# Agricultural Sciences Grade 11 P2 2024 Memo (Afr)

> Grade 11 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November Exam 2024 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-gr11-memo-nov2024-afrikaans-watermark/bb36c32d-5fc8-4668-ad2d-833efb6ee516
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: Eastern Cape November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 11 P2 2024 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-gr11-memo-nov2024-afrikaans-watermark/bb36c32d-5fc8-4668-ad2d-833efb6ee516)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 11 · Eastern Cape November Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                    SENIORSERTIFIKAAT

                             GRAAD 11

                       NOVEMBER 2024

                LANDBOUWETENSKAPPE V2
                     NASIENRIGLYN

PUNTE: 150

TYD:   2½ uur

                 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.

                  Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 2

2                              LANDBOUWETENSKAPPE V2          (EC/NOVEMBER 2024)

AFDELING A

VRAAG 1

1.1 1.1.1       C ✓✓
    1.1.2       C ✓✓
    1.1.3       C ✓✓
    1.1.4       D ✓✓
    1.1.5       A ✓✓
    1.1.6       B ✓✓
    1.1.7       D ✓✓
    1.1.8       C ✓✓
    1.1.9       D ✓✓
    1.1.10      D ✓✓                                          (10 x 2)    (20)

1.2 1.2.1       H ✓✓
    1.2.2       C ✓✓
    1.2.3       D ✓✓
    1.2.4       E ✓✓
    1.2.5       G ✓✓                                           (5 x 2)    (10)

1.3 1.3.1       Outotrofies ✓✓
    1.3.2       Tweesaadlobbig ✓✓
    1.3.3       Ablakasie ✓✓
    1.3.4       Dreinering ✓✓
    1.3.5       Kweekhuis ✓✓                                   (5 x 2)    (10)

1.4 1.4.1       Guttasie ✓
    1.4.2       Bevrugting ✓
    1.4.3       Stamper ✓
    1.4.4       Risome ✓
    1.4.5       Afsny ✓                                        (5 x 1)    (5)

                                                  TOTAAL AFDELING A:      45

Kopiereg voorbehou                                            Blaai om asseblief

                         Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 3

(EC/NOVEMBER 2024)                   LANDBOUWETENSKAPPE V2                                  3

 AFDELING B

 VRAAG 2: PLANTSTUDIES (VOEDING)

 2.1 2.1.1      Identifikasie van die proses
                • Fotosintese ✓                                                            (1)

       2.1.2    Stowwe A en C
                • A ‒ Energie van die son ✓                                                (1)
                • C ‒ Water ✓                                                              (1)

       2.1.3    Die gas wat deur fotosintese geproduseer word
                • Suurstof ✓                                                               (1)

       2.1.4    Belangrikheid van fotosintese vir die omgewing
                • Die proses gebruik koolstofdioksied uit die atmosfeer, ✓ dit hou die
                   atmosfeer skoon en behou die omgewingsgesondheid ✓
                                                   OF
                • Dit produseer suurstof wat in die atmosfeer ophoop en ŉ laag osoon
                   vorm ✓wat lewende organismes teen gevaarlike ultraviolet
                   bestraling van die son beskerm ✓
                   (Enige 2 x 1)                                                       (2)

       2.1.5    TWEE maniere om die tempo van fotosintese te verhoog
                • Sonlig ✓
                • Chlorofil ✓
                • Temperatuur ✓
                • Koolstofdioksied ✓
                • Wind ✓
                • Atmosferiese druk ✓                             (Enige 2 x 1)            (2)

       2.1.6    Regverdiging waarom fotosintese ŉ anaboliese proses is
                • Fotosintese is ŉ bouproses ✓ waardeur nuwe molekules soos
                   koolhidrate gevorm word ✓                                               (2)

 2.2 2.2.1      Meganismes waardeur wortels minerale absorbeer
                (a) Diffusie ✓                                                             (1)
                (b) Aktiewe vervoer ✓                                                      (1)

       2.2.2    Strukturele aanpasbaarheid van wortels om sy funksie te verrig
                • Wortels het wortelhare wat die oppervlakarea vergroot ✓                  (1)

       2.2.3    Funksie van xileemweefsels
                • Hulle is verantwoordelik vir die vervoer van water van die wortels na
                  die blare ✓                                                              (1)

       2.2.4    Onderskei tussen transpirasiesuigkrag en osmotiese vloei in
                plante
                • Transpirasiesuigkrag is die opwaartse trekkrag wat op die
                   waterkolom in plante uitgeoefen word wanneer water tydens
                   transpirasie verlore gaan ✓
                • Osmotiese vloei is die beweging van water deur selle as gevolg van
                   osmose wat deur osmotiese gradiënt veroorsaak word ✓                    (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 4

4                                LANDBOUWETENSKAPPE V2                    (EC/NOVEMBER 2024)

      2.2.5    Verduideliking van worteldrukinvloed op opwaartse beweging
               van water
               • Soos water in die wortels inbeweeg, ontwikkel ŉ druk wat die water
                 opstoot ✓ in die xileemvate van die stam ✓                             (2)

      2.2.6    TWEE aanpassings van plante om waterverlies deur transpirasie
               te verminder
               • Plante het dik kutikula ✓
               • Plante het klein gesinkte huidmondjies ✓
               • Sommige plante het harige blare (trigome) ✓    (Enige 2 x 1)           (2)

 2.3 Primêre en sekondêre makro-minerale

      2.3.1    Fosfor (P) ✓                                                             (1)

      2.3.2    Kalium (K) ✓                                                             (1)

      2.3.3    Stikstof (N) ✓                                                           (1)

      2.3.4    Magnesium (Mg) ✓                                                         (1)

 2.4 2.4.1     Toerusting wat gebruik word om grondmonsters te versamel
               • Awegaars ✓                                                             (1)

      2.4.2    TWEE belangrikhede van grondontleding
               • Grondontledingsverslag help boere om te weet watter tipe
                 gewasse om in die verskillende grondtipes te plant ✓
               • Grondtoetse word gebruik om die voedingstofstatus van die grond
                 te bepaal en die basis vir kalk- en kunsmistoediening te verskaf ✓     (2)

      2.4.3    Waarom boere aangemoedig word om hul oeste vir
               blaarontleding te neem.
               • Blaarontleding gee die mees akkurate inligting oor
                  plantvoedingstowwe wat geabsorbeer word ✓ en dui tekorte aan
                  voordat dit plantgesondheid en opbrengs beïnvloed ✓                   (2)

 2.5 2.5.1     Klas van die kunsmis
               Anorganiese kunsmis ✓                                                    (1)

      2.5.2    Berekening van die persentasie fosfor
               % P = 2/10 X 45 ✓
                     =9✓%✓                                                              (3)

      2.5.3    Verduideliking van hoe kunsmis eutrofikasie veroorsaak
               • Afloop en uitloging van grondwater met kunsmis veroorsaak
                 ophoping van kunsmisstowwe in waterbronne wat algebloei
                 veroorsaak, ✓ dit verminder suurstofvlakke in water wat die dood
                 van waterdiere veroorsaak ✓                                            (2)
                                                                                       [35]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 5

(EC/NOVEMBER 2024)                   LANDBOUWETENSKAPPE V2                                  5

 VRAAG 3: PLANTREPRODUKSIE EN BESKERMING

 3.1 3.1.1      Identifikasie van die tipe bestuiwing
                • Kruisbestuiwing ✓                                                        (1)

       3.1.2    Regverdiging by VRAAG 3.1.1
                • Dit behels die oordrag van ryp stuifmeelkorrels van die helmknoppe
                  van een blom na die ontvanklike stempel van ŉ ander blom van
                  dieselfde plantspesie ✓
                • Stuifmeelkorrels word deur die insek van helmknoppe van een blom
                  na die stempel van ŉ ander blom van dieselfde spesie gedra ✓             (2)

       3.1.3    TWEE aanpassings van die blomme in die diagram hierbo vir
                kruisbestuiwing
                • Groot, taai en baie stuifmeelkorrels ✓
                • Kleurvolle kroonblare om insekte te lok ✓                                (2)

       3.1.4    Funksies van die volgende dele van die blom:

                (a) Vrugbeginsel ‒ bevat kiemsakkies waarin saadknoppe met
                    eierselle geproduseer word ✓                                           (1)

                (b) Stempel ‒ Buitenste punt van die stamper wat dien as ŉ platform
                    vir stuifmeel om op te val tydens bestuiwing ✓                         (1)

       3.1.5    Verduideliking van hoe dubbele bevrugting by plante plaasvind.
                • Twee manlike gamete word in die embrioniese sak vrygestel en
                   een versmelt met die eiersel om ŉ sigoot te vorm ✓ en die ander
                   versmelt met die diploïede endospermsel en vorm ŉ triploïede (3n)
                   endospermsel ✓                                                          (2)

       3.1.6    Onderskei tussen Vegetatiewe partenokarpie en Stimulatiewe
                partenokarpie.
                • Vegetatiewe partenokarpie vind plaas in plante wat nie
                    bestuiwing en bevrugting nodig het om ŉ partenokarpie vrug te
                    produseer nie, soos saadlose komkommers ✓
                • Stimulatiewe partenokarpie het bestuiwing nodig om die
                    produksie van partenokarpiese vrugte te stimuleer, byvoorbeeld in
                    die saadlose waatlemoen ✓                                              (2)

 3.2 3.2.1      Klassifikasie van die tamatievrugte as vetplant of droëvrugte.
                • Vetplant vrugte ✓                                                        (1)

       3.2.2    Regverdiging van die antwoord op VRAAG 3.2.1 hierbo
                • Die tamatie se vrugtewand of perikarp is vlesig en sappig en             (1)
                   eetbaar ✓

       3.2.3    Die deel van die blom wat in die volgende sal ontwikkel:

                (a)   Vrugte ‒ Vrugbeginsel ✓                                              (1)
                (b)   Sade ‒ Saadknoppe ✓                                                  (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 6

6                                                                      LANDBOUWETENSKAPPE V2                  (EC/NOVEMBER 2024)

      3.2.4    Verduideliking van die volgende konsepte

               (a) Saadhuid-versterkte dormansie ‒ dit is wanneer ryp sade nie
                   ontkiem nie as gevolg van harde laag ✓ wat ondeurdringbaar is en
                   die deurgang van water en suurstof wat nodig is vir ontkieming
                   inhibeer ✓                                                                                                 (2)

               (b) Ongeslagtelike voortplantingsproses ‒ dit is die groei van plante
                   uit ander dele van die plant, ✓ behalwe saad ✓                                                             (2)

 3.3 3.3.1     ŉ Staafgrafiek wat die persentasie verskillende gewasse wat as
               GM-gewasse in Suid-Afrika verbou word, vergelyk

                                                        100

                     Persentasie van gewas verbou (%)
                                                        90
                                                        80
                                                        70
                                                        60
                                                        50
                                                        40
                                                        30
                                                        20
                                                        10
                                                          0
                                                               Wit mielies   Geel mielies       Sojaboon   Katoen
                                                                                     Soort gewasse

               Merkgids vir die staafgrafiek
               • Korrekte opskrif ✓
               • Veranderlike op y-as korrek benoem en gekalibreer (Persentasie
                 van gewas verbou) ✓
               • Veranderlike op x-as korrek benoem en gekalibreer (Soort
                 gewasse) ✓
               • Eenhede aangedui op y-as (%) ✓
               • Staafgrafiek ✓
               • Akkuraatheid (80% + korrek geplot) ✓                                                                         (6)

      3.3.2    Noem DRIE voordele van geneties gemodifiseerde organismes
               • Hoë vermoë om siektes en plae te weerstaan ✓
               • Minder skade aan die omgewing as gevolg van minder toediening
                 van plaagdoders ✓
               • Hoë voedingswaarde en kommersiële eienskappe ✓
               • Hoë opbrengs en produksie ✓                     (Enige 3 x 1)                                                (3)

Kopiereg voorbehou                                                                                             Blaai om asseblief

                                                              Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 7

(EC/NOVEMBER 2024)                   LANDBOUWETENSKAPPE V2                                  7

 3.4 Biologiese beheer van onkruide

       3.4.1    TWEE voorbeelde van biologiese onkruidbeheermetodes wat ŉ
                boer kan gebruik
                • Natuurlike vyande ✓
                • Wisselbou ✓                                                              (2)

       3.4.2    TWEE voordele van biologiese beheer van onkruide
                • Verminder omgewingsrisiko’s/ ekologies vriendelik ✓
                • Goedkoper manier om onkruid te beheer ✓                                  (2)

       3.4.3    DRIE voordele van Geïntegreerde Plaagbestuurstrategie
                • Bevorder gesonde plante ✓
                • Verminder omgewingsrisiko's deur ekologies-vriendelike en bio-
                  gebaseerde maniere te bevorder ✓
                • Handhaaf en verhoog die koste-effektiwiteit van plaagbeheer-
                  programme ✓
                • Verminder die blootstelling van werkers en publiek aan
                  plaagdoders ✓                                         (Enige 3 x 1)     (3)
                                                                                         [35]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 8

8                                LANDBOUWETENSKAPPE V2                    (EC/NOVEMBER 2024)

 VRAAG 4: OPTIMALE HULPBRONBENUTTING

 4.1 4.1.1     Doel van grondopname vanuit die scenario
               • Om die geskiktheid van grond vir landboudoeleindes te bepaal ✓           (1)

      4.1.2    DRIE faktore om te oorweeg wanneer ŉ grondopname gedoen
               word
               • Fisiese, chemiese en biologiese faktore (grondfaktore) ✓
               • Topografie ✓
               • Klimaat ✓                                                                (3)

      4.1.3    Verduideliking van die bruikbaarheid van data wat op die
               grondkaart vasgelê is vir die boer
               • Dit help die boere om te besluit hoe om die grond te benut
                 aangesien dit grenslyne toon wat die verskillende grondtipes
                 verdeel ✓
               • Die data kan deur die boer gebruik word om ingeligte besluite te
                 neem oor watter tipe plant of dier die beste geskik sal wees op
                 daardie grondtipe ✓                                                      (2)

      4.1.4    DRIE stappe om te volg in die fisiese ontleding van grond
               • Grawe grondputte ✓
               • Bepaling van grondprofiel ✓
               • Bepaling van fisiese en chemiese eienskappe ✓                            (3)

 4.2 4.2.1     Identifisering van die boerderybenadering
               • Presisieboerdery ✓                                                       (1)

      4.2.2    TWEE hoofdoelwitte van die aanvaarding van die moderne
               boerderymetode soos uiteengesit in VRAAG 4.2.1 hierbo.
               • Stel die boer in staat om ŉ meer presiese beheer oor die natuurlike
                 variasie in die grond op die plaas te hê ✓
               • Doel om insetrisiko’s te minimaliseer en opbrengs op belegging te
                 maksimeer ✓                                                              (2)

      4.2.3    Voordele van slim grondbemesting vir die boer
               • Help die boer om die nodige kunsmis toe te dien vir elke klein
                 eenheid se opbrengspotensiaal, ✓ maak seker dat oor- en
                 onderbemesting nie plaasvind nie en verminder vermorsing ✓               (2)

 4.3 4.3.1     Tipe vloedstelsel in prent A
               • Voorbesproeiingstelsel ✓                                                 (1)

      4.3.2    TWEE voordele van vloedbesproeiing
               • Goedkoop metode waar water volop is ✓
               • Laat soute toe om uit die grond te spoel ✓
               • Onkruidbeheermetode vir rys ✓
               • Nie veel arbeid is nodig nie ✓                        (Enige 2 x 1)      (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

                         Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 9

(EC/NOVEMBER 2024)                   LANDBOUWETENSKAPPE V2                                   9

       4.3.3    Verduideliking van negatiewe gevolge van onbehoorlike
                besproeiingskedulering.
                • Die boer sal nie weet watter hoeveelhede water op vaste tye op die
                  grond toegedien moet word nie ✓ en dit verhoog die koste van
                  energie om die stelsel aan te dryf en kan uitloging van voedingstowwe
                  veroorsaak. ✓                                                             (2)

       4.3.4    Identifiseer die bron van water vir besproeiing in prent B
                • Grondwater ✓                                                              (1)

       4.3.5    TWEE kriteria wat gebruik word om waterkwaliteit te bepaal wat vir
                besproeiing gebruik word
                • Totale opgeloste soute ✓
                • Natrium-adsorpsie verhouding ✓
                • Giftige ione ✓
                • Organiese en anorganiese inhoud ✓                  (Enige 2 x 1)          (2)

 4.4 4.4.1      Identifikasie van die tipe grondbewerking

                (a)   Bewaringsbewerking ✓                                                  (1)
                (b)   Konvensionele bewerking ✓                                             (1)

       4.4.2    TWEE nadele van konvensionele bewerking
                • Natuurlike plantegroei word versteur ✓
                • Gronderosie neem toe ✓
                • Organiese fraksie-inhoud van die grond neem af ✓        (Enige 2 x 1)     (2)

       4.4.3    TWEE voordele van wisselbou
                • Maak die behoorlike benutting van grondvoedingstowwe moontlik ✓
                • Peulgewasse verhoog die stikstofinhoud in die grond ✓
                • Manier om siektes en plaaguitbreking te beheer ✓
                • Ekonomiese manier om grondvrugbaarheid te handhaaf ✓
                • Verminder gronderosie ✓
                • Help om onkruid te beheer ✓                           (Enige 2 x 1)       (2)

 4.5 4.5.1      Identifikasie van die boerderystelsel
                • Hidroponika (waterkwekery) ✓                                              (1)

       4.5.2    DRIE voordele van die stelsel genoem in VRAAG 4.5.1 bo en
                behalwe die oopveldstelsel
                • Hidroponika het ŉ hoë digtheid maksimum oesopbrengs ✓
                • Gewasproduksie is moontlik waar geen geskikte grond bestaan
                  nie ✓
                • Plante word outomaties in hidroponika besproei ✓
                • Grondgedraagde siektes word uitgeskakel ✓                                 (3)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 10

10                              LANDBOUWETENSKAPPE V2                  (EC/NOVEMBER 2024)

      4.5.3    EEN nadeel van drein-tot-afval-stelsel wat in die prent hierbo
               geïllustreer word
               • Opbou van sout kan voorkom ✓
               • Groeimediums moet gereeld vervang word ✓
               • Fermentasie van groeimediums kan tot negatiewe stikstofperiodes
                 lei ✓
               • Gebruik meer water en kunsmis ✓
               • Meer impak op die omgewing                        (Enige 1 x 1)      (1)

      4.5.4    Verduidelik wat akwakultuur is
               • Die boerdery van mariene ✓ en varswater akwatiese organismes ✓      (2)
                                                                                    [35]

                                                         TOTAAL AFDELING B:          105
                                                             GROOTTOTAAL:            150

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

                         Hosted by www.ecexams.co.za.

## Related documents

- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV 2024 AFR DD watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov-2024-afr-dd-watermark/90ce842a-dbf0-4157-b823-3a8025a7aa7d) — Agricultural Sciences · QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P2 GR11 OP NOV2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-gr11-op-nov2023-afrikaans/756ae09f-83b3-4863-92d0-59169e2a3480) — Agricultural Sciences · QP · 2023 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P2 GR11 OP NOV2023 Afrikaans D watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-gr11-op-nov2023-afrikaans-d-watermark/1cbfc058-6f9e-4d20-9381-988b194a7eea) — Agricultural Sciences · QP · 2023 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P2 GR11 OP NOV2023 Afrikaans D](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-gr11-op-nov2023-afrikaans-d/fc29d97e-872d-4cef-b1f6-131870f1e57e) — Agricultural Sciences · QP · 2023 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P2 GR11 OP NOV2023 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-gr11-op-nov2023-afrikaans-watermark/a08d1c77-40e1-42df-aa8b-bbfc3afdfe7a) — Agricultural Sciences · QP · 2023 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P2 GR11 MEMO NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-gr11-memo-nov2022-afrikaans/68039810-2891-43d1-ba5d-cdc65482410d) — Agricultural Sciences · Memo · 2022 · Afr

## More from Grade 11 Agricultural Sciences

- [Gr 11 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-agric-sci-atp-2023-24/06bad6ac-81c6-4c4f-95ed-6a17594131f0) — ATP
- [AGRIC SCIENCES P2 QP GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-qp-gr11-nov-2025-eng-watermark/2bc88d06-6d78-4e49-82e4-f8d8bd1bf767) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov-2023-afrikaans/4bed981f-911e-456c-8ce4-6b1625f4f6d0) — QP · 2023 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV 2023 Afrikaans D watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov-2023-afrikaans-d-watermark/32f93834-bb89-4f87-bde8-5452e4086d95) — QP · 2023 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV 2023 Afrikaans D](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov-2023-afrikaans-d/4233dd34-7cbf-4e3a-9edd-65bfa285495d) — QP · 2023 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov2022-afrikaans/7d67640a-a476-4b70-b224-2729bdb5e9b3) — QP · 2022 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
