# Agricultural Sciences Grade 12 P2 2017 Memo (Afr)

> Grade 12 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the NSC Supplementary Exam 2017 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-feb-march-2017-memo-afr/1e42f93f-5b05-4e7d-ad2b-90da83efe5d2
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 12 P2 2017 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-feb-march-2017-memo-afr/1e42f93f-5b05-4e7d-ad2b-90da83efe5d2)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2017. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                NASIONALE
                            SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                          LANDBOUWETENSKAPPE V2
                            FEBRUARIE/MAART 2017
                                  MEMORANDUM

 PUNTE: 150

                        Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                       2                        DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                    NSS – Memorandum

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      1.1.1        C 
         1.1.2        D 
         1.1.3        C 
         1.1.4        C 
         1.1.5        A 
         1.1.6        A 
         1.1.7        D 
         1.1.8        A 
         1.1.9        B 
         1.1.10       B                                              (10 x 2)      (20)

1.2      1.2.1        E 
         1.2.2        J 
         1.2.3        B 
         1.2.4        C 
         1.2.5        A                                                (5 x 2)     (10)

1.3      1.3.1        Promosie/advertering 
         1.3.2        Produktiwiteit 
         1.3.3        Geen geweer 
         1.3.4        Genetiese modifikasie/ingenieurswese/GMO 
         1.3.5        Kwalitatiewe eienskappe                         (5 x 2)      (10)

1.4      1.4.1        Standaardisasie 
         1.4.2        Inventaris  o
         1.4.3        Monohibried 
         1.4.4        Dominant 
         1.4.5        Segregasie                                        (5 x 1)     (5)

                                                           TOTAAL AFDELING A:        45

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                        3                                DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                     NSS – Memorandum

AFDELING B

VRAAG 2: LANDBOUBESTUUR EN BEMARKING

2.1      Aanbod en vraag na 'n spesifieke landbouproduk

         2.1.1        Identifikasie van lyn
                      A – Aanbod                                                             (1)
                      B – Vraag                                                              (1)

         2.1.2        Definisie van die ewewigsprys
                      • Die punt waar die prys van 'n produk ewewig beryk en die
                          aanbod 
                      • Gelyk is aan die vraag                                               (2)

         2.1.3        Verduideliking van die verwantskap tussen lyne A en B i.t.v.
                      prys
                      • Hoe hoër die prys 
                      • Hoe hoër die aanbod 
                      • Hoe laer die vraag 
                                                     OF
                      • Hoe laer die prys 
                      • Hoe laer die aanbod 
                      • Hoe hoër die vraag                             (Enige 1)             (3)

2.2      Bemarkingskanale i.t.v. 'n vrye bemarkingstelsel

         2.2.1        Pas van die bemarkingskanale
                      A. Plaashekbemarking                                                   (1)
                      B. Veeveiling                                                          (1)
                      C. Bemarking met 'n kontrak                                            (1)
                      D. Varsproduktemark                                                    (1)
                      E. Internetbemarking                                                   (1)

         2.2.2 Nadele van vryebemarking vir die boer
               • Prysfluktuasies 
               • Bemarkingskostes is hoog/vind plaas op 'n klein skaal 
               • Boer is verantwoordelik vir bemarking en produksie 
               • Beperkte bedingingsmag 
               • Hoë risiko aangesien baie verkeerd kan gaan 
               • Kartelle vorm en verbruikers word uitgebuit 
               • Die gebruik van agente lei tot laer winste             (Enige 2)            (2)

2.3      Vloeidiagram van produkte vanaf die boer tot by die verbruiker

         2.3.1        Identifikasie van die letters i.t.v die stadia van bemarking
                      (a)     Vraag – E                                                      (1)
                      (b)     Aanbod – D                                                     (1)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                                             4                               DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                                          NSS – Memorandum

         2.3.2                     Faktor wat bemarking tussen stadia C en D belemmer
                                   • Hoë bemarkings kostes 
                                   • Beperkte beskikbaarheid van vervoer/spoor/toegang tot
                                       paaie/infrastruktuur 
                                   • Verliese/bederfbaarheid/ongelukke/diefstal/risiko  (Enige 1)                (1)

         2.3.3                     Riglyne vir verpakkings by stadium C
                                   • Identifiseer en voorsien waardevolle inligting t.o.v die produk 
                                   • Verpak produk in gerieflik hanteerbare eenhede 
                                   • Beskerm produk teen meganiese beskadiging 
                                   • Verpakking mag geen chemikalieë bevat wat giftig vir die produk
                                       is nie 
                                   • Verpakking moet herwinbaar/hergebruik kan word            (Enige 2)         (2)

         2.3.4                       Faktore wat die vraag na perskes bepaal
                                     • Prys van die produk 
                                     • Inkomste van die verbruiker 
                                     • Aantal verbruikers 
                                     • Smake/voorkeure van verbruikers 
                                     • Prys van mededingende/komplimenterende produkte 
                                     • Reeks/gebruike van die produk 
                                     • Prysverwagtinge                                (Enige 2)                  (2)

2.4      Die hoeveelheid botterskorsies gekoop teen verskillende pryse

         2.4.1                       Lyngrafiek van die hoeveelheid en prys van botterskorsies

                                           Hoeveelheid botterskorsies gekoop teen
                                                     verskillende pryse
                              35
                              30

           Prys in Rand (R)
                              25
                              20
                              15
                              10
                               5
                               0
                                      50         100         120        140           150   200
                                                       Hoeveelheid gekoop (sakkies)

         Kriteria/rubriek/nasienriglyne
         • Korrekte opskrif 
         • Y-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Prys) 
         • X-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Hoeveelheid verkoop) 
         • Korrekte eenhede (Rand en sakkies) 
         • Akkuraatheid 
         • Lyngrafiek                                                                                            (6)

Kopiereg voorbehou                                                                                  Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                       5                            DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                    NSS – Memorandum

         2.4.2 Tendens in prys as die hoeveelheid botterskorsies verminder
               Die prys sal verbeter/verhoog/meer word/styg                             (1)

2.5      Verskillende fases in die entrepreneurskapsproses

         2.5.1        Herrangskikking van die entrepreneurskapsfases
                      • C                                                               (1)
                      • B                                                               (1)
                      • D                                                               (1)
                      • A                                                               (1)

         2.5.2        Probleme met die fases van beplanning
                      • Onvoldoende navorsing 
                      • Laat gapings/vaag/voorsien teveel informasie 
                      • Onvolledige tegniese detail 
                      • Onrealistiese aannames en projeksies 
                      • Lig nie potensiële kompetisie uit nie 
                      • Steek swakpunte en risiko's weg 
                      • Gebruik die verkeerde formaat                   (Enige 3)       (3)
                                                                                         [35]

VRAAG 3: PRODUKSIEFAKTORE

 3.1     Boerderyonderneming

         3.1.1 Rente wat die boer terug moet betaal
               • R190 000 x 0,125 (12,5%) 
               • R23 750                                                                (2)

         3.1.2 Die winsgewendheid van die boerderyonderneming
               • Inkomste – uitgawes 
               • R212 500 – R213 750 
               • = – R1 250                                                             (3)

         3.1.3 Aanbeveling vir voortgesette produksie met 'n rede
               • Moenie voortgaan nie/nie aanbeveel nie                                 (1)
               Rede
               • Nie winsgewend/boer teen verlies/tekort van R1 250/ – R1 250           (1)

 3.2     Die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid Wet, 1993(Wet 85 van
         1993)

         3.2.1 Beskrywing van die Wet
               • Voorsien en reguleer 
               • Gesondheid/veiligheid in die werksplek                                 (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                         6                              DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                      NSS – Memorandum

         3.2.2 DRIE riglyne in die wet waaraan boere moet voldoen
               • Beskermende klere 
               • Handskoene 
               • Skoene/waterskoene 
               • Brille/beskerming van die oë 
               • Stofmaskers 
               • Opleiding in die hantering van toerusting/chemikalieë 
               • Geraas/beskerming van die ore                          (Enige 3)           (3)

 3.3     Produksiefaktore word gekoördineer vir effektiewe landbouproduksie

         3.3.1 Identifikasie van elk van die volgende
               (a) Plaasbestuurder – A                                                      (1)
               (b) Plaaswerker – C                                                          (1)
               (c) Roerende kapitaal – D/E                                                  (1)
               (d) Vaste kapitaal – B/F                                                     (1)

         3.3.2 Bestuursbeginsels verteenwoordig met 'n rede
               • Toesighouding/beheer/koördinering                                          (1)
               Rede
               • Entrepreneur hou toesig oor werkers volgens die plan                       (1)

         3.3.3 Entrepreneurskapsvaardighede sigbaar vanuit die illustrasie
               • Beplanning/interpretasie 
               • Bestuursvaardighede 
               • Organisasie vaardighede                                                    (3)

 3.4     Verskillende maatreëls waarvolgens die boer produktiwiteit kan verbeter

         3.4.1       Maatreëls om die produktiwiteit van grond te verbeter
                     (a) Verbeter die vrugbaarheid van die grond                            (1)
                     (b) Konsolidasie van onekonomiese plaaseenhede                         (1)
                     (c) Waterbestuur                                                       (1)
                     (d) Gebruik wetenskaplike boerderymetodes                              (1)

         3.4.2 DRIE ekonomies funksies van grond
               • Bron van rykdom 
               • Maak die produksie van voedsel/vesels/brandstof/
                  biotiese materiaal moontlik 
               • Fisiese spasie vir die vestiging van mense/industrieë/ontspanning/
                  vervoer                                                                   (3)

3.5      Rekords van die boerderyonderneming vir 'n periode van drie maande

         3.5.1 Identifikasie van die plaasrekord
               Kontantvloeibegroting                                                        (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                        7                             DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                     NSS – Memorandum

         3.5.2 Items om die antwoord te staaf
               • Beginsaldo 
               • Ontvangste/inkomstes/ 
               • Betalings/uitgawes                                       (Enige 2)       (2)

         3.5.3 Dokumente om die nettowaarde van die boerdery te bepaal
               Inkomstestaat                                                              (1)

         3.5.4 TWEE voordele vir die boer om rekords te hou
               • Toon aan as geld geleen moet word 
               • Geld beskikbaar vir beleggings 
               • Geld beskikbaar vir aankope 
               • Kontant beskikbaar vir die onderneming se behoeftes  (Enige 2)           (2)

         3.5.5        Gevolg van 'n negatiewe netto kontant in Maart
                      • Beperkte kontantvloei 
                      • Sal geld moet leen om in die behoefte te voorsien  (Enige 1)      (1)
                                                                                           [35]

VRAAG 4: BASIESE LANDBOUGENETIKA

 4.1     Verskillende teelmetodes en tegnologieë

         4.1.1 Identifikasie van die teelmetode
               (a) Opgradering 
               (b) Inteling 
               (c) Kruisteling                                                            (3)

         4.1.2 Metode om onderneming te verander van kommersieel na stoet
               Opgradering                                                                (1)

         4.1.3 Metode wat heterose en basterkrag sal bewerkstellig
               Kruisteling                                                                (1)

         4.1.4 TWEE nadele van kruisteling
               • Vereis hoë vlakke van kundigheid 
               • Vernietig eienskappe van homosigote/meer heterosigote 
               • Teel gehalte van die nageslag is swak                (Enige 2)           (2)

 4.2     Die verbetering van mielies met Bacillus thuringiensis (Bt)

         4.2.1 Potensiële voordele van GM gewasse
               • Voordele aan die omgewing/peste/insek bestand/gebruik minder
                   chemikalieë/minder vatbaar vir siektes 
               • Ekonomies/hoër opbrengste/produksie/word vinniger ryp 
               • Gesondheidsvoordele/gesonder/smaakliker/hoër voedingswaarde 
                                                                        (Enige 2)          (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                        8                              DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                     NSS – Memorandum

         4.2.2   TWEE negatiewe effekte van GM gewasse vir die omgewing
                 • Bt is sleg spesifiek vir sekere klasse insekte en het nog steeds 'n
                    invloed op die omgewing 
                 • Onoordeelkundige gebruik van onkruiddoders dood ook nutige
                    plante 
                 • Insek bestande plante maak ook nuttige insekte dood 
                 • Produseer super onkruide                                 (Enige 2)         (2)

         4.2.3       Tegniek gebruik om die bakterium i n mie lies te modi fiseer          )
                     • Die geen word in die mielies geïnkorporeer waar dit toksiene
                        produseer 
                     • Om mielies te beskerm teen die mieliestronkboorder                     (2)

 4.3     Die verskynsel van variasie

         4.3.1 Voordele van variasie in die teelprogram
               • Verbeter bestaande rasse/kultivars 
               • Produseer nuwe rasse/kultivars                                               (2)

         4.3.2 Interne/genetiese oorsake van variasie
               • Mutasies/herkombinasie van gene/abnormaliteite 
               • Translokasie/duplisering/inversie/verwydering/oorkruising/weglating
                   van chromosome 
               • Meiose                                                   (Enige 2)           (2)

         4.3.3 Onderskei tussen variasie en seleksie
               Variasie – Die verskynsel wat verwys na verskille 
                         in die eienskappe van individue                                      (2)
               Seleksie – Die proses van keuse/kies individue 
                         vir die verlangde eienskappe om as ouers te gebruik                  (2)

 4.4     Bokke met bruin haarkleed is dominant oor bokke met wit haarkleed

         4.4.1 Genotipe van individu
               1 – Bb                                                                         (1)
               2 – Bb                                                                         (1)

         4.4.2 Fenotipe van die F 1 nageslag gemerk
               3 – Bruin haarkleed                                                            (1)
               5 – Bruin haarkleed                                                            (1)

         4.4.3 Die persentasie F 1 nageslag heterosigoties vir bruin haarkleed
               50%                                                                            (1)

         4.4.4 Kleur van die haarkleed indien individu 6 gekruis word met 'n
               individu van die selfde genetiese samestelling met rede
               • Wit                                                                          (1)
               Rede
               • Beide is homosigoties wit/bb                                                 (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                      9                                DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                   NSS – Memorandum

4.5     Wit blomme (W) word gekruis met rooi blomme (R)

        4.5.1    Punnet-vierkantmetode om die F 2 -nageslag te illustreer

                           W         R
                     W     WW        WR
                     R    WR        RR 
                                                                   Punnet-vierkant        (4)

         4.5.2 Tipe dominansie in VRAAG 4.5.1
               Onvolledige dominansie                                                     (1)

         4.5.3 Rede vir die antwoord in VRAAG 4.5.2
               Intermediêre kleur/al die nageslag is pienk                                (1)

         4.5.4 Fenotipiese verhouding van die F 2- -generasie
               1:2:1                                                                      (1)
                                                                                           [35]

                                                               TOTAAL AFDELING B:          105
                                                                  GROOTTOTAAL :            150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Agricultural Sciences P2 Feb March 2017 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-feb-march-2017-eng/7ab4b716-4de0-4433-bf09-762cbf175b7e) — Agricultural Sciences · QP · 2017 · Eng
- [AGRIC SC P2 GR12 MEMO SEPT2017 English](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-agricultural-sciences-2017-eastern-cape-mock-exam-memorandum-paper-2-english/0289d080-c398-4f73-8180-d4b906e22165) — Agricultural Sciences · Memo · 2017 · Eng
- [Agricultural Sciences P2 May June 2017 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-may-june-2017-memo-afr/583168f6-26d9-4ad4-a1fd-cdcd69b20035) — Agricultural Sciences · Memo · 2017 · Afr
- [AS P2 Feb March 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/as-p2-feb-march-2016-memo-afr/fdb023bc-6e6b-4af5-9406-a7b854da7ee4) — Agricultural Sciences · Memo · 2016 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 Feb March 2017 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-feb-march-2017-afr/0646fbde-1a69-42a2-9a2a-97025d79b2d7) — Agricultural Sciences · QP · 2017 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 Feb March 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-feb-march-2018-afr/b60fd853-0e19-4159-b790-13647b415a99) — Agricultural Sciences · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Agricultural Sciences

- [Gr 12 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-sci-atp-2023-24/f8eca465-7b8e-42d7-afd8-c86963794db8) — ATP
- [Agricultural Sciences P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2025-eng/84db8f48-7d8c-432b-a67b-1f405c9b2431) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-qp-june-2024-afrikaans/48719f25-7bad-42d9-ac10-98ce8ff7d641) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/bef7725c-6e39-4ea2-a70e-eb20a0ec8a39) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-english/2cff966d-6745-4923-803b-a44e55866231) — QP · 2024 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P1 GR12 SEPT 2024 Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-sept-2024-sesotho/f17d9c4e-4a0e-4b55-8838-35f2b361f76a) — QP · 2024 · Sesotho

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
