# Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC November 2019 Memo

> Grade 12 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2019 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2019-memo-afr/35f992c5-d0d0-4c3f-a831-ec3bcefd6182
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC November 2019 Memo](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2019-memo-afr/35f992c5-d0d0-4c3f-a831-ec3bcefd6182)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2019. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                           LANDBOUWETENSKAPPE V2
                                  NOVEMBER 2019

                                 NASIENRIGLYNE

 TOTAAL: 150

                        Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                           2                 DBE/November 2019
                                      NSS – Nasienriglyne

AFDELING A

VRAAG 1:

1.1      1.1.1        C 
         1.1.2        D 
         1.1.3        C 
         1.1.4        D 
         1.1.5        B 
         1.1.6        A 
         1.1.7        A 
         1.1.8        B 
         1.1.9        C 
         1.1.10       B                                                (10 x 2)     (20)

1.2      1.2.1        H 
         1.2.2        E 
         1.2.3        D 
         1.2.4        A 
         1.2.5        C                                                 (5 x 2)     (10)

1.3      1.3.1        Nismark 
         1.3.2        Beplanning 
         1.3.3        Biometrie/biostatistiek 
         1.3.4        Meervoudige allele 
         1.3.5        Geenoordrag/GMO                                   (5 x 2)     (10)

1.4      1.4.1        Entrepreneur/agripreneur 
         1.4.2        Onderkapitalisasie  o
         1.4.3        Geengeweer/mikro-inspuiting 
         1.4.4        Epistase 
         1.4.5        Oorerflikheid                                      (5 x 1)     (5)

                                                            TOTAAL AFDELING A:        45

Kopiereg voorbehou

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                        3                         DBE/November 2019
                                   NSS – Nasienriglyne

AFDELING B

VRAAG 2: LANDBOUBESTUUR EN BEMARKING

2.1      Besigheidsplan

         2.1.1 TWEE redes vir die opstel van 'n besigheidsplan
               • Toets die haalbaarheid/ekonomiese lewensvatbaarheid van die
                 onderneming 
               • Bepaal die finansiële behoeftes van die onderneming 
               • Om fondse te verseker/lok beleggers 
               • Verseker doeltreffende bestuur van die onderneming 
               • Om probleme te voorsien/voorspel 
               • Om kundigheid/kennis in te win oor bemarkingsgeleenthede/
                 kompetisie/mededingers 
               • Herposisionering van die onderneming/ontleding van die
                 onderneming 
               • Gee rigting/leiding vir die daaglikse handelinge/stippel rolle en
                 verantwoordelikhede uit 
               • Definieer mikpunte/doelwitte van die onderneming 
               • Voorsien inligting oor die interne/eksterne besigheids omgewing 
               • Voorsien riglyne vir besluitneming                         (Enige 2)     (2)

         2.1.2 TWEE faktore om te oorweeg by die ontwikkeling van 'n mark
               • Verbruikers/kliënte 
               • Mededingers 
               • Vereistes/toestande in die mark 
               • Teikenmark 
               • Aantal produkte 
               • Behoeftes van die beleggers 
               • Prys 
               • Promosie 
               • Plasing/verspreiding                               (Enige 2)             (2)

2.2      'n Bestaansboer wat waatlemoene en spinasie produseer

         2.2.1 TWEE faktore om te oorweeg tydens prysvasstelling
               • Kostes 
               • Vraag 
               • Aanbod 
               • Winsgrens 
               • Kwaliteit/gradering 
               • Spesifieke markte 
               • Kompetisie/mededinging/loopkoers                          (Enige 2)      (2)

Kopiereg voorbehou

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                                                          4                            DBE/November 2019
                                                                     NSS – Nasienriglyne

            2.2.2 TWEE maniere om produkte te promoveer
                  • Advertensies/handelsmerk 
                  • Promosies in die winkel/spesiale aanbiedinge/afslag 
                  • Direk deur die pos 
                  • Skoue en uitstallings 
                  • Persoonlike verkope 
                  • Aanlyn/internet/sosiale media bemarking 
                  • Borgskappe 
                  • Plakkate/voubiljette/advertensieboorde                                                      (Enige 2)      (2)
2.3         Staafgrafiek van die vraag en aanbod van suikerriet
            2.3.1 Staafgrafiek van die vraag en aanbod van suikerriet

                                                    Die vraag en aanbod van suikerriet vanaf 2015 - 2018

         Hoeveelheid/vraag en aanbod (mil. ton)
                                                                        Aanbod               Vraag

                                                        2015          2016            2017           2018
                                                                         Tyd (Jare)

                                                  KRITERIA/RUBRIEK/NASIENRIGLYNE
                                                  • Korrekte opskrif 
                                                  • X as: Korrek gekalibreer met byskrif (Tyd/jare) 
                                                  • Y as: Korrek gekalibreer met byskrif
                                                     (Hoeveelheid/vraag en aanbod) 
                                                  • Korrekte eenheid (Miljoen ton) 
                                                  • Staafgrafiek 
                                                  • Akkuraatheid                                                               (6)
            2.3.2 Verhouding tussen die vraag en aanbod van suikerriet vanaf
                  2015 tot 2018
                  • Vanaf 2015 tot 2018 het die aanbod van suikerriet verhoog 
                  • terwyl die vraag daarna verlaag het                                                                        (2)
2.4         Die entrepreneurs proses
            Fases van die entrepreneurs proses
            A - Identifikasie van die geleentheid/genereer ‘n besigheids idee                                                  (1)
            B - Beplan die onderneming/ontwikkel 'n besigheidsplan                                                             (1)
            C - Vestig/begin die onderneming                                                                                   (1)

Kopiereg voorbehou

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                        5                        DBE/November 2019
                                   NSS – Nasienriglyne

2.5      Bemarkingskonsepte

         2.5.1 Bemarkingsfunksies
               (a) Verpakking                                                            (1)
               (b) Berging/stoor                                                         (1)
               (c) Prosessering/waarde toevoeging                                        (1)

         2.5.2 Voordele van die prosessering van landbouprodukte
               • Voorkom bederf/verleng die rakleeftyd van produkte 
               • Produkte is regdeur die jaar beskikbaar 
               • Voedsel veiligheid word verbeter deur verhitting tot die gepaste
                  temperatuur 
               • Vergemaklik vervoer 
               • Gerief/gemak 
               • Waarde toevoeging tot die plaasprodukte/waarde verhoog 
               • Voorsien werksgeleenthede 
               • Verminder vermorsing van oortollige produkte 
               • Produkte kan vroeër verpak en hanteer word 
               • Manier om oorvoorsiening van produkte te voorkom 
               • Uitbreiding van die mark                                  (Enige 2)     (2)

 2.6     Bemarkingskanale

         2.6.1 Bemarkingskanale
               (a) Plaashekverkope                                                       (1)
               (b) Veeveiling                                                            (1)
               (c) Internetbemarking                                                     (1)

         2.6.2 TWEE nadele van 'n vryebemarkingstelsel
               • Prys wisseling 
               • Bemarkingskostes is hoog/vind plaas op klein skaal 
               • Produsent is verantwoordelik vir bemarking/niemand om te
                 produseer nie 
               • Beperkte bedingingsmag 
               • Hoë risiko aangesien daar baie kan verkeerd gaan 
               • Kartelle vorm en verbruikers word uitgebuit/prysvasstelling 
               • Die gebruik van agente lei tot kleiner winste 
               • Kompetisie 
               • Oorproduksie kan lei tot grooet oorskotte 
               • Storting van oorskot produkte deur buiteland             (Enige 2)      (2)

 2.7     Ewewig van 'n landbouproduk

         2.7.1 Identifikasie van die lyne
               A - Vraag                                                                 (1)
               B - Aanbod                                                                (1)

         2.7.2 Definisie van die konsep ewewigsprys
               Die prys  waar die vraag na 'n produk en die aanbod ongeveer
               dieselfde is                                                              (2)

Kopiereg voorbehou

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                       6                          DBE/November 2019
                                  NSS – Nasienriglyne

         2.7.3 TWEE faktore wat die vraag beïnvloed
               • Die verbruikers se inkomste/sosiale faktore 
               • Die aantal verbruikers 
               • Die smake en voorkeure van verbruikers 
               • Mededingende/plaasvervanger produkte 
               • Aanvullende produkte 
               • Die gebruikswaarde van die produkte 
               • Die reeks produkte beskikbaar vir verbruikers 
               • Seisoen 
               • Kwaliteit van die produk 
               • Advertering                                                (Enige 2)     (2)
                                                                                           [35]

VRAAG 3: PRODUKSIEFAKTORE

3.1      Illustrasie van die verskillende vaardighede van 'n boer en 'n plaaswerker

         3.1.1 Identifikasie van die produksiefaktor vanuit die grafiek
               Bestuur                                                                    (1)

         3.1.2 TWEE ander bestuursvaardighede vir 'n suksesvolle boer
               • Algemene besigheidsbestuursvaardighede 
               • Interpersoonlik/kommunikasie 
               • Besluitneming 
               • Produksie/bedryfsvaardighede                      (Enige 2)              (2)

         3.1.3 Vergelyking van vaardighede C en D van die boer en plaaswerker

           VAARDIGHEID                BOER                    PLAASWERKER
          Probleem         Het 'n 95%/hoër              Het 'n 40%/laer bevoegdheid
          oplossing        bevoegdheid om               om probleme op te los 
                 (C)       probleme op te los 
          Tegnies          Het 'n 40%/laer              Het 'n 100%/hoër
                 (D)       bevoegdheid i.t.v.           bevoegdheid i.t.v. tegniese
                           tegniese vaardighede        vaardighede                       (4)

3.2      Inkomste staat

         3.2.1 Identifikasie van die dokument
               Inkomstestaat/kontant analise boek/staat                                   (1)

         3.2.2 Identifikasie van die TWEE voorbeelde van
               (a)    Vastekoste items
               • Huur 
               • Versekering                                                              (2)
               (b)    Veranderlike koste items
               • Bemesting 
               • Vervoer 
               • Brandstof 
               • Elektrisiteit 
               • Doders                                                     (Enige 2)     (2)

Kopiereg voorbehou

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                        7                         DBE/November 2019
                                   NSS – Nasienriglyne

         3.2.3 Berekening van die totale inkomste van tamaties
               • Totale inkomste = R2 800+R2 940+R2 140 
               •   = R7 880                                                               (2)

         3.2.4 TWEE redes vir die hou van finansiële rekords
               • Laat die boer toe om kapitaal te bestuur 
               • Om 'n begroting op te stel 
               • Om te beplan vir die toekoms van die onderneming 
               • Analiseer die onderneming i.t.v die verlede/voorspel die prestasie
                 vir die toekoms 
               • Om 'n leningsaansoek te vergesel 
               • Voorsien inligting vir belastingsdoeleindes 
               • Voorsien bewys van betaling 
               • Moniteer kontantvloei                                  (Enige 2)         (2)

3.3      Kapitaal

         3.3.1 Die tipe krediet
               Korttermyn lening/krediet                                                  (1)

         3.3.2 Berekening van die rente
               • Rente = 11,5 x R195 000 
                         100
               • = R22 425                                                                (2)

         3.3.3 Bepaal die winsgewendheid van die boerdery onderneming
               • R195 000 + R22 425 = R217 425 
               • R240 000 – 217 425 = R22 575 
               • Die besigheid is winsgewend/lewensvatbaarheid                            (3)

         3.3.4 Volhoubaarheid van die onderneming
               Dit is volhoubaar                                                          (1)

         3.3.5 REDE
               Die boer sal in staat wees om die lening en die rente terug te betaal en
               nog steeds 'n wins te maak/R22 575                                         (1)

 3.4     Arbeid

         3.4.1 Identifikasie van die produksiefaktor
               Arbeid                                                                     (1)

         3.4.2 Verskille tussen seisoens- en los plaaswerkers
               • Los werker - Werk word nie herhaal nie/eenmalig                          (1)
               • Seisoenswerker - Werk word elke seisoen herhaal/werk gedurende            (1)
                                     piekperiodes op die plaas 

Kopiereg voorbehou

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                          8                           DBE/November 2019
                                     NSS – Nasienriglyne

         3.4.3 DRIE probleme geassosieer met plaaswerkers
               • Plaaswerkers is skaars 
               • Gebrek aan opleiding/vaardighede/opvoedkundige geleethede 
               • Plaaswerker migrasie 
               • Kompetisie met ander industrieë 
               • Lae vergoeding 
               • Gebrek aan geleenthede/bevordering 
               • Swak werksomstandighede/veiligheid 
               • Sosiale probleme 
               • Arbeidsonrus/stakings 
               • Swak arbeidsbestuur 
               • Gevreesde siektes/HIV/VIGS/TB 
               • Gebrek aan voordele 
               • Werkers werk nie gereeld nie                        (Enige 3)                (3)
 3.5     Grond
         3.5.1 Verduideliking van die wet van dalende-meer-opbrengs op grond
               • Met 'n verhoging in 'n spesifieke inset sal die uitset proporsioneel
                  verhoog 
               • tot op die punt van maksimum uitset 
               • daarna sal die uitset verlaag selfs met 'n hoër inset                        (3)
         3.5.2 TWEE funksies van grond
               • Voorsien ruimte/spasie 
               • Voorsien grondstowwe 
               • Voorsien minerale 
               • Gee voedsel/voedselsekerheid 
               • Gebruik as sekuruteit                                         (Enige 2)      (2)
                                                                                               [35]
VRAAG 4: BASIESE LANDBOUGENETIKA

4.1      'n Opregte swart koei word gekruis met 'n opregte rooi bul
         4.1.1 Indikasie van die dominante kleur
               Swart                                                                          (1)
         4.1.2 Regverdiging van die antwoord in VRAAG 4.1.1
               Al die F 1 nageslag is swart/swart is dominant oor rooi                        (1)
         4.1.3 Bepaling van die
               (a) Genotipe van die koei - BB                                                 (1)

                (b)     Genotipe van die nageslag - Bb                                        (1)

4.2      Dihibriede kruising
         4.2.1 Identifikasie van die tipe kruising
               Dihibriede kruising                                                            (1)
         4.2.2 REDE vir die antwoord in VRAAG 4.2.1
               In hierdie kruising is daar twee verskillende eienskappe by betrokke,
               tekstuur en kleur                                                              (1)
Kopiereg voorbehou

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                            9                   DBE/November 2019
                                       NSS – Nasienriglyne

         4.2.3 Bepaling van enige TWEE moontlike fenotipes van die F 1
               • Groen en grof 
               • Groen en glad 
               • Geel en grof 
               • Geel en glad                                         (Enige 2)         (2)

         4.2.4 Berekening van die persentasie nageslag met geel en gladde sade
               •    1 x 100 
                   16
               • = 6,25/6,3%                                                            (2)

4.3      Verskille in eienskappe tussen lede van dieselfde spesie

         4.3.1       Term vir die verskynsel in die stelling
                     Variasie                                                           (1)

         4.3.2       TWEE omgewings faktore wat 'n effek op variasie het
                     • Voeding/dieet 
                     • Klimaat (ligintensiteit, temperatuur, reënval) 
                     • Siektes/peste 
                     • Topografie/hoogte bo seevlak 
                     • Grondfaktore 
                     • Bestuur                                            (Enige 2)     (2)

         4.3.3       TWEE tipes seleksie
                     • Kunsmatige seleksie 
                     • Natuurlike seleksie                                              (2)

 4.4     Teelstelsels

         4.4.1 Die teelstelsel
               Kruisteling                                                              (1)

         4.4.2 Rede vir die antwoord in VRAAG 4.4.1
               Verskillende/onverwante rasse van dieselfde spesie is gepaar/
               vleisbeesras gepaar met 'n melkbeesras                                   (1)

         4.4.3 TWEE voordele van kruisteling
               • Verhoogde genetiese variasie 
               • Veroorsaak heterose/basterkrag/verbeterde prestasie/produksie          (2)

         4.4.4 TWEE nadele van inteling
               • Verlies aan genetiese variasie 
               • Lei tot inteelagteruitgang 
               • Verhoog die uitkoms van letale/ongewenste gene/misvormdheid 
                                                                       (Enige 2)         (2)

Kopiereg voorbehou

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                            10                       DBE/November 2019
                                       NSS – Nasienriglyne

4.5      'n Homosigotiese bruin ooi (A) en 'n homosigotiese wit ram (a)
         4.5.1       Punnet-vierkant illustreer die F 2 generasie

                              ♀
                      ♂           A       a
                          A       AA    Aa
                          A       AA    Aa

                     NASIENRIGLYNE
                     • Korrekte manlike gamete 
                     • Korrekte vroulike gamete 
                     • Korrekte nageslag 
                     • Punnet-vierkant met gamete en nageslag                                (4)
         4.5.2       Indikasie van die genotipiese verhouding en die aantal nageslag
                     (a)   1:1/2:2                                                           (1)
                     (b)   0                                                                 (1)
4.6      Poligeniese oorerwing
         4.6.1 Bepaling van die genotipe van die langste mielieplant
               AABBDD                                                                        (1)
         4.6.2 Berekening van die lengte van die langste mielieplant
               • 40+5+5+5+5+5+5cm (40+(5x6)cm = 30cm) 
               • = 70cm                                                                      (2)
         4.6.3 TWEE genotipes van 'n mielieplant van 55cm
               • AABbdd 
               • AaBbDd 
               • AaBBdd 
               • aaBbDD 
               • aaBBDd                                                       (Enige 2)      (2)
4.7      DRIE tegnieke gebruik om diere geneties te modifiseer
         • Retrovirale draers 
         • Mikro-inspuiting 
         • Embrionale stamselle 
         • Agrobacterium tumefaciens/Bakteriese draers 
         • Elektroporasie 
         • Geengeweer 
         • Virale draers 
         • Biobalistiek 
         • Kalsium-Fosfaat presipitasie 
         • Stilmaak van gene 
         • Geen splitsing 
         • Lipofeksie                                                         (Enige 3)      (3)
                                                                                              [35]
                                                                    TOTAAL AFDELING B:        105
                                                                        GROOTTOTAAL:          150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Agricultural Sciences P2 Nov 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2019-memo-eng/e3580d94-8d1b-43e3-b00d-26ee5b0c5d7d) — Agricultural Sciences · Memo · 2019 · Eng
- [Agricultural Sciences P2 Nov 2019 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2019-eng/6c337330-79b6-4740-a20d-b2543e405206) — Agricultural Sciences · QP · 2019 · Eng
- [Agricultural Sciences P2 Nov 2019 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2019-afr/568de80f-4ea2-43e0-b560-9a21dcddc184) — Agricultural Sciences · QP · 2019 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 Nov 2018 FINAL Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2018-final-memo-afr/1539e939-d6a0-42ab-bed6-216843112de6) — Agricultural Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 Nov 2018 FINAL Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2018-final-memo-eng/fc204efa-af9c-494d-99fe-cd88e1750065) — Agricultural Sciences · Memo · 2018 · Eng
- [Agricultural Sciences P2 Nov 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2016-memo-afr/7d957c3f-26dc-458c-9c33-c32d3ca5e792) — Agricultural Sciences · Memo · 2016 · Afr

## More from Grade 12 Agricultural Sciences

- [Gr 12 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-sci-atp-2023-24/f8eca465-7b8e-42d7-afd8-c86963794db8) — ATP
- [Agricultural Sciences P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2025-eng/84db8f48-7d8c-432b-a67b-1f405c9b2431) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-qp-june-2024-afrikaans/48719f25-7bad-42d9-ac10-98ce8ff7d641) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/bef7725c-6e39-4ea2-a70e-eb20a0ec8a39) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 GR12 SEPT 2024 Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-sept-2024-sesotho/f17d9c4e-4a0e-4b55-8838-35f2b361f76a) — QP · 2024 · Sesotho
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2024-afrikaans/8e32cd2a-091a-453e-805b-a2206fd54cc0) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
