# Agricultural Technology Grade 12 NSC June 2025 Memo (Afr)

> Grade 12 Agricultural Technology memorandum from the NSC June Exam 2025 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-may-june-2025-mg-afr/5f3f1dd7-8ba2-41ba-97bd-f8a4f9dfbdd5
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2025
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-technology) › [Agricultural Technology Grade 12 NSC June 2025 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-may-june-2025-mg-afr/5f3f1dd7-8ba2-41ba-97bd-f8a4f9dfbdd5)

## About this document

Agricultural Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2025 · Afrikaans. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                              LANDBOUTEGNOLOGIE

                                   MEI/JUNIE 2025

                                  NASIENRIGLYNE

                                                                          PUNTE: 200

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 15 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Landboutegnologie                              2                     DBE/Mei/Junie/2025
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      1.1.1       D

         1.1.2       B

         1.1.3       A

         1.1.4       B

         1.1.5       B

         1.1.6       B

         1.1.7       A

         1.1.8       B

         1.1.9       D

         1.1.10      D                                                    (10 x 2)       (20)

1.2      1.2.1       skedulering

         1.2.2       Septiese tenk

         1.2.3       koper

         1.2.4       Vesconite

         1.2.5       rat                                                   (5 x 2)       (10)¶

1.3      1.3.1       B

         1.3.2       A

         1.3.3       F

         1.3.4       G

         1.3.5       H                                                     (5 x 2)       (10)

                                                              TOTAAL AFDELING A:           40

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 3

Landboutegnologie                             3                          DBE/Mei/Junie/2025
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING B

VRAAG 2: MATERIALE EN STRUKTURE

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

2.1      TWEE allooielemente in vlekvryestaal wat magnetisme verlaag.

         •     Magnesium.
         •     Chroom.                                                                         (2)

2.2      Voltooi die tabel:

             METAALALLOOI        SAMESTELLING                  TOEPASSING
               Geelkoper                                2.2.1 Musiekinstrumente,
                                                             stawe, Klinknaels,
                                                             bewegingsensors
                                                                         (Enige 1)
                                                        2.2.2 Terminale,
                                                              Skroewe,
                                                              Brandstofinspuiters,
                                                              Kabellasse
                                                                         (Enige 1)

                 Brons           2.2.3 Tin
                                 2.2.4 Koper                                                   (4)

2.3      DRIE redes waarom Tin 'n gepaste metaal is vir 'n deklaag op
         kosblikkies.

         •     Dit weerstaan suurstof en water.
         •     Sal nie die inhoud besoedel nie.
         •     Higiënies.                                                                      (3)

2.4      EEN eienskap en EEN gebruik van bakeliet as 'n sintetiese materiaal.

         Eienskap:
         •   Hittebestand
         •   Nie-geleidend                                                   (Enige 1)
                                               EN
         Gebruik:
         •  Boogsweismasjien elektrodehouer omhulsel.                                          (2)

2.5      Naam van die term om die inherente sterkte van 'n kleefmiddel te
         beskryf.

         Kohesie.                                                                              (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Landboutegnologie                             4                        DBE/Mei/Junie/2025
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

2.6      VIER eienskappe wat veselglas 'n geskikte materiaal maak om
         saadbakke vir planters te vervaardig.

         •    Liggewig.
         •    Kan in enige vorm gegiet word.
         •    Maklik om te kleur.
         •    Kan gesaag, geboor en gevyl word.
         •    Taaiheid.
         •    Maklik herstelbaar as dit breek.                             (Enige 4)        (4)

2.7      DRIE voordele vir die gebruik van Vesconite in die landbousektor.

         •    Korrodeer nie.
         •    Nie geleidend.
         •    Maklik om te installeer en te verwyder.
         •    Sal nie aste en voerings verweer nie.
         •    Sit nie uit nie.
         •    Oorverhit of brand nie.
         •    Weerstand teen 'n wye verskeidenheid van chemikalieë.       (Enige 3)         (3)

2.8      Verduideliking waarom Teflon as 'n oppervlakbedekking in die
         vervaardiging van kookgereedskap gebruik word.

         Teflon het 'n baie hoë smeltpunt van 327 °C en het ook goeie
         nie-klewende eienskappe. Dit is bestand teen meeste huishoudelike
         chemikalieë, sure, alkoholen oplosmiddels.           (Enige 4)                  (4)

2.9      2.9.1       Identifiseer die Draadspanner in PRENT A en B.

                     A – Spanningsveer.
                     B – Verstelbare spanner/draadspanner.                                  (2)

         2.9.2       Draadspanner om spanning oor lang afstand heinings toe te
                     pas?

                     B                                                                      (1)

         2.9.3       TWEE materiale wat gebruik word om dit te vervaardig.

                     •    Keramiek.
                     •    Porselein.
                     •    Glas.
                     •    Plastiek.                                        (Enige 2)        (2)

2.10     TWEE tipes batterye wat gebruik kan word om die opwekker krag te gee.

         • Droë weggooibare.
         • 12 volt nat herlaaibare.
         • Litium battery.                                                (Enige 2)         (2)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Landboutegnologie                             5                        DBE/Mei/Junie/2025
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

2.11     DRIE punte om te onthou wanneer veiligheidstekens op 'n elektriese
         heining aangebring word.

         •    Plaas op alle hekke, deure en heinings om mense van potensiële
              gevaarlike situasies of plekke te waarsku.
         •    Tekens moet groot en kleurvol wees sodat mense/kinders en
              ongeletterde persone dit maklik kan identifiseer en/of sien.
         •    Hoog genoeg wees om buite bereik van diewe te wees.
         •    Hoog genoeg wees om buite bereik van vandale te wees.
         •    Hoog genoeg wees om buite bereik van diere te wees.          (Enige 3)        (3)

2.12     'n Geskikte materiaal wat gebruik word om die aardpenne mee te
         vervaardig. Motiveer.

         Koper
                                            Motiveer

         •    Dit moet 'n goeie geleier van elektrisiteit wees
         •    Moet nie maklik kan roes nie                                (Enige 1)         (2)
                                                                                             [35]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Landboutegnologie                             6                          DBE/Mei/Junie/2025
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: ENERGIE

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

3.1      Foto van 'n fotovoltaïese sonkragstelsel

         3.1.1       DRIE metodes wat gebruik kan word om die oppervlak van die
                     sonpanele te beskerm.

                     •   Silikonbedekking
                     •   Teflonbedekking
                     •   Getemperde glaslaag                                                   (3)

         3.1.2       Eenheid gebruik om die uitset krag van die stelsel te meet.

                     Watts                                                                     (1)

         3.1.3       Bespreking van aspekte wat 'n invloed op die effektiwiteit van
                     'n fotovoltaïese sonkragstelsel het.

                     •   Die aantal sonpanele bepaal die doeltreffendheid van die
                         stelsel.
                     •   Duur krag tegnologie produseer meer doeltreffende energie.
                     •   Die plek van installasie.
                     •   Die rigting waarin die sonpanele gerig is.
                     •   Die teenwoordigheid van obstruksies tot die son se strale.
                                                                               (Enige 4)        (4)

         3.1.4       Energiebron verkry van die son se strale om elektrisiteit met 'n
                     fotovoltaïese sonkragstelsel op te wek.

                     Ligfotone.                                                                (1)

3.2      DRIE voordele van windturbines op die plaas.

         •    Verniet elektriesiteit na aanvanklike kosteherwinning.
         •    Verhoogde eiendomswaarde.
         •    Betroubare elektrisiteit.
         •    Verligting van hoë en onstabiele pryse van ander vorme van
              elektrisiteit.
         •    Persoonlike energie onafhanklikheid.
         •    Ondersteun skoon energie.
         •    Beveg aard verwarming.                                 (Enige 3)                 (3)

3.3      Beskrywing van die beperkings van geotermiese energiebronne.

         Geotermiese hittebronne is beperk land opnames neem 'n aantal jare om af
         te handel. Meeste geotermiese hittebronne is naby vulkaniese areas  en
         die klippe mag dalk nie sag genoeg wees om te deurboor nie. Die
         hittebronne kan skielik ophou om stoom te produseer en gevaarlike gasse
         kan vanaf diep binne die aarde ontsnap.                         (Enige 4)             (4)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Landboutegnologie                            7                            DBE/Mei/Junie/2025
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

3.4      TWEE voordele en TWEE nadele van biobrandstof.

                     TWEE VOORDELE                          TWEE NADELE

          •    Bioafbreekbaar en beskadig nie     •   Lae energie uitset.
               die omgewing nie.                 •   Lei tot 'n wanbalans in
          •    Minder besoedeling.                   gewasproduksie.
          •    Konvensionele brandstof neem       •   Daar word 'n groot hoeveelheid
               jare om te regenereer.                water benodig.
          •    Dit neem nie radikale              •   Meer habitatte gaan verlore as
               veranderinge vir die                   gevolg van die produksie van
               omskakeling na die gebruik van         gewasse vir biobrandstof.
               biobrandstof nie.                 •   Verminderde voedsel produksie
          •    Hernubare bron van energie.           sal lei tot 'n verhoging in pryse
          •    Etanol as biobrandstof is baie         en inflasie.
               goedkoop om te vervaardig.                                      (Enige 2)
           •   Kan help om enjinklop te
               voorkom.
                                      (Enige 2)                                                  (4)
                                                                                                 [20]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Landboutegnologie                              8                          DBE/Mei/Junie/2025
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: VAARDIGHEDE EN KONSTRUKSIEPROSESSE

4.1      4.1.1       Voorgestelde sweisproses en met 'n motivering.

                     Stokkie/boogsweis

                     Die wind het geen invloedop die boogsweisproses nie en is
                     maklik draagbaar as gevolg van die grootte van die masjien.                (3)

         4.1.2       DRIE punte wat 'n beginner sweisoperateur moet oorweeg.

                     •    Toepaslike PBT moet gedra word.
                     •    Werksoppervlak moet deeglik skoongemaak word.
                     •    Gravitasie kan veroorsaak dat metaal drup of afloop.
                     •    Hou poel klein.
                     •    Voorkom oor penetrasie, deurbranding.
                     •    Elektrode grootte speel 'n rol in penetrasie.
                     •    Stroom speel 'n dominante rol in die sweisproses.
                                                                               (Enige 3)         (3)

4.2      4.2.1       Deel wat die sweisdraad deur die spuitstuk van die
                     sweisgeweer voer.

                     B                                                                          (1)

         4.2.2       Noem en bespreking van onderdeel A.

                     Spanner.
                     Om die korrekte spanning tussen die draadrollers te stel.                 (3)

         4.2.3       TWEE maatreëls wat in die MIG sweisproses geïnkorporeer
                     kan word om poreusheid te voorkom.

                     •    Korrekte gasvloei verstelling.
                     •    Maak seker dat die spuitstuk nie geblokkeer is nie.
                     •    Geen lekkende gas lyne nie.
                     •    Vermy winderige kondisies.
                     •    Korrekte spuitstuk afstand vanaf die werkstuk.
                     •    Geen geverfde, nat of olierige werkstukke.
                     •    Verseker dat die elektrode/draad nie nat of geroes is nie.
                                                                                 (Enige 2)       (2)

         4.2.4       DRIE voordele van die MIG sweisproses.

                     •    Vermoë om 'n wye reeks metale en diktes te heg.
                     •    Alle sweisposisie moontlikhede.
                     •    'n Goeie sweislopie.
                     •    'n Minimum van sweisspatsels.
                     •    Maklik om te leer.
                     •    Potensieel goedkoper.
                     •    Ononderbroke sweislopies                             (Enige 3)        (3)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Landboutegnologie                              9                         DBE/Mei/Junie/2025
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

         4.2.5       DRIE stappe wat gevolg moet word voordat met die MIG
                     sweisproses begin word.

                     • Toepaslike veiligheidsdrag.
                     • Maak seker dat die klep na die afskermingsgas oop is en jy om
                       en by 14 LPM deur die reguleerder laat vloei.
                     • Die sweismasjien moet aangeskakel wees.
                     • Aardklamp gekoppel aan die sweistafel of metaal
                     • Korrekte stroom verstelling en draadtoevoerspoed
                                                                           (Enige 3)            (3)

4.3      Voorkoming van verwringing verseker 'n behoorlike sweislas.

         4.3.1       Stem jy saam met die stelling hierbo? Motiveer jou antwoord.

                     Ja

                     Wanneer metaal verhit word sit dit uit en wanneer dit afkoel krimp
                     dit en krimping van gesweisde metaal, asook sweislaste,
                     veroorsaak verwringing van plate wanneer dit afkoel. Krimping
                     van metale vind gelyktydig in alle rigtings plaas en veroorsaak
                     daarom verskeie tipes verwringing.                                        (3)

         4.3.2       TWEE metodes om verwringing te voorkom voordat die
                     sweisproses begin word.

                     • Vooropstelling.
                     • Vasklamping.                                                            (2)

4.4      Prent van die Oksi-asetileen apparaat.

         4.4.1       Gas in silinder A en B.

                     A- Suurstof
                     B- Asetileen                                                              (2)

         4.4.2       Verduidelik waarom gas-silinders in 'n regop posisie gestoor
                     moet word.

                     Die silinder kan omval en die hoofklep afbreeken dan dat die
                     silinder 'n missiel vorm en skade tot self dood tot gevolg kan hê.        (2)

         4.4.3       Beskryf die verskil tussen die skroefdraad van die asetileen
                     silinder en die van die CO2 gassilinder van die MIG
                     sweismasjien.

                     As 'n veiligheidsmaatreël, Asetileengas is vlambaar en die
                     skroefdraad verhoed dat dit met die MIG-sweismasjien gekoppel
                     kan word.                                                                 (3)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Landboutegnologie                             10                             DBE/Mei/Junie/2025
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

         4.4.4       Korrekte PBT om te dra wanneer met die Oksi-asetileen
                     apparaat gesny word met 'n motivering.

                     A

                     Moet nie sonbrille gebruik nie, want dit filtreer nie die ekstreme
                     ultraviolet lig doeltreffend nie. Die plastiek wat in sonbrille gebruik
                     word sal nie jou oë teen vonke beskerm nie.                                   (3)

         4.4.5       Watter klep op die snygeweer moet eerste toegedraai word
                     met 'n motivering.

                     Asetileen
                     Dit sal die vlam uitdoof.                                                     (2)
                                                                                                    [35]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 11

Landboutegnologie                            11                          DBE/Mei/Junie/2025
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: GEREEDSKAP, IMPLEMENTE EN TOERUSTING

Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.

5.1      Gewigsverplasing

         5.1.1       Normale swaartekrag middelpunt sonder 'n vrag.

                     A                                                                         (1)

         5.1.2       Punt waarna swaartekrag middelpunt beweeg wanneer 'n
                     groot baal opgelig word?

                     C                                                                         (1)

         5.1.3       Punt waarna die swaartekrag middelpunt beweeg wanneer 'n
                     groot baal naby die grond gedra word?

                     B                                                                         (1)

         5.1.4       Aan te bevele om baal in 'n hoër posisie te vervoer met
                     motivering.

                     Nee

                     In die verhoogde posisie is die trekker minder stabiel en die kans
                     vir sykant omrol groter.                                                  (3)

5.2      Lusern snymasjien

         5.2.1       Veiligheidstoestel in masjien geïnstalleer om toeskouers te
                     waarsku.

                     •    Gonser/waarskuwings geluid/ toeter
                     •    Tru-ligte                                           (Enige 1)        (1)

         5.2.2       VYF punte wanneer herstelwerk op verslete snylemme gedoen
                     word.

                     •    Verlaag die snytafel tot die grond.
                     •    Indien snytafel opgelig is, plaas stutte onderaan.
                     •    Skakel die enjin van die masjien af.
                     •    Ontkoppel die lemme.
                     •    Dra veiligheidshandskoene.
                     •    Vervang alle verslete onderdele met die selfde grootte en
                          tipe.
                     •    Maak alle stomp lemme skerp.                       (Enige 5)         (5)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 12

Landboutegnologie                            12                            DBE/Mei/Junie/2025
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

         5.2.3       Hidrouliese silinder wat geïnstalleer moet word met 'n
                     motivering.

                     Enkelwerkende hidrouliese silinder
                     Die gewig van die tafel sal die snyhoogte laat sak.                         (2)

         5.2.4       TWEE voordele waarom die snymasjien eerder as hande
                     arbeid gebruik word.

                     •   Tyd besparing.
                     •   Kan groot oppervlaktes dek.
                     •   Arbeid besparing/ een man beheer.
                     •   Presisie beheer.                                      (Enige 2)        (2)

         5.2.5       Tegnologie gebruik om die operateur te help.

                     GPS (Globale Posisioneringstelsel)                                         (1)

5.3      5.3.1       Toestel en funksie.

                     Kruiskoppeling.
                     Laat die stang toe om teen 'n hoek te werk.                                (2)

         5.3.2       Installering van die toestel.

                     Aandryfstang.                                                              (1)

         5.3.3       Identifisering en funksie van onderdeel A.

                     Ghriesnippel.
                     Laat die operateur toe om die komponent te ghries om sodoende
                     gladde werking te verseker.                                                (3)

5.4      EEN veiligheidstoestel wat tussen die kragaftakas (PTO) en die vliegwiel
         van die baalmasjien gekoppel word.

         • Veiligheidskoppelaar.
         • Breekbout.                                                          (Enige 1)        (1)

5.5      VIER aksies voordat 'n baler gestoor word.

         •   Verwyder alle bale van baalkamer.
         •   Maak die baler behoorlik skoon.
         •   Dreineer en vervang alle olie.
         •   Verminder die spanning op alle dryfbande.
         •   Verwyder alle kettings, maak hulle skoon, olie dit, en plaas hulle terug.
         •   Haal alle glykoppelaars uitmekaar, maak hulle skoon en sit hulle weer
             aanmekaar maar moet nie spiraalvere onder spanning plaas nie.
         •   Verminder baalkamerspanning heeltemal.
         •   Bedek ongeverfde dele met 'n dun lagie ghries.
         •   Ghries alle ghriesnippels.
         •   Stoor baler in 'n droë plek onder bedekking.                       (Enige 4)       (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 13

Landboutegnologie                               13                     DBE/Mei/Junie/2025
                                       SS/NSS – Nasienriglyne

5.6      'n Vinnig-hak-koppelstuk.

         5.6.1        Verduideliking vir die gebruik van hierdie koppelstuk.

                      •   Die koppelstuk word gebruik om 'n implement vinnig en
                          maklik te koppel.
                      •   Die koppelstuk maak dit ook moontlik dat net een persoon die
                          implement kan aanhaak.                                              (3)

         5.6.2        DRIE voordele van die gebruik van die koppelstuk.

                      •   Tydbesparend.
                      •   Een-man hantering.
                      •   Nie nodig om die spasie tussen die twee opligarms te verstel
                          nie.
                      •   Verskeie implemente kan aan dieselfde koppelstuk gekoppel
                          word.                                            (Enige 3)          (3)

5.7      Ratstelsel

         5.7.1        Identifisering van die tipe rat.

                      Reguittandrat.                                                          (1)

         5.7.2        EEN nadeel van die rat.

                      Geraas.                                                                 (1)

         5.7.3        Spoedverhouding

                      Verhouding = Dryfrat
                                   Gedrewe rat

                                  =     45 
                                        15

                                   =    3

                      Verhouding = 1:3                                                        (4)
                                                                                               [40]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 14

Landboutegnologie                             14                      DBE/Mei/Junie/2025
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: WATERBESTUUR

6.1      Besproeiingstelsels

         6.1.1       Besproeiingstelsel op groot mielielande en 'n motivering.

                     A
                     EN
                     • Een man beheer.
                     • Sproeiers sal nie die gewas beskadig agv hoogte.
                     • Maklik verskuifbaar.
                     • Meer koste effektief.                              (Enige 2)        (3)

         6.1.2       TWEE metodes wat 'n boer kan gebruik om watervermorsing
                     te verminder.

                     Installering van:
                     • Water probe.
                     • Besproeiingsreguleerder.
                     • Drupbesproeiing.
                     • Mikrobesproeiing.                                  (Enige 2)        (2)

         6.1.3       DRIE nadele van 'n spilpuntbesproeiingstelsel.

                     •    Hoë aanvangskoste.
                     •    Duur om te herstel.
                     •    Kragonderbrekings.
                     •    Diefstal.
                     •    Kan nie teen hellings besproei nie.
                     •    Wiele kan vassit.
                     •    Oorbesproeiing kan gebeur.                      (Enige 3)        (3)

         6.1.4       TWEE voorkomingsmaatreëls om diefstal van koperkabels te
                     beperk.

                     •   Verf van die kabels.
                     •   Sit dit binne die pype.
                     •   Sit dit ondergronds.
                     •   Alarm sisteem.
                     •   Kameras.                                         (Enige 2)        (2)

6.2      Pas die regte pyplaste by die vraagnommer.

         6.2.1       C

         6.2.2       A

         6.2.3       B                                                                     (3)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 15

Landboutegnologie                            15                          DBE/Mei/Junie/2025
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

6.3      6.3.1       Verskaf byskrifte volgens die kriteria:

                      Items is in die korrekte volgorde.                         1
                      Byskrifte van die in- en uitlaatvloei van die water.      2
                      Korrekte funksionering van die stelsel.                    1           (4)

                                                                                              (4)

         6.3.2       Verduideliking van die werksbeginsel van die water rugsteen
                     stelsel.

                     Water kom die opgaartenk binne in deur die hoof inlaat en die
                     balklep. Die water vloei dan weer uit deur die uitlaatklep van die
                     tenk na die huis se watertoevoerstelsel. Die water word gepomp
                     met 'n drukpomp. Krane 2 en 3 moet toe wees wanneer die
                     sisteem gebruik word.                                                   (6)

6.4      Berekening van die kapasiteit van opgaartenk in liters.

         Kapasiteit = inhoud x tyd
                    = 400 liter x 25 minute
                    = 10 000 liter                                                          (4)

6.5      Pas van kommunikasietoestelle:

          6.5.1      B
          6.5.2      C
          6.5.3      A                                                                       (3)
                                                                                              [30]

                                                               TOTAAL AFDELING B:             160
                                                                   GROOTTOTAAL:               200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Agricultural Technology May-June 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-agricultural-technology-2024-nsc-june-exam-question-paper-afrikaans/af2f602c-92ed-4062-b93b-b2d4960e5b83) — Agricultural Technology · QP · 2024 · Afr
- [Agricultural Technology May-June 2023 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-may-june-2023-mg-eng/db10383d-7cc4-41f6-9140-68d351a16776) — Agricultural Technology · Memo · 2023 · Eng
- [Agricultural Technology May June 2022 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-may-june-2022-mg-eng/80cec2f1-af20-4a7a-bd4b-a41f7966a36e) — Agricultural Technology · Memo · 2022 · Eng
- [Agricultural Technology May June 2022 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-may-june-2022-mg-afr/655a1b9b-18a2-4cf2-8f3a-991e76df10f1) — Agricultural Technology · Memo · 2022 · Afr
- [Agricultural Technology May June 2021 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-may-june-2021-mg-afr/427a8975-2250-4eaa-98ec-79fd8d83222d) — Agricultural Technology · Memo · 2021 · Afr
- [Agricultural Technology May June 2021 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-may-june-2021-mg-eng/bb8abf1f-a9c0-4d72-915e-31e75ca3201d) — Agricultural Technology · Memo · 2021 · Eng

## More from Grade 12 Agricultural Technology

- [Gr 12 Agric Tech ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-tech-atp-2023-24/9d982b07-0af2-4c43-8efe-886b4631bf17) — ATP
- [Agricultural Technology Nov 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-agricultural-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/d47614f1-1c99-4acc-87f4-eefd7c63d61e) — QP · 2025 · Eng
- [Agricultural Technology Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-agricultural-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/f45f941f-dd15-410f-97ae-f0ce8a673078) — QP · 2025 · Afr
- [Agricultural Technology Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-nov-2024-afr/f4723cfb-5760-424c-a00a-2c0e3b5e5dbb) — QP · 2024 · Afr
- [Agricultural Technology Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-nov-2024-eng/f63c1a66-fac4-4a77-acdc-6e16d5d7293f) — QP · 2024 · Eng
- [Agricultural Technology May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-may-june-2023-eng/6e72892b-deb8-4820-8758-b91c5592448a) — QP · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
