# Agricultural Technology Grade 12 NSC June 2022 Memo (Afr)

> Grade 12 Agricultural Technology memorandum from the NSC June Exam 2022 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-may-june-2022-mg-afr/655a1b9b-18a2-4cf2-8f3a-991e76df10f1
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Agricultural Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-technology) › [Agricultural Technology Grade 12 NSC June 2022 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-may-june-2022-mg-afr/655a1b9b-18a2-4cf2-8f3a-991e76df10f1)

## About this document

Agricultural Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2022. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                               LANDBOUTEGNOLOGIE

                                          2022

                                   NASIENRIGLYNE

                                                                       PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 16 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                          2                               DBE/2022
                                 SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING A

VRAAG 1

1.1   1.1.1    A

      1.1.2    C

      1.1.3    D

      1.1.4    B

      1.1.5    A

      1.1.6    C

      1.1.7    B

      1.1.8    D

      1.1.9    C

      1.1.10 A

                                                                              (20)

1.2   1.2.1    Rooi 

      1.2.2    Hardvlakking 

      1.2.3    Geraasbesoedeling 

      1.2.4    GPS 

      1.2.5    Reghoekige bale 

                                                                              (10)

1.3   1.3.1    E

      1.3.2    G

      1.3.3    C

      1.3.4    F

      1.3.5    D

                                                                              (10)

                                                      TOTAAL AFDELING A:       40
Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                            3                                   DBE/2022
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING B
VRAAG 2: MATERIAAL EN STRUKTURE
 2.1     Noem DRIE moontlike faktore wanneer 'n geskikte hegmiddel vir hierdie
         spesifieke toepassing gekies word.

            Vlambaarheid.
            Duur van klewing.
            Duur van bruikbaarheid.
            Hitteweerstand. (temperatuur)
            Waterweerstand./ Olie bestand
            Elastisiteit.
            Dravermoë.                                                      (Enige 3)      (3)

 2.2     Voordele van die gebruik van 'n waterkrip gemaak van glasvesel eerder as
         staal.

            Ligheid.
            Kan in enige vorm gemaak word.
            Kan maklik gesaag, geboor en gevyl word.
            Sterk.
            Kan maklik herstel word wanneer dit breek.
            Roes, verweer/korrodeer, erodeer nie.                           (Enige 3)      (3)

 2.3     VIER chemiese stowwe wat NIE enige uitwerking op Teflon het NIE.

            Kleefstowwe /Gom.
            Asfalt/teer.
            Kleurstowwe/Gifstowwe.
            Ghries.
            Gasse.
            Lateks.
            Lakvernis/ Brandstowwe.
            Verf.
            Sure                                                            (Enige 4)      (4)

 2.4     2.4.1 EEN rede waarom Vesconite in droë toepassings gebruik word en 'n
               verduideliking vir elke antwoord.

                Rede: Vesconite het nie enige smeermiddel nodig nie. 
                Verduideliking: Gemaak uit interne gesmeerde polimere. 
                                                                                             (2)
         2.4.2 TWEE omstandighede waar Vesconite doeltreffend op 'n trekker gebruik
               kan word om bestaande metaalbusse te vervang.

                    Voorste as draaibusse.
                    Rat hefboom busse.                                                     (2)
                    Stuurskakelingbusse.
                    Driepunt busse. 

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                             4                                  DBE/2022
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

 2.5     2.5.1 DRIE faktore wat in aanmerking geneem moet word wanneer tin vir die
               vervaardiging van kosblikkies geïdentifiseer word.

                    Sag.
                    Smeebare metaal.
                    Kan blink gepoleer word.
                    Weerstand teen suurstof en water maar los op in sure en basisse
                     (voorkom roes).                                          (Enige 3)       (3)

         2.5.2 TWEE kommersiële gebruike van tin, behalwe vir die gebruik in die
               voedsel-inmaakbedryf.

                    Metaalbedekking.
                    Allooi-element van brons. 
                    Allooi-element van sagsoldeersel.
                    Koeldrank blikkies.                                      (Enige 2)       (2)

 2.6     TWEE eienskappe van bronsbusse wat dit geskikter maak vir gebruik in
         implemente.

            Brons bied weerstand teen korrosie.
            Beter weerstand metaalvermoeidheid/metaalverswakking as staal.
            Beter geleier van hitte.
            Laer wrywingseienskappe.                                     (Enige 2)           (2)

 2.7     DRIE invloede van mangaan op vlekvrye staal.

            Bied weerstand teen korrosie.
            Gee aan staal 'n growwer struktuur.
            Verander die bandstruktuur en veroorsaak 'n afname in slaansterkte.
            Laat treksterkte toeneem.
            Verminder die kritieke afkoeltempo.
            Verbeter verharding.
            Laat weerstand teen slytasie toeneem.
            Verminder magnetisme.                                           (Enige 3)        (3)

 2.8     Regverdiging van die gebruik van geelkoper eerder as koper vir die
         vervaardiging van waterkoppelstukke.

            Sterkte.
            Masjineerbaarheid.
            Weerstand teen slytasie.
            Hardheid.                                                        (Enige 2)       (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                                5                                      DBE/2022
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

 2.9     2.9.1      Identifiseer komponent A en B in die diagram.

                    A - Energiewekker.
                    B - Aardpen.                                                                     (2)

         2.9.2      Die maksimum spanning wat volgens wetgewing in die stelsel toegepas
                    kan word.

                    10 000 volt.                                                                     (1)

         2.9.3      Beskrywing van die daaglikse take wat uitgevoer moet word om 'n
                    elektriese heining in stand te hou.

                        Haal enige plantegroei by die heininglyn uit.
                        Gaan na vir beskadigde of gebreekte drade.
                        Beskadigde isolators of los verbindings.
                        Gereelde toetsing van die energiewekker se puls.             (Enige 2)      (2)

         2.9.4      VIER grondtoestande wat 'n negatiewe effek op die
                    aardingsdoeltreffendheid van 'n elektriese heining kan hê.

                        Turf.
                        Sanderige grond.
                        Gruis.
                        Baie droë grond.
                        Sneeu of gevriesde grond.                                   (Enige 4)        (4)
                                                                                                      [35]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                               6                                   DBE/2022
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: ENERGIE
3.1 3.1.1    DRIE belangrike faktore wat in aanmerking geneem moet word wanneer 'n
             windturbine geïnstalleer word.

                   Kies 'n geskikte omgewing.
                   Grootte van die turbine.
                   Beskikbaarheid van substansiële windsterkte.
                   Afwesigheid van berge en heuwels.
                   Turbinekapasiteit.
                   Stel 'n professionele persoon aan om 'n opmeting van die omliggende
                    area te doen.                                               (Enige 3)        (3)

     3.1.2   Verduideliking van TWEE voordele van windturbines.

                   Dekades van gratis elektrisiteit nadat aanvanklike koste herwin is.
                   Verhoogde eiendomswaardes.
                   Betroubare elektrisiteitsopwekking.
                   Verligting van hoë pryse van ander vorme van elektrisiteit.
                   Persoonlike energie-afhanklikheid.
                   Ondersteun skoon energie.
                   Beveg aardverwarming.                                                        (2)
                   Hernubare energie.
                   Geen brandstof koste.                                   (Enige 2)

3.2 3.2.1    Die halfgeleidende materiaal wat vir die vervaardiging van die fotovoltaïese
             sonpanele gebruik word.

             Silikon.                                                                            (1)

     3.2.2   Verduideliking van die proses wanneer elektriese energie in 'n sonpaneel
             opgewek word.

              Die sonpanele word gemaak uit 'n halfgeleidende materiaal wat
               elektrone bevat.
            Wanneer fotone (kom voor in sonstrale) die sonkragselle tref,
               absorbeer die elektrone hierdie sonenergie.
            Transformeer dit na geleidingselektrone.
            Elektrone is in staat om vry te raak en 'n elektriese lading deur 'n
               stroombaan na 'n bestemming te dra.                                               (4)
3.3 Die voordele van 'n geotermiese kragstasie bo 'n steenkool-kragstasie.
        'n Geotermiese stelsel veroorsaak nie enige besoedeling nie.
        Die koste van die grond waarop 'n geotermiese kragsentrale gebou word, is
         gewoonlik nie so duur nie.
        Geotermiese sentrales neem baie min plek in beslag.
        'n Mens kan minder belasting betaal en/of geen omgewingsrekeninge ontvang
         nie.
        Geen brandstof word gebruik om die krag op te wek nie.
        Geen koste vir aankoop, vervoer of skoonmaak van brandstowwe nie.
                                                                            (Enige 4)             (4)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                           7                                  DBE/2022
                                  SS/NSS – Nasienriglyne

3.4 VIER voordele van biobrandstof.

        Biobrandstof bied 'n goedkoper oplossing vir ons energiebehoeftes.
        Biobrandstowwe word uit plant- en dierafvalstowwe gemaak.
        Bio-afbreekbaar.
        Beskadig nie die omgewing nie.
        Geen radikale veranderinge is nodig om na die gebruik van biobrandstowwe
         om te skakel nie.
        Hernubare energiebronne.
        Nie duur om te vervaardig nie.                                                     (4)
        Help om detonasieklop te voorkom.                                  (Enige 4)

3.5 TWEE hulpbronne vir die vervaardiging van metanol.

        Houtagtige plantvesel.
        Steenkool.
        Natuurlike gas.
        Gefermenteerde afvalprodukte soos riool en mis.                    (Enige 2)        (2)
                                                                                             [20]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                              8                                    DBE/2022
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: VAARDIGHEDE EN KONSTRUKSIEPROSESSE

4.1   4.1.1    Identifikasie van onderdeel A.

               Snyspuitstuk.                                                           (1)

      4.1.2    Identifikasie van die probleem deur pyl B aangedui, wat kan
               voorkom wanneer dik materiaal met die plasmasnyer gesny
               word.

               Die hoek van die snit sal nie reghoekig/90º wees nie.                   (1)

      4.1.3    Oplossing van die probleem geïdentifiseer in VRAAG 4.1.2.

                    'n Masjien kan gebruik word om die vlak reghoekig/90º te
                     slyp.
                    Die sweisspuitstuk kan teen 'n hoek gekantel word om vir die
                     probleem te kompenseer.                           (Enige 1)       (1)

      4.1.4    TWEE soorte gas wat algemeen in die plasmasnyproses gebruik
               word.

                    Gewone lug
                    Argon
                    Stikstof
                    Suurstof                                          (Enige 2)       (2)

4.2   4.2.1    TWEE gasse wat gedurende die oksiasetileen-snyproses gebruik
               word.

               Asetileen en suurstof.                                                 (2)

      4.2.2    Voordele van die gebruik van die oksiasetileen-apparaat bo die
               plasmasnyer.

                    Elektrisiteit is nie nodig nie.
                    Kan gebruik word om werkstukke op te warm. 
                    Draagbaar.
                    Geen elektriese komponente nie.
                    Roes het geen uitwerking op die snyproses nie.
                    Maklik om daarmee te werk.                        (Enige 3)       (3)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                               9                                     DBE/2022
                                      SS/NSS – Nasienriglyne

      4.2.3    Belangrike veiligheidsmaatreëls wat nagekom moet word
               wanneer met die oksiasetileen-snyapparaat gewerk word.

                    Indien 'n silinder omval en die hoofklep breek af, sal die
                     silinder 'n missiel word en uiterste skade veroorsaak.
                    Dra 'n leervoorskoot of soortgelyke beskermingsdrag en
                     sweishandskoene wanneer jy 'n oksi-asetileenvlamsnyer
                     gebruik.
                    Gebruik altyd 'n behoorlike oksi-asetileensnybril.
                    Moet nooit die vlam na 'n ander persoon of enige vlambare
                     materiaal rig nie.
                    Steek altyd die oksi-asetileenvlamsnyer met 'n voorslaner/
                     slagpen ('striker') aan.
                    Waar moontlik, gebruik 'n hitteskerm agter die komponent wat
                     jy verhit.
                    Na verhitting van 'n stuk metaal, merk dit met 'n stuk kryt as
                     'WARM' sodat ander nie sal probeer om dit op te tel nie.
                    Maak seker daar is geen lekkasies in pype en konneksies.            (3)
                    Maak seker alle kleppe is toe na gebruik.  (Enige 3)

4.3   4.3.1    Beskrywing van die proses wanneer 'n verslete sweispunt
               vervang word.

                    Verwyder die sweisskermkoppie.
                    Skroef die beskadigde sweispunt los.
                    Skroef die nuwe punt vas.
                    Vervang die sweiskoppie.                                            (4)

      4.3.2    Verduideliking van die gebruik van anti-spatselsproei tydens
               die MIG-sweisproses.

                    Voorkom dat die sproeier met sweismetaal verstop raak.
                    Voorkom dat die vulstafie/sweiselektrode aan die kontakpunt
                     vassit.                                                             (2)

      4.3.3    VIER redes hoekom die sweisdraad nie glad deur die
               sweispyp beweeg nie.

                    Gebuigde sweisvoerderpyp.
                    Skade aan die voerdermeganisme..
                    Verweerde sweiselektrode/-draad.
                    Beskadigde punt.                                                    (4)

4.4   Voorkomingsmaatreëls:

      4.4.1   Puntsweis.
      4.4.2   Vooraf stelling.
      4.4.3   Vaspenning.                                                                (3)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                           10                                   DBE/2022
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

4.5   Ontwerptekening van 'n deur vir 'n perdestal.

      Punte sal vir die volgende toegeken word:

               Ontwerp                                  (1)
               Skarniere en grendel                     (2)
               Afmetings                                (2)
               Netheid                                  (1)

                                                                                     (6)

4.6   Verduideliking van die gebruik van 'n omsettersweismasjien ('inverter
      welder'), aangedryf deur 'n generator, eerder as om 'n MIG-sweismasjien
      te gebruik.
         Liggewig.
         Kompak.
         Gassilinder nie nodig nie.
         Omsetter kan in winderige toestande werk.                 (Enige 3)       (3)
                                                                                    [35]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                               11                                 DBE/2022
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: GEREEDSKAP, IMPLEMENTE EN TOERUSTING

5.1 5.1.1     VYF basiese implemente wat gebruik kan word om lusern te oes.

                    Trekker.
                    Snymasjien.
                    Hooihark.
                    Baalmasjien.
                    Toedraaimasjien.
                    Voorlaaigraaf.                                   (Enige 5)        (5)

     5.1.2    DRIE voordele van die gebruik van masjinerie in die oesproses.

                    Enkelwerking.
                    Gebruik minder tyd.
                    Spaar arbeid.
                    Baie betroubare metode.
                    Ekonomies.                                                        (3)

     5.1.3    'n Ander manier wat gebruik kan word om lusern te sny.

              Gebruik 'n sekel.                                                        (1)

     5.1.4    EEN veiligheidstoestel wat op 'n baalmasjien geïnstalleer word

                    Breekbout.
                    Glykoppelaar.
                    Spanningsvere.                                   (Enige 1)        (1)

5.2 5.2.1     Berekening van die lopende koste van 'n stroper.

              (Toon ALLE bewerkings.)

              R8 100-00 + R1 200-00 + R1 500-00 + R3 000-00
              + R8 000-00 = R21 800-00                                                (2)

     5.2.2    Berekening van die BTW (15%) van die totale lopende koste.

              R21 800-00 x 15% = R3 270-00                                            (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                               12                                     DBE/2022
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

5.3 5.3.1     Opskrif vir die grafiek.

              Depresiasie.                                                                (1)

     5.3.2    Bepaal die regte tyd om die trekker te verkoop deur die data in die
              grafiek hierbo te analiseer EN gee TWEE redes vir jou antwoord.

                    Gedurende jaar 4.
                     Motivering
                    Een jaar oor van diensplan.
                    Hoër waarde as om in jaar 6 te verkoop.                              (3)

     5.3.3    DRIE stappe wat 'n boer kan doen om buitensporige depresiasie
              in die waarde van tweedehandse implemente te minimaliseer.

                    Herstel/Vervang stukkende of geslete onderdele.
                    Berg/Stoor behoorlik.
                    Diens volgens gebruikershandleiding.
                    Gebruik implement volgens spesifikasies.            (Enige 3)        (3)

5.4 5.4.1     Identifikasie van komponente A, B en C en TWEE funksies van
              ELK.

              A. Boonste stang.
                  Om die hoek van die implement ten opsigte van die trekker
                     se beweging aan te pas.
                  Dien as boonste verbinding van die driepunt-meganisme
                     vir die implement.
              B. Hidrouliese pomp.
                  Verskaf druk aan die hidrouliese stelsel van die trekker.
                  Verskaf druk aan die hidrouliese stelsel van die
                     implement.
              C. Kragaftakker(KAT)-dryfas.
                  Dra dryfkrag van die trekker na die implement oor.
                  Verskaf hoekbeweging tussen die trekker en die
                     implement.                                                           (9)

     5.4.2    DRIE belangrike veiligheidsmaatreëls wat op komponent C van
              toepassing is.

                    Moet nooit oor die dryfas klim wanneer dit in beweging is
                     nie.
                    Veiligheidskerm moet op die regte plek wees.
                    Veiligheidskerm moet nie saam met die as roteer nie.
                    Skerm moet baie sigbaar wees.
                    Moet nooit aan 'n implement werk terwyl die dryfas in
                     beweging is nie.                                     (Enige 3)       (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                                13                                    DBE/2022
                                        SS/NSS – Nasienriglyne

5.5 5.5.1     Identifikasie van komponente A, B en C.

                  A    Vliegwiel.
                  B    Koppelaarplaat.
                  C    Drukplaat.                                                          (3)

     5.5.2    VIER redes hoekom 'n trekker met 'n koppelaar toegerus word.

                     Enjinaandrywing moet ontkoppel word wanneer ratte gewissel
                      word.
                     Aandrywing moet ontkoppel word wanneer die trekker
                      aangeskakel word.
                     Die koppelaar word ontkoppel om die enjinspoed te laat
                      toeneem en dan weer gekoppel om groter wringkrag te gee.
                     Stel die operateur in staat om die trekker, bandkatrol of KAT-
                      as te stop sonder om die enjin te stop.                              (4)
                                                                                           [40]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                               14                                      DBE/2022
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: WATERBESTUUR

6.1    6.1.1   Verduideliking van die struktuur se vermoë om die swaar vrag van die
               besproeiingstelsel te dra.

                    Ondersteun deur triangulasie/vakwerkmetode.
                    Boogvormige ontwerp.
                    Staalkabels/-stawe hou die vakwerk.                            (Enige 2)        (2)

       6.1.2   EEN moontlike oorsaak vir die verstopping van die sproeierspuitstuk
               voor en gee 'n oplossing vir die probleem.

                    Sand/Bemestingpartikels.
                    Plantmateriaal.
                    Organismes in water. (Alge, paddavissies, ens.)
                    Dit kan voorkom word deur 'n filter in die stelsel te installeer.
                                                                                      (Enige 2)       (2)

       6.1.3   DRIE faktore wat in aanmerking geneem moet word wanneer 'n
               waterpomp vir die stelsel gekies word.

                    Waterbron.
                    Tipe pomp.
                    Grootte.
                    Drukvereistes.
                    Beskikbare pompmodelle.
                    Kragbron nodig om die pomp te laat werk.                       (Enige 3)        (3)

6.2    Die proses wanneer 'n besproeiingsboer die korrekte frekwensie en duur van
       watertoediening vir 'n gewas stel om plantegroei te maksimeer.

       Besproeiingskedulering/-tydsberekening.                                                       (1)

6.3    6.3.1   Identifiseer komponent A en die funksie daarvan.

                    Mangat/Riooldeksel.
                    Dit is om toegang vir skoonmaak en inspeksie te verskaf.                        (2)

       6.3.2   Vereistes wat nagekom moet word om hierdie septiese stelsel
               funksioneel te hou.

                    Gebruik slegs toiletpapier.
                    Moenie nie-afbreekbare materiaal in die tenk afspoel nie (sigarette,
                     plastiek, rubber).
                    Geen ontsmettingsmiddels, bleikmiddels, olies moet in die stelsel
                     afgespoel word nie.
                    Inspekteer die mangat gereeld.
                    Maak die watertenk leeg wanneer nodig.                     (Enige 4)            (4)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                             15                                   DBE/2022
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

6.4    6.4.1   Verduideliking van die tegniese uitleg van hierdie dreineringstelsel.
                    Dit bevat geperforeerde pype.
                    Die pype word onder gruis of klippies begrawe.
                    Die water dreineer deur die oppervlakgruis en syg deur die pyp se
                     perforasies voordat dit aan die ent van die pyp uitvloei.
                    Pype word teen 'n effense hoek of helling geïnstalleer om die vloei
                     van water weg van die waterversadigde area te fasiliteer. (Enige 3)        (3)

       6.4.2   'n Stelsel wat vinnig groot hoeveelhede water uit versuipte landerye kan
               verwyder.
                    Kanaal-/Geur-/Groefdrein.
                    Valdrein.
                    Visgraat.                                                 (Enige 1)        (1)

       6.4.3   'n Paar aspekte wat probleme kan veroorsaak as daar geen
               dreineringstelsel rondom 'n gebou geïnstalleer is nie.
                    Water lek in die huis in.
                    Vog sypel in die mure in.
                    Staande water lok peste.
                    Erosie rondom die fondasie.                               (Enige 3)        (3)
6.5    6.5.1   Identifiseer tydhouer A.
                                                                                                 (1)
               Meganiese tydhouer.
       6.5.2   TWEE nadele van tydhouer B.
                    Moeilik om op te stel/te laat werk.
                    Battery moet gereeld vervang word.
                    Elektroniese onderdele moet behoorlik geseël word .       (Enige 2)        (2)
       6.5.3   Die tydhouer wat 'n meervoudige programmeringsfunksie het.
               Tydhouer B.                                                                      (1)
6.6    DRIE voordele van die gebruik van die kraanwater-filtrasiestelsel.
          Nie nodig om water te kook nie.
          Vinnige proses van watersuiwering.
          Filters is maklik bereikbaar op die kombuistoonbank.
          Kan aan- en afgeskakel word.
          Kassette ('Cartridges') is redelik goedkoop en maklik om te ruil.   (Enige 3)        (3)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                            16                                 DBE/2022
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

6.7    'n Moniteringstelsel vir ELKE scenario in die tabel hieronder.

        Scenario                              Moniteringstelsel
        Beheer die bemestingstof se           6.7.1 Veranderliketempo-tegnologie.
        toedieningstempo presies.
        Bepaal areas van ondergroei.          6.7.2 Geografiese
                                              Inligtingstelsels/Hommeltuig/Termiese         (2)
                                              weergee ('Thermal imaging')/.                [30]
                                              Opbrengs monitor. 
                                                                TOTAAL AFDELING B:         160
                                                                    GROOTTOTAAL:           200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Agricultural Technology May June 2022 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-may-june-2022-mg-eng/80cec2f1-af20-4a7a-bd4b-a41f7966a36e) — Agricultural Technology · Memo · 2022 · Eng
- [Agricultural Technology May June 2022 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-may-june-2022-afr/ccd38003-2303-4ac6-b6d8-0c07141d8a3f) — Agricultural Technology · QP · 2022 · Afr
- [Agricultural Technology May June 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-may-june-2022-eng/8efb3673-3f48-4d22-aad9-4af8efb3c7be) — Agricultural Technology · QP · 2022 · Eng
- [Agricultural Technology May-June 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-agricultural-technology-2024-nsc-june-exam-memorandum-english/57faf85a-afb6-414c-bf66-0e0ede28ff4b) — Agricultural Technology · Memo · 2024 · Eng
- [Agricultural Technology May-June 2023 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-may-june-2023-mg-afr/49b9303d-33e4-4f5e-adbe-90dbadf7c5b7) — Agricultural Technology · Memo · 2023 · Afr
- [Agricultural Technology May-June 2023 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-may-june-2023-mg-eng/db10383d-7cc4-41f6-9140-68d351a16776) — Agricultural Technology · Memo · 2023 · Eng

## More from Grade 12 Agricultural Technology

- [Gr 12 Agric Tech ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-tech-atp-2023-24/9d982b07-0af2-4c43-8efe-886b4631bf17) — ATP
- [Agricultural Technology May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-may-june-2025-eng/277bcb3f-14d3-4d58-9b23-d192269c80e2) — QP · 2025 · Eng
- [Agricultural Technology Nov 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-agricultural-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/d47614f1-1c99-4acc-87f4-eefd7c63d61e) — QP · 2025 · Eng
- [Agricultural Technology Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-agricultural-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/f45f941f-dd15-410f-97ae-f0ce8a673078) — QP · 2025 · Afr
- [Agricultural Technology Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-nov-2024-afr/f4723cfb-5760-424c-a00a-2c0e3b5e5dbb) — QP · 2024 · Afr
- [Agricultural Technology Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-nov-2024-eng/f63c1a66-fac4-4a77-acdc-6e16d5d7293f) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
