# Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC June 2021 Memo (Afr)

> Grade 12 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2021 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-may-june-2021-mg-afr/3df4ea00-b8c1-432c-a3b9-5595a4dfb096
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2021
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC June 2021 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-may-june-2021-mg-afr/3df4ea00-b8c1-432c-a3b9-5595a4dfb096)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 12 · NSC June Exam · 2021. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                  SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
             NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                           LANDBOUWETENSKAPPE V2

                                          2021

                                   NASIENRIGLYNE

                                                                        PUNTE: 150

                       Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                        2                            DBE/2021
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING A

VRAAG 1:

1.1      1.1.1        D 
         1.1.2        B 
         1.1.3        C 
         1.1.4        C 
         1.1.5        D 
         1.1.6        C 
         1.1.7        A 
         1.1.8        B 
         1.1.9        D 
         1.1.10       B                                               (10 x 2)     (20)

1.2      1.2.1        D 
         1.2.2        F 
         1.2.3        H 
         1.2.4        C 
         1.2.5        B                                                (5 x 2)     (10)

1.3      1.3.1        Tekort 
         1.3.2        Kontrak 
         1.3.3        Dominant 
         1.3.4        Epistase 
         1.3.5        Oorerflikheid                                   (5 x 2)      (10)

1.4      1.4.1        Groenbemarking/eko-etikettering 
         1.4.2        Motivering 
         1.4.3        Stamboom 
         1.4.4        Hemofilie 
         1.4.5        Poligeniese oorerwing                            (5 x 1)      (5)

                                                            TOTAAL AFDELING A:       45

Kopiereg voorbehou

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                         3                                 DBE/2021
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING B

VRAAG 2: LANDBOUBESTUUR EN BEMARKING

2.1      Bemarking

         2.1.1 Definiëring van die konsep bemarking
               Die proses van beplanning, die uitvoering van die voorstel,
               prysvasstelling, promosie  en die verspreiding van idees, goedere,
               en dienste aan die verbruikers                                             (2)

         2.1.2 Die verskil tussen bemarking en verkope
                  (a)   Bemarking                                                         (1)
                  (b)   Verkope                                                           (1)
                  (c)   Verkope                                                           (1)

2.2      Onelastisiteit van vraag

         2.2.1 Die bemarkings konsep
               Prys onelastisiteit van vraag                                              (1)

         2.2.2 Rede vir die antwoord
               Verandering in vraag is gering ongeag 'n groot verandering in prys         (1)

         2.2.3 Verduideliking waarom verbruikers so opgetree het
               Mieliemeel is noodsaaklik/stapelvoedsel  vir mense daarom sal hul
               mieliemeel aankoop ongeag die styging in prys                              (2)

         2.2.4 Identifikasie van die faktor verantwoordelik vir verskille in die
               hoeveelheid sakkies
               Prys                                                                       (1)

2.3      Koöperatiewe bemarking van avokado's

         2.3.1 Identifikasie van die landboubemarkingstelsels
               Koöperatiewe bemarking                                                     (1)

         2.3.2 Aanduiding van die rol van die tipe landboubemarkingstelsels
               Produksie/verkope/bemarking                                                (1)

Kopiereg voorbehou

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                      4                                 DBE/2021
                                 SS/NSS – Nasienriglyne

         2.3.3 TWEE voordele van die bemarkingstelsel vir boere
                  Laer bemarkingskostes/koste verdeling 
                  Produksie-insette/dienste word goedkoper verskaf/
                   grootmaat aankope 
                  Meer bedingingsmag 
                  Toegang tot befondsing 
                  Hoër pryse word verkry 
                  Tussenganger word uitgeskakel 
                  Potensiaal vir groei 
                  Toegang tot beter infrastruktuur 
                  Handelsmerke 
                  Die deel van risiko
                  Boere spandeer meer tyd aan produksie as aan bemarking 
                  Toegang tot professionele kundigheid             (Enige 2)          (2)

         2.3.4 TWEE faktore wat die bemarking van avo's belemmer
                  Bederfbaarheid 
                  Seisoenale fluktuasie in produksie 
                  Gebrek/tekort aan kapitaal 
                  Swak infrastruktuur 
                  Wye verspreidings van die produksie area 
                  Oneffektiewe beheer oor produksie 
                  Risiko/diefstal/ongelukke 
                  Standaardisasie 
                  Groot volumes in verhouding tot waarde/lywig        (Enige 2)       (2)

2.4      Bemarkingsfunksie

         2.4.1 Identifikasie van die bemarkingsfunksie
               Verpakking                                                              (1)

         2.4.2 DRIE eienskappe wat die karton houers geskik maak
                  Skoon/droog/onbeskadig/geskik vir die produk 
                  Geen vreemde smake/reuke 
                  Vry van enige sigbare tekens van fungus groei 
                  Sterk/stewig/rigied/solied 
                  Herwinbaar/biodegradeerbaar 
                  Maklik om te hanteer 
                  Identifikasie                                       (Enige 3)       (3)

         2.4.3 Rede vir die gebruik van karton houers met gate in
               Laat lugvloei toe/verminder bederf/gesondheids redes                    (1)

Kopiereg voorbehou

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                       5                                  DBE/2021
                                  SS/NSS – Nasienriglyne

2.5      Besigheidsplan
         2.5.1 EEN aspek wat ingesluit moet word in die
                 (a)   Titelblad
                   Naam van die onderneming/persoon 
                   Logo 
                   Adres 
                   Kontak besonderhede van onderneming/persoon          (Enige 1)       (1)

                     (b)   Menslikehulpbronneplan
                       Aantal en tipe werkers 
                       Bevoegdhede en vaardighede benodig               (Enige 1)       (1)

         2.5.2 Elektroniese hulpbron
               Rekenaar sagteware programme/internet                                     (1)
         2.5.3 TWEE redes vir die opstel van 'n besigheidsplan
                  Toets die uitvoerbaarheid/ekonomiese lewensvatbaarheid van
                   die besigheidsidee 
                  Om befondsing te verseker 
                  Bepaal die finansiële behoefte/begroting 
                  Lei/rig daaglikse operasies/spel rolle/verantwoordelikhede uit 
                  Entrepreneur sien probleme vroegtydig raak 
                  Herposisionering/analisering van die onderneming 
                  Om kundigheid/kennis in te win oor bemarkingsgeleenthede en
                   kompetisie 
                  Verseker doeltreffende besigheidsbestuur 
                  Uitstippel van die doelwitte/doelstellings van die onderneming 
                  Voorsien inligting in term van die interne/eksterne besigheids-
                   omgewing 
                  Voorsiening van tyds raamwekte                         (Enige 2)      (2)
         2.5.4 EEN probleem met die opstel van 'n besigheidsplan
                  Onvolledig/laat gapings 
                  Vaag 
                  Onrealistiese aannames/oor ambisieus 
                  Die wegsteek van swakhede en risiko 
                  Neem nie die kompetisie in ag nie 
                  Gebruik die verkeerde formaat 
                  Onvoldoende navorsing 
                  Onvoldoende tegniese details                          (Enige 1)       (1)

2.6      Entrepreneurskap
         2.6.1 Herrangskik die fases van die entrepreneursproses
                   D                                                                    (1)
                   A                                                                    (1)
                   C                                                                    (1)
                   B                                                                    (1)

Kopiereg voorbehou

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                        6                               DBE/2021
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

         2.6.2 TWEE aspekte van die SWOT-ontleding

                     (a)   Interne - Sterkpunte  swakpunte                            (2)
                     (b)   Eksterne - Geleenthede  bedreigings                        (2)
                                                                                        [35]
VRAAG 3: PRODUKSIEFAKTORE

3.1      Grond
         3.1.1 Leeftyd is onbeperk indien reg gebruik - Duursaamheid                   (1)
         3.1.2 12% van grond in Suid Afrika kan bewerk word - Beskikbaarheid           (1)
         3.1.3 Kan beskadig maar nie vernietig word nie - Onvernietigbaarheid          (1)
3.2      TWEE ekonomiese funksie van grond
            Grond voorsien ruimte/spasie/oppervlakte 
            Voorsien roumateriale 
            Voorsien minerale 
            Voedselsekerheid 
            Dien as waarborg/sekuriteit                                (Enige 2)      (2)

3.3      Arbeid

         3.3.1 Arbeidswetgewing
               Die Wet op Basiese Diensvoorwaardes (Wet 75 van 1997)/DWBD              (1)
         3.3.2 TWEE probleme deur plaaswerkers ondervind
                  Lang werksure 
                  HIV/VIGS infeksies                                                  (2)

         3.3.3 TWEE maniere om die gevolg van HIV/VIGS infeksies op plase
               aan te spreek
                   HIV/VIGS bewusmakings veldtogte/opvoeding/werkswinkels 
                   Voorsien kondome 
                   Voedingskemas 
                   Voorsiening van anti retrovirale middels 
                   Vermy meer as een lewensmaat 
                   Ondersteuningsgroepe 
                   Behandeling vir SOI’s                        (Enige 2)             (2)

         3.3.4 TWEE tipes tydelike plaaswerkers
                  Los werker 
                  Seisoenale plaaswerker                                              (2)
3.4      Inkomste- en uitgawerekord van 'n plaas

         3.4.1 Berekening van die wins of verlies van die beesvertakking
                   Wins/verlies = totale inkomste – totale uitgawes 
                                = R455 000 – R13 041 
                          Wins = R441 959                                             (3)

Kopiereg voorbehou

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                                 7                             DBE/2021
                                            SS/NSS – Nasienriglyne

         3.4.2 Vergelyking van die tamatie- en die mielievertakking i.t.v wins
                   Die wins van tamaties is hoër  as die van mielies 
                   Die wins van mielies is laer  as die van tamaties  (Enige 1)             (2)

         3.4.3 TWEE oorhoofse kosteitems
                  Brandstof 
                  Vragmotor lisensie                                                         (2)

3.5      Kapitaal
         3.5.1 Indikasie van die tipe kapitaal
                   Vaste kapitaal 
                   Roerende kapitaal 
                   Flottende/werks/produksie kapitaal                      (Enige 2)         (2)

         3.5.2 Totale waarde van die bates
               R20 300 000                                                                    (1)

         3.5.3 Afleiding van die tipe krediet deur die boer bekom
               Medium termyn krediet                                                          (1)

         3.5.4 Regverdiging van die antwoord
               Word gebruik om roerende kapitaal/vragmotor mee aan te koop                    (1)

         3.5.5 Kapitaalitem as 'n las
               Vragmotor                                                                      (1)

3.6      Grafiek

         Staafgrafiek van die prys van diereprodukte in 2010 en 2020

                                    Prys van diereprodukte in 2010 en 2020
                          10000
                          9000
                                  2010      2020
                          8000
                          7000

            Prys (c/kg)
                          6000
                          5000
                          4000
                          3000
                          2000
                          1000
                              0
                                  Hoender            Bees              Lam   Vark
                                                            Produkte

Kopiereg voorbehou

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                          8                                     DBE/2021
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

                 KRITERIA/RUBRIEK/NASIENRIGLYNE
                    Korrekte opskrif 
                    X as: Korrek gekalibreer met byskrif (Produkte) 
                    Y as: Korrek gekalibreer met byskrif (Prys) 
                    Korrekte eenheid (c/kg) 
                    Staafgrafiek 
                    Akkuraatheid                                                              (6)
 3.7     Onderskei tussen die volgende besigheidskragte
         Interne kragte - Kragte met 'n oorsprong op die plaas waar dit ook hanteer
                        moet word                                                              (1)
         Eksterne kragte - Kragte waaroor die boer geen beheer het nie                         (1)
 3.8     Definiëring van risiko-deling as 'n bestuurstrategie
         Die strategie waar die koste as gevolg van die risiko  deur verskeie
         rolspelers gedeel word                                                                (2)
                                                                                                [35]
VRAAG 4: BASIESE LANDBOUGENETIKA

 4.1     Variasie
         4.1.1 Identifikasie van die aantal koeie met die hoogste melkproduksie
               6                                                                               (1)
         4.1.2 Identifikasie van die faktor wat lei tot die verskille in melkproduksie
               Voeding                                                                         (1)

         4.1.3 Oorsaak van die verskille in melkproduksie
               Omgewing                                                                        (1)
         4.1.4 TWEE genetiese oorsake van variasie
                  Meiose/rekombinasie van gene 
                  Bevrugting 
                  Mutasie                                                  (Enige 2)          (2)
4.2      Kruising van wit rose met rooi rose om pink rose te gee
         4.2.1       Bepaling van die tipe dominansie
                     Onvolledige dominansie                                                    (1)

         4.2.2       Punnett-vierkant om die genotipe/fenotipe in die F2 te bepaal

                      Gamete       R       W
                        R         RR      RW
                        W         RW      WW

                     NASIENRIGLYNE
                        Korrekte gamete vir ouer 1 
                        Korrekte gamete vir ouer 2 
                        Korrekte nageslag 
                        Punnett-vierkant met gamete en nageslag                               (4)

Kopiereg voorbehou

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                           9                                   DBE/2021
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

         4.2.3          (a)   Fenotipies verhouding in die F2 generasie
                              1 rooi : 2 pienk : 1 wit                                        (1)

                        (b)   Berekening van die pienk nageslag

                           2 x 700 
                            4
                           = 350                                                             (2)
                        (c)   Die persentasie rooi nageslag - 25%                             (1)

4.3      Teelstelsels

         4.3.1       Identifikasie van die teelstelsel
                     Kruisteling                                                              (1)

         4.3.2       Rede vir die antwoord
                     Twee verskillende rasse word gebruik/Hereford en Nguni                   (1)

         4.3.3       TWEE eienskappe wat die nageslag beter laat presteer
                          Hoë groeitempo 
                          Meer bestand teen peste/parasiete/siektes                          (2)
         4.3.4       TWEE voordele van inteling
                        Eenvormigheid/homosigotiese nageslag word geproduseer 
                        Boer verkry suiwer geteelde groepe 
                        Die verhouding met 'n goeie voorgeslag word gehandhaaf 
                        Swak resessiewe gene word uitgeskakel 
                        Help met seleksie tussen familiegroepe 
                        Kudde het sterker erfdwang                       (Enige 2)           (2)

4.4      Stamboom
         4.4.1       Bepaling van die homosigositeit of heterosigositeit
                       (a)      4 - Homosigoties                                              (1)
                       (b)      5 - Heterosigoties                                            (1)
         4.4.2       Rede vir die antwoord in VRAAG 4.4.1 (b)
                     Die nageslag kry 'n resessiewe alleel vanaf die manlike ouer/die
                     nageslag van 7 is homosigoties resessief omdat dit een van die
                     resessiewe allele van ouer 5 ontvang                                     (1)
         4.4.3       Indikasie van die genotipe van individu
                        (a)     2 - Rr                                                        (1)
                        (b)     7 - rr                                                        (1)
4.5      Mutasies
         4.5.1       Definisie van die term mutasie
                     Skielike  verandering van 'n organisme se genetiese samestelling        (2)
         4.5.2       TWEE tipes mutageniese middels
                        Fisies 
                        Chemies 
                        Biologies                                             (Enige 2)      (2)

Kopiereg voorbehou

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                     10                                DBE/2021
                                SS/NSS – Nasienriglyne

4.6      Genetiese modifikasie tegnieke in plante
         4.6.1 Identifikasie van die genetiese modifikasie tegniek
               Agrobakterium tumefaciens/bakterieë as draers                          (1)
         4.6.2 Benoeming van struktuur
               A - Rekombinante plasmied                                              (1)
               D - Transgeniese plant/geneties gemodifiseerde plant/GMO               (1)
         4.6.3 Definisie van die geneties gemodifiseerde plant (D)
               Die menslike manipulasie deur tegnologie  om die oorspronklike
               DNA van 'n spesifieke organisme te verander                            (2)
         4.6.4 EEN voordeel van genetiese modifikasie
                  Proses is vinniger 
                  Meer akkuraat/presies 
                  Nie beperk tot organismes van dieselfde spesie nie  (Enige 1)      (1)
                                                                                       [35]
                                                          TOTAAL AFDELING B:           105
                                                              GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Agricultural Sciences P2 May June 2021 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-may-june-2021-eng/d54e848c-ad65-4fb9-8c38-48322a9746a0) — Agricultural Sciences · QP · 2021 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P2 MEMO SEPT2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-memo-sept2021-afrikaans/c033da40-5f94-44e7-b4ed-d3ea6f5972f4) — Agricultural Sciences · Memo · 2021 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P2 MEMO GR12 SEPT2021 English](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-memo-gr12-sept2021-english/efbcac71-7410-41d9-82ed-c809d06ada90) — Agricultural Sciences · Memo · 2021 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P2 MEMO GR12 SEPT2021 IsiXhosa](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-memo-gr12-sept2021-isixhosa/858d5e83-a0d6-4b22-85f6-5162f01a8fc9) — Agricultural Sciences · Memo · 2021 · isiXhosa
- [AGRIC SCIENCES P2 MEMO JUNE2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-memo-june2021-afrikaans/f4f03339-dad4-4db8-be39-0b8b321e2c58) — Agricultural Sciences · Memo · 2021 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 May June 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-may-june-2018-memo-eng/1959cc5a-43c1-44df-9a3e-ae04a03655f8) — Agricultural Sciences · Memo · 2018 · Eng

## More from Grade 12 Agricultural Sciences

- [Gr 12 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-sci-atp-2023-24/f8eca465-7b8e-42d7-afd8-c86963794db8) — ATP
- [Agricultural Sciences P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2025-eng/84db8f48-7d8c-432b-a67b-1f405c9b2431) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-qp-june-2024-afrikaans/48719f25-7bad-42d9-ac10-98ce8ff7d641) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/bef7725c-6e39-4ea2-a70e-eb20a0ec8a39) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 GR12 SEPT 2024 Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-sept-2024-sesotho/f17d9c4e-4a0e-4b55-8838-35f2b361f76a) — QP · 2024 · Sesotho
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2024-afrikaans/8e32cd2a-091a-453e-805b-a2206fd54cc0) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
