# Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC November 2020 Memo

> Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2020 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2020-memo-afr/d77b24df-07c9-446c-b395-9bfb3b64c1d1
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC November 2020 Memo](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2020-memo-afr/d77b24df-07c9-446c-b395-9bfb3b64c1d1)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2020. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                           SENIOR SERTIFIKAAT/
                      NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                           LANDBOUWETENSKAPPE V1

                                  NOVEMBER 2020

                                  NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150

                       Hierdie nasienriglyne bestaan uit 11 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                            2                    DBE/November 2020
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      1.1.1        C 
         1.1.2        B 
         1.1.3        A 
         1.1.4        D 
         1.1.5        A 
         1.1.6        C 
         1.1.7        B 
         1.1.8        C 
         1.1.9        C/D 
         1.1.10       B                                                     (10 x 2)       (20)

1.2      1.2.1        Beide A en B 
         1.2.2        Geeneen 
         1.2.3        Slegs A 
         1.2.4        Slegs B 
         1.2.5        Beide A en B                                           (5 x 2)       (10)

1.3      1.3.1        Verteerbaarheidskoëffisiënt 
         1.3.2        Dosering 
         1.3.3        Kunsmatige Inseminasie/KI 
         1.3.4        Steriliteit 
         1.3.5        Progesteroon                                           (5 x 2)       (10)

1.4      1.4.1        Sublinguale 
         1.4.2        Vrylopend 
         1.4.3        Hipoplasie 
         1.4.4        Prostaat 
         1.4.5        Spoeling/oes                                            (5 x 1)       (5)

                                                                TOTAAL AFDELING A:           45

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                            3                        DBE/November 2020
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING A

VRAAG 1: DIEREVOEDING

2.1      Spysverteringskanaal

         2.1.1       Noem die plaasdier in
                     DIAGRAM 1 - Pluimvee                                                       (1)
                     DIAGRAM 2 - Beeste/skape/bokke                                             (1)

         2.1.2       Identifikasie van die letters

                     (a)   B                                                                    (1)
                     (b)   C                                                                    (1)
                     (c)   A                                                                    (1)

         2.1.3       TWEE aanpassings van die rumen om veselryke voere te verteer
                      Teenwoordigheid van mikro-organismes/mikro-flora 
                      Teenwoordigheid van papilla/hitte stafies om hitte te produseer 
                      Sametrekkings meng die voedsel en bring dit in kontak met
                        mikro-organismes 
                      Bevat ‘n groot fermentasievat                           (Enige 2)        (2)

2.2      Komponente van voer

         2.2.1       Identifikasie van komponent
                     A - Minerale/elemente                                                      (1)
                     B - Proteïen                                                               (1)

         2.2.2       TWEE maniere om minerale aan plaasdiere aan te vul
                      Mineraallekke 
                      Drinkwater/meng dit met water 
                      Grondsooie 
                      Dosering 
                      Inspuiting 
                      Kafeteriastyl mineraal voorsiening/vrye keuse 
                      Aanvulling tot rantsoene                               (Enige 2)         (2)

         2.2.3       Indikasie van die hoofkomponent

                     (a)   Proteïen/B                                                           (1)
                     (b)   Koolhidrate                                                          (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                            4                       DBE/November 2020
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

2.3      Verteerbaarheidskoëffisiënt

         2.3.1       Berekening van die verteerbaarheidskoëffisiënt

                     VK = Droë materiaal inname (kg) – droë materiaal mis (kg) x 100 
                                  Droëmateriaal-inname (kg)                       1

                     Voginhoud van die voer: 15 kg x 10 = 1,5 kg
                                                    100

                     Droë materiaal: 15 kg – 1,5 kg = 13,5 kg 
                                  OF

                     = 90 x 15 kg = 13,5 kg 
                      100

                     = 13,5 kg – 3,5 kg x 100 
                           13,5 kg         1

                     = 74,07  %                                                                (5)

         2.3.2       Implikasie van die berekende waarde
                         Die voer is hoogs verteerbaar 
                         74,07% van die voer is verteer
                         25,93% word uitgeskei                                (Enige 1)        (1)

         2.3.3       TWEE faktore wat bydra tot die verteerbaarheid van die voer
                      Samestelling van die voer/rantsoen 
                      Voorbereiding van die voer/rantsoen 
                      Individualiteit/diere faktor 
                      Tipe dier 
                      Ouderdom van die dier 
                      Voer byvoegings/aanvullings NPN/molasse 
                      Smaaklikheid van die voer 
                      Water inname 
                      Ouderdom van die plant 
                      Vlak van voeding                                     (Enige 2)           (2)

2.4      Energiewaarde van voer

         2.4.1       Energie vir produksie en onderhoud
                     Netto energie/NE                                                           (1)

         2.4.2       TWEE redes vir die boer om te weet wat die energiewaarde van
                     die voer is
                      Om die tipe dieet vir diere te bepaal 
                      Om die voedingstandaarde te bepaal 
                      Bevredig die behoeftes van diere in die verskillende produksie
                        stadia 
                      Om ‘n rantsoen te formuleer                         (Enige 2)            (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                           5                        DBE/November 2020
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

2.5      Voedingsverhouding (VV)

         2.5.1        Berekening van die voedingsverhouding (VV)

                      VV = 1 : %Verteerbare niestikstofvoedingstowwe 
                                               %VP
                           1 : 62 
                               13
                           1 : 4,77 
                                 OF

                      VV = 1 : %TVV – %VP 
                                   %VP
                           1 : 75% – 13% 
                                  13%
                           1 : 4,77                                                            (3)

         2.5.2        Die ouderdomsgroep wat sal baat vind by hierdie voer
                      Jong/groeiende/produserende diere                                        (1)

         2.5.3        TWEE redes vir die gebruik van die voer vir jong diere
                       Rantsoen het 'n nou voedingsverhouding/minder as 1:6 
                       Het meer proteïen vir groeiende diere 
                       Lae vesel inhoud                                   (Enige 2)           (2)

2.6      Beplanning en bestuur van voer

         2.6.1        Toepaslike term
                      Voervloei-beplanning/program                                             (1)

         2.6.2        TWEE redes vir die beplanning van voerproduksie
                       Verseker die veilige gebruik van hulpbronne 
                       Voldoen aan die voedingsbehoeftes van diere vir die jaar 
                       Minimaliseer voerkostes 
                       Bestuur die produksie/dierevoer                     (Enige 2)          (2)

         2.6.3        TWEE aspekte wat die boer moet oorweeg by die beplanning
                      van voerproduksie
                       Die aantal lewendehawe 
                       Voedingsinhoud van die voer 
                       Moontlik voer beskikbaar 
                       Behoeftes van die kudde 
                       Koste van voer aankope 
                       Tydsbepaling van die produksieseisoen 
                       Drakrag van die weiding                      (Enige 2)                 (2)
                                                                                                [35]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                                                 6                      DBE/November 2020
                                                            SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER

3.1      Temperatuurbehoeftes van braaikuikens

         3.1.1                               Staafgrafiek

                                              Temperatuurbehoeftes van braaikuikens teen verskillende
                                                                  ouderdomme

           Temperatuurbehoeftes (0C)
                                       40

                                       35

                                       30

                                       25

                                       20

                                       15

                                       10

                                        5

                                        0
                                              1       2        3         4           5   6      7
                                                                    Ouderdom (weke)

         KRITERIA/RUBRIEK/NASIENRIGLYNE
          Korrekte opskrif 
          X-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Ouderdom) 
          Y-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Temperatuur) 
          Korrekte eenheid (weke en oC) 
          Staafgrafiek 
          Akkuraatheid                                                                                             (6)

         3.1.2                               Tendens van temperatuurbehoeftes vir braaikuikens
                                              Temperatuurbehoeftes van braaikuikens verlaag  met 'n
                                                verhoging in die ouderdom 
                                              Jonger kuikens  het hoër temperatuurbehoeftes 
                                              Ouer kuikens  het laer temperatuurbehoeftes    (Enige 1)            (2)

         3.1.3                               Toerusting om temperatuur in die kuikenhuis te handhaaf
                                             Verwarmers/lugversorgers/waaiers/infrarooi lampe/gordyne/
                                             insulators                                                             (1)

3.2      Indikasie van die dier met die volgende tipes gedrag

         3.2.1                               Beeste                                                                 (1)
         3.2.2                               Skape                                                                  (1)
         3.2.3                               Varke                                                                  (1)
         3.2.4                               Pluimvee                                                               (1)

Kopiereg voorbehou                                                                              Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                          7                        DBE/November 2020
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

3.3      Boerderystelsels

         3.3.1        Identifikasie van die boerderystelsel
                      PRENT A - Kommersieel                                                    (1)
                      PRENT B - Bestaans                                                       (1)

         3.3.2        Vergelyking van die boerderystelsels
                       Kommersieel
                         Hoë omgewingsbesoedeling a.g.v. die gebruik van chemikalieë/
                         vrystelling van gasse soos metaan                                     (1)
                       Bestaans
                         Lae omgewingsbesoedeling a.g.v. lae veelading/minder
                         gebruik van chemikalieë                                               (1)

3.4      Parasiete

         3.4.1        Klassifikasie van die siektes volgens die patogeen
                       Bakteries                                                              (1)
                       Virus                                                                  (1)

         3.4.2        Betekenis van soönotiese siektes
                      Siekte wat oorgedra kan word van diere na mense  en van
                      mense na diere                                                           (2)

         3.4.3        Waarom varkgriep as 'n ensoötiese siekte geklassifiseer word
                      Affekteer spesifieke diere in 'n spesifieke omgewing                     (1)

         3.4.4        TWEE rolle van die staat om aanmeldbare siektes te beheer
                       Die implimentering van wetgewing 
                       Skep ‘n buffersone vir toetsing en inenting van gesonde/
                         skoon vee voor beweging 
                       Vestig kwarantynsones/isolasie 
                       Voorkom die beweging van vee 
                       Ontplooiing van staatsveeartse vir toetsing en inenting 
                       Verwydering/van kant maak van besmette diere 
                       Publieke bewusmaking 
                       Invoer/uitvoer beperkings 
                       Navorsing                                            (Enige 2)         (2)

3.5      Inwendige parasiete

         3.5.1        Identifikasie van die inwendige parasiete
                       Parasiet A - Rondewurm/nematodes                                       (1)
                       Parasiet B - Lintwurm/platwurms/sestodes                               (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                          8                      DBE/November 2020
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

         3.5.2        TWEE sigbare simptome van rondewurm besmetting in skape
                       Diarree 
                       Witterige slymvliesmembrane in binnekant van die ooglede 
                       Bloedarmoede 
                       Gewigsverlies 
                       Rowwe/growwe haarkleed 
                       Verlies aan eetlus 
                       Kwakkeel 
                       Vinnige/aanhoudende asemhaling 
                       Hoes 
                       Boepens 
                       Duinetering 
                       Longontsteking                                    (Enige 2)         (2)

         3.5.3        TWEE bestuurspraktyke om inwendige parasietbesmettings te
                      voorkom
                       Rus kampe/pas wisselweiding toe 
                       Vermy nat wei-areas 
                       Voorsien goeie voeding aan diere 
                       Skoon drinkwater 
                       Die brand van veld 
                       Afkamp van besmette gedeeltes 
                       Gebruik voerders om komtaminasie van voedsel te vermy/
                         nul beweiding 
                       Higiëniese maatstawwe 
                       Teel diere wat meer bestand teen parasiete is 
                       Goeie gesondheidsprogram (ontwurm/doseer)  (Enige 2)                (2)

3.6      Plantvergiftiging

         3.6.1        Identifikasie van die gifplant
                      Mieliefungus                                                          (1)

         3.6.2        TWEE voorsorgmaatreëls om funguskontaminasie in gestoorde
                      voer te voorkom
                       Stoor voer in 'n koel droë plek/vermy nat areas 
                       Verbeterde ventilasie 
                       Kyk gereeld vir lekplekke/klamheid waar voere gestoor word 
                       Hou die stoorplekke skoon                          (Enige 2)        (2)

         3.6.3        TWEE aksies indien die teenwoordigheid van die fungus
                      opgemerk word
                       Verwyder en vernietig die fungus gekontamineerde voer 
                       Maak die area skoon en gee diere vars voer 
                       Gebruik fungusdoders om fungus groei te beperk  (Enige 2)           (2)
                                                                                             [35]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                         9                          DBE/November 2020
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE

4.1      Reproduksiestelsel van 'n bul

         4.1.1        Identifikasie van die dele
                      A - Testis/skrotum                                                       (1)
                      B - Penis/uretra                                                         (1)
                      C - Vas deferens/seminale buis/duktus deferens/saadbuis                  (1)

         4.1.2        EEN funksie van die testis
                       Skei die hormoon testosteroon/manlike geslagshormoon af 
                       Produseer spermselle/manlike geslagselle         (Enige 1)
                         OF
                      EEN funksie van die skrotum
                       Beskerm die testis 
                       Reguleer die temperatuur van die testis          (Enige 1)             (1)

         4.1.3        Rol van die vesikulêre kliere
                       Skei ‘n vloeistof af wat spermatosoë vervoer 
                       Beskerm die semen teen veranderinge in pH 
                       Verskaf energie aan spermselle                        (Enige 1)        (1)

4.2      Gebrek aan libido by bulle

         4.2.1        Term vir die toestand
                      Gebrek aan libido                                                        (1)

         4.2.2        DRIE oorsake van 'n gebrek aan libido
                       Onvolwassenheid/gebrek aan ondervinding 
                       Oorwerk/uitputting/gebruik te veel/werk te hard 
                       Toestande van wanvoeding 
                       Swak gesondheid/siektes/lae testosteroon vlakke 
                       Verandering van die omgewing 
                       Stress 
                       Temperament
                       Ouderdom/seliniteit                                   (Enige 3)        (3)

4.3      Die proses van kunsmatige inseminasie (KI)

         4.3.1        Identifikasie van die ure na estrus vir die hoogste dragtigheids
                      persentasie koers
                      10 tot 13 ure na die aanvang van estrus                                  (1)

         4.3.2        Rede waarom die koei inseminasie sal toelaat tussen die
                      eerste uur en 12 uur na die aanvang van estrus
                      Die koei is toeganklik vir die bul/sy is op hitte/in estrus              (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                        10                        DBE/November 2020
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

         4.3.3        TWEE sigbare teken wat sal wys dat die koei in estrus is
                       Laat paring/inseminasie toe 
                       Slym vanuit die vulva 
                       Vulva is rooi en geswel 
                       Hulle spring/ry opmekaar 
                       Hare op die rug/romp is deurmekaar 
                       Modder op die rug/sye 
                       Koeie maak bulk geluide 
                       Koeie is opgewonde/rusteloos 
                       Urineer dikwels 
                       Snuif aan die genitalieë van ander koeie 
                       Koei lig haar kop op en krul haar lippe 
                       Afname in melkproduksie                           (Enige 2)          (2)

         4.3.4        EEN rede om te insemineer ure voor ovulasie
                       Die ovum het 'n korter lewensduur as die spermsel 
                       Die ovum moet aankom en reeds deur spermselle ingewag
                         word vir bevrugting                               (Enige 1)         (1)

         4.3.5        EEN voorvereiste vir suksesvolle inseminasie
                       Gebruik gesonde/lewenskragtige semen 
                       Tegniek deur ‘n vaardige/ervare insemineerder uitgevoer 
                       Insemineer op die regte stadium van estrus 
                       Gebruik die korrekte gesteriliseerde toerusting    (Enige 1)         (1)

4.4      Bevrugting

         4.4.1        Byskrifte
                      A   Eisel/ovum/vroulike gameet                                         (1)
                      B   Spermsel/spermatosoon/manlike gameet                               (1)
                      C   Sigoot/bevrugte eisel                                              (1)

         4.4.2        Die proses deur die diagram voorgestel
                      Bevrugting                                                             (1)

4.5      Dragtigheid

         4.5.1        Identifikasie van die proses
                      Dragtigheid                                                            (1)

         4.5.2        DRIE stadia van die proses
                       Ovum/stadium van die ovum                                            (1)
                       Embrio/embrioniese stadium                                           (1)
                       Fetaal/stadium van die fetus                                         (1)

         4.5.3        Indikasie van die normale posisie van die kalf
                      Anterior                                                               (1)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V1                        11                       DBE/November 2020
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

4.6      Kalwing

         4.6.1        Die kondisie wat verse wat die eerste keer kalf ondervind
                      Gekompliseerde kalwing/distokia                                    (1)

         4.6.2        TWEE tekens van 'n dier wat geboorteprobleme ondervind
                       Toon tekens van verlengde nood/verduur baie pyn/ongemak 
                       Fetus/nageboorte is sigbaar in die geboortekanaal maar dit
                         word nie uitgewerp nie 
                       Verlengde geboorteproses 
                       Uitputting                                       (Enige 2)       (2)

         4.6.3        EEN oorsaak vir die probleem by verse met geboorte
                       Groot fetus/vers is klein 
                       Pelvis area te klein 
                       Gebrek aan ondervinding 
                       Verkeerde posisionering 
                       Misvormde fetus 
                       Serviks kan nie ontsluit nie 
                       Gedraaide baarmoeder 
                       Lae barendsnood 
                       Siektes 
                       Meervoudige geboortes 
                       Waterhoof 
                       Swak spiersametrekking 
                       Verlengde geboorteproses 
                       Vaginale skeur                                  (Enige 1)        (1)

         4.6.4        Hormoon wat melklating inisieer
                      Oksitosien                                                         (1)

         4.6.5        Melk gedurende die eerste 3 dae na kalwing geproduseer
                      Kolostrum                                                          (1)

4.7      Embrio-oorplanting

         4.7.1        Proses in die scenario
                      Embrio-oorplanting/EO                                              (1)

         4.7.2        Belangrikheid van embrio-oorplanting
                      Gee meervoudige nageslag  met die verlangde eienskappe vanaf
                      meerderwaardige ouers                                              (2)

         4.7.3        Verduideliking van die term skenkerkoei
                      Produseer meerderwaardige ova  vir die oorplanting in
                      minderwaardige koeie                                               (2)
                                                                                          [35]

                                                             TOTAAL AFDELING B:           105
                                                                 GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [AGR SCIENCES P1 GR12 MEMO SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p1-gr12-memo-sept2020-afrikaans/87738a5d-7089-4dd9-a420-a2b9a5b62859) — Agricultural Sciences · Memo · 2020 · Afr
- [AGR SCIENCES P1 GR12 MEMO SEPT2020 English](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p1-gr12-memo-sept2020-english/14e3577f-3269-42a8-85ae-04bc73159bf7) — Agricultural Sciences · Memo · 2020 · Eng
- [Agricultural Sciences P1 Nov 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2017-memo-eng/2b139224-da84-4f08-9960-60fa6b740409) — Agricultural Sciences · Memo · 2017 · Eng
- [Agricultural Sciences P1 Nov 2017 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2017-memo-afr/514609d7-bd88-4197-a5c5-e87b7224f3fd) — Agricultural Sciences · Memo · 2017 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 Nov 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2016-memo-afr/558e4932-70df-4c26-a3d9-471b38811408) — Agricultural Sciences · Memo · 2016 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 Nov 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2015-memo-afr/c2021dc3-190e-4495-a864-78e96b305ead) — Agricultural Sciences · Memo · 2015 · Afr

## More from Grade 12 Agricultural Sciences

- [Gr 12 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-sci-atp-2023-24/f8eca465-7b8e-42d7-afd8-c86963794db8) — ATP
- [Agricultural Sciences P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2025-eng/84db8f48-7d8c-432b-a67b-1f405c9b2431) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-qp-june-2024-afrikaans/48719f25-7bad-42d9-ac10-98ce8ff7d641) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/bef7725c-6e39-4ea2-a70e-eb20a0ec8a39) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 GR12 SEPT 2024 Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-sept-2024-sesotho/f17d9c4e-4a0e-4b55-8838-35f2b361f76a) — QP · 2024 · Sesotho
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2024-afrikaans/8e32cd2a-091a-453e-805b-a2206fd54cc0) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
