# Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC November 2014 Memo

> Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2014 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2014-memo-afr/a8348e06-a6a3-4331-8b89-55920c708619
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2014
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC November 2014 Memo](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2014-memo-afr/a8348e06-a6a3-4331-8b89-55920c708619)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2014 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Agricultural Sciences P1 Nov 2014 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2014-afr/35dc0ddf-b477-4fba-8e9c-a5cf10d585b0) — QP · 2014 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                            SENIORSERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                          LANDBOUWETENSKAPPE V1
                                NOVEMBER 2014
                                 MEMORANDUM

 PUNTE:150

                     Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 2

Landbouwetenskappe/V1                           2                 DBE/November 2014
                                         NSS – Memorandum

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      1.1.1       C 
         1.1.2       D 
         1.1.3       B 
         1.1.4       B 
         1.1.5       D 
         1.1.6       D 
         1.1.7       B 
         1.1.8       D 
         1.1.9       C 
         1.1.10      A                                                  (10 x 2)      (20)

1.2      1.2.1       Geeneen 
         1.2.2       Slegs A 
         1.2.3       Beide A en B 
         1.2.4       Slegs B 
         1.2.5       Slegs A                                             (5 x 2)      (10)

1.3      1.3.1       Voervloei 
         1.3.2       Nek-/kopklamp 
         1.3.3       Seminale/vesikulêre klier 
         1.3.4       Oögenese/ovigenese/saadsakkies 
         1.3.5       Mastitis                                            (5 x 2)      (10)

1.4      1.4.1       Meganies/fisies 
         1.4.2       Kafeteriastyl/ad lib/vrye toegang 
         1.4.3       Isolasie/afsondering/skeiding 
         1.4.4       Yster/Fe/ystersulfaat 
         1.4.5       Sinchronisasie                                      (5 x 1)       (5)

                                                            TOTAAL AFDELING A:          45

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 3

Landbouwetenskappe/V1                          3                       DBE/November 2014
                                        NSS – Memorandum

AFDELING B

VRAAG 2: DIEREVOEDING

2.1      Roete van voedsel deur die maag van die herkouer

         2.1.1       Identifikasiedie soort dier
                     Herkouer/beeste/skape/bokke                                            (1)

         2.1.2       Identifikasie van die proses geïllustreer deur A, B enC
                     A. Inname/ingestie/peristalse/insluk van voedsel 
                     B. Opbring/retro-peristalse 
                     C. Insluk/herinsluk/peristalse                                         (3)

         2.1.3       Regverdiging van die voordele van proses B
                     • Voedsel word fisies in kleiner/fyner dele opgebreek 
                     • Vergroot die blootstellingsoppervlakte van voedsel 
                     • Stimuleer speekselafskeiding 
                     • Verbeter die vermenging van voedsel 
                     • Bolus vorming                                        (Enige 3)       (3)

2.2      Die gehalte van weivelde en voedingswaarde oor drie seisoene

         2.2.1       Beskrywing van die grootte van die mikro-organisme bevolking
                     (a)  Verhoging/styging in die amilolitiese bakteriebevolking 
                          (as gevolg van die hoër energiewaarde van die weiding)             (2)
                     (b)  Daling/verlaging in die proteolitiese bakteriebevolking 
                          (as gevolg van die lae proteïenwaarde van die weiding)             (2)

         2.2.2       Gehalte van die voeraanvulling in die winter
                     • Hoë kwaliteit/ryk aan proteïen/aminosure/NPN 
                     • Ryk aan koolhidrate/energie 
                     • Aanvulling van minirale/vitamiene                  (Enige 1)        (2)

         2.2.3       Vitamien wat waarskynlik onvoldoende is in die winter
                     Vitamien A/retinol                                                     (1)

2.3      Koëffisiënt van verteerbaarheid van hooi

         2.3.1       Koëffisiënt van verteerbaarheid
                     DM van hooi: 24kg x 12 = 2,88kg of 24kg x 0,88 = 21,1kg
                                         100

                                 24kg – 2,88kg = 21,1kg 

                     = Droëmateriaalinname(kg) – Droëmassa in die mis (kg) x 100 
                                      Droëmateriaalinname(kg)                1

                     = 21,1kg – 7,3kg x 100
                            21,1kg       1

                     = 65,4%                                                               (5)
Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Landbouwetenskappe/V1                            4                  DBE/November 2014
                                          NSS – Memorandum

         2.3.2       Regverdig waarom hooi nie aanbeveel word nie
                        • Verteerbaarheid is 65,4% 
                        • daarom is aanvulling nodig                                     (2)

2.4      Samestelling van voere

         2.4.1       Voer vir nie-herkouers aanbeveel
                     Voer A                                                              (1)

         2.4.2       Motivering vir Voer A
                     • Bevat 'n lae persentasie ruvese/6%l 
                     • Hoë % TVV/80% 
                     • Hoë % VP/8% 
                     • Daarom is dit makliker verteerbaar                 (Enige 2)      (2)

         2.4.3       Berekening van die voedingsverhouding (VV) Voer B

                     VV = 1: TVV – VP 
                              VP

                          = 1: 50% – 4% 
                                 4%
                     Of
                          = 1: 46% 
                                4%

                          = 1: 11.5/1:12                                                 (3)

2.5      Voervloeiprogram

         2.5.1       Maande met oorskot/te veel voer
                     2/twee maande                                                       (1)

         2.5.2       Maand met voertekorte
                     September/Sep.                                                      (1)

         2.5.3       Bereken die voertekort tydens die maand van Oktober
                     120 ton – 80 ton = 40 ton 
                     40 ton x 1000  of 40 ton x 1000kg 
                                             1 ton                                        (3)
                      = 40 000 kg 

         2.5.4       DRIE kostedoeltreffende maatreëls gedurende Jan en Feb
                     • Deur die voer te sny 
                     • Baal/die maak van hooi/kuilvoer 
                     • Stoor                                                             (3)
                                                                                          [35]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Landbouwetenskappe/V1                           5                      DBE/November 2014
                                         NSS – Memorandum

VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER
3.1      Boerderystelsels
         3.1.1       Identifiseer die produksiestelsel
                     Agterplaas/skrophoenders/bestaans/free-range                            (1)
         3.1.2       DRIE voordele van die agterplaassisteem vir landelike
                     gemeenskappe
                     • Goedkoper 
                     • Maklik om te bestuur 
                     • Geen gespesialiseerde toerusting word benodig nie 
                     • Geen gespesialiseerde kennis/kundigheid is nodig 
                     • Meer omgewings vriendelik                          (Enige 3)          (3)

         3.1.3       Drie probleme met agterplaassisteem
                     • Siektes versprei maklik 
                     • Swak voedingstoestande/kombuisafval is minder voedsaam
                     • Hoë risiko weens predatore 
                     • Diefstal 
                     • Energie/nutriënte word gebruik vir nie-produksie doeleindes/
                        lae produksie uitsette 
                     • Blootgestel an ekstreme omgewings kondisies           (Enige 3)       (3)
3.2      Strukture, apparate en toebehore wat gebruik word vir die hantering van
         diere in 'n diereproduksie stelsel
         3.2.1       Doringdraadheining om landbougrond te verdeel                           (1)
         3.2.2       Kraal van takke en stokke                                               (1)
         3.2.3       'n Skuiling van houtpale en seil                                        (1)
         3.2.4       Rooivlae en waarskuwingstekens                                          (1)
3.3      Produksiestelsels
         3.3.1       Produksiestelsel deur BOER A
                     Ekstensiewe stelsel                                                     (1)
         3.3.2       TWEE redes
                     • Minder werkers/2 werkers 
                     • Beperkte fasiliteite/1 hanterings fasiliteit/1 plaasstoor/8
                       windpompe/1 dipstasie 
                     • Minder diere op 'n groot oppervlakte/400 beese op 4800Ha              (2)
                     • Maak gebruik van natuurlike weiding                 (Enige 2)

         3.3.3       Verskille in voedingstrategieë.
                     • BOER A. Diere loop op natuurlike weidings/ekstensief 
                     • BOER B. Diere is in 'n voerkraal/intensief                            (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Landbouwetenskappe/V1                          6                     DBE/November 2014
                                        NSS – Memorandum

         3.3.4       TWEE maatreëls om BOER A se produksie te verhoog
                     • Aanvulling/aanvullende voere/voeding 
                     • Beheer uiterste omgewingstoestande d.m.v. skuilings 
                     • Goeie gesondheidsbeheerstelsels/program 
                     • Regte teelmetodes/beleid 
                     • Effektiewe weidingstelsel/wisselweiding stelsel    (Enige 2)       (2)

3.4      Die gesondheid van 'n dier

         3.4.1       Deel van die liggaam waarin die termometer geplaas word
                     Rektum/anus                                                          (1)

         3.4.2       Gesondheidsaanduiders vir akute toestande
                     (a) Hoër liggaamstemperatuur                                         (1)
                     (b) Hoër/vinniger asemhalingstempo                                   (1)
                     (c) Hoër/vinniger polstempo/hartklop                                 (1)

3.5       Bosluise en beheer

         3.5.1       Tipe en naam van die bosluis
                     • Eengasheerbosluis 
                     • Bloubosluis                                                        (2)

         3.5.2       Siektes oordra
                     • Rooiwater 
                     • Anaplasmose/galsiekte                              (Enige 1)       (1)

         3.5.3       Regverdiging van chemiese stof as ekologies vriendelik
                     • Residuele aksie 
                     • Nie-sistemiese aksie 
                     • Renostervoël vriendelik                         (Enige 2)          (2)

         3.5.4       Metode van toedienning
                     Opgiet                                                               (1)

         3.5.5       Bewyse van die rol van die staat in die beheer van
                     gesondheidsmiddels en medisyne
                     • Registrasie nommer/Reg. No. G2837 Wet 36/1947 
                     • Aktiewe bestanddele en hoeveelhede/Deltrametrin 0.50% m/v,
                       Amitraz 2,0% m/v, Piperonyl Butoxide 2,0% m/v                      (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Landbouwetenskappe/V1                          7                        DBE/November 2014
                                        NSS – Memorandum

3.6      Plantvergiftiging

         3.6.1        TWEE plante wat giftig is
                     • Gifblaar 
                     • Stinkblaar/gifappel 
                     • Datura spesies 
                     • Lantana camara 
                     • Slangkop 
                     • Tulpe 
                     • Seneciosis 
                     • Gousiekte 
                     • Diplodiosis 
                     • Geeldikkop 
                     • Vermeersiekte 
                     • Vuursiektebossie 
                     • Lupins 
                     • Blou-groen alge 
                     • Buffelsgras 
                     • Duiwelsdoring                                       (Enige 2)         (2)

         3.6.2       DRIE voorkomingsmaatreëls vir die beheer van gifplante
                     • Verwyder      gifplante  uit    weidings/brand   geaffekteerde
                       dele/behandel met onkruiddoders/chemiese middels 
                     • Verwyder diere uit kampe wat met gifplante besmet is 
                     • Verskaf      genoeg     voer/water     aan     diere/voldoende
                       voedingswaarde/moenie diere laat honger lei nie 
                     • Vermy oorbeweiding 
                     • Pas 'n wisselweidingstelsel toe 
                     • Ondersoek hooi wat in stalle gehou word 
                     • Kennis van gifplante 
                     • Moenie gemufte hooi/in dele gesny waar gifplante voorkom aan
                       diere voer nie                                   (Enige 3)            (3)
                                                                                              [35]

VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE
4.1      Vroulike reproduksieorgane
         4.1.1       Identifikasie van die dele van die vroulike dier
                      • A - Baarmoederhoring 
                      • B - Fallopiesebuis 
                      • C - Ovarium 
                      • F - Vagina                                                           (4)

         4.1.2       Letter en naam van die gedeelte met 'n slymprop
                     • G
                     • Serviks                                                               (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Landbouwetenskappe/V1                                             8                     DBE/November 2014
                                                           NSS – Memorandum

4.2      Hormoonvlakke gedurende bronstigheid
         4.2.1                        Grafiek van die hormoonvlakke

                                                        Hormoonvlakke
                                 35
                                                                                     Progesteroon
                                 30

          Konsentrasie (mg/ml)
                                                                                     Estrogeen
                                 25

                                 20

                                 15

                                 10

                                  5

                                  0
                                      4       8       12         16    20      24
                                                           Dae

         Kriteria/rubriek/merkriglyne:
         • Korrekte opskrif 
         • Y-as – Korrekte indelings/skaal en byskrifte (Konsentrasie) 
         • X-as – Korrekte indelings/skaal en byskrifte (Dae) 
         • Korrekte eenhede 
         • Akkuraatheid 
         • Lyngrafiek                                                                                         (6)

         4.2.2                        Rol van progesteroon
                                      Inhibeer die afskeiding/funksionering van estrogeen                     (1)
         4.2.3                        Tyd van volle ontwikkeling van die follikel
                                      Dag 20                                                                  (1)
         4.2.4                        Motivering/rede
                                      Estrogeen is op sy hoogste vlakke/30mg/ml 
                                      of
                                      Progesteroon is op sy laagste vlak/3mg/ml                               (1)

4.3      Skematiese voorstelling van 'n spermsel

         4.3.1                        Identifikasie van deel B
                                      Nukleus/kern                                                            (1)

         4.3.2                        Gemerkte gedeelte wat die akrosoom verteenwoordig
                                      A                                                                       (1)

Kopiereg voorbehou                                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Landbouwetenskappe/V1                           9                      DBE/November 2014
                                         NSS – Memorandum

         4.3.3       Funksie van gemerkte gedeelteE
                     Maak beweging van die spermsel moontlik                                (1)

         4.3.4       Onderskei tussen 'n spermsel en semen.
                     • Spermsel - Die manlike gamete/geslagsel/reproduksieselle 
                     • Semen - Mengsel van spermselle en afskeidings van die
                                aanvullendegeslagskliere                                    (2)

         4.3.5       TWEE metodes van semen versameling
                     • Kunsvagina 
                     • Elektriese stimulator/elektro-ejakulator                             (2)

4.4      Kunsmatige inseminasie by plaasdiere

         4.4.1       Omskryf KI
                     • Tegniek waar die semen kunsmatig van bulle getap word en 
                     • kunsmatig in die geslagskanaal van koeie geplaas word                (2)

         4.4.2       DRIE vereistes vir KI
                     • Korrekte bronstigheids/hitte waarneming 
                     • Korrekte/goeie tydsberekening 
                     • Gebruik lewenskragtige semen 
                     • Korrekte tegniek 
                     • Gebruik slegs kundige/ervare insemineerders 
                     • Handhaaf hoë higiëniese standaarde                  (Enige 3)        (3)

4.5      Stadia van embrio-oorplasing

         4.5.1       Identifiseer die tegniek
                     Embrio oorplasing                                                      (1)

         4.5.2       Korrekte volgorde van die embrio-oorplantingsproses
                     • E/Sinchroniseer beide die skenker- en die ontvangerkoeie 
                     • C/Superovuleer die skenkerkoei 
                     • B/KI die skenkerkoei 
                     • A/Spoel die embrio's uit die skenkerkoei 
                     • D/Plaas die embrio's na die ontvangerkoeie oor                       (5)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Landbouwetenskappe/V1                         10                     DBE/November
2014
                                       NSS – Memorandum

         4.5.3       TWEE voordele van embrio-oorplasings
                     • Meer nageslag word geproduseer van goeie koeie 
                     • Genereer winste vanuit die verkope van goeie genetika 
                     • Koste-effektiewe metode om die genetika van bestaande
                       kuddes te verbeter 
                     • Kan die produktiewe lewe van ou maar goeie koeie verleng 
                     • Hou die genetika van die kudde instand 
                     • Diere word geteel om siekteweerstand/melk/vleis produksie te
                       verbeter                                       (Enige 2)          (2)
                                                                                          [35]

                                                            TOTAAL AFDELING B:            105
                                                                GROOTTOTAAL:              150

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

## Related documents

- [Agricultural Sciences P1 Nov 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2017-memo-eng/2b139224-da84-4f08-9960-60fa6b740409) — Agricultural Sciences · Memo · 2017 · Eng
- [Agricultural Sciences P1 Nov 2017 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2017-memo-afr/514609d7-bd88-4197-a5c5-e87b7224f3fd) — Agricultural Sciences · Memo · 2017 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 Nov 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2016-memo-afr/558e4932-70df-4c26-a3d9-471b38811408) — Agricultural Sciences · Memo · 2016 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 Nov 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2015-memo-afr/c2021dc3-190e-4495-a864-78e96b305ead) — Agricultural Sciences · Memo · 2015 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/bef7725c-6e39-4ea2-a70e-eb20a0ec8a39) — Agricultural Sciences · QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-qp-sept2022-afrikaans/f715d8c3-c3f1-44e2-9e65-b40dd2e98165) — Agricultural Sciences · QP · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Agricultural Sciences

- [Gr 12 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-sci-atp-2023-24/f8eca465-7b8e-42d7-afd8-c86963794db8) — ATP
- [AGRIC SCIENCES GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-qp-june-2024-afrikaans/48719f25-7bad-42d9-ac10-98ce8ff7d641) — QP · 2024 · Afr
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2024-afrikaans/8e32cd2a-091a-453e-805b-a2206fd54cc0) — QP · 2024 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2024-afr/c13f3083-05d1-4557-b051-e0dd3897b42d) — QP · 2024 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2024-afr/81782c4d-d347-40f6-ab2c-0a2bb1dc02ef) — QP · 2024 · Afr
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2023-afrikaans/51750641-1490-4c7b-92b0-3ccf08e8849b) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
