# Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC June 2023 Memo (Afr)

> Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2023 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2023-mg-afr/7fbd1f24-9073-4748-a801-af61b922bf46
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC June 2023 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2023-mg-afr/7fbd1f24-9073-4748-a801-af61b922bf46)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 12 · NSC June Exam · 2023. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                  SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
             NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                          LANDBOUWETENSKAPPE V1

                                        2023

                                 NASIENRIGLYNE

                                                                          PUNTE: 150

                       Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                       2                            DBE/2023
                                 SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      1.1.1       B 
         1.1.2       A 
         1.1.3       C 
         1.1.4       C 
         1.1.5       D 
         1.1.6       D 
         1.1.7       B 
         1.1.8       D 
         1.1.9       A 
         1.1.10      B                                               (10 x 2)        (20)

1.2      1.2.1       Slegs B 
         1.2.2       Beide A en B 
         1.2.3       Slegs A 
         1.2.4       Slegs B 
         1.2.5       Geeneen                                           (5 x 2)       (10)

1.3      1.3.1       Retroperistalse 
         1.3.2       Kwarantyn/isolasie 
         1.3.3       Uretra 
         1.3.4       Kern/nukleus 
         1.3.5       Herhaalkoeisindroom                               (5 x 2)       (10)

1.4      1.4.1       Bolus 
         1.4.2       Kommersieel 
         1.4.3       Skrotum 
         1.4.4       Mummifikasie 
         1.4.5       Ejakulasie                                        (5 x 1)        (5)

                                                          TOTAAL AFDELING A:           45

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                            3                                    DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING B

VRAAG 2: DIEREVOEDING

2.1      Spysverteringskanaal van 'n plaasdier

         2.1.1       Naam van die plaasdier
                     Kuiken/pluimvee                                                               (1)

         2.1.2       TWEE redes sigbaar in die diagram
                      Teenwoordigheid van 'n krop 
                      Teenwoordigheid van 'n proventrikel/kliermaag 
                      Enkelvoudige maag/monogastries 
                      Teenwoordigheid van 'n ventrikel/spiermaag 
                      Teenwoordigheid van seka/twee blinde sakke                (Enige 2)         (2)

         2.1.3       Indikasie van die pH
                     (a)   B - Suur                                                                (1)
                     (b)   E - Alkalies/basis                                                      (1)

         2.1.4       TWEE belangrikhede van die bestanddeel/maagsap in vertering
                      Is antisepties en vernietig bakterieë/voorkom die verrotting van
                       die maag inhoud 
                      Verander die pH in die maag van alkalies na suur 
                      Verander disakkaride na monosakkaride 
                      Aktiveer pepsinogeen om pepsien te vorm 
                      Pepsien verander proteïen na peptone                 (Enige 2)              (2)

         2.1.5       Rol van die deel gemerk C/spiermaag
                     Om voedsel fyn te maal in kleiner partikels vir maklike vertering/
                     meganiese/fisiese vertering                                                   (1)

2.2      Sog en werpsel in 'n jongkrat

         2.2.1       Minerale element tekort
                     Yster/Fe                                                                      (1)

         2.2.2       TWEE tekortsimptome van Fe
                      Anemie/bloedarmoede 
                      Bleek slymvliese 
                      Lusteloosheid/luiheid/uitputting/moegheid 
                      Moeisame asemhaling 
                      Versnelde hartklop 
                      Verlies aan eetlus 
                      Diarree 
                      Verminderde groei                                        (Enige 2)          (2)

         2.2.3       Metode om yster aan te vul
                      Grondsooie 
                      Inspuiting 
                      Ysterbevattende pasta/verf/oplossing                       (Enige 1)        (1)
Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                          4                                 DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

         2.2.4       Voerkomponent wat optimale groei in varkies sal verseker
                     Proteïen                                                                 (1)

2.3      Voedingsproef/eksperiment

         2.3.1       Die doel van die voedingsproef
                     Om die verteerbaarheid van die hooi/om die hoeveelheid hawerhooi
                     wat verteer en geabsorbeer is, te bepaal                                 (1)

         2.3.2       Klassifikasie van die voer
                     Ruvoer                                                                   (1)

         2.3.3       Berekening van die verteerbaarheidskoëffisiënt
                     VK = Droëmateriaalinname (kg) – Droë massa in mis (kg) x 100 
                                        Droëmateriaalinname (kg)               1
                        = 8 kg – 4,5 kg x 100 
                              8 kg           1
                       = 43,75  %                                                            (4)

         2.3.4       Naam van die bestanddele
                     (a)  Molasse                                                             (1)
                     (b)  Ureum/biuret                                                        (1)

2.4      Voedingsverhouding

         2.4.1       Berekening
                        (a) % nie-stikstof bestanddele
                           = 80% – 8% 
                           = 72%                                                              (2)

                        (b) Voedingsverhouding
                            VV = 1 : %TVV – %VP 
                                         %VP
                                 1 : 80% – 8% 
                                        8%
                                 1:9
                                            OF
                            VV = 1 : % verteerbare nie-stikstof bestanddele 
                                            % verteerbare proteïen
                                  1 : 72% 
                                       8%
                                  1:9                                                         (3)

         2.4.2       TWEE komponente van die nie-stikstof inhoud in 'n voer
                      Verteerbare vet/lipiede 
                      Verteerbare koolhidrate 
                      Minerale 
                      Vitamiene                                        (Enige 2)             (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                           5                                      DBE/2023
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

2.5      Voerproduksie

         2.5.1       Berekening van die totale hoeveelheid voer benodig
                     Voer benodig = aantal diere x voer/dier/dag x aantal dae
                                  = 150 diere x 5 kg x 30 dae 
                                  = 22 500 
                                      1 000
                                   = 22,5 ton                                                       (3)

         2.5.2       Hoeveelheid voer tydens maand 3
                     Daar sal genoeg voer wees                                                      (1)

         2.5.3       Rede
                     Voer benodig is 22 500 kg en die voer beskikbaar is 30 000 kg/gee 'n
                     surplus van 7 500 kg                                                           (1)

         2.5.4       Die maand met die kleinste voertekort
                     Maand 6                                                                        (1)

         2.5.5       EEN koste effektiewe strategie om die tekort aan voer aan te
                     spreek
                      Stoor voer tydens die maande waar daar 'n oorskot is 
                      Verminder veegetalle/prul 
                      Gekontroleerde kalwing/ander die kalfseisoen 
                      Aanplant van seisoenale voergewasse                   (Enige 1)              (1)
                                                                                                     [35]

VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER

3.1      Produksie uitset en koste verdeling van twee voerkrale

         3.1.1       Voerkraal wat teen die hoogste koste bedryf word
                     Voerkraal 2                                                                    (1)

         3.1.2       Voerkraal wat teen die mees koste effektiewe manier bedryf
                     word - Voerkraal 1                                                             (1)

         3.1.3       Verduideliking van die antwoord in VRAAG 3.1.2
                      Die totale koste is die laagste/R1 780 teenoor R1 810 
                        die totale uitset is die hoogste/R1 720 teenoor R1 680 
                      Groter uitset  vanaf laer insette                      (Enige 1)            (2)

3.2      Hoe die strukture plaasdiere kan help om in ongunstige omgewings
         toestande te oorleef

         (a)     Skuiling - Het kante vir die beskerming teen koue winde/verminder die
                 afkoelings effek deur wind/toe areas hou hitte binne/insulasie                     (1)
         (b)     Insulasie materiaal - Hitte bly behoue/beskerm diere teen die koue/
                                      hitte vir 'n langer periode van tyd/afkoelingseffek           (1)
         (c)     Dakbedekking - Vir die beskerming teen reën/koue/direkte sonlig                    (1)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                                                   6                                   DBE/2023
                                                             SS/NSS – Nasienriglyne

3.3      Temperatuurbehoeftes van braaikuikens by verskillende ouderdomme
         3.3.1                              Die temperatuurbehoefte op drie weke
                                            25 °C                                                                        (1)
         3.3.2                              Die tendens van die temperatuurbehoeftes oor 'n periode van
                                            7 weke
                                            Die temperatuursbehoeftes verlaag met 'n styging in die ouderdom 
                                            totdat dit op 5 tot 7 weke stabiliseer                                       (2)
         3.3.3                              Die lyngrafiek toon die temperatuursbehoeftes van braaikuikens
                                            op verskillende ouderdomme vir die eerste maand aan

                                              Temperatuurbehoeftes van braaikuikens op verskillende ouderdomme
                                                                    vir die eerste maand
                                       40

          Temperatuursbehoeftes (oC)
                                       35

                                       30

                                       25

                                       20

                                       15

                                       10

                                        5

                                        0
                                                 Week 1            Week 2             Week 3           Week 4
                                                                     Ouderdom (weke)

         KRITERIA/RUBRIEK/NASIENRIGLYNE
          Korrekte opskrif 
          X-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Ouderdom) 
          Y-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Temperatuursbehoeftes) 
          Korrekte eenhede (°C en weke) 
          Lyngrafiek 
          Akkuraatheid (80% + korrek geplot)                                                                            (6)
3.4      Hanteringsfasiliteit
         3.4.1                              Identifikasie van die hanteringsfasiliteit
                                            Houkraal/kamp                                                                (1)
         3.4.2                              TWEE redes waarom plaasdiere onder bedwang gebring word in
                                            'n drukgang
                                             Verseker veiligheid indien daar met groot diere gewerk word/
                                             hanteerders bly ongedeerd 
                                             Om met diere te kan werk terwyl hul stabiel is 
                                             Om gespesialiseerde praktyke op diere toe te pas/KI/onthoring/
                                                kastrasie/tatoeëring/brand/medikasie/fisiese ondersoek 
                                             Tyds en arbeids effektief                               (Enige 2)          (2)
Kopiereg voorbehou                                                                                   Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                            7                                  DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

         3.4.3       TWEE basiese riglyne vir die hantering van beeste
                      Hou veiligheid as die hoof beginsel in gedagte 
                      Beeste moet so kalm as moontlik gehou word 
                      Gebruik die regte hanteringsgereedskap/fasiliteite 
                      Moenie stokke dra/diere slaan/met klippe gooi nie 
                      Geen geskree/gefluit/wilde bewegings 
                      Beweeg stadig/moet nie rond hardloop nie 
                      Hou diere van dieselfde grootte/ouderdom/geslag bymekaar 
                      Skei siek/ou/dragtige diere van gesonde diere 
                      Beperk die aantal mense in die fasiliteit 
                      Moenie diere van die agterkant af benader nie 
                      Laat diere op die selfde wyse in en uit/hou by ‘n roetiene 
                      Teenwoordigheid moet aangekondig word deur diere aan die voor
                       en sy kante aan te raak                                  (Enige 2)        (2)

3.5      Dieresiektes

         3.5.1       Voltooiing van die tabel oor dieresiektes
                     A - Virus                                                                   (1)
                     B - Mastitis                                                                (1)
                     C - Pluimvee/beeste/varke/skape                                             (1)
                     D - Vag bevat harde klonte/korse/rowe op die ore/lippe/gesig/skene/
                         skrotum/sere op die vel/verlies aan wol                                 (1)

         3.5.2       TWEE voorsorgmaatreëls vir die beheer van Newcastlesiekte
                      Doen die diagnose en enting teen die siektes betyds 
                      Uitbrake moet vinnig waargeneem word 
                      Pas goeie boerderypraktyke toe/behuising/voeding/bestuur 
                      Beweging van diere moet beheer word 
                      Behoorlike higiëne/sanitasie/skoon 
                      Gebruik rasse wat bestand is teen siektes 
                      Kwarantyn/isolasie 
                      Raak op ‘n behoorlike wyse ontslae van karkasse      (Enige 2)            (2)

         3.5.3       TWEE finansiële gevolge van dieresiektes
                      Verlaging in produksie/kwaliteit is swak 
                      Vee vrektes/verliese 
                      Verlaging in die inkomste/winsgewendheid 
                      Verbod op uitvoere/internasionale handel verminder 
                      Het 'n negatiewe gevolg op voedselsekerheid 
                      Hoё koste van beheer/behandeling                        (Enige 2)         (2)

3.6      Letters wat die stadia in die lewenssiklus van parasiete verteenwoordig

         (a)     B                                                                               (1)
         (b)     D                                                                               (1)
         (c)     E                                                                               (1)
         (d)     C                                                                               (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                           8                                DBE/2023
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

3.7      TWEE simptome van ureumvergiftiging in plaasdiere
          Senuweesimptome/gebrek aan balans/inkoördinasie 
          Oormatige speeksel afskeiding 
          Gereelde mis en urinering 
          Hewige worsteling/bulk 
          Opgeblase 
          Tetanie/spierpyne 
          Moeilike asemhaling 
          Skielike dood                                                     (Enige 2)        (2)
                                                                                               [35]

VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE

4.1      Die reproduktiewe organe van plaasdiere

         4.1.1       Die letters wat die dele in die diagram verteenwoordig
                     (a)    D                                                                 (1)
                     (b)    G                                                                 (1)
                     (c)    B                                                                 (1)

         4.1.2 Membraan verantwoordelik vir implantasie
               Endometrium                                                                    (1)    (

         4.1.3 Die deel wat die selfde funksie as die testis verrig
               C                                                                              (1)

         4.1.4 TWEE aangebore defekte van die testis
                Kriptorkidisme 
                Hipoplasie                                                                   (2)

4.2      Sirkelgrafiek

         4.2.1 Tydsduur van die estrussiklus in koeie
               21 dae                                                                         (1)    (

         4.2.2 Stadia van estrus
               (a)   B - Di-estrus                                                            (1)
               (b)   D - Estrus                                                               (1)

         4.2.3 Die letter wat die stadium van die estrussiklus verteenwoordig
               C                                                                              (1)

         4.2.4 TWEE praktiese metodes om 'n melkkoei op hitte te identifiseer
                Hittemonitors 
                Stertmerkers/stertwortel merkers 
                Pedometer 
                Aanrolballetjie 
                Androgegeniseerde koeie 
                Hitte waarneming                                  (Enige 2)                  (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                           9                                 DBE/2023
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

         4.2.5 Wat gebeur met die corpus luteum indien die koei dragtig is
               Corpus luteum bly behoue en hou aan om progesteroon af te skei                  (1)      (

4.3      Paringsgedrag

         4.3.1 TWEE faktore wat paringsgedrag reguleer
                Hormonale invloede 
                Sosiale interaksie 
                Sintuie/sig/reuk 
                Omgewingsfaktore 
                Fisiologiese faktore 
                Vorige ondervinding 
                Gesondheid 
                Genetiese faktore 
                Libido                                                    (Enige 2)           (2)

         4.3.2    Bestanddele in die koei se urine wat die libido in bulle stimuleer
                  Feromone                                                                     (1) (2

4.4      Reproduksietegnieke

         4.4.1       Identifikasie van die reproduktiewe tegniek
                      (a)   Kloning                                                            (1)
                      (b)   Sinchronisasie van estrus/embrio-oordrag                           (1)

         4.4.2       Definiëring van embrio-oordrag
                     Die oordra van embrio's vanaf 'n geneties meerderwaardige vroulike
                     dier, genoem 'n skenker  na die baarmoeder van 'n geneties
                     minderwaardige vroulike dier, genoem 'n ontvanger                         (2) (2

         4.4.3       TWEE voordele van kunsmatige inseminasie
                      Verminder die oordrag van seksueel oordraagbare siektes 
                      Meerderwaardige manlike diere kan meer vroulike diere bevrug 
                      Semen van manlike diere van ander lande kan gebruik word 
                      Vinnig en ekonomiese wyse om kuddes te verbeter 
                      Waardevolle werktuig vir nageslagstoetsing 
                      Semen van bulle kan gebruik word selfs na die dood van die bul 
                      Bevrugting is moontlik waar paring onmoontlik is 
                      Geen rede om duur bulle aan te koop, aan te hou en te onderhou 
                      Minderwaardige bulle kan op ‘n vroeë stadium waargeneem en
                       uitgeskot word 
                      KI verhoog die reproduksie en bevrugtings tempo       (Enige 2)         (2)

         4.4.4       Die reproduktiewe stadium wat onmiddellik op suksesvolle
                     inseminasie volg
                     Bevrugting                                                                (1)

 4.5     Kalwing

          4.5.1      Wetenskaplike term vir moeilike geboorte
                     Gekompliseerde kalwing                                                    (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                           10                                 DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

          4.5.2      TWEE oorsake van gekompliseerde kalwing
                      Deviasie van die kop 
                      Fleksie van die ledemate 
                      Een of beide die voorbene bly in die geboortekanaal agter 
                      Waterhoof 
                      Aangebore defekte/abnormaliteite/misvormde fetus 
                      Tweelinge/meerlinge 
                      Posterior/verkeerde aanbieding/posisie 
                      Ouderdom van die dier 
                      Groot fetus 
                      Dooie fetus 
                      Verdraaiing van die uterus 
                      Onbeweeglikheid van die uterus/swak kontraksies/kalwing 
                      Verlengde dragtigheidsperiode 
                      Grootte van die bekkengebied 
                      Swak liggaamskondisie 
                      Onvolledige servikale ontsluiting 
                      Vaginaleskeur/beserings 
                      Siektes                                                (Enige 2)      (2)

          4.5.3      Hormoon verantwoordelik van die ontspanning van die koei se
                     spiere voor geboorte
                     Relaksien                                                               (1)

          4.5.4      DRIE sigbare gedrags veranderinge in 'n koei wat op die punt
                     staan om geboorte te gee
                      Isolasie/nesmaak gedrag 
                      Hou op eet/gebrek aan eetlus 
                      Bulk baie 
                      Rusteloos/tekens van ongemak as gevolg van die pyn 
                      Koei urineer en mis dikwels                         (Enige 2)         (2)

4.6      Melkproduksie in koeie

         4.6.1       Die hormoon verantwoordelik vir
                     (a)   Melkproduksie - Prolaktien                                        (1)
                     (b)   Melklating - Oksitosien                                           (1)

         4.6.2       TWEE stimuli wat melklating sal verhoog
                      Aanraking/was/massering van die uier 
                      Geraas van die melkmasjien 
                      Teenwoordigheid/sien/drink van die kalf 
                      Teenwoordigheid van die melker                         (Enige 2)      (2)
                                                                                              [35]

                                                                   TOTAAL AFDELING B:         105
                                                                       GROOTTOTAAL:           150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [AGRIC SCIENCES P1 MEMO GR12 SEPT 2023 English](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-memo-gr12-sept-2023-english/821e9dc9-1bb5-49a3-acb4-db55855c6be7) — Agricultural Sciences · Memo · 2023 · Eng
- [Agricultural Sciences P1 May June 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2018-memo-afr/7ff3e6c6-ba16-466c-9150-55c84a56c366) — Agricultural Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 May June 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2016-memo-afr/fdc72901-caec-4a01-9d4d-e2f1f5991b2d) — Agricultural Sciences · Memo · 2016 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 June 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-june-2015-memo-afr/85c2d5c2-5c10-4499-8ef0-01423da4caf6) — Agricultural Sciences · Memo · 2015 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 May-June 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-may-june-2023-afr/c207c9a4-2f74-4e74-94e3-20d1e501d091) — Agricultural Sciences · QP · 2023 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2025-eng/84db8f48-7d8c-432b-a67b-1f405c9b2431) — Agricultural Sciences · QP · 2025 · Eng

## More from Grade 12 Agricultural Sciences

- [Gr 12 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-sci-atp-2023-24/f8eca465-7b8e-42d7-afd8-c86963794db8) — ATP
- [AGRIC SCIENCES GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-qp-june-2024-afrikaans/48719f25-7bad-42d9-ac10-98ce8ff7d641) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/bef7725c-6e39-4ea2-a70e-eb20a0ec8a39) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 GR12 SEPT 2024 Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-sept-2024-sesotho/f17d9c4e-4a0e-4b55-8838-35f2b361f76a) — QP · 2024 · Sesotho
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2024-afrikaans/8e32cd2a-091a-453e-805b-a2206fd54cc0) — QP · 2024 · Afr
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2024 Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2024-sesotho/7e8e1821-54ab-4154-b77f-29dc55fc5aa2) — QP · 2024 · Sesotho

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
