# Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC November 2016 Memo

> Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2016 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2016-memo-afr/558e4932-70df-4c26-a3d9-471b38811408
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC November 2016 Memo](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2016-memo-afr/558e4932-70df-4c26-a3d9-471b38811408)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2016. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                NASIONALE
                            SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                          LANDBOUWETENSKAPPE V1
                                 NOVEMBER 2016
                                  MEMORANDUM

 PUNTE: 150

                        Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                          2                    DBE/November 2016
                                        NSS – Memorandum

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      1.1.1        B 
         1.1.2        A 
         1.1.3        C 
         1.1.4        C 
         1.1.5        D 
         1.1.6        D 
         1.1.7        A 
         1.1.8        D 
         1.1.9        B 
         1.1.10       C                                                  (10 x 2)        (20)

1.2      1.2.1        Slegs A 
         1.2.2        Geeneen 
         1.2.3        Beide A en B 
         1.2.4        Slegs B 
         1.2.5        Slegs A                                              (5 x 2)       (10)

1.3      1.3.1        Polineuritis 
         1.3.2        Tussengasheer/intermediêre gasheer 
         1.3.3        Anterior 
         1.3.4        Ontkerning 
         1.3.5        Pedometer                                            (5 x 2)       (10)

1.4      1.4.1        Voor-omsettings-verhouding 
         1.4.2        Aansteeklike 
         1.4.3        Skenker/meerderwaardige 
         1.4.4        Droë 
         1.4.5        Prolaps                                               (5 x 1)       (5)

                                                              TOTAAL AFDELING A:           45

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                            3                       DBE/November 2016
                                          NSS – Memorandum

AFDELING B

VRAAG 2: DIEREVOEDING

2.1      Spysverteringskanale van plaasdiere

         2.1.1        Identifikasie van die nieherkouer plaasdier
                      •   Plaasdier 2                                                           (1)

         2.1.2        Rede
                      Het nie 'n saamgestelde/komplekse maagstelsel nie/enkelmaag               (1)

         2.1.3        Tipe voer in die rantsoen van plaasdier 1
                      Ruvoer                                                                    (1)

         2.1.4        EEN rede vir hierdie voer
                      • Het 'n hoër ruvesel-/sellulose-inhoud vir die aktiwiteite van die
                         mikro flora in die rumen                                               (1)

         2.1.5        Letter wat die vertering van vesel moontlik maak
                      • A                                                                       (1)

         2.1.6        Verduidelik die rol van gemerkte gedeeltes D en E in vertering
                      • Deel D – Bevat ensieme vir die vertering van grane                      (1)
                      • Deel E – Help met die sagmaak en bevogtiging van grane                  (1)

2.2      Energievloei in plaasdiere

         2.2.1        Identifikasie van A, B en C
                      • A – Metaboliese energie                                                 (1)
                      • B – Mis                                                                 (1)
                      • C – Liggaamshitte                                                       (1)

         2.2.2        Energie wat vrygestel word
                      BE/Bruto energie                                                          (1)

         2.2.3        Formule om die verteerbare energie uit te werk
                      VE = bruto energie – energieverlies in die mis                            (1)

         2.2.4        Die belangrikheid van Netto Energie
                      • Noodsaaklik vir produksie 
                      • Noodsaaklik vir onderhoud                                               (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                           4                       DBE/November 2016
                                         NSS – Memorandum

2.3      Biologiese waarde (BW) van voere

         2.3.1        Voer en rede
                      (a)    Vismeel                                                           (1)
                      Rede
                      Het die hoogste BW(90)/met essensiële aminosure nodig vir groei         (1)

                      (b)    Mielies                                                          (1)
                      Rede
                      Het die hoogste energie waarde/energie waarde van 80 wat nodig is
                      vir vetmesting                                                          (1)

                      (c) Gars                                                                (1)
                      Rede
                      Benodig voer met 'n lae BW/BW van 50/energie waarde van 60%
                      is nodig vir onderhoud                                                  (1)

         2.3.2        Rede vir die hoё BW van lusern teenoor die van gars
                      • Lusern is 'n peulplant en ryk aan proteïen 
                      • Gars is nie-peulplant met 'n lae proteïeninhoud/ryk aan
                         koolhidrate                                                          (2)

2.4      Voervloeibeplanning

         2.4.1        Behoefte van diere vir die jaar:
                      Tydens die droë seisoen
                      Behoefte per dier/dag x aantal diere x 30 dae x 6 maande

                      • 15kg x 30 diere x 30 dae x 6 maande 
                      • = 81 000kg 
                      Behoefte vir die jaar = Reënseisoenbehoefte + Droë seisoen-
                      behoefte                                                                 (3)
                      • 108 000 kg + 81 000kg = 189 000kg 

         2.4.2        Totale hoeveelheid beskikbaar in die droë seisoen
                      Beskikbare hulpbronne tydens die droë seisoen is:
                      • 0,15 x 1000 x 42 x 6 
                      • = 37 800kg                                                            (2)

         2.4.2        Voervloeiprobleme tydens die droë seisoen
                      • Die behoefte is groter as die voer beskikbaar/voertekort is
                         37 800kg 
                      • In vergelyking met die behoefte van 81 000kg benodig                  (2)

         2.4.4        Volhoubare maatstawwe om die tekort reg te stel
                      • Die maak van hooi tydens die reënseisoen 
                      • Stoor van voer in die droë seisoen 
                      • Skot oortollige uit                                     (Enige 1)     (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                                                 5                DBE/November 2016
                                                               NSS – Memorandum

2.5      Gebalanseerde rantsoen

         2.5.1                             Hoeveelheid mielies en sonneblomoliekoekmeel in 600kg voer
                                           • Mielies = 61.29 x 600kg      
                                                                100
                                           •         = 367,74kg 
                                           • Sonneblomoliekoekmeel = 38,71 x 600kg 
                                                                              100
                                           •                         = 232,26kg                               (4)

         2.5.2                             Voer wat 19 dele bydra
                                           Mieliemeel                                                         (1)
                                                                                                               [35]

VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER

3.1      Vloerspasie benodig deur varke

         3.1.1                             Staafgrafiek

                                         Lewende massa van varke en die vloerspasie benodig
                                    60

         Vloerspasie benodig (m2)
                                    50

                                    40

                                    30

                                    20

                                    10

                                     0
                                          20   40   60    80    100   120   140
                                                    Lewende massa (kg)

         Kriteria/rubriek/nasienriglyne
         • Korrekte opskrif 
         • X-as – korrek gekalibreer met byskrif (Lewende massa) 
         • Y-as – korrek gekalibreer met byskrif (Vloerspasie benodig) 
         • Korrekte eenheid (m2/kg) 
         • Staafgrafiek 
         • Akkuraatheid                                                                                       (6)

         3.1.2                             Tendens in term van vloerspasie benodig en lewende massa
                                           • Met 'n toename in lewende massa  is daar ook 'n
                                           • Toename in die vloerspasie deur varke benodig                    (2)

Kopiereg voorbehou                                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                             6                       DBE/November 2016
                                           NSS – Memorandum

3.2      Apparaat gebruik om die praktiese bestuurspraktyke mee uit te voer

         3.2.1        Identifikasie van die apparaat
                      Rekkietang/kastreertang/illustrator                                       (1)

         3.2.2        TWEE gebruike van die apparaat
                      • Ontstert/stert afsit 
                      • Kastrasie                                                               (2)

         3.2.3        Belang van elke bestuurspraktyk
                      Ontstert
                      • Higiëniese doeleindes/voorkom brommer besmettings 
                      • Verbeter reproduksie                              (Enige 1)             (1)
                      Kastrasie
                      • Beter bestuur/reproduksie doeleindes/
                      • Alle minderwaardige manlike diere word gekastreer                       (1)

3.3      Laai en vervoer van plaasdiere

         3.3.1        Fasiliteite om diere na die laaifasiliteit te lei
                      Drukgang                                                                  (1)

         3.3.2        TWEE aspekte by die ontwerp van 'n drukgang
                      • Hoë/sterk/soliede kante sodat diere nie na buite kan kyk 
                      • Enkel/nou kurwe maar geen skerp kurwes 
                      •  Niks wat diere kan benadeel/seermaak/beseer  (Enige 2)                 (2)

         3.3.3        Dokumentasie benodig
                      Permit                                                                    (1)

         3.3.4        TWEE voorsorg maatreëls om stres te verminder
                      • Hou diere wat vervoer moet word vir 2 of 3 dae bymekaar 
                      • Groepeer diere saam volgens grote/geslag/ouderdom                       (2)

3.4      Lewensiklus van die brommer

         3.4.1        Naam van die parasiet
                      Brommer                                                                   (1)

         3.4.2        Die mees skadelike stadium van die siklus
                      Larwestadium                                                              (1)

         3.4.3        Die toestande/kondisie wat hierdie aanvalle veroorsaak
                      Brommeraanvalle                                                           (1)

         3.4.4        Term gebruik om die wol te verwyder
                      Mikskeer                                                                  (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                            7                    DBE/November 2016
                                          NSS – Memorandum

         3.4.5        DRIE bestuurspraktyke om die besmetting te beheer
                      • Skeer/mikskeer op die regte tyd van die jaar 
                      • Knip en skoon hou van die wol 
                      • Ontstert 
                      • Lam na skeertyd 
                      • Seleksie en teling van bestande rasse         (Enige 3)              (3)

3.5       Plantvergiftigings

         3.5.1        Voer diere voor hul vervoer word                                       (1)

         3.5.2        Inspeksie van die hooi vir fusarium/fungi                              (1)

         3.5.3        Pas 'n wisselweidingstelsel toe                                        (1)

3.6      Dieresiektes

         3.6.1        Tipe patogeen
                      Virus                                                                  (1)

         3.6.2        Gemeenskaplike eienskappe
                      Beide is aansteeklike/dodelike siektes 
                      Beide is ensoötiese siektes                           (Enige 1)        (1)

         3.6.3        TWEE rolle van die staat in die beheer en verspreiding van
                      siektes
                      • Publieke bewusmaking/stel publiek in kennis 
                      • Verbod op invoer/uitvoer 
                      • Voorsien veeartsenydienste 
                      • Die daarstel van kwarantyn areas               (Enige 2)             (2)

         3.6.4        TWEE ekonomiese implikasies van siektes
                      • Verbod op uitvoer benadeel die ekonomie 
                      • Werksverliese 
                      • Finansiële implikasies/verliese van miljoene rand 
                      • Koste/tyd/arbeid vir medikasie 
                      • Opskorting van produksie                           (Enige 2)         (2)
                                                                                              [35]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                           8                     DBE/November 2016
                                         NSS – Memorandum

VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE
4.1      Grafiek van die semen volume en konsentrasie van plaasdiere

         4.1.1        Konsentrasie semen by 'n volume van 6ml
                      • 1 biljoen/ml                                                         (1)

         4.1.2        Verwantskap tussen
                      Semenvolume
                      • Die volume van melkrasbulle is hoër 
                      • Die volume van skape is laer                                         (2)
                      Semenkonsentrasie
                      • Die konsentrasie van melkrasbulle is laer 
                      •  Die konsentrasie van skape is hoër                                  (2)

4.2      Die kleur en kwaliteit van semen

         4.2.1        Rede vir die kleur van semen
                      (a) Teenwoordigheid van vars bloed                                     (1)
                      (b) Teenwoordigheid van ou bloed/infeksie/besmetting                   (1)

         4.2.2        TWEE negatiewe effekte op semen
                      • Swak voedingstoestande 
                      • Strawwe omgewingstoestande/temperatuur 
                      • Ouderdom 
                      • Siektes                                               (Enige 2)      (2)

4.3      Tegnieke gebruik om die aantal nageslag te verhoog

         4.3.1        (a)   Kloning                                                          (1)
                      (b)   Embrio-oorplanting                                               (1)
                      (c)   Kunsmatige inseminasie                                           (1)
                      (d)   Kloning                                                          (1)

         4.3.2        Korrekte stadium van KI
                      Estrus                                                                 (1)
         4.3.3        Verwantskap tussen ovulasie en die tyd van inseminasie
                      • KI vind plaas 6–14 uur voor ovulasie 
                      • Gee sperme kans om tot by die fallopies buis te beweeg 
                      • Sodat ovum nie te lank daar wag om bevrug te word nie                (3)

4.4      Meerlinggeboortes

         4.4.1        Tipe tweeling voorgestel deur A en B
                      • A Disigotiese tweeling 
                      • B Monosigotiese tweeling                                             (2)

         4.4.2        Rede
                      • A – Twee ova is bevrug 
                      • B – Een ovum is bevrug                                               (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                            9                      DBE/November 2016
                                          NSS – Memorandum

         4.4.3        Proses in voorstelling B
                      Verdeling van dieselfde sigoot                                       (1)

         4.4.4        Rede van geslag tweeling A                                            (1)
                      Bevrugting van twee aparte ova 

         4.4.5        DRIE faktore vir die voorkoms van meerlinge
                      • Vrugbaarheid/genetika 
                      • Omgewingsfaktore 
                      • Ras 
                      • Voeding                                              (Enige 3)     (3)

4.5      Posisie van die ongebore kalf

         4.5.1        Identifikasie van die geboortestadium
                      Voorbereidingstadium                                                 (1)

         4.5.2        Toepaslike wetenskaplike term vir kalfprobleme
                      Distokia                                                             (1)

         4.5.3        TWEE aksies wat boere kan toepas
                      • Korrigeer die posisie van die kalf voor kalwing 
                      • Hulp van die veearts indien posisie in reg is nie                  (2)

4.6      Melklating

         4.6.1        TWEE stimuli deur die melker
                      • Was van die uier 
                      • Massering van die uier 
                      • Bekende klanke tydens die melkproses 
                      • Melk-aksie                                           (Enige 2)     (2)

         4.6.2        Hormoon vir melklating
                      Oksitosien                                                           (1)

         4.6.3        Hormoon wat melklating inhibeer
                      Adrenalien                                                           (1)

         4.6.4        Bakteriese siekte van die uier
                      Mastitis                                                             (1)
                                                                                            [35]

                                                                TOTAAL AFDELING B:          105
                                                                    GROOTTOTAAL:            150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Agricultural Sciences P2 Nov 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2016-memo-afr/7d957c3f-26dc-458c-9c33-c32d3ca5e792) — Agricultural Sciences · Memo · 2016 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 May June 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2016-memo-afr/fdc72901-caec-4a01-9d4d-e2f1f5991b2d) — Agricultural Sciences · Memo · 2016 · Afr
- [AS P1 Feb March 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/as-p1-feb-march-2016-memo-afr/f5ff4710-f469-4d9c-a165-8107de0ba573) — Agricultural Sciences · Memo · 2016 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 Nov 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2017-memo-eng/2b139224-da84-4f08-9960-60fa6b740409) — Agricultural Sciences · Memo · 2017 · Eng
- [Agricultural Sciences P1 Nov 2017 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2017-memo-afr/514609d7-bd88-4197-a5c5-e87b7224f3fd) — Agricultural Sciences · Memo · 2017 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 Nov 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2015-memo-afr/c2021dc3-190e-4495-a864-78e96b305ead) — Agricultural Sciences · Memo · 2015 · Afr

## More from Grade 12 Agricultural Sciences

- [Gr 12 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-sci-atp-2023-24/f8eca465-7b8e-42d7-afd8-c86963794db8) — ATP
- [Agricultural Sciences P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2025-eng/84db8f48-7d8c-432b-a67b-1f405c9b2431) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-qp-june-2024-afrikaans/48719f25-7bad-42d9-ac10-98ce8ff7d641) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/bef7725c-6e39-4ea2-a70e-eb20a0ec8a39) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-english/2cff966d-6745-4923-803b-a44e55866231) — QP · 2024 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P1 GR12 SEPT 2024 Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-sept-2024-sesotho/f17d9c4e-4a0e-4b55-8838-35f2b361f76a) — QP · 2024 · Sesotho

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
