# Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC June 2025 Memo (Afr)

> Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2025 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2025-mg-afr/ffe45e17-1b82-41ca-b8d5-ee01819653af
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2025
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC June 2025 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2025-mg-afr/ffe45e17-1b82-41ca-b8d5-ee01819653af)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 12 · NSC June Exam · 2025 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
             NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                      LANDBOUWETENSKAPPE V1

                               MEI/JUNIE 2025

                              NASIENRIGLYNE

                                                                        PUNTE: 150

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 11 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Landbouwetenskappe/V1                        2                       DBE/Mei/Junie 2025
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      1.1.1       D 
         1.1.2       C 
         1.1.3       B 
         1.1.4       C 
         1.1.5       C 
         1.1.6       A 
         1.1.7       B 
         1.1.8       D 
         1.1.9       B 
         1.1.10      A                                                 (10 x 2)         (20)

1.2      1.2.1       Slegs B 
         1.2.2       Slegs B 
         1.2.3       Geeneen 
         1.2.4       Beide A en B 
         1.2.5       Slegs A                                             (5 x 2)        (10)

1.3      1.3.1       Verteerbaarheidskoëffisiënt 
         1.3.2       Vektor 
         1.3.3       Karunkels/nodules 
         1.3.4       Amnion 
         1.3.5       Elektro-ejakulator                                  (5 x 2)        (10)

1.4      1.4.1       Kafeteriastyl 
         1.4.2       Rigor mortis 
         1.4.3       Superovulasie 
         1.4.4       Fallopiese buise/ovidukte 
         1.4.5       Estrogeen                                            (5 x 1)        (5)

                                                            TOTAAL AFDELING A:            45

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 3

Landbouwetenskappe/V1                                                        3                                DBE/Mei/Junie 2025
                                                                   SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING B

VRAAG 2: DIEREVOEDING

2.1      Die spysverteringskanaal van twee plaasdiere

         2.1.1                                   Identifikasie van die diagram
                                                 Diagram B                                                                        (1)

         2.1.2                                   Regverdiging van die antwoord
                                                 •   Teenwoordigheid van 'n groot rumen in verhouding tot die
                                                     abomasum 
                                                 •   Teenwoordigheid van 'n kleiner abomasum in verhouding tot die
                                                      rumen 
                                                 •   Ten volle ontwikkelde voormae 
                                                 •    Afwesigheid van ‘n slukdermgroef                   (Enige 1)                (1)

         2.1.3                                   Funksie van die slukdermgroef
                                                 Dit kannaliseer melk vanaf die slukderm tot in die abomasum                      (1)

         2.1.4                                   Identifikasie van die deel
                                                 Abomasum                                                                         (1)

2.2      Die staafgrafiek

         2.2.1                                   Staafgrafiek van die grootte van die retikulorumen en die
                                                 abomasum van skape op verskillende ouderdomme

                                                    Grootte van die retikulorumen en abomasum in skape op verskillende
                                                                                ouderdomme

          Grootte (% van die totale maag)
                                            90
                                                     Retikulo-rumen           Abomasum
                                            80
                                            70
                                            60
                                            50
                                            40
                                            30
                                            20
                                            10
                                             0
                                                   Geboorte
                                                     Birth         11 Month
                                                                      Maand       22 Month
                                                                                    Maande      33 Month
                                                                                                  Maande       Volwasse
                                                                                                                 Adult
                                                                               Ouderdom

         KRITERIA/RUBRIEK/NASIENRIGLYNE
         • Korrekte opskrif (met beide veranderlikes) 
         • X-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Ouderdom) 
         • Y-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Grootte) 
         • Korrekte eenhede (% van die totale maag) 
         • Gekombineerde staafgrafiek 
         • Akkuraatheid (80% + korrek geplot)                                                                                     (6)

Kopiereg voorbehou                                                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Landbouwetenskappe/V1                             4                               DBE/Mei/Junie 2025
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

2.3      Die samestelling van 'n rantsoen

         2.3.1       Indikasie van die tipe plaasdier
                     Nieherkouer/monogastries                                                         (1)

         2.3.2       Rede
                     •   Die rantsoen bevat groot hoeveelhede ruvoer/hooi  wat nie
                         deur nieherkouers verteer kan word nie 
                     •   Die rantsoen bevat ureum  wat nie deur nieherkouers verteer
                         kan word nie                                      (Enige 1)                  (2)

         2.3.3       Identifikasie van 'n voer
                     (a)     Proteïenryke ruvoer - Lusernhooi                                         (1)
                     (b)     Koolhidraatryke konsentraat - Koringmeel                                 (1)

2.4      Die verteerbaarheid van voere
         Berekening van die droë materiaal van die voer in kg

         •    25kg x 0,15 = 3,75kg OF 15 x 25 = 3,75kg 
                                       100
         •    25kg – 3,75kg = 21,25kg 

                 OF

         •    85 x 25kg 
             100
         •    = 21,25kg                                                            (Enige 2)          (2)

2.5      Die Pearson-vierkant

         2.5.1       Die Pearson-vierkantmetode

                        Hawermeel: 12% VP                            14 dele 

                                                         14%
                                                                 

                           '

                               Vismeel: 28% VP                       2 dele   

                     Verhouding: Hawermeel tot vismeel = 14 : 2/
                                 Vismeel tot hawermeel = 2 : 14                                       (4)

         2.5.2       Berekening van die persentasie vismeel in die mengsel
                     •   2 + 14 = 16 
                     •   2 x 100 
                         16
                     •   = 12,5%                                                                      (3)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 5

Landbouwetenskappe/V1                          5                             DBE/Mei/Junie 2025
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

2.6      Die voedingstowwe beskikbaar in twee verskillende voere

         2.6.1       Identifikasie van die voer
                     (a) Vetmesting van lammers - VOER B                                         (1)
                     (b) Lakterende koeie - VOER A                                               (1)

         2.6.2       Regverdiging vir VOER A
                     Hoë proteïeninhoud/hoë verteerbare proteïen van 17%                         (1)

         2.6.3       Berekening van die voedingsverhouding van voer A

                     •   VV = 1: %TVV – %VP 
                                      %VP
                     •   = 1: 83% – 17% 
                                  17%
                     •   = 1: 3,9 / 1:4 

                         OF

                     •   VV = 1: %VNSB 
                                    %VP
                     •   = 1: 66% 
                                17%
                     •   = 1: 3,9 / 1:4                                                          (3)

2.7      Die komponente van die voer

         2.7.1       Identifikasie van
                     A - Koolhidrate                                                             (1)
                     E - Maltose/glukose                                                         (1)

         2.7.2       Naam van die ensiem
                     C - Lipase                                                                  (1)

         2.7.3       Voerkomponente
                     (a) Ander organiese komponent - Vitamien/Proteïen                           (1)
                     (b) Anorganiese komponent - Minerale                                        (1)
                                                                                                  [35]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Landbouwetenskappe/V1                           6                             DBE/Mei/Junie 2025
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER
3.1      Produksiestelsels
         3.1.1       Identifikasie van die produksiestelsel
                     (a) BOER B - Intensief                                                       (1)
                     (b) BOER A - Ekstensief                                                      (1)

         3.1.2       TWEE redes vir die intensiewe produksiestelsel
                     •  Diere word van voedsel voorsien 
                     •  Baie werkers/9 werkers 
                     •  Hoë bevolkingsdigtheid/540 skape op 30ha 
                     •  Meer kapitaal word geïnvesteer/voerkraal/behuising/
                        2 voerstore/2 boorgate                                 (Enige 2)          (2)

         3.1.3       TWEE faktore wat die boer moet oorweeg om produksie te
                     verhoog
                     •   Voeding 
                     •   Teling/reproduksie 
                     •   Omgewing/skuiling 
                     •   Bestuur                                  (Enige 2)                       (2)

3.2      Behuisingsfasiliteit vir varke
         3.2.1       Identifikasie van die letter
                     (a) A                                                                        (1)
                     (b) B                                                                        (1)
                     (c) C                                                                        (1)

3.3      Hantering van 'n kuiken

         3.3.1       Die rede vir die hantering van 'n kuiken
                     Toediening van medikasie/immunisering/inenting                               (1)
         3.3.2       Voorsien die naam van die gereedskap wat gebruik word
                     Inspuiting                                                                   (1)

         3.3.3       TWEE basiese riglyne vir die hantering van pluimvee
                     •  Benader pluimvee rustig en met selfvertroue sodat hulle nie skrik
                        nie/moenie pluimvee rondjaag nie 
                     •  Dra pluimvee aan beide bene of vlerke 
                     •  Moet nooit pluimvee aan die kop, een vlerk/been dra 
                     •  Moenie pluimvee aan die vere/stert gryp nie           (Enige 2)           (2)
         3.3.4       TWEE tipes gereedskap/toerusting gebruik om plaasdiere onder
                     bedwang te bring
                     •   Drukgang/kop-/nekklamp 
                     •   Kanteltafel 
                     •   Tou 
                     •   Harnas 
                     •   Halter 
                     •   Neusring/neustang                              (Enige 2)                 (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Landbouwetenskappe/V1                           7                            DBE/Mei/Junie 2025
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

3.4      Metodes om medikasie toe te dien
         3.4.1       Dompeldip                                                                   (1)
         3.4.2       Dosering                                                                    (1)
         3.4.3       Vaginale invoeging                                                          (1)
         3.4.4       Lokale toediening                                                           (1)

3.5      Dieresiektes
         3.5.1       Identifikasie van die dieresiekte
                     (a) Antraks/miltsiekte                                                      (1)
                     (b) Bek-en-klouseer                                                         (1)
                     (c) Koksidiose                                                              (1)
                     (d) Klontwol                                                                (1)
         3.5.2       Benoem die patogeen
                     (a) 3.5.1(d) - Fungi/Dermatophilus congolensis/
                                    Psedomonas aeruginosa                                        (1)
                     (b) A - Bakterieë/Bacillus anthracis                                        (1)

3.6      Die lewensiklus van die parasiet
         3.6.1       Naam van die parasiet
                     Lewerslak                                                                   (1)
         3.6.2       Identifikasie van die gasheer
                     (a) Primêre gasheer - Bees/skaap                                            (1)
                     (b) Sekondêre gasheer - Slak                                                (1)
         3.6.3       Maatstaf om die lewensiklus van die parasiet te breek
                     •   Hou diere weg van nat weidings 
                     •   Pas wisselweiding toe                                 (Enige 1)         (1)

3.7      Parasiete wat plaasdiere affekteer
         3.7.1       Klassifikasie van die parasiete
                     Uitwendige/ekto parasiete                                                   (1)
         3.7.2       Identifikasie van
                     PARASIET A - Brommer                                                        (1)
                     PARASIET C - Myte                                                           (1)
         3.7.3       EEN bestuurspraktyk om brommer besmetting te voorkom
                     •   Knip en skoonmaak van die haarkleed 
                     •   Tydsberekening van die skeer en mikskeer van wol 
                     •   Ontstert 
                     •   Laat ooie verkieslik na skeer, lam 
                     •   Teel van bestande diere 
                     •   Behoorlike afval bestuursprogram/oordeelkundige brommer
                         beheer program 
                     •   Hou die leefareas van diere skoon 
                     •   Behandel/bedek oop wonde                          (Enige 1)             (1)
Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Landbouwetenskappe/V1                           8                              DBE/Mei/Junie 2025
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

3.8      Ureumvergiftiging

         3.8.1       EEN simptoom van ureumvergiftiging
                     •  Opgeblaasdheid 
                     •  Tetanie/pynlike spierkrampe 
                     •  Moeilike/vinnige asemhaling 
                     •  Oormatige speeksel afskeiding 
                     •  Gereelde ontlasting 
                     •  Hardlywigheid 
                     •  Waggelgang 
                     •  Senuwee simptome                                        (Enige 1)          (1)

         3.8.2       Metode om diere met ureumvergiftiging te behandel
                     •   Verwyder diere dadelik vanaf die bron van besmetting 
                     •   Dien asyn/asynsuur toe om die ammoniak te neutraliseer
                         (verdun een liter asyn met vier liter water en dien met behulp van
                         'n maagbuis toe) 
                     •   Dien groot hoeveelhede koue water toe om die rumeninhoud te
                         verdun en die tempo van urease te vertraag              (Enige 1)         (1)
                                                                                                    [35]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Landbouwetenskappe/V1                          9                         DBE/Mei/Junie 2025
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE

4.1      Die reproduksiestelsel van 'n manlike plaasdier

         4.1.1   Identifikasie van
                 A - Cowper se kliere/bulbo-uretrale kliere                                  (1)
                 D - Vas deferens/saadbuis/duktus deferens/semenbuis                         (1)

         4.1.2       Letter van die deel

                     (a)    B                                                                (1)

                     (b)    E                                                                (1)

                     (c)    C                                                                (1)

                     (d)    F                                                                (1)

                     (e)    G                                                                (1)
         4.1.3 TWEE faktore wat steriliteit in bulle veroorsaak
               •  Misvormde geslagsorgane 
               •  Siektes 
               •  Aangebore defekte (hipoplasie/kriptorkidisme/hermafroditisme) 
               •  Genetiese defekte 
               •  Azoospermia                                           (Enige 2)            (2)

4.2      Gametogenese in plaasdiere

         4.2.1 Identifikasie van die tipe gametogenese
               Oögenese/ovigenese                                                            (1)

         4.2.2 Byskrifte vir
               B - Primêre oösiet                                                            (1)
               E - Ovum/eiersel                                                              (1)

         4.2.3 Tipes sel verdeling
               (a)    A - Mitose                                                             (1)
               (b)    D - II de Meiotiese verdeling                                          (1)

4.3      Sinchronisasie van estrus

         4.3.1 Identifikasie van die reproduktiewe tegniek
               Sinchronisasie van estrus                                                     (1)

         4.3.2 TWEE nadele van die sinchronisasie van estrus
               • Benodig hoë vlakke van tegnologie 
               • Toestande soos swak voeding en swak gesondheid kan die
                 sinchronisasie van estrus negatief beïnvloed 
               • Hoë koste van arbeid tydens hitte observasie/hoë koste van goeie
                 fasiliteite/duur 
               • Tydrowend/intensief                                    (Enige 2)            (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 10

Landbouwetenskappe/V1                          10                            DBE/Mei/Junie 2025
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

4.4      Kunsmatige inseminasie

         4.4.1 Identifikasie van die reproduktiewe tegniek
               Kunsmatige inseminasie/KI                                                         (1)

         4.4.2 TWEE voordele van kunsmatige inseminasie
               • Verminder geslagsoordraagbare siektes 
               • Koste effektief/goedkoper as om bulle te onderhou/nie nodig om
                 duur bulle aan te koop nie 
               • Een bul se semen kan gebruik word om baie koeie te insemineer 
               • Vinnige metode om die kwaliteit van die kudde te verbeter 
               • Ingevoerde semen kan gebruik word 
               • Waardevolle werktuig om met nageslagstoetsing te help/
                 verbeter die genetiese waarde van die kudde 
               • Hoër bevrugtingstempo as met natuurlike paring 
               • Kan toegepas word waar paring nie moontlik is nie 
               • Kan gebruik word lank nadat ‘n bul dood is              (Enige 2)               (2)

         4.4.3       EEN basiese vereiste vir die versameling van semen
                     • Higiëniese toestande/steriele toerusting 
                     • Semen versamelingspunt moet naby die laboratorium wees 
                     • Manlike diere moet gesond en skoon wees 
                     • Versamelfles moet warm gemaak word 
                     • Toerusting moet geredelik beskikbaar wees 
                     • Die vloer moet nie glad wees nie 
                     • Teenwoordigheid van 'n koggeldier 
                     • Vaardige personeel met ondervinding                (Enige 1)              (1)

         4.4.4       EEN eienskap van goeie kwaliteit semen
                     • Dit moet lewensvatbaar wees/minder as 15% dooie sperselle 
                     • Semen moet melkerig/ondeursigtig van kleur wees 
                     • Taai met ‘n kenmerkende reuk 
                     • Geen bloed in semen teenwoordig nie 
                     • Spermselle moet 'n normale morfologie hê/nie misvormd nie 
                     • Hoë konsentrasie semen 
                     • Hoë mobiliteit van spermselle 
                     • Regte pH van tussen 6,4 tot 6,9                     (Enige 1)             (1)

4.5      4.5.1       Tipe kloning
                     Terapeuties                                                                 (1)

         4.5.2       Doel van terapeutiese kloning
                     Om embrioniese stamselle te produseer wat vir selterapie gebruik kan
                     word/ontwikkeling van nuwe behandelings                                     (1)

         4.5.3       Naam van die proses
                     Ontkerning                                                                  (1)

         4.5.4       Rede vir ontkerning
                     Om te verhoed dat die genetiese materiaal van 'n eiersel nie met die
                     proses inmeng nie                                                           (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 11

Landbouwetenskappe/V1                          11                       DBE/Mei/Junie 2025
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

4.6      Die stadium van kalwing
         4.6.1       Stadium van kalwing
                     Kalfstadium/uitwerping van die fetus                               (1)
         4.6.2       Stadium wat na die uitwerping van die fetus volg
                     Uitwerping van die plasenta/nageboorte                             (1)
         4.6.3       EEN faktor wat lei tot die retensie van die plasenta
                     • Tekort aan vitamien A 
                     • Siektes/infeksies in die voortplantingskanaal 
                     • Uitputting 
                     • Mineraal tekorte 
                     • Oorerwingsdefekte 
                     • Oor-kondisionering van koeie 
                     • Onbeweeglikheid van die baarmoeder 
                     • Metaboliese ongesteldhede 
                     • Die fetus membrane en die moeder se weefsel skei nie na
                        kalwing nie 
                     • Die gebruik van hormone wat geboorte aanhelp 
                     • Gekompliseerde kalwing/verlengde dragtigheid 
                     • Hormonale wanbalanse 
                     • Meerling geboortes/tweelinge                      (Enige 1)      (1)
         4.6.4       EEN kalf verwante probleem
                     • Hoë geboortemassa 
                     • Misvormde fetus/misvormdheid 
                     • Deviasie van die kop 
                     • Fleksie van die elmboog 
                     • Retensie van een of beide die voorbene 
                     • Waterkoppie/Hydrosephalus 
                     • Hydrops Fetalis 
                     • Posterior posisie 
                     • Meerling geboortes/tweelinge 
                     • Dooie fetus                                       (Enige 1)      (1)
4.7      Melkproduksie
         4.7.1       Aanduiding van
                     (a)   A tot C - Laktasie/melkproduksie kurwe                       (1)
                     (b)   B - Piek periode                                             (1)
         4.7.2       Tydsduur van laktasie in dae
                     305 - 310 dae                                                      (1)
         4.7.3       Verduideliking van die verwantskap tussen melkproduksie en
                     bottervetinhoud in week 8
                     Indien die melkproduksie op die hoogste vlak is 
                     sal die bottervetinhoud op die laagte vlak wees                    (2)
                                                                                         [35]
                                                               TOTAAL AFDELING B:        105
                                                                   GROOTTOTAAL:          150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Agricultural Sciences P1 May June 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2018-memo-afr/7ff3e6c6-ba16-466c-9150-55c84a56c366) — Agricultural Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 May June 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2016-memo-afr/fdc72901-caec-4a01-9d4d-e2f1f5991b2d) — Agricultural Sciences · Memo · 2016 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 June 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-june-2015-memo-afr/85c2d5c2-5c10-4499-8ef0-01423da4caf6) — Agricultural Sciences · Memo · 2015 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/bef7725c-6e39-4ea2-a70e-eb20a0ec8a39) — Agricultural Sciences · QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-qp-sept2022-afrikaans/f715d8c3-c3f1-44e2-9e65-b40dd2e98165) — Agricultural Sciences · QP · 2022 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 Nov 2014 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2014-afr/35dc0ddf-b477-4fba-8e9c-a5cf10d585b0) — Agricultural Sciences · QP · 2014 · Afr

## More from Grade 12 Agricultural Sciences

- [Gr 12 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-sci-atp-2023-24/f8eca465-7b8e-42d7-afd8-c86963794db8) — ATP
- [AGRIC SCIENCES GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-qp-june-2024-afrikaans/48719f25-7bad-42d9-ac10-98ce8ff7d641) — QP · 2024 · Afr
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2024-afrikaans/8e32cd2a-091a-453e-805b-a2206fd54cc0) — QP · 2024 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2024-afr/c13f3083-05d1-4557-b051-e0dd3897b42d) — QP · 2024 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2024-afr/81782c4d-d347-40f6-ab2c-0a2bb1dc02ef) — QP · 2024 · Afr
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2023-afrikaans/51750641-1490-4c7b-92b0-3ccf08e8849b) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
