# Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC November 2015 Memo

> Grade 12 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2015 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2015-memo-afr/fe2c5131-ba17-4a68-8321-7b9de1817d2e
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2015
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC November 2015 Memo](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2015-memo-afr/fe2c5131-ba17-4a68-8321-7b9de1817d2e)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2015. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                           LANDBOUWETENSKAPPE V2

                                  NOVEMBER 2015

                                   MEMORANDUM

TOTAAL: 150

                      Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                      2                         DBE/November 2015
                                          NSS

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      1.1.1        C 
         1.1.2        D 
         1.1.3        C 
         1.1.4        C 
         1.1.5        A 
         1.1.6        D 
         1.1.7        D 
         1.1.8        A/B 
         1.1.9        A 
         1.1.10       D                                                    (10 x 2)       (20)

1.2      1.2.1        D 
         1.2.2        G 
         1.2.3        F 
         1.2.4        C 
         1.2.5        E                                                     (5 x 2)       (10)

1.3      1.3.1        Beplanning 
         1.3.2        Advertering/bemarking/promosie 
         1.3.3        Inkomstestaat 
         1.3.4        Inteeldegenerasie/agteruitgang 
         1.3.5        Homosigositeit                                        (5 x 2)       (10)

1.4      1.4.1        Vraag 
         1.4.2        Produktiwiteit 
         1.4.3        Bedryfs/vlottende 
         1.4.4        Denk/Besigheid/entrepreneurs/aanpasbaarheid
         1.4.5        Atavisme                                               (5 x 1)       (5)

                                                            TOTAAL AFDELING A:              45

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                         3                       DBE/November 2015
                                             NSS

AFDELING B

VRAAG 2: LANDBOUBESTUUR EN BEMARKING

2.1      Bemarking van landbouprodukte

         2.1.1        Tipe bemarking
                      Vryebemarking                                                         (1)

         2.1.2        Rede vir hierdie tipe bemarking
                        • Produkte word enige plek verkoop/direk aan verbruiker
                        • Direkte kontak tussen produsent en verbruiker  (Enige 1)         (2)

         2.1.3        Kanaal geïllustreer
                      Direk aan die verbruiker/publiek                                      (1)

         2.1.4        TWEE voordele van hierdie bemarkingskanaal
                        • Verbruiker kan pryse vergelyk/kan onderhandel 
                        • Verbruikers betaal minder/geen middelman onkostes
                        • Verbruiker kry beter kwaliteit produk          (Enige 2)          (2)

         2.1.5        DRIE probleme wat vryebemarking kan belemmer
                        • Bederfbaarheid 
                        • Kompetisie/mededinging 
                        • Seisoenale fluktuasies 
                        • Diversiteit in produksie 
                        • Veiligheid van verkoper 
                        • Risiko/hoeveelheid verbruikers                   (Enige 3)        (3)

2.2      Vraag en aanbod

         2.2.1        Verwantskap tussen prys, aanbod en vraag
                      • Hoe hoër die prys , hoe hoër die aanbod 
                         hoe kleiner die vraag 
                                                       OF
                      • Hoe laer die prys , hoe laer die aanbod 
                        hoe hoër/groter die vraag                                           (3)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                                   4                       DBE/November 2015
                                                       NSS

         2.2.2                 Grafiek van die vraag en aanbod van lemoene

                                       Vraag en aanbod van lemoene
                         35
                         30                                                     Aanbod

                         25

           Prys (Rand)
                         20
                         15
                         10                                                     Vraag

                          5
                          0
                                 5       10       15         20      25
                                     Hoeveelheid lemoene (sakkies)

                               Kriteria/rubriek/merkriglyne
                                • Korrekte opskrif 
                                • X as - korrek gekalibreer met byskrif (Hoeveelheid lemoene) 
                                • Y as - korrek gekalibreer met byskrif (Prys) 
                                • Korrekte eenhede (Rand en sakkies) 
                                • Akkuraatheid vir beide lyngrafieke (Vraag en Aanbod) 
                                • Lyngrafieke (Vraag en Aanbod)                                        (6)

         2.2.3                 Rede vir die hoër vraag
                                • Prys per sakkie in week 1 was laer (R10) 
                                • Maar hoër (R35) in week 5                                            (2)

2.3      Agribesigheidsplan

         DRIE probleme met die opstel van 'n besigheidsplan
            • Onvoldoende navorsing/Gebrek aan kennis 
            • Gapings/is vaag/verskaf te veel inligting 
            • Onvoldoende tegniese detail 
            • Onrealistiese aannames en projeksies 
            • Gebruik die verkeerde formaat 
            • Verberg swakplekke en risiko's 
            • Te algemeen 
            • Ongeloofvaardig
            • Geen aanduiding van kompetisie
            • Begroting/kontantvloei foute/Berekenings foute/onvolledige syfers
            • Onbevoegdheid                                              (Enige 3)                     (3)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                        5                         DBE/November 2015
                                            NSS

2.4      Bemarkingswetgewing

         2.4.1        Wet op Landbouprodukstandaarde (No. 119 van 1990)                      (1)
         2.4.2        Wet op die Veiligheid van Vleis (No. 40 van 2000)                      (1)
         2.4.3        Wet op die Beskermings van die Verbruiker (No. 68 van 2008)            (1)
         2.4.4        Wet op die Reëling van die Uitvoer van Bederfbare Produkte
                      (No.9 van 1983)                                                        (1)

2.5      Entrepreneurseienskappe

         2.5.1        VIER entrepreneurseienskappe
                         • Kreatiwiteit 
                         • Innovering 
                         • Die neem van risiko's 
                         • Leierskap 
                         • Harde werk
                         • Deursettings vermoë                             (Enige 4)         (4)

         2.5.2        Verduideliking van die entrepreneurseienskappe
                         • Kreatiwiteit - begin 'n kook en spysenieringsonderneming 
                         • Innovasie - gebruik die beskikbare menslike/finansiële
                            hulpbronne/leerders/betrokke by gemeenskap aktiwiteite 
                         • Risiko - gebruik geskenkte geld om die besigheid te
                            begin/Begin besigheid met min leerders 
                         • Leierskap - lei die groep leerders op/ontwikkel tot 'n
                            opleidingsentrum 
                         • Harde werk - begin en bestuur die besigheid slegs in twee
                            jaar
                         • Deursettings vermoë - begin en bestuur die besigheid slegs
                            in twee jaar                                     (Enige 4)       (4)
                                                                                              [35]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                         6                          DBE/November 2015
                                             NSS

VRAAG 3: PRODUKSIEFAKTORE EN BESTUUR

3.1      Plaasarbeid

         3.1.1        Tipes arbeid
                      A – permanent/voltydse/opgeleide/gedeeltelik opgeleide 
                      B - seisoenaal/tydelik/opgeleide/gedeeltelik opgelei                      (2)

         3.1.2        Regverdiging vir VRAAG 3.1.1
                      A - take word verrig op 'n gereelde en herhaalde basis/opleiding 
                      B - take word seisoenaal verrig/opleiding                                 (2)

         3.1.3        TWEE faktore dat permanente arbeiders die sektor verlaat
                       • Lae lone/vergoeding/Beter lone 
                       • Kompetisie
                       • Gebrek aan opleiding 
                       • Langwerksure/ 
                       • Swak gesondheids-/nie bevorderlike werksomstandighede
                         Ongunstige omstandighede 
                                                                                 (Enige 2)       (2)

         3.1.4        Aanpak van die uitdagings van permanente arbeiders
                        • Verbeter die benutting van arbeiders 
                        • Verbeter die ekonomiese kondisies van arbeiders 
                        • Verseker opleidingsgeleenthede 
                        • Gee gehoor aan die basiese diensvoorwaardes 
                        • Maak voorsiening vir gesondheidsopvoeding/opleiding 
                        • Gee lof en erkenning aan arbeiders/motivering 
                        • Voorsien die nodige gereedskap/ toerusting/klere om take te            (2)
                           verrig  (Enige 2)

         3.1.5        Wetgewing vir die beheer van veiligheid
                      Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid (No.85 van 1993)                   (1)

         3.1.6        Tipes kapitaal
                         • Vaste kapitaal 
                         • Roerende /beweegbare/losgoed kapitaal
                         • Bedryfskapitaal/vlottende                          (Enige 2)         (2)

3.2      Grond as produksiefaktor

         3.2.1        Ekonomiese kenmerke
                        (a) Landbougrond is beperk/ Het ekonomiese waarde/Stedelike
                            ontwikkeling beperk grond
                        (b) Onderhewig aan die wet van-dalende-meeropbrengs 
                        (c) Grond is duursaam/onvernietigbaar 
                        (d) Grond is onvernietigbaar/permanent van aard/produksie
                            potensiaal verskil                                                  (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                         7                          DBE/November 2015
                                             NSS

         3.2.2        TWEE maniere om die produktiwiteit van grond te verhoog
                        • Gebruik wetenskaplike produksiemetodes/tegnologie van
                          produksie/verander verbouingspraktyke/diere praktyke
                        • Infrastruktuur
                        • Diversifikasie
                        • Watervoorsiening/besproeiing 
                        • Konsolidasie van onekonomiese eenhede 
                        • Verseker dat die tipe boerdery gepas vir die omgewing is
                        • Opleiding en opvoeding 
                                                                            (Enige 2)            (2)

3.3      Markrisiko

         3.3.1        Eksterne faktore wat tot die situasie lei
                      Kompetisie                                                                (1)

         3.3.2        Tipe risiko deur die bestuurder ondervind
                      Mark/prys/finansiële risiko                                               (1)

         3.3.3        Motivering van markrisiko
                        • Toename in die aanbod van produkte 
                        • Gee aanleiding tot 'n laer prys                                       (2)

         3.3.4        TWEE risikobestuurstrategieë
                        • Vaste kontrakte/verskansing 
                        • Waardetoevoeging/prosessering 
                        • Buigbaarheid 
                        • Goeie begrip/verstaan van vorige prys tendense 
                        • Diversifikasie/spesialisasie
                        • Effektiewe kontrole metode                      (Enige 2)             (2)

         3.3.5        TWEE komponente van bestuur
                        • Beplanning /Stel van doelwitte 
                        • Implementering/koördinering
                        • Kontrole/beheer 
                        • Besluitneming                                                         (2)
                        • Organisering                                       (Enige 2)

3.4      Kapitaalitems en kostes

         3.4.1        Klassifisering van items
                         (a) Inkomste - Beesverkope skaapverkope                               (2)

                         (b) Veranderlike kostes - Bemarkings koste  Graan vir voer 
                                                   Elektrisiteit  Telefoonrekening             (2)
                                                                                (Enige 2)

                         (c) Oorhoofse kostes - Telefoonrekening  elektrisiteit                (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                           8                   DBE/November 2015
                                               NSS

         3.4.2        Bereken die netto wins met formule
                      Inkomste    = R110 500 + R80 900 = R191 400 
                      Uitgawes    = R42 350 + R22 500 + R20 000 + R12 500
                                  = R97 350 
                      Netto wins = Inkomste – uitgawes 
                                  = R191 400 – R 97 350
                                  = R 94 050 
                                                   OF

                      Netto wins      = Inkomste – uitgawes 
                                      = R191 400 – R 97 350
                                      = R 94 050                                          (4)
                                                                                           [35]

VRAAG 4: BASIESE LANDBOUGENETIKA

4.1      Kruising tussen bruin ooi en wit ram

         4.1.1        Fenotipe van die ouers
                      P1
                         • Bruin gekleurde ooi 
                         • Wit gekleurde ram 
                            OR
                      P2
                           •   Bruin ooi
                           •   Bruin/wit ooi                                               (2)

         4.1.2        Genotipe van die ouers
                      P1
                         • Ooi AA 
                         • Ram aa
                               OF
                      P2

                           •   Ooi – Aa
                           •   Ram – Aa/aa                                                (2)

         4.1.3        Tipe dominansie
                      Volledige dominansie                                                (1)

         4.1.4        Motivering
                      Bruin is dominant oor wit                                          (2)
                      Geen intermediêre kleure

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                              9                  DBE/November 2015
                                                  NSS

         4.1.5        Moontlike genotipes van die eerste kruising d.m.v. die Punnett
                      vierkant

                                  ♂      A         A
                                 ♀                       
                                a        Aa        Aa
                                a       Aa        Aa

                                             OF

                                  ♀      a         a
                                ♂
                                A        Aa        Aa
                                A       Aa        Aa   

                      Merk riglyne:

                      Manlike gamete 
                      Vroulike gamete 
                      Nageslag 
                      Punnet vierkant                                                       (4)

4.2      Teelstelsels

         4.2.1        Tipe teelstelsel
                      Opgradering                                                           (1)

         4.2.2        TWEE nadele van opgradering
                        • Baie lang proses/tydsaam 
                        • Bulle moet van buite aangekoop word om inteling te
                          voorkom/duur proses 
                        • Kommersiële waarde van eerste aantal generasies is laag 
                        • Nageslag is nooit 100% suiwer nie                (Enige 2)        (2)

         4.2.3        Bepaling van die aantal kruisings/generasies
                      5 kruisings                                                           (1)

         4.2.4        Berekening van die persentasie suiwerheid

                         •   Koei ½ x 75% = 37,5% 
                         •   Bul ½ x 100% = 50% 
                         •   37,5% + 50 % 
                         •   = 87,5% 
                             OF
                         •   ½  x (75% + 100%)
                         •   = 87,5% 

                             OF
                         •   (75% + 100%)
                                  2
                         •   = 87,5%                                                        (4)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                          10                           DBE/November 2015
                                              NSS

4.3      Oorerflikheid van die eienskappe by skape

         4.3.1        Bepaal die voorgestelde teelwaarde van geboortemassa
                      BTW = (Lam massa – kudde massa) x % oorerflikheid 
                                    = (3kg – 1,8kg) x 60% =
                                    = 0,72                                                     (3)

         4.3.2        Implikasie van die berekening
                         • Nageslag sal 0,72kg swaarder wees  as die kudde
                            gemiddeld 
                         • Die kudde gemiddeld sal 0,72kg ligter  as die nageslag
                            van die lam wees 
                         • Toename in geboorte gewig bo die van die gemiddeld van
                            die kudde                                                          (2)

         4.3.3        Oorerfbaarheid van vagmassa
                      50 %                                                                     (1)

         4.3.4        TWEE redes waarom naspeense groei nie aanbeveel word nie
                        • Omgewingsfaktore het 'n baie groot invloed op die uitkoms
                          van die eienskap 
                        • Oorerflikheid is baie laag/slegs 33% oorerfbaar                      (2)

4.4      Geneties gemodifiseerde blaarslaai

         4.4.1        Verskil in opbrengs tussen GM en nie GM blaarslaai
                      GM blaarslaai produseer beter onder verskillende toestande  as nie
                      GM blaarslaai onder dieselfde toestande                                  (2)

         4.4.2        EEN voordeel van GM blaarslaai onder beide toestande
                      Hoër opbrengs/produseer beter                                            (1)

         4.4.3        DRIE voordele van genetiese ingenieurswese bo tradisionele
                      metodes
                        • Presiese/verlangde gene word oorgedra 
                        • Nie beperk tot kruisings van dieselfde spesies nie 
                        • Meer gerieflik/geskik 
                        • Vinnig/benodig slegs een generasie om te voltooi 
                        • Meer bestand teen peste/droogte/siektes/onkruide
                        • Hoër opbrengs                                      (Enige 3)         (3)

         4.4.4        TWEE omgewings risiko's van geneties gemodifiseerde plante
                        • Raak bestand teen gifstowwe/onkruiddoders/'superweeds'/
                          plante is bestand teen gevaarlike gifstowwe 
                        • Aanhoudende gebruik van gifstowwe/dodders besoedel die
                          omgewing 
                        • Voordelige insekte/organismes word gedood    (Enige 2)               (2)
                                                                                                [35]

                                                                   TOTAAL AFDELING B:           105
                                                                       GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Agricultural Sciences P1 Nov 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2015-memo-afr/c2021dc3-190e-4495-a864-78e96b305ead) — Agricultural Sciences · Memo · 2015 · Afr
- [AGRIC SC P2 GR12 SEPT 2015 MEMO ENG](https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p2-gr12-sept-2015-memo-eng/405a318d-66c5-49e3-a5a7-116f64c66145) — Agricultural Sciences · Memo · 2015 · Eng
- [AGRIC SC P2 GR12 SEPT 2015 MEMO AFR](https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p2-gr12-sept-2015-memo-afr/3ef93746-90a9-4f7e-83f2-96b383c8e37d) — Agricultural Sciences · Memo · 2015 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 June 2015 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-june-2015-memo-eng/ac3c62b6-051b-4a5f-9971-f9a5a8f508d7) — Agricultural Sciences · Memo · 2015 · Eng
- [Agricultural Sciences P2 June 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-june-2015-memo-afr/d67c3ac8-a489-467d-b199-2ab155be3933) — Agricultural Sciences · Memo · 2015 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 Nov 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2019-memo-eng/e3580d94-8d1b-43e3-b00d-26ee5b0c5d7d) — Agricultural Sciences · Memo · 2019 · Eng

## More from Grade 12 Agricultural Sciences

- [Gr 12 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-sci-atp-2023-24/f8eca465-7b8e-42d7-afd8-c86963794db8) — ATP
- [Agricultural Sciences P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2025-eng/84db8f48-7d8c-432b-a67b-1f405c9b2431) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-qp-june-2024-afrikaans/48719f25-7bad-42d9-ac10-98ce8ff7d641) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/bef7725c-6e39-4ea2-a70e-eb20a0ec8a39) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 GR12 SEPT 2024 Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-sept-2024-sesotho/f17d9c4e-4a0e-4b55-8838-35f2b361f76a) — QP · 2024 · Sesotho
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2024-afrikaans/8e32cd2a-091a-453e-805b-a2206fd54cc0) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
