# Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC June 2015 Memo (Afr)

> Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2015 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-june-2015-memo-afr/85c2d5c2-5c10-4499-8ef0-01423da4caf6
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2015
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC June 2015 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-june-2015-memo-afr/85c2d5c2-5c10-4499-8ef0-01423da4caf6)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 12 · NSC June Exam · 2015. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                           LANDBOUWETENSKAPPE V1

                                        2015

                                  MEMORANDUM

                                                                       PUNTE: 150

                      Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                           2                        DBE/2015
                                        SSE – Memorandum

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      1.1.1        A 
         1.1.2        D 
         1.1.3        B 
         1.1.4        C 
         1.1.5        C 
         1.1.6        D 
         1.1.7        B 
         1.1.8        A 
         1.1.9        D 
         1.1.10       C                                               (10 x 2)        (20)

1.2      1.2.1        Slegs B 
         1.2.2        Beide A en B 
         1.2.3        Slegs B 
         1.2.4        Slegs A 
         1.2.5        Geeneen                                           (5 x 2)       (10)

1.3      1.3.1        Slukdermgroef 
         1.3.2        Bakterieë/mokro-organismes 
         1.3.3        Rooi 
         1.3.4        Meiose 
         1.3.5        'Freemartin'/Kween                               (5 X 2)        (10)

1.4      1.4.1        Jodium/I 
         1.4.2        Rooster 
         1.4.3        Kalmeermiddels 
         1.4.4        Homeotermiese/endotermiese/warmbloedig 
         1.4.5        Oksitosien                                         (5 x 1)       (5)

                                                           TOTAAL AFDELING A:           45

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                           3                               DBE/2015
                                        SSE – Memorandum

AFDELING B

VRAAG 2:DIEREVOEDING

2.1      Spysverteringskanaal van 'n plaasdier

         2.1.1       Soort dier wat deur die diagram voorgestel word
                     Hoender/pluimvee/voëls                                                  (1)

         2.1.2       Motivering vir antwoord
                     • Krop 
                     • Proventrikel/kliermaag/ware maag 
                     • Ventrikel/spiermaag 
                     • Twee sekums/blindesakke 
                     • Kloaak                                                (Enige 3)       (3)

         2.1.3       Letters van die dele waar elk plaasvind
                     (a) Uitskeiding - I                                                     (1)
                     (b) Mikrobiese fermentasie - G                                          (1)
                     (c) Meganiese vertering - D                                             (1)

2.2      Pearson-vierkantmetode

         2.2.1       Pearson-vierkantmetode om rantsoen te balanseer

                               Mielies 9%                        27 dele/27 

                                                    17% 

                     Sojaboon-oliekoek 44%                       8 dele/8                    (3)

         2.2.2       Berekeninge om persentasie voere in rantsoen te toon
                     Totaal: 27 + 8 = 35 

                     % Mielies: 27 ÷ 35 x 100  = 77,14/77% 

                     % Sojaboon-oliekoek: 8 ÷ 35 x 100  = 22,86/23%                         (5)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                           4                                 DBE/2015
                                        SSE – Memorandum

2.3      Voervloeiprogram

         2.3.1        Totale hoeveelheidlusern (DM in kg) benodig per jaar
                      600kg x 12  = 7 200kg lusern                                             (2)

         2.3.2        Beskikbaarheid van voer vir die diere vir een jaar
                      Daar sal nie genoeg voer wees nie 
                      Rede
                      Diere benodig 7 200kg, produksie is 5 800 kg lusern/1 400kg tekort/
                      te min voer                                                               (2)

         2.3.3        Maand van hoogste produksie
                      • Desember                                                                (1)

         2.3.4        Alternatiewe om in voervereistes van diere te voorsien
                      • Proteïenryke aanvullings/bronne 
                      • Groenvoer 
                      • Plant gewasse vir die maak van kuilvoer 
                      • Plantreste/oesreste                               (Enige 2)             (2)

2.4      Varkies in betonjonghok

         2.4.1        Toepaslike term vir toestand
                      Anemie/bloedarmoede                                                       (1)

         2.4.2        DRIE sigbare tekens met toestand geassosieer
                      • Diarree 
                      • Bleek slymvliese/vel 
                      • Lusteloosheid/kom moeg voor/swakheid 
                      • Aptyd verlies/anoreksia/agteruitgang 
                      • Vinnige asemhaling 
                      • Los, gerimpelde vel 
                      • Opswel van kop/skouers/oë                             (Enige 3)         (3)

         2.4.3        TWEE voorsorgmaatreëls vir hierdie toestand
                      • Yster-/Fe-inspuiting 
                      • Plaas grondsooie in hok 
                      • Verf spene met ysteroplossing/ystersulfaat 
                      • Aanvullings/kruipvoeding/rantsoen                                       (3)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                          5                              DBE/2015
                                       SSE – Memorandum

2.5      Rantsoen geformuleer vir melkbeeste

         2.5.1        Berekeningvan die voedingsverhouding

                      % verteerbare nie-stikstofbevattende voedingstowwe (VNSBV)
                            = TVV – VP
                            = 80% – 10% = 70% 

                            VV = 1: %VNSBV OF VV = 1: %TVV – %VP 
                                     %VP                %VP
                            VV = 1:70% 
                                  10%
                            VV = 1:7                                                        (4)

         2.5.2        Geskiktheid van rantsoen
                      • Ongeskik/nie geskik                                                 (1)

         2.5.3        TWEE redes vir antwoord
                      • VV is wyer as 1:6 
                      • Proteïeninhoud is te laag                                           (2)
                                                                                             [35]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                          6                                DBE/2015
                                       SSE – Memorandum

VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER

3.1      BOER A enBOER B het intensiewe produksieonderneming met lammers
         begin

         3.1.1        Redevir lammerbehuisinguitleg van BOER A:
                      (a)  Op effense helling gebou
                           • Water kan afloop                                                 (1)
                      (b)  Droë beddegoed
                           • Beskerm diereteen koue                                           (1)
                      (c)  Sementvloer
                           • Maklik om skoon te maak/higiënies/voorkom modder
                                wanneer dit nat is                                            (1)
                      (d)  Lang, smal gebou wat van oos na wes georiënteer is
                           • Warmer in winter/koeler in somer                                 (1)

         3.1.2        Die uitwerking op BOER B se produksie
                      (a)    Behuising kyk noord
                             • Baie warm in somer 
                             • Warm in winter                                                 (2)
                      (b)    Modderige vloer
                             • Voet-/Klousiektes 
                             • Higiëneprobleme 
                             • Parasietinfestasie                            (Enige 2)        (2)
                      (c)    Op gelyk grond gebou
                             • Water kan nie afloop/swak dreinering/water bly staan 
                             • Modderige/onhigiëniese toestande                               (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                                                7                               DBE/2015
                                                             SSE – Memorandum

3.2      Grafiek oor voerverbruik en gewigstoename van vleisbeeste

         3.2.1        Lyngrafiek oor gemiddelde voerverbruik/gewigstoename

                                                         Gemiddelde gewigstoename en
                                                          voerverbruik van vleisbeeste

                        Gemiddelde gewigstoename
                                                   500

                                                   400

                                                   300

                                 (g/dag)
                                                   200

                                                   100

                                                    0
                                                         1        2       3     4        5       6
                                                             Gemiddelde voerverbruik (kg/dag)

                      Kriteria/rubriek/nasienriglyne
                      • Korrekte opskrif 
                      • X-a - korrek gekalibreer met byskrifte (voerverbruik) 
                      • Y-as - korrek gekalibreer met byskrifte (gewigstoename) 
                      • Korrekte eenhede (kg/dag en g/dag) 
                      • Akkuraatheid 
                      • Lyngrafiek                                                                               (6)

         3.2.2        Verhouding tussen voerverbruik en gewigstoename
                      • Gewigstoename is direk eweredig aan voerverbruik 
                                                     OF
                      • Hoe meer die voer verbruik hoe groter die
                         gewigstoename/andersom                         (Enige 1)                               (2)

3.3      Verskillende stadiums van die lewensiklus van 'n parasiet

         3.3.1        Noem en soort parasiet
                      • Bontbosluis 
                      • Eksterne/ekto parasiet                                                                   (2)

         3.3.2        Klassifikasie van die tipe parasiet in die lewensiklus
                      • Driegasheerbosluis                                                                       (1)

         3.3.3        Letters wat die lewensiklusstadiums van die parasiet
                      verteenwoordig

                      (a)         Die larwe wat uit die eiers broei - B                                          (1)
                      (b)         Die nimf wat op die tweede gasheer voed - D                                    (1)
                      (c)         Die bosluis wat op die derde gasheer voed - E                                  (1)
                      (d)         Die eerste gasheer - C                                                         (1)
Kopiereg voorbehou                                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                          8                               DBE/2015
                                       SSE – Memorandum

         3.3.4        TWEE skadelike uitwerkings van hierdie parasiet op lewende
                      hawe
                      • Beskadig vel/spene/genitalieë 
                      • Verlaag weerstand van gasheer 
                      • Anemie as gevolg van bloed uit gasheer gesuig 
                      • Oordra van siektes 
                      • Dood 
                      • Algehele agteruitgang 
                      • Irritasie                                         (Enige 2)          (2)

3.4      Scenario van 'n geïntegreerde produksiestelsel

         3.4.1        Definisie van intensieweproduksiestelsel
                      • Klein oppervlakte met baie diere 
                      • Menslike en tegnologiese betrokkenheid 
                      • Hoë produksie insette en uitsette 
                      • Nie van natuur afhanklik                           (Enige 2)         (2)

        3.4.2         Bewyse van TWEE intensieweproduksiestelsels
                      • Besproeiing 
                      • Voerkraal 
                      • Aangeplante weidings                               (Enige 2)         (2)

        3.4.3         TWEE redes vir plant van bome op natuurlike weiding
                      • Beskerm diere teen ekstreme omgewings toestande
                         sonlig/hitte/bestraling/koue/wind/reën 
                      • Voorsien skaduwee 
                      • Verskaf skuiling/beskerming 
                      • Bron van voedsel/voedingstowwe                   (Enige 2)           (2)

        3.4.4         Wetenskaplike naamvir boerderystelsel
                      • Ekstensieweproduksiestelsel                                          (1)

        3.4.5         Invloed van voerkraal op veedigtheid
                       • Drakrag sal styg/verhoog/verbeter/meer word                         (1)
                                                                                              [35]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                          9                                DBE/2015
                                       SSE – Memorandum

VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE

4.1      Die sirkelgrafiek wat die estrussiklus in koeie verteenwoordig

         4.1.1        Duur van estrussiklus in nie-dragtige koeie
                      • 18 - 24 dae                                                           (1)

         4.1.2        Persentasie wat ooreenkom met die stadium wanneer die koei
                      paring met 'n bul sal toelaat
                      • 4%                                                                    (1)

         4.1.3        Stadium en hormoon verantwoordelik vir toestand
                      • Estrus 
                      • Estrogeen                                                             (2)

         4.1.4        Die hormoon verantwoordelik vir elk van die volgende
                      persentasies
                      (a)   4% - Estrogeen                                                    (1)
                      (b)   12% - Follikelstimulerende hormoon (FSH)                          (1)
                      (c)   15% - Luteïniserende hormoon (LH)                                 (1)
                      (d)   69% - Progesteroon                                                (1)

 4.2    Kunsmatige inseminasie

         4.2.1        Definisie van kunsmatige inseminasie
                      • Die versameling van die semen vanaf 'n bul en die 
                      • Plasing daarvan in die voortplantingskanaal van die koei 
                      • Sodat bevrugting sonder natuurlike paring kan plaasvind               (3)

         4.2.2        TWEE voorvereistes vir suksesvolle kunsmatige inseminasie
                      • Koeie moet in estrus/bronstig wees 
                      • KI moet op regte tyd in estrus plaasvind/tydsberekening 
                      • Gebruik gesonde/onbesmette/lewensvatbare semen 
                      • Deur gekwalifiseerde persoon/personeel gedoen/regte tegniek
                      • Gebruik gesterilliseerde instrumente                 (Enige 2)        (2)

         4.2.3        DRIE verdunners wat algemeen gebruik word
                      • Melk 
                      • Fruktose/glukose/voedingstowwe 
                      • Eiergeel 
                      • Lipiede 
                      • Gliserol 
                      • Buffers/Natriumsitraat 
                      • Antibiotika/Penisillien                             (Enige 3)         (3)

         4.2.4        EEN metode sodat koeie nageslag sal produseer
                      • Kloning 
                      • Natuurlike dekking                                  (Enige 1)         (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                         10                                DBE/2015
                                      SSE – Memorandum

 4.3     Paringsproses

         4.3.1        VYF stadiums van paring in volgorde
                      • Belangstelling/seksuele aantrekking 
                      • Spring op mekaar 
                      • Dek/kopulasie 
                      • Ejakulasie 
                      • Afklim                                                               (5)

         4.3.2        DRIE faktore wat paringsgedrag by bulle reguleer
                      • Genetiese samestelling 
                      • Omgewingsfaktore 
                      • Fisiologiese faktore 
                      • Gesondheid 
                      • Ondervinding                                       (Enige 3)         (3)

 4.4     Ontwikkelende embrio

         4.4.1        Benoem dele:
                      (a) G  Plasenta                                                       (2)
                      (b) A  Amnion                                                         (2)
                      (c) F  Chorion                                                        (2)

         4.4.2        DRIE funksies van deel B (amnionvog/vrugwater)
                      • Skokabsorbeerder 
                      • Laat beweging deur fetus toe 
                      • Reguleer temperatuur 
                      • Smeer geboortekanaal 
                      • Voorkom uitdroging van fetus                       (Enige 3)         (3)

         4.4.3        Die stof wat die membraan gemerk A omring
                      • Amnionvog/Vrugwater                                                  (1)
                                                                                              [35]

                                                                TOTAAL AFDELING B:            105
                                                                    GROOTTOTAAL:              150

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

## Related documents

- [Agricultural Sciences P2 June 2015 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-june-2015-memo-eng/ac3c62b6-051b-4a5f-9971-f9a5a8f508d7) — Agricultural Sciences · Memo · 2015 · Eng
- [Agricultural Sciences P2 June 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-june-2015-memo-afr/d67c3ac8-a489-467d-b199-2ab155be3933) — Agricultural Sciences · Memo · 2015 · Afr
- [AGRSC P1 GR12 MEMO ENG SEPT2015](https://www.hlayiso.com/library/agrsc-p1-gr12-memo-eng-sept2015/cf2bcc8a-0be4-4422-8d8f-228e6501489e) — Agricultural Sciences · Memo · 2015 · Eng
- [Agricultural Sciences P1 Nov 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2015-memo-afr/c2021dc3-190e-4495-a864-78e96b305ead) — Agricultural Sciences · Memo · 2015 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 Feb March 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-feb-march-2015-memo-afr/5c85e254-a144-4d46-bdc7-1a0a059d6db2) — Agricultural Sciences · Memo · 2015 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 May June 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2018-memo-afr/7ff3e6c6-ba16-466c-9150-55c84a56c366) — Agricultural Sciences · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Agricultural Sciences

- [Gr 12 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-sci-atp-2023-24/f8eca465-7b8e-42d7-afd8-c86963794db8) — ATP
- [Agricultural Sciences P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2025-eng/84db8f48-7d8c-432b-a67b-1f405c9b2431) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-qp-june-2024-afrikaans/48719f25-7bad-42d9-ac10-98ce8ff7d641) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/bef7725c-6e39-4ea2-a70e-eb20a0ec8a39) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-english/2cff966d-6745-4923-803b-a44e55866231) — QP · 2024 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P1 GR12 SEPT 2024 Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-sept-2024-sesotho/f17d9c4e-4a0e-4b55-8838-35f2b361f76a) — QP · 2024 · Sesotho

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
