# Agricultural Technology Grade 12 NSC November 2012 Memo

> Grade 12 Agricultural Technology memorandum from the NSC November Exam 2012 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-nov-2012-memo-afr/bfbb7bb3-d657-4c30-a6eb-9ef87f708254
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2012
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-technology) › [Agricultural Technology Grade 12 NSC November 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-nov-2012-memo-afr/bfbb7bb3-d657-4c30-a6eb-9ef87f708254)

## About this document

Agricultural Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2012. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                    GRAAD 12

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                             LANDBOUTEGNOLOGIE

                                 NOVEMBER 2012

                                  MEMORANDUM

PUNTE: 200

                      Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                       2                        DBE/November 2012
                                NSS – Memorandum

AFDELING A

VRAAG 1
                         1.1      A        X           C
                         1.2      A        B           X
                         1.3      X        X           C
                         1.4      X        B           C
                         1.5      A        B           X
                         1.6      X        X           C
                         1.7      A        X           X
                         1.8      A        X           C
                         1.9      X        B           C
                         1.10     A        X           C
                         1.11     A        X           C
                         1.12     A        X           C
                         1.13     X        B           X
                         1.14     A        B           X
                         1.15     X        B           C
                         1.16     X        B           C
                         1.17     A        X           C
                         1.18     A        X           C
                         1.19     A        B           X
                         1.20     A        X           C

                                                   TOTAAL AFDELING A (20 x 2):          40

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                             3                           DBE/November 2012
                                      NSS – Memorandum

AFDELING B

VRAAG 2: MATERIALE EN STRUKTURE

2.1      •   Elektroplatering 
         •   Verf/(Powder coating/Rubberizin) 
         •   Galvanisering                                                                      (3)

2.2      •   Weerstand teen hitte. (temperatuur) 
             Die kleefmiddel moet nie maklik aan die brand slaan, verwring of smelt
             wanneer dit met hitte in aanraking kom nie. 
         •   Weerstand teen water. 
             Wanneer 'n waterbestande kleefmiddel in aanraking kom met water of
             vog, behoort dit nie te verswak of op te los nie. 
         •   Buigsaamheid. 
             Wanneer buigsame materiaal gelas word, behoort kleefmiddels wat
             elasties is gebruik te word wat nadat die kleefmiddel droog is nog altyd
             buigbaar sal bly. (Bostik and Prestik.) 
         •   Dravermoë/Belasvermoë. 
             Kleefmiddel moet weerstand bied teen spanning/gewig. 
         •   Ontvlambaarheid. 
             Kleefmiddels moet voldoen aan eienskappe wanneer blootgestel aan oop
             vlamme of hitte. 
         •   Duur van kohesie/adhesie tydperk
             Tydperk wat kleefmiddel gaan klou/hou/plak na aanwending om materiaal
             te las.
         •   Duur van gebruik.
             Die katalisator en die versneller kan die spoed van die verhardingsproses           (10)
             by kleefmiddels beïnvloed nadat dit gemeng is.                    (Enige 5)

2.3      •   Dit verbind die verskillende dakkappe aanmekaar en hou die spasies
             tussen dakkappe/versterking.
         •   Hou dakkappe regop. 
         •   Dak en plafon word daaraan vasgesit. (spykers of skroewe)                          (3)

2.4      Pienk aëroliet (Enige aanvaarbare antwoord)                                            (1)

2.5      2.5.1       •   Versterk met betonbewapening. 
                         Bewapening van staal kan op gekruiste patrone gerangskik
                         word voordat beton gegooi word, om te verhoed dat fondasies
                         kraak of skuif.
                     •   Dikte van die fondasie. 
                         Die dikte van die fondasie moet korreleer met die breedte. 
                                                                            (Enige 2 x 2)        (4)

         2.5.2       •   Maak seker van die grootte en afmetings van die fondasie. 
                     •   Die mengsel van die beton. 
                     •   Dreinering van oortollige water weg van die fondasie.                  (3)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                              4                           DBE/November 2012
                                       NSS – Memorandum

2.6      2.6.1       Vir sonlig/stralingsenergie om in die kamer in te penetreer.                 (1)

         2.6.2       Anders kan sommige wildspesies oor die draad spring.                         (1)

         2.6.3       Drade sal krimp in koue weer en sal breek.                                   (1)

         2.6.4       Halfronde vorms gee 'n sterker konstruksie in stormwinde.                    (1)

         2.6.5       Isolering verhoed dat die water vries en voorkom dus dat pype
                     bars.                                                                        (1)

2.7      •   Dakke 
         •   Water drinkbakke 
         •   Wateremmers 
         •   Geute 
         •   Huise                                                               (Enige 4)         (4)

2.8      •   Hou beton klam en toe vir ongeveer 7–10 dae. 
         •   Verf met verduursamingsverf (seëlaar).                                               (2)
                                                                                                   [35]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                              5                          DBE/November 2012
                                       NSS – Memorandum

VRAAG 3: ENERGIE

3.1                                KOLOM A                              KOLOM B
             3.1.1   'n Alkohol-biobrandstof (alkohol) wat in        metanol
                     resiesmotors gebruik word

             3.1.2   Gas van aardgas of opvullingsterreine           metaan

             3.1.3   Fermentasie en dan distillering van stysel en   etanol
                     suikerryke gewasse

             3.1.4   Word van ru-olie vervaardig                     petroleum

             3.1.5   Transesterifisering van vetsure                 biodiesel
                                                                                                   (5)

3.2      •     Beskadigde isoleermateriaal. 
         •     Foutiewe aardlekbeskerming. 
         •     Oop elektriese drade. 
         •     Oorlading van elektriese installasies. 
         •     Verkeerde konneksies van elektriese drade.
         •     Gebrek aan kennis. (Enige relevante antwoord)                                       (4)
               (Enige 4)

3.3      •     Die energie afkomstig van wind
         •     moet vasgevang word 
         •     met die propeller van sekere ontwerp. 
         •     Dan word dit deur middel van die windturbine
         •     wat gekoppel is aan die generator, oorgedra 
         •     en die generator skakel dan die bewegingsenergie om na elektriese
               energie (krag).                                                                    (6)

3.4      Biobrandstof is materiaal afkomstig van plante en diere wat
         brandbaar/ontvlambaar is om as brandstof te gebruik.                                     (2)

3.5      •     Goedkoper en kan teen lae koste vervaardig word..
         •     Bio afbreekbaar/kan makliker deur organismes afgebreek word.
         •     Herwinbare bron van energie.
         •     Voorkom enjingeraas ('klopping').
         •     Omgewingsvriendelik/minder besoedeling
         •     Masjiene hoef nie radikale veranderinge te ondergaan om hierdie
               brandstowwe te gebruik nie.                                   (Enige 3)             (3)
                                                                                                   [20]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                              6                          DBE/November 2012
                                       NSS – Memorandum

VRAAG 4: VAARDIGHEDE EN KONSTRUKSIEPROSESSE

4.1      4.1.1        A Rigting van sweis.
                      B Elektrode.
                      C Werkstuk.
                      D Gesweiste metaal (lopie).
                      E Gasomhulsel.                                                             (5)

         4.1.2        MIG = Metaal Ingevoegde Gas.                                             (3)

         4.1.3        •   Vinnige sweisspoed. 
                      •   Besparings in materiale en gewig.
                      •   Hoë meganiese eienskappe van sweislasse. 
                      •   Netjies en gladde sweislasse. 
                      •   Gewaarborgde sterkte by sweislasse vanaf die wortel tot die
                          oppervlak. 
                      •   Min of geen krake by afkoeling.
                      •   Sweising kan maklik in enige posisie gedoen word.( vertikaal,
                          horisontaal en oorhoofs)
                      •   Goeie samesmelting en penetrasie.
                      •   Operateur vereis minder gespesialiseerde opleiding.
                      •   Sweisarea kan maklik gesien word.
                      •   Geen slak wat weggekap moet word nie.
                      •   Potensieel goedkoper.
                      •   Kan groter verskeidenheid diktes sweis..
                      •   Sweisdraad is op spoel en hoef nie baie omgeruil/vervang te
                          word nie..                                          (Enige 5)           (5)

4.2      4.2.1        Gelyk stroom.                                                              (1)

         4.2.2        •   Meer kompak. 
                      •   Dit is ligter. 
                      •   Gebruik minder stroom. 
                      •   Gebruik laer ampère vir sweising. 
                      •   Meer ekonomiese gebruik..                                              (5)

         4.2.3        •   Ja.
                      •   Kan aluminium sweis indien die polariteit op die masjien net
                          omgedraai word.                                                        (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                            7                         DBE/November 2012
                                     NSS – Memorandum
4.3      Maak 'n netjiese, benoemde skets van die linkssweismetode wanneer met 'n
         oksiasetileen-sweisapparaat gesweis word.

         Punte sal toegeken word vir:

         Byskrifte     5
         Skets         2
         Netheid       1                                                                       (8)

                                    Rigting                  Sweisspuitstuk
                                    van sweis
                     Elektrode
                                                                    Sweislas

                                  45°

                                                                         Netheid
                                                        Korrektheid van die skets

4.4      •   Wanneer metaal verhit word sit dit uit. 
         •   Wanneer metaal afkoel krimp dit in. 
         •   Die inkrimping van gesweiste metaal en lasse veroorsaak verwringing van
              metaalplate wanneer dit afkoel. 
         •   Inkrimping vind gelyktydig plaas in alle rigtings 
         •   daarom veroorsaak dit verskillende verwringingstipes..        (Enige 4)           (4)

4.5      •   Dit is die proses waar verslete dele weer opgebou word.
         •   Die metaal wat gebruik word is hard en slyt nie so maklik nie.                   (2)
                                                                                               [35]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                             8                          DBE/November 2012
                                      NSS – Memorandum
VRAAG 5: GEREEDSKAP, IMPLEMENTE EN TOERUSTING

5.1      5.1.1        Kruiskoppeling.                                                           (1)

         5.1.2        Om die binnekant van die las met ghries te smeer.                         (1)

         5.1.3        •   Sterk. 
                      •   Moet nie maklik los kom nie. 
                      •   Lig in gewig.
                      •   Moet goeie beskerming bied.                          (Enige 2)         (2)

5.2      •   Verslap alle kettings. 
         •   Verslap alle belde. 
         •   Was en maak masjien skoon.
         •   Maak masjien droog 
         •   Ghries waar nodig
         •   Verf waar nodig
         •   Gooi masjien toe met seil (Enige relevante antwoord)                                (5)
             (Enige 5)

5.3      5.3.1        •   Gly ratkas. 
                      •   Konstante inkammende ratkas. 
                      •   Gesinchroniseerde ratkas.                                             (3)
                      •   Outomaties
                      •   Semi outomaties
                      •   Tip tronic
                      •   Voorafgeselekteerde ratkas

         5.3.2        Baie raserig/ hoë slytasie.                                               (1)

5.4      5.4.1              Na x Da = Ng x Dg.

                            Dg = Na x Da
                                   Ng

                                = 1 500 x 200 
                                     3 000

                                = 100 mm                                                        (3)

         5.4.2        •   V-bande gly nie maklik af vanaf die katrolle nie. 
                      •   V-bande trek stywer om katrolle wanneer die lading verhoog. 
                      •   Geen smering word benodig.
                      •   V-bande is relatief sterk en breek nie so maklik nie.
                      •   Ouderdom, Temperature en weersomstandighede laat nie
                          V-bande maklik rek of krimp nie.
                      •   V-bande hou langer as plat bande.                                      (2)

         5.4.3        Om die rigting van rotasie van die pomp te verander.                      (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                               9                         DBE/November 2012
                                        NSS – Memorandum

5.5      5.5.1        •     Aandryfkrag. 
                      •     Plaaslike beskikbaarheid van die onderdele en diens. 
                      •     Stewigheid van konstruksie. 
                      •     Eenvoudigheid van die kontrolestelsels. 
                      •     Bestuurders gerief
                      •     Veelsydigheid.
                      •     Betroubaarheid en duursaamheid.
                      •     Koste
                      •     Doel
                      •     Wie die operateur is. (Enige 5)                              (5)

         5.5.2        •     Tipe werk waarvoor trekker gebruik moet word. 
                      •     Maksimum aandrywings behoeftes.
                      •     Tekstuur van die grond. (klei of sand) 
                      •     Tipe trekker. (4x4 en 2x4) (4 wiele – 8 wiele)                         (4)

5.6      5.6.1        •     Welger-stelsel /Roller sisteem
                      •     Vermeer-stelsel/Band of ketting sisteem                                (2)

         5.6.2              REGHOEKIGEBAALMASJIEN               RONDE BAALMASJIEN

                          a) Bergingspasie optimaal benut.    a) Een-man-operateur. 

                          b) Bale kan meganies hanteer word. b) Min tou word gebruik.
                          

                          c) Aaneenlopende baalproses         c) Eenvoudige werking. 

                          d) Bale word maklik gestoor         d) Kan baal totdat dit
                                                               begin reën. 
                          e) Vervoerspasie optimaal benut.    e) Onderdakberging nie               (10)
                                                               nodig. 
                       f) Maklik hanteerbaar                   f) Kan toegedraai word
                      (Enige relevante antwoord)                                                    [40]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                            10                          DBE/November 2012
                                      NSS – Memorandum

VRAAG 6: WATERBESTUUR

6.1      6.1.1        •   Hoë installeringskoste. 
                      •   Verstopping kom van tyd tot tyd voor en is duur om reg te
                           maak. 
                      •   Installering benodig deeglike kennis en vaardighede.                  (3)

         6.1.2        •   Slote moet tussen 500mm en 2m diep wees. 
                      •   Slote moet 'n egalig val na een kant hê om oortollige water weg
                          te laat loop. 
                      •   Die bodem van slote kan uitgevoer wees met takke, pale,
                          pype. 
                      •   Daarna word pype en klippe met bogrond toegegooi. 
                      •   Dan kan die hele dreineringsgebied vir verbouing gebruik
                          word.                                                                 (5)

6.2      •   Diep genoeg begrawe sodat implemente nie pype beskadig nie. 
         •   Begrawe in sandlaag. 
         •   Lasse moet waterdig wees. 
         •   Gooi kalk laag sowat 500 mm bokant pyp.                                             (3)

6.3      6.3.1        •   Vuilwater word deur bakterieë afgebreek in die eerste tenk. 
                      •   Baie min vaste stowwe bly oor wat na tweede tenk vloei. 
                      •   Net vloeistowwe bly later oor en dreineer weg in die grond of
                          na die klipdrein.                                                     (3)

         6.3.2        •   Nie naby boorgate/riviere/waterbronne nie. 
                      •   Moet ver genoeg van die huis gebou word. 
                      •   Nie in die omgewing waar mense woon, werk of eet nie. 
                      •   Nie naby drinkwaterinstallasies nie.                                  (4)

         6.3.3        •   Slik is nie bioafbreekbaar nie 
                      •   Sal opgaar totdat tenk oorloop 
                      •   Kan dreine verstop deur pype te blok.                                 (3)

         6.3.4        •   Gebruik net toiletpapier. 
                      •   Geen plastiek en onafbreekbare materiaal in stelsels nie.
                      •   Geen sigaretstompies, lappe ens nie.
                      •   Geen reinigingsmiddels nie. 
                      •   Geen bleikmiddels en olie.                                            (5)
                      •   Moet nie oorbenut/oorbelaai

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                         11                DBE/November 2012
                                   NSS – Memorandum

6.4      •   Bespaar water. 
         •   Voorkom oorbesproeiing. 
         •   Voorkom onderbesproeiing.                                         (2)

6.5      •   Tussen 3–5 meter
         •   Gevaarlik want kante kan inval.                                   (2)
                                                                                [30]

                                                      TOTAAL AFDELING B:        160
                                                          GROOTTOTAAL:          200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Agricultural Technology Nov 2012 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-nov-2012-eng/c40317bd-fba1-40d0-8032-a87ebbcdcc8a) — Agricultural Technology · QP · 2012 · Eng
- [Agricultural Technology Nov 2012 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-nov-2012-afr/678180d6-2923-4d85-8a7c-ed70b922f244) — Agricultural Technology · QP · 2012 · Afr
- [Agricultural Technology Nov 2022 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-nov-2022-mg-afr/5ad9323a-6205-448b-a33a-62918ebd56aa) — Agricultural Technology · Memo · 2023 · Afr
- [Agricultural Technology Nov 2022 MG Final](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-nov-2022-mg-final/2963d23d-2657-4839-bed7-da61fa157261) — Agricultural Technology · Memo · 2023
- [Agricultural Technology Nov 2021 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-nov-2021-mg-eng/e95c9d3e-42d8-4b28-93e1-74c3dbc81895) — Agricultural Technology · Memo · 2021 · Eng
- [Agricultural Technology Nov 2021 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-nov-2021-mg-afr/b56ea494-1ea0-4d26-859f-b3a8c275c181) — Agricultural Technology · Memo · 2021 · Afr

## More from Grade 12 Agricultural Technology

- [Gr 12 Agric Tech ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-tech-atp-2023-24/9d982b07-0af2-4c43-8efe-886b4631bf17) — ATP
- [Agricultural Technology May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-may-june-2025-eng/277bcb3f-14d3-4d58-9b23-d192269c80e2) — QP · 2025 · Eng
- [Agricultural Technology Nov 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-agricultural-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/d47614f1-1c99-4acc-87f4-eefd7c63d61e) — QP · 2025 · Eng
- [Agricultural Technology Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-agricultural-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/f45f941f-dd15-410f-97ae-f0ce8a673078) — QP · 2025 · Afr
- [Agricultural Technology Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-nov-2024-afr/f4723cfb-5760-424c-a00a-2c0e3b5e5dbb) — QP · 2024 · Afr
- [Agricultural Technology Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-nov-2024-eng/f63c1a66-fac4-4a77-acdc-6e16d5d7293f) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
