# Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC November 2018 Memo

> Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2018 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2018-final-memo-afr/688076e5-d846-45df-9b54-0cc12f334fb4
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC November 2018 Memo](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2018-final-memo-afr/688076e5-d846-45df-9b54-0cc12f334fb4)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2018. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                           LANDBOUWETENSKAPPE V1

                                  NOVEMBER 2018

                                   NASIENRIGLYNE

 TOTAAL: 150

                        Hierdie nasienriglyne bestaan uit 9 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                         2                       DBE/November 2018
                                     NSS – Nasienriglyne

AFDELING A

VRAAG 1:

1.1      1.1.1        B 
         1.1.2        B 
         1.1.3        C 
         1.1.4        B 
         1.1.5        C 
         1.1.6        D 
         1.1.7        D 
         1.1.8        A 
         1.1.9        A 
         1.1.10       D                                                   (10 x 2)        (20)

1.2      1.2.1        Slegs A 
         1.2.2        Geeneen 
         1.2.3        Slegs A 
         1.2.4        Beide A en B 
         1.2.5        Slegs B                                               (5 x 2)       (10)

1.3      1.3.1        Parakeratose 
         1.3.2        Nippeldrinker/nippel 
         1.3.3        Ejakulasie 
         1.3.4        Meiose 
         1.3.5        Spermatosoön/spermsel                                 (5 x 2)       (10)

1.4      1.4.1        Pearson 
         1.4.2        Vryloop/agterplaas/semi intensief 
         1.4.3        Aansteeklike/oordraagbare/patogenies 
         1.4.4        Distokia/gekompliseerde 
         1.4.5        Mesoderm                                               (5 x 1)       (5)

                                                               TOTAAL AFDELING A:           45

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                        3                         DBE/November 2018
                                    NSS – Nasienriglyne

AFDELING B

VRAAG 2: DIEREVOEDING

 2.1     Die interne dele van die spysverteringskanaal van herkouers

         2.1.1 Identifikasie van deel
               B Omasum                                                                     (1)
               C Retikulum                                                                  (1)

         2.1.2 Die funksie van DEEL B
               •    Terughou van harde en onverteerde bestanddele/
                    growwe en fyn voedselpartikels word geskei 
               •    Fynmaal van voedselbestanddele 
               •    Absorpsie van water 
               •    Groter partikels beweeg terug na die rumen 
               •    Absorbeer somige vlugtige vetsure                      (Enige 1)        (1)

         2.1.3 Strukture in DEEL A verantwoordelik vir hitte produksie
               Hitte stafies/papille                                                        (1)

         2.1.4 EEN vereiste van rumen mikrobes in herkouers
               •   Maklik verteerbare koolhidrate/reguleer voedselinname 
               •   Voldoende mineraal voedingstowwe 
               •   Voldoende stikstof 
               •   Anaerobiese/suurstof vrye toestande 
               •   Neutrale omgewing/geskikte pH/effe suur/pH 5,5 – 6,5 
               •   Teenwoordigheid van koolstofdioksied/CO 2 
               •   Temperatuur van 38 - 42 0C/warm toestande 
               •   Voortdurende verwydering van afvalstowwe 
               •   Teenwoordigheid van vlugtige vetsure 
               •   Genoegsame/voldoende water/vogtige toestande         (Enige 1)           (1)

 2.2     Voedingsproef van herkouers

         2.2.1 Die verteerbaarheidskoëffisiënt

                     Droё materiaal inname (kg) – Droë materiaal in mis (kg) x 100 
                                       Droë materiaal inname (kg)

                     DM = 10 x 12kg     = 1,2kg (voginhoud)
                         100
                       OF
                     DM = 90 x 12kg     = 10,8kg (droë materiaal) 
                          100
                         = (12kg – 1,2kg) – 7kg x 100
                               10,8kg
                        OF
                         = 10,8 – 7kg x 100 
                             10,8kg

                        = 35,19/35,2  %                                                    (5)
Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                            4                           DBE/November 2018
                                        NSS – Nasienriglyne

         2.2.2         Gevolg van die berekende verteerbaarheidskoëffisiënt
                       •   Meer (64,8%) van die voer was uitgeskei 
                       •   Minder (35,2%) van die voer was verteer en geabsorbeer 
                       •   Hoë ruvesel inhoud                               (Enige 1)             (1)

         2.2.3         Klassifikasie van voer
                       Ruvoer                                                                     (1)

 2.3     Dierevoere

         2.3.1         Voer geskik vir jong groeiende diere
                       Voer A                                                                     (1)

         2.3.2         Rede vir die antwoord in VRAAG 2.3.1
                       •   Het 'n noue voedingsverhouding/VV van 1:3,4 
                       •   Hoë proteїen inhoud/VP van 18%                        (Enige 1)        (1)

         2.3.3         VOER B kan nie aanbeveel word as hoofbron vir nie-herkouers
                       Dit het 'n hoë ruveselinhoud/RV van 17%  en 'n lae TVV/55% wat
                       laer as 60% is                                                             (2)

         2.3.4         Verwantskap tussen die TVV en die RV in VOER A
                       Hoe laer die ruveselinhoud  hoe hoër die TVV                              (2)

 2.4     Energie waarde en die energie verlies (per kg)

         2.4.1       Energieverlies in mis indien plaasdier 5kg voer benut
                     42,5J                                                                        (1)

         2.4.2       Identifikasie van die gas met die hoogste energie verlies
                     Metaan                                                                       (1)

         2.4.3       Berekening van die energie beskikbaar vir groei en produksie
                     NE = BE – (energie verliese in mis + in urine + as hitte + as metaan)
                        = 18,5J – 14 J/(8,5J + 1,2J + 1,8J + 2,5J) 
                     NE = 4,5  J                                                                 (3)

 2.5     Voervloeiprogram

         2.5.1       Berekening van die tekort in September
                     •   (66 – 55) ton 
                     •   = 11ton                                                                  (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                                                                    5                                   DBE/November 2018
                                                                                NSS – Nasienriglyne

              2.5.2                                  Staafgrafiek van die totale hoeveelheid voer beskikbaar en
                                                     benodig deur plaasdiere vir een jaar

                                                             Die totale hoeveelheid voer beskikbaar en benodig vir een jaar

        Totale hoeveelheid voer beskikbaar en
                                                90
                                                                      Voer beskikbaar          Voer benodig
                                                80
                                                70
                                                60
                                                50

                    benodig (ton)
                                                40
                                                30
                                                20
                                                10
                                                 0
                                                     Julie     Aug.     Sep.    Okt     Nov.   Des    Jan.    Feb.   Maart April   Mei   Junie

                                                                                          Maande van die jaar

                                                     KRITERIA/RUBRIEK/NASIENRIGLYNE

                                                     •       Korrekte opskrif 
                                                     •       X-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Maande van die jaar) 
                                                     •       Y-as: Korrek gekalibreer met byskrif
                                                             (Totale hoeveelheid voer beskikbaar en benodig) 
                                                     •       Korrekte eenheid (ton) 
                                                     •       Staafgrafiek                                                                          (6)
                                                     •       Akkuraatheid 

 2.6          Maniere van voeraanvulling

              2.6.1                                  Grondsooie                                                                                    (1)

              2.6.2                                  Ureum                                                                                         (1)

              2.6.3                                  Implantings                                                                                   (1)

              2.6.4                                  Waterbakke                                                                                    (1)
                                                                                                                                                    [35]

VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER

3.1           Diereproduksiestelsels

              3.1.1                                  Identifikasie van produksiestelsel
                                                     A Ekstensiewe produksiestelsel                                                                (1)
                                                     B Intensiewe produksiestelsel                                                                 (1)
Kopiereg voorbehou                                                                                                             Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                            6                           DBE/November 2018
                                        NSS – Nasienriglyne

         3.1.2       Vergelyking van die twee stelsels t.o.v kapitaal besteding
                     A Minder kapitaal word geïnvesteer                                           (1)
                     B Meer kapitaal word geïnvesteer                                             (1)

3.2      Voerprogram vir braaikuikenproduksie

         3.2.1       Vergelyking van die voedingsbehoeftes van braaikuikens in
                     groeifase
                     A Braaikuikens benodig ‘n hoё proteїenryke dieet                             (1)
                     B Braaikuikens benodig ‘n hoё energieryke dieet                              (1)

         3.2.2       Rede vir die voedingsbehoefte in groeifase A
                     Vir groei                                                                    (1)

         3.2.3       TWEE ander faktore om produksie in braaikuikens te verhoog
                     •  Beheerde omgewing/geskikte behuising 
                     •  Teling 
                     •  Goeie gesondheids/higiëniese toestande 
                     •  Algemene bestuur van die onderneming 
                     •  Tegniese vaardighede/vaardige werkers             (Enige 2)               (2)

3.3       Behuisingsfasiliteite vir reproduserende varke

         3.3.1       Identifikasie van die fasiliteit
                     Jonghok/krat                                                                 (1)

         3.3.2       Ontwerp kenmerke van die fasiliteit vir klein varkies
                     Afskorting/struktuur tussen die sog en die kleintjies sodat sy op haar
                     sy kan lê met die varkies appart/afskorting/struktuur tussen die sog en
                     die klein varkies                                                            (1)

         3.3.3       Toerusting/materiaal in die fasiliteit om temperatuur te reguleer
                     (a) Lugversorgers/verwarmers/infrarooi verhitters/ligte/verhitte              (1)
                          vloere 
                     (b) Beddegoed/materiaal                                                      (1)

3.4      Plaasdiereproduktiwiteit

         3.4.1       Die belangrikste toestand wat negatief op produksie inwerk
                     Ongunstige weerstoestande/oormatige warm/koue toestande                      (1)

         3.4.2       TWEE ekonomiese gevolge van die toestand vir die boer
                     •  Spandeer meer geld aan voer tydens koue weerstoestande 
                     •  Inkomste/produksie verliese a.g.v. onbeheerde toestande                   (2)

         3.4.3       Maatstawwe deur boere om die gevolge van veranderende
                     temperature te verminder
                     (a) Voorsien skaduwee/afkoeling/voldoende water                              (1)
                     (b) Voorsien beskutting/verskuif diere nader aan die huis                    (1)

3.5      Hanteringsfasiliteite in 'n intensiewe produksiestelsel

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                          7                         DBE/November 2018
                                      NSS – Nasienriglyne

         3.5.1       Identifikasie van die fasiliteit
                     A Houkrale/opvangkrale/krale                                             (1)
                     C Drukgang                                                               (1)

         3.5.2       Hoofdoel van die nekklamp
                     Beperk/beheer diere/sodat diere kan stilstaan                            (1)

         3.5.3       TWEE ontwerpkenmerke van 'n drukgang
                     •  Moet sterk/stewig/duursaam wees 
                     •  Hoog/wyd genoeg vir die spesifieke tipe dier 
                     •  Geen skerp draaie nie 
                     •  Moet veilig vir diere/hanteerders wees 
                     •  Skoon                                               (Enige 2)         (2)

3.6      Siektes in plaasdiere

         Ontbrekende inligting
         A Hondsdolheid                                                                       (1)
         B Word deur geïnfekteerde dier gebyt/speeksel/liggaamsvloeistof                      (1)
         C Bakterie                                                                           (1)
         D Rooiwater                                                                          (1)
         E Bloubosluisbyt                                                                     (1)
         F Haar verlies/skubagtige/jeukerige ringvormige letsels/korsagtige grys/wit
            rowe                                                                              (1)

3.7      Lewenssiklus van 'n parasiet in plaasdiere

         3.7.1       Die parasiet
                     Lintwurm                                                                 (1)

         3.7.2       Aanduiding van gashere
                     Twee gashere                                                             (1)

         3.7.3 TWEE ekonomiese implikasies van die parasiet vir die boer
               •  Produksie verliese 
               •  Besmette karkasse word by die slagpale afgegradeer 
               •  Verlies aan inkomste/wins 
               •  Hoё kostes van behandeling                         (Enige 2)                (2)

         3.7.4 TWEE rolle van die staat in die beheer van die verspreiding van
               interne parasiete
               •    Vleis inspeksies/toetsing/higiëne 
               •    Navorsing/uitryk na boere 
               •    Wetgewing t.o.v. die pligte/rolle/verantwoordelikhede van die
                    plaaseienaars 
               •    Opskort van invoere                                 (Enige 2)             (2)
                                                                                               [35]
VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE

4.1      Die manlike reproduksiestelsel

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                       8                          DBE/November 2018
                                   NSS – Nasienriglyne

         4.1.1 Identifikasie van deel
               A Vas deferens/ampulla                                                        (1)
               B Uretra                                                                      (1)
         4.1.2 TWEE funksies van die afskeiding van die vesikulêre klier
               •  Verskaf voeding/energie aan spermselle 
               •  Vervoer van die spermselle 
               •  Beskerm spermselle teen 'n verandering in pH/buffer  (Enige 2)             (2)
         4.1.3 Aangebore defekte in deel D
               •   Onderontwikkeling/hipoplasie 
               •   Pennis te kort/te lank 
               •   Abnormale openinge 
               •   Kort retraktor penis spier                            (Enige 1)           (1)

         4.1.4 Die effek van vrugbaarheid op die bul indien deel E
               (a) Affekteer spermatogenese/lae spermsel telling/denaturasie van
                    die sperme/onvrugbaarheid                                                (1)
               (b) Geen spermselle word geproduseer nie/bul is steriel                       (1)
4.2      Hormonale beheer tydens die estrussiklus
         4.2.1 Identifikasie van die hormoon
                A Estrogeen                                                                  (1)
                C Progesteroon                                                               (1)
         4.2.2 Verduideliking van die proses in B
               Vrystelling van ovum  vanaf die volwasse Graafse follikel                    (2)
         4.2.3 TWEE sigbare tekens wat vertoon word wanneer estrus op sy
               piek is
               •    Spring op ander koeie 
               •    Rusteloos 
               •    Vulva is geswel 
               •    Oormatige slym afskeiding vanuit die vulva 
               •    Slymvliese/membrane van die vagina is rooi en vogtig 
               •    Krapmerke/mis/modder agter op kruis van koeie 
               •    Koeie laat dekking toe 
               •    Die stert is opgelig 
               •    Hare aan die kop van die stert en romp is opgepof     (Enige 2)          (2)

         4.2.4 Funksie van FSH
               •   Stimuleer die formasie van die follikels 
               •   Fasiliteer/stimuleer groei/ontwikkeling/funksionering van die
                   Graafse follikel                                         (Enige 1)        (1)

4.3      Reproduksieprosesse in skape

         4.3.1 Korrekte chronologiese volgorde
               C                                                                             (1)
               A                                                                             (1)
               D                                                                             (1)
               E                                                                             (1)
               B                                                                             (1)
Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                       9                           DBE/November 2018
                                   NSS – Nasienriglyne

         4.3.2 Definisie van sinchronisering van estrus
               Verander die estrussiklus in 'n groep ooie/vroulike diere  sodat al die
               ooie/vroulike diere op ongeveer dieselfde tyd in estrus sal kom               (2)

4.4      Die reproduksiesiklus van melkkoeie

         4.4.1 Die maand waarin kunsmatige inseminasie moet plaasvind
               Mei                                                                           (1)

         4.4.2 TWEE moontlike oorsake waarom die koei nie dragtig is nie
               •  Onbehoorlike hantering van semen/swak semen gehalte 
               •  Onbevoegde operateur met geen ondervinding 
               •  Siektes/infeksies 
               •  Wanvoeding 
               •  Aangebore defekte/faktore 
               •  Tydsberekening is verkeerd                       (Enige 2)                 (2)

         4.4.3 DRIE oorsake van aborsies in melkkoeie
               •   Besmettings/infeksies/siektes 
               •   Wanvoeding 
               •   Beserings 
               •   Swak/slegte hantering van diere/stress 
               •   Omgewingsfaktore 
               •   Genetiese/aangebore faktore 
               •   Sterk lakseermiddels 
               •   Toksiese elemente in voer 
               •   Enting/immunisasie 
               •   Tweelinge                                              (Enige 3)          (3)

         4.4.4 Die laaste reproduksie proses voor melkproduksie begin
               Kalwing/geboorte/parturisie                                                   (1)

4.5      Die grafiek van melkproduksie, bottervet en ruveselinhoud van
         melkkoeie vir 10 maande

         4.5.1 Maand 6                                                                       (1)

         4.5.2 45liter                                                                       (1)

         4.5.3 DRIE redes vir die afname in melkproduksie
               •   Ongesteldheid/siektes 
               •   Wanvoeding/verkeerde voeding 
               •   Ongunstige weerstoestande                                                 (3)

         4.5.4 Verwantskap tussen ruvesel en bottervet vir maande 6 - 10
               Soos die ruveselinhoud toeneem  sal die bottervetinhoud ook
               toeneem                                                                       (2)
                                                                                              [35]

                                                              TOTAAL AFDELING B:              105
                                                                  GROOTTOTAAL:                150

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

## Related documents

- [Agricultural Sciences P2 Nov 2018 FINAL Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2018-final-memo-afr/1539e939-d6a0-42ab-bed6-216843112de6) — Agricultural Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 Nov 2018 FINAL Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2018-final-memo-eng/fc204efa-af9c-494d-99fe-cd88e1750065) — Agricultural Sciences · Memo · 2018 · Eng
- [Agricultural Sciences P1 May June 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2018-memo-afr/7ff3e6c6-ba16-466c-9150-55c84a56c366) — Agricultural Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 Feb March 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-feb-march-2018-memo-eng/14142fe2-155d-434e-b8d5-34b25ef2f428) — Agricultural Sciences · Memo · 2018 · Eng
- [Agricultural Sciences P1 Nov 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2017-memo-eng/2b139224-da84-4f08-9960-60fa6b740409) — Agricultural Sciences · Memo · 2017 · Eng
- [Agricultural Sciences P1 Nov 2017 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2017-memo-afr/514609d7-bd88-4197-a5c5-e87b7224f3fd) — Agricultural Sciences · Memo · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Agricultural Sciences

- [Gr 12 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-sci-atp-2023-24/f8eca465-7b8e-42d7-afd8-c86963794db8) — ATP
- [Agricultural Sciences P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2025-eng/84db8f48-7d8c-432b-a67b-1f405c9b2431) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-qp-june-2024-afrikaans/48719f25-7bad-42d9-ac10-98ce8ff7d641) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/bef7725c-6e39-4ea2-a70e-eb20a0ec8a39) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 GR12 SEPT 2024 Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-sept-2024-sesotho/f17d9c4e-4a0e-4b55-8838-35f2b361f76a) — QP · 2024 · Sesotho
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2024-afrikaans/8e32cd2a-091a-453e-805b-a2206fd54cc0) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
