# Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC November 2015 Memo

> Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2015 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2015-memo-afr/c2021dc3-190e-4495-a864-78e96b305ead
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2015
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC November 2015 Memo](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2015-memo-afr/c2021dc3-190e-4495-a864-78e96b305ead)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2015. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                          LANDBOUWETENSKAPPE V1

                                 NOVEMBER 2015

                                  MEMORANDUM

TOTAAL: 150

                      Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                         2                        DBE/November 2015
                                      NSS – Memorandum

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      1.1.1        A 
         1.1.2        A 
         1.1.3        C 
         1.1.4        D 
         1.1.5        C 
         1.1.6        B 
         1.1.7        B 
         1.1.8        C 
         1.1.9        B 
         1.1.10       C/D                                                    (10 x 2)       (20)

1.2      1.2.1        Slegs B 
         1.2.2        Slegs A 
         1.2.3        Beide A en B 
         1.2.4        Slegs B 
         1.2.5        Geeneen                                                 (5 x 2)       (10)

1.3      1.3.1        Gal 
         1.3.2        Insulasie/ventilasie 
         1.3.3        Vektor 
         1.3.4        Distosia 
         1.3.5        Impotensie                                              (5 x 2)       (10)

1.4      1.4.1        Voervloei begroting/voervloei 
         1.4.2        Free-range/vryloop/semi-intensief/agterplaas 
         1.4.3        Perakuut/Akuut 
         1.4.4        Lêhenne 
         1.4.5        Mesoderm                                                 (5 x 1)       (5)

                                                               TOTAAL AFDELING A:             45

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                         3                          DBE/November 2015
                                      NSS – Memorandum

AFDELING B

VRAAG 2: DIEREVOEDING

2.1      Diagram van die verteringstelsel

         2.1.1        Identifiseer dir tipe plaasdier                                            (1)
                      Monogastries/enkelmaag/nie-herkouer 

         2.1.2        Rede
                      Monogastries/enkelvoudige maag                                            (1)

         2.1.3        Identifisering van die letters
                      (a) E 
                      (b) C 
                      (c) D                                                                     (3)

         2.1.4        Rede waarom ruvoere NIE gevoer word NIE
                      •    Monogastries/enkelvoudige maag 
                      •    Bevat geen mikrobes/flora wat sellulose kan verteer nie 
                      •    Kan nie ruvoere verteer nie                      (Enige 2)           (2)

2.2      Dierevoedingstowwe

         2.2.1        Funksies van water
                      •    Dien as 'n oplosmiddel/help met voedingstof absorbsie 
                      •    Beskerm sekere sensitiewe weefsel/dien as smeermiddel 
                      •    Bevogtig die voer/voedsel wat pas afgesluk is 
                      •    Skep ‘n gepaste omgewing vir mikrobes/flora 
                      •    Meganiese vertering in die mond/slukproses 
                      •    Voorkom hardlywigheid 
                      •    Help met die vervoer van voedingstowwe 
                      •    Uitskeiding van afvalprodukte                    (Enige 3)           (3)

         2.2.2        Vitamien-/mineraal-tekortsimptome
                      (a)   Vitamien D/Kalsium/Ca/Fosfaat/P/Koper/Cu 
                      (b)   Vitamien A/retinol 
                      (c)   Jodium/I 
                      (d)   Yster/Fe/Vitamien B 6 /B 12 /Koper/Cu/Kobalt/Co                     (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                          4                         DBE/November 2015
                                       NSS – Memorandum

2.3      Verteerbaarheidskoëffisiënt

         2.3.1       Berekening:         8% (0,08) x 30 kg = 2,4 kg
                     Droë materiaal:     30 kg – 2,4 kg = 27,6 kg 

                     KvV = Droë materiaal inname (kg) – Droë massa in mis (kg) x 100 
                                       Droë materiaal inname (kg)                 1

                         = 27,6kg – 12 kg          x      100 
                              27,6kg                       1

                         = 56,5/57  %                                                         (5)

         2.3.2       Prosesse om die verteerbaarheid in voer te verhoog
                     •    Meganiese prosesse/maal/kraak/breek/vergruis/rol 
                     •    Verpilling 
                     •    Verhitting/rooster/kook/stoom 
                     •    Aanvulling/supplimentering met NPN/melasse
                          behandeling met verdunde suur (NaOH)-oplossings 
                     •    Week 
                     •    'Popping'/spring en mikronisering 
                     •    Meng komplementêre voere                         (Enige 3)           (3)

2.4      Pearson-vierkant

         2.4.1       Berekening: Mielies 9%                             27/27 dele 

                                                           17% 

                     Grondbone-oliekoek 44%                           8/8 dele                 (3)

         2.4.2       Persentasie mielies in die rantsoen
                     27 ÷ 35 x 100 
                     = 77,14/77%                                                               (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                          5                        DBE/November 2015
                                       NSS – Memorandum

2.5      Voere en aanvullings

         2.5.1       Maande met voldoende voergewasse vanuit die veld
                     •    Desember 
                     •    Januarie                                                            (2)

         2.5.2       Rede
                     •    Geen aanvullings tydens hierdie twee maande nodig nie 
                     •    Slegs veldweiding gedurende die twee maande gebruik 
                                                                             (Enige 1)         (1)

         2.5.3       Rede vir aanvulling van konsentrate
                     •    Diere word voorberei/afgerond/vet gemaak vir die mark 
                     •    Kry diere in gereedheid om te paar 
                     •    Vir die lamseisoen/berei diere voor om te lam 
                     •    Onvoldoende veldweiding beskikbaar               (Enige 1)         (2)

         2.5.4       Berekening van die voergewasse benodig vir Januarie:

                     (a)   3,4 ton x 1 000 = 3 400 kg                                         (1)

                     (b)   50 skape x 2 kg voer per skaap x 31 dae 
                           = 3 100 kg                                                         (2)
                                                                                               [35]

VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER

3.1      Produksiestelsels

         3.1.1         Produksiestelsels:
                       A - Ekstensief 
                       B - Intensief                                                          (2)

         3.1.2        Vergelyking van die twee stelsels:
                                          Ekstensief/A           Intensief/B
                       Omgewing        Geen/beperkte/min  Omgewing word
                                       beheer            gemodifiseer of beheer vir
                                                          produksie doeleindes 
                       Produktiwiteit Produktiwiteit is   Produktiwiteit is
                                      laag/min           hoog/meer 
                       Menslike inset Laag/min/minimaal  Hoog/meer                           (6)

         3.1.3         Rede vir beeste in hierdie fasiliteit
                       •     Hoër produktiwiteit/uitsette/doeltreffendheid 
                       •     Skep ‘n omgewing vir voeding/beskerming/beheer  (Enige 1)        (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                                               6                           DBE/November 2015
                                                            NSS – Memorandum

3.2      Hitteverlies by plaasdiere

         3.2.1                              Maniere van hitteverlies
                                            A - Uitstraling/evaporasie/presipitasie 
                                            B - Geleiding 
                                            C - Uitskeiding/mis                                                       (3)

         3.2.2                              Ander maniere van hitteverlies
                                            •    Konveksie 
                                            •    Beweging/werk 
                                            •    Produksievlak 
                                            •    Urinering 
                                            •    Asemhaling                                           (Enige 2)       (2)

         3.2.3                              Tekens van hittestres by diere
                                            •    Oormatige speeksel/slym afskeiding 
                                            •    Verlaging/daling/afname in produksie 
                                            •    Vinnige/vlak asemhaling/panting/hoë asemhalings tempo/
                                                 sweet 
                                            •    Haal oop-mond asem met tong wat uit hang 
                                            •    Verlies aan eetlus 
                                            •    Beeste beweeg weg van mekaar 
                                            •    Skape bondel saam 
                                            •    Rusteloos                                       (Enige 2)            (2)

         3.2.4                              Bestuurspraktyk om hitte in A te verlaag/verminder
                                            •    Voorsien skuiling/skaduwee 
                                            •    Teel van aangepaste diere in warm omgewings 
                                            •    Verkoelingstelsel 
                                            •    Werk kalm/rustig met diere 
                                            •    Voorsien voldoende drinkwater                (Enige 2)               (2)

3.3      Pols- en asemhalingstempo van plaasdiere

         3.3.1                              Lyngrafiek van die pols en asemhalingstempo’s van plaasdiere

                                            Die gemiddelde pols- en asemhalingstempo van
                                                             plaasdiere

           Pols- en asemhalingstempo
                                 100
                                       80
                                       60                                                       Pols

                    (per min.)
                                       40
                                       20
                                                                                                Asemhaling
                                        0
                                              Beeste    Perde     Skape      Bokke      Varke
                                                                Plaasdiere

Kopiereg voorbehou                                                                                Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                         7                         DBE/November 2015
                                      NSS – Memorandum

         Puntetoekenning:
         •     Korrekte opskrif 
         •     Lyngrafiek 
         •     X-as korrek gekalibreer met byskrif (Plaasdiere) 
         •     Y-as korrek gekalibreer met byskrif (Pols- en asemhalingstempo) 
         •     Akkuraatheid/korrekte waardes/korrek geplot/albei grafieke korrek 
         •     Korrekte eenhede (per min.)                                                    (6)

3.4      Inentingsprogram

         3.4.1        Toepaslike woorde/terme vir letter A tot G
                      A    Antraks/miltsiekte 
                      B    Beeste/skape/bokke 
                      C    Protozoa 
                      D    Beeste/skape/bokke 
                      E    Blasie-agtige letsels op die tong/neus/lippe/mond/spene/
                           uier/tussen die tone/rondom die hoewe 
                      F    Jaarliks 
                      G    Virus                                                              (7)

         3.4.2        Vektor vir rooiwater
                      Bosluise                                                                (1)

3.5      Parasietbeheer

         Toepaslike metode van toediening van middels

         3.5.1        Dosering/inspuitings/lek                                                (1)

         3.5.2        Dip/bespuiting/kolbehandeling/inspuitings                               (1)

         3.5.3        Skoonmaak/reiniging/salf/olies/medikasie/insekdoders/dip                (1)
                                                                                               [35]

VRAAG 4: DIERE-REPRODUKSIE

4.1      Embrio-ontwikkeling

         4.1.1        Stadiums van geboorte soos in prent A en B
                      A - Kalf/uitwerping 
                      B - Voorbereiding                                                       (2)

         4.1.2        Verkeerde posisionering van die kalf
                      •    Prent B/B                                                          (1)
                      Rede
                      •    Slegs een been is in die rigting van die vulva/die ander een
                           is teruggevou                                                      (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                         8                        DBE/November 2015
                                      NSS – Memorandum

         4.1.3        Letter wat verband hou met die volgende aktiwiteite
                      (a)    B                                                                 (1)
                      (b)    A                                                                 (1)
                      (c)    A                                                                 (1)

         4.1.4        Gedragsverandering
                      •    Rusteloosheid/beweeg rond/in pyn en ongemak 
                      •    Verlies aan eetlus 
                      •    Isolasie/nesmaak gedrag 
                      •    Stert staan regop 
                      •    Bulk/kreun 
                      •    Afskeiding van melk 
                      •    Gereelde urinering                           (Enige 3)              (3)

4.2      Grafiek van die hormone tydens die estrussiklus

         4.2.1        Definisie van die estrussiklus
                      •     Hormonaalbeheerde siklus van aktiwiteite 
                      •     in die vroulike voortplantingsorgane 
                                                       OF
                      •     Herhaalde periodes van estrus 
                      •     In opeenvolgende geslagtelike rus in die volwasse vroulike
                            dier                                            (Enige 1)          (2)

         4.2.2        Tydperk waartydens progesteroonvlakke die hoogste is
                      •    Vanaf dag 9/10 tot en met dag 15/16 (gee die tydperk)               (1)

         4.2.3        Redes vir die daling in FSH-vlakke tussen dag 2 en 3
                      •    Estrogeenvlakke is op sy piek/hoog/verhoog                          (1)

         4.2.4        Redes vir die verhoging in progesteroonvlakke op dag 3 en 4
                      •    Bevrugting het plaasgevind 
                           OF
                      •    Corpus luteum het gevorm                     (Enige 1)             (2)

         4.2.5        Die invloed van estrogeen op LH
                      •      Estrogeen stimuleer die afskeiding van LH                         (1)

         4.2.6        Struktuur waar prolaktien afgeskei word
                      •      Pituïtêre klier/Hipofise                                          (1)

4.3      Waarneming van estrus

         Apparatuur van toepassing op elk van die volgende stellings:

         4.3.1        Pedometer                                                                (1)

         4.3.2        Kenmerke                                                                 (1)

         4.3.3        Stertmerker                                                              (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                          9                        DBE/November 2015
                                       NSS – Memorandum

4.4      Diagram van 'n voortplantingsproses

         4.4.1        Voortplantingsproses
                      •     Kloning/kernoordrag                                            (1)

         4.4.2        Definisie van kloning
                      •     'n Proses waartydens 'n identiese kopie van die skenkerdier
                            verkry word                                                    (2)
                      •     Vanaf sy nukleus 

         4.4.3        Beskrywing van fase B
                      •    Verwydering van die nukleus                                     (1)

         4.4.4        Doelwitte van kloning
                      •    Lewer groot hoeveelhede geneties identiese diere 
                      •    Produseer nageslag vanaf geneties superieure diere 
                      •    Die bewaring van superieure genetika/karaktereinskappe 
                      •    Verhoog/vergroot die getalle van bedreigde spesies 
                      •    Bewerkstellig hoë kwaliteit vleis/suiwelprodukte 
                      •    Vir mediese doeleindes                          (Enige 3)       (3)

4.5      Diagram van oögenese

         4.5.1        Tipe proses
                      Oögenese                                                             (1)

         4.5.2        Tipe selverdeling
                      Mitose                                                               (1)

         4.5.3        Verduideliking vir meiotiese selverdeling
                      Om haploïde selle/gamete te vorm                                     (1)

         4.5.4        Eindprodukte van oögenese en spermatogenese
                      (a)   Ova/eierselle                                                  (1)

                      (b)   Spermatozoa/spermselle                                         (1)

         4.5.5        Orgaan waar die volgende aangetref word
                      (a)  Testis                                                          (1)

                      (b)   Ovaria                                                         (1)
                                                                                            [35]

                                                               TOTAAL AFDELING B:           105
                                                                   GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Agricultural Sciences P1 Nov 2015 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2015-afr/4d763c37-e6fa-4e46-b822-e566ad48c62a) — Agricultural Sciences · QP · 2015 · Afr
- [AGRSC P1 GR12 MEMO ENG SEPT2015](https://www.hlayiso.com/library/agrsc-p1-gr12-memo-eng-sept2015/cf2bcc8a-0be4-4422-8d8f-228e6501489e) — Agricultural Sciences · Memo · 2015 · Eng
- [Agricultural Sciences P1 June 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-june-2015-memo-afr/85c2d5c2-5c10-4499-8ef0-01423da4caf6) — Agricultural Sciences · Memo · 2015 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 Feb March 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-feb-march-2015-memo-afr/5c85e254-a144-4d46-bdc7-1a0a059d6db2) — Agricultural Sciences · Memo · 2015 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 Nov 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2017-memo-eng/2b139224-da84-4f08-9960-60fa6b740409) — Agricultural Sciences · Memo · 2017 · Eng
- [Agricultural Sciences P1 Nov 2017 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2017-memo-afr/514609d7-bd88-4197-a5c5-e87b7224f3fd) — Agricultural Sciences · Memo · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Agricultural Sciences

- [Gr 12 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-sci-atp-2023-24/f8eca465-7b8e-42d7-afd8-c86963794db8) — ATP
- [Agricultural Sciences P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2025-eng/84db8f48-7d8c-432b-a67b-1f405c9b2431) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-qp-june-2024-afrikaans/48719f25-7bad-42d9-ac10-98ce8ff7d641) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/bef7725c-6e39-4ea2-a70e-eb20a0ec8a39) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-english/2cff966d-6745-4923-803b-a44e55866231) — QP · 2024 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P1 GR12 SEPT 2024 Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-sept-2024-sesotho/f17d9c4e-4a0e-4b55-8838-35f2b361f76a) — QP · 2024 · Sesotho

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
