# Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC June 2023 Memo (Afr)

> Grade 12 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2023 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-may-june-2023-mg-afr/1f92b936-4bde-4648-b4b5-22937dcad0b6
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC June 2023 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-may-june-2023-mg-afr/1f92b936-4bde-4648-b4b5-22937dcad0b6)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 12 · NSC June Exam · 2023. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                  SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
             NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                          LANDBOUWETENSKAPPE V2

                                         2023

                                 NASIENRIGLYNE

                                                                      TOTAAL: 150

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                        2                              DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      1.1.1       C 
         1.1.2       B 
         1.1.3       D 
         1.1.4       B 
         1.1.5       A 
         1.1.6       C 
         1.1.7       D 
         1.1.8       B 
         1.1.9       A 
         1.1.10      C                                                  (10 x 2)         (20)

1.2      1.2.1       C 
         1.2.2       E 
         1.2.3       B 
         1.2.4       G 
         1.2.5       A                                                    (5 x 2)        (10)

1.3      1.3.1       Promosie/advertering 
         1.3.2       Arbeidsproduktiwiteit 
         1.3.3       Kwantitatiewe 
         1.3.4       Heterosigoties 
         1.3.5       Omgewing                                             (5 x 2)        (10)

1.4      1.4.1       Koöperatiewe 
         1.4.2       Inventaris 
         1.4.3       Segregasie 
         1.4.4       Natuurlike 
         1.4.5       Oorerflikheid                                        (5 x 1)         (5)

                                                             TOTAAL AFDELING A:            45

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                        3                                 DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING B

VRAAG 2: LANDBOUBESTUUR EN BEMARKING

2.1      Bemarkingskanale

         2.1.1 Identifikasie van die volgende
               (a) Bemarkingstelsel - Vrye bemarking                                         (1)
               (b) Bemarkingskanaal - Direkte/kontrak bemarking                              (1)

         2.1.2 Indikasie van die letter
               (a) D                                                                         (1)
               (b) B                                                                         (1)

         2.1.3 TWEE nadele van 'n vrye bemarkingstelsel
                Boere gaan heel moontlik prys fluktuasies ondervind 
                Hoë bemarkings/produksiekostes 
                Produsente het beperkte bedingingsmag 
                Produsente loop die risiko aangesien verkeerde produksie besluite
                 kan lei tot groter finansiële verliese 
                Produsente mag pryse kunsmatig vasstel 
                Daar is 'n risiko dat produkte deur verbruikers van die hand gewys
                 sal word indien dit nie aanvaarbaar is nie 
                Kartelle vorm en verbruikers/ander verskaffers word uitgebuit 
                Oorproduksie kan lei tot 'n groot surplus 
                Boere het ‘n gebrek aan die nodige vaardighede 
                Boere moet al die risiko’s self dra 
                Produksie/bemarkingskostes is hoog
                Kleinskaalboere sukkel om met produksie by te hou aangesien
                 hulle op bemarking moet fokus 
                Kompetisie is hoog vir individuele boere                  (Enige 2)         (2)

2.2      Pryselastisiteit en onelastisiteit

         2.2.1 Identifikasie van die produk
               (a) Onelasties - Produk B                                                     (1)
               (b) Elasties - Produk A                                                       (1)

         2.2.2 Rede vir onelastisiteit
               Die verandering in prys  het min invloed op die hoeveelheid van
               produkte gevra                                                                (2)

         2.2.3 TWEE faktore wat lei tot die pryselastisiteit van 'n produk
                Aard van die produk 
                Beskikbaarheid van plaasvervanger produkte 
                Verbruiker se inkomste 
                Brandstof pryse 
                Tydsperiode/seisoenaliteit 
                Prys                                                    (Enige 2)           (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                       4                                 DBE/2023
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

2.3      Bemarkingsprobleme

         2.3.1 Afleiding van die probleem
               (a) Prent A - Wye verspreiding van produksie-areas en afstand na
                             die mark/swak infrastruktuur/ongelukke/diefstal/
                              vertragings/vervoerkostes                                     (1)
               (b) Prent B - Bederfbaarheid/bergingskostes                                  (1)

         2.3.2 Hoe die probleem met vervoer aangespreek kan word
                Verbetering van die pad infrastruktuur 
                Maak voorsiening vir sekuriteit 
                Versekering 
                Produseer nader aan die markte                          (Enige 1)          (1)

         2.3.3 Koste faktor met betrekking tot prent B
               Voorsiening van energie/elektrisiteit/bergingskostes                         (1)

         2.3.4 TWEE rolle van wetgewing vir effektiewe bemarking
                Promosie/optimaliseer die effektiewe bemarking van produkte 
                Verbeter mark toegang vir alle deelnemers 
                Verbeter die lewensvatbaarheid van die landbousektor 
                Beheer die verkope en uitvoer van sekere landbouprodukte 
                Bevorder die veiligheid van vleis by slagpale 
                Beheer die uitvoer van bederfbare produkte vanaf Suid Afrika 
                Bevorder regverdige/volhoubare markte vir verbruikersprodukte en
                 dienste                                                (Enige 2)           (2)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                                                            5                             DBE/2023
                                                                        SS/NSS – Nasienriglyne

2.4      Aanbod en vraag van koring

         2.4.1 'n Staafgrafiek wat die aanbod en vraag van koring vanaf 2018 tot
               2022 toon

                                                        Die aanbod en vraag van koring vanaf 2018 tot 2022
                                               300

              Hoeveelheid aangebied en gevra
                                                               Aanbod
                                                              Supply              Vraag
                                                                                 Demand
                                               250

                                               200

                                               150

                           (ton)
                                               100

                                               50

                                                   0
                                                           2018           2019            2020   2021        2022
                                                                                     Jare

                                               KRITERIA/RUBRIEK/NASIENRIGLYNE
                                                Korrekte opskrif 
                                                X-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Jare) 
                                                Y-as: Korrek gekalibreer met byskrif
                                                       (Hoeveelheid aangebied en gevra) 
                                                      Korrekte eenhede (ton) 
                                                      Staafgrafiek 
                                                      Akkuraatheid (80% + reg geplot)                                      (6)

         2.4.2 Afleiding van die tendense
               (a) Aanbod - Die hoeveelheid aangebied het verhoog vanaf 180 ton
                              (2018) tot 250 ton (2022)                                                                     (1)
               (b) Vraag - Die hoeveelheid gevra het verminder vanaf 230 ton
                            (2018) tot 140 ton (2022)                                                                       (1)

2.5      Entrepreneurskap

         2.5.1 TWEE fases van entrepreneurskap in die scenario
                Identifikasie van die besigheidsgeleentheid 
                Bepaling van die hulpbronne benodig/hulpbron mobilisasie 
                Begin die onderneming                                 (Enige 2)                                            (2)

      2.5.2                     Bemarkingsfunksie
                                Prosessering                                                                                (1)

      2.5.3                     Voordeel van prosessering
                                Skep werks/vaardigheidsgeleenthede                                                          (1)
Kopiereg voorbehou                                                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
  Landbouwetenskappe/V2                        6                                 DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

2.6    SWOT-ontleding

       2.6.1   Die doel van die SWOT-ontleding
               Dit help om die onderneming te evalueer                                         (1)

       2.6.2   Identifikasie van die letter
               (a) C                                                                           (1)
               (b) B                                                                           (1)
               (c) A                                                                           (1)
               (d) D                                                                           (1)
                                                                                                [35]

VRAAG 3: PRODUKSIEFAKTORE

3.1    Produksiefaktore

       3.1.1   Identifikasie van die produksiefaktore
               (a) Grond/C                                                                     (1)
               (b) Kapitaal/A                                                                  (1)
               (c) Bestuur/B                                                                   (1)

       3.1.2   Regverdiging van die antwoord in 3.1.1 (a)
                Die waarde van grond appresieer 
                Maklik om te verkoop/oor te dra/om te skakel               (Enige 1)          (1)

3.2    Grond

       3.2.1   Die ekonomiese eienskap van grond
               Grond vir landbou doeleindes is skaars/beperk/beperkend                         (1)

       3.2.2   TWEE funksies geassosieer met grond
                Voorsien spasie vir landbouproduksie/aktiwiteite 
                Voorsien voedsel aan mense/voer aan diere                                     (2)

3.3    HIV/VIGS het 'n negatiewe impak op produktiwiteit

       3.3.1   TWEE gevolge van HIV/VIGS op die landbousektor
                Produktiwiteit sal verlaag 
                Kennis/ondervinding/vaardighede gaan verlore 
                Bemoeilik beplanning                                       (Enige 2)          (2)

       3.3.2   Maatreël wat boere kan tref om HIV/VIGS aan te spreek
                Bewusmakingsveldtogte/opvoeding 
                Toegang tot anti-retrovirale medikasie 
                Toegang tot die behandeling van seksueel oordraagbare siektes 
                Opvoeding in aanvaarbare morele gedrag 
                Beskikbaarstelling van kondome 
                Vestig ondersteuningsgroepe                             (Enige 1)             (1)

  Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
  Landbouwetenskappe/V2                        7                              DBE/2023
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

3.4    Arbeid

       3.4.1    Identifikasie van die tipes plaaswerkers
                (a) Los werker - Bouer                                                      (1)
                (b) Bestuurder - Melkery voorman                                            (1)
                (c) Ongeskoolde werker - Algemene werkers                                   (1)
                (d) Geskoolde werker - Elektroniese voermasjien operateur/bouer             (1)

       3.4.2    Wetgewing/wette wat die volgende reguleer
                (a) Wet op die Vergoeding van Beroepsbeserings en Siektes
                    (Wet 130 van 1993)/WVBS                                                 (1)
                (b) Werkloosheidsversekeringswet (Wet 66 van 2001)/WVW                      (1)
                (c) Wet op Basiese Diensvoorwaardes (Wet 75 van 1997)/WBDV                  (1)

3.5    Begroting

       3.5.1    Identifikasie van die tipe begroting
                Projekbegroting                                                             (1)

       3.5.2    Berekening van die wins/verlies
                 Wins/verlies = Totale inkomste – Totale uitgawes 
                              = R197 500  – R143 500 
                              = R54 000                                                    (4)

       3.5.3    Indikasie of daar met die onderneming voortgegaan moet word al
                dan nie - Boer kan voortgaan                                                (1)

       3.5.4    Rede vir die antwoord
                Die onderneming toon ‘n wins van R54 000                                    (1)

3.6    Kapitaal

       3.6.1    Identifikasie van die kurwes
                (a) Beweeglike/roerende kapitaal bates - A                                  (1)
                (b) Vaste kapitaal bates - B                                                (1)

       3.6.2    Rede
                Die waarde van die vaste bates appresieer                                   (1)

       3.6.3    TWEE probleme met kapitaal
                 Depresiasie 
                 Skaarsheid/tekorte aan kapitaal 
                 Kapitaal is duur/koste is hoog 
                 Oorkapitalisering 
                 Onderkapitalisering 
                 Risiko faktor 
                 Hoë rentekoerse/rentekoerse mag verander                (Enige 2)         (2)

  Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
  Landbouwetenskappe/V2                       8                                DBE/2023
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

3.7    Bestuur

       3.7.1   TWEE tipes risiko’s
                Intern 
                Ekstern                                                                     (2)

       3.7.2   TWEE bronne van risiko’s
                Tegniese risiko’s 
                Mark en prys risiko’s 
                Finansiële risiko’s 
                Wetlike risiko’s 
                Produksie risiko’s                                       (Enige 2)          (2)

       3.7.3   TWEE risiko bestuurstrategieë
                Diversifikasie 
                Die deel van risiko                                                         (2)
                                                                                              [35]

VRAAG 4: BASIESE LANDBOUGENETIKA

4.1    Kruising

       4.1.1   Identifikasie van die patroon van oorerwing
               Onvolledige dominansie                                                        (1)

       4.1.2   Regverdiging
               Die F1 nageslag het intermediêre eienskappe                                   (1)

       4.1.3   Die term vir elk van die volgende
               (a) 1 - Meiose                                                                (1)
               (b) 2 - BW                                                                    (1)
               (c) 3 - Swart                                                                 (1)

       4.1.4   F1 en F2 verhoudings
               (a) Genotipiese verhouding - 1 of 4                                           (1)
               (b) Fenotipiese verhouding - 1 swart : 2 grys : 1 wit                         (1)

4.2    Variasie

       4.2.1   Identifikasie van die verskynsel
               Variasie                                                                      (1)

       4.2.2   DRIE omgewings oorsake van variasie
                Voeding 
                Reënval/watervoorsiening 
                Grondfaktore 
                Temperatuur 
                Topografie 
                Ligintensiteit 
                Siektes/peste                                             (Enige 3)         (3)

  Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
  Landbouwetenskappe/V2                      9                                  DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

4.3    Passing van die mutageniese agente
       (a) Chemies                                                                            (1)
       (b) Fisies                                                                             (1)
       (c) Biologies                                                                          (1)

 4.4   Seleksie en teling

       4.4.1   Indikasie van die mees akkurate metode
               Stamboekprestasie                                                              (1)

       4.4.2   EEN ander metode om diere te selekteer
                Massaseleksie 
                Nageslagseleksie 
                Familieseleksie                                            (Enige 1)         (1)

       4.4.3   EEN belangrikheid van variasie
                Variasie vorm die basis van seleksie/geen variasie geen seleksie 
                Help diere om by die veranderende omgewing aan te pas 
                Word gebruik om gewas variteite en veerasse te verbeter 
                Vir die ontwikkeling van nuwe kultivars/rasse             (Enige 1)          (1)

       4.4.4   Onderskei tussen
                Inteling - Kruising van diere wat nou verwant is aan mekaar                  (1)
                Kruisteling - Kruising van diere wat nie verwant is aan mekaar               (1)

4.5    Punnett-vierkant

       4.5.1           Gamete     B            b
                          b       Bb           bb
                          b       Bb           bb

               NASIENRIGLYNE
                Korrekte gamete van ouer een 
                Korrekte gamete van ouer twee 
                Korrekte genotipes van die nageslag 
                Punnett-vierkant (gevul met gamete en nageslag)                              (4)

       4.5.2   Berekening van die persentasie swart-pels bokke
                = 2 x 100 
                    4
                = 50%                                                                        (2)

4.6    Patrone van oorerwing

       4.6.1   Die patroon van oorerwing
               Poligeniese oorerwing                                                          (1)

       4.6.2   Rede
               Die lengte van die sybokhaar word beheer deur meer as een paar gene            (1)

  Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
  Landbouwetenskappe/V2                      10                                 DBE/2023
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

       4.6.3   Berekening van die lengte van die sybokhaar
                AABb lengte = 25 cm + 3 cm + 3 cm + 3 cm 
                             = 34 cm                                                     (2)

       4.6.4   'n Ander genotipe wat oorsprong gee aan 34 cm sybokhaar
               AaBB                                                                       (1)

4.7    Genetiese modifikasie

       4.7.1   Definisie
               Genetiese modifikasie is die tegniek van verandering/manipulasie van die
               genetiese eienskappe van 'n organisme  deur die inplanting van gene
               van ander organisms in hul DNA                                             (2)

       4.7.2   TWEE doelwitte van genetiese modifikasie
                Verbetering in die opbrengs 
                Verbeter die toleransie van omgewings toestande 
                Verbeter die bestandheid teen peste, siektes en onkruide 
                Verbeter die smaak en rakleeftyd van produkte 
                Verhoog die voedingswaarde van gewasse/dierlike produkte 
                Produseer farmaseutiese gewasse/ontwikkel nuwe entstowwe/
                  medisyne 
                Ontwikkel diere modelle om siekte te bestudeer 
                Verhoog genetiese diversiteit                             (Enige 2)      (2)

       4.7.3   EEN voordeel van genetiese modifisering bo die van tradisionele
               metodes
                Dit is presies 
                Vinnig 
                Nie beperk tot organismes van dieselfde spesie nie  (Enige 1)            (1)
                                                                                           [35]

                                                               TOTAAL AFDELING B:          105
                                                                   GROOTTOTAAL:            150

  Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Agricultural Sciences P2 May-June 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-may-june-2023-afr/c207c9a4-2f74-4e74-94e3-20d1e501d091) — Agricultural Sciences · QP · 2023 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 May June 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-may-june-2018-memo-eng/1959cc5a-43c1-44df-9a3e-ae04a03655f8) — Agricultural Sciences · Memo · 2018 · Eng
- [Agricultural Sciences P2 May June 2017 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-may-june-2017-memo-afr/583168f6-26d9-4ad4-a1fd-cdcd69b20035) — Agricultural Sciences · Memo · 2017 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 May June 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-may-june-2016-memo-eng/b885c850-d1ec-4dd7-9913-c5e1e3c1cab5) — Agricultural Sciences · Memo · 2016 · Eng
- [Agricultural Sciences P2 June 2015 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-june-2015-memo-eng/ac3c62b6-051b-4a5f-9971-f9a5a8f508d7) — Agricultural Sciences · Memo · 2015 · Eng
- [Agricultural Sciences P2 June 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-june-2015-memo-afr/d67c3ac8-a489-467d-b199-2ab155be3933) — Agricultural Sciences · Memo · 2015 · Afr

## More from Grade 12 Agricultural Sciences

- [Gr 12 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-sci-atp-2023-24/f8eca465-7b8e-42d7-afd8-c86963794db8) — ATP
- [Agricultural Sciences P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2025-eng/84db8f48-7d8c-432b-a67b-1f405c9b2431) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-qp-june-2024-afrikaans/48719f25-7bad-42d9-ac10-98ce8ff7d641) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/bef7725c-6e39-4ea2-a70e-eb20a0ec8a39) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 GR12 SEPT 2024 Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-sept-2024-sesotho/f17d9c4e-4a0e-4b55-8838-35f2b361f76a) — QP · 2024 · Sesotho
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2024-afrikaans/8e32cd2a-091a-453e-805b-a2206fd54cc0) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
