# Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC June 2015 Memo (Afr)

> Grade 12 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2015 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-june-2015-memo-afr/d67c3ac8-a489-467d-b199-2ab155be3933
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2015
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC June 2015 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-june-2015-memo-afr/d67c3ac8-a489-467d-b199-2ab155be3933)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 12 · NSC June Exam · 2015. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                            LANDBOUWETENSKAPPE V2

                                          2015

                                    MEMORANDUM

                                                                     PUNTE: 150

                      Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/P2                        2                         DBO/2015
                                     SSE – Memorandum

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      1.1.1        C
         1.1.2        C
         1.1.3        A
         1.1.4        D
         1.1.5        B
         1.1.6        B
         1.1.7        C
         1.1.8        A
         1.1.9        B
         1.1.10       D                                            (10 x 2)         (20)

1.2      1.2.1        D
         1.2.2        F
         1.2.3        E
         1.2.4        H
         1.2.5        C                                              (5 x 2)        (10)

1.3      1.3.1        Produk/Aanbod
         1.3.2        Netto waarde
         1.3.3        Kontantvloei
         1.3.4        Variasie
         1.3.5        Stamboom                                      (5 x 2)         (10)

1.4      1.4.1        Beheerde
         1.4.2        Leierskap
         1.4.3        Markewewig
         1.4.4        Oorkapitalisering
         1.4.5        Rooi                                            (5 x 1)        (5)

                                                        TOTAAL AFDELING A:            45

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/P2                         3                                   DBO/2015
                                      SSE – Memorandum

AFDELING B

VRAAG 2:LANDBOUBESTUUR EN BEMARKING

2.1      Illustrasie wat bemarking voorstel

         2.1.1        Identifikasie van die tipe bemarking
                      Vrye bemarking                                                            (1)

         2.1.2        Verduideliking:
                         (a) Entrepreneur toon inisiatief en gedrewenheid
                              • Die entrepreneur werk vir hom-/haarself
                              • Hoe harder sy/hy werk, hoe hoër is die inkomste                 (2)
                         (b) Gehalte van produkte
                              • Slegs gehalte produkte sal verkoop
                              • Skep 'n goeie reputasie
                              • Verseker volhoubare verkope                 (Enige 2)           (2)

         2.1.3        Riglyne om die bemarkingsketting te vereenvoudig en te
                      verbeter
                         • Versamel inligting oor bemarkingsgeleenthede (sosio-
                            ekonomiese status van teikenkliënte in die teikenmark)
                         • Kies 'n bemarkingsketting
                         • Identifiseer wie in die beplanningsproses geraadpleeg moet
                            word
                         • Evalueer die vlak van bedryfsorganisasie in die
                            bemarkingsketting
                         • Ondersoek die beskikbare dienste
                         • Neem kennis van vorige ingrypings in die gebied en let op
                            dié wat 'n impak op die geselekteerde ketting gehad het.
                         • Analiseer kritiese punte
                         • Ontwikkel 'n langtermyn- strategiese visie wat
                            bemarkingsvooruitsigte en prosesinnovering in ag neem 
                         • Ontwerp 'n stel strategieë om die kritiese punte op te los.
                                                                               (Enige 3)         (3)

         2.1.4        TWEE benaderinge in die bemarking van landbouprodukte
                        • Massabemarking
                        • Nismark-bemarking
                        • Multisegmentbemarking
                        • Volhoubare landboubemarking                 (Enige 2)                 (2)

2.2      Boomkappery-sakeonderneming

          2.2.1       Gepaste term vir elk van die volgende stellings:
                        (a) Entrepreneurskap/besigheidsgeleentheid                              (1)
                        (b) Waardetoevoeging/Prosessering                                       (1)
                        (c) Nismark                                                             (1)
                        (d) Risiko                                                              (1)
                        (e) Veiligheid                                                          (1)
Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/P2                        4                                 DBO/2015
                                     SSE – Memorandum

        2.2.2    DRIE voordele van die onderneming vir die boer
                    • Verskaf inkomste/besigheid/markte/ekonomies lewensvatbaar
                    • Versprei die risiko.
                    • Indringerbome word verwyder/natuurlike veld kan herstel/
                       ontvang groen punte
                   • Meer spasie/area/grond beskikbaar vir produksie      (Enige 3)           (3)

2.3      Landboukoöperasies

         2.3.1        DRIE voorbeelde van landboukoöperasies
                        • Produksiekoöperasies
                        • Dienstekoöperasies
                        • Bemarkingskoöperasies
                        • Aankopekoöperasies
                        • Verbruikerskoöperasies
                        • Prosesseringkoöperasies                         (Enige 3)          (3)

         2.3.2        DRIE voordele van landboukoöperasies
                         • Bevredig markvereistes vir volumes/volgehoue aanbod
                         • Potensiaal vir groei
                         • Skaalekonomieë/deur hulpbronne saam te span
                         • Mag om te onderhandel/groter bedingingsmag/sekuriteit
                            verminder risiko 
                         • Toegang tot professionele kennis
                         • Toegang tot verbeterde infrastruktuur
                         • Uitskakeling die middelman/tussengangers
                         • Grootmaatbemarking/verkope/aankope
                         • Handelmerke
                         • Toegang tot befondsing                          (Enige 3)         (3)

         2.3.3        DRIE beginsels van landboukoöperasies
                        • Vrywillige/Oop lidmaatskap/stemreg
                        • Demokratiese ledebestuur
                        • Lede neem ekonomies deel
                        • Outonomie/Onafhanklikheid
                        • Voorsien inligting/diens aan lede
                        • Samewerking tussen koöperasies
                        • Betrokke by gemeenskap/publiek
                        • Bona fide boer
                        • Risiko word gedeel deur lede                     (Enige 3)          (3)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/P2                                            5                                DBO/2015
                                                         SSE – Memorandum

2.4      Vraag en aanbod van tamaties

        2.4.1        Lyngrafiek om die vraag en aanbod van tamaties aan te dui

                                                      Vraag-en-aanbodkurwe van tamaties
                                            35

                       Prys per kg (rand)
                                            30
                                            25
                                            20
                                            15
                                            10
                                                                Vraag         Aanbod
                                             5
                                             0
                                                 10       15    20      25    30       35
                                                       Hoeveelheid tamaties (bokse)

                     Kriteria/rubriek/memorandum
                        • Korrekte opskrif
                        • X-as – korrek gekalibreer en benoem (hoeveelheid tamaties)
                        • Y-as – korrek gekalibreer en benoem (prys per kg)
                        • Beide eenhede korrek (rand en bokse)
                        • Akkuraatheid/Korrek geplot van beide kromme
                        • Lyngrafiek                                                                            (6)

         2.4.2           Verhouding tussen vraag en aanbod
                          • Hoe hoër die prys, hoe hoër die aanbod/aanbod verhoog met
                            'n verhoging in die prys
                          • Hoe laer die prys, hoe laer die aanbod/aanbod verlaag met 'n
                            daling in die prysn
                          • Direkte eweredigheid/ proporsionaliteit          (Enige 1)                         (2)
                                                                                                                 [35]

VRAAG 3: PRODUKSIEFAKTORE

 3.1      Kapitaal as 'n produksiefaktor

         3.1.1 Die totale skuld van die entrepreneur
                  • R25 000 x 5 
                  • = R125 000                                                                           (2)

         3.1.2 Die wins vir die eerste jaar
                  • R25 000 x 0,18 
                  • = R4 500                                                                             (2)

Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/P2                      6                               DBO/2015
                                   SSE – Memorandum

         3.1.3 Die wins (as 'n persentasie) vir die derde jaar
                  • R12 000 ÷ R25 000x 100 
                  • = 48 %
               OF
                  • R12 000 x 2 + R4 500 = 28 500
                  • 12 000/28 500 x 100
                  • = 42,1%                                                       (3)

         3.1.4        TWEE ander maniere om kapitaal te bekom
                        • Eie spaargeld
                        • Produksie
                        • Toelae
                        • Skenkings/Borge/Erflating                (Enige 2)      (2)
 3.2      Arbeid as 'n produksiefaktor
         3.2.1 'n Voorbeeld van elk van die volgende:
                   (a) Tydelike werker – Deeltydse skoonmaker                     (1)
                   (b) Bestuurder – Boer                                          (1)
                   (c) Ongeskoolde werker – Twee algemene                          (1)
                       werkers/skoonmaker                                         (1)
                   (d) Geskoolde werker – Trekkerbestuurder/Boer
         3.2.2   Die wetgewing/Wet wat die volgende reguleer:
                    (a) Verlof, werksure en aftrekkings
                      • Wet op Basiese Diensvoorwaardes(Wet 75 van 1997)          (1)
                    (b) Bevordering van ekonomiese ontwikkeling en
                        maatskaplike geregtigheid
                      • Wet op Arbeidsverhoudinge (Wet 66 van 1995)               (1)
                    (c) Gesondheid en veiligheid in die werkplek
                      • Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid(Wet 85 van
                         1993)                                                    (1)
        3.2.3    TWEE maatreëls om die produktiwiteit van plaaswerkers te
                 verhoog
                    • Verbetering van ekonomiese toestande
                    • Verbetering van omgewingstoestande
                    • Verbetering van werktoestande
                    • Verbetering van opvoedkundige omstandighede
                    • Toesig
                    • Waardering vir werk gedoen
                    • Beter lewensomstandighede                                    (2)

3.3      Grond as produksiefaktor
         3.3.1 Die produksiefaktor in die skets
               Grond                                                               (1)

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/P2                          7                                   DBO/2015
                                       SSE – Memorandum

         3.3.2       VIER ekonomiese eienskappe van grond.
                        • Primêre produksiefaktor vir alle tipes produksie
                        • Dit is vas en het 'n vaste ligging/vaste omgewing
                        • Permanent/ duursaam
                        • Onvernietigbaar
                        • Fisiese samestelling kan nie verander/beperk
                        • Produksiepotensiaal wissel
                        • Waarde appresieer met tyd.
                        • Ekonomiese waarde
                        • Beskikbaarheid beperk/stedelike ontwikkeling
                        • Onderhewig aan die wet van afnemende meeropbrengste
                        • Passief/Moet met ander faktore gekombineer word
                                                                             (Enige 4)      (4)
         3.3.3   DRIE funksies wat met grond geassosieer word
                   • Bate (gebruik as waarborg word om lenings te bek)
                   • Verskaf ruimte vir landbouaktiwiteite
                   • Verskaf voedsel mens/dier
                   • Grondstowwe vir mense/diere
                   • Bron van minerale                               (Enige 3)             (3)

 3.4     Bestuur

         3.4.1   Definisie van die term bestuur
                    • Effektiewe kombinering en koördinasie van menslike, fisiese
                       en finansiële hulpbronne
                    • om 'n spesifieke doelwit te bereik, gewoonlik om wins te
                       maksimeer                                                           (2)

         3.4.2 DRIE hoofbestuursbeginsels benoem:
               Beplanning 
               Implementering
               Beheer/kontrole                                                             (3)
               Organisering/koördinering                         (Enige 3 vir A,B,C)

         3.4.3 DRIE strategiese bestuursdoelwitte
                 • Ontwikkeling van visie 
                 • Ontwikkeling van missie
                 • Stel doelwitte en mikpunte                                              (3)

         3.4.4 Persoon wat verantwoordelik is vir die algehele bestuur van
               die plaas
               Plaasbestuurder/Boer/Eienaar                                                (1)
                                                                                            [35]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/P2                        8                                DBO/2015
                                     SSE – Memorandum

VRAAG 4: BASIESE LANDBOUGENETIKA

 4.1    Kruising van 'n ram en ooi
        4.1.1    Die tipe kruising
                    • Dihibriede kruising                                            (1)
        4.1.2    Rede vir antwoord op VRAAG 4.1.1
                   • Twee/2 genetiese faktore/eienskappe/gene is betrokke
                       tydens kruising/teling                                        (2)
        4.1.3    Die verhouding van die fenotipe in F 2 -generasie
                    • 9:3:3:1                                                        (1)
        4.1.4    VIER moontlike fenotipiese kombinasies
                    • Lang en fyn wol
                    • Lang en growwe wol
                    • Kort en fyn wol
                    • Kort en growwe wol                                             (4)
        4.1.5    Die ekonomiese belang van hierdie kruising
                    • Lang, fyn wol kan geproduseer word
                    • Wol met die grootste ekonomiese waarde
                    • Dra hierdie goeie eienskappe aan nageslag oor
                    • Basterkrag/Heterose                           (Enige 2)        (2)

4.2      GGO's
         4.2.1 Definisie van genetiese modifikasie
                   • Tegniek om die eienskappe van 'n organisme te verander
                       deur gene van 'n ander organisme in die DNS ('DNA') in te
                       voeg
                                                  OF
                   • Proses van manipulerende eienskappe en funksies van die
                       oorspronklike geen van 'n organismedeur vreemde DNS
                       ('DNA') in te voeg                                             (2)
         4.2.2 DRIE voordele van GM-gewasse
                  • Omgewingsvoordele/minder insek-/plaagdoders word
                      gebruik
                  • Gesondheidsvoordele/beter smaak/voedingswaarde van
                      plante
                  • Ekonomiese voordele/opbrengs is hoër/bereik vinniger
                      volwassenheid
                  • Weerstand teen insekte/onkruiddoders
                  • Kan uiterste omgewingstoestande hanteer
                  • Dit is 'n vinniger proses
                  • Meer presies
                  • Nie beperk tot die kruising van spesies wat met mekaar
                      kan kruis nie
                  • Produseer farmakologiese gewasse
                  • Verhoog raklewe                               (Enige 3)           (3)
Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/P2                         9                                  DBO/2015
                                      SSE – Memorandum

         4.2.3 TWEE potensiële risiko's van GM-gewasse
                  • Omgewingsrisiko's
                  • Gesondheidsrisiko's/kanker/siekte
                  • Sosio-ekonomiese risiko's(Enige 2)                                   (2)
         4.2.4       Redes vir die modifisering van mielies, rys en aartappels
                        • Volgehoue verskaffing van voedsel om voedselsekerheid
                           te verseker/stapelvoedsel vir ontwikkelende lande             (1)
         4.2.5       TWEE tegnieke wat in die genetiese modifisering van plante
                        • Bakteries/agrobakterium tumefaciens/virale draers
                        • Bioballistiek/geengeweer
                        • Kalsiumfosfaatpresipitasie
                        • Elektroporasie
                        • Geensplitsing
                        • Lipofraksie/Liposome
                        • Mikro-inspuiting
                        • Geenafsnyding                                  (Enige 2)       (2)
4.3      Normale verspreidingskurwe wat in die seleksie van diere gebruik word
         4.3.1 Afleiding van die diergroep wat geselekteer moet word
                  • C                                                                    (1)
         4.3.2 Rede
                 • Hul prestasie is beter as diere in A en B/geneties
                    meerderwaardig/verbeter basterkrag                                   (1)

         4.3.3 Seleksiemetode wat vir die teelprogram gebruik word
                  • Massaseleksie                                                        (1)

         4.3.4 Verskil tussen seleksie en variasie:
               Seleksie
                  • Kies individue met beter eienskappe/
                  • vir teeldoeleindes                                                   (2)
               Variasie
                  • verskille in eienskappe
                  • tussen individue van dieselfde spesies/breed                         (2)

         4.3.5 Seleksiemetode wat gebruik is:
                  (a) Familieseleksie                                                    (1)
                  (b) Nageslagseleksie                                                   (1)

4.4      Teelstelsels

         4.4.1 Onderskeid tussen inteling en kruisteling:
               Inteling
                  • Kruising van diere wat nader aan mekaar verwant is as die             (1)
                      gemiddeld van die ras
               Kruisteling
                  • Kruising van opreggeteelde diere van verskillende rasse              (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/P2                     10                                DBO/2015
                                  SSE – Memorandum

         4.4.2 Voordele van inteling
                 • Produseer nageslag wat geneties uniform/homogeen is
                 • Maak ontwikkeling van aparte familielyne moontlik
                 • Verhoog erfdwang/groter oorerwing
                 • Laat telers toe om nadelige resessiewe allele in 'n bevolking
                    te identifiseer/elimineer(Enige 2)                            (2)

         4.4.3 TWEE voordele van 'n muil
                 • Dit is gehard
                 • Dit het 'n hoë uithouvermoë
                 • Dit is meer aanpasbaar                                         (2)
                 • Kan nie teel nie/steriel (Enige 2)                              [35]

                                                        TOTAAL AFDELING B:         105
                                                            GROOTTOTAAL:           150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Agricultural Sciences P2 June 2015 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-june-2015-memo-eng/ac3c62b6-051b-4a5f-9971-f9a5a8f508d7) — Agricultural Sciences · Memo · 2015 · Eng
- [Agricultural Sciences P1 June 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-june-2015-memo-afr/85c2d5c2-5c10-4499-8ef0-01423da4caf6) — Agricultural Sciences · Memo · 2015 · Afr
- [AGRIC SC P2 GR12 SEPT 2015 MEMO ENG](https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p2-gr12-sept-2015-memo-eng/405a318d-66c5-49e3-a5a7-116f64c66145) — Agricultural Sciences · Memo · 2015 · Eng
- [AGRIC SC P2 GR12 SEPT 2015 MEMO AFR](https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p2-gr12-sept-2015-memo-afr/3ef93746-90a9-4f7e-83f2-96b383c8e37d) — Agricultural Sciences · Memo · 2015 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 May June 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-may-june-2018-memo-eng/1959cc5a-43c1-44df-9a3e-ae04a03655f8) — Agricultural Sciences · Memo · 2018 · Eng
- [Agricultural Sciences P2 May June 2017 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-may-june-2017-memo-afr/583168f6-26d9-4ad4-a1fd-cdcd69b20035) — Agricultural Sciences · Memo · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Agricultural Sciences

- [Gr 12 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-sci-atp-2023-24/f8eca465-7b8e-42d7-afd8-c86963794db8) — ATP
- [Agricultural Sciences P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2025-eng/84db8f48-7d8c-432b-a67b-1f405c9b2431) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-qp-june-2024-afrikaans/48719f25-7bad-42d9-ac10-98ce8ff7d641) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/bef7725c-6e39-4ea2-a70e-eb20a0ec8a39) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-english/2cff966d-6745-4923-803b-a44e55866231) — QP · 2024 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P1 GR12 SEPT 2024 Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-sept-2024-sesotho/f17d9c4e-4a0e-4b55-8838-35f2b361f76a) — QP · 2024 · Sesotho

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
