# Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC November 2017 Memo

> Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2017 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2017-memo-afr/514609d7-bd88-4197-a5c5-e87b7224f3fd
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC November 2017 Memo](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2017-memo-afr/514609d7-bd88-4197-a5c5-e87b7224f3fd)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2017. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                            LANDBOUWETENSKAPPE V1

                                   NOVEMBER 2017

                                   NASIENRIGLYNE

TOTAAL: 150

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                           2                      DBE/November 2017
                                      NSS – Nasienriglyne

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      1.1.1        C 
         1.1.2        D 
         1.1.3        A 
         1.1.4        D 
         1.1.5        C 
         1.1.6        B 
         1.1.7        B 
         1.1.8        D 
         1.1.9        A 
         1.1.10       C                                                      (10 x 2)        (20)

1.2      1.2.1        Geeneen 
         1.2.2        Beide A en B 
         1.2.3        Slegs A 
         1.2.4        Slegs B 
         1.2.5        Slegs A                                                  (5 x 2)       (10)

1.3      1.3.1        Mikronisering/pop/plof/skiet/spring/rooster 
         1.3.2        Homeotermies/endotermies 
         1.3.3        Superovulasie 
         1.3.4        Buffer 
         1.3.5        Progesteroon                                             (5 x 2)       (10)

1.4      1.4.1        Kardiese 
         1.4.2        Blou 
         1.4.3        Hipoplasie 
         1.4.4        Amnion 
         1.4.5        Semenstrooitjie                                          (5 x 1)        (5)

                                                                 TOTAAL AFDELING A:            45

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                        3                       DBE/November 2017
                                   NSS – Nasienriglyne

AFDELING B

VRAAG 2: DIEREVOEDING

2.1      Spysverteringkanaal van 'n plaasdier

         2.1.1 Klassifikasie van die tipe dier
               Nieherkouer                                                            (1)

         2.1.2 Rede sigbaar vanuit die diagram
               Dit het 'n enkel/een/eenvoudige/monogastriese maag                     (1)

         2.1.3 TWEE funksies van die verteringsap in A
               •  Verandering van die pH van suur na alkalies/
                  help om sure vanaf die maagsappe te neutraliseer 
               •  Verhoog die oplosbaarheid van vette 
               •  Emulsifisering van vette 
               •  Bevorder die absorpsie van versure en gliserol 
               •  Help met die absorpsie van vetoplosbare vitamines 
               •  Tree as 'n antiseptiese middel op 
               •  Aktiveer lipase 
               •  Smering van die spysverterings kanaal 
               •  Ontgiftings agent 
               •  Bevorder peristalse                               (Enige 2)         (2)

         2.1.4 Vet verterende ensiem
               Lipase                                                                 (1)

2.2      Tipes voersoorte

         2.2.1   Klassifikasie van die voersoorte
                 A - Konsentrate/kragvoer                                             (1)
                 B - Ruvoere                                                          (1)

         2.2.2 Die identifikasie van voertipe C
               Proteïenryke voere                                                     (1)

         2.2.3 TWEE voorbeelde van voer D
               •  Mieliemeel 
               •  Hawermeel 
               •  Sorghummeel 
               •  Rogmeel 
               •  Koringmeel 
               •  Gortmeel                                             (Enige 2)      (2)

         2.2.4 Regverdiging vir die voer van voer B aan herkouers
               •   Ruvoere help om opblaas te voorkom 
               •   Voorsien die nodige lywigheid aan rantsoene 
               •   Verbeter rumenontwikkeling en funksionering 
               •   Goeie kwaliteit ruvoer stimuleer produksie en groei 
               •   Goeie kwaliteit ruvoer is 'n bron van minerale      (Enige 2)      (2)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                         4                       DBE/November 2017
                                    NSS – Nasienriglyne

2.3      Voedingsamestelling van twee voere

         2.3.1   Mees geskikste voer vir jong groeiende plaasdiere
                 Voer B                                                                 (1)

         2.3.2   Rede vir die antwoord in VRAAG 2.3.1
                 •   Voer het 'n nou voedingsverhouding 
                 •   Ryk aan proteïen nodig vir groei 
                 •   Het meer proteïen as koolhidrate en vette          (Enige 1)       (1)

         2.3.3   Persentasie verteerbare nie-stikstofvoedingstowwe in voer A
                      32% + 38% 
                      = 70%                                                             (2)

2.4      Verteerbaarheid van hooi

         2.4.1 Lewer kommentaar oor die geskiktheid van hierdie hooi
               •   Nie geskik nie                                                      (1)
               Rede
               •   Het 'n hoë veselinhoud/hooi het 'n lae verteerbaarheid/45% 
               •   Kan nie alleen gevoer word/het aanvulling nodig 
               •   Het ‘n lae proteïen inhoud                         (Enige 1)        (1)

         2.4.2   TWEE maatreëls om die verteerbaarheid van hooi te verhoog
                 •  Aanvulling met NPN 
                 •  Behandel met middels wat die voedingswaarde verhoog 
                 •  Aanvulling met molasse 
                 •  Maal 
                 •  Verpil 
                 •  Sagmaak met water                              (Enige 2)           (2)

2.5      Voervloeiprogram

         2.5.1   TWEE probleme deur die boer in die droëperiode ondervind
                 •  Tekort van 174 000kg voer/voervoorsiening tydens die
                    droëseisoen is 216 000kg terwyl die behoefte 390 000kg is 
                 •  Verhoogde behoeftes tydens dragtigheid en laktasie                  (2)

         2.5.2   EEN voorsorgmaatreël wat die boer moet tref
                 •   Stoor voer/voerreserwe vir die droëseisoen 
                 •   Herskeduleer die teelseisoen na die reënseisoen 
                 •   Verminder die aantal diere voor die droëseisoen/uitskot 
                 •   Goeie weiding/vloervloei bestuursgeginsels         (Enige 1)       (1)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                         5                        DBE/November 2017
                                    NSS – Nasienriglyne

         2.5.3   Hoeveelheid voer per maand benodig
                  100 x 21kg x 30 = 63 000kg 
                  = 63 000kg 
                      1000
                 = 63 ton 
                 OR
                 360 000kg +390 000kg = 750 000kg 
                                            12
                 = 625 000kg 
                    1000
                 = 62,5/63 ton                                                           (3)

2.6      Voedingstowwe in dierevoere

         2.6.1   Voedingstof wat die meeste energie aan plaasdiere verskaf
                 Vette                                                                   (1)

         2.6.2   Eenhede waarin energie gemeet word
                 Megajoule/MJ/kilojoule/kJ/Joule/J                                       (1)

         2.6.3   TWEE redes waarom die boer die energiewaarde moet bepaal
                 •  Bepaal die standaard van voeding 
                 •  Om in staat te wees om die aanbevole dieet te verskaf 
                 •  Help met die formulering van rantsoene            (Enige 2)          (2)

2.7      Minerale en vitamines

         2.7.1   Voltooi die ontbrekende inligting
                 A     Sink/Zn                                                           (1)
                 B     Metritis/ontsteking van die uterus/baarmoeder                     (1)
                 C     Stywe spiere van lammers/spierdistrofie/witspiersiekte            (1)

         2.7.2   Metodes van voedingstof aanvulling
                 (a)  Inspuiting/aanvullende rantsoene 
                 (b)  Los in die drinkwater op/dosering                                  (2)
                                                                                          [35]

VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER

3.1      Sirkelgrafiek van die grootte van 'n area, die aantal en tipe plaasdiere

         3.1.1 Plaasdier onder intensiewe toestande
               Skape                                                                     (1)

         3.1.2 Rede vir die antwoord in VRAAG 3.1.1
               •   100 skape op 'n klein area 
                                              OF
               •   'n Groot aantal skape op 'n klein area                                (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                        6                       DBE/November 2017
                                   NSS – Nasienriglyne

         3.1.3 Identifikasie van die plaasdiere volgens die fasiliteite
               (a)    Pluimvee                                                                (1)
               (b)    Beeste/bokke                                                            (1)
               (c)    Skape/bokke                                                             (1)

         3.1.4 Berekening van die % skape
                    25 + 100 + 30 + 10 = 165 
                    = 100 x 100
                         165    
                    = 60, 6/61%                                                                (3)

3.2      Dieresiektes

         3.2.1 Ontbrekende inligting oor dieresiektes
               A - Miltsiekte                                                                  (1)
               B - Inenting                                                                    (1)
               C - Muskiete                                                                    (1)
               D - Bloederige neus uitskeiding/aborsies/koors                                  (1)
               E - Rooi/bruin urine/koors                                                      (1)

         3.2.2 Rol van die staat
               Inenting                                                                        (1)

         3.2.3 TWEE pligte van vee-eienaars om die verspreiding van dodelike
               siektes te voorkom
               •    Verbrand karkasse 
               •    Raak ontslae van alle mis/beddegoed/ander gekontamineerde
                    materiaal 
               •    Skoon/ontsmette behuising 
               •    Hou geaffekteerde diere onder kwarantyn/isolasie 
               •    Behandel diere met antibiotika 
               •    Inenting 
               •    Rapporteer aan die owerhede                       (Enige 2)                (2)

3.3      Maatreël deur die staat

         3.3.1 Higiëne/wetgewing                                                               (1)

         3.3.2 Kwarantyn/verbod op invoere/wetgewing                                           (1)

         3.3.3 Aanmeldbare siektes moet aan die staatsveearts/SAPS gerapporteer
               word/wetgewing/vernietig geïnvesteerde materiaal/diere                          (1)

3.4      Data van die grafiek

         3.4.1 Lei, vanuit die grafiek af, die reeks van dae wat dit geneem het om
               1,8kg massa aan te sit                                                           (1)
               Vanaf dag 8 - 24 

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                          7                       DBE/November 2017
                                     NSS – Nasienriglyne

         3.4.2 Die getabuleerde data
               Die tabel hieronder toon die massatoename van lammers oor 'n
               periode van 40 dae 
               
                              Dae                  Massatoename  (g) 
                               0                             0
                               4                            400
                                8                           400
                               12                          1 200
                               16                          1 200
                               20                         1 200       
                               24                          1 800
                               28                          1 800
                               32                          1 800
                               36                          1 200
                               40                             0

                     Kriteria/rubriek/nasienriglyne
                     •    Korrekter opskrif 
                     •    Korrekte byskrifte (dae en massatoename) 
                     •    Tabel volledig 
                     •    Korrekte eenheid (g) 
                     •    Korrekte aflees van die dae 
                     •    Korrekte aflees van die massatoename                                (6)

 3.5     Strukture, apparatuur en toestelle gebruik in die bestuur van plaasdiere

         3.5.1 Heining                                                                        (1)

         3.5.2 Tou/halter/immobiliseerder/drukgang                                            (1)

         3.5.3 Burdizzo/elastrator/skalpel/mes/rubber ringetjie                               (1)

         3.5.4 Skuur/stoor/behuising                                                          (1)

 3.6     Eksterne parasiete

         3.6.1 Identifikasie van die eksterne parasiet
               Myt                                                                            (1)

         3.6.2 Simptome van 'n ernstige besmetting deur die parasiet
               Skurfte/brandsiekte                                                            (1)

 3.6     Eksterne parasiete

         3.6.1 Identifikasie van die eksterne parasiet
               Myt                                                                            (1)

         3.6.2 Simptome van 'n ernstige besmetting deur die parasiet
               Skurfte/brandsiekte                                                            (1)
Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                           8                      DBE/November 2017
                                      NSS – Nasienriglyne

         3.6.3 EEN sigbare simptoom van toestand vermeld in VRAAG 3.6.2
               •   Erge jeuk/skuur/krap/vel irritasie 
               •   Wol/haar verlies 
               •   Dermatitis/vel ontsteking 
               •   Haarlose kolle/dele/letsels 
               •   Diere se inname daal/gewigs verlies         (Enige 1)                        (1)

         3.6.4 TWEE ekonomiese gevolge van die parasiet
               •  Verliese aan produksie/inkomste/opbrengste 
               •  Kwaliteit van produkte verlaag/beskadig 
               •  Finansiële implikasies/verhoogde kostes 
               •  Kostes aan arbeid/tydrowend                              (Enige 2)            (2)
                                                                                                 [35]

VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE

4.1      'n Reproduksie proses by koeie

          4.1.1       Identifikasie van die proses
                      Laktasie/melklating/-afskeiding                                           (1)

          4.1.2       DRIE sigbare stimuli vanuit die prentjie
                      •   Die melktoerusting 
                      •   Die kalf 
                      •   Aanraak van die uier/melker                                           (3)

          4.1.3       Hormoon verantwoordelik vir die sametrekking van die
                      klierholte
                      Oksitosien                                                                (1)

         4.1.4        Die reproduktiewe stadium wat 282 dae in koeie duur
                      Dragtigheid                                                               (1)

4.2      Stadia van die estrussiklus

         4.2.1        Stadia van die estrussiklus
                      A - Estrus                                                                (1)
                      B - Di-estrus                                                             (1)
                      C - Metestrus                                                             (1)
                      D - Pro-estrus                                                            (1)

         4.2.2        Indikasie van die letters van die stadia van estrus
                      (a)   A                                                                   (1)
                      (b)   C                                                                   (1)

4.3      Proses wat algemeen in die reproduksie van plaasdiere gebruik word

         4.3.1       Noem die proses in die diagram geïllustreer
                     Kernoordrag/kloning                                                        (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
 Landbouwetenskappe/V1                          9                       DBE/November 2017
                                      NSS – Nasienriglyne

         4.3.2       Identifikasie van die selle (letters)
                     A - Ontvanger sel met kern/ovum/eisel                                     (1)
                     B - Kern van die skenkersel                                               (1)
                     D - Die saamgesmelte sel                                                  (1)

         4.3.3       TWEE verskillende prosesse
                     •  Reproduktiewe kloning 
                     •  Terapeutiese kloning                                                   (2)

4.4      Apparatuur gebruik tydens kunsmatige inseminasie (KI) proses

         4.4.1       Identifikasie van die apparatuur
                     A - Kunsvagina                                                            (1)
                     B - Pistolet                                                              (1)
                     C - Stikstofhouer/KI fles/tenk                                            (1)

         4.4.2       Funksies van elke apparaat
                     A - Versameling van die semen                                             (1)
                     B - Deponering van semen in die vroulike dier tydens KI                   (1)
                     C - Stoor/berging van semen vir lang periodes                             (1)

         4.4.3       TWEE basiese vereistes vir die versameling van semen vanaf
                     bulle
                     •    Naby 'n laboratorium geleë 
                     •    Toerusting/toestelle moet geskik/skoon/steriel wees 
                     •    Beskikbaarheid van die nodige toerusting/kuns vagina 
                     •    Manlike diere moet skoon/gesond wees 
                     •    Hou    versamelfles     warm/plaas     in    waterbad/voorkom
                          temperatuur skok 
                     •    Opgeleide/ervare personeel 
                     •    Vloer moet glyvry wees/nie glad nie 
                     •    Beskerm sperme teen direkte sonlig 
                     •    Teenwoordigheid van koggelkoei                     (Enige 2)         (2)

4.5      Sinchronisasie skedule vir vroulike diere

         4.5.1       Identifikasie van die proses
                     Sinchronisasie van estrus                                                 (1)

         4.5.2       TWEE nadele van 'n sinchronisasie skedule vir beeste
                     •  Swak voeding/liggaamskondisie/gesondheid sal die proses
                        negatief beïnvloed 
                     •  Benodig goeie/duur fasiliteite 
                     •  Arbeids-/tydsintensief 
                     •  Vereis hoë vlakke van bestuur en tegnologie      (Enige 2)             (2)

         4.5.3       TWEE tegniek gebruik vir die sinchronisasie van vroulike diere
                     •  Sintetiese progesteroon/progestien/estradiol 
                     •  Ko-sinch/gonadotropien/ko-sinch sinchronisasie 
                     •  Oorinplantate/vaginale inplasings               (Enige 2)              (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                         10                      DBE/November 2017
                                     NSS – Nasienriglyne

         4.5.4       Indikasie van die tyd (dag) van inseminasie van koeie
                     Dag 35 – 40                                                            (1)

4.6      DRIE oorsake van 'n gebrek aan libido
         •   Onvolwassenheid 
         •   Gebrek aan ondervinding 
         •   Siektes 
         •   Onder/oorvoeding/wanvoeding 
         •   Ouderdom/seliniteit 
         •   Oorwerk/ooreis/uitgeput 
         •   Onbehoorlike hantering/stress 
         •   Gebrek aan testosteroon 
         •   Temperament 
         •   Omgewing                                                       (Enige 3)       (3)
                                                                                             [35]

                                                              TOTAAL AFDELING B:             105

                                                                   GROOTTOTAAL:              150

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                  9         DBE/Novemver 2017
                              NSS - Memorandum

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Agricultural Sciences P1 Nov 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2017-memo-eng/2b139224-da84-4f08-9960-60fa6b740409) — Agricultural Sciences · Memo · 2017 · Eng
- [Agricultural Sciences P1 Nov 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2016-memo-afr/558e4932-70df-4c26-a3d9-471b38811408) — Agricultural Sciences · Memo · 2016 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 Nov 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2015-memo-afr/c2021dc3-190e-4495-a864-78e96b305ead) — Agricultural Sciences · Memo · 2015 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 Feb March 2017 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-feb-march-2017-afr/0646fbde-1a69-42a2-9a2a-97025d79b2d7) — Agricultural Sciences · QP · 2017 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 Nov 2015 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2015-afr/4d763c37-e6fa-4e46-b822-e566ad48c62a) — Agricultural Sciences · QP · 2015 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 Nov 2014 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2014-afr/35dc0ddf-b477-4fba-8e9c-a5cf10d585b0) — Agricultural Sciences · QP · 2014 · Afr

## More from Grade 12 Agricultural Sciences

- [Gr 12 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-sci-atp-2023-24/f8eca465-7b8e-42d7-afd8-c86963794db8) — ATP
- [Agricultural Sciences P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2025-eng/84db8f48-7d8c-432b-a67b-1f405c9b2431) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-qp-june-2024-afrikaans/48719f25-7bad-42d9-ac10-98ce8ff7d641) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/bef7725c-6e39-4ea2-a70e-eb20a0ec8a39) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-english/2cff966d-6745-4923-803b-a44e55866231) — QP · 2024 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P1 GR12 SEPT 2024 Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-sept-2024-sesotho/f17d9c4e-4a0e-4b55-8838-35f2b361f76a) — QP · 2024 · Sesotho

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
