# Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC June 2021 Memo (Afr)

> Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2021 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2021-mg-afr/8e635830-b7f8-46f7-a9bf-396313add052
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2021
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC June 2021 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2021-mg-afr/8e635830-b7f8-46f7-a9bf-396313add052)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 12 · NSC June Exam · 2021. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                  SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
             NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                           LANDBOUWETENSKAPPE V1

                                          2021

                                  NASIENRIGLYNE

                                                                          PUNTE: 150

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                     2                                     DBE/2021
                                    SS/NSS - Nasienriglyne

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      1.1.1        B 
         1.1.2        C 
         1.1.3        A 
         1.1.4        D 
         1.1.5        D 
         1.1.6        B 
         1.1.7        B 
         1.1.8        C 
         1.1.9        C 
         1.1.10       A                                                    (10 x 2)        (20)

1.2      1.2.1        Slegs B 
         1.2.2        Slegs A 
         1.2.3        Beide A en B 
         1.2.4        Geeneen 
         1.2.5        Slegs B                                                (5 x 2)       (10)

1.3      1.3.1        Konsentraat 
         1.3.2        Drukgang 
         1.3.3        Melklating/melk uitskeiding 
         1.3.4        Spermsel/spermatosoön/manlike gameet/manlike geslagsel 
         1.3.5        Embrio oordrag/oorplanting/EO                        (5 x 2)         (10)

1.4      1.4.1        Tiroïedreguleerders 
         1.4.2        Ontsmetting/sanitering 
         1.4.3        Embrionies 
         1.4.4        Sinchronisasie van estrus 
         1.4.5        Testis                                                  (5 x 1)       (5)

                                                             TOTAAL AFDELING A:              45

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                    3                                      DBE/2021
                                   SS/NSS - Nasienriglyne

AFDELING B
VRAAG 2: DIEREVOEDING
2.1      Spysverteringskanaal van 'n plaasdier
         2.1.1 Noem die plaasdier
               Vark                                                                         (1)
         2.1.2 Motivering
               Die dier het 'n eenvoudige/enkel/monogastriese maag                          (1)

         2.1.3 Regverdiging van die fisiese en chemiese vertering in die mond
               van die vark
               Fisies - Voedsel word deur die tande in kleiner dele opgebreek               (1)
               Chemies - Speekselamilase in die mond breek stysel in die voedsel af
                          na maltose                                                        (1)
         2.1.4 Identifikasie van die deel deur slegs die letter aan te dui
                  (a) B                                                                     (1)
                  (b) D                                                                     (1)
                  (c) A                                                                     (1)
         2.1.5 Deel van die herkouer plaasdier wat ooreenstem met die van deel
               D in terme van funksionering
               Abomasum                                                                     (1)

2.2      Komponente van voer
         2.2.1   TWEE rolle van water/vog tydens vertering
                    'n Middel wat bestanddele in die liggaam oplos 
                    Bevogtig voedsel/maak dit sag 
                    Vervoer voedingstowwe deur die spysverteringskanaal 
                    Medium waardeur afval produkte uitgeskei word 
                    Fasiliteer ensiematiese vertering                 (Enige 2)            (2)
         2.2.2 Identifikasie van die komponente
                (a) Sink                                                                    (1)
                (b) Vitamien K                                                              (1)
                (c) Fosfaat                                                                 (1)

         2.2.3 Indikasie van die komponente
                (a) Vet oplosbaar - Vitamien K                                              (1)
                (b) Water oplosbaar - Vitamien B1                                           (1)
2.3      Verteerbaarheid van voer
         2.3.1   Berekening van die verteerbaarheidskoëffisiënt van voer in dier B
                 KvV = Droë materiaal inname (kg) – Droë material in mis (kg) x 100 
                                   Droë materiaal inname (kg)
                      =   12 kg – 7 kg x 100 
                              12 kg       1
                      =   41,6/42  %                                                       (4)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                    4                                      DBE/2021
                                   SS/NSS - Nasienriglyne

         2.3.2 TWEE diereverwante faktore wat die verteerbaarheid van die voer
               beïnvloed
                   Individualiteit 
                   Ouderdom van die dier 
                   Produksie                                       (Enige 2)               (2)

         2.3.3   TWEE metodes wat die verteerbaarheid van die voer in DIER B
                 verhoog
                     Maal 
                     Verpil/verkorrel 
                     Kook 
                     Breek/kraak 
                     Week 
                     Spring en mikronisering 
                     Droë rol en kraak 
                     Rooster 
                     Vermeng met molasse 
                     Sny hooi op ‘n vroeë stadium                  (Enige 2)               (2)

2.4      Voedingsverhouding

         2.4.1 Berekening van die voedingsverhouding
               VV = 1 : %TVV – %VP  OF VV = 1 : %VNSV 
                           %VP                      %VP
                 = 1 : 50% – 5%             = 1 : 45% 
                          5%                       5%
                           =1:9             =1:9                                           (3)

         2.4.2 Die geskiktheid van die voer
               Geskik vir vetmesting/nie geskik vir groei/produksie                         (1)

         2.4.3 Rede
                  Te min proteïen 
                  VV is wyd/meer koolhidrate as proteïen                  (Enige 1)        (1)
         2.4.4 Klassifikasie van die voer
               Ruvoer                                                                       (1)
         2.4.5 EEN voordeel van hierdie voer vir lammers
                  Stimuleer die ontwikkeling van die rumen 
                  Verskaf die volume deur herkouer vertering benodig (Enige 1)             (1)

2.5      Voervloeiprogram
         2.5.1 Berekening (in ton) die totale voerbehoefte van diere vir maand 6

                 Totale voer behoefte = 9,5kg x 50 x 30 = 14 250kg 
                                     = 14 250kg 
                                        1 000
                                     = 14,25 ton                                            (3)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                     5                                     DBE/2021
                                    SS/NSS - Nasienriglyne

         2.5.2 Afleiding van die voervloei probleem
               Tekorte gedurende maande 5/6                                                 (1)

         2.5.3 Rede
               Voorsiening is 12 ton in maand 5 en 4 ton in maand 6 terwyl die
               behoefte onderskeidelik 13,5 en 14,25 ton is/die voer beskikbaar is
               minder as die voer benodig                                                   (1)
                                                                                             [35]

VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER

3.1      Produksiestelsels vir beeste

         3.1.1 Produksiestelsel
               Ekstensief                                                                   (1)

         3.1.2 TWEE sigbare redes om die antwoord te regverdig
                  Diere word op natuurlike veld aangehou 
                  Groot area per dier/groot area met min diere 
                  Gebrek aan beskutting/beskerming 
                  Diere is op hul self aangewese                          (Enige 2)        (2)

         3.1.3 Vergelyking van die TWEE produksiestelsels i.t.v

                      (a)   Produksie uitset per eenheidsoppervlakte
                                                                                             (1)
                             Intensief - Hoog 
                                                                                             (1)
                             Ekstensief - Laag 
                      (b)   Oordrag van siektes
                             Intensief - Hoog                                              (1)
                             Ekstensief - Laag                                             (1)

3.2      Toerusting en tegnieke vir die hantering van plaasdiere

         3.2.1 Assosiasie die toerusting A - E met tegnieke (a) – (e)
               (a)   C                                                                      (1)
               (b)   D                                                                      (1)
               (c)   A                                                                      (1)
               (d)   E                                                                      (1)
               (e)   B                                                                      (1)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                       6                                     DBE/2021
                                      SS/NSS - Nasienriglyne

         3.2.2 TWEE ander redes vir die hantering van plaasdiere
                  Vervoer 
                  Algemene ondersoeke 
                  Dragtigheid bepalings 
                  Weging 
                  Beheer van eksterne parasiete/dip/voetbad 
                  Ouderdoms bepaling 
                  Onthoring 
                  Die knip van hoewe 
                  Kunsmatige inseminasie 
                  Produksie prosesse 
                  Slagting 
                  Seleksie 
                  Speen 
                  Voer van diere 
                  Ontstert 
                  Evaluering en klassifikasie 
                  Generering van data                                      (Enige 2)         (2)

3.3      Die gedrag van plaasdiere

         3.3.1 Identifikasie van die gedrag van plaasdiere
               Skrik/vrees/vlug/bang/aggresief/stoot/druk                                     (1)

         3.3.2       Oorsaak van die gedrag van plaasdiere
                     (a)  Swak diepte persepsie                                               (1)
                     (b)  Hitte stress                                                        (1)
                     (c)  Toon kudde gedrag                                                   (1)

3.4      Parasiete in lewendehawe

         3.4.1       Identifikasie van die tipe parasiet
                     Ekto/uitwendige parasiete                                                (1)

         3.4.2       Maand met die hoogste besmetting
                     September                                                                (1)

         3.4.3       Afleiding van die tempo van brommerbesmetting in beide ooie
                     en lammers gedurende
                        (a)   Mei - Ooie is meer besmet as lammers/
                                    4 000 ooie en 1 000 lammers                               (1)
                        (b)   Augustus - Ooie is minder besmet as lammers/
                                           6 000 ooie en 8 000 lammers                        (1)

         3.4.4       Finansiële gevolge vir die boer
                         Verlies aan produksie/vee 
                         Verliese aan winste/inkomste/hoë behandelingskoste 
                                                                            (Enige 1)          (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                       7                                     DBE/2021
                                      SS/NSS - Nasienriglyne

         3.4.5       EEN voorsorg maatreël om brommer aanvalle te verminder
                        Skeer as dit nog koel is en brommers nie kan oorleef nie/
                          skeer op die regte tyd 
                        Ontstert 
                        Behandel vir diarree 
                        Vermy/behandel oop wonde 
                        Skei ramme om bakleiery te voorkom 
                        Mikskeer die nat vuil/besoedelde dele/areas 
                        Beheer vlieë 
                        Teel van bestande diere                            (Enige 1)         (1)

3.5      Dieresiektes

         3.5.1       Identifikasie van die patogeen A en B
                      A - Bakterie                                                            (1)
                      B - Protozoa                                                            (1)

         3.5.2       Wyse van oordrag van die virus in D
                     Besmet die speeksel tydens die byt aksie                                 (1)

         3.5.3       Draer van die virussiekte in E
                     Muskiete                                                                 (1)

         3.5.4       Advies aan boere om die verspreiding van siekte in E te beheer
                          Vernietig die draer waar hul aanteel/bespuiting 
                          Vernietig geïnfesteerde diere 
                          Inentings 
                          Isolasie 
                          Bewusmakingsprogramme                            (Enige 1)         (1)

         3.5.5       TWEE maatstawwe deur die staat om die siekte in C te beheer
                        Prul/van kant maak van besmette diere 
                        Daarstel van programme om die siekte uit te roei 
                        Kwarantyndienste/isolasie 
                        Verbod op in-/uitvoere                            (Enige 2)          (2)
3.6      Die vergiftiging van diere
         3.6.1       Tipe vergiftiging
                     Soutvergiftiging                                                         (1)

         3.6.2       Identifikasie van die bron van vergiftiging
                     Natriumchloried/NaCl                                                     (1)
         3.6.3       EEN maatstaf om diere met hierdie tipe vergiftiging te behandel
                        Verwyder die bron van die sout 
                        Voorsien vars skoon water in kleiner hoeveelhede 
                        Voorsien water deur 'n maagbuis in uiterste gevalle 
                        Behandel diere met hipertoniese dekstrose/isotoniese/
                          saline oplossing                                   (Enige 1)        (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                       8                                       DBE/2021
                                      SS/NSS - Nasienriglyne

         3.6.4       Voorsorgmaatreëls vir hierdie tipe vergifting
                        Voorsien skoon vars water 
                        Moenie vir te lank sout van diere weerhou nie/
                          vermy die drang/lus na sout 
                        Voorsien voldoende hoeveelheid sout/geen vrye toegang tot
                          groot hoeveelhede sout nie                      (Enige 1)             (1)
                                                                                                 [35]

VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE
4.1      Reproduksiesiklus van plaasdiere

         4.1.1 Identifikasie vanuit die diagram
               Diagram A                                                                        (1)

         4.1.2 EEN rede sigbaar vanuit DIAGRAM A
                  Teenwoordigheid van ovarium/eierstokke 
                  Teenwoordigheid van die baarmoeder/uterus 
                  Teenwoordigheid van die serviks 
                  Teenwoordigheid van die vagina 
                  Teenwoordigheid van die fallopiesebuise                     (Enige 1)        (1)
         4.1.3 Die naam van deel
               C - Serviks                                                                      (1)
               G - Cowper/bulbo-uretrale kliere                                                 (1)
         4.1.4 Funksie van dele B en F
               B - Implantasie en ontwikkeling van die sigoot vind hier plaas                   (1)
               F-
                    Vloeistof voorsien voedingstowwe aan spermeselle 
                    Beskerm semen teen pH veranderinge 
                    Helps om die semen vrugbaar en gesond te hou 
                    Verbeter die mobiliteit van die spermatozoa             (Enige 1)          (1)
         4.1.5 Identifikasie van die deel waar gamete in diagram B gevorm word
               E                                                                                (1)

4.2      Paring

         4.2.1       Fases van paring in chronologiese volgorde
                         Die bul toon belangstelling in die koei 
                         Bul staan op sy agterpote, rus op die agterkant van die koei 
                         Bul penetreer die vagina van die koei 
                         Semen word in die vagina vrygestel                                    (4)

         4.2.2       Aanduiding van die fase nie vermeld nie
                     Afklim                                                                     (1)

         4.2.3       Hormoon wat paring in bulle reguleer
                     Testosteroon                                                               (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                                                9                                       DBE/2021
                                                               SS/NSS - Nasienriglyne

4.3      Hormoonvlakke in die dragtige koei

         4.3.1                          Identifikasie van die letter wat die hormone verteenwoordig
                                           (a) B                                                                        (1)
                                           (b) A                                                                        (1)
         4.3.2                          Aanduiding van die fase van estrus
                                          (a) Tussen dag 2 en 6 - Pro-estrus                                            (1)
                                          (b) Op dag 14 - Estrus                                                        (1)
         4.3.3                          Regverdiging dat die koei wel dragtig is
                                        Estrogeen vlakke daal  terwyl progesteroon vlakke styg en
                                        onderhou word                                                                   (2)

         4.3.4                          Fase in die reproduksiesiklus, 282 dae na inseminasie
                                        Parturisie/kalwing                                                              (1)
4.4      Melkproduksie in lakterende koeie

         4.4.1                            Staafgrafiek van melkproduksie in lakterende koeie

                                          Melkproduksie in twee groepe lakterende koeie oor 'n periode van 25
                                   30                                    weke
                                          Groep 1   Groep 2
                                   25

           Melkproduksie (liter)
                                   20

                                   15

                                   10

                                   5

                                   0
                                           Week 5             Week 10      Week 15      Week 20    Week 25
                                                                        Tyd (weke)

                                        Kriteria/rubriek/nasienriglyne
                                         Korrekte opskrif 
                                         X-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Tyd) 
                                         Y-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Melkproduksie) 
                                         Korrekte eenhede (liter en weke) 
                                         Gekombineerde staafgrafiek 
                                         Akkuraatheid                                                                  (6)
         4.4.2                          Vergelyking van die melkproduksie in beide groepe oor weke

                                              Groep 1 - Melkproduksie styg en daal daarna                              (1)
                                              Groep 2 - Melkproduksie styg en stabiliseer daarna                       (1)

Kopiereg voorbehou                                                                                  Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                       10                                       DBE/2021
                                      SS/NSS - Nasienriglyne

4.5      Kunsmatige inseminasie

         4.5.1       Aanduiding van die funksie van die toerusting
                     Prent A - Deponeer semen in die reproduksie kanaal van die koei 
                     Picture B - Stoor/brerging van semen                                      (2)

         4.5.2       Verwysing na waar die toerusting tydens KI geplaas word
                     Serviks/baarmoeder                                                        (1)

         4.5.3       TWEE basiese vereistes vir die stoor van semen
                        Semen word vir kort periodes by 5 °C gestoor 
                        Vir langer periodes word dit teen –196 °C in vloeibare stikstof
                         gestoor 
                        Semen moet in poliviniel strooitjies gestoor word 
                        Seël die punte van die strooitjies sodat vloeibare stikstof nie
                         kan binnedring nie 
                        Strooitjies word duidelik gemerk vir identifikasie doeleindes 
                                                                                  (Enige 2)     (2)

         4.5.4       TWEE uitdagings met die gebruik van die toerusting
                        Duur 
                        Benodig hoë vlakke van kennis/kundigheid om te gebruik 
                        Korrekte hantering en onderhoud                   (Enige 2)           (2)
                                                                                                [35]

                                                                  TOTAAL AFDELING B:            105
                                                                      GROOTTOTAAL:              150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Agricultural Sciences P1 May June 2021 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2021-afr/bc12d75d-34d2-4551-918e-fc3845baced8) — Agricultural Sciences · QP · 2021 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 MEMO GR12 SEPT 2021 English](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-memo-gr12-sept-2021-english/f682a161-62a4-4f40-8a91-d9fe76df0585) — Agricultural Sciences · Memo · 2021 · Eng
- [Agricultural Sciences P1 May June 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2018-memo-afr/7ff3e6c6-ba16-466c-9150-55c84a56c366) — Agricultural Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 May June 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2016-memo-afr/fdc72901-caec-4a01-9d4d-e2f1f5991b2d) — Agricultural Sciences · Memo · 2016 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 June 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-june-2015-memo-afr/85c2d5c2-5c10-4499-8ef0-01423da4caf6) — Agricultural Sciences · Memo · 2015 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 May June 2021 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-may-june-2021-eng/d54e848c-ad65-4fb9-8c38-48322a9746a0) — Agricultural Sciences · QP · 2021 · Eng

## More from Grade 12 Agricultural Sciences

- [Gr 12 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-sci-atp-2023-24/f8eca465-7b8e-42d7-afd8-c86963794db8) — ATP
- [Agricultural Sciences P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2025-eng/84db8f48-7d8c-432b-a67b-1f405c9b2431) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-qp-june-2024-afrikaans/48719f25-7bad-42d9-ac10-98ce8ff7d641) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/bef7725c-6e39-4ea2-a70e-eb20a0ec8a39) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 GR12 SEPT 2024 Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-sept-2024-sesotho/f17d9c4e-4a0e-4b55-8838-35f2b361f76a) — QP · 2024 · Sesotho
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2024-afrikaans/8e32cd2a-091a-453e-805b-a2206fd54cc0) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
