# Agricultural Sciences Grade 12 P1 November 2024 NSC Memo

> Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the November 2024 NSC (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2024-mg-afr/7e172719-6edb-43a0-8fc7-10678dc02b27
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: November 2024 NSC
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 12 P1 November 2024 NSC Memo](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2024-mg-afr/7e172719-6edb-43a0-8fc7-10678dc02b27)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 12 · November 2024 NSC · 2024. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                          SENIOR SERTIFIKAAT

                                  GRAAD 12

                       LANDBOUWETENSKAPPE V1

                              NOVEMBER 2024

                               NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 2

Landbouwetenskappe/V1                         2                 DBE/November 2024
                                    NSS – Nasienriglyne

AFDELING A

VRAAG 1

1.1

         1.1.1       D ✓✓
         1.1.2       C ✓✓
         1.1.3       B ✓✓
         1.1.4       D ✓✓
         1.1.5       A ✓✓
         1.1.6       C ✓✓
         1.1.7       A ✓✓
         1.1.8       D ✓✓
         1.1.9       C ✓✓
         1.1.10      B ✓✓                                            (10 x 2)           (20)

1.2

         1.2.1       Slegs B ✓✓
         1.2.2       Slegs A ✓✓
         1.2.3       Geeneen ✓✓
         1.2.4       Beide A en B ✓✓
         1.2.5       Geeneen ✓✓                                         (5 x 2)         (10)

1.3

         1.3.1       Papilla ✓✓
         1.3.2       Bestaans ✓✓
         1.3.3       Terapeuties ✓✓
         1.3.4       Morula ✓✓
         1.3.5       Vas deferens/saadbuisies ✓✓                         (5 x 2)        (10)

1.4

         1.4.1       Absorpsie ✓
         1.4.2       Bont ✓
         1.4.3       Plasenta ✓
         1.4.4       Kernoordrag/kloning ✓
         1.4.5       Corpus luteum ✓                                    (5 x 1)         (5)

                                                          TOTAAL AFDELING A:            45

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 3

Landbouwetenskappe/V1                            3                     DBE/November 2024
                                       NSS – Nasienriglyne

AFDELING B

VRAAG 2: DIEREVOEDING

2.1      Die spysverteringskanaal van 'n plaasdier

         2.1.1       Identifikasie van die strukture
                     A - Lewer ✓                                                                (1)
                     B - Pankreas ✓                                                             (1)

         2.1.2       TWEE funksies van die alkaliese bestanddeel in die lewer                   '

                     afgeskei
                     • Aktiveer die ensiem lipase om vette af te breek ✓
                     • Emulsifikasie van vette ✓
                     • Verbeter die absorpsie van vetsure en gliserol ✓
                     • Help die absorpsie van vetoplosbare vitamiene A, D, K en E ✓
                     • Antisepties wat daarom verrotting voorkom ✓
                     • Neutraliseer die chiem vanaf die maag ✓               (Enige 2)          (2)

         2.1.3       EEN dundermklier in die dunderm
                     • Kliere/kripte van Lieberkühn ✓
                     • Brunner se kliere/duodenale kliere ✓                  (Enige 1)          (1)

2.2     Mikro-organismes in herkouer plaasdiere

         2.2.1       TWEE vereistes vir die normale funksionering van die mikro-
                     organismes
                     • Anaerobiese toestande/suurstof vrye omgewing ✓
                     • Teenwoordigheid van koolstofdioksied ✓
                     • pH van 5,5–6,5/effe suur ✓
                     • Temperatuur van 38–42oC/warm omgewing ✓
                     • Gereelde voedselinname ✓
                     • Verwydering van afvalprodukte ✓
                     • Osmotiese toestande/teenwoordigheid van vog ✓
                     • Teenwoordigheid van vlugtige vetsure ✓
                     • Voldoende voedingstowwe/minerale ✓
                     • Maklik verteerbare koolhidrate ✓                (Enige 2)                (2)

         2.2.2       EEN funksie van die mikro-organismes in die rumen van beeste
                     • Vertering van sellulose/hemisellulose ✓
                     • Hidrolise van proteïen ✓
                     • Sintese van vitamiene ✓
                     • Sintese van aminosure ✓                            (Enige 1)             (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Landbouwetenskappe/V1                             4                     DBE/November 2024
                                        NSS – Nasienriglyne

         2.2.3       Die mikro-organismes in die minderheid in die rumen van beeste
                     • Fungi ✓
                     • Virusse ✓
                     • Archaea ✓                                           (Enige 1)             (1)

2.3      Voedselabsorpsie in die bloedstroom van plaasdiere

         2.3.1       Die proses van voedselabsorpsie in
                     (a)   Passiewe absorpsie/diffusie/osmose ✓                                  (1)
                     (b)   Aktiewe absorpsie ✓                                                   (1)

         2.3.2       Identifikasie van 'n diagram vir die absorpsie van glukose en
                     aminosure - Diagram B ✓                                                     (1)

         2.3.3       Verduideliking van aktiewe absorpsie
                     Absorpsie van voedingstowwe vanaf 'n lae na 'n hoë
                     konsentrasie/teen die konsentrasiegradiënt ✓ met die hulp van ATP
                     as bron van energie ✓                                                       (2)

2.4      Tipes voere

         2.4.1       Klassifikasie van voere
                     (a)   Ruvoere ✓                                                             (1)
                     (b) Konsentrate/kragvoere ✓                                                 (1)

         2.4.2       Regverdiging
                     • Dit het 'n hoë proteïeninhoud/16% ✓
                     • Dit het 'n hoë Totale Verteerbare Voedingstowwe/TVV/82% ✓
                     • Dit het 'n lae ruveselinhoud/8% ✓                    (Enige 1)            (1)

         2.4.3       Dier wat nie VOER A kan benut nie
                     Vark/pluimvee/hoender ✓                                                     (1)

         2.4.4       Geskiktheid van die voer
                     (a)  Verbeter die funksionering van verteringstelsel - Voer A ✓             (1)
                     (b)  Stimuleer bottervetproduksie van melk - Voer A ✓                       (1)

2.5      Komponente van voere

         2.5.1       Byskrif vir C
                     Organiese komponent ✓                                                       (1)

         2.5.2       Die waarde van A
                     5 kg ✓                                                                      (1)

         2.5.3       Berekening van die verteerbaarheidskoëffisiënt
                     = Droëmateriaal-inname (kg) – Droëmateriaal uitgeskei (kg) x 100 ✓
                                       Droëmateriaal-inname (kg)
                         = 25 kg - 6 kg x 100 ✓
                              25 kg
                         = 76 ✓ % ✓                                                              (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Landbouwetenskappe/V1                            5                         DBE/November 2024
                                       NSS – Nasienriglyne

2.6      Energievloei
         2.6.1       Definisie van die energie by A
                     Verteerbare energie is die bruto energie minus energie verlore in die
                     mis ✓✓                                                                        (2)

         2.6.2       Byskrif vir B
                     Urine ✓                                                                       (1)

         2.6.3       EEN funksie van E
                     Vir onderhoud/produksie/reproduksie/groei/werk ✓                              (1)

         2.6.4       Berekening van C
                     Metaboliese energie = 37,2 MJ – 9,8 MJ – 4 MJ ✓
                                         = 23,4 MJ ✓                                               (2)

2.7      Vermenging van VOER A en B
         Berekening van die hoeveelheid VOER B in 'n 750 kg-rantsoen
         •   15 dele + 5 dele = 20 dele ✓
         •   VOER B (kg) = 5 x 750 kg ✓
                             20
         •    = 187,5 kg ✓                                                                         (3)
                                                                                                   [35]

VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER

3.1     Intensiewe beesproduksiestelsel

         3.1.1       Die produksiestelsel
                     Intensiewe produksiestelsel ✓                                                 (1)

         3.1.2       TWEE redes
                     • Groot aantal diere op 'n klein oppervlakte grond/hoë digtheid ✓
                     • Teenwoordigheid van behuisingstrukture/fasiliteite/silo's ✓
                     • Baie kapitaal is geïnvesteer ✓                           (Enige 2)          (2)

3.2     Skuilings/behuisingsfasiliteite

         3.2.1       Identifikasie van die skuiling/behuisingsfasiliteit
                     (a)    Baie koue winderige toestande - PRENT B ✓                              (1)
                     (b)    Warm somertoestande - PRENT A ✓                                        (1)

         3.2.2       Term vir die materiaal wat die vloer bedek
                     Beddegoed ✓                                                                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Landbouwetenskappe/V1                                                 6                  DBE/November 2024
                                                            NSS – Nasienriglyne

3.3      Strukture, apparatuur en gereedskap gebruik vir die hantering en bestuur
         van plaasdiere

               3.3.1                    A✓                                                                          (1)

               3.3.2                    D✓                                                                          (1)

               3.3.3                    C✓                                                                          (1)

3.4      Die liggaamstemperatuur, aantal asemhalings en hartkloppe per minuut
         van verskillende plaasdiere

        Gekombineerde staafgrafiek

                                       Die liggaamstemperatuur en hartklop van verskillende
                                                           plaasdiere
                                  80
                                           Liggaamstemperatuur   Hartklop
                                  70

       Liggaamstemperatuur (0C)
                                  60
                                  50
                                  40
                                  30

         Hartklop (per minuut)
                                  20
                                  10
                                   0
                                            Perd         Bees           Skaap     Bok          Vark
                                                                  Plaasdiere

               KRITERIA/RUBRIEK/NASIENRIGLYNE
               • Korrekte opskrif (beide veranderlikes) ✓
               • X-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Plaasdier) ✓
               • Y-as: Korrek gekalibreer met byskrif
                  (Liggaamstemperatuur en hartklop) ✓
               • Korrekte eenhede (o C en per minuut) ✓
               • Gekombineerde staafgrafiek ✓
               • Akkuraatheid (80%+ korrek geplot) ✓                                                                (6)

3.5      Metode vir die toediening van medikasie

               3.5.1                    Vloeibare medikasie wat per mond van plaasdiere gegee word
                                        Dosering ✓                                                                  (1)

               3.5.2                    Toediening van medikasie in die spier van plaasdiere
                                        Inspuit ✓                                                                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                                             Blaai om asseblief

### Page 7

Landbouwetenskappe/V1                             7                     DBE/November 2024
                                        NSS – Nasienriglyne

3.6     Dieresiektes, patogene en simptome

         Identifikasie van die letters
         A Fungus ✓                                                                              (1)
         B Varkpes/Afrikavarkkoors ✓                                                             (1)
         C Ontsteking van die uier/melk is dik/waterig en vlokkerig/verlaging in                 (1)
             melkproduksie/vertraagde mobiliteit as gevolg van die mankheid ✓
         D Protozoa ✓                                                                            (1)
         E Antraks/miltsiekte ✓                                                                  (1)

3.7     Lewensiklus van parasiete

         3.7.1       Klassifikasie van die parasiete
                     Inwendige parasiete/endoparasiete ✓                                         (1)

         3.7.2       Naam van die parasiet
                     Lintwurm ✓                                                                  (1)

         3.7.3       Klassifikasie van parasiet B volgens die aantal gashere
                     Tweegasheerparasiet      ✓                                                  (1)

         3.7.4       TWEE kostes geassosieer met die beheer van parasiete
                     • Koste van behandeling/koste van ontwurmmiddels ✓
                     • Arbeidskoste tydens behandeling ✓                                         (2)

3.8     Uitwendige parasiete

         3.8.1       Identifikasie van die letter
                     (a) Parasiet B ✓                                                            (1)
                     (b) Parasiet A ✓                                                            (1)

         3.8.2       TWEE simptome van PARASIET A/myt besmetting
                     • Irritasie van die vel ✓
                     • Dermatitus/ontsteking van die vel ✓
                     • Haar verlies ✓
                     • Rusteloosheid ✓
                     • Byt/skuur/skop/waai van sterte om die ongemak te verlig ✓
                     • Die vel skeur/breek ✓                                  (Enige 2)          (2)

         3.8.3       TWEE voorsorg maatreëls om brommer besmetting te voorkom
                     • Skeer en mikskeer op die regte tyd ✓
                     • Laat ooie na skeertyd lam ✓
                     • Knip en skoonmaak van die vag ✓
                     • Teel van bestande diere ✓
                     • Ontstert ✓
                     • Sanitasie/higiëniese praktyke ✓
                     • Behoorlike behandeling van wonde ✓               (Enige 2)                (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Landbouwetenskappe/V1                            8                     DBE/November 2024
                                       NSS – Nasienriglyne

3.9     Tipe parasiet

         3.9.1       Inwendige parasiet/endoparasiet ✓                                          (1)

         3.9.2       Uitwendige parasiet/ektoparasiet ✓                                         (1)
                                                                                                [35]

VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE

4.1     Reproduktiewe proses in plaasdiere

         4.1.1       Byskrifte vir
                     A Eiersel/ovum/vroulike gameet ✓                                           (1)
                     B Spermsel/manlike gameet/spermatozoon ✓                                   (1)

         4.1.2       Naam van die proses
                     Spermatogenese ✓                                                           (1)

         4.1.3       EEN voorbeeld van 'n sigbare sekondêre vroulike geslagsorgaan
                     •   Baarmoeder ✓
                     •   Fallopiusbuis ✓
                     •   Infundibulum ✓                                    (Enige 1)            (1)

         4.1.4       Identifikasie van die prosesse
                     1 Ovulasie ✓                                                               (1)
                     2 Bevrugting ✓                                                             (1)

         4.1.5       EEN funksie vir elk van die volgende organe
                     (a) Fallopiesebuis
                          • Plek van bevrugting ✓
                          • Vervoer van spermselle en eierselle in teenoorgestelde
                             rigtings ✓
                          • Vervoer die sigoot na die baarmoederliggaan ✓ (Enige 1)             (1)
                     (b) Baarmoeder
                          • Vir die implantasie van die ontwikkelende ovum ✓
                          • Beskerm en voed die embrio ✓
                          • Sametrekking van die baarmoederwande fasiliteer
                             bevrugting en die uitwerp van die fetus ✓
                          • Huisves die embrio ✓                             (Enige 1)          (1)

4.2      Die prosedure vir die manipulasie van die vroulike plaasdier

         4.2.1       Term vir die prosedure
                     Sinchronisasie van estrus ✓                                                (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Landbouwetenskappe/V1                              9                    DBE/November 2024
                                         NSS – Nasienriglyne

         4.2.2       EEN metode vir die sinchronisasie van estrus
                     •   Inspuiting van prostaglandien/toedien van FSH/LH ✓
                     •   Implantate wat progesteroon bevat ✓
                     •   Inspuiting van stilbesterol/estrogeen ✓
                     •   Meng MGA/PG in voer ✓
                     •   Plaas beheerde interne vrystellingshormoon (BIVH) in vagina ✓
                     •   Toediening van gonadotropien-vrystellende hormone ✓ (Enige 1)           (1)
         4.2.3       Faktor wat steriliteit en onvrugbaarheid in bulle veroorsaak
                     geassosieer met
                     (a)   Bul met ongebalanseerde rantsoen - Wanvoeding ✓                       (1)
                     (b)   Jong bul word in isolasie groot - Gebrek aan ondervinding/
                           onvolwassenheid ✓                                                     (1)
4.3     Estrussiklus
         4.3.1       Identifikasie van die proses
                     Estrussiklus ✓                                                              (1)
         4.3.2       Stadia van estrus
                     C Pro-estrus ✓                                                              (1)
                     D Estrus ✓                                                                  (1)
         4.3.3       EEN praktiese metode vir die identifikasie van hitte by koeie
                     •   Gebruik van 'n pedometer ✓
                     •   Gebruik van stertmerkers ✓
                     •   Gebruik van ken-en-bal merkers ✓
                     •   Gebruik van hitte monitors/Kamar hitte waarnemers ✓
                     •   Gebruik van koggeldiere ✓
                     •   Gereelde/nougesette waarneming/monitering van hitte gedrag ✓
                                                                              (Enige 1)          (1)

4.4      Reproduktiewe tegniek om diereproduksie te verhoog

         4.4.1       Identifikasie van die reproduktiewe tegniek
                     Kunsmatige Inseminasie/KI ✓                                                 (1)

         4.4.2       Naam van die metode om semen te versamel
                     Die gebruik van 'n kunsvagina ✓                                             (1)

         4.4.3       Die rol van die bestanddele in die verdunningsmiddel
                     (a)   Antibiotikas - Voorkom bakteriese groei/ontstekings ✓                 (1)
                     (b)   Buffers - Bied beskerming teen veranderinge in die pH ✓               (1)
                     (c)   Eiergeel - Voorsien voedingstowwe aan die spermsel/
                                      voorkom koueskok ✓                                         (1)

4.5      Embrio oorplasing/oordrag

         4.5.1       Definisie van embrio-oordrag
                     'n Tegniek waar embrio's van 'n skenkerkoei geoes ✓ en na 'n
                     ontvangerkoei oorgedra word ✓                                               (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Landbouwetenskappe/V1                             10                             DBE/November 2024
                                        NSS – Nasienriglyne

         4.5.2       Term vir
                     (a)  Vroulike dier 1 - Skenker/meerderwaardige koei ✓                           (1)
                     (b)  Vroulike dier 2, 3 en 4 - Ontvanger/minderwaardige/surrogaat
                                                    koeie ✓                                          (1)

         4.5.3       Belangrikheid van vroulike dier 1/skenker
                     Voorsien geneties meerderwaardige eienskappe/embrio’s ✓                         (1)

         4.5.4       EEN nadeel van embrio-oorplasing/oordrag
                     •   Dit is duur ✓
                     •   Benodig vaardighede en ondervinding ✓
                     •   Sinchronisasie van ontvanger en skenkerkoeie is moeilik ✓
                     •   Skenkerkoeie sal nie altyd dragtig word na KI nie ✓
                     •   Tydrowend en arbeidsintensief ✓
                     •   Ontvangerkoeie sal nie altyd dragtig raak nie/mag aborteer ✓
                     •   Embrio van meerderwaardige koeie sal nie noodwendig 'n
                         meerderwaardige kalf waarborg nie ✓                    (Enige 1)            (1)

4.6      Kalwing
         Letters van die stappe as die koei geboorte skenk
         D✓                                                                                          (1)
         B✓                                                                                          (1)
         C✓                                                                                          (1)
         A✓                                                                                          (1)

4.7      Melksintese en melklating

         4.7.1       EEN metode hoe die melker die melklatingsproses kan stimuleer
                     •   Was die uier met warm water ✓
                     •   Massering van die uier ✓
                     •   Bring die kalf nader aan die koei ✓
                     •   Maak geluide (fluit) ✓                           (Enige 1)                  (1)

         4.7.2       Indikasie van hoe oksitosien die melklatingsproses stimuleer
                     Veroorsaak sametrekkings van die mio-epiteelselle en die omliggende
                     alveolus ✓                                                                      (1)

         4.7.3       Belangrikheid van die droëperiode
                     Gee tyd vir die klierweefsel van die uier om te herstel ✓                       (1)

         4.7.4       Bestanddeel in die kolostrum wat immuniteit aan die kalf gee
                     Teenliggaampie/uminoglobuliene ✓                                                (1)
                                                                                                     [35]

                                                                   TOTAAL AFDELING B:                105
                                                                       GROOTTOTAAL:                  150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Agricultural Sciences P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2024-afr/c13f3083-05d1-4557-b051-e0dd3897b42d) — Agricultural Sciences · QP · 2024 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2024-afr/81782c4d-d347-40f6-ab2c-0a2bb1dc02ef) — Agricultural Sciences · QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/bef7725c-6e39-4ea2-a70e-eb20a0ec8a39) — Agricultural Sciences · QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 GR12 SEPT 2024 Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-sept-2024-sesotho/f17d9c4e-4a0e-4b55-8838-35f2b361f76a) — Agricultural Sciences · QP · 2024 · Sesotho
- [AGRIC SCIENCES P1 MEMO GR12 SEPT 2023 English](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-memo-gr12-sept-2023-english/821e9dc9-1bb5-49a3-acb4-db55855c6be7) — Agricultural Sciences · Memo · 2023 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P1 GR12 MEMO SEPT2022 English](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-memo-sept2022-english/214d6ca2-e226-4c49-bd8c-1c2dedf12ed8) — Agricultural Sciences · Memo · 2022 · Eng

## More from Grade 12 Agricultural Sciences

- [Gr 12 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-sci-atp-2023-24/f8eca465-7b8e-42d7-afd8-c86963794db8) — ATP
- [Agricultural Sciences P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2025-eng/84db8f48-7d8c-432b-a67b-1f405c9b2431) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-qp-june-2024-afrikaans/48719f25-7bad-42d9-ac10-98ce8ff7d641) — QP · 2024 · Afr
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2024-afrikaans/8e32cd2a-091a-453e-805b-a2206fd54cc0) — QP · 2024 · Afr
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2024 Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2024-sesotho/7e8e1821-54ab-4154-b77f-29dc55fc5aa2) — QP · 2024 · Sesotho
- [Gr 12 Agricultural Sciences (English) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agricultural-sciences-english-june-2024-question-paper/be6afec1-b2d7-4adf-9e9d-0e6c71b3a813) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
