# Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC November 2016 Memo

> Grade 12 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2016 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2016-memo-afr/7d957c3f-26dc-458c-9c33-c32d3ca5e792
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC November 2016 Memo](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2016-memo-afr/7d957c3f-26dc-458c-9c33-c32d3ca5e792)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2016. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                NASIONALE
                            SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD12

                          LANDBOUWETENSKAPPE V2
                                 NOVEMBER 2016
                                  MEMORANDUM

 PUNTE:150

                        Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                           2                       DBE/November 2016
                                         NSS – Memorandum

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      1.1.1        A 
         1.1.2        D 
         1.1.3        B 
         1.1.4        D 
         1.1.5        B 
         1.1.6        D 
         1.1.7        B 
         1.1.8        C 
         1.1.9        A 
         1.1.10       C                                                      (10 x 2)        (20)

1.2      1.2.1        E 
         1.2.2        G 
         1.2.3        J 
         1.2.4        B 
         1.2.5        C                                                      (5 x 2)         (10)

1.3      1.3.1        Elastisiteit 
         1.3.2        Kontantvloei 
         1.3.3        Teelwaarde 
         1.3.4        Epistase 
         1.3.5        Intelingsdegenerasie/-agteruitgang/depressie             (5 x 2)       (10)

1.4      1.4.1        Prosessering/verwerking 
         1.4.2        Produktiwiteit 
         1.4.3        Lipofeksie 
         1.4.4        Kodominansie 
         1.4.5        Seleksie                                                  (5 x 1)       (5)

                                                              TOTAAL AFDELING A:               45

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                         3                       DBE/November 2016
                                       NSS – Memorandum

AFDELING B

VRAAG 2: LANDBOUBESTUUR EN BEMARKING

 2.1     Gedeelte oor bemarking

         2.1.1 Identifikasie van die bemarkingsfunksies
               • Transport/vervoer                                                           (1)
               • Stoor/berging                                                               (1)

         2.1.2 Ekonomiese term vir elk van die volgende stellings
               • Verpakking                                                                  (1)
               • Verkoeling                                                                  (1)
               • Prosessering/waarde toevoeging                                              (1)

         2.1.3 TWEE voordele van die prosessering van landbouprodukte
               •  Voorkom agteruitgang/bederf/verleng die rakleeftyd 
               •  Produkte is beskikbaar regdeur die jaar 
               •  Veiligheid/veiliger deur verhitting tot by sekere temperature 
               •  Maklik om te vervoer 
               •  Makliker om te stoor/berg 
               •  Waardetoevoeging aan plaasprodukte/verhoogde waarde/hoër
                  inkomste vir boere 
               •  Verskaf werksgeleenthede 
               •  Verminder vermorsing van oortollige produkte 
               •  Voorkom 'n ooraanbod van produkte 
               •  Produkte is makliker om te verpak en te hanteer/vereenvoudig
                  produkte                                                  (Enige 2)        (2)

2.2      Gevalle studie oor die verbouing van rissies

         2.2.1 Identifikasie van die suksesvolste boer
               Boer B                                                                        (1)

         2.2.2 Rede
               • Boer B verkoop sy produk teen 'n hoër prys/R8/kg 
               • Boer doen navorsing/identifiseer verbruikers voorkeure en
                  verkoop daarom sy produkte teen 'n wins 
               • Boer bereken die koste en verkoop teen 'n wins 
               • Verseker toekomstige markte 
               • Verpakking volgens verbruikers behoeftes/voorkeure 
               • Geen gebruik van 'n middelman nie                      (Enige 1)            (1)

         2.2.3 TWEE aspekte van fokus vir'n bemarkingstrategie
               • Produkte 
               • Verbruikers voorkeure/vraag 
               • Prysbepaling/vasstelling 
               • Plek/verspreiding 
               • Promosie                                                   (Enige 2)        (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                          4                       DBE/November 2016
                                        NSS – Memorandum

         2.2.4   Aanduiding van die bemarkingstrategie
                 • Navorsing 
                 • Bemarkings mengsel                                       (Enige 1)        (1)

         2.2.5   TWEE voordele van die bemarkingstrategie vir die boer
                 • Markte/verkope/pryse is gewaarborg 
                 • Geen middelman/tussenganger/persoon 
                 • Waarborg kontrakte vir die volgende seisoen 
                 • Promosie van produkte                              (Enige 2)              (2)

2.3      Formulering van 'n hipotese

         2.3.1   Formulering van die hipotese
                 • Die prys van lemoene word beinvloed  deur die vraag daarna 
                    OF
                 • 'n Daling in die prys van lemoene  lei tot 'n hoër vraag daarvoor
                    OF
                 • Die verhoging in die prys van lemoene  sal aanleiding gee tot 'n
                    laer vraag/wins/hoër verliese 
                    OF
                 • Verkope van lemoene sal daal  met 'n verhoging in prys 
                 • Verkope van lemoene sal styg  met 'n verlaging in prys                   (2)

         2.3.2   Faktor wat vraag beïnvloed
                 • Prys                                                                      (1)

         2.3.3   Verduideliking van die faktor wat vraag beïnvloed
                 • As die prys van lemoene daal sal die vraag styg 
                     OF
                 • As die prys van lemoene styg sal die vraag daal/afneem                   (2)

         2.3.4   Invloed van die hoёr prys op die winsgewendheid
                 Met 'n styging in prys  sal die wins daal/afneem                           (2)

2.4      Analise van die advertensie

         2.4.1   Tipe etikettering
                 Eko/groen-etikettering                                                      (1)

         2.4.2   TWEE redes vir etikettering
                 • Verpak in herwinde sakkies/materiaal/biodegradeerbaar 
                 • Organies geproduseer                                                      (2)

         2.4.3 Regverdig omgewings vriendelike verpakking
               • Verpak in herwinde sakkies/materiaal 
               • Organies geproduseer                                      ( Enige 1)        (1)

         2.4.4   Bemarkings aanslag vir die bevordering van produksie
                 Volhoubare landboubemarking/groen/eko-vriendelike bemarking                 (1)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                        5                       DBE/November 2016
                                      NSS – Memorandum

2.5      SWOT-ontleding

         2.5.1 Koppel die stellings aan die SWOT-ontleding
               •  A - Sterkpunte                                                           (1)
               •  B - Geleenthede                                                          (1)
               •  C - Swakhede                                                             (1)
               •  E - Bedreigings                                                          (1)

         2.5.2 Hoe sterkpunte/geleenthede boerdery onderneming kan verbeter
               •  Boer kan voordeel trek uit die grond deur toegang tot besproeiing/
                  hulp van die voorligtingsbeampte/finansiële bystand van die
                  Landbank (sterkpunt) 
               •  Vraag na miniatuur worteltjies (geleentheid)                             (2)

2.6      DRIE persoonlike eienskappe van 'n suksesvolle entrepreneur
         • Leierskap 
         • Motivering 
         • Selfvertroue 
         • Toewyding 
         • Harde werk/energiek 
         • Deursettingsvermoë 
         • Markgedrewenheid 
         • Innovasie/kreatiwiteit 
         • Positiewe gesindheid 
         • Die neem van risiko's 
         • Dinamies/buigsaamheid 
         • Verantwoordelikheid 
         • Sukses gedrewe 
         • Kommunikasie 
         • Visie/doel georiënteerd                                  (Enige 3)              (3)
                                                                                            [35]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                                                             6                          DBE/November 2016
                                                                           NSS – Memorandum

VRAAG 3: PRODUKSIEFAKTORE
3.1                                   Grond as produksiefaktor
                                      3.1.1          Staafgrafiek van die bevolkingsgrote en die beskikbare
                                                     bewerkbare grond oor tyd

                                               Bevolkingsgrote en die beskikbare bewerkbare grond
                                                         oor 'n periode van ses dekades

      Bevolkingsgrote en die beskikbare
                                          50
                                          45
                                                   Bevolkingsgrote   Beskikbare bewerkbare grond
                                          40
                                          35
                                          30

       bewerkbare grond (Miljoen & ha)
                                          25
                                          20
                                          15
                                          10
                                           5
                                           0
                                                  1961        1971      1981          1991         2001   2011
                                                                               Jare

                                      Kriteria/rubriek/nasienriglyne
                                      • Korrekte opskrif 
                                      • Y-as: Korrek gekalibreer met byskrif
                                          (Bevolkingsgrote en die beskikbare bewerkbare grond) 
                                      • X-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Jare) 
                                      • Korrekte eenhede (miljoen en hektaar) 
                                      • Staafgrafiek 
                                      • Alle kriteria korrek voorgestel/aangebied                                                    (6)
                                      3.1.2          Die ekonomiese eienskap van grond
                                                     Grond vir landbou doeleindes is beperk/beperkend                                (1)
                                      3.1.3          Invloed van beperkte grond op produksie
                                                     Verhoogde populasie plaas meer druk op die beperkte
                                                     landbougrond  gevolglik sal produksie afneem/verlaag 
                                                     OF
                                                     Hoe grootter die populasie 
                                                     hoe minder die beskikbare landbougrond/produksie 
                                                     OF
                                                     Hoe kleiner die populasie 
                                                     hoe meer die beskikbare landbougrond/produksie 
                                                     OF
                                                     Hoe meer die beskikbare landbougrond  hoe hoër die produksie 
                                                     OF
                                                     Hoe minder die beskikbare landbougrond 
                                                     hoe laer die produksie                                                          (2)

Kopiereg voorbehou                                                                                               Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                            7                       DBE/November 2016
                                          NSS – Memorandum

         3.1.4        TWEE maatstawwe op produktiwiteit van grond te verhoog
                      • Ontwikkel siekte bestande kultivars en rasse 
                      • Kennis oor die regte gebruik van kunsmis/doders 
                      • Regte aanwending van grond/kyk beter na landbougrond 
                      • Aanpassing/gebruik van wetenskaplike metodes/gebruik van
                         tegnologie om opbrengste te verhoog 
                      • Verhoog      kennisvlakke    deur    landbou-opleiding/presisie
                         boerdery 
                      • Meganisasie 
                      • Diversifikasie 
                      • Water voorsienings/bestuur 
                      • Voldoen aan die toepaslike beleid/wetgewing 
                      • Konsoladering van onekonomiese eenhede              (Enige 2)           (2)

3.2      Kontrakte van werkers

         3.2.1        Werker met die verkeerde werksomstandighede
                      Werker B                                                                  (1)

         3.2.2        Rede
                      • Te lang werksure/12 uur per dag 
                      • Onvoldoende betaling vir Sondae en openbare vakansiedae/
                         Boer betaal R200 per dag en nie R240 per dag nie 
                      • Verlof nie volgens wetgewing nie/10 dae verlof in 3 jaar 
                                                                              (Enige 2)          (2)

         3.2.3        Arbeidswetgewing omwerkgewer mee te konfronteer
                      • Wet op Arbeidsverhoudinge 
                      • Wet op Basiese Diensvoorwaardes                                         (2)

3.3      Metodes om arbeids produktiwiteit te verhoog

         3.3.1        Fisiese beplanning van die infrastruktuur/fisiese plaasbeplanning         (1)

         3.3.2        Opleiding/vaardigheidsontwikkeling                                        (1)

         3.3.3        Aanvaarbare lewensomstandighede/omgewing                                  (1)

         3.3.4        Meganisasie                                                               (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                              8                    DBE/November 2016
                                            NSS – Memorandum

3.4      Kontantvloeistaat

         3.4.1        Mini kontantvloeistaat

                                   Kostes items                       Bedrag
                       Lone                                    R4 000
                       Voer                                    R7 00         
                       Elektrisiteit                           R2 500
                       Ander kostes                            R1 500
                       Totale kostes                           R15 000 

                       Inkomste
                       Eiers/braaikuikens verkoop per week     R10 000/R60 000 
                       Nettokontant per week                   – R5 000/R45 000 
                                                                                                (4)

         3.4.2        Bepaling van die netto kontant inkomste vir die maand
                      • Eier inkomste per week + braaikuiken inkomste per
                         maand – kostes per maand
                      • (R10 000 x 4)  + R50 000 = R90 000 – (R15 000 x 4) 
                      • = R30 000                                                              (3)

         3.4.3        Kan die netto wins van 'n onderneming deur die kontantvloei
                      gewaarborg word
                      • Onderneming se kontantvloei per week is negatief/posetief (–
                         R5000/R45 000) 
                      • Kontantvloei nie gebruik om die netto wins/inkomste van die
                         onderneming te bepaal nie/kontantvloei kan beperk wees vir 'n
                         gegewe tydperk al is die onderneming winsgewend                       (2)

3.5      Kapitaal probleme

         3.5.1        Oorkapitalisering                                                        (1)

         3.5.2        Risiko faktore/onsekerheid                                               (1)

         3.5.3        Kapitaal is skaars/rentekoers                                            (1)

         3.5.4        Depresiasie                                                              (1)

3.6      Identifikasie van die bestuursbeginsels

         3.6.1        Beplanning/besluitneming                                                 (1)

         3.6.2        Kontrole/beheer                                                          (1)

                                                                                                [35]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                             9                          DBE/November 2016
                                           NSS – Memorandum

VRAAG 4:BASIESE LANDBOUGENETIKA

4.1      Kruising van die swart-gesig ram en die wit-gesig ooi

         4.1.1        Genotipe van ouer B
                      bb                                                                           (1)

         4.1.2        Aanduiding of ouers homosigoties of heterosigoties is
                      Homosigoties                                                                 (1)

         4.1.3        Rede
                      Ouers het dieselfde allele vir die gene/suiwer ras                           (1)

         4.1.4        Identifikasie van die fenotipe in die F 2 generasie
                      • F: swart-gesig                                                             (1)
                      • G: swart-gesig                                                             (1)
                      • H: wit-gesig                                                               (1)

         4.1.5        Genotipiese en fenotipiese verhouding in die F 2 generasie
                      • Verhouding van die genotipe 1:2:1                                          (1)
                      • Verhouding van die fenotipe 3:1/3 swart:1 wit                              (1)

4.2      Verwagte teelwaardes

         4.2.1        Geselekteerde eienskappe in die Bonsmara en die Boerbok
                      Bonsmara:Sagtheid van vleis 
                      Boerbok: Naspeningsgroei                                                     (2)

         4.2.2        Regverdiging
                      • Die oorerflikheid van beide die eienskappe is hoёr as 50%/
                         word meer deur gene bepaal                                               (2)

         4.2.3        TWEE redes om nie vir geboortemassa, vaggewig en
                      maervleis te selekteer nie
                      • Oorerflikheid is laer as 50% 
                      • Eienskappe word meer deur omgewingsinvloede beheer/                         (2)
                         minder beheer deur gene 

4.3      Omgewingsfaktore wat variasie veroorsaak

         4.3.1        Ligintensiteit/temperatuur/klimaat                                           (1)

         4.3.2        Voeding                                                                      (1)

         4.3.3        Topografie/reliëf/terrein                                                    (1)

         4.3.4        Klimaat/lae temperatuur                                                      (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                           10                         DBE/November 2016
                                         NSS – Memorandum

4.4      Poligeniese oorerwing

         4.4.1        Bepaling van die produksie van die BbGgkk gene
                      • B= 5 eiers 
                      • G = 5 eiers 
                      • 5 + 5 + 60 = 70 eiers                                                   (3)

         4.4.2        Genotipe wat 90 eiers lewer
                      BBGGKK                                                                    (1)

         4.4.3        Gee die tipe oorerwing
                      Poligeniese/kwantitatiewe oorerwing                                       (1)

4.5      Teelprogram met verse

         4.5.1        Toepaslike term vir die verskynsel van die data
                      Aaneenlopende/kontinue variasie/normaal verspreidingskurwe/
                      biometrie                                                                 (1)

         4.5.2        Aantal verse as 12% geselekteer word
                      Totaal : 10+15+20+30+40+60+75+65+45+35+15+10+5 = 425 
                      12% (0,12)x 425 
                      = 51 verse                                                                (3)

         4.5.3        Massa van die gemiddelde vers
                      Gemiddelde massa = 140 kg                                                 (1)

         4.5.4        Boer se doel met die verse
                      (a) Hoogste lewende massa - Selekteer vir teel doeleindes                 (1)
                      (b) Laagste lewende massa - Prul/slag/verkoop                             (1)

4.6      Tegniek vir die genetiese modifikasie van tamaties

         4.6.1        Identifikasie van die tegniek
                      Genetiese modifikasie/manipulering/ingenieurswese/
                      mikro-inspuiting                                                          (1)

         4.6.2        TWEE voordele van GM/mikro-inspuiting
                      • Beter/hoër opbrengste/oeste 
                      • Beter/langer rekleeftyd//stoor 
                      • Verbeter/verhoog       die     kwaliteit/voedingswaarde/waarde
                         toevoeging 
                      • Meer/beter bestand teen insekte/peste/siektes 
                      • Bestand teen droogtes/omgewings uiterstes            (Enige 2)          (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                           11                     DBE/November 2016
                                         NSS – Memorandum

         4.6.3        TWEE sosio-ekonomiese implikasies van GMO plante
                      • Kleinskaal/arm boere kan dit nie bekostig nie/GM plante is
                         duur 
                      • Boere mag nie GMO's her-gebruik nie 
                      • Boere kan sommige sade nie gebruik nie aangesien dit steriel
                         is 
                      • Sommige verbruikers sal as gevolg van etiese besware nie by
                         boere koop nie 
                      • Vestig monopolieë wat die ontwikkeling van klein maatskappye
                         verhoed/bevoordeel die produseerders/buit opkomende boere
                         uit                                               (Enige 2)      (2)
                                                                                           [35]

                                                              TOTAAL AFDELING B:           105
                                                                  GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Agricultural Sciences P2 Nov 2016 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2016-afr/b4a82b78-d842-43dc-91b9-9f649ad70d0f) — Agricultural Sciences · QP · 2016 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 Nov 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2016-memo-afr/558e4932-70df-4c26-a3d9-471b38811408) — Agricultural Sciences · Memo · 2016 · Afr
- [AGRIC SC P2 GR12 SEPT 2016 MEMO ENG](https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p2-gr12-sept-2016-memo-eng/dc6c7551-bdff-472d-ab8b-8fa5f0c9fb92) — Agricultural Sciences · Memo · 2016 · Eng
- [AGRIC SC P2 GR12 SEPT2016 MEMO AFR](https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p2-gr12-sept2016-memo-afr/89f7eb5a-76a1-4b9b-b50b-732de81fc231) — Agricultural Sciences · Memo · 2016 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 May June 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-may-june-2016-memo-eng/b885c850-d1ec-4dd7-9913-c5e1e3c1cab5) — Agricultural Sciences · Memo · 2016 · Eng
- [AS P2 Feb March 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/as-p2-feb-march-2016-memo-afr/fdb023bc-6e6b-4af5-9406-a7b854da7ee4) — Agricultural Sciences · Memo · 2016 · Afr

## More from Grade 12 Agricultural Sciences

- [Gr 12 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-sci-atp-2023-24/f8eca465-7b8e-42d7-afd8-c86963794db8) — ATP
- [Agricultural Sciences P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2025-eng/84db8f48-7d8c-432b-a67b-1f405c9b2431) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-qp-june-2024-afrikaans/48719f25-7bad-42d9-ac10-98ce8ff7d641) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/bef7725c-6e39-4ea2-a70e-eb20a0ec8a39) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-english/2cff966d-6745-4923-803b-a44e55866231) — QP · 2024 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P1 GR12 SEPT 2024 Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-sept-2024-sesotho/f17d9c4e-4a0e-4b55-8838-35f2b361f76a) — QP · 2024 · Sesotho

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
