# Agricultural Sciences Grade 12 P2 November 2024 NSC Memo

> Grade 12 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the November 2024 NSC (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2024-mg-afr/a662ab6f-4c37-4651-86e6-876d984c5baa
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: November 2024 NSC
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 12 P2 November 2024 NSC Memo](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2024-mg-afr/a662ab6f-4c37-4651-86e6-876d984c5baa)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 12 · November 2024 NSC · 2024. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                            SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                         LANDBOUWETENSKAPPE V2

                                 NOVEMBER 2024

                                 NASIENRIGLYNE

PUNTE: 150

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 11 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Landbouwetenskappe/V2                            2                     DBE/November 2024
                                       NSS – Nasienriglyne

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      1.1.1       A ✓✓
         1.1.2       C ✓✓
         1.1.3       D ✓✓
         1.1.4       B ✓✓
         1.1.5       C ✓✓
         1.1.6       A ✓✓
         1.1.7       B ✓✓
         1.1.8       D ✓✓
         1.1.9       B ✓✓
         1.1.10      C ✓✓                                                     (10 x 2)        (20)

1.2

         1.2.1       J ✓✓
         1.2.2       A ✓✓
         1.2.3       C ✓✓
         1.2.4       G ✓✓
         1.2.5       B ✓✓                                                       (5 x 2)       (10)

1.3

         1.3.1       Strategiese risikobestuur ✓✓
         1.3.2       Produktiwiteit ✓✓
         1.3.3       Erfdwang ✓✓
         1.3.4       Biometrie ✓✓
         1.3.5       Superonkruide ✓✓                                           (5 x 2)       (10)

1.4

         1.4.1       Prysvasstelling ✓
         1.4.2       Rente ✓
         1.4.3       Resessief ✓
         1.4.4       Opgradering ✓
         1.4.5       Genetiese modifikasie/GM/ingenieurswese/manipulasie ✓      (5 x 1)       (5)

                                                              TOTAAL AFDELING A:              45

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Landbouwetenskappe/V2                          3                         DBE/November 2024
                                     NSS – Nasienriglyne

AFDELING B

VRAAG 2: LANDBOUBESTUUR EN BEMARKING

2.1    Aanbod en vraag

       2.1.1   Identifikasie van
               (a) Illustrasie B ✓                                                              (1)
               (b) Illustrasie A ✓                                                              (1)

       2.1.2   Verduideliking van die wet van vraag
               •    Hoe hoë die prys hoe laer die vraag na produkte ✓✓
               •    Hoe laer die prys hoe hoër die vraag na produkte ✓✓
               •    Die prys is omgekeerd eweredig aan die vraag na produkte ✓✓
                                                                          (Enige 1)             (2)

       2.1.3   TWEE faktore wat aanbod beïnvloed behalwe prys
               •  Produksie/arbeids/insetkoste ✓
               •  Tegnologie ✓
               •  Subsidies/belasting ✓
               •  Moontlikhede om die aanbod van produkte te verhoog ✓
               •  Vraag na die produk ✓
               •  Omgewingstoestande/natuur ✓
               •  Beskikbaarheid van produkte ✓
               •  Mededingende produkte ✓
               •  Winsmarge van die produk ✓
               •  Stabiliteit van die produk ✓
               •  Kennis aangaande die produk/navorsing ✓
               •  Politieke onstabiliteit ✓
               •  Aantal verskaffers ✓
               •  Wetgewing ✓
               •  Seisoenaliteit van produkte ✓                        (Enige 2)                (2)

2.2    Pryselastisiteit en onelastisiteit

       2.2.1   Die tipe elastisiteit
               (a)    Grafiek A - Pryselasties ✓                                                (1)
               (b)    Grafiek B - Prysonelasties ✓                                              (1)
       2.2.2   Rede
               Verandering in prys lei tot 'n groot verandering in hoeveelheid gevra ✓          (1)

       2.2.3   TWEE faktore wat aanleiding gee tot elastisiteit
               •  Die aard van die produk ✓
               •  Beskikbaarheid van plaasvervanger produkte ✓
               •  Verbruiker se begroting/inkomste ✓
               •  Tysdperiode ✓                                               (Enige 2)         (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Landbouwetenskappe/V2                        4                      DBE/November 2024
                                   NSS – Nasienriglyne

2.3    Bemarkingstelsel

       2.3.1   Identifikasie van die bemarkingstelsel
               Vrye bemarking ✓                                                            (1)

       2.3.2   TWEE voordele van 'n vrye bemarkingstelsel vir die verkoper
               •  Betaling is gewoonlik in kontant ✓
               •  Min vertragings in die ontvangs van betaling ✓
               •  Geen agente/middelmanne/kommisie lei tot laer pryse ✓
               •  Boer kan eie inisiatief en dryfkrag toon ✓
               •  Motiveer die boer om harder te werk ✓                 (Enige 2)          (2)

       2.3.3   EEN ekonomiese term wat verwys na die verskynsel
               Prys vasstelling ✓                                                          (1)

       2.3.4   TWEE beginsels van landboukoöperasies
               •  Vrywillig met oop lidmaatskap ✓
               •  Demokratiese beheer deur lede ✓
               •  Gelyke ekonomiese deelneem deur lede ✓
               •  Outonoom en onafhanklik ✓
               •  Voorsien opvoeding, opleiding en inligting aan lede ✓
               •  Samewerking tussen koöperasies ✓
               •  Besorg oor die gemeenskap ✓
               •  Bemarking is gebaseer op ‘n poelstelsel ✓
               •  Lede het ‘n enkele stem ✓
               •  Dividende/beperkte bedrag op hul aandele kapitaal word aan lede
                  betaal ✓
               •  Slegs lede mag produkte lewer ✓                        (Enige 2)         (2)

2.4    Entrepreneurskap

       2.4.1   Regverdiging
               Die boer sien 'n geleentheid om 'n onderneming te begin en neem die
               risiko ✓                                                                    (1)

       2.4.2   TWEE entrepreneurs suksesfaktore vir die boer
               •  Vasberadenheid ✓
               •  Veerkragtigheid ✓
               •  Passie ✓
               •  Opportunis ✓                                           (Enige 2)         (2)

       2.4.3   EEN voorbeeld
               (a)   Sterk punte van die onderneming
                   • Goeie kwaliteite van 'n entrepreneur
                   • Besit een hektaar grond ✓                           (Enige 1)         (1)
               (b)   Bedreigings vir die onderneming
                   • Inbrake ✓
                   • Skaarsheid van water ✓                              (Enige 1)         (1)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 5

Landbouwetenskappe/V2                         5                          DBE/November 2024
                                    NSS – Nasienriglyne

2.5    Landboubemarkingsketting

       2.5.1   Tipes landboubemarkingsketting
               DIAGRAM A - Vraag ketting ✓                                                      (1)
               DIAGRAM B - Aanbod ketting ✓                                                     (1)

       2.5.2   Die tipe landboubemarkingsketting
               (a) DIAGRAM B ✓                                                                  (1)
               (b) DIAGRAM A ✓                                                                  (1)

       2.5.3   TWEE maniere om die besigheidsketting meer vaartbelyn te maak
               en te verbeter
               •     Gebruik verkoellings geriewe en koeltrokke/vervoer ✓
               •     Gradering en standaardisering van produkte ✓
               •     Bemark gesamentlik deur vragte met ander boere te kombineer ✓
               •     Prosesseer produkte nader aan die plaas ✓
               •     Verbeter pad infrastruktuur om bemarking te fasiliteer ✓
               •     Verbeter die toegang tot markinligting ✓
               •     Beskikbaarheid van bergingsfasiliteite ✓
               •     Voorsien toegang tot finansiering ✓
               •     Verbeter selfoon en internet verbindings ✓               (Enige 2)         (2)

2.6    TWEE rolle van wetgewing vir die doeltreffende bemarking van
       landbouprodukte
       •    Bevorder die doeltreffende bemarking van landbouprodukte ✓
       •    Optimaliseer die doeltreffende bemarking van landbouprodukte ✓
       •    Help om te verseker daar is minimum inmenging met bemarking ✓
       •    Verhoog mark toegang aan alle betrokkenes ✓
       •    Verbeter die lewensvatbaarheid van die landbousektor ✓
       •    Reguleer/kwaliteits kontrole van invoer/uitvoer van produkte ✓
       •    Voorkom onregverdige bemarkingspraktyke/uitbuiting van verbruikers ✓
       •    Verseker dat produkinligting in eenvoudige terme aangebied word ✓
       •    Verseker dat produkte voldoen aan vasgestelde standaarde/
            verseker die veiligheid van produkte ✓
       •    Vasstel/onderhoud van nasionale standaarde by prosesserings plekke ✓
       •    Reguleer markagente en verbeter hul funksionering ✓
       •    Magtig die daarstel van regulasies vir bemarking ✓             (Enige 2)            (2)

2.7    Besigheidsplan

       2.7.1   Naam van die dokument
               Besigheidsplan                                                                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Landbouwetenskappe/V2                         6                        DBE/November 2024
                                    NSS – Nasienriglyne

       2.7.2   TWEE redes vir die opstel van 'n besigheidsplan
               •  Toets die uitvoerbaarheid en ekonomiese lewensvatbaarheid van
                  die besigheidsidee ✓
               •  Bepaal die finansiële behoeftes ✓
               •  Herposisioneer die onderneming met veranderinge in die mark ✓
               •  Versamel kennis i.t.v. bemarkingsgeleenthede en mededingers ✓
               •  Sien probleme wat risiko kan verlaag voor die tyd raak ✓
               •  Rig/lei daaglikse bedryf van die onderneming ✓
               •  Verseker finansiering ✓
               •  Sorg vir die doeltreffende bestuur van die onderneming ✓
               •  Stippel die doel en mikpunte van die onderneming uit ✓
               •  Voorsien riglyne vir besluitneming ✓
               •  Voorsien tydsraamwerke vir die afhandeling van projekte ✓
               •  Voorsien inligting aangaande die onderneming ✓           (Enige 2)          (2)

       2.7.3   TWEE probleme met die opstel van 'n besigheidsplan
               •  Onvoldoende tegniese detail ✓
               •  Onrealistiese aannames en vooruitskattings/oorambisieus ✓
               •  Laat van gapings/wees vaag/foute/nie geloofwaardig/voorsien te
                  veel onnodige inligting/te generies ✓
               •  Steek swakhede en risiko's weg ✓
               •  Onvolledige finansies/vergeet om kontantvloei in te sluit ✓
               •  Onvolledige navorsing ✓
               •  Gebruik die verkeerde formaat ✓
               •  Sluit nie inligting aangaande verskaffer aan die besigheid in nie ✓
               •  Lig nie potensiële mededinging uit nie ✓                  (Enige 2)         (2)
                                                                                              [35]

VRAAG 3: PRODUKSIEFAKTORE

       3.1.1   Die produksiefaktor wat in waarde toeneem
               Grond ✓                                                                        (1)

       3.1.2   TWEE ekonomiese funksies van grond
               •  Voorsien voedsel ✓
               •  Voorsien ruimte/spasie ✓
               •  Voorsien grondstowwe/roumateriale ✓
               •  Voorsien minerale ✓
               •  Dien as sekuriteit ✓                                      (Enige 2)         (2)

3.2    Die wet van dalende meer-opbrengs

       3.2.1   Afleiding van die ekonomiese eienskap van grond
               Die wet van dalende meer-opbrengs ✓                                            (1)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Landbouwetenskappe/V2                         7                        DBE/November 2024
                                    NSS – Nasienriglyne

       3.2.2   Vergelyking van die reaksie van mielieproduksie met ‘n verhoging
               van kunsmis
               (a) Met ‘n verhoging in kunsmis toediening vanaf 1 – 10kg sal
                    mielieproduksie styg teen ‘n verhoogde tempo ✓                            (1)
               (b) Met ‘n verhoging in kunsmis toediening vanaf 15 – 20kg sal
                    mielieproduksie styg teen ‘n verlaagde tempo ✓                            (1)

3.3    Take verrig deur plaaswerkers

       3.3.1   Identifikasie van 'n voorbeeld van arbeid
               (a)     WERKER 1 - Los werker ✓                                                (1)
               (b)     WERKER 2 - Seisoenale werker ✓                                         (1)

       3.3.2   Rede
               Werker 2 verrig werk/take wat herhaal ✓                                        (1)

       3.3.3   TWEE maniere om die produktiwiteit van arbeid te verbeter
               •  Verbeter die ekonomiese omstandighede van werker ✓
               •  Verbeter die opvoedkundige omstandighede/opleiding ✓
               •  Verbeter die werksomstandighede ✓
               •  Verbeter die lewensomstandighede ✓
               •  Spreek MIV/Vigs aan ✓
               •  Bestuur die arbeid/toesig ✓
               •  Doeltreffende meganisasie ✓
               •  Behoorlike beplanning ✓
               •  Betrokkenheid van werkers in die besluitnemingsproses ✓
               •  Motivering ✓                                            (Enige 2)           (2)

3.4    Werkskontrak

       3.4.1   Arbeidswetgewing
               (a) Wet op Basiese Diensvoorwaardes (Wet 75 van 1997)
               •    Tydsduur van die kontrak: 01 Februarie 2021 - aftrede ✓
               •    Betaling/vergoeding/bedrag ✓
               •    Terme van werksverskaffing/verlof/werksure ✓
               •    Metode van betaling ✓                                   (Enige 1)         (1)
               (b) Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid (Wet 85 van 1993)
                   Beskermende klere ✓                                                        (1)

       3.4.2   TWEE maniere hoe migrasie van arbeid produksie laat afneem
               • Lei tot arbeids tekorte ✓
               • Lei tot 'n tekort aan vaardighede/kundigheid/ondervinding ✓ (Enige 2)        (2)

3.5    Kapitaal

       3.5.1   Identifikasie van die tipe kapitaal
               A - Vaste ✓                                                                    (1)
               B - Roerende/beweeglike ✓                                                      (1)

       3.5.2   Voorbeeld van produksie kapitaal/C
               Saad/brandstof/voere/lone/kunsmis/chemikalieë/vervoer kostes ✓                 (1)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

Landbouwetenskappe/V2                           8                    DBE/November 2024
                                      NSS – Nasienriglyne

       3.5.3    Tipes krediet
                (a) A - Langtermynkrediet ✓                                                 (1)
                (b) C - Korttermynkrediet ✓                                                 (1)

       3.5.4    EEN metode om kapitaal te skep
                •  Produksie ✓
                •  Besparings ✓
                •  Krediet/lenings ✓
                •  Toelaag/borge/skenkings ✓
                •  Erflating/trustfonds ✓
                •  Vennootskappe ✓                                        (Enige 1)         (1)

3.6    Inkomste en uitgawes

       3.6.1    Identifikasie van die onderneming
                (a) Hoogste inkomste - B ✓                                                  (1)
                (b) Laagste uitgawes - C ✓                                                  (1)

       3.6.2    Die finansiële rekord
                Inkomstestaat ✓                                                             (1)

       3.6.3    Berekening van die wins/verlies van onderneming A
                Wins/verlies = Totale inkomste – Totale uitgawes ✓
                             = R30 000 – R50 000 ✓
                             = – R20 000/verlies van R20 000 ✓                              (3)

3.7    Probleme geassosieer met kapitaal as produksiefaktor

       3.7.1    Skaarsheid/tekorte/duur/onkoste ✓                                           (1)

       3.7.2    Oorkapitalisering ✓                                                         (1)

3.8    Risiko

       3.8.1    TWEE bronne van risiko
                •  Produksierisiko ✓
                •  Tegnieserisiko ✓
                •  Finansiële/bemarkings en prys risiko ✓                 (Enige 2)         (2)

       3.8.2    Rede
                •  Produksierisiko - Masjinerie wat breek/
                                     omgewing mag ‘n risiko vir produksie wees ✓
                •   Tegnieserisiko - Masjinerie wat breek ✓
                •   Finansiële/bemarkings en prys risiko - Verlies aan verkope ✓
                                                                          (Enige 2)         (2)

       3.8.3    Identifikasie van die risiko bestuurs strategie
                Diversifikasie ✓                                                            (1)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 9

Landbouwetenskappe/V2                        9                       DBE/November 2024
                                   NSS – Nasienriglyne

       3.8.4   EEN bestuursbeginsel
               •  Beplanning ✓
               •  Organisering/koördinering ✓
               •  Besluitneming ✓
               •  Implementering ✓
               •  Beheer ✓                                               (Enige 1)         (1)
                                                                                           [35]

VRAAG 4: BASIESE LANDBOUGENETIKA

4.1    Monohibriede kruising

       4.1.1    Die breuk van die ingeduikte nageslag
                1/4 ✓                                                                      (1)

       4.1.2    Berekening van die persentasie heterosigotiese sferiese saad
                • = 2/4 x 100 ✓
                • = 50% ✓                                                                  (2)

       4.1.3    Fenotipiese verhouding van die F1 generasie
                3 sferiese : 1 ingeduik ✓                                                  (1)

       4.1.4    Die aantal nageslag wat dieselfde as die ouers lyk
                •    Fenotipies - 3 ✓
                •    Genotipies - 2 ✓                                    (Enige 1)         (1)

4.2    Patrone van oorerwing

       4.2.1    Identifikasie van die patrone van oorerwing
                (a)    B - Kodominansie ✓                                                  (1)
                (b)    A - Onvolledige dominansie ✓                                        (1)

       4.2.2    Regverdiging van onvolledige dominansie
                Die nageslag het 'n intermediêre eienskap ✓                                (1)

       4.2.3    Die genotipe van die nageslag in illustrasie B
                RW ✓                                                                       (1)

4.3    Kwalitatiewe en kwantitatiewe eienskappe

       4.3.1    Hoogte - Kwantitatiewe eienskap ✓                                          (1)

       4.3.2    Horing konformasie - Kwalitatiewe eienskap ✓                               (1)

       4.3.3    Melkproduksie - Kwantitatiewe eienskap ✓                                   (1)

4.4    Variasie

       4.4.1    Indikasie van die verskynsel
                Variasie ✓                                                                 (1)

       4.4.2    Die oorsaak van variasie
                Geneties ✓                                                                 (1)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 10

Landbouwetenskappe/V2                            10                    DBE/November 2024
                                       NSS – Nasienriglyne

       4.4.3    EEN oorsaak van variasie
                •  Meiose/oorkruising/toevallige rangskikking van die chromosome ✓
                •  Toevallige bevrugting ✓
                •  Mutasie ✓                                               (Enige 1)         (1)

       4.4.4    EEN belangrikheid van variasie in teling
                • Dit vorm die basis van seleksie en teling ✓
                • Verbeter diererasse/plant kultivars oor tyd ✓
                • Vermeerder die biodiversiteit ✓                           (Enige 1)        (1)
4.5    Dihibriese kruising
       4.5.1   EEN eienskap wat verbeter word
               •  Lengte van die blaar ✓
               •  Kleur van die saad ✓                                     (Enige 1)         (1)
       4.5.2   Punnett-vierkant
                     Gamete       PL          PL

                       pl       PpLl         PpLl
                       pl       PpLI         PpLl
               Nasienriglyne
               Korrekte gamete vir die manlike ouer ✓
               Korrekte gamete vir die vroulike ouer ✓
               Korrekte genotipe van die nageslag ✓                                          (4)
               Volledige Punnett-vierkant met inhoud ✓
       4.5.3   Indikasie van die wet
               Die wet van onafhanklike sortering ✓                                          (1)
4.6    Teelstelsels
       4.6.1   Identifikasie van die teelstelsel
               (a)    Kruisteling ✓                                                          (1)
               (b)    Uitkruising ✓                                                          (1)

       4.6.2   EEN voordeel van die kruisgeteelde diere
               •   Kruisgeteelde diere toon tekens van heterose/basterkrag ✓
               •   Kruisgeteelde diere is meer bestand teen siektes ✓
               •   Kruisgeteelde diere is meer lewenskragtig/vrugbaar ✓
               •   Kruisgeteelde diere presteer beter as hul ouers ✓
               •   Produksie is meer ekonomies/massa toename in verhouding tot
                   voerinname is hoër ✓
               •   Beter aanpasbaarheid vir omgewingstoestande ✓           (Enige 1)         (1)
       4.6.3   EEN seleksie metode
               •   Massaseleksie ✓
               •   Familieseleksie ✓
               •   Stamboekprestasie ✓
               •   Nageslagseleksie ✓                                      (Enige 1)         (1)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 11

Landbouwetenskappe/V2                                              11                                    DBE/November 2024
                                                         NSS – Nasienriglyne

4.7    Tegniek gebruik in plantteling

       4.7.1                  Die plantteeltegniek
                              Die gebruik van bakterieë as draers/Agrobacterium tumefaciens ✓                            (1)

       4.7.2                  TWEE potensiële omgewings voordele van GG gewasse
                              • Verminder die behoefte vir chemiese bespuiting/onkruiddoders/
                                besoedeling ✓
                              • Verdraagsaam in ekstreme toestande (koue/droogte/saliniteit) ✓
                              • Voordelige insekte word nie benadeel nie ✓
                              • Kan geen-bewerkings praktyke toepas ✓                   (Enige 2)                        (2)

4.8    Lyngrafiek van die opbrengs van GG mielies en nie-GG mielies in die
       verskillende provinsies

                                     Y i e l d o fvan
                                    Opbrengs       n o GG
                                                       n - Gen
                                                             M nie-GG
                                                               m a i z e mielies
                                                                         a n d Gin
                                                                                 M verskillende
                                                                                    m a i z e i n pprovinsies
                                                                                                   rovinces
                           12,000              Non-GM
                                               Nie-GGMaize
                                                      mielies                      GGMaize
                                                                                  GM  mielies

                           10,000

        Opbrengs (kg/ha)
                            8,000

                            6,000

                            4,000

                            2,000

                               0
                                         A               B               C               D                E
                                                                    Provinsie

       KRITERIA/RUBRIEK/NASIENRIGLYNE
       • Korrekte opskrif met beide veranderlikes ✓                                                                          (1)
       • X-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Provinsie) ✓                                                                  (1)
       • Y-as: Korrek gekalibreer met byskrif (Opbrengs) ✓                                                                   (1)
       •   Korrekte eenhede (kg/ha) ✓                                                                                        (1)
       • Lyngrafiek ✓                                                                                                        (1)
       • Akkuraatheid (80% + korrek geplot) ✓                                                                                (1)
                                                                                                                             [35]

                                                                                             TOTAAL AFDELING B:              105
                                                                                                 GROOTTOTAAL:                150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Agricultural Sciences P2 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2024-afr/81782c4d-d347-40f6-ab2c-0a2bb1dc02ef) — Agricultural Sciences · QP · 2024 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2024-afr/c13f3083-05d1-4557-b051-e0dd3897b42d) — Agricultural Sciences · QP · 2024 · Afr
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2024-afrikaans/8e32cd2a-091a-453e-805b-a2206fd54cc0) — Agricultural Sciences · QP · 2024 · Afr
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2024 Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2024-sesotho/7e8e1821-54ab-4154-b77f-29dc55fc5aa2) — Agricultural Sciences · QP · 2024 · Sesotho
- [AGRIC SCIENCES P2 MEMO SEPT2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-memo-sept2021-afrikaans/c033da40-5f94-44e7-b4ed-d3ea6f5972f4) — Agricultural Sciences · Memo · 2021 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P2 MEMO GR12 SEPT2021 English](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-memo-gr12-sept2021-english/efbcac71-7410-41d9-82ed-c809d06ada90) — Agricultural Sciences · Memo · 2021 · Eng

## More from Grade 12 Agricultural Sciences

- [Gr 12 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-sci-atp-2023-24/f8eca465-7b8e-42d7-afd8-c86963794db8) — ATP
- [Agricultural Sciences P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2025-eng/84db8f48-7d8c-432b-a67b-1f405c9b2431) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-qp-june-2024-afrikaans/48719f25-7bad-42d9-ac10-98ce8ff7d641) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/bef7725c-6e39-4ea2-a70e-eb20a0ec8a39) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 GR12 SEPT 2024 Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-sept-2024-sesotho/f17d9c4e-4a0e-4b55-8838-35f2b361f76a) — QP · 2024 · Sesotho
- [Gr 12 Agricultural Sciences (English) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agricultural-sciences-english-june-2024-question-paper/be6afec1-b2d7-4adf-9e9d-0e6c71b3a813) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
