# Agricultural Sciences Grade 12 P2 2018 Memo (Afr)

> Grade 12 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the NSC Supplementary Exam 2018 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-feb-march-2018-memo-afr/06f882be-c3ea-470b-9c67-139d26d8207b
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 12 P2 2018 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-feb-march-2018-memo-afr/06f882be-c3ea-470b-9c67-139d26d8207b)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2018. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   NASIONALE
                               SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                           LANDBOUWETENSKAPPE V2
                      Hierdie memorandum bestaan uit2018
                              FEBRUARIE/MAART        9 bladsye.

                                   NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                        2                         DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                     NSS – Nasienriglyne

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      1.1.1        A 
         1.1.2        C 
         1.1.3        D 
         1.1.4        B 
         1.1.5        D 
         1.1.6        B 
         1.1.7        A 
         1.1.8        C 
         1.1.9        D 
         1.1.10       A                                                    (10 x 2)        (20)

1.2      1.2.1        G 
         1.2.2        A 
         1.2.3        C 
         1.2.4        D 
         1.2.5        H                                                      (5 x 2)       (10)

1.3      1.3.1        Innovasie/kreatiwiteit 
         1.3.2        Begroting 
         1.3.3        Meervoudige allele 
         1.3.4        Familieseleksie 
         1.3.5        Genetiese modifikasie/ingenieurswese/manipulering      (5 x 2)       (10)

1.4      1.4.1        Koöperatiewe 
         1.4.2        Beroepsveiligheid en Gesondheid 
         1.4.3        Spesiekruising 
         1.4.4        Heterosigositeit 
         1.4.5        Geen                                                    (5 x 1)       (5)

                                                             TOTAAL AFDELING A:              45

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                            3                           DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                         NSS – Memorandum

AFDELING B

VRAAG 2: LANDBOUBESTUUR EN BEMARKING

2.1      Tabel met verskillende bemarkingstelsels

         2.1.1       Bemarkingstelsels gebruik deur
                     BOER A - Vrye bemarking                                                      (1)
                     BOER B - Beheerde bemarking                                                  (1)

         2.1.2       Rede vir die gebruik van die stelsel deur BOER B
                     Prys word beheer/bepaal/vasgestel deur die regering                          (1)

         2.1.3       Regverdiging vir massa bemarking deur BOER B
                     Boer B beryk 'n wye reeks van verbruikers (groter markte) via die
                     internet/                                                                    (1)

         2.1.4       TWEE maniere om bemarking in die plattelandse areas te
                     verbeter
                      Verbeterde padnetwerk/infrastruktuur 
                      Verbeterde markinligting deur tegnologie 
                      Vervoer produkte in voertuie met verkoelings geriewe 
                      Depo’s met verkoelings geriewe 
                      Kombineer vragte saam en bemark kollektief            (Enige 2)            (2)

2.2      TWEE rolle van wetgewing om effektiewe bemarking te verseker
          Verseker die verhoogde toegang tot markte vir alle deelnemers 
          Maak voorsiening vir kwaliteitsbeheer oor die invoere en uitvoere van
            produkte                                                                              (2)

2.3      Komponente van 'n besigheidsplan

         2.3.1       Titel/voor/dekblad                                                           (1)

         2.3.2       Menslike hulpbronne plan                                                     (1)

         2.3.3       Finansiële plan                                                              (1)

2.4      DRIE algemene foute met die opstel van 'n besigheidsplan
          Aannames is onrealisties/te ambisieus 
          Nie in staat om potensiële risiko te identifiseer nie/wegsteek van risiko 
          Voorsien te veel onnodige inligting/laat gapings/te vaag wees 
          Begrotings- en kontantvloei foute/onvolledige finansieële state 
          Geen inligting oor die kompetisie/mededinging/potensieële kompetisie nie
            aangedui 
          Gebruik die verkeerde formaat/swak geskryf/onvolledige plan 
          Onvoldoende/swak navorsing 
          Onvoldoende tegniese detail                                       (Enige 3)            (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                                  4                         DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                               NSS – Memorandum

2.5      Vraag en aanbod van perskes

         2.5.1          Lyngrafiek van die vraag en aanbod van perskes teen
                        verskillende pryse

                               Die vraag en aanbod van perskes teen verskillende pryse
                         10
                      4,50 9
                                                                                          Aanbod
                      4,00 8
                      3,50 7

           Prys (R)
                      3,00 6
                      2,50 5
                      2,00 4
                      1,50 3
                      1,00 2
                                                                                          Vraag
                      0,50 1
                       0 0
                                1     2         3     4     5     6    7     8        9
                                                    Hoeveelheid (kg)

                        Kriteria/rubriek/nasienriglyne
                         Korrekte opskrif 
                         X-axis: Korrek gekalibreer met byskrif (Hoeveelheid) 
                         Y-axis: Korrek gekalibreer met byskrif (Prys) 
                         Korrekte eenhede (R en kg) 
                         Lyngrafiek 
                         Akkuraatheid                                                                (6)

         2.5.2          identifikasie van die ewewigsprys
                        R2,50                                                                         (1)

         2.5.3          Wat gebeur as die prys laer is as die ewewigsprys
                        Die hoeveelheid gevra is hoër  en die hoeveelheid verskaf is laer 
                        OF
                        Die hoeveelheid verskaf is laer  en die hoeveelheid gevra is hoër            (2)

2.6      Pas die stellings by die faktore wat bemarking van produkte benadeel

         2.6.1          Bederfbaarheid                                                                (1)

         2.6.2          Politieke situasie                                                            (1)

         2.6.3          Gebrek aan kontrole oor produksie                                             (1)

         2.6.4          Lywigheid                                                                     (1)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                         5                           DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                      NSS – Memorandum

2.7      DRIE vereistes van die houers vir verpakking
          Moet skoon/droog/onbeskadig wees 
          Nie enige vreemde smake/geure/reuke oordra aan die produk nie 
          Vry van enige tekens van fungus groei 
          Moet sterk/stewig wees                                     (Enige 3)                 (3)

2.8      Tipe verbruikers

         2.8.1        Kleinhandelaar                                                            (1)

         2.8.2        Voedselverwerkings maatskappye/fabrieke                                   (1)

         2.8.3        Uitvoerders                                                               (1)

2.9      Die wet van vraag
          Hoe hoër die prys  hoe minder mense/verbruikers sal die produk wil
             hê/laer vraag 
         OF
          Hoe laer die prys  hoe meer mense/verbruikers sal die produk wil hê/
             hoër vraag                                                                         (2)
                                                                                                 [35]

VRAAG 3: PRODUKSIEFAKTORE

3.1      TWEE groepe boere

         3.1.1        Faktore van grond deur die scenario's aangespreek
                      Beskikbaarheid van grond/area/oppervlakte van produksie                   (1)

         3.1.2        TWEE voordele van praktyke deur boere in Groep B toegepas
                      vir verhoogde produksie
                           Werk vinniger op ‘n groot area/oppervlakte 
                           Die gebruik van masjienerie is meer doeltreffend 
                           Spesialisasie 
                           Meer koste doeltreffend om te produseer           (Enige 2)         (2)

         3.1.3        TWEE tegnieke van Groep A om produksie te verhoog
                         Gebruik van wetenskaplike metodes/tegnologie 
                         Konsolidasie van kleiner eenhede                                      (2)

         3.1.4        Ekonomiese eienskap met 'n negatiewe invloed op grond
                      tydens monokultuur en aanhoudende bewerking
                      Produksie potensiaal van grond                                            (1)

         3.1.5        TWEE funksies van grond as produksiefaktor
                         Voorsien voedsel 
                         Voorsien rou-materiale 
                         Voorsien spasie/ruimte 
                         Bron van minerale                                  (Enige 2)          (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                         6                           DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                      NSS – Memorandum

3.2      Etiese en effektiewe werksmag

         3.2.1        Tipe permanente werker wat 'n gevorderde trekker opereer
                      Geskoolde werker/arbeider                                                 (1)

         3.2.2        Aanduiding van die ondervinding benodig deur die werker
                      Tegnies/operasioneel                                                      (1)

         3.2.3        'n Aksie van wangedrag deur die werker
                      Slaap aan diens                                                           (1)

         3.2.4        Wetgewing deur die werkgewer gebruik om dissiplinêre
                      stappe te doen
                      Wet op Basiese Diensvoorwaardes (Wet 75 van 1997)                         (1)

         3.2.5        TWEE probleme met arbeid
                       Sosiaal/HIV en VIGS 
                       Skaarsheid 
                       Werkgewersbesorgdhede 
                       Kompetisie/mededinging met industrie/ekonomiese migrasie 
                       Gebrek aan onderwys/opleiding 
                       Swak arbeidsbestuur 
                       Veiligheid 
                       Swak werksomstandighede/toestande                (Enige 2)              (2)

         3.2.6        TWEE aksies deur werkgewer om produktiwiteit te verhoog
                       Voorsien insentiewe/aansporings 
                       Beloon vir goeie werk 
                       Verskaf onderwys/opleiding 
                       Verbeter werksomstandighede 
                       Verbeter lewensomstandighede 
                       Meganisasie 
                       Arbeidsbestuur                                (Enige 2)                 (2)

3.3      Bestuur

         3.3.1       Risiko bestuurstrategie
                     Diversifikasie                                                             (1)

         3.3.2       Rede vir die bestuurstrategie
                     Daar is 'n aantal ondernemings op die een plaas/agri-toerisme              (1)

         3.3.3       TWEE primêre bronne van risiko in 'n boerderybesigheid
                       Tegnies 
                       Bemarking/prys 
                       Finansieel 
                       Produksie 
                       Wetlik/regs
                       Menslikehulpbronne                             (Enige 2)                (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                          7                          DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                       NSS – Memorandum

         3.3.4        Algemene besigheidsbestuurs vaardighede deur 'n bestuurder

                      (a)    Koördinering/organisatories                                       (1)
                      (b)    Analitiese vaardighede                                            (1)
                      (c)    Interpersoonlik/kommunikasie                                      (1)

         3.3.5        Definisie van strategiese bestuur
                      Bestuur wat kan antisipeer/voorsiening maak  en dan aanpas by
                      veranderinge in die toekoms 
                      OF
                      Proses waar strategië ontwikkel word om die visie/missie/doel van
                      die besigheid te beryk  en aan te pas by veranderende
                      omstandighede/toestande                                                  (2)

3.4      Kapitaal

         3.4.1        Vaste kapitaal
                      Grond                                                                    (1)

         3.4.2        TWEE bronne van kapitaal
                       Toelaag 
                       Lening                                                                 (2)

         3.4.3        Probleme met kapitaal
                      Skaars/geen toegang                                                      (1)

         3.4.4        Terme van die terugbetaling van die lening
                      Mediumtermyn/5 jaar                                                      (1)

         3.4.5        Berekening van die wins na 5 jaar
                       Omset:      R12 000 000 x 5 = R60 000 000 
                       Uitgawes: R4 000 000 x 5 = R20 000 000 
                         Rente:     R2 000 000 x 5% = R100 000 
                                    R2 000 000 + R100 000 = R2 100 000 
                       Omset – uitgawes:
                                     R60 000 000 – R20 000 000 – R2 100 000 =
                       Wins:     R37 900 000                                                  (5)
                                                                                                [35]

VRAAG 4: BASIESE LANDBOUGENETIKA

4.1      Heterosigotiese ertjieplant (G) en 'n suiwer geteelde ertjieplant (g)

         4.1.1       Genotipe van beide ouers in die eerste kruising
                        Ouer 1 - Gg 
                        Ouer 2 - gg                                                           (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                          8                           DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                       NSS – Memorandum

         4.1.2       Punnett-vierkant metode van die genotipe van die nageslag van
                     die eerste kruising

                                   Gamete          G           g 

                                      g           Gg           gg 

                                      g           Gg           gg

                               Punnett-vierkant met gamete en nageslag 
                     Nasienriglyne
                      Volledige Punnett-vierkant met gamete en nageslag 
                      Korrekte gamete 
                      Korrekte nageslag                                                         (3)

         4.1.3       Tipe dominansie van die kruising
                     Volledige dominansie                                                        (1)

         4.1.4       Rede vir die tipe dominansie
                     50% van die saad is geel (G)  en 50% van die saad is groen (g) 
                     OF
                     Geen intermediêre/nuwe kleure  sade is dieselfde as die ouers              (2)

         4.1.5       Berekening van die persentasie heterosigositeit in die nageslag
                          2 x 100 
                          4
                         = 50%                                                                   (2)

4.2      Identifikasie van die teelstelsel

         4.2.1        B                                                                          (1)

         4.2.2        A                                                                          (1)

         4.2.3        D                                                                          (1)

         4.2.4        C                                                                          (1)

         4.2.5        A                                                                          (1)

4.3      Variasie
         4.3.1        TWEE genetiese prosesse wat variasie veroorsaak
                       Mutasies 
                       Meiose/oorkruising 
                       Herkombinasie van gene 
                       Bevrugting                                            (Enige 2)          (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                          9                        DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                       NSS – Memorandum

         4.3.2       TWEE belangrike aspekte van variasie
                      Diere/plante      met    meerderwaardige   eienskappe     word
                        geselekteer vir teel doeleindes 
                      Help om die nageslag te verbeter 
                      Skep nuwe variëteite/rasse/kultivars 
                      Hou biodiversiteit in stand                         (Enige 2)          (2)

         4.3.3       Onderskei tussen kontinue- en nie-kontinue variasie
                     Kontinue variasie
                      Vertoon die volledige/wye reeks kwantitatiewe eienskappe               (1)
                     Nie-kontinue variasie
                      Kwalitatiewe eienskappe het 'n aantal duidelike tipes/vorme
                        maar geen intermediêre vorme nie                                      (1)

4.4      Seleksie
         4.4.1       Groep beeste vir seleksie
                     Groep met 'n massa van 250kg                                             (1)
         4.4.2       Rede
                     Hul het 'n hoër gemiddelde massa/gemiddelde massa is hoër as die
                     kudde gemiddeld                                                          (1)
         4.4.3       Identifikasie van die tipe seleksie metode
                     Massa seleksie                                                           (1)
         4.4.4       Verduideliking van die seleksie metode
                     Seleksie gebaseer op individue met meerderwaardige eienskappe 
                     in die groep van diere                                                   (2)
         4.4.5       TWEE ander metodes van seleksie
                      Familieseleksie 
                      Stamboomseleksie 
                      Nageslagseleksie 
                      Teelwaarde/biometries                             (Enige 2)            (2)

4.5      GM

         4.5.1       Identifikasie van die jaar
                     2012/2013                                                                 (1)

         4.5.2       Rede
                     Verhoogde opbrengs/10,6 - 12 ton/ha                                       (1)
         4.5.3       TWEE voordele vir BOER B van die gebruik van GM mielies
                      Opbrengste verhoog 
                      Vanaf 2012                                                              (2)
         4.5.4       TWEE belangrike eienskappe van GM mieliegewasse
                      Bestand teen onkruiddoders 
                      Nie geaffekteer deur insekdoders nie 
                      Gewasse het laer water behoeftes 
                      Beter aangepas by omgewing/streeks toestande  (Enige 2)                 (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                       10                          DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                     NSS – Memorandum

         4.5.5       Rede vir die weerstand deur die publiek teen GMs
                      Gesondheids risiko's 
                      Omgewingsrisiko's 
                      Etiese/sosio-ekonomiese aangeleenthede            (Enige 1)            (1)
                                                                                              [35]
                                                            TOTAAL AFDELING B:                105
                                                                GROOTTOTAAL:                  150

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

## Related documents

- [Agricultural Sciences P2 Feb March 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-feb-march-2018-afr/b60fd853-0e19-4159-b790-13647b415a99) — Agricultural Sciences · QP · 2018 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 Feb March 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-feb-march-2018-eng/1724b701-1e5b-4836-8fbd-0e695a045aab) — Agricultural Sciences · QP · 2018 · Eng
- [Agricultural Sciences P1 Feb March 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-feb-march-2018-memo-eng/14142fe2-155d-434e-b8d5-34b25ef2f428) — Agricultural Sciences · Memo · 2018 · Eng
- [Agricultural Sciences P2 May June 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-may-june-2018-memo-eng/1959cc5a-43c1-44df-9a3e-ae04a03655f8) — Agricultural Sciences · Memo · 2018 · Eng
- [Agricultural Sciences P2 Nov 2018 FINAL Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2018-final-memo-afr/1539e939-d6a0-42ab-bed6-216843112de6) — Agricultural Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 Nov 2018 FINAL Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2018-final-memo-eng/fc204efa-af9c-494d-99fe-cd88e1750065) — Agricultural Sciences · Memo · 2018 · Eng

## More from Grade 12 Agricultural Sciences

- [Gr 12 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-sci-atp-2023-24/f8eca465-7b8e-42d7-afd8-c86963794db8) — ATP
- [Agricultural Sciences P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2025-eng/84db8f48-7d8c-432b-a67b-1f405c9b2431) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-qp-june-2024-afrikaans/48719f25-7bad-42d9-ac10-98ce8ff7d641) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/bef7725c-6e39-4ea2-a70e-eb20a0ec8a39) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 GR12 SEPT 2024 Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-sept-2024-sesotho/f17d9c4e-4a0e-4b55-8838-35f2b361f76a) — QP · 2024 · Sesotho
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2024-afrikaans/8e32cd2a-091a-453e-805b-a2206fd54cc0) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
