# Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC November 2018 Memo

> Grade 12 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2018 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2018-final-memo-afr/1539e939-d6a0-42ab-bed6-216843112de6
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC November 2018 Memo](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2018-final-memo-afr/1539e939-d6a0-42ab-bed6-216843112de6)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2018. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                              NASIONALE SENIOR
                                SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                           LANDBOUWETENSKAPPE V2
                                  NOVEMBER 2018

                                  NASIENRIGLYNE

 TOTAAL: 150

                        Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                            2                     DBE/November 2018
                                          NSS – Nasienriglyne

AFDELING A

VRAAG 1:

1.1      1.1.1        D 
         1.1.2        B 
         1.1.3        B 
         1.1.4        A 
         1.1.5        B 
         1.1.6        D 
         1.1.7        C 
         1.1.8        C 
         1.1.9        A 
         1.1.10       A                                                    (10 x 2)        (20)

1.2      1.2.1        F 
         1.2.2        H 
         1.2.3        D 
         1.2.4        E 
         1.2.5        G                                                     (5 x 2)        (10)

1.3      1.3.1        Mark segmentasie 
         1.3.2        Wet van dalende-meer-opbrengs 
         1.3.3        Dihibried 
         1.3.4        Mutasie 
         1.3.5        Geen                                                  (5 x 2)        (10)

1.4      1.4.1        Verspreiding/distribusie/plasing 
         1.4.2        Verstandelik/begrips  o
         1.4.3        Heterosigoot 
         1.4.4        Oorerwing 
         1.4.5        Atavisme                                               (5 x 1)        (5)

                                                                TOTAAL AFDELING A:           45

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                            3                        DBE/November 2018
                                          NSS – Nasienriglyne

AFDELING B

VRAAG 2: LANDBOUBESTUUR EN BEMARKING

2.1     Swot-ontleding

         2.1.1       Identifikasie van die dag
                     Dag 3                                                                     (1)

         2.1.2       Verwantskap tussen prys, vraag en aanbod
                     • Hoe hoër die prys  hoe laer die vraag  en hoe hoër die
                        aanbod 
                     • Hoe laer die prys  hoe hoër die vraag  hoe laer die aanbod 
                                                                               (Enige 1)        (3)

         2.1.3       Rede vir die laer vraag op Dag 5
                     Die prys van lemoene was hoër op Dag 5 en laer op Dag 1/
                     Op dag 5 was die prys R30 en op dag 1 was dit R10                         (1)

2.2      Produk voorbereiding

         2.2.1       Die funksie van bemarking
                     Verpakking                                                                (1)

         2.2.2       TWEE faktore gebruik om perskes te gradeer
                     • Grootte/gewig 
                     • Voorkoms/kneusings/glad 
                     • Eienskappe van die kultivar 
                     • Rypheid 
                     • Kleur                                                   (Enige 2)       (2)

         2.2.3       Faktor wat die bemarking van perskes benadeel
                     Bederfbaarheid/beskadiging/bederf/kneusings/volume/grootte                (1)

         2.2.4       DRIE voordele van prosessering
                     • Produkte is regdeur die jaar beskikbaar 
                     • Voorkom voedselbederf/vermorsing/bederfbaarheid 
                     • Word na plekke vervoer waar dit nie geproduseer word nie 
                     • Stoor/bergingsperiode word verleng/langer rakleeftyd 
                     • Verbeter die veiligheid van produkte 
                     • Gemakliker/makliker om te verpak/hanteer 
                     • Waardetoevoeging/hoër inkomste/winste 
                     • Makliker om te vervoer as vars produkte 
                     • Werksverskaffing 
                     • Help om oorvoorsiening/surplusse te beheer            (Enige 3)         (3)

2.3      Vrye bemarking

         2.3.1       Vrye bemarkingskanale
                     A Plaashek/direkte bemarking                                              (1)
                     B Direkte verkope/kontrak verkope                                         (1)
                     C Kontrak verkope                                                         (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                             4                         DBE/November 2018
                                           NSS – Nasienriglyne

         2.3.2       Definiëring van 'n vrye bemarkingstelsel
                     • Tipe bemarking waar die boer produkte verkoop 
                         waar/hoe die boer wil, enige tyd en teen enige prys 
                     • Tipe bemarking waar die boer produkte verkoop 
                         sonder beperkings/wetgewing                            (Enige 1)        (2)

         2.3.3       TWEE voordele van kontrak verkope vir boere
                     • Massa hantering verlaag die afleweringskostes 
                     • Bemarkingskoste verlaag
                     • Tussengangers/middelmanne word uitgeskakel 
                     • Volumes/verkope word gewaarborg 
                     • Pryse word gewaarborg 
                     • Risiko’s word verminder                                  (Enige 2)        (2)

         2.3.4       Vergelyking van koöperatiewe en vrye bemarking t.o.v. prys
                     • Koöperatiewe bemarking
                        Pryse word vasgestel/stabiele prys                                       (1)
                     • Vrye bemarking
                        Pryse wissel/fluktueer/onstabiel/verander/buigsaam                       (1)

2.4      Entrepreneur

         2.4.1       Identifikasie van 'n entrepreneur
                     Individu B                                                                  (1)

         2.4.2       TWEE persoonlike kenmerke van 'n entrepreneur
                     • Selfvertroue/waagmoed 
                     • Neem risiko's 
                     • Innoverend/kreatief 
                     • Selfgemotiveerd/dryfkrag 
                     • Hardwerkend/energiek 
                     • Toegewyd 
                     • Toekomsvisie                                             (Enige 2)        (2)

         2.4.3       Identifikasie van die dokument vanuit die scenario
                     Besigheidsplan                                                              (1)

         2.4.4       TWEE probleme met die opstel van 'n besigheidsplan
                     • Laat gapings/vaag/te generies 
                     • Oor-entoesiasties/gretig/onrealistiese aannames/verwagtinge 
                     • Steek swakplekke/tekortkoming/risiko's weg 
                     • Neem nie die kompetisie/mededinging in ag nie 
                     • Gebruik die verkeerde formaat 
                     • Onvoldoende tegniese detail 
                     • Finansies is onvolledig 
                     • Onvoldoende navorsing                                (Enige 2)            (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                                        5                        DBE/November 2018
                                                      NSS – Nasienriglyne

2.5      Staafgrafiek

                                         Die prys van plantprodukte in 2016 en 2017
                             5000
                                        2016        2017
                             4500
                             4000

          Prys (R per ton)
                             3500
                             3000
                             2500
                             2000
                             1500
                             1000
                             500
                               0
                                      Geelmielies      Koring           Sojabone      Witmielies
                                                           Plantprodukte

         2.5.1                  KRITERIA/RUBRIEK/NASIENRIGLYNE
                                • Korrekte opskrif 
                                • X-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Plantprodukte) 
                                • Y-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Prys) 
                                • Korrekte eenhede (R per ton) 
                                • Staafgrafiek 
                                                                                                             [

                                •  Akkuraatheid                                                             (6)

         2.5.2                  Die tendens in prys tussen mielies en rooivleis
                                Soos die prys van mielies in 2016 en 2017 verlaag het  het die prys
                                van rooivleis gestyg                                                        (2)
                                                                                                             [35]

VRAAG 3: PRODUKSIEFAKTORE

3.1      Grond as produksiefaktor

         3.1.1                  Funksie van grond in
                                Prentjie A Voorsien voedsel/grondstowwe 
                                Prentjie B Voorsien fisiese spasie/ruimte                                   (2)

         3.1.2                  Metode om die produksie in PRENTJIE A te verhoog
                                Deur die gebruik van tegnologie/wetenskaplike metodes                       (1)

         3.1.3                  Ekonomiese voordeel van grond vir die boer
                                Dien as bron van sekuriteit                                                 (1)

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                       6                        DBE/November 2018
                                     NSS – Nasienriglyne

3.2      Die ekonomiese eienskappe van grond

         3.2.1 Landbou grond is beperk/beskikbaarheid is beperk                           (1)

         3.2.2 Grond is duursaam/onvernietigbaar/lewensduur is onbeperk                   (1)

         3.2.3 Grond se waarde vermeerder/appresieer                                      (1)

3.3      Arbeid as produksiefaktor

         3.3.1 Die tipe tydelike werker
               Los werker                                                                 (1)

         3.3.2 TWEE eienskappe van 'n permanente plaaswerker
               • Voltyds in diens 
               • Geniet voordele soos verlof/behuising/pensioen 
               • Bly met sy familie op die plaas 
               • Het 'n langtermynkontrak/basies diensvoorwaardes 
               • Kan hul eie vee op die plaas aanhou 
               • Betrokke by winsdeling                                 (Enige 2)         (2)

3.4      Uitdagings van arbeid

         3.4.1 TWEE uitdagings wat produktiwiteit beïnvloed
               • Oormatige alkohol misbruik 
               • Lang werksure 
               • Lae vergoeding/salarisse 
               • Swak lewens/werksomstandighede 
               • Afwesigheid as gevolg van siekte 
               • HIV en VIGS infeksies 
               • Lae vlakke van onderwys/gebrek aan opleiding           (Enige 2)         (2)

         3.4.2 TWEE verantwoordelikhede van die boer
               • Oormatige alkohol misbruik
                  Bewusmakingsprogramme/ontspannings geriewe 
               • Lang werksure - Beter werksure 
               • Lae vergoeding/salarisse - Beter vergoeding 
               • Swak lewens/werksomstandighede
                  Beter werks/lewensomstandighede 
               • Afwesigheid - Intervensie/bewusmakingsprogramme 
               • HIV en VIGS infeksies - Beter gesondheidstoestande/HIV/VIGS
                  bewusmakingsprogramme 
               • Lae vlakke van onderwys/gebrek aan opleiding
                  Voorsien onderwys/opleidingprogramme             (Enige 2)              (2)

         3.4.3 TWEE redes vir arbeidsverliese aan ander industrieë
               • Beter vergoeding in ander sektore 
               • Beter werksure 
               • Beter lewensomstandighede 
               • Beter gesondheids fasiliteite 
               • Beter opvoedkundige fasiliteite 
               • Ontspanningsgeriewe/fasiliteite                        (Enige 2)         (2)
Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                           7                    DBE/November 2018
                                         NSS – Nasienriglyne

3.5      Kapitaal

         3.5.1 TWEE bronne van kapitaal
               • Lening 
               • Produksie/eierverkope                                                    (2)

         3.5.2 TWEE probleme van kapitaal
               • Hoё rentekoerse 
               • Kapitaal is skaars                                                       (2)

         3.5.3 TWEE ander probleme van kapitaal
               • Onderkapitalisering 
               • Oorkapitalisering 
               • Depresiasie 
               • Risiko 
               • Kapitaal is duur 
               • Wet van dalende-meer-opbrengs                          (Enige 2)         (2)

         3.5.4 Berekening van die wins met 'n formule
               • Wins = Inkomste – Uitgawes 
               •       = R14,85 – R8,55 
               • Wins = R6,30 per dosyn                                                   (3)

3.6      Risikobestuur

         3.6.1 TWEE risiko bestuurs strategieë
               • Diversifikasie 
               • Verskansing/kontrak bemarking                                            (2)

         3.6.2 Regverdiging van
               Diversifikasie
               Die boer het 'n aantal verskillende ondernemings op die plaas soos
               gewasse, lewendehawe, voerproduksie om die risiko te versprei              (1)
               Verskansing/kontrakbemarking
               Onderhandel toekomstige kontrakte/ooreenkomste met supermark               (1)

3.7      Eksterne kragte wat die boerderybesigheid kan affekteer

         3.7.1 Eksterne kragte wat die boerderybesigheid kan affekteer
               (a) Ekonomies/polities                                                     (1)
               (b) Sosio-kultureel/gesondheid                                             (1)
               (c) Mededinging/kompetisies                                                (1)
               (d) Sosio-kulturele/omgewing                                               (1)

         3.7.2       Bronne van risiko
                     (a) Finansieel/markte en prys                                        (1)
                     (b) Omgewing                                                         (1)
                                                                                           [35]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                              8                      DBE/November 2018
                                            NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: BASIESE LANDBOUGENETIKA

4.1      Wit en bruin bokke in verskillende teelpare

         4.1.1       Aantal bruin bokke in die F 1 generasie
                     0                                                                          (1)

         4.1.2       Die fenotipiese verhouding in die F 2 generasie
                     24 wit bokke  : 8 bruin bokke 
                          OF
                     3 wit bokke  : 1 bruin bok                                                 (2)
                                                                                                 [[

         4.1.3       Punnet-vierkantmetode om die genotipiese verhouding in die F 2 -
                     generasie te bepaal

                                                       W            w
                                        W             WW          Ww
                                        w             Ww          ww

                     Die genotipiese verhouding = 1 : 2 : 1 (1 WW : 2 Ww : 1 ww)

                     Nasienriglyne/kriteria
                     • Korrekte gamete 
                     • Korrekte nageslag 
                     • Punnett-vierkant (met gamete en nageslag) 
                     • Korrekte verhouding                                                       (4)

4.2      Teelstelsels

         4.2.1       Afleiding van die teelstelsels
                     (a) Kruisteling                                                            (1)
                     (b) Inteling                                                               (1)
                     (c) Lynteling                                                              (1)

         4.2.2       TWEE eienskappe van nageslag E
                     • Groei vinniger 
                     • Beter aangepas 
                     • Produseer beter as die ouers 
                     • Meer bestand teen siektes 
                     • Beter voeromsettingstempo                              (Enige 2)         (2)

         4.2.3 TWEE nadele van inteling
               • Variasie verminder 
               • Ongewenste eienskappe word in die nageslag vasgeteel 
               • Produseer misvormde nakomelinge 
               • Ongewenste gene word meer homosigoties 
               • Agteruitgang van kudde vind plaas/lei tot intelingsdegenerasie 
               • Duur stelsel 
               • Aanpassing by die omgewing verswak 
               • Nageslag is minder bestand teen siektes 
               • Bevorder die voorkoms van letale gene                   (Enige 2)              (2)
Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                             9                         DBE/November 2018
                                           NSS – Nasienriglyne

4.3      Genetiese modifikasie

         4.3.1       Identifikasie van die tegniek
                     (a)   Elektroporasie                                                         (1)
                     (b) Mikro-inspuiting                                                         (1)
                     (c) Agrobakterium tumefaciens/bakteriese/virus/biologiese draers             (1)

         4.3.2       DRIE potensiële voordele van GM gewasse
                     • Verbeter die rakleeftyd van produkte 
                     • Verbeter die voedingswaarde/kleur/smaak/geur/aroma 
                     • Verbeter die weerstand teen peste/siektes 
                     • Verbeterde toleransie tydens ongunstige omgewings/
                        klimaatstoestande 
                     • Bestand teen onkruid/plaagdoders 
                     • Groei vinniger 
                     • Verhoogde/verbeterde produksie/opbrengs            (Enige 3)               (3)

         4.3.3       TWEE negatiewe effekte van GM gewasse op die
                     omgewing
                     • Lei tot die produksie van superonkruide/super weeds 
                     • Insekbestande plante kan voordelige insekte dood/bye 
                     • Boere gebruik oormatige hoeveelhede onkruiddoders wat die
                       grond beskadig 
                     • Verlies die biodiversiteit 
                     • Verlaag die doeltreffendheid van onkruid/plaagdoders (Enige 2)             (2)

4.4      Variasie

         4.4.1       Identifikasie van die TWEE tipes variasie
                     • Kontinue 
                     • Nie-kontinue                                                               (2)

         4.4.2       Onderskei tussen
                     Kontinue
                     'n Volledige reeks van eienskappe/van die een uiterste na die ander/
                     Kwantitatiewe eienskappe                                                     (1)
                     Nie-kontinue
                     Eienskappe het duidelike vorme/gee intermediêre vorme nie/
                     Kwalitatiewe eienskappe                                                      (1)

         4.4.3       Die eienskappe van kuikens
                     (a)   Kamvorm                                                                (1)
                     (b)   Liggaamsgrootte                                                        (1)

         4.4.4       Eksterne faktore se invloed op liggaamsgrootte
                     • Voeding/voer/dieet 
                     • Ligintensiteit 
                     • Siektes 
                     • Bevolkingsdigtheid 
                     • Temperatuur                                             (Enige 1)          (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                           10                     DBE/November 2018
                                         NSS – Nasienriglyne

4.5      Patrone van oorerwing

         4.5.1       Passing van die stellings
                     (a)  Onvolledige dominansie                                           (1)
                     (b) Ko-dominansie                                                     (1)
                     (c)  Volledige dominansie                                             (1)

         4.5.2       Genetiese verskynsel van oorerwing
                     Erfdwang                                                              (1)

         4.5.3       TWEE ander patrone van oorerwing
                     • Poligenies 
                     • Meervoudige allele 
                     • Atavisme 
                     • Epistase                                          (Enige 2)         (2)
                                                                                            [35]

                                                               TOTAAL AFDELING B:           105

                                                                   GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

## Related documents

- [Agricultural Sciences P2 Nov 2018 FINAL Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2018-final-memo-eng/fc204efa-af9c-494d-99fe-cd88e1750065) — Agricultural Sciences · Memo · 2018 · Eng
- [Agricultural Sciences P2 Nov 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2018-eng/347a4344-eadd-4c26-ba20-1ab48ee0faec) — Agricultural Sciences · QP · 2018 · Eng
- [Agricultural Sciences P2 May June 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-may-june-2018-memo-eng/1959cc5a-43c1-44df-9a3e-ae04a03655f8) — Agricultural Sciences · Memo · 2018 · Eng
- [Agricultural Sciences P2 Nov 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2019-memo-eng/e3580d94-8d1b-43e3-b00d-26ee5b0c5d7d) — Agricultural Sciences · Memo · 2019 · Eng
- [Agricultural Sciences P2 Nov 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2016-memo-afr/7d957c3f-26dc-458c-9c33-c32d3ca5e792) — Agricultural Sciences · Memo · 2016 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 Nov 2014 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2014-memo-eng/1805b476-b35a-438e-90f1-10f4afb8466a) — Agricultural Sciences · Memo · 2014 · Eng

## More from Grade 12 Agricultural Sciences

- [Gr 12 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-sci-atp-2023-24/f8eca465-7b8e-42d7-afd8-c86963794db8) — ATP
- [Agricultural Sciences P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2025-eng/84db8f48-7d8c-432b-a67b-1f405c9b2431) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-qp-june-2024-afrikaans/48719f25-7bad-42d9-ac10-98ce8ff7d641) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/bef7725c-6e39-4ea2-a70e-eb20a0ec8a39) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-english/2cff966d-6745-4923-803b-a44e55866231) — QP · 2024 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P1 GR12 SEPT 2024 Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-sept-2024-sesotho/f17d9c4e-4a0e-4b55-8838-35f2b361f76a) — QP · 2024 · Sesotho

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
