# Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC June 2019 Memo (Afr)

> Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2019 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2019-memo-afr/5fb12bb6-d41e-4e10-ab41-4b9bc7af03c8
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC June 2019 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2019-memo-afr/5fb12bb6-d41e-4e10-ab41-4b9bc7af03c8)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 12 · NSC June Exam · 2019. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                  SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
             NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                            LANDBOUWETENSKAPPE V1

                                          2019

                                   NASIENRIGLYNE

                                                                        PUNTE: 150

                       Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                        2                               DBE/2019
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      1.1.1        C 
         1.1.2        B 
         1.1.3        B 
         1.1.4        D 
         1.1.5        A 
         1.1.6        D 
         1.1.7        B 
         1.1.8        C 
         1.1.9        A 
         1.1.10       D                                                  (10 x 2)        (20)

1.2      1.2.1        Slegs B 
         1.2.2        Geeneen 
         1.2.3        Beide A en B 
         1.2.4        Slegs A 
         1.2.5        Slegs B                                             (5 x 2)        (10)

1.3      1.3.1        Peristalse 
         1.3.2        Stoor/voerstoor/skuur/silo 
         1.3.3        Kloning/kern oordrag 
         1.3.4        Sinchronisering van estrus 
         1.3.5        Freemartin                                          (5 x 2)        (10)

1.4      1.4.1        Biologiese waarde/BW 
         1.4.2        Chronies 
         1.4.3        Hipoplasie 
         1.4.4        Mummifikasie 
         1.4.5        Implantasie                                          (5 x 1)        (5)

                                                              TOTAAL AFDELING A:           45

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                         3                                    DBE/2019
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING B
VRAAG 2: DIEREVOEDING

2.1      Spysverteringskanaal van 'n plaasdier

         2.1.1        Naam van die plaasdier
                      Hoender/pluimvee                                                         (1)

         2.1.2        Identifikasie van die letter
                      (a) C                                                                    (1)
                      (b) E                                                                    (1)
                      (c) A                                                                    (1)

         2.1.3        Die rol van deel B in vertering
                      Dit bevogtig  week/maak die voedsel sag                                 (2)

         2.1.4        Identifikasie van die letter wat ooreenstem met die vark
                      A                                                                        (1)

2.2      Vertering in die maag en dunderm

         2.2.1        Die naam van die ensiem
                      A Rennien                                                                (1)
                      E Lipase                                                                 (1)

         2.2.2        Identifikasie van deel
                      B Peptiede/polypeptiede/peptone/proteosis                                (1)
                      C Stysel                                                                 (1)
                      F Aminosure                                                              (1)

         2.2.3        Deel van die dunderm waar vertering plaasvind
                      Duodenum                                                                 (1)

         2.2.4        Verduideliking van die belangrikheid van emulsifisering
                      Dit verhoog die oppervlakte-area  vir maklike vertering                 (2)

2.3      Minerale en vitamiene

         2.3.1        Sink                                                                     (1)

         2.3.2        Vitamien A                                                               (1)

         2.3.3        Fosfaat                                                                  (1)

         2.3.4        Vitamien K                                                               (1)

2.4      Voedingsverhouding

         2.4.1        Aanbeveling van 'n voer vir die boer
                      (a) Voer B                                                               (1)
                      (b) Voer A                                                               (1)
                      (c) Voer C                                                               (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                        4                                    DBE/2019
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

         2.4.2        Deel wat die vertering van nie-stikstof voedsel verteenwoordig
                      8                                                                        (1)

         2.4.3        Regverdiging vir die aanbeveling van Voer A vir die kalf
                      Ryk aan proteïen/nou voedings verhouding  nodig vir groei               (2)

2.5      Pearson-vierkant

         2.5.1        Die metode gebruik om die rantsoen saam te stel
                      Pearson-vierkantmetode                                                   (1)

         2.5.2        Berekening van die verhouding van mieliemeel en sonneblom
                      oliekoekmeel

                      Mieliemeel 14%                           29 dele 

                                                 16% 

                      Sonneblom
                      oliekoekmeel 45%                          2 dele 

                      Verhouding van Mieliemeel tot Sonneblomoliekoekmeel is 29:2              (4)

         2.5.3        Berekening van die persentasie sonneblomoliekoekmeel

                        29 + 2 = 31 

                        2 x 100 
                        31

                        = 6,45/6,5%

                      OF
                        2  x 100 
                       31

                        = 6,45/6,5%                                                            (3)

2.6      TWEE rolle van 'n goeie voervloeiprogram
         • Verseker die veilige gebruik van hulpbronne 
         • Om aan diere se voedingsbehoeftes te voorsien 
         • Om die marge bo voerkoste te bereken 
         • Bestuurbaarheid van die onderneming 
         • Fokus op weeklikse/maandelikse/jaarlikse produksie en verbruik 
         • Verseker 'n aaneenlopende voorsiening van voer aan diere  (Enige 2)                 (2)
                                                                                                [35]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                          5                                   DBE/2019
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER

3.1      Boerderystelsels

         3.1.1        Identifikasie van die boerderystelsels
                      A Bestaansboerdery                                                       (1)
                      B Kommersiële boerdery                                                   (1)

         3.1.2        Vergelyking van bestaansboerdery en kommersiële boerdery
                      (a) Doel van die uitset
                          Bestaansboerdery - Hoofsaaklik om die familie te voed/nie
                          om wins te maak nie                                                  (1)
                          Kommersieel - Hoofsaaklik om produkte te verkoop/om wins
                          te maak                                                              (1)

                      (b)   Invloed op die omgewing
                            Bestaansboerdery - Geen/min invloed aangesien daar geen
                            besoedeling is nie                                                 (1)
                            Kommersieel - Groot invloed a.g.v. hoё produksievlakke van
                            afval/hoёr tempo van besoedeling                                   (1)

         3.1.3        Nadeel van boerderystelsel B
                      Grootskaalse verspreiding van siektes/produksie verliese                 (1)

         3.1.4        Ekonomiese voordeel van boerderystelsel B teenoor A
                      Hoёr produksie/inkomste/wins vir die boer                                (1)

3.2      Fasiliteite in 'n diereproduksie-onderneming

         3.2.1        Identifikasie van fasiliteit
                      A Waterbak/krip                                                          (1)
                      B Voerbak/krip                                                           (1)

         3.2.2        Die doel van fasiliteit C
                      Om plaasdiere te bedwing/beperk/beheer                                   (1)

3.3      Lewensiklus van 'n parasiet

         3.3.1        Klassifikasie van die parasiet
                      Inwendige/endoparasiet                                                   (1)

         3.3.2        Rede
                      Dit leef in/binne die gasheer se liggaam                                 (1)

         3.3.3        Identifikasie van die intermediêre gasheer
                      Slak                                                                     (1)

         3.3.4        Omgewings toestande vir die oorlewing van die intermediêre
                      gasheer
                      Vogtige/nat toestande                                                    (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                         6                                 DBE/2019
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

         3.3.5        TWEE voorsorgmaatreëls om parasiet besmetting te voorkom
                      • Vermy/kamp nat/vogtige areas af, tydens beweiding 
                      • Pas 'n wisselweidingstelsel toe/laat die veld rus 
                      • Zero/nul beweiding 
                      • Die brand van veld 
                      • Teel diere bestand teen parasiet besmettings 
                      • Verskaf skoon drinkwater 
                      • Voorsien voldoende/goeie voeding                   (Enige 2)         (2)

3.4      Die hantering van plaasdiere

         3.4.1        TWEE redes waarom plaasdiere hanteer word
                      • Vir die toepassing van normale bestuurspraktyke van diere
                         onthoring/merk/kastrasie/ontstert 
                      • Voorkoming en behandeling teen parasiete/doseer/enting 
                      • Ouderdoms bepaling van diere 
                      • Om vas te stel of diere dragtig is 
                      • Genereer data soos die groeitempo, massa en
                         markgereedheid van plaasdiere 
                      • Vervoer van plaasdiere                           (Enige 2)           (2)

         3.4.2        Gevolge van die verkeerde hanteringspraktyke van diere
                      (a) Diere sal vlug/storm/skrik/beseer hanterders                       (1)
                      (b) Skape word beseer/beskadig die vel/wol                             (1)
                      (c) Diere sal baklei/veg/aggressief                                    (1)

3.5      TWEE basiese vereistes vir behuisings
         • Beskerm teen uiterste klimaatstoestande/direkte bestraling vanaf die
            son/reёn/wind 
         • Voorsien verhitting/verkoelingstelsels 
         • Voldoende/effektiewe beligting 
         • Voorsien beddegoed 
         • Maklike toegang tot kos en skoon water 
         • Maklike/vrye beweging vir werkers 
         • Konstruksie van behuising moet koste-effektief wees 
         • Gepaste grootte om oorbevolking te verminder              (Enige 2)               (2)

3.6      Siekte veroorsakende mikro-organismes in plaasdiere

         3.6.1        Identifikasie van die letters
                      (a) Mastitis                                                           (1)
                      (b) Virus                                                              (1)
                      (c) Donker/rooi urine                                                  (1)
                      (d) Wolskape/Merino's                                                  (1)
                      (e) Protozoa                                                           (1)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                        7                                   DBE/2019
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

         3.6.2        TWEE rolle van die staat om siektes in plaasdiere te beheer
                      • Publieke bewusmaking/bekendstelling 
                      • Doen navorsing 
                      • Die maak en toepassing van wetgewing 
                      • Beheer die beweging van diere/ryk bewegingspermitte uit 
                      • Invoer/uitvoer beperkings 
                      • Voorsien veeartsenydienste 
                      • Stel kwarantynsones vas                            (Enige 2)          (2)

3.7      Soutvergiftiging in lewendehawe

         3.7.1        TWEE simptome van soutvergiftiging
                      • Verhoogde dors 
                      • Droë/rooi slymvliese in die mond 
                      • Hipersensitiwiteit 
                      • Geïrriteerd 
                      • Oormatige speeksel afskeiding 
                      • Verhoogde urinering/ontlasting 
                      • Ontsteking van die maag 
                      • Hardlywigheid 
                      • Vomering en retroperistalse 
                      • Abdominale pyn en diarree 
                      • Waggel/loop in sirkels/blindheid/stuipe/verlamming 
                      • Sleep van die agterbene/lam kootgewrigte 
                      • Aggressie                                           (Enige 2)         (2)

         3.7.2        TWEE maniere om diere met soutvergiftiging te behandel
                      • Onttrek die bron van sout onmiddellik 
                      • Behandel met hipertoniese dekstrose/isotoniese sout-
                         oplossing/saline 
                      • Voorsien skoon/vars drinkwater               (Enige 2)                (2)
                                                                                               [35]

VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE

4.1      Diagram van 'n spermsel

         4.1.1        Identifikasie van Deel A
                      Nukleus/kern                                                            (1)

         4.1.2        Letter van die deel wat die akrosoom verteenwoordig
                      B                                                                       (1)

         4.1.3        Funksie van
                       (a) Deel D - Verskaf die energie aan sperme vir beweging               (1)
                       (b) Deel E - Fasiliteer beweging/aandrywing van die spermsel           (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                         8                                   DBE/2019
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

4.2      Manlike reproduksie-organe

         4.2.1        Vas deferens/seminale buis                                               (1)

         4.2.2        Prostaat                                                                 (1)

         4.2.3        Epididimis/vesikulêre klier/seminale vesikel                             (1)

4.3      Hormonale beheer tydens die estrussiklus

         4.3.1        Definisie van die estrussiklus
                      Herhalende periodes van estrus  afgewissel met seksuele rus             (2)

         4.3.2        Proses by B
                      Ovulasie                                                                 (1)

         4.3.3        Funksie van luteïniserende hormoon
                      • Stimuleer die bars van die Graafse follikel/veroorsaak
                         ovulasie 
                      • Die rypwording van die oösiete 
                      • Die vorming van die corpus luteum 
                      • Fasiliteer die opvang van die ovum/styftrek van die
                         infundibulum                               (Enige 1)                  (1)

         4.3.4        DRIE tekens van estrus by koeie
                      • Koeie spring/ry op mekaar 
                      • Rusteloosheid 
                      • Swelling van die vulva 
                      • Oormatige slym afskeiding vanuit die vulva 
                      • Slymvliese van die vagina is rooi en vogtig 
                      • Krapmerke en mis/modder op die sye/rug 
                      • Koeie snuif/lek die genitalieë van ander koeie 
                      • Hare van die stert/kop/romp is opgepof 
                      • Stert is opgelig 
                      • Verlies aan eetlus 
                      • Melkproduksie neem af 
                      • Laat dekking toe                                     (Enige 3)         (3)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                                    9                                         DBE/2019
                                                 SS/NSS – Nasienriglyne

4.4      Fases van die estrussiklus

         Staafgrafiek van die tydperk (in dae) van die verskillende fases in die
         estrussiklus van verskeie vroulike plaasdiere

                                     Tydperk van die estrussiklus van verskeie vroulike
                                                         plaasdiere
                          16
                                          Pro-estrus          Metestrus         Di-estrus
                          14
                          12

          Tydperk (Dae)
                          10
                           8
                           6
                           4
                           2
                           0
                                   Koei                Ooi                Sog           Merrie
                                                Verskeie vroulike plaasdiere

         Kriteria/rubriek/nasienriglyne
         • Korrekte opskrif 
         • X-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Verskeie vroulike plaasdiere) 
         • Y-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Tydperk) 
         • Korrekte eenheid (Dae) 
         • Staafgrafiek 
         • Akkuraatheid                                                                                         (6)

4.5      Tegniek deur boere gebruik

         4.5.1                  Identifikasie van die tegniek
                                Kunsmatige inseminasie/KI                                                       (1)

         4.5.2                  TWEE kenmerke van goeie kwaliteit semen
                                • Kleur - witterig tot gelerige/melkerig/ondeurskynend 
                                • Taai 
                                • Minder as 15% dooie spermselle/lae mortaliteite 
                                • 80% van sperme beweeg vorentoe/mobiliteit/beweeglikheid/
                                   lewensvatbaarheid 
                                • Minder as 20% toon afwykings/misvormdheid/normale
                                   morfologie 
                                • Kenmerkende reuk 
                                • Gesonde/siekte vrye semen 
                                • pH - 6,4 tot 6,9/effe suur 
                                • Konsentrasie - 1,1 tot 4,5 biljoen spermselle per ml 
                                • Volume - 4 to 8ml                                   (Enige 2)                 (2)

Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                        10                                  DBE/2019
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

         4.5.3        Apparaat deur hand A vasgehou
                      Pistolet                                                             (1)

         4.5.4        Beste tyd om die koei te insemineer
                      Die volgende oggend                                                  (1)

         4.5.5        EEN negatiewe gevolg van tegniek deur onervare persoon
                      • Kan die koei se reproduksiekanaal beskadig/beseer 
                      • Onverwagte/onbekende lae geboorte uitslag         (Enige 1)        (1)

4.6      Reproduksie tegniek in koei toegepas

         4.6.1        Reproduktiewe tegniek
                      Embrio-oorplanting/oordrag/EO                                        (1)

         4.6.2        Letters van die EERSTE TWEE fases in volgorde
                      E                                                                    (1)
                      C                                                                    (1)

         4.6.3        TWEE voordele van die tegniek vir die boer
                      • Meer nageslag word van die beste koeie geproduseer 
                      • Meer wins 
                      • Vinnige genetiese vordering in die kudde 
                      • Produksie leeftyd van ouer koeie word verleng 
                      • Teel diere met verhoogde produksie doeltreffendheid 
                      • Gene word in die kudde bewaar/gevestig/verhoed die uitsterf
                         van waardevolle diere                            (Enige 2)        (2)

4.7      Fases van dragtigheid

         4.7.1        Term vir die bevrugte diploïede sel
                      Sigoot                                                               (1)

         4.7.2        Naam van die sel tydens die 16 sel stadium
                      Morula                                                               (1)

         4.7.3        TWEE oorsake van aborsie nie deur infeksie veroorsaak nie
                      • Beserings 
                      • Wanvoeding/verkeerde voeding 
                      • Hoё toedienings van hormone/medikasie 
                      • Chemiese vergiftiging/sterk lakseer middels/toksiese voer 
                      • Swak/slegte hantering van diere/stress/trauma 
                      • Vervoer 
                      • Inenting 
                      • Embrio abnormaliteite/ovum/sperm defekte 
                      • Genetiese defekte 
                      • Meerling fetusse tydens geboorte                    (Enige 2)      (2)
                                                                                            [35]

                                                               TOTAAL AFDELING B:           105
                                                                   GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Agricultural Sciences P1 May June 2019 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2019-eng/815c05b8-ff16-4082-96cf-6bbd9052642f) — Agricultural Sciences · QP · 2019 · Eng
- [Agricultural Sciences P1 May June 2019 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2019-afr/35990dbe-bde4-4f40-a551-8380090fc33b) — Agricultural Sciences · QP · 2019 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 GR12 MEMO SEPT2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-memo-sept2019-afrikaans/3d81c855-5109-4dea-9330-d12214e46cb8) — Agricultural Sciences · Memo · 2019 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 May June 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2018-memo-afr/7ff3e6c6-ba16-466c-9150-55c84a56c366) — Agricultural Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 May June 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2016-memo-afr/fdc72901-caec-4a01-9d4d-e2f1f5991b2d) — Agricultural Sciences · Memo · 2016 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 June 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-june-2015-memo-afr/85c2d5c2-5c10-4499-8ef0-01423da4caf6) — Agricultural Sciences · Memo · 2015 · Afr

## More from Grade 12 Agricultural Sciences

- [Gr 12 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-sci-atp-2023-24/f8eca465-7b8e-42d7-afd8-c86963794db8) — ATP
- [Agricultural Sciences P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2025-eng/84db8f48-7d8c-432b-a67b-1f405c9b2431) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-qp-june-2024-afrikaans/48719f25-7bad-42d9-ac10-98ce8ff7d641) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/bef7725c-6e39-4ea2-a70e-eb20a0ec8a39) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 GR12 SEPT 2024 Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-sept-2024-sesotho/f17d9c4e-4a0e-4b55-8838-35f2b361f76a) — QP · 2024 · Sesotho
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2024-afrikaans/8e32cd2a-091a-453e-805b-a2206fd54cc0) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
