# Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC June 2017 Memo (Afr)

> Grade 12 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2017 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-may-june-2017-memo-afr/583168f6-26d9-4ad4-a1fd-cdcd69b20035
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC June 2017 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-may-june-2017-memo-afr/583168f6-26d9-4ad4-a1fd-cdcd69b20035)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 12 · NSC June Exam · 2017. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN

                            LANDBOUWETENSKAPPE V2

                                       JUNIE 2017

                                   NASIENRIGLYNE

                                                                      TOTAAL: 150

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 9 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                         2                                DBE/2017
                                      SSE – Nasienriglyne

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      1.1.1        D 
         1.1.2        C 
         1.1.3        B 
         1.1.4        D 
         1.1.5        A 
         1.1.6        C 
         1.1.7        A 
         1.1.8        D 
         1.1.9        D 
         1.1.10       B/C/D                                                 (10 x 2)       (20)

1.2      1.2.1        E 
         1.2.2        J 
         1.2.3        C 
         1.2.4        D 
         1.2.5        B                                                      (5 x 2)       (10)

1.3      1.3.1        Vasgestelde prys/prysvasstelling/verskansing 
         1.3.2        Bestuur 
         1.3.3        Inversie 
         1.3.4        Poliginiese 
         1.3.5        Kruisteling/uitkruising                                (5 x 2)       (10)

1.4      1.4.1        Mark segment 
         1.4.2        Eindsaldo 
         1.4.3        Kontinue/aaneenlopende 
         1.4.4        Biometrie 
         1.4.5        Heterose/basterkrag                                     (5 x 1)       (5)

                                                              TOTAAL AFDELING A:             45

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                          3                               DBE/2017
                                       SSE – Nasienriglyne

AFDELING B

VRAAG 2: LANDBOUBESTUUR EN BEMARKING

2.1      Bemarkingsfunksies

         2.1.1         Die letter wat die bemarkingsfunksies voorstel
                          (a) C                                                             (1)
                          (b) B/D                                                           (1)
                          (c) D                                                             (1)
                          (d) A                                                             (1)

         2.1.2         DRIE voordele van die prosessering van landbouprodukte
                         • Verhoed vermorsing/bederf/verbeter die rakleeftyd/verleng
                             die stoorperiode van produkte 
                         • Produkte is regdeur die jaar beskikbaar 
                         • Verbeter die veiligheid van produkte/voedsel 
                         • Maklik om te vervoer 
                         • Waarde toevoeging/verhoogde waarde/kwaliteit/
                             bruikbaarheid van die produkte 
                         • Skep werks/besigheidsgeleenthede 
                         • Verminder die vermorsing van oortollige produkte 
                         • Manier om die oor-voorsiening van produkte te voorkom 
                         • Produkte word makliker verpak en hanteer 
                         • Hoë pryse van produkte/hoër inkomste/winste  (Enige 3)           (3)

2.2      Bemarkingskanale

        2.2.1        Plaashekbemarking                                                      (1)

        2.2.2        Veeveiling                                                             (1)

        2.2.3        Bemarking deur kontrakte                                               (1)

        2.2.4        Varsproduktemark                                                       (1)

        2.2.5        Internet bemarking                                                     (1)

2.3      Grafiek van die ewewigsprys

         2.3.1 Identifikasie van die kurwes
                  • A Vraag                                                                 (1)
                  • B Aanbod                                                                (1)

         2.3.2 DRIE faktore wat vraag beïnvloed
                 • Prys van die produk 
                 • Kwaliteit van die produkte/bruikbaarheid van produkte 
                 • Voorkeure/tendense/modes/smake van verbruikers 
                 • Mededingende/komplementerende produkte 
                 • Seisoen/tyd/periode van produksie 
                 • Inkomste/status/koopkrag van verbruikers 
                 • Aantal verbruikers                                   (Enige 3)           (3)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                              4                                    DBE/2017
                                           SSE – Nasienriglyne

         2.3.3 Definisie van markewewig
               Die prys waar die aanbod  gelyk/dieselfde as die vraag is                            (2)

         2.3.4 Verwantskap tussen prys en die vraag
               Hoe hoër die prys, hoe laer die vraag 
                     OF
               Hoe laer die prys, hoe hoër die vraag                                                (2)

2.4      Die hoeveelheid aartappels teen verskillende pryse per week gekoop

        2.4.1            Lyngrafiek van die hoeveelheid aartappels wat teen verskillende
                         pryse gekoop is

                         Die hoeveelheid aartappels teen verskillende pryse gekoop
                    80

                    70

                    60

                    50

         Prys (R)
                    40

                    30

                    20

                    10

                     0
                            50       100      150        200     250       300        400
                                             Hoeveelheid (Sakkies)

                         Kriteria/rubriek/memorandum
                            • Korrekte opskrif 
                            • X as: Korrek gekalibreer met byskrif (Hoeveelheid) 
                            • Y as: Korrek gekalibreer met byskrif (Prys) 
                            • Korrekte eenhede (R en sakkies) 
                            • Lyngrafiek 
                            • Akkuraatheid                                                           (6)

         2.4.2           Die prys waartydens die meeste aartappels verkoop is
                         R10                                                                         (1)

         2.4.3 Rede
               400 sakkies aartappels is gekoop teen 'n prys van R10/die meeste is
               verkoop teen R10/laagste prys/meeste gekoop teen die laagste prys                     (1)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                       5                                  DBE/2017
                                    SSE – Nasienriglyne

2.5      DRIE probleme met die opstel van 'n besigheidsplan
           • Onvoldoende navorsing 
           • Vae sakeplan 
           • Onvoldoende kontantvloei 
           • Onrealistiese aannames en projeksies 
           • Die wegsteek/ignoreer van swakhede en risiko’s 
           • Potensiële mededingers word nie insluit nie 
           • Gebruik die verkeerde formaat 
           • Teenstrydige informasie oor die voorsiening                    (Enige 3)     (3)

2.6      DRIE elemente van die SWOT-ontleding
            •    Sterkpunte 
            •    Swakhede 
            •    Geleenthede 
            •    Bedreigings                                                (Enige 3)     (3)
                                                                                           [35]

VRAAG 3: PRODUKSIEFAKTORE

3.1      Die begroting van 'n kleinskaal onderneming vir 'n jaar

         3.1.1 EEN koste-item wat oor 'n periode van vyf jaar afbetaal word
               Lening (trekker)                                                           (1)

         3.1.2 Rede vir die antwoord
               Trekker is 'n mediumtermyn bate                                            (1)

         3.1.3 Berekening van die hoogste inkomste gegenereer
                  • R200 000 + R120 000 
                  • = R320 000                                                            (2)

         3.1.4 TWEE probleme van 'n mediumtermyn bate
                 • Rentekoers op die lening 
                 • Depresiasie                                                            (2)

         3.1.5 Die wins van die onderneming
                  • Wins = inkomste – uitgawes 
                  •           R320 000 – R252 500 
                  • Wins = R67 500                                                        (3)

 3.2      Arbeidswetgewing

         3.2.1 Wet op Basiese Diensvoorwaardes, 1997 (Wet 75 van 1997)                    (1)

         3.2.2   Wet op Vaardigheidsontwikkeling, 1998 (Wet 97 van 1998)                  (1)

         3.2.3 Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid, 1993 (Wet 85 van 1993)             (1)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                           6                                  DBE/2017
                                        SSE – Nasienriglyne

3.3      Scenario oor arbeid as 'n produksiefaktor

         3.3.1 Identifikasie van die tipe werker
               Seisoenswerker                                                              (1)

         3.3.2       Onderskei tussen 'n permanente- en 'n seisoenswerker
                     Seisoenswerker
                        • Slegs in diens tydens die insameling van die oes/piek/
                           spesifieke tyd/periode van die jaar/seisoen 
                     Permanente werker
                        • Permanent/voltyds/regdeur die jaar in diens                      (2)

 3.4     DRIE uitdagings van arbeid as 'n produksiefaktor
           •    Tekort/skaarste aan arbeid 
           •    Hoë koste van arbeid 
           •    Gebrek aan vaardighede/opleiding 
           •    Kompetisie met ander industrieë/ekonomiese migrasie 
           •    Swak arbeidsbestuur/werksomstandighede 
           •    Sosiale probleme/HIV en VIGS 
           •    Industrieële aksie/stakings                          (Enige 3)             (3)

 3.5     Berekening van die loon vir 'n werker op 'n openbare vakansiedag
           •    R150 x 2/R150 + R150 
           •    = R300                                                                     (2)

 3.6     Bestuursbeginsels

         3.6.1 Assosiasie van die stelling met 'n bestuursbeginsel
                 • A Beheer/kontrole/toesig 
                 • B Organisasie/koördinering 
                 • C Beplanning                                                             (3)

         3.6.2   DRIE besigheidsbestuursvaardighede van die bestuurder by C
                   • Begrip/konseptuele 
                   • Besluitneming 
                   • Analities 
                   • Beplanning 
                   • Probleem oplossings 
                   • Toepassings vaardighede
                   • Finansiële bestuursvaardighede 
                   • Implimentering                                (Enige 3)                (3)

 3.7     Scenario oor die verbetering van grondproduktiwiteit

         3.7.1       Konsolidasie/konsolidering van onekonomiese eenhede/
                     meganisasie                                                            (1)

         3.7.2       Toepas van wetenskaplike metodes/verbeter grondvrugbaarheid/
                     wisselbou/tussen/strook verbouing                                      (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                           7                               DBE/2017
                                        SSE – Nasienriglyne

         3.7.3       Herstel van die grond potensiaal                                    (1)

         3.7.4       Verbeterde waterbestuur                                             (1)

3.8      Verduideliking met 'n voorbeeld die Wet van Dalende-Meer-Opbrengs
           • Met verhoogde insette sal die opbrengs (uitset) verhoog 
           • tot op 'n spesifieke punt waarna dit sal verhoog teen 'n dalende
               tempo 
           • Voorbeeld (kunsmis toegedien teenoor die opbrengs van mielies)                  (3)

3.9      TWEE funksies van grond as produksiefaktor
           • Bron van minerale 
           • Gebruik as sekuriteit/waarborg 
           • Voorsien fisiese spasie/plek vir produksie 
           • Voorsien rou-materiale/grondstowwe 
           • Produseer voedsel                                             (Enige 2)         (2)
                                                                                              [35]

VRAAG 4: BASIESE LANDBOUGENETIKA

 4.1    Kruising van geel- en wit blomme

        4.1.1    Identifikasie van gemerkte gedeelte (a) - (e)
                 (a) Yy 
                 (b) Geel 
                 (c) Yy 
                 (d) 3 :1 (Geel tot wit) 
                 (e) 1:2:1                                                                   (5)

        4.1.2    Tipe dominansie
                 Volledige dominansie                                                        (1)

        4.1.3    Regverdiging
                   • Geel (Y) is dominant oor wit (y) 
                   • Geen intermediêre/nuwe kleure in die nageslag         (Enige 1)         (1)

4.2      TWEE kruisings in die F 1 generasie

         4.2.1         Dui die tipe kruising aan
                       Monohibriede kruising                                                  (1)

         4.2.2         Rede
                       Die kruising van slegs een eienskap                                   (1)

         4.2.3         Voorspelling van die genotipe van die ouers in kruising 1
                         • Ouer 1 Bb 
                         • Ouer 2 bb 
                            OF
                         • Bb  x bb                                                          (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                           8                                 DBE/2017
                                        SSE – Nasienriglyne

         4.2.4        Punnet-vierkantmetode om die genotipiese persentasie van
                      die nageslag in kruising 2 te bepaal

                                         ♂
                                    ♀               B         B

                                    b             Bb          Bb 

                                     b            Bb          Bb

                                 Punnet-vierkantmetode met gamete en nageslag 

                      Genotipiese persentasie van die nageslag 100% Bb 

                      Nasienriglyne
                      Volledige Punnet-vierkant met gamete en nageslag 
                      Korrekte gamete 
                      Korrekte nageslag 
                      Korrekte persentasie                                                     (4)

         4.2.5        Berekening van die fenotipiese persentasie van die nageslag
                      in kruising 2
                      Fenotipiese % = 4 x 100 
                                        4
                                    = 100% swart                                               (2)

4.3      Scenario oor die Genetiese Modifikasie (GM) van katoen

         4.3.1        Identifikasie van voordele van GM saad bo tradisionele saad
                         • Vinnige resultate/opbrengs het tydens die eerste jaar
                             verdubbel 
                         • Verminder bolwurm bespuitings/verlaag kostes  (Enige 1)             (1)

         4.3.2        TWEE moontlike tegnieke om katoensaad te modifiseer
                        • Bakteriese draer/Agrobacterium tumefaciens/Bt 
                        • Geengeweer/biolistiek 
                        • Elektroporasie 
                        • Mikro-inspuiting 
                        • Lipofeksie 
                        • Virus as draer 
                        • Die stilmaak van gene 
                        • Geensplitsing/uitsnyding 
                        • Herkombinasie van gene 
                        • Kalsium-fosfaat presipitasie                   (Enige 2)             (2)

         4.3.3        TWEE ekonomiese voordele van GM saad vir die boer
                        • Verminder die koste van plaagdoders 
                        • Hoër opbrengste/hoër inkomste                                        (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                         9                                  DBE/2017
                                      SSE – Nasienriglyne

         4.3.4        TWEE gevolge van die gebruik van GM katoensaad
                      (a)   Omgewing
                           • Minder bespuitings verminder omgewings besoedeling 
                           • Gewasse raak bestand teen plaagdoders/super onkruide 
                           • Voordelige insekte/peste vrek as hul op insek bestande
                              gewasse voed 
                           • Biodiversiteit verlaag                          (Enige 2)     (2)
                      (b)   Ekonomies
                          • Sade is duur/boere moet elke jaar nuwe saad aankoop/
                             ge-oeste saad kan nie weer aangeplant word nie 
                          • Hoë insetkostes/boere moet 'n tegnologie fooi betaal           (2)

4.4      Teelstelsels

         4.4.1        Kruisteling/opgradering                                              (1)

         4.4.2        Inteling                                                             (1)

         4.4.3        Opgradering                                                          (1)

         4.4.4        Spesiekruising                                                       (1)

4.5      Teelwaarde

        4.5.1    Berekening van die nageslag se speenmassa in kilogram
                    • 16 + 6 = 22 
                    • 22 
                       2
                    • = 11 kg 
                      OF
                    • (16 ÷ 2) + (6 ÷ 2) 
                    • 8+3
                    • 11 kg                                                                (3)

        4.5.2    Interpretasie van die waarde in VRAAG 4.5.1
                     • Die nageslag van hierdie ouers sal 11 kg swaarder wees 
                     • as die gemiddeld van die kudde                                      (2)
                                                                                            [35]

                                                               TOTAAL AFDELING B:           105
                                                                   GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [AGRIC SC P2 GR12 MEMO SEPT2017 English](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-agricultural-sciences-2017-eastern-cape-mock-exam-memorandum-paper-2-english/0289d080-c398-4f73-8180-d4b906e22165) — Agricultural Sciences · Memo · 2017 · Eng
- [Agricultural Sciences P2 Feb March 2017 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-feb-march-2017-memo-afr/1e42f93f-5b05-4e7d-ad2b-90da83efe5d2) — Agricultural Sciences · Memo · 2017 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 May June 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-may-june-2018-memo-eng/1959cc5a-43c1-44df-9a3e-ae04a03655f8) — Agricultural Sciences · Memo · 2018 · Eng
- [Agricultural Sciences P2 May June 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-may-june-2016-memo-eng/b885c850-d1ec-4dd7-9913-c5e1e3c1cab5) — Agricultural Sciences · Memo · 2016 · Eng
- [Agricultural Sciences P2 June 2015 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-june-2015-memo-eng/ac3c62b6-051b-4a5f-9971-f9a5a8f508d7) — Agricultural Sciences · Memo · 2015 · Eng
- [Agricultural Sciences P2 June 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-june-2015-memo-afr/d67c3ac8-a489-467d-b199-2ab155be3933) — Agricultural Sciences · Memo · 2015 · Afr

## More from Grade 12 Agricultural Sciences

- [Gr 12 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-sci-atp-2023-24/f8eca465-7b8e-42d7-afd8-c86963794db8) — ATP
- [Agricultural Sciences P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2025-eng/84db8f48-7d8c-432b-a67b-1f405c9b2431) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-qp-june-2024-afrikaans/48719f25-7bad-42d9-ac10-98ce8ff7d641) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/bef7725c-6e39-4ea2-a70e-eb20a0ec8a39) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-english/2cff966d-6745-4923-803b-a44e55866231) — QP · 2024 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P1 GR12 SEPT 2024 Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-sept-2024-sesotho/f17d9c4e-4a0e-4b55-8838-35f2b361f76a) — QP · 2024 · Sesotho

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
