-gr11-nov-2025-eng-watermark/2bc88d06-6d78-4e49-82e4-f8d8bd1bf767) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P2 GR11 OP NOV2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-gr11-op-nov2023-afrikaans/756ae09f-83b3-4863-92d0-59169e2a3480) — QP · 2023 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P2 GR11 OP NOV2023 Afrikaans D watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-gr11-op-nov2023-afrikaans-d-watermark/1cbfc058-6f9e-4d20-9381-988b194a7eea) — QP · 2023 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P2 GR11 OP NOV2023 Afrikaans D](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-gr11-op-nov2023-afrikaans-d/fc29d97e-872d-4cef-b1f6-131870f1e57e) — QP · 2023 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P2 GR11 OP NOV2023 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-gr11-op-nov2023-afrikaans-watermark/a08d1c77-40e1-42df-aa8b-bbfc3afdfe7a) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
