# Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC November 2012 Memo

> Grade 12 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2012 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2012-memo-afr/7ba4775b-1018-4316-b999-e67ae4bf45e6
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2012
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC November 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2012-memo-afr/7ba4775b-1018-4316-b999-e67ae4bf45e6)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2012. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   NATIONAL
                              SENIOR CERTIFICATE

                                    NASIONALE
                                SENIOR SERTIFIKAAT

                                      GRAAD 12

                          LANDBOUWETENSKAPPE V2

                                 NOVEMBER 2012

                                  MEMORANDUM

PUNTE: 150

                      Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                         2                      DBE/November 2012
                                     NSS – Memorandum

AFDELING A

VRAAG 1

1.1                                                      1.2
                                                         1.2.1      F     
1.1.1        A        B    C     
                                                         1.2.2      H     
1.1.2        A           C         D                   1.2.3      A     
                                                         1.2.4      D     
1.1.3        A           C         D                   1.2.5      J     
                                                                         (5 x 2) (10)
1.1.4        A        B    C
1.1.5        A        B            D

1.1.6        A           C         D

1.1.7        A        B    C     
                                                        1.4
1.1.8        A        B            D                  1.4.1    Vrye
                                                        1.4.2    Prys 
1.1.9        A           C         D                  1.4.3    Permanente/Voltyds
                                   D                  1.4.4    Poligeniese 
1.1.10                B    C
                                                        1.4.5    Aaneenlopende
                                                                             (5 x 1) (5)
                           (10 x 2) (20)
1.3
1.3.1    Diversifikasie
1.3.2    Standaardisasie
1.3.3    Versekering/Assuransie
1.3.4    Volledige Dominansie 
1.3.5    Mutasie 
                      (5 x 2) (10)

                                                           TOTAAL AFDELING A:                45

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                       3                          DBE/November 2012
                                   NSS – Memorandum

AFDELING B

VRAAG 2: LANDBOUBESTUUR

2.1   Braaikuikenproduksie

      2.1.1   VIER bemarkingselemente
              • Produk/Dienste
              • Prysvasstelling
              • Plasing/verspreiding van produk 
              • Promosie/advertering
              • Verbruikers                                                                 (4)

      2.1.2   VIER aspekte van plaasbestuur
              • Beplanning
              • Koördinasie 
              • Besluitneming 
              • Beheer/Kontrole/monitering
              • Motivering
              • Marknavorsing/markopname                                    (Enige 4)       (4)

      2.1.3   DRIE kenmerke van 'n suksesvolle entrepreneur
              Kreatiwiteit en innovering 
              Risiko-oriëntasie 
              Leierskap en goeie menseverhoudings
              Positiewe houding 
              Deursettingsvermoë
              Toewyding/Motivering
              Beloning/Markgedrewe
              Besluitneming                                                (Enige 3)        (3)

2.2   Besigheidsbeplanning

      2.2.1   Vrae om te vra voordat 'n besigheid begin word
              • Is daar 'n mark vir die goedere of dienste wat jy wil lewer?Is die mark
                  lewensvatbaar?Het jy verbruikers?
              • Het jy die vaardighede wat nodig is om die besigheid te bedryf?
              • Het jy die nodige hulpbronne (menslike/kapitaal/tyd
                 of kan jy die hulpbronne bekom om 'n boerderybesigheid te begin?
                                                                          (Enige 2)          (2)

      2.2.2   Hoofitems van 'n goeie besigheidsplan
              • Naam van die besigheid/vennote/vennootskap
              • Opsomming van besigheidsplan/ strategie
              • Produksieplan
              • Bestuursplan plan
              • Verkoop en bemarkingsplan/ Tydsbestuurplan 
              • Finansiële plan
              • Redes vir die sukses van besigheid                          (Enige 4)       (4)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                       4                        DBE/November 2012
                                   NSS – Memorandum

      2.2.3   Rede vir die insluiting van 'n besigheidsplan
              • Dit dui alle finansiële besonderhede aan m.a.w. hoeveel is nodig vir
                die besigheid, hoe gaan dit gespandeer word en die inkomste
              • Maak voorsiening vir moontlikhedewinste/terugbetalings/vlakke van
                moontlike risiko's
              • Lewensvatbaarheidbesonderhede van die besigheid se begroting
                oor ' n periode van tyd word aangedui                     (Enige 1)        (2)

2.3   Bemarkingstelsel

      2.3.1   Vrye bemarking Die smous verkoop direk aan die verbruiker                   (2)

      2.3.2   TWEE Moontlike risiko's
              • Diefstal/veiligheidsredes
              • Wisselende pryse/vraag en aanbod
              • Bederfbaarheid
              • Gebrek aan vervoer
              • Gebrekkige mark
              • Weerstoestande
              • Regulatoriese veranderings
              • Kompetisie
              • Gesondheid van die smous                                   (Enige 2)       (2)

      2.3.3   DRIE nadele van 'n vrye bemarkingstelsel
              • Uitbuiting deur verbruikers
              • Prys fluktuasie
              • Gebrek aan samewerking tussen produsente en verbruikers kan lei tot
                oorproduksie wat laer pryse tot gevolg het
              • Bemarkingskoste is hoog
              • Gekompliseerde sisteem om te bestuur
              • Benodig ekspert kennis/hooggespesialiseer 
              • Produsente bestee meer tyd aan bemarking
              • Verbruiker het minder bedingings mag
              • Produsent het hoër risiko
              • Baie kompeterend                                      (Enige 3)            (3)

2.4   Vraag en aanbod

      2.4.1   R20,00                                                                       (1)

      2.4.2   Motivering vir verhoogde aanbod van vrugte
              • Die hoeveelheid wat aangebied word sal toeneem van A(200)
                na B(400)
              • Die ewewigsprys sal afneem
              • Laer pryse weens 'n groter aanbod wat lei tot hoër vraag                   (3)

      2.4.3   Verduidelik onelastisiteit van aanbod van landbouprodukte oor 'n
              kort periode
              • Produsente kan nie produksie baie vinnig laat toeneem nie
              • Selfs as die pryse toeneem weens biologiese/seisoenale aard
              • Produksie is afhanklik van tyd en gewasse moet ryp word (Enige 2)          (2)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                        5                        DBE/November 2012
                                    NSS – Memorandum

      2.4.4   Prysstabilisering deur prosessering
              • Die produkte kan nie vir 'n onbepaalde tyd gestoor word nie
              • Die produsent veranderde (waarde-toegevoegde) produkte vir 'n hoër
                 prys/produkte neem toe in waarde (hoër pryse)
              • Dit is nie beperk tot seisoene nie/geen beperkings nie
              • Meer inkomste vir die boer
              • Die mark vir die produk word vergroot
              • Produkte word meestal gepreserveer/langer raklewe
              • Minder produkte sal bederf wat die inkomste verder sal vergroot
                                                                             (Enige 3)       (3)
                                                                                             [35]

VRAAG 3: PRODUKSIEFAKTORE EN BESTUUR

3.1 Kommersiële boerdery

     3.1.1    Drie produksiefaktore in gevallestudie
              • Grond 
              • Kapitaal 
              • Bestuur
              • Arbeid                                                        (Enige 3)       (3)

     3.1.2
                         Lewensduur                              Bates
               Korttermyn                        Bedryfskapitaal/vlottende
                                                 (Betalings/spaargeld/gewasse/
                                                 groente/sonneblomme

               Medium termyn                     Roerende(Gereedskap/trekker/planter)
                                                 
               Lang termyn                       Vaste(Grond/plot/plaas)
                                                                                               (3)

     3.1.3    Kapitaal is duur of Rente of skaars – verhuringsooreenkoms/spaargeld/
              eie geld/verhuring van toerusting                                               (2)

     3.1.4    Skep van kapitaal
              • Deur eie besparings/ /Gewerk in motorindustrie 
              • Produseer groente/sonneblomproduksie 
              • Verhuur/verhuring van gereedskap/kontrakteur                (Enige 2)         (2)

3.2 Produksiefaktore

     3.2.1    Produksiefaktor
              Bestuur – koördineer produksieaktiwiteite/bestuurstake/beplanning              (2)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                        6                         DBE/November 2012
                                    NSS – Memorandum

     3.2.2       Maniere om die produktiwiteit van grond te verbeter
                  • Watervoorsiening/besproeiing
                  • Aanwending van wetenskaplike metodes van produksie/poel van
                     hulpbronne soos masjinerie/aankoop van kunsmisstowwe en
                     chemikalieë vir onkruide en plae
                  • Toepassing van inheemse kennisstelsels (organiese/biologiese
                     boerderypraktyke)
                  • Konsolidering van onekonomiese/klein plaaseenhede (Enige 2)             (2)

     3.2.3       Doeltreffende beplanning
                 (a) Daaglikse beplanning moet gedoen word:
                     • sodat elke werker presies weet wat van hom of haar verwag word
                        vir ' n bepaalde dagmotiveer werkers
                     • voorkom oorbelading en krisissituasies                               (2)
                  (b) Doeltreffende meganisasie moet die volgende insluit:
                    • die vervanging van arbeid met ' n kapitale belegging
                    • voorsiening van meer tegnologie vir veeleisende werk
                    • vinniger voltooiing van werk
                    • meer groeigeleenthede vir werkers/tegnologiese vaardighede en
                       kennis wat opgedoen word deur arbeiders              (Enige 2)       (2)

     3.2.4       Strategieë wat toegepas kan word vir bewustheid van MIV/Vigs
                 •    Blootstelling van informasie/organiseer geselsprogramme/media
                 •    Onderneem MIV/Vigs-bewustheidwerkwinkels en opleiding
                 •    Skep toegang tot behandeling vir seksueel oordraagbare siektes
                 •    Toegang tot antiretrovirale medikasie/laat toets
                      deur regeringsprogramme
                 •    Toegang tot kondome                                     (Enige 2)     (2)

3.3 Rekordhouding

     3.3.1      Finansiële state
                Balansstaat/bate en laste register                                          (1)
     3.3.2      Doel van finansiële staat
                Dit gee 'n opsomming van finansiële stand/likiditeit van plaas op 'n
                bepaalde tydstip/bepaalde datum of tyd                                      (2)
     3.3.3      Definisie van netto waarde
                • Die waarde wat oorbly as al die skulde afgetrek word van die totale
                    bates op die plaas op 'n bepaalde tyd OF
                • Die verskil tussen die waarde van jou bates en die waarde van jou
                    laste                                                                   (2)
     3.3.4      Nettowaarde-berekening
                187 300 – 96 600 = 90 700                                                  (2)
     3.3.5      Onderskeid tussen 'n lening en 'n toelaag
                • Lening: Verkry van n finansiële instansie en is terugbetaalbaar (met
                   rente)
                • Toelaag: gelde wat gratis voorsien word deur skenkers
                   nie terugbetaalbaar                                                      (4)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                        7                        DBE/November 2012
                                    NSS – Memorandum

3.4 Grafieke van produksie-uitset

     3.4.1       Die naam van die plaas wat verteenwoordig word deur grafiek B
                 • Die plaas Polani
                 • En rede: Die plaas wys 'n toename in produksie weens goeie
                   veebestuurspraktyke/laat nie oorbeweiding toe nie/hou nie te veel
                   diere aan vir die grond nie                                              (2)

     3.4.2       TWEE moontlike oorsake vir die daling in produksie-uitset
                 • Oorbeweiding/vertrapping/Oorbenutting van natuurlike hulpbronne 
                 • Gronderosie is sigbaar /Vrugbare bogrond is verwyder 
                 • Grondagteruitgang het plaasgevind weens
                   oorbenutting                                              (Enige 2)      (2)
                                                                                             [35]

VRAAG 4: BASIESE LANDBOUGENETIKA

4.1 Geneties gemodifiseerde voedsel

     4.1.1      Responskoers (%) = 40/60 x 100
                                 = 66,67% of 66.7% of 67%                                   (2)

     4.1.2      (a) Stelling 2                                                              (1)

                (b) Stelling 1                                                              (1)

     4.1.3      Opsomming van resultate van opname
                • Kennis oor GG-voedsel/In stelling 1 het die meerderheid nee
                  geantwoord of 35 het nee geantwoord en 5 ja
                • Gevare oor GG-voedsel/In stelling 2 het die meerderheid ja
                  geantwoord/is vir/hou van GG-voedsel                                      (2)

     4.1.4      TWEE voordele van GG-voedsel
                • Hoër opbrengste
                • Beperk die noodsaaklikheid vir chemiese bespuiting/onkruiddoders
                  insekdoders
                • Weerstandbiedend teen uiterste toestande (koue, droogte) 
                • Langer raklewe                                                            (2)
                • Beter geur, kleur, tekstuur en voedingswaarde            (Enige 2)

4.2 Kruising van rasegte diere

     4.2.1       • 24 swart : 8 bruin 
                              OF
                 • 3 swart : 1 bruin
                              OF
                   75% swart : 25%bruin                                                    (2)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                        8                       DBE/November 2012
                                    NSS – Memorandum

     4.2.2
                       Ouers          B          b 
                        B              BB         Bb 
                        b              Bb         bb
             Een punt vir punnetsquire
             Een punt vir beide die genotipes van die ouers
             Een punt vir die korrekte nageslag                                             (3)

     4.2.3   3: 1 OF 3 swart : 1 bruin OF 75% : 25%                                     (2)

4.3 Variasie & Seleksie

     4.3.1   Natuurlike seleksie                                                           (1)

     4.3.2   Belangrike gebruike van variasie in teling
              • Verbetering van bestaande rasse/kultivars/seleksie van ouers
              • Ontwikkeling/bekendstelling van nuwe rasse/kultivars                       (2)
              • Verantwoordelik vir evolusie
     4.3.3   Invloed van oorerflikheid van kenmerke
             •   Hoe hoër die oorerflikheid van n eienskaphoe gouer die verbetering
                 In die teelprogram                                                        (2)

     4.3.4   Hoe om indekswaardes te gebruik
             •  Individue met waardes bokant 100 sal geselekteer word hulle is             (2)
                beter as die gemiddeld 

4.4 Kloning

     4.4.1   Redes vir die verwydering van die 2de kern
             • Slegs die eiersel word benodig sonder die kern en geen
                chromosome (DNS) is nodig OF
             • Die skenkerkern sal ingesluit word en slegs een selkern kan
                voortbestaan in die sel                                                    (2)
     4.4.2   Tipe seldeling
             Mitose                                                                        (1)
     4.4.3   Redes waarom Dolly nie ander kenmerke vertoon nie
             •   Die kern met die DNS/gene/chromosome van die
                 tweede skenkerskaap
             •   is verwyder                                                               (2)
     4.4.4   TWEE voordele van kloning in die landbou-veebedryf
             •  Verbeter die ontwikkeling in teling
             •  Meer volhoubare voedselproduksie                                           (2)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                      9                      DBE/November 2012
                                  NSS – Memorandum

4.5 Leeubekkieplante

     4.5.1   Tipe dominansie
             Onvolledige dominansie                                                  (1)

     4.5.2   Genotipes verteenwoordig deur:
             A - FR FR 
             B - FR FW
             C - FW FW                                                               (3)

     4.5.3   Fenotipiese verhouding van die F 2 -generasie
             • 1 : 2 : 1 OF 25% : 50% : 25% OF 1 rooi : 2 pienk : 1 wit
             •                                                                        (2)
                                                                                      [35]

                                                          TOTAAL AFDELING B:          105
                                                              GROOTTOTAAL:            150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Agricultural Sciences P2 Nov 2012 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2012-eng/be8b97cf-6b96-4809-84a5-5548953a5537) — Agricultural Sciences · QP · 2012 · Eng
- [Gr12 AGRS P2 S12 MEMO Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr12-agrs-p2-s12-memo-eng/bcdc1244-8199-4772-99c8-b85c13b1e9fc) — Agricultural Sciences · Memo · 2012 · Eng
- [Agricultural Sciences P2 Nov 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2019-memo-eng/e3580d94-8d1b-43e3-b00d-26ee5b0c5d7d) — Agricultural Sciences · Memo · 2019 · Eng
- [Agricultural Sciences P2 Nov 2018 FINAL Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2018-final-memo-afr/1539e939-d6a0-42ab-bed6-216843112de6) — Agricultural Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 Nov 2018 FINAL Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2018-final-memo-eng/fc204efa-af9c-494d-99fe-cd88e1750065) — Agricultural Sciences · Memo · 2018 · Eng
- [Agricultural Sciences P2 Nov 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2016-memo-afr/7d957c3f-26dc-458c-9c33-c32d3ca5e792) — Agricultural Sciences · Memo · 2016 · Afr

## More from Grade 12 Agricultural Sciences

- [Gr 12 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-sci-atp-2023-24/f8eca465-7b8e-42d7-afd8-c86963794db8) — ATP
- [Agricultural Sciences P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2025-eng/84db8f48-7d8c-432b-a67b-1f405c9b2431) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-qp-june-2024-afrikaans/48719f25-7bad-42d9-ac10-98ce8ff7d641) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/bef7725c-6e39-4ea2-a70e-eb20a0ec8a39) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-english/2cff966d-6745-4923-803b-a44e55866231) — QP · 2024 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P1 GR12 SEPT 2024 Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-sept-2024-sesotho/f17d9c4e-4a0e-4b55-8838-35f2b361f76a) — QP · 2024 · Sesotho

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
