# Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC June 2016 Memo (Afr)

> Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2016 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2016-memo-afr/fdc72901-caec-4a01-9d4d-e2f1f5991b2d
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC June 2016 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2016-memo-afr/fdc72901-caec-4a01-9d4d-e2f1f5991b2d)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 12 · NSC June Exam · 2016. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                       SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                          LANDBOUWETENSKAPPE V1

                                        2016

                                  MEMORANDUM

                                                                     PUNTE: 150

                      Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                       2                                    DBE/2016
                                    SSE – Memorandum

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      1.1.1        B 
         1.1.2        A 
         1.1.3        A/B/C/D 
         1.1.4        D 
         1.1.5        B 
         1.1.6        B 
         1.1.7        A 
         1.1.8        C 
         1.1.9        A 
         1.1.10       D                                                      (10 x 2)         (20)

1.2      1.2.1        Slegs B 
         1.2.2        Slegs A 
         1.2.3        Beide A en B 
         1.2.4        Slegs B 
         1.2.5        Geeneen                                                 (5 x 2)         (10)

1.3      1.3.1        Ammoniak 
         1.3.2        Agterplaas/vrylopende/free range stelsel 
         1.3.3        Agtergeblewe nageboorte/vassit van die plasenta 
         1.3.4        Spermatogenese 
         1.3.5        Spoel/oes van bevrugte ova/embrio's                     (5 x 2)         (10)

1.4      1.4.1        Mineraallekke 
         1.4.2        Teenliggaampies 
         1.4.3        Progesteroon 
         1.4.4        Mummifikasie 
         1.4.5        Pistolet                                                 (5 x 1)         (5)

                                                              TOTAAL AFDELING A:                45

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                        3                                  DBE/2016
                                     SSE – Memorandum

AFDELING B

VRAAG 2: DIEREVOEDING

2.1      Die spysverteringskanaal van pluimvee

         2.1.1        Identifikasie van die dele
                      A - Krop                                                                (1)
                      B - Proventrikel/kliermaag                                              (1)
                      C - Ventrikel/gizzard/spiermaag                                         (1)

         2.1.2        Letter van die deel wat klippies bevat
                      C                                                                       (1)

         2.1.3        Rede vir die teenwoordigheid van klippies
                      Help met meganiese vertering/fynmaal van die voedsel                    (1)

         2.1.4        Spysverteringskanaal deel van pluimvee wat nie in skape
                      voorkom nie
                      • Krop/A
                      • Proventrikel/B
                      • Gizzard/ventrikel/C 
                      • Kloaak/uro-genitale opening/E 
                      • Sekums/seka/D                               (Enige 2)                 (2)

2.2      Samestelling van voerinname en uitskeiding by kalf wat 5 kg

         2.2.1        Voerkomponent met die laagste absorpsietempo
                      Ruvesel                                                                 (1)

         2.2.2        TWEE redes vir die antwoord
                      • Hoogste tempo van uitskeiding 
                      • Voormae/Rumen nie goed ontwikkel nie/nie funksioneel 
                      • Afwesigheid/Beperkte hoeveelheid rumen-mikroflora 
                                                                          (Enige 2)            (2)

         2.2.3        EEN rede waarom dit nie vir melkkoeie aanbeveel word nie
                      • Ruproteïenkonsentrasie is te laag/5% 
                      • Ruveselkonsentrasie is te hoog/78%              (Enige 1)             (1)

         2.2.4        Bereken droë materiaal (DM) in die voer (kg)
                      • (15% vog) 0,15 x 5kg = 0,75kg vog 
                      • 5kg – 0,75 = 4,25kg DM 
                           OF
                      • (85% DM) 0,85 x 5kg 
                      • = 4,25kg DM                                                           (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                        4                                     DBE/2016
                                     SSE – Memorandum

2.3      Pearson-vierkantmetode (Inligting oor twee voere)

         2.3.1        Bereken persentasie
                      (a) Mieliemeel
                           31 x 100 
                           33
                           = 93,93%                                                              (2)

                      (b)   Sojaboonmeel
                              2 x 100 
                             33
                             = 6,06%                                                             (2)

         2.3.2        Koste van sojaboonmeel in rantsoen
                      • 0,0606 (6,06%) x 285kg = 17,27kg 
                      • 17,27kg x R4,58 per kg 
                      • = R79,10                                                                 (3)

2.4      Biologiese waarde (BW) data

         2.4.1        Verduideliking van biologiese waarde
                      • BW is 'n indeksvan die % stikstof in 'n sekere voer 
                      • Verwys na die proteïenkwaliteit in die voer 
                      • Word bepaal deur die aminosuursamestelling en die 
                      • verhouding van aminosure in die proteïen             (Enige 2)           (2)

         2.4.2        Verwantskap tussen die BW en die kwaliteit van 'n voer
                      • Hoe hoër die BW 
                      • Hoe beter die kwaliteit van die voer 
                                     OF
                      • Hoe laer die BW 
                      • Hoe laer die kwaliteit van die voer              (Enige 1)               (2)

         2.4.3        Identifikasie van voer met die laagste BW
                      Mieliemeel                                                                 (1)

         2.4.4        Bepaling van die geskiktheid van mieliemeel
                        • Geskik vir energie/vir vetmesting 
                        • Nie geskik vir produksie/groei/reproduksie nie      (Enige 1)          (1)

         2.4.5        Belangrikheid om varke te voer met 'n voer met hoë BW
                      • Varke kan nie hul eie aminosure vervaardig nie 
                      • Moet proteïen direk inneem                                               (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                         5                                      DBE/2016
                                      SSE – Memorandum

2.5      Voervloeibeplanning

         2.5.1       Bereken die:
                     (a)  Hoeveelheid swenkgras (t DM/Ha)
                           • 210 t/jaar ÷ 15 Ha  = 14t DM/Ha                                      (2)
                     (b)  Ha mielies aangeplant vir kuilvoer
                           • 100 t/jaar ÷ 10 t/Ha  = 10 Ha                                        (2)

         2.5.2       Voergewas gebruik as:
                     (a)  Somerweiding
                          • Kikoejoe(weiding) 
                     (b)  Sappige voer gedurende die winter
                          • Mielies/kuilvoer/swenkgras/raaigras
                             (winter reënvalstreek) 
                     (c)  Mees ekonomiese hooi
                          • Swenkgras                                                              (3)
                                                                                                    [35]

VRAAG 3:DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER

3.1      Gedrag van plaasdiere

         3.1.1       Area aangedui
                     • C - Blindekol 
                     • D - Balanseerpunt                                                           (2)

         3.1.2       Posisie waar die hanteerder veilig is
                     Buite die vlugsone/area rondom A/enige plek buite sirkel A                    (1)
                     Rede
                     Daar is vir die hanteerder geen gevaar/bedreiging vir die dier nie            (1)

         3.1.3       DRIE riglyne van belang by die hantering van beeste
                     • Kennis/Begrip van dieregedrag 
                     • Korrekte hanteringstegnieke 
                     • Korrekte hanteringsgeriewe 
                     • Voorspel/Antisipeerdiere se gedrag 
                     • Wees versigtig/wakker/voorbereid wanneer met diere werk 
                     • Werk kalm en stil/geen geraas/swepe/stokke/honde 
                     • Wees bedag/bewus van die vlug/veiligheidsone      (Enige 3)                 (3)

3.2      Scenario oor diereproduksiestelsels

         3.2.1        Boerderystelsels bedryf
                      • Boer A - Kommersiëleboer                                                   (1)
                      • Boer B - Bestaansboer                                                      (1)

         3.2.2        Motivering
                      • Boer A: Produseer op groot skaal/verkoop produkte vir 'n
                                 wins                                                              (1)
                      • Boer B: Produseer slegs om sy gesin te onderhou                            (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                        6                                   DBE/2016
                                     SSE – Memorandum

         3.2.3        Boer wat die meeste tot omgewingsagteruitgang bydra
                      Boer A                                                                   (1)

         3.2.4        TWEE omgewingsgevolge
                      • Boer A produseer 1440 ton afval per jaar 
                      • Produseer metaan as byproduk van herkouervertering                     (2)

3.3      Apparaat gebruik in skaapproduksieproses

         3.3.1        Identifikasie van die apparaat
                      Elektriese warmmes/lem/skêr                                              (1)

         3.3.2        Funksie van apparaat by skape
                      Ontstert/stert afsit/kastrasie                                           (1)

         3.3.3        TWEE redes waarom die apparaat verkies word
                      • Maklik om te gebruik/vinnig 
                      • Goedkoop 
                      • Bloedlose metode 
                      • Higiëniese metode                                   (Enige 2)          (2)

         3.3.4        Ouderdom bytoediening
                      • So jonk as moontlik/verkieslik voor dag 7 na geboorte                  (1)
                         Rede
                      • Diere is makliker om te hanteer/kleiner 
                      • Minder weefselskade/bloed/stres vir diere           (Enige 1)          (1)

         3.3.5        EEN ander apparaat wat gebruik kan word
                      • Mes/skalpel 
                      • Rubberringmetode 
                      • Burdizzo                                            (Enige 1)          (1)

 3.4     Siektesby plaasdiere

         3.4.1        Voltooi tabel
                      A - Bakterie/Bakterië 
                      B - Beeste/skape/bokke 
                      C - Protosoön/Protosoë 
                      D - Klontwol                                                             (4)

         3.4.2        Siekte wat slegs melkkoeie affekteer
                      Mastitis                                                                 (1)

         3.4.3        'n Bestuurspraktyk gebruik wat rooiwater sal voorkom
                       • Inenting/immunisering 
                       • Dip diere om bosluise te beheer 
                       • Verskuif diere/veldbestuur/brand van veld       (Enige 1)             (1)

         3.4.4        Plaasdier vatbaar vir mastitis
                      Lakterende melkkoeie/koeie/vroulike diere                                (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                       7                                    DBE/2016
                                    SSE – Memorandum

 3.5     Giftige plante

         3.5.1        Frase wat hierdie tipe plante beskryf
                      Gif/toksiese plante                                                      (1)

        3.5.2         Plaasdier meeste vatbaar vir gifblaar
                      Beeste                                                                   (1)

        3.5.3         TWEE ander giftige plante
                      • Mieliefungus 
                      • Gifappel 
                      • Gifblaar                                           (Enige 2)           (2)

        3.5.4         Skape wat die meeste vatbaar vir giftige plante is
                      • Eksotiese rasse 
                      • Jong diere/lammers 
                      • Ou diere 
                      • Dragtige diere                                     (Enige 2)           (2)

        3.5.5         Proteïenaanvulling vir herkouers
                      Ureum                                                                    (1)
                                                                                                [35]

VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE

4.1.1    Reproduksieorgane van die bul

         (a)          B                                                                        (1)

         (b)          D                                                                        (1)

         (c)          A                                                                        (1)

         4.1.2        TWEE aangebore defekte
                      • Spermdefekte 
                      • Kriptorkidisme 
                      • Hipoplasie                                          (Enige 2)          (2)

         4.1.3        TWEE funksies van die hormoon afgeskei deur deel D
                      • Ontwikkeling van die sekondêre geslagseienskappe 
                      • Normale gedragtydens paring 
                      • Funksionering van die bygeslagskliere 
                      • Produksie van die spermatosoë 
                      • Onderhoud van die manlike geslagstelsel         (Enige 2)              (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                       8                                  DBE/2016
                                    SSE – Memorandum

4.2      Sinchronisasie

         4.2.1        Identifiseer proses
                      Sinchronisasie/Sinchronisering                                         (1)

         4.2.2        EEN hormoon wat die proses inisieer
                      • Prostaglandien 
                      • Sintetiese progesteroon/Progestien/Estradiol 
                      • Ko-Sink-estrus-sinchronisering/GnRH 
                      • MGA/Melengestrolasetaat                          (Enige 1)           (1)

         4.2.3        Finansiële implikasie van sinchronisasie
                      • Hoë arbeidskoste/hormoonbehandelings 
                      • Hoë bestuursinsette/koste                                            (2)

4.3      Herrangskik die stellings in chronologiese volgorde

         1.   C                                                                              (1)

         2.   D                                                                              (1)

         3.   A                                                                              (1)

         4.   E                                                                              (1)

         5.   B                                                                              (1)

4.4      Moeilike geboorte

         4.4.1        Wetenskaplike term
                      Distokia/Gekompliseerde kalwing                                        (1)

         4.4.2        DRIE toestande wat kan aanleiding gee tot moeilike geboortes
                      • Deviasie/verkeerde posisie van die kop 
                      • Verkeerde buiging van die elmboog 
                      • Voorbeen/bene bly teruggevou 
                      • Hydrocephalus/waterhofie 
                      • Aangebore defekte/abnormaliteite 
                      • Skeur in die vagina 
                      • Tweelinge 
                      • Voortydige/laat geboorte 
                      • Geïnduseerde geboorte 
                      • Verkeerd/abnormaal geposisioneer/Kalf is
                         agterstevoor/onderstebo 
                      • Onvolledige ontsluiting van die serviks 
                      • Grootte van die kalf 
                      • Ondervoeding van die koei 
                      • Ouderdom van die vroulike dier                   (Enige 3)           (3)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                                          9                                      DBE/2016
                                                       SSE – Memorandum

         4.4.3                  Inheemse smeermiddel
                                Dierevet/olie/seep                                                                  (1)

4.5      Lyngrafiek

         4.5.1                  Lyngrafiek van die persentasie vet en laktose

                                 Die % vet en laktose in sekere weke van die jaar

                                          6

                                          5

                     Vet en laktose (%)
                                                                                                      Vet
                                          4                                                           Laktose

                                          3

                                          2

                                          1

                                          0
                                              5   10    15     20   25    30     35   40   45
                                                             Weke van die jaar

         Kriteria/rubriek/nasienriglyne
         • Korrekte opskrif 
         • X-as:Korrek gekalibreer met byskrif (Weke van die jaar) 
         • Y-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Vet en laktose) 
         • Korrekte eenheid (%) 
         • Lyngrafiek 
         • Akkuraatheid                                                                                             (6)

         4.5.2                  Tendens getoon deur proteïeninhoud van melk
                                                                                                                     (2

                                • Proteïen sal vermeerder/verhoog/van 3,0 tot 4,2% 
                                • Progressief in weke/vanaf week 5 tot 45                                           (2)

         4.5.3                  Bestanddele van die eerste melk
                                • Immunoglobulien/Teenliggaampies 
                                • Minerale/Kalsium (Ca)/Fosfor (P) 
                                • Vitamiene                                                      (Enige 2)          (2)

Kopiereg voorbehou                                                                              Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                       10                                 DBE/2016
                                     SSE – Memorandum

 4.6     Semen

         4.6.1        TWEE verdunningsmiddels
                      • Buffers/natriumsitraat 
                      • Eierwit 
                      • Lipiede/afgeroomde melk 
                      • Voedingstowwe/fruktose 
                      • Antibiotika/penisillien/streptomisien 
                      • Gliserol                                           (Enige 2)     (2)

         4.6.2        TWEE funksies van die verdunningsmiddels
                      • Reguleer die pH 
                      • Beheerdie isotoniese omgewing 
                      • Beskerm sperms teen temperatuurskommelinge/skokke 
                      • Verskaf energie aan sperms 
                      • Beskerm sperms teen bakteriese groei 
                      • Beskerm sperms teen die dodelike effek van bevriesing 
                      • Vergroot die volume van semen                      (Enige 2)     (2)
                                                                                          [35]

                                                                  TOTAAL AFDELING B:      105
                                                                      GROOTTOTAAL:        150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Agricultural Sciences P2 May June 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-may-june-2016-memo-eng/b885c850-d1ec-4dd7-9913-c5e1e3c1cab5) — Agricultural Sciences · Memo · 2016 · Eng
- [Agricultural Sciences P1 Nov 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2016-memo-afr/558e4932-70df-4c26-a3d9-471b38811408) — Agricultural Sciences · Memo · 2016 · Afr
- [AS P1 Feb March 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/as-p1-feb-march-2016-memo-afr/f5ff4710-f469-4d9c-a165-8107de0ba573) — Agricultural Sciences · Memo · 2016 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 May June 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2018-memo-afr/7ff3e6c6-ba16-466c-9150-55c84a56c366) — Agricultural Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 June 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-june-2015-memo-afr/85c2d5c2-5c10-4499-8ef0-01423da4caf6) — Agricultural Sciences · Memo · 2015 · Afr
- [AGRS P1 S12 2016 QP Eng](https://www.hlayiso.com/library/agrs-p1-s12-2016-qp-eng/b786fba1-80ec-468a-9151-c135e2046c84) — Agricultural Sciences · QP · 2016 · Eng

## More from Grade 12 Agricultural Sciences

- [Gr 12 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-sci-atp-2023-24/f8eca465-7b8e-42d7-afd8-c86963794db8) — ATP
- [Agricultural Sciences P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2025-eng/84db8f48-7d8c-432b-a67b-1f405c9b2431) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-qp-june-2024-afrikaans/48719f25-7bad-42d9-ac10-98ce8ff7d641) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/bef7725c-6e39-4ea2-a70e-eb20a0ec8a39) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-english/2cff966d-6745-4923-803b-a44e55866231) — QP · 2024 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P1 GR12 SEPT 2024 Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-sept-2024-sesotho/f17d9c4e-4a0e-4b55-8838-35f2b361f76a) — QP · 2024 · Sesotho

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
