# Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC November 2020 Memo

> Grade 12 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2020 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2020-memo-afr/3b987cb5-79ab-430f-8bb0-ee744aacc0f7
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 12 P2 NSC November 2020 Memo](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2020-memo-afr/3b987cb5-79ab-430f-8bb0-ee744aacc0f7)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 12 · NSC November Exam · 2020. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                           SENIOR SERTIFIKAAT/
                      NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                          LANDBOUWETENSKAPPE V2

                                 NOVEMBER 2020

                                 NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150

                        Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                         2                        DBE/November 2020
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      1.1.1        D 
         1.1.2        B 
         1.1.3        A 
         1.1.4        C 
         1.1.5        B 
         1.1.6        A 
         1.1.7        C 
         1.1.8        A 
         1.1.9        B 
         1.1.10       B                                                      (10 x 2)       (20)

1.2      1.2.1        C 
         1.2.2        A 
         1.2.3        B 
         1.2.4        D 
         1.2.5        G                                                       (5 x 2)       (10)

1.3      1.3.1        Markekwilibrium/-ewewig 
         1.3.2        Los/tydelike 
         1.3.3        Genetiese modifikasie/Genetiese ingenieurswese/manipulasie 
         1.3.4        Spesiekruising 
         1.3.5        Oorerflikheid                                          (5 x 2)        (10)

1.4      1.4.1        Groen/eko/volhoubare landboubemarking 
         1.4.2        Kontrak  o
         1.4.3        Familie 
         1.4.4        Geraamde teelwaarde 
         1.4.5        Erfdwang                                                 (5 x 1)       (5)

                                                               TOTAAL AFDELING A:             45

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                                          3                            DBE/November 2020
                                                     SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING B

VRAAG 2: LANDBOUBESTUUR EN BEMARKING

2.1      Funksies van bemarking

         2.1.1                         Identifikasie van die bemarkingsfunksie
                                       B - Vervoer                                                                (1)
                                       C - Verpakking                                                             (1)

         2.1.2                         TWEE riglyne vir verpakking
                                        Verskaf inligting aangaande die produk/identifikasie 
                                        Gerieflik vir hantering/insluiting 
                                        Moet biodegradeerbaar/herwinbaar wees 
                                        Vry wees van chemikalieë/vreemde voorwerpe 
                                        Bied beskerming teen meganiese beskadiging           (Enige 2)           (2)
                                                                                                                   (2)

         2.1.3                         TWEE voordele van prosessering
                                        Verhoog die waarde van die produk 
                                        Voorkom die oorvoorsiening van produkte 
                                        Maak die verpakking en hantering van produkte makliker/
                                          maklik om te vervoer/gerieflik 
                                        Voorsien werksgeleenthede 
                                        Verseker die beskikbaarheid van produkte regdeur die jaar 
                                        Verminder bederf/agteruitgang/langer rekleeftyd 
                                        Verseker voedselsekerheid 
                                        Verbeter voedselveiligheid 
                                        Maak produkte meer aantreklik vir verbruikers      (Enige 2)             (2)

2.2      2.2.1                         Lyngrafiek

                                      Die vraag van produk 1 teen verskillende pryse
                                 35

                                 30

           Prys per sakkie (R)
                                 25

                                 20

                                 15

                                 10

                                  5

                                  0
                                         100        200        300            400     500            600
                                                          Hoeveelheid gevra (kg)

Kopiereg voorbehou                                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                          4                         DBE/November 2020
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

                     KRITERIA/RUBRIEK/NASIENRIGLYNE
                        Korrekte opskrif 
                        X-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Hoeveelheid gevra) 
                        Y-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Prys per sakkie) 
                        Korrekte eenhede (R en kg) 
                        Lyngrafiek 
                        Akkuraatheid                                                           (6)

         2.2.2       Identifikasie van die produk wat verwys na die wet van vraag
                     Produk 1                                                                   (1)

         2.2.3       Regverdiging
                     Hoe laer die prys, hoe hoër die vraag 
                                     OF
                     Hoe hoër die prys, hoe laer die vraag                     (Enige 1)        (1)

         2.2.4       Indikasie van die tipe elastisiteit
                     PRODUK 1 - Prys elastisiteit van vraag                                     (1)
                     PRODUK 2 - Prys onelastisiteit van vraag                                   (1)

         2.2.5       Rede
                     PRODUK 1 - Vraag verander dramaties met 'n verandering in prys             (1)
                     PRODUK 2 - Vraag bly hoog/konstant ongeag die verandering in
                                prys                                                            (1)

2.3      Vryemarkstelsel

         2.3.1       Voordeel van 'n vryemarkstelsel vir die verbruiker
                      Verbruiker kan 'n prys deur onderhandeling beding 
                      Verbruiker trek voordeel uit beter kwaliteit/varsprodukte 
                      Verbruiker koop produkte aan waar hulle wil 
                      Produkte is goedkoper a.g.v geen middelman nie           (Enige 1)       (1)

         2.3.2       TWEE nadele van vryemarkstelsel vir die produsent
                      Groter pryswisselings 
                      Hoër bemarkingskostes, bemarking is op klein skaal 
                      Tyd word spandeer op bemarking/produsent verantwoordelik vir
                       bemarking 
                      Beperkte bedingingsmag/produsent werk as individu 
                      Kleiner wins indien die agent nie baie aktief is nie 
                      Groter finansiële verliese met neem van verkeerde besluite 
                      Hoë vlakke van kompetisie 
                      Risiko/diefstal                                       (Enige 2)          (2)

         2.3.3       TWEE bemarkingskanale van vrye bemarking
                      Plaashekbemarking 
                      Varsproduktemarkte 
                      Veeveiling/voorraadverkope 
                      Direkte/kontrak bemarking 
                      Internetbemarking                                      (Enige 2)         (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                         5                         DBE/November 2020
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

2.4      Bemarkingsketting

         2.4.1        Identifikasie van die bemarkingsketting
                      Aanbod/Agri-besigheidsketting                                           (1)

         2.4.2        Faktor wat die bemarking by stadium E in die wiele sal ry
                       Bederfbaarheid/gebrek aan bergingsfasiliteite 
                       Ongelukke/diefstal                                (Enige 1)           (1)

         2.4.3        TWEE maniere om die Agri-besigheidsketting te verbeter
                       Verbeter die padvervoer infrastruktuur 
                       Verbeterde toegang tot markinligting 
                       Voorsien bergingsfasiliteite om oorvoorsiening te voorkom 
                       Prosesseer produkte naby die plek van produksie om
                         vervoerkoste te verminder 
                       Gebruik verkoelde vervoer om bederf te verminder 
                       Voorsien toegang tot finansiering 
                       Gradering/standardisasie 
                       Kollektiewe bemarking                                (Enige 2)        (2)

2.5      Entrepreneurskap

         2.5.1        Persoonlike eienskappe van 'n entrepreneur
                      (a)  Innoverend                                                         (1)
                      (b) Interpersoonlike vaardighede                                        (1)
                      (c)  Uithouvermoë                                                       (1)
                      (d) Die neem van risiko's                                               (1)

         2.5.2        TWEE fases van die entrepreneursproses
                       Identifikasie van die besigheidsgeleenthede 
                       Evaluering van die geleentheid 
                       Ontwikkeling van 'n besigheidsplan/beplanning 
                       Mobiliseer hulpbronne 
                       Begin en bestuur die onderneming                     (Enige 2)        (2)

         2.5.3        TWEE probleme met die opstel van 'n besigheidsplan
                       Onvolledige/verkeerde finansiële detail 
                       Vae besigheidsplan 
                       Onrealistiese aannames/oor-ambisieus 
                       Ignoreer risiko's/steek swakplekke weg 
                       Lig nie potensiële kompetisie uit nie/kompetisie 
                       Wie en waar is die verskaffers 
                       Laat gapings/laat tegniese detail weg 
                       Gebruik die verkeerde formaa 
                       Onvoldoende navorsing 
                       Onvolledige finansiële informasie                 (Enige 2)           (2)
                                                                                               [35]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                          6                       DBE/November 2020
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: PRODUKSIEFAKTORE

3.1      Kapitaal

         3.1.1        Identifikasie van die tipe krediet
                      Langtermynkrediet                                                       (1)

         3.1.2        Verduideliking van die term langtermynkrediet
                       Gebruik vir die aankoop van vaste kapitaal bates 
                       Terugbetaalbaar oor 'n periode van 10 - 30 jaar 
                       Teen ‘n laer rentekoers 
                       Verskaf deur finansiële instansies/Landbank          (Enige 2)        (2)

         3.1.3        Probleme in verband met kapitaal
                       Kapitaal is skaars 
                       Totale verskuldigde bedrag is hoog/kapitaal is duur 
                       Hoë risiko faktor                                   (Enige 2)         (2)

         3.1.4        TWEE ander maniere om krediet te skep
                       Besparings 
                       Produksie/verkope 
                       Toelae 
                       Erflating 
                       Geskenke/donasie/lotery 
                       Potensiële beleggers/besigheidsvenote                (Enige 2)        (2)

3.2      Bestuur

         3.2.1        Definisie van bestuur
                      Die doeltreffende kombinering/koördinasie van hulpbronne  om 'n
                      spesifieke doel te bereik/maksimaliseer wins                            (2)

         3.2.2        DRIE hoofkomponente van bestuur
                       Stel van doelwitte 
                       Beplanning 
                       Organisasie/koördinering/implementasie 
                       Gee rigting/lei 
                       Kontrole/beheer/monitering/toesig 
                       Besluitneming 
                       Kommunikasie                                        (Enige 3)         (3)

3.3      Eksterne kragte wat onderneming affekteer

         3.3.1        Ekonomiese kragte                                                       (1)

         3.3.2        Wetlike kragte                                                          (1)

         3.3.3        Sosio-kulturele kragte                                                  (1)

         3.3.4        Omgewingskragte                                                         (1)

         3.3.5        Tegnologiese kragte                                                     (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                          7                           DBE/November 2020
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

 3.4     Arbeidswetgewing

         3.4.1        DRIE aspekte in die kontrak van 'n plaaswerker
                       Volledige inligting van die werknemer 
                       Verlof 
                       Werksure 
                       Werk op Sondae/openbare vakansiedae 
                       Daaglikse en weeklikse rusperiodes/ete tye/breke 
                       Aftrekkings 
                       Salaris/betaaladvies/metode van betaling/toelae 
                       Oortyd 
                       Diensbeëindiging 
                       Posbeskrywing                                     (Enige 3)              (3)

         3.4.2       Indikasie van die wetgewing
                        (a) Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid
                             (Wet 85 van 1993)                                                   (1)
                        (b) Wet op Arbeidsverhoudinge (Wet 66 van 1995)                          (1)

 3.5     Grond

         3.5.1        Indikasie van die ekonomiese eienskap                 wat     grond
                      verteenwoordig
                      Grond kan nie vernietig word nie/onvernietigbaar                           (1)

         3.5.2        DRIE ander ekonomiese eienskappe van grond
                       Grond is onderhewig aan die wet op dalende-meeropbrengs 
                       Grond is duursaam 
                       Grond kan gekoop/verkoop word/het waarde 
                       Goeie landbougrond is skaars 
                       Word in 'n spesifieke omgewing aangetref 
                       Beskikbaarheid van landbougrond is beperk/beskikbaarheid 
                       Verskille in die produksiepotensiaal 
                       Die waarde van grond vermeerder oor tyd/appresieer 
                       'n Passiewe produksiefaktor 
                       'n Primêre produksiefaktor                        (Enige 3)              (3)

         3.5.3        TWEE metodes om die produktiwiteit van grond te verbeter
                       Watertoevoeging/voorsiening 
                       Boer meer effektief/doeltreffend/konsolidasie van
                         onekonomiese boerdery-eenhede 
                       Verbeter die grondvrugbaarheid/herstel grondpotensiaal 
                       Verander verbouingspraktyke en boerderystelsels/
                         gebruik wetenskaplike boerderymetodes            (Enige 2)              (2)

 3.6     Begroting

         3.6.1       Identifikasie van:
                     (a) Vaste koste - Versekering                                               (1)
                     (b) Veranderlike koste - Voer/saagsels/elektrisiteit/water/
                                              inentings/braaikuikens/lone  (Enige 1)             (1)
Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                            8                        DBE/November 2020
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

         3.6.2       Berekening van die wins/verlies
                     Wins/verlies   = Totale inkomste – Totale uitgawes 
                                   = R83 450 – 56 400 
                                   = R27 050 
                                       OF
                                   = R83 450  – 56 400 
                                   = R27 050                                                    (3)

         3.6.3       TWEE tipes begroting
                       Heelplaasbegroting 
                       Vertakingsbegroting 
                       Gedeeltelike begroting                                 (Enige 2)        (2)
                                                                                                 [35]

VRAAG 4: BASIESE LANDBOUGENETIKA

4.1      Monohibriede kruising

         4.1.1        Bepaling van die vroulike genotipe
                      bb                                                                        (1)

         4.1.2        Punnet-vierkant

                               ♀
                       ♂           b         b
                           B       Bb       Bb
                           B       Bb       Bb

                      NASIENRIGLYNE
                       Korrekte manlike gamete 
                       Korrekte nageslag 
                       Punnet-vierkant met gamete en nageslag 
                       Al die nageslag is swart                                                (4)

         4.1.3        Identifikasie van die tipe dominansie
                      Volledige dominansie                                                      (1)

         4.1.4        Rede
                      Swart kleur is dominant oor wit kleur/wit kleur is resessief teenoor
                      die swart kleur/een alleel versluier/oorskadu die ander een               (1)

4.2      Dihibriede kruising

         4.2.1        Identifikasie van die tipe kruising
                      Dihibriede kruising                                                       (1)

         4.2.2        REDE
                      By hierdie kruising is daar twee verskillende eienskappe by
                      betrokke/kleur en vorm                                                    (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                          9                        DBE/November 2020
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

         4.2.3        EEN nageslag wat verskil van die ouers
                       BBRr 
                       BBRR 
                       BbRR                                                  (Enige 1)        (1)

4.3      Stamboomdiagram

         4.3.1        Indikasie van homosigoties of heterosigoties
                      Homosigoties                                                             (1)

         4.3.2        Rede om homosigoties te motiveer
                      Die allele is dieselfde                                                  (1)

         4.3.3       Bepaling van die
                     (a) F2 fenotipe: 1 rooi : 2 pienk : 1 wit                                 (1)
                     (b) Persentasie rooi nageslag - 25%                                       (1)

4.4      Variasie

         4.4.1        Indikasie van die genetiese verskynsel
                      Variasie                                                                 (1)

         4.4.2        Definisie van die genetiese verskynsel
                       Verskil tussen individue  van dieselfde spesie 
                       Verskille in die genotipe en fenotipe  van dieselfde spesie 
                                                                               (Enige 1)        (2)

         4.4.3        DRIE omgewingsfaktore
                       Grondfaktore 
                       Temperatuur 
                       Ligintensiteit 
                       Siektes/peste 
                       Vog/waterinhoud 
                       Topografie 
                       Voeding                                               (Enige 3)        (3)

         4.4.4        Wetenskaplike term vir die verbetering
                      Heterose/basterkrag                                                      (1)

         4.4.5        Die tipe teelstelsel
                      Kruisteling                                                              (1)

4.5      Poligeniese oorerwing

         4.5.1        Definisie van poligeniese oorerwing
                      Eienskap wat bepaal word  deur baie verskillend gene                    (2)

         4.5.2        Bepaling van die hoogte van 'n AABB-plant
                      30 cm + 10 cm + 10 cm + 10 cm + 10 cm 
                      = 70 cm                                                                  (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Landbouwetenskappe/V2                        10                      DBE/November 2020
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

         4.5.3        DRIE verskillende genotipes van 'n 50 cm lange tamatieplant
                       AAbb 
                       aaBB 
                       AaBb                                                            (3)

4.6      Genetiese modifikasie

         4.6.1        TWEE tegnieke gebruik om plante te modifiseer
                       Agro-bacterium tumefaciens/bakterieë as draers 
                       Virusse as draers 
                       Biolistiek 
                       Kalsiumfosfaatneerlegging 
                       Elektroporasie 
                       Die splitsing van gene 
                       Die stilmaak van gene 
                       Lipofeksie 
                       Mikro-inspuiting 
                       Chemiese porasie                                (Enige 2)       (2)

         4.6.2        TWEE voordele van GG gewasse
                       Verbetering van die rakleeftyd van produkte 
                       Verbetering in die voedingswaarde van voedsel 
                       Meer bestand teen insekte/peste/siektes 
                       Bestand teen onkruiddoders 
                       Meer bestand teen ongunstige omgewingsinvloede/-faktore 
                       Verbeterde opbrengste                            (Enige 2)      (2)

         4.6.3        TWEE nadele van GG gewasse
                       Gesondheidsrisiko's 
                       Omgewingsrisiko's 
                       Persoonlike/etiese/sosio-kulturele oorwegings 
                       Verminderde biodiversiteit 
                       Sosio-ekonomiese risiko/duur vir opkomende boere (Enige 2)      (2)
                                                                                         [35]

                                                             TOTAAL AFDELING B:          105
                                                                 GROOTTOTAAL:            150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Agricultural Sciences P2 Nov 2020 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2020-afr/918c6249-e1a1-4206-936e-b596b5a34ceb) — Agricultural Sciences · QP · 2020 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P2 MEMO SEPT2020 English](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-memo-sept2020-english/566f243d-f5ad-4a15-93d0-79c97a2b8897) — Agricultural Sciences · Memo · 2020 · Eng
- [Agricultural Sciences P2 Nov 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2019-memo-eng/e3580d94-8d1b-43e3-b00d-26ee5b0c5d7d) — Agricultural Sciences · Memo · 2019 · Eng
- [Agricultural Sciences P2 Nov 2018 FINAL Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2018-final-memo-afr/1539e939-d6a0-42ab-bed6-216843112de6) — Agricultural Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 Nov 2018 FINAL Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2018-final-memo-eng/fc204efa-af9c-494d-99fe-cd88e1750065) — Agricultural Sciences · Memo · 2018 · Eng
- [Agricultural Sciences P2 Nov 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2016-memo-afr/7d957c3f-26dc-458c-9c33-c32d3ca5e792) — Agricultural Sciences · Memo · 2016 · Afr

## More from Grade 12 Agricultural Sciences

- [Gr 12 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-sci-atp-2023-24/f8eca465-7b8e-42d7-afd8-c86963794db8) — ATP
- [Agricultural Sciences P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2025-eng/84db8f48-7d8c-432b-a67b-1f405c9b2431) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-qp-june-2024-afrikaans/48719f25-7bad-42d9-ac10-98ce8ff7d641) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/bef7725c-6e39-4ea2-a70e-eb20a0ec8a39) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 GR12 SEPT 2024 Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-sept-2024-sesotho/f17d9c4e-4a0e-4b55-8838-35f2b361f76a) — QP · 2024 · Sesotho
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2024-afrikaans/8e32cd2a-091a-453e-805b-a2206fd54cc0) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
