# Agricultural Technology Grade 12 NSC June 2021 Memo (Afr)

> Grade 12 Agricultural Technology memorandum from the NSC June Exam 2021 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-may-june-2021-mg-afr/427a8975-2250-4eaa-98ec-79fd8d83222d
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Agricultural Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2021
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-technology) › [Agricultural Technology Grade 12 NSC June 2021 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-may-june-2021-mg-afr/427a8975-2250-4eaa-98ec-79fd8d83222d)

## About this document

Agricultural Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2021. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                               LANDBOUTEGNOLOGIE

                                          2021

                                   NASIENRIGLYNE

                                                                           PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 13 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                             2                             DBE/2021
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      1.1.1        C                                                                 (2)

         1.1.2        D                                                                 (2)

         1.1.3        C                                                                 (2)

         1.1.4        A                                                                 (2)

         1.1.5        B                                                                 (2)

         1.1.6        D                                                                 (2)

         1.1.7        B                                                                 (2)

         1.1.8        D                                                                 (2)

         1.1.9        B                                                                 (2)

         1.1.10       C                                                                 (2)
                                                                                          [20]

1.2      1.2.1        Spanning/Depressie/Angstigheid                                    (2)

         1.2.2        Ratkas/Ratte/Aandryfsisteem                                       (2)

         1.2.3        Magnetisme/Verminder roes                                         (2)

         1.2.4        Ontploffing/Vuur                                                  (2)

         1.2.5        Saam                                                              (2)
                                                                                          [10]

1.3      1.3.1        F                                                                 (2)

         1.3.2        A                                                                 (2)

         1.3.3        C                                                                 (2)

         1.3.4        D                                                                 (2)

         1.3.5        B                                                                 (2)
                                                                                          [10]

                                                             TOTAAL AFDELING A:           40

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                               3                                 DBE/2021
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING B

VRAAG 2: MATERIALE EN STRUKTURE

2.1      2.1.1        'n Metaal wat gebruik word om warm water te voorsien.

                      Koper.                                                                   (1)

         2.1.2        'n Rede waarom Koper die beste vir warmwaterpype sal wees.

                      Geen roes.                                                               (1)

         2.1.3        Beste lasmetode om twee Koperpype permanent te las.

                      Soldering.                                                               (1)

         2.1.4        Die metaal wat die beste sal wees vir die vervoer van melk in 'n
                      stal.

                      Vlekvrye staal.                                                          (1)

         2.1.5        Rede waarom vlekvrye staal die beste sal wees vir hierdie
                      spesifieke toepassing.

                      Die staal se weerstand teen lug, water en ander chemikalië wat vir
                      skoonmaak gebruik word/Roesbestand/Higienies/Kontamineer nie              (1)
                      die voedsel.

         2.1.6        Geskikste hegmetode om vlekvrye staal permanent te heg.

                      Sweis.                                                                   (1)

         2.1.7        'n Metaal wat die mees ekonomieste sal wees vir die vervaardiging
                      van 'n plaashek.

                      Sagte staal.                                                             (1)

         2.1.8        'n Middel wat koper maklik kan wegvreet.

                      Suur/Amonium/Swaar metaalsoute/Swael.                                    (1)

         2.1.9        'n Metaal wat algemeen in die voedsalbedryf gebruik word om
                      voedsel in te stoor.

                      Aluminium.                                                               (1)

2.2      DRIE voorbereidingsprosedures aan wat gevolg moet word voor die
         kleefmiddel aangewend word om 'n goeie las te verseker.

             Maak deker die las is skoon.
             Maak seker die las is droog.
             Maak beide dele grof met skuurpapier.                                            (3)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                              4                                     DBE/2021
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

2.3      2.3.1        Beskrywing van die aardlekstelsel van die elektiese heining.

                         Daar moet 'n aardpen na die grond wees om die kring tussen
                          die aarde en die heining te voltooi.
                         Die dier of plant voltooi die kring en word geskok.
                         Plantmatriaal beinvloed die kring en moet verwyder word.
                         Inspekteer die heining, isolators en konnektors gereeld om
                          kortsluitings te voorkom.
                         Installeer 'n aardlyn langs die heining by heinings wat oor ver
                          afstande strek.
                         Konnekteer aardpenne op gereelde intervalle.                          (6)

         2.3.2        Die soort draad wat nie in die konstruksie van 'n elektirse heining
                      gebruik mag word nie.

                         Lemmetjiedraad.
                         Doringdraad.                                         (Enige 1)        (1)

         2.3.3        TWEE daaglikse aktiwiteite wat 'n boer moet uitvoer om 'n
                      elektriese heinning behoorlik in stand te hou.

                         Maak die heinning skoon van enige plante.
                         Kyk vir beskadigde of gebreekte drade, isolators of los
                          koppelings en herstel.                                                (2)

2.4      Aanbeveling oor hoekom Vesconite die beste materiaal sal wees vir die
         vervaardiging van busse.

             Maklik om te installeer of te verwyder.
             Roes nie maklik en is nie-geleidend.
             Sal nie aste verweer/slyt.
             Weerstand teen 'n wye verskeidenheid van chemikalieë.
             Goedkoper om te vervaardig.                                                       (5)

2.5      EEN elektriese eienskap van Teflon en 'n rede vir jou antwoord.

             Teflon het 'n hoë diëlektriese kapasiteit.
             Rede vir antwoord: Elektrisiteit het geen invloed op die materiaal.               (2)

2.6      VYF eienskappe van veiligheidskerms wat op stropers gebruik word.

             Lig.
             Beskerm die gebruiker.
             Moet nie vibreer of loskom nie.
             Robuust/Sterk.
             Hou ongewenste materiaal uit.                                                     (5)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                              5                                        DBE/2021
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

2.7      TWEE redes waarom geelkoper in plaas van koper gebruik word vir die
         vervaardiging van elektriese konneksies.

             Hardheid.
             Sterkte.
             Masjineerbarheid.
             Weerstand teen slytasie.
             Rekbaarheid.                                                        (Enige 2)         (2)
                                                                                                     [35]

VRAAG 3: ENERGIE

3.1      TWEE alternatiewe energie bronne wat van turbines en generators gebruik
         maak om elektrisiteit op te wek.

             Wind.
             Geotermies.
             Hidro.                                                              (Enige 2)         (2)

3.2      3.2.1        Hoeveel van die stelsels sal jy benodig om 'n dompelpomp van 6
                      kw van krag te voorsien.

                      Twee.                                                                         (1)

         3.2.2        Bepaal of die panele in serie of parallel gekoppel moet word.
                      Verskaf 'n rede vir jou antwoord.

                      Serie. Want die       konneksie    sal   die   kw/krag     met    twee        (2)
                      vermenigvuldig.

         3.2.3        EEN rede vir die gebruik van silikon in die vervaardiging van solar
                      panele.

                         Is 'n semi-geleidings materiaal.
                         Bied goeie weerstand teen die hitte van die son.
                         Gelei nie hitte.
                         Waterdig.                                                (Enige 1)        (1)

         3.2.4        Die laag in die paneel wat die negatiewe elektrone dra.

                      Die boonste laag/N-tipe laag.                                                 (1)

         3.2.5        Stappe om te verseker dat daar elektriese krag ook in die nag
                      beskikbaar is wanneer daar van 'n sonpaneelstelsel gebruik
                      gemaak word.

                      Gebruik 'n batterysisteem vir die nag.                                        (1)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                              6                                  DBE/2021
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

         3.2.6        DRIE toepassings van elektriese solar panele op 'n wildplaas.

                         Om krag te verskaf aan: sekuriteitskameras.
                         Alarmstelsels.
                         Elektriese motorhekke.
                         Noodligte.
                         Elektriese heinings.
                         Boorgat pompe.                                      (Enige 3)        (3)

3.3      VIER voordele van geotermiese kragstasies.

             Geen besoedeling.
             Die koste van die grond om 'n geotermiese kragstasie op te bou, is
              gewoonlik goedkoper.
             Skoon energie.
             Belastingkorting.
             Geen brandstof gebruik in die opwekking daarvan.
             Lae bedryfskoste.                                       (Enige 4)                (4)

3.4      VIER faktore wat oorweeg moet word wanneer jy 'n geskikte ligging vir die
         installering van 'n windlaaier op 'n plaas wil bepaal.

             Voldoende oop ruimte/veld.
             'n Gelyk area.
             Afwesigheid van obstruksies soos bome,koppe en berge.
             Aanwesigheid van konstante en gereelde sterk winde.
             Ligging weg van woonbuurtes.
             Nie voels of wildlewe benadeel.                                 (Enige 4)        (4)

3.5      Die proses wat gebruik word om ethanol te vervaardig.

         Distillasie.                                                                          (1)
                                                                                                [20]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                             7                                     DBE/2021
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: VAARDIGHEDE EN KONSTRUKSIEPROSESSE
4.1       Illustrasie                    Naam van die        Gee moontlike oorsake
                                         sweisdefek
                                         4.1.1               4.1.2
                                         Poreusheid.         Verstopte spuitstuk.
                                                              Gasvloei te hoog of
                                                                 laag.
                                                              Gas lekasies.
                                                              Wind/Trek.
                                                              Spuitstuk te ver vanaf
                                                                 werkstuk.
                                                              Geverfde,nat of
                                                                 olierige plaat.
                                                              Nat of geroeste
                                                                 elektrode of draad.
                                                                                (Enige 1)
                                         4.1.3               4.1.4
                                         Spatsels.           Onvoldoende
                                                                 stroom.
                                                              Onvoldoende
                                                                 spanning 
                                                              Geroeste of vuil
                                                                 plate.        (Enige 1)
                                         4.1.5               4.1.6
                                         Inkarteling/         Sweisspoed te
                                         insnyding.             vinnig.
                                                              Stroom te hoog.
                                                              Swak tegniek.
                                                                            (Enige 1)

                                         4.1.7          4.1.8
                                         Gebrek aan      Ampere te laag.
                                         samesmelting.  Onreelmatige
                                                            oppervlak.
                                                         Verkeerde spuitstuk
                                                            hoek.      (Enige 1)                 (8)

4.2      MIG-sweisproses byskrifte soos aangedui van A–D
         A – Gesmelte poel.
         B – Kontakpunt.
         C – Sweisdraad/ Elektrode.
         D – Gasskerm.                                                                           (4)
4.3      4.3.1        TWEE materiale wat met die Oksi-aseteleen snyapparaat gesny
                      kan word.
                         Sagte staal.
                         Gietyster.
                         Vlekvrye staal.                                       (Enige 2)        (2)
Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                              8                                   DBE/2021
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

         4.3.2        VYF stappe wat gevolg moet word om 'n reguit lyn op 'n 10mm
                      sagtestaalplaat met 'n Oksi-aseteleen snyapparaat te sny.

                         Klamp 'n gidsyster aan die staalplaat langs die naat wat jy wil
                          sny/Paralel met die snymerk.
                         Kies die korrekte snyspuitstuk.
                         Steek die vlam aan en verstel volgens vereistes.
                         Maak die metaal rooiwarm.
                         Voeg suurstof by met hefboom op spuitstuk.
                         Beweeg die spuitstuk teen verlangde spoed al langs die gids.
                         Die suurstof sal die gesmelte metaal wegblaas en 'n skoon
                          reguit snylyn verskaf.                              (Enige 5)         (5)

         4.3.3        DRIE wenke om 'n hoë kwaliteit oorhoofse oksi-aseteleen sweislas
                      te verseker.

                         Verkleine smeltpoel sodat dit net groot genoeg is om die regte
                          penetrasie te verskaf.
                         Verklein die vlamgrootte.
                         Gebruik 'n effens dikker elektrode.
                         Gebruik die krag van die vlam om die gesmelte metaal in
                          posisie te hou.                                     (Enige 3)         (3)

4.4      Punt sal soos volg toegeken word:

            Ontwerp                    2
            Skaal (Toepassing)         1
            Maatskrywing               2
            Netheid                    1

                                                    1200 
         Netheid      
         Ontwerp  
                                                                                   
                                                                             600

                                                                           900
         Skaal = 1:100 
                                                                                                 (6)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                              9                                   DBE/2021
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

4.5      'n Gas wat by plasmasny gebruik kan word om die gesmelte yster te
         verwyder.

               Argon.
               Suurstof.
               Stikstof.
               Saamgepersde lug.                                              (Enige 1)        (1)

4.6      Vergelyking van die Gelykrigter sweismasjien (Invertor) met die MIG-
         sweismasjien in 'n tabelvorm.

             Gelykrigter sweismasjien           MIG-sweismasjien
              Aanvangskoste laag.              Aanvangskoste hoog.
              Klein/Kompak.                    Groot/Lomp.
              Lig en maklik om te hanteer.     Swaar en moeilik om te hanteer.
              Slak moet verwyder word.         Geen slak.
              Geen aditionele afskermgas        Benodig 'n additionele silinder vir
               silinder benodig.                 die afskermgas.
              Lae onderhoudskoste.             Hoër onderhoudskoste.
                                                                               (Enige 6)         (6)
                                                                                                 [35]

VRAAG 5: GEREEDSKAP, IMPLEMENTE EN TOERUSTING

5.1      5.1.1        Identifisering van die komponent in die skets wat dien as 'n
                      konneksie tussen die onderdele.

                      Kruiskoppeling.                                                           (1)

         5.1.2        Middel wat gebruik word om die kruiskoppeling te smeer.

                      Ghries.                                                                   (1)

         5.1.3        EEN toepassing van die komponent wat in Vraag 5.1.1 genoem
                      word.

                         Aandryfas.
                         Kragaftak-as.
                         Stuurmeganisme.                                      (Enige 1)        (1)

         5.1.4        TWEE meganismes wat in die aandryfstelsel van 'n vierwieldryf
                      voertuig geinstalleer word wat diskonneksie van aandrywing na die
                      voorwiele moontlik maak en verskaf EEN voordeel van elke
                      meganisme.

                         4 x 4 Ratkas. 4 x 4 kan ontkoppel word wanneer daar op
                          teeroppervlaktes gery word.
                         Voorwiel naafgrendel. Slytasie van voorwiele en
                          voorwielsisteem word verminder.                                       (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                             10                                  DBE/2021
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

5.2      Tipe hidrouliese silinder wat gebruik kan word om die vurk van die
         baalhanteringsmeganisme te aktiveer wanneer geforseerde beweging in
         teenoorgestelde rigtings verlang word

         Dubbelwerkende hidrouliese silinder.                                                  (1)

5.3      Funksie van die koppelaarplaat se voering soos gebruik in die koppelaar
         sisteem.

             Voorkom dat die koppelaar gly.
             Hittebestand/Wrywing bestand.                                  (Enige 1)         (1)

5.4      TWEE voordele van 'n ewenaarslot soos gevind op 'n trekker.

             Verskaf beter vastrap/wringkrag.
             Beide wiele draai saam ongeag die vastrap vermoë.
             Beide wiele kan soveel wringkrag toelaat as wat die oppervlak toelaat.
                                                                              (Enige 2)         (2)

5.5      EEN voordeel van 'n laer wat nie 'n ghriesnippel het.

             Kom klaar gesmeer vanaf vervaardiger.
             Geen adisionele smering nodig.
             Verseelde laer.                                               (Enige 1)          (1)

5.6      5.6.1        Berekening van die katrolverhouding van die elektiese motor na die
                      pomp.

                      Gedrewe katrol
                      Dryfkatrol
                        450mm
                        150mm
                        = 3
                       Verhouding: 3:1                                                         (3)

         5.6.2        VIER redes waarom 'n boer V-bandaandryfstelsels in plaas van
                      platbandaandryfstelsels sal verkies.

                         V-bande gly nie van katrolle af nie.
                         V-bande trek stywer oor katrol as spanning vermeerder.
                         Smering is nie nodig.
                         V-bande is relatief sterk en sal onder normale omstandighede
                          nie maklik breek.
                         V-bande hou langer as platbande.
                         Koue,nat toestande en ouderdom veroorsaak nie krimpng en
                          uitsettng van v-bande.                             (Enige 4)         (4)

         5.6.3        Onderdeel wat op die omhulsel van 'n elektriese motor geïnstaleer
                      word om vrye rotasie van die rotor-as toe te laat.

                      Laer.                                                                    (1)
Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                             11                                 DBE/2021
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

5.7      VIER oorsake vir die teenwoordigheid van olie in die verbrandingskamer van
         'n engin.
             Suier ringe geslyt.
             Sininderkop pakking geblaas.
             Kraak in silinderkop.
             Suierhuls is verweer.
             Klepsteel se seels is verweer.                                 (Enige 4)        (4)
5.8      Beskrywing van die eienskappe van 'n funksionele koppelaar.
             Dit moet glad koppel en nie vasslaan, gly of sidder nie.
             Dit moet in staat wees om die maksimum vrag van die enjin af oor te dra
              sonder om te gly.
             Wanneer die koppelaar ontkoppel word, moet dit heeltemal ontkoppel en
              nie geneig wees om te sleep.
             Die koppelaar moet van so 'n aard wees dat dit gemaklik met die hand of
              voet ontkoppel kan word.
             Die wrywingsmateriaal wat gebruik word op die koppelaarplaat moet nie
              net hoogs slytasiebestand wees nie maar moet ook hoё temperature kan
              weerstaan.                                                                      (5)
5.9      VIER onderdele wat ondersoek moet word op 'n tweedehandse trekker
         voordat daar besluit word om dit te koop.
             Engin.
             Ratkas.
             Finale aandrywing.
             Verkoelingsisteem.
             Brandstofstelsel.
             Stuurmeganisme.
             Instrumente.
             Battery.                                                       (Enige 4)        (4)
5.10     Funksie van die onderdele van 'n hamermeul.
         5.10.1       Glygeut: Fasiliteer die voerproses.                                     (1)
         5.10.2       Sikloon: Skei die gemaalde material van die lug.                        (1)
5.11     Rede hoekom die wiele van 'n voorlaaigraaf op die wydste posisie gestel
         moet word.
         Om stabiliteit te vermeerder.                                                        (1)
5.12     Beskrywing van die diensprosedure wat gevolg moet word wanneer 'n stroper
         voorberei word vir die oesseisoen.
             Smeer/Ghries alle bewegende onderdele.
             Stel spanning van kettings en bande.
             Kontroleer dat alle onderdele werk deur stadig te laat werk.
             Vervang alle verslete onderdele.
             Diens volgens vervaardiger se vereistes.
             Maak alle stof skermplate oop.
             Maak seker dat alle lemme skerp is en nie beskadig is nie.     (Enige 4)        (4)
                                                                                               [40]
Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                             12                                    DBE/2021
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: WATERBESTUUR

6.1      VIER faktore voor daar op 'n relevante besproeiingstelsel besluit word.

              Die gewas wat besproei moet word.
              Die hoeveelheid water beskikbaar.
              Tipe besproeiingstelsel.
              Tipe pomp.
              Bepaal die vloei (LPM) en druk benodig.
              Grootte van die land.
              Skep 'n eerste besproeiings ontwerp.                             (Enige 4)      (4)

6.2      Doelwitte met besproeiingskedulering.

              Om genoeg water te voorsien vir die plant se wortelstelsel.
              Voorkom oorbenatting.
              Om die grond toe te laat om droog te word tussen benattings.
              Om lug toe te laat om die grond te penetreer.                (Enige 3)          (3)

6.3      TWEE strukturele probleme op die sprinkler wat effektiwiteit kan beinvloed.

              Die veer kan sy spanning verloor of breek.
              Die spuitstuk kan verstop.
              Onvoldoende waterdruk.                                           (Enige 2)      (2)

6.4      'n Apparaat wat 'n boer kan gebruik om verdampingstempo te bepaal.

         Verdampingspan/Klas A verdampingspan.                                                 (1)

6.5      'n Vryhand skets met byskrifte van 'n Franse water dreineringstelsel.
         Punte sal toegeken word vir:

          Ontwerp 1
          Tekening 1
          Byskrifte 4
                      Sloot/Voor                            Gruis/Klip

             Geperforeerde                 Deurlaatbare
             Pyp/Pyp                       membraan                                             (6)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                            13                                 DBE/2021
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

6.6      VYF items wat nooit in 'n septiese tenk gegooi mag word nie.

             Sigaret stompies.
             Sanitere doeke.
             Ontsmettingsmiddels.
             Vette en olies.
             Wasgoedwater.
             Plastieke.                                                   (Enige 5)      (5)

6.7      DRIE redes waarom dit noodsaaklik vir 'n boer is om te weet hoe om die
         vloeitempo in 'n water toevoerpyp te kan bepaal.

             Vir die korrekte kalibrering van die spuite.
             Vir effektiewe skedulering van besproeiingstelsel.
             Om die oormatige gebruik van die watervoorraad te voorkom.                  (3)

6.8      6.8.1        DRIE voordele van spilpuntbesproeiingstelsels.

                         Geen arbeid nodig om pype te skuif.
                         Een person operasie.
                         Outomatiese water skedulering sisteem.
                         Gif/Kunsmis kan deur die sisteem toegedien word. (Enige 3)      (3)

         6.8.2        DRIE ontwerpsbeginsels wat in die spilpunt ingebou is om
                      eweredige verspreiding van water langs die hele lengte van die
                      stelsel te verseker.

                         Distribusiepatroon van die spreiers.
                         Nosselopening diameter moet proporsioneel meer word hoe
                          verder dit van die middelpunt is om verhoogde waterlewering
                          toe te laat.
                         Distansie tussen naburige spreiers moet prportioneel verkort
                          soos dit verder van die middelpunt af is.                        (3)
                                                                                           [30]

                                                               TOTAAL AFDELING B:          160
                                                                   GROOT TOTAAL:           200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Agricultural Technology May June 2021 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-may-june-2021-mg-eng/bb8abf1f-a9c0-4d72-915e-31e75ca3201d) — Agricultural Technology · Memo · 2021 · Eng
- [Agricultural Technology May June 2021 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-may-june-2021-afr/7ffbeef7-3f87-4cff-a5d4-5a92f3861dd1) — Agricultural Technology · QP · 2021 · Afr
- [Agricultural Technology May June 2021 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-may-june-2021-eng/3f54a9c3-3e0a-4cf0-a219-4664361b8bd4) — Agricultural Technology · QP · 2021 · Eng
- [Agricultural Technology Nov 2021 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-nov-2021-mg-eng/e95c9d3e-42d8-4b28-93e1-74c3dbc81895) — Agricultural Technology · Memo · 2021 · Eng
- [Agricultural Technology Nov 2021 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-nov-2021-mg-afr/b56ea494-1ea0-4d26-859f-b3a8c275c181) — Agricultural Technology · Memo · 2021 · Afr
- [Agricultural Technology Nov 2021 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-nov-2021-mg-eng-1/e56e9c83-29a3-414a-bec7-7b25adaa372f) — Agricultural Technology · Memo · 2021 · Eng

## More from Grade 12 Agricultural Technology

- [Gr 12 Agric Tech ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-tech-atp-2023-24/9d982b07-0af2-4c43-8efe-886b4631bf17) — ATP
- [Agricultural Technology May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-may-june-2025-eng/277bcb3f-14d3-4d58-9b23-d192269c80e2) — QP · 2025 · Eng
- [Agricultural Technology Nov 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-agricultural-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/d47614f1-1c99-4acc-87f4-eefd7c63d61e) — QP · 2025 · Eng
- [Agricultural Technology Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-agricultural-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/f45f941f-dd15-410f-97ae-f0ce8a673078) — QP · 2025 · Afr
- [Agricultural Technology Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-nov-2024-afr/f4723cfb-5760-424c-a00a-2c0e3b5e5dbb) — QP · 2024 · Afr
- [Agricultural Technology Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-nov-2024-eng/f63c1a66-fac4-4a77-acdc-6e16d5d7293f) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
