# Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC June 2018 Memo (Afr)

> Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2018 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2018-memo-afr/7ff3e6c6-ba16-466c-9150-55c84a56c366
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC June 2018 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2018-memo-afr/7ff3e6c6-ba16-466c-9150-55c84a56c366)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 12 · NSC June Exam · 2018. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                       SENIORSERTIFIKAAT EKSAMEN

                         LANDBOUWETENSKAPPE V1

                                        2018

                                 NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150

                        Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                           2                            DBE/2018
                                      SSE – Nasienriglyne

AFDELING A

VRAAG 1:

1.1      1.1.1        B 
         1.1.2        B 
         1.1.3        C 
         1.1.4        C 
         1.1.5        A 
         1.1.6        C 
         1.1.7        D 
         1.1.8        D 
         1.1.9        A 
         1.1.10       B                                                  (10 x 2)        (20)

1.2      1.2.1        Beide A en B 
         1.2.2        Geeneen 
         1.2.3        Slegs B 
         1.2.4        Slegs B 
         1.2.5        Slegs A                                             (5 x 2)        (10)

1.3      1.3.1        Voervloei 
         1.3.2        Mastitis 
         1.3.3        Kriptorkidisme 
         1.3.4        Mesoderm 
         1.3.5        Corpus luteum                                        (5 x 2)       (10)

1.4      1.4.1        Eter/ru-vet 
         1.4.2        Bek-en-klouseer 
         1.4.3        Endometrium 
         1.4.4        Distosia/gekompliseerde geboorte 
         1.4.5        Plasenta/allanto-chorion/naelstring                   (5 x 1)       (5)

                                                              TOTAAL AFDELING A:           45

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                          3                               DBE/2018
                                     SSE – Nasienriglyne

AFDELING B

VRAAG 2: DIEREVOEDING

2.1      Die spysverteringkanaal van 'n plaasdier

         2.1.1        Identifikasie van dele
                      A Ventrikulus/spiermaag                                               (1)
                      D Kloaak                                                              (1)
                      F Krop                                                                (1)

         2.1.2        Belangrikheid van deel
                      B Stoor/stel gal vry                                                  (1)
                      E Skei verteringsensieme/sappe af                                     (1)

         2.1.3        Definisie van chemiese vertering
                         • Proses waar komplekse voerpartikels na eenvoudiger
                            bestanddele afgebreek word 
                         • deur 'n reeks chemikalieë/ensieme/sappe                          (2)

2.2      Prosesse betrokke by die beweging van voer deur die verteringskanaal

         2.2.1        Identifikasie van prosesse
                      C Absorpsie                                                           (1)
                      D Assimilasie                                                         (1)
                      E Uitskeiding                                                         (1)

         2.2.2        Die letter van proses
                      (a) C                                                                 (1)
                      (b) B                                                                 (1)

         2.2.3        Die ensiem verantwoordelik vir die vertering van voer in A
                      Speekselamilase/ptialien                                              (1)

2.3      Mengsel van TWEE voere (Pearson-vierkant)

         2.3.1        Indikasie van dele
                      (a)   Mieliemeel 31 dele                                              (1)
                      (b)   Sojabone     2 dele                                             (1)

         2.3.2        Reverdiging van die antwoord
                      (a) Laer VP/VP van 11%/meer VP is nodig om die verlangde
                           hoeveelheid protein te verskaf/koolhidraat ryk                   (1)
                      (b) Hoër VP/VP van 44%/minder VP is nodig om die verlangde
                           hoeveelheid protein te verskaf/proteïen ryk                      (1)

         2.3.3        Berekening van die hoeveelheid mieliemeel (in kg) in 285 kg
                      mengsel
                      31 x 285       = 267,72/268kg 
                      33
                      OF
                      31 x 100       = 93,94 x 285 = 267,72/268kg 
                      33                 100                                                 (2)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                           4                                DBE/2018
                                      SSE – Nasienriglyne

2.4      Voervloeiprogram

         2.4.1        Berekening van die totale voervoorsiening vir die jaar (in ton)
                      450 000 kg + 216 000kg 
                      = 666 000 kg ÷ 1000 
                      = 666ton                                                                (3)

         2.4.2        TWEE probleme van die voervloeiprogram
                        • Tekort/te min voer tydens die droë seisoen/maande 
                        • Kalfperiode val in die droë seisoen/maande 
                        • Aanvulling is te duur/R756 000                  (Enige 2)           (2)

         2.4.3        EEN voorsorgmaatreël wat die boer kan neem
                        • Maak voorsiening vir die droë seisoen deur oortollige voer in
                           die reënseisoen te stoor/maak van hooi 
                        • Verminder diere getalle/uitskot/verkoop                             [

                        • Verskuif die kalfseisoen na die reënseisoen       (Enige 1)         (1)

2.5      Mineraal/vitamien verantwoordelik vir tekort simptome

         2.5.1        Sink/Zn                                                                 (1)

         2.5.2        Fosfaat/P                                                               (1)

         2.5.3        Vitamien K                                                              (1)

         2.5.4        Vitamien A/retinol                                                      (1)

2.6       Voerkomponente van 'n rantsoen

         2.6.1        Gee die tipe diere
                      Herkouer/bees/skaap/bok                                                     (1)

         2.6.2        TWEE redes om die antwoord te ondersteun
                        • Benut voer met 'n hoë konsentrasie ruvesel/ruvoer
                          (lusern en hawerhooi) 
                        • Molasse stimuleer die rumen mikro-organismes 
                        • Kan NPN/ureum benut                              (Enige 2)              (2)

         2.6.3        Identifikasie van die konsentraat in die rantsoen
                      Mieliemeel                                                              (1)

         2.6.4        TWEE redes vir die insluiting van molasse in die rantsoen
                        • Verbeter die smaaklikheid van ruvoere 
                        • Aktiveer rumen mikro-organismes/verskaf energie 
                        • Bind die rantsoen saam/verminder stowwerigheid/
                          vermorsing van die rantsoen                      (Enige 2)          (2)
                                                                                               [35]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                                                                5                                       DBE/2018
                                                                           SSE – Nasienriglyne

VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER

3.1      Produksievlakke van 'n pluimveeplaas tydens sekere maande van die jaar

         3.1.1 Staafgrafiek van eier- en braaikuikenproduksie, Februarie tot Julie

                                                         Die produksievlakke van eier- en braaikuikenproduksie
                                                                           Februarie - Julie

            Produksievlakke ('000 eenhede)
                                             70
                                                           Eierproduksie               Braaikuikenproduksie
                                             60

                                             50

                                             40

                                             30

                                             20

                                             10

                                              0
                                                         Feb         Maart           April         Mei        Junie         Julie

                                                                                  Maande van die jaar

                                             Kriteria/rubriek/nasienriglyne
                                                 •     Korrekte opskrif 
                                                 •     X-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Maande van die jaar) 
                                                 •     Y-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Produksievlakke) 
                                                 •     Korrekte eenheid (‘000 eenhede) 
                                                 •     Staafgrafiek 
                                                 •     Akkuraatheid                                                                       (6)
         3.1.2 Die tendens in braaikuikenproduksie Februarie tot Augustus
                   • Vanaf Februarie het produksie gestyg/vermeerder/verbeter, in 
                   • Junie/Julie/Augustus het produksie gestabiliseer/konstant                                                            (2)
3.2      Produksiestelsels
         3.2.1                                     Identifikasie van die produksiestelsels
                                                   A Ekstensiewe produksiestelsel                                                         (1)
                                                   B Intensiewe produksiestelsel/voerkraalstelsel                                         (1)

         3.2.2                                     Vergelyking van die twee stelsels aan die hand van
                                                   (a)   Kapitaalbesteding
                                                            Stelsel A Minder kapitaal bestee                                              (1)
                                                            Stelsel B Meer kapitaal bestee                                                (1)

                                                   (b)         Oppervlakte grond in vergelyking tot produksie uitset
                                                                 Stelsel A Meer grond word gebruik met relatief
                                                                            minder/laer produksie uitset                                  (1)
                                                                 Stelsel B Minder grond met baie hoë produksie uitset                     (1)

Kopiereg voorbehou                                                                                                    Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                            6                                  DBE/2018
                                       SSE – Nasienriglyne

3.3      Noem die strukture

         3.3.1 Lê-batterye/diepskropstelsel                                                      (1)

         3.3.2 Kraamhokke/kratte                                                                 (1)

         3.3.3 Houkrale/opvangkrale/kraal                                                        (1)

3.4      Verskillende stadia van die lewensiklus van 'n parasiet

         3.4.1       Identifikasie van die tipe parasiet
                     Uitwendige/ekto-parasiet                                                    (1)

         3.4.2       Klassifikasie van die tipe parasiet volgens die lewensiklus
                     Drie-gasheer-parasiet                                                       (1)

         3.4.3       Letters wat die       verskillende      stadia   van   die   parasiet
                     verteenwoordig
                     (a)    B                                                                    (1)
                     (b)    D                                                                    (1)
                     (c)    E                                                                    (1)

         3.4.4       TWEE nadelige gevolge van hierdie parasiet op lewemdehawe
                     •  Beskadig die vel/spene/genitalieë 
                     •  Verlaag die weerstand/immuniteit van die gasheer 
                     •  Anemia/bloedarmoede die gevolg van bloed wat deur die
                        parasiet van die gasheer gesuig word 
                     •  Oordra van siektes 
                     •  Sterftes 
                     •  Algemene agteruitgang van diere/produksie/reproduksie verlaag/
                        gewigsverlies/vertraagde groei 
                     •  Irritasie 
                     •  Verlamming                                         (Enige 2)             (2)

3.5.     Siektes in diere

                 A      Virus                                                                    (1)
                 B      Miltsiekte/antraks                                                       (1)
                 C      Beeste/skape/bokke                                                       (1)
                 D      Hartwater                                                                (1)
                 E      Fungus                                                                   (1)

3.6      Soutvergiftiging in vee

         3.6.1 Identifikasie van die vergiftiging
               Soutvergiftiging                                                                  (1)

         3.6.2 TWEE voorkomings maatreëls
                 • Gee genoeg/voldoende sout/nie te veel nie/vermy sout
                   gekontamineerde water 
                 • Voorsien genoeg/skoon/vars drink water                                        (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                          7                                 DBE/2018
                                     SSE – Nasienriglyne

         3.6.3 EEN simptoom van soutvergiftiging in plaasdiere
                 • Oormatige speeksel afskeiding 
                 • Waggelgang/sleep die agterbene/rond draai/blindheid/
                    stuiptrekkings/gedeeltelike verlamming 
                 • Rooi/droë slymvliese van die mond 
                 • Verhoogde urine/misuitskeiding 
                 • Baie dors 
                 • Opbring 
                 • Hardlywigheid 
                 • Hipersensitief vir aanraking 
                 • Aggressief 
                 • Abdominale pyn/diarree 
                 • Ontsteking/inflammasie van die maag en dunderm  (Enige 1)                (1)

         3.6.4 TWEE moontlike maatreëls om die vergiftiging te behandel
                 • Verwyder die bron/sout 
                 • Voorsien kleiner hoeveelhede skoon/vars drinkwater met korter
                   intervalle 
                 • Behandel diere met 'n isotoniese sout/saline oplossing/
                   hipertoniese dekstrose                                (Enige 2)          (2)
                                                                                             [35]

VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE

4.1      Reproduksiestelsel van 'n koei

                 Identifikasie van die letter
                 4.1.1 A                                                                    (1)

                 4.1.2 B                                                                    (1)

                 4.1.3 D                                                                    (1)

4.2      Hormone

         4.2.1 Name van dele
               A  Ryp Graafse follikel                                                      (1)
               C  Ovum/eisel/vroulike geslagsel/gameet                                      (1)

         4.2.2 Aanduiding van die hormoon
               (a) Follikel stimulerende hormoon/FSH                                        (1)
               (b) Progesteroon                                                             (1)

         4.2.3 Die funksie van die infundibulum
               Dit opvang die ovum/kanaliseer die ovum in die fallopiesebuis                (1)

4.3      Embrio oorplasing

         4.3.1 Identifikasie van die proses
               Embrio oorplanting/oorplasing/oordrag/EO                                     (1)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                           8                                  DBE/2018
                                      SSE – Nasienriglyne

         4.3.2 TWEE voordele van EO vir boere
                 • Vinnige/koste doeltreffende manier van genetiese verbetering 
                 • Verlengde reproduksie lewe van ouer/onproduktiewe koeie 
                 • Nageslag van meerderwaardige diere word vermeerder/
                   hoër kalf persentasie 
                 • Genetiese materiaal word in die kude vasgelê 
                 • Genetiese materiaal kan internasionaal bemark word 
                 • Verbeter die mediese eienskappe van produkte 
                 • Produseer diere met verhoogde weerstand teen siektes 
                 • Voorkom die uitsterf van waardevolle en bedreigde diere 
                 • Winste van verhoogde verkope van kwaliteit gene/produkte 
                 • ‘n Beplande teelprogram kan geïmplimenteer word  (Enige 2)                  (2)

         4.3.3 Die term wat verwys na die koei
                  (a) Skenkerkoei                                                              (1)

                      (b)   Ontvanger/surrogaatkoei                                            (1)

4.4      Kunsmatige Inseminasie (KI)

         4.4.1 TWEE eienskappe van goeie kwaliteit semen
                 • Lewenskragtig/mobiliteit/motoliteit/80% mobiliteit/minder as
                   15% dooie sperme selle 
                 • Kleur/ondeursigtig/melkerig 
                 • Volume 
                 • Reuk 
                 • pH tussen 6,4 - 6,9/pH effe suur 
                 • Persentasie spermselle met defekte/morfologie/minder as 20%
                   abnormatiteite/minder abnormaliteite 
                 • Konsentrasie 
                 • Geen bloed in die semen                               (Enige 2)             (2)

         4.4.2 Funksies van die verdunningsmiddels van semen

                      (a)   Voorsien energie aan spermselle                                    (1)

                      (b)   Beskerm spermselle teen temperatuur wisseling/skade tydens          (1)
                            bevriesing 

                      (c)   Beskerm spermselle teen bakteriese groei/infeksies                 (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                          9                                DBE/2018
                                     SSE – Nasienriglyne

         4.4.3 TWEE nadele van KI
                 • Arbeidsintensiewe prosedure 
                 • Tydrowend 
                 • Onbevoegde operateur kan koeie beseer/beskadig 
                 • Siektes kan maklik/vining versprei 
                 • Genetiese abnormaliteite kan maklik/vining versprei 
                 • Hitte observasie is moeilik onder ekstensiewe toestande 
                 • Duur in terme van die stoor/toetsing 
                 • Nie altyd suksesvol nie/onbehoorlike hantering kan die
                     konsepsie tempo verlaag 
                 • Inteling mag voorkom 
                 • Genetiese verskeidenheid neem af 
                 • Hoë vlakke van bestuur word benodig 
                 • Kundigheid/hoë vlakke van kennis word benodig  (Enige 2)                (2)

         4.4.4 TWEE aangebore defekte in bulle
                 • Kriptorkidisme 
                 • Hermafroditisme 
                 • Hipoplasia 
                 • Sperm defekte                                         (Enige 2)         (2)

4.5      Die membrane rondom die embrio
         4.5.1 Identifikasie van die membrane
               A Allantois                                                                 (1)
               D Chorion                                                                   (1)
         4.5.2 TWEE funksies van die vloeistof in B
                 • Beskerm die embrio ten skokke/beserings 
                 • Beskerm die embrio teen temperatuur veranderinge 
                 • Beskerm teen die vasheg aan ander weefsel 
                 • Voorkom dehidrasie/uitdroging 
                 • Smering van die geboortekanaal                    (Enige 2)             (2)
         4.5.3 Die rol van membraan D
               Verbind die fetus aan die baarmoederwand/aanhegting/vorm die
               plasenta                                                                    (1)
         4.5.4 Die laaste stadium van dragtigheid
               Fetale stadium                                                              (1)
4.6      Die melkproduksie van 'n melkkoei
         4.6.1        Identifikasie van die proses
                      Laktasie                                                             (1)
         4.6.2        Indikasie van tyd (in weke) wanneer die volgende gebeur
                         (a)    Week 44                                                    (1)

                         (b)   Week 0                                                      (1)

                         (c)   Week 4                                                      (1)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                          10                              DBE/2018
                                     SSE – Nasienriglyne

         4.6.3        DRIE faktore wat die kwaliteit van melk geproduseer tydens
                      piekproduksie beïnvloed
                         • Voeding 
                         • Klimaat/omgewingstoestande/behuising/skuilings 
                         • Individualiteit 
                         • Ras 
                         • Ouderdom van die koei 
                         • Aantal kere wat die koei per dag gemelk word 
                         • Gesondheidstatus                               (Enige 3)      (3)
                                                                                          [35]

                                                             TOTAAL AFDELING B:           105

                                                                  GROOTTOTAAL :           150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Agricultural Sciences P1 May June 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2018-afr/26c3a865-eeca-4f00-b5f0-8b1b0da50cde) — Agricultural Sciences · QP · 2018 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 May June 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-may-june-2018-memo-eng/1959cc5a-43c1-44df-9a3e-ae04a03655f8) — Agricultural Sciences · Memo · 2018 · Eng
- [Agricultural Sciences P1 Feb March 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-feb-march-2018-memo-eng/14142fe2-155d-434e-b8d5-34b25ef2f428) — Agricultural Sciences · Memo · 2018 · Eng
- [Agricultural Sciences P1 May June 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2016-memo-afr/fdc72901-caec-4a01-9d4d-e2f1f5991b2d) — Agricultural Sciences · Memo · 2016 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 June 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-june-2015-memo-afr/85c2d5c2-5c10-4499-8ef0-01423da4caf6) — Agricultural Sciences · Memo · 2015 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 May June 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-may-june-2018-afr/86e5e52c-05c1-4d99-9c8a-35c164e9087b) — Agricultural Sciences · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Agricultural Sciences

- [Gr 12 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-sci-atp-2023-24/f8eca465-7b8e-42d7-afd8-c86963794db8) — ATP
- [Agricultural Sciences P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2025-eng/84db8f48-7d8c-432b-a67b-1f405c9b2431) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-qp-june-2024-afrikaans/48719f25-7bad-42d9-ac10-98ce8ff7d641) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/bef7725c-6e39-4ea2-a70e-eb20a0ec8a39) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-english/2cff966d-6745-4923-803b-a44e55866231) — QP · 2024 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P1 GR12 SEPT 2024 Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-sept-2024-sesotho/f17d9c4e-4a0e-4b55-8838-35f2b361f76a) — QP · 2024 · Sesotho

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
