# Agricultural Sciences Grade 12 P2 2015 Memo (Afr)

> Grade 12 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the NSC Supplementary Exam 2015 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-feb-march-2015-memo-afr/ef5eb3a0-eac2-47af-a58d-e8a3334e5f50
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2015
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 12 P2 2015 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-feb-march-2015-memo-afr/ef5eb3a0-eac2-47af-a58d-e8a3334e5f50)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2015. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT
                             NASIONAL SENIOR
                               SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                          LANDBOUWETENSKAPPE V2
        TOTAAL:150
                            FEBRUARIE/MAART 2015

                                 MEMORANDUM

TOTAAL: 150

                        Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                 2                           DBE/Feb.–Mrt. 2015
                              NSS – Memorandum

AFDELING A

VRAAG 1.1                        VRAAG 1.3

1.1.1         A 
1.1.2         B                1.3.1   Entrepreneurs 
1.1.3         D                1.3.2   Produktiwiteit/effektiwiteit 
1.1.4         C                1.3.3   Diversifikasie 
1.1.5         B                1.3.4   Di-hibridiese kruising 
1.1.6         D                1.3.5   Genetiese modifikasie/
                                         manipulasie/ingenieurswese 
1.1.7         C                                                        (5 x 2) (10)
1.1.8         A 
1.1.9         A 
1.1.10        D 
           (10 x 2) (20)

VRAAG 1.2                       VRAAG 1.4

1.2.1         E                1.4.1   Segmentasie 
1.2.2         D                1.4.2   Bemarkingsketting 
1.2.3         A                1.4.3   Bederfbaarheid 
1.2.4         G                1.4.4   Depresiasie/waardevermindering 
1.2.5         C                1.4.5   Erfdwang 
            (5 x 2) (10)                                           (5 x 1) (5)

                                                        TOTAAL AFDELING A:               45

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                         3                         DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                      NSS – Memorandum

AFDELING B

VRAAG 2: LANDBOUBESTUUR EN BEMARKING

2.1      Bemarkingskanale

         2.1.1        Bemarkingskanale geïllustreer in A en B
                      A – Plaashek bemarking/stalletjie 
                      B – Veiling                                                              (2)

         2.1.2        Die letter van die bemarkingskanaal waarna elk van die
                      volgende verwys

                     (a) Produkte wat teen 'n laer prys verkoop is
                         A

                     (b) Dit is maklik toeganklik vir kleinskaalse boere
                         A

                     (c) Prys kan hoër wees as wat verwag word
                         B

                     (d) Bemarkingskostes is verlaag
                         A                                                                     (4)

         2.1.3        Die bemarkingsisteem verteenwoordig deur A en B
                      • Vryebemarking                                                          (1)
                      Rede – Produkte word direk aan die verbruikers verkoop                   (1)

2.2      Opkomende boere

         2.2.1        TWEE entrepreneurskap vaardighede
                      •  Innoverend 
                      •  Kreatief                                                              (2)

         2.2.2        Rede
                      •    Innoverend: realisering deur boer dat die jeug werkloos is/
                           potensiaal van die omgewing om 'n onderneming te begin 
                      •    Kreatief: – begin met 'n kleinskaalse fabriek                       (2)

         2.2.3        TWEE moontlike voordele om 'n gewaarborgde kontrak te
                      verseker
                      • Beskerming teen prys fluktuasies 
                      • Mark is gewaarborg 
                      • Eliminering/uitsny van die middelman/agente  (Enige 2)                 (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                                             4                            DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                                          NSS – Memorandum

        2.2.4         Bron geïdentifiseer deur die boer

                     (a) Beskikbaarheid van perskes/goeie aanbod van perskes                                         (1)
                     (b) Werklose jeugdiges                                                                          (1)
                     (c) Voldoende infrastruktuur                                                                    (1)

        2.2.5         Stelling wat impliseer dat die besigheid suksesvol was
                      • Produksie styg van 100 bottels na 1500 bottels per dag 
                      • Gewaarborgde kontrak met plaaslike groothandelaars 
                                                                             (Enige 1)                                (1)

2.3     Aanbod en vraag van appels

        2.3.1         Grafiek van die vraag en aanbod van appels

                                                     Vraag en aanbod van appels teen verskillende pryse
                                            25

                          Prys/2kg (Rand)
                                            20

                                            15

                                            10                                                    Aanbod per week
                                                                                                  Vraag per week
                                             5

                                             0
                                                 0            500         1000         1500
                                                            Hoeveelhede (kg)

                      Kriteria/rubriek/nasienriglyne

                      •         Korrekte opskrif 
                      •         X-as – korrekte kalibrering en byskrif (Prys) 
                      •         Y-as – korrekte kalibrering en byskrif (Hoeveelhede) 
                      •         Eenhede (Rand en kg) 
                      •         Akkuraatheid/korrek geplot 
                      •         Lyngrafiek                                                                           (6)

         2.3.2        Ewewigsprys van appels
                      • R14.00                                                                                       (1)

Kopiereg voorbehou                                                                               Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                        5                           DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                     NSS – Memorandum

         2.3.3        Afleiding t.o.v. die beskikbaarheid en die prys van appels
                      • Vraag verdubbel teen prys van R18.00: 580 x 2 = 1160 
                      • Aanbod daal met 20%: 20 x 950 = 190 
                                                 100
                      • 190 + 950 = 1140 
                      • Tekorte aan appels sal voorkom/vraag oortref die aanbod 
                      • Die prys sal styg                                                     (5)

2.4      Bemarkingskanale

         2.4.1        Mees lewensvatbare mark vir skaapvleis vanaf die lys hierbo
                      • Groot supermark kettingwinkels                                        (1)

         2.4.2        TWEE redes om jou antwoord in VRAAG 2.4.1 te ondersteun
                      • Lewering aan die groot supermarkte is gewaarborg 
                      • Meer profyt                                                           (2)

         2.4.3        Mark wat die hoogste risiko inhou
                      • Plaaslike mense wat direk van die plaas koop                          (1)

         2.4.4        Rede
                      • Geen waarborg vir vraag                                               (1)
                                                                                               [35]

VRAAG 3: PRODUKSIEFAKTORE

3.1      Arbeidsbestuur

         3.1.1        TWEE take per arbeider

                     (a) Permanent
                         •   Inspeksie van waterpunte 
                         •   Voer van die stoetramme 
                         •   Dosering van skape 
                         •   Die tel van skape en rekordhouding              (Enige 2)        (2)

                     (b) Tydelik
                         •   Skeer van skape 
                         •   Opgradering van damme en waterkrippe                             (2)

         3.1.2        EEN taak wat rekenaarvaardighede vereis
                      • Voer van stoetramme 
                      • Dosering van skape 
                      • Die tel van skape en rekordhouding                   (Enige 1)        (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                         6                           DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                      NSS – Memorandum

         3.1.3        Die mees nie-herhaalde taak wat deur werkers onderneem
                      moet word.
                      • Die opgradering van damme en waterkrippe                               (1)

3.2      Werknemerskontrak

         3.2.1        EEN stelling wat aandag gee aan arbeidswetgewing

                     (a) Die Wet op Beroepsgesondheid en -veiligheid
                         •   Voorsien beskermende klere                                        (1)

                     (b) Die wet op basiese diensvoorwaardes
                         •    Werksure 
                         •    Terme van diensbeëindiging 
                         •    Lone en salarisse 
                                                                                (Enige 1)       (1)
                     (c) Die wet op arbeidsverhoudinge
                         •    Bydrae tot die Werkloosheidsversekeringsfonds/WVF 
                         •    Affiliasie aan vakbonde en die reg om te staak 
                                                                               (Enige 1)        (1)

         3.2.2        TWEE voordele van die WVF vir plaaswerkers

                      •   Vergoeding van plaaswerkers indien hulle sonder werk is 
                      •   Vergoeding van vroulike plaaswerkers tydens kraamverlof              (2)

3.3      Grond as 'n produksiefaktor

         3.3.1        Ekonomiese kenmerke
                      A – Landbougrond is beperk                                               (1)
                      Rede
                      Goeie landbougrond word gebruik vir nie-landboukundige
                      doeleindes                                                               (1)

         3.3.2        TWEE maniere waarvolgens die ekonomiese kenmerke 'n
                      impak op grond produktiwiteit het
                      • Beskikbare grond verminder weens die groeiende bevolking
                      • Druk om meer te produseer verhoog 
                      • Die gevolg van oorbenutting sal op die lang duur 'n
                         ongewenste effek op grond produktiwiteit hê     (Enige 2)             (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                            7                        DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                         NSS – Memorandum

         3.3.3        TWEE maniere waarvolgens die produktiwiteit van grond
                      verhoog kan word
                      • Pas wetenskaplike metodes toe 
                      • Besproeiing 
                      • Konsolidering van onekonomiese boerdery-eenhede 
                                                                        (Enige 2)               (2)

3.4      Kapital as 'n produksiefaktor
         3.4.1           Tipe kapitaal           Voorbeeld            Bron van
                                                                      kapitaal
                       Vaste               Dam/                  Lening 
                                            Besproeiingsisteem/
                                            Grond 
                       Beweeglike          Beeste/bakkies       Erflating 

                      EEN punt vir die oorteken van die tabel                                  (7)

         3.4.2        Probleme wat verband hou met kapitaal
                     (a) Die aankoop van drie bakkies in plaas van een
                         •    Oor-kapitalisering                                               (1)
                     (b) Lening van 'n finansiële instansie wat oor tien jaar terug
                         betaal word
                         •   Hoë rente koers                                                   (1)
                     (c) Investeer geld aan produkte wat deur natuurrampe verlore
                         kan gaan
                         •   Hoë risiko faktor                                                 (1)
3.5      Strategiese plaasbestuur
         3.5.1        Stappe van strategiese bestuur
                      A - visie 
                      B - doelwitte 
                      C - missie
                      D - objektiewe/mikpunte                                                  (4)

         3.5.2        DRIE voordele van die program
                      • Bevorder voedselsekuriteit 
                      • Verbeter lewensmiddele en welvaart/beter lewenstandaard 
                      • Vaardigheidsontwikkeling                                               (3)

         3.5.3        EEN vaardigheid om uitdagings te voorkom en dit te hanteer
                      • Probleemoplossings vaardighede                                         (1)
                                                                                                [35]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                            8                       DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                         NSS – Memorandum

VRAAG 4: BASIESE LANDBOUGENETIKA

4.1      Genetiese kruising

         4.1.1        Die genetiese kruising

                      R       R           X    r       r
                                                             

                      Rr             Rr        Rr       Rr

                      of
                                          ♂
                                   ♀                r            r

                                                                       Gebruik van die
                                                                       vierkant 
                                     R              Rr            Rr

                                                    Rr           Rr
                                     R
                                                                                                (4)

         4.1.2        Bereken die persentasie swart nageslag
                         • 4 x 100 
                           4
                         • = 100 %                                                            (3)

         4.1.3        Die aantal nageslag met 'n homosigotiese gene paar
                         • 0/zero/nul/geen                                                     (1)

         4.1.4        Waarskynlikheid van 'n rooi kalf
                        • RR                                                                   (1)

4.2      Verwagte Teel Waarde (VTW)

         4.2.1        Bereken die VTW/die genetiese vordering

                      VTW = (Dier se gewig – gemiddelde kuddegewig) x oorerfbaarheid

                      (52,5 kg – 47,5 kg) = 5,0 kg 
                      5,0 kg x 85 = 4,3 kg 
                              100
                       VTW = + 4,3 kg of 4,3 kg                                                (4)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                         9                         DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                      NSS – Memorandum

         4.2.2        Die implikasie van hierdie waarde
                      • Nageslag sal 'n slaggewig van 51,8 kg hê 
                      • Nageslag sal 4,3 kg swaarder wees as die gemiddeld van die
                          kudde                                                                 (2)

4.3      Plantverbetering

         4.3.1        Identifisering van die proses hierbo geïllustreer
                       • Genetiese modifikasie/GM/manipulasie/ingenieurswese                    (1)

         4.3.2        TWEE hoof potensiële risiko's van GMO
                      • Veiligheid van voedsel 
                      • Omgewings sake/aangeleenthede 
                      • Sosio-ekonomiese aspekte                               (Enige 2)        (2)

         4.3.4        DRIE kenmerke van geneties gemodifiseerde gewasse
                      • Bestand teen onkruide 
                      • Bestand teen insekte 
                      • Bestand teen uiterste omgewingstoestande 
                      • Verbeterde voedingswaardes/stysel/vitamiene 
                      • Gemodifiseerde/verbeterde kwaliteit            (Enige 3)                (3)

4.4      Variasie

         4.4.1        Belangrikheid van variasie
                      • Gee oorsprong aan nuwe kultivars 
                      • Met verbeterde eienskappe                                               (2)

         4.4.2        TWEE genetiese oorsake van variasie
                      • Mutasies 
                      • Herkombinasie van gene 
                      • Oorkruising van chromosome/meiose                   (Enige 2)           (2)

         4.4.3        Tipes variasie
                      Aaneenlopende variasie
                      • Volledige reeks van eienskappe van die een uiterste tot die
                          ander 

                      Nie-aaneenlopende
                      • Het 'n aantal duidelik onderskeibare vorme met geen
                          intermediêre vorme tussen-in nie                                      (2)

         4.4.4        Seleksie
                      • Proses waar indiwidue gekies/gekeur word 
                      • vir hul verlangde eienskappe vir teeldoeleindes                         (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                      10                        DBE/Feb.–Mrt. 2015
                                    NSS – Memorandum

4.5      Diereteling

         4.5.1       Identifikasie van teelmetodes
                     • Kruisteling                                                       (1)

         4.5.2       DRIE voordele vir Boer B
                     • Nuwe rasse word ontwikkel 
                     • Diere pas beter by veranderde toestande aan/meer
                        lewensvatbaar 
                     • Diere is meer bestand teen siektes 
                     • Hoër massatoename met betrekking tot voerinnames 
                     • Lei tot heterose/basterkrag                  (Enige 3)            (3)

         4.5.3       'n Moontlike voordeel van die teelmetode vir Boer A
                     • Maak geld deur bulverkope/verkoop aan Boer B                      (1)
                                                                                          [35]

                                                            TOTAAL AFDELING B:            105
                                                                GROOTTOTAAL:              150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Agricultural Sciences P2 Feb March 2015 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-feb-march-2015-afr/ffca4d4c-6091-4023-9aed-00526d819295) — Agricultural Sciences · QP · 2015 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 Feb March 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-feb-march-2015-memo-afr/5c85e254-a144-4d46-bdc7-1a0a059d6db2) — Agricultural Sciences · Memo · 2015 · Afr
- [AGRIC SC P2 GR12 SEPT 2015 MEMO ENG](https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p2-gr12-sept-2015-memo-eng/405a318d-66c5-49e3-a5a7-116f64c66145) — Agricultural Sciences · Memo · 2015 · Eng
- [AGRIC SC P2 GR12 SEPT 2015 MEMO AFR](https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p2-gr12-sept-2015-memo-afr/3ef93746-90a9-4f7e-83f2-96b383c8e37d) — Agricultural Sciences · Memo · 2015 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 June 2015 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-june-2015-memo-eng/ac3c62b6-051b-4a5f-9971-f9a5a8f508d7) — Agricultural Sciences · Memo · 2015 · Eng
- [Agricultural Sciences P2 June 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-june-2015-memo-afr/d67c3ac8-a489-467d-b199-2ab155be3933) — Agricultural Sciences · Memo · 2015 · Afr

## More from Grade 12 Agricultural Sciences

- [Gr 12 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-sci-atp-2023-24/f8eca465-7b8e-42d7-afd8-c86963794db8) — ATP
- [Agricultural Sciences P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2025-eng/84db8f48-7d8c-432b-a67b-1f405c9b2431) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-qp-june-2024-afrikaans/48719f25-7bad-42d9-ac10-98ce8ff7d641) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/bef7725c-6e39-4ea2-a70e-eb20a0ec8a39) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 GR12 SEPT 2024 Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-sept-2024-sesotho/f17d9c4e-4a0e-4b55-8838-35f2b361f76a) — QP · 2024 · Sesotho
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2024-afrikaans/8e32cd2a-091a-453e-805b-a2206fd54cc0) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
