# Agricultural Technology Grade 12 NSC November 2021 Memo

> Grade 12 Agricultural Technology memorandum from the NSC November Exam 2021 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-nov-2021-mg-afr/b56ea494-1ea0-4d26-859f-b3a8c275c181
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Agricultural Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2021
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-technology) › [Agricultural Technology Grade 12 NSC November 2021 Memo](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-nov-2021-mg-afr/b56ea494-1ea0-4d26-859f-b3a8c275c181)

## About this document

Agricultural Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2021. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                              LANDBOUTEGNOLOGIE

                                  NOVEMBER 2021

                                   NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 15 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                             2                    DBE/November 2021
                                      NSS – Nasienriglyne

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      1.1.1        C                                                              (2)

         1.1.2        D                                                              (2)

         1.1.3        B                                                              (2)

         1.1.4        C                                                              (2)

         1.1.5        A                                                              (2)

         1.1.6        D                                                              (2)

         1.1.7        A                                                              (2)

         1.1.8        D                                                              (2)

         1.1.9        C                                                              (2)

         1.1.10       A                                                              (2)
                                                                                       [20]

1.2      1.2.1        Opbrengsmonitor / Monitor / Oesmonitor                         (2)

         1.2.2        Nikkel                                                         (2)

         1.2.3        Spanning/Digtheid                                              (2)

         1.2.4        Hidroliese olie                                                (2)

         1.2.5        Koolstofmonoksied                                              (2)
                                                                                       [10]

1.3      1.3.1        B                                                              (2)

         1.3.2        A                                                              (2)

         1.3.3        G                                                              (2)

         1.3.4        D                                                              (2)

         1.3.5        E                                                              (2)
                                                                                       [10]

                                                             TOTAAL AFDELING A:        40

Kopiereg voorbehou

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                            3                             DBE/November 2021
                                     NSS – Nasienriglyne

AFDELING B

VRAAG 2: MATERIAAL EN STRUKTURE

2.1 Die materiaal wat gebruik word om 'n spiraalveer te vervaardig.

        Medium koolstaal. 
        Veerstaal.
        Brons.                                                                 (Enige 1)       (1)

2.2 DRIE eienskappe van Vesconite wat dit geskik maak vir skeepsbou.

        Vesconite gee lang lewe met min onderhoud en lae wrywing.
        Water is 'n uitstekende smeermiddel vir Vesconite.
        Geen smeermiddels nodig. 
        Dit sal nie swel en vasbrand of sag word in nat toestande nie.
        Dit is dimensioneel stabiel.
        Dit is korrosie bestand.
        Dit bly hard in water.
        Dit delamineer nie / Verbrokkel nie. 
        Maklik masjineerbaar.
        Waterbestand. 
        Reageer nie met chemikalië nie.                                     (Enige 3)          (3)

2.3 2.3.1     DRIE kommersiële gebruike van Teflon.

                    Alle weersgesteldheid klere.
                    Brillensdekking.
                    Teflon kleefband.
                    Magasyne vir gewere.
                    Beskermlaag vir kooktoestelle.
                    Olie en waterseëls.
                    O-wasters.
                    Pyp saaltjie.
                    Kleppe.
                    Flense.
                    Ruitveers.
                    Silikoonspuitmiddel.
                    Sonpaneel oppervlak bedekking.                             (Enige 3)       (3)

     2.3.2    Die kritieke smeltpunt van Teflon.

              Plus minus 327o C.Die punt waar Teflon sal begin smelt. (Enige 1)                (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                            4                            DBE/November 2021
                                     NSS – Nasienriglyne

2.4 VIER eienskappe van koper wat dit ideaal maak vir die vervaardiging van
    elektriese draad.

         Dit is 'n goeie geleier van hitte.
         Dit is 'n goeie geleier van elektrisiteit.
         Dit roes en verweer nie maklik nie.
         Dit is rekbaar / Smeebaar 
         Kan maklik gesoldeer word.
         Duursaamheid/Hou lank.
         Kan in 'n verskeidenheid van lengtes en diktes vervaardig word.
         Dit is buigbaar.                                                (Enige 4)            (4)

2.5 VIER eienskappe van geelkoper wat dit beter maak as staal produkte.

         Weerstand teen verwering is beter.
         Beter geleier van hitte en elektrisiteit.
         Goeie geleier van elektrisiteit.
         Lae wrywings eienskappe van laers en busse.
         Goeie resonansie vir klokke.
         Weerstand teen korrosie in seewater.
         Duursaam.
         Blink/Glans.                                                         (Enige 4)       (4)

2.6 TWEE gevalle waar brons hamers in plaas van staal hamers gebruik word.

         Omgewing van ontploffings. 
         In teenwoordigheid van vlambare gasse.
         Om duike op laers te voorkom.                                       (Enige 2)        (2)

2.7 Voltooi die volgende tabel deur slegs die korrekte antwoord regoor die
    korrekte vraagnommer neer te skryf.

         Soort hegmiddel        Gebruik van produk
         Silicon                2.7.1 Seël en heg.
         PVC Weld               2.7.2 Heg PVC pype / produkte. 
         Resorcinol             2.7.3 Seël en heg van hout en papier. 
         No more nails          2.7.4 Montering van goedere.                                   (4)

2.8 2.8.1     Beskryf die hars ('resin') wat gebruik word in die vervaardiging van
              glasveselprodukte.

              'n Lae viskositeit vloeistof of pasta wat verander kan word in sterk harde
              en buigbare soliede materiaal deur die byvoeging van 'n verhardings
              middel.                                                                          (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                               5                             DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

     2.8.2    DRIE redes hoekom glasvesel as konstruksiemateriaal verkies word
              vir die vervaardiging van klein bootjies.

                    Lig in gewig.
                    Maklik herstel as breek.
                    Sterk en taai. 
                    Stabiliteit.
                    Waterdig.
                    Maklik om te kleur.
                    Maklik om te vorm.
                    Maklik om skoon te maak. 
                    Korrosiebestand.                                              (Enige 3)       (3)

2.9 2.9.1     Beskryf die aardterugleistelsel van 'n elektriese heining.

                    Soos met enige energiewekker moet daar 'n terugvloei deur die grond
                     en aardpen terug na die energiewekker wees om die stroom te
                     voltooi.
                    Die dier is die vermiste skakel om die stroombaan te voltooi.
                    As die dier aan die draad en elektriese stroom raak sal 'n skok of
                     stroom vanaf die draad deur die dier na die grond en terug na
                     energiewekker gaan.                                         (Enige 2)         (2)

     2.9.2    TWEE moontlike oorsake van elektriesestroom verlies in 'n
              elektriese heining.

                    Plante wat aan die elektrieseheining se draad raak.
                    Kortsluiting.
                    Foutiewe energiewekker.
                    Gekraakte isolator.
                    Drade wat aan die grond raak.                                 (Enige 2)       (2)

     2.9.3    Die prosedure wat gevolg moet word wanneer die aardstelsel van 'n
              elektriese heining getoets word.

                    Eerstens verbind die lewendige elektrieseheining draad met die
                     grond, gebruik grondpenne of lê die draad op die grond vir omtrent 'n
                     100m en omtrent 'n 30m weg van die energiewekker.
                    Skakel die energiewekker aan.
                    Meet die stroomsterkte tussen die grond en die aardpen met 'n
                     voltmeter. As die lesing meer as 200 volts is, is die aard installasie
                     ondoeltreffend.
                    Kontroleer die konneksies of vermeerder die aardpenne.
                    As jy 'n skok van die aardpen kry voordat jy die heiningdraad met die
                     grond verbind is, is daar 'n swak aard of moontlike fout met die
                     heiningdraad ook.                                              (Enige 4)      (4)
                                                                                                    [35]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                               6                            DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: ENERGIE

3.1   3.1.1 Identifiseer die energiebron wat in die bostaande illustrasie vertoon
            word.

              Geotermiese energie.                                                                (1)

      3.1.2   DRIE belangrike faktore wat 'n rol kan speel by die eksplorasie-fase
              van die energie bron.

                    Is die rotsformasie geskik om te boor.
                    Het die hittebron genoeg hitte.
                    Volhoubaarheid van die hitte bron.
                    Plaaslike gemeenskap./Groen groepe steen nie die oprigting.
                    Omgewings faktore.                                       (Enige 3)           (3)

3.2   3.2.1   Beskryf die proses van kragopwekking met die windturbine.

                    Die wind draai die vliegtuig gevormde lemme wat verbind is met die
                     turbine.
                    Die turbine draai die hoofas.
                    Die draaimoment word met die as oorgedra na die ratkas.
                    Die ratkas vermeerder die revolusies.
                    Die uitset as van die ratkas is verbind met die generator wat die
                     elektriese krag opwek.                                  (Enige 4)            (4)

      3.2.2   Nodigheid hoekom die invalshoek van die lemme van die
              windturbine verstel word?

              Verminder of vermeerder die rotasiespoed.                                           (1)

      3.2.3   Noodsaaklikheid om die invalshoek van die lemme gereeld te
              verstel.

                    Beskerm die windturbine om nie te vinnig te draai in sterk winde en
                     nie te stadig in swak winde.
                    Om die maksimum hoeveelheid krag van die beskikbare wind te
                     kry.                                                        (Enige 2)        (2)

      3.2.4   DRIE nadele van windenergie.

                    Onbetroubaarheid van wind in sekere gebiede.
                    Windturbines verskaf baie minder elektriesetyd as ander bronne.
                    Oprigtingskoste van windturbines kan hoog wees. 
                    Hoë geraas vlakke.
                    Kan tyd neem om te herstel as parte breek.                (Enige 3)          (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                           7                     DBE/November 2021
                                    NSS – Nasienriglyne

3.3   VIER redes hoekom fotovoltaïese energie panele geskik is om te gebruik in
      landelike gebiede waar nie elektrisiteit is nie.

         Geen kraglyne nodig.
         Geen geraas van kragopwekkers.
         Krag goedkoop na aanvanklike installasie.
         Geen besoedeling.
         Dit is draagbaar.
         Maklik om te installeer.
         Maklik om te onderhou.
         Betroubare bron van elektrisiteit . 
         Kan batterye laai om in die aand te kan gebruik. 
         Geen koolstofbelastings.
         Geen brandstofkostes.
         Hernubare bron van enerigie.
         Voldoede hoeveelheid energie.                               (Enige 4)        (4)

3.4   TWEE plantsoorte wat gebruik kan word om biodiesel te vervaardig.

          Sonneblom.
          Boontjies.
          Kanola.
          Suikerriet.
          Mielies.
          Sorghum. 
          Koring (Enige olie produserende plant)                     (Enige 2)         (2)
                                                                                        [20]

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                           8                          DBE/November 2021
                                    NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: VAARDIGHEDE EN KONSTRUKSIEPROSESSE

4.1    4.1.1   Erkenning van die onderdele A en B soos vertoon in die
               illustrasie.

               A     Sweispistool.
               B     Krokodilklamp/Aardklem.                                                 (2)

       4.1.2   TWEE gasse wat as 'n mengsel voorsien word in die silinder.

               Argon en CO2 en Helium                                   (Enige 2)          (2)

       4.1.3   Die funksie van die hitte wat deur die elektrieseboog geproduseer
               word.

               Smelt die metaal om die las te vorm.                                          (1)

       4.1.4   Wat is die funksie van die gas wat die sweiskraal beskerm?

               Dit skerm die gedeelte rondom die sweislas af, sodat die gesmelte
               metaal nie besoedel word deur die lug en suurstof nie.                        (2)

       4.1.5   TWEE nie- ysterhoudende metale wat suksesvol met die masjien
               gesweis kan word.
                Koper.
                Aluminium.
                Titanium.                                       (Enige 2)                   (2)

4.2    Die funksie van 'n Stoot Trek sweispistool soos aangetref by 'n MIG-
       sweismasjien.

       Dit is 'n MIG sweispistool wat gebruik word vir aluminium sweis. Die
       pistoolkop het 'n paar rollers wat deur 'n motor aangedryf word wat die
       sweisdraad trek terwyl die MIG-sweismasjien rollers die draad stoot.Dit
       verseker die korrekte draad toevoer by die sagter allooi draad en voorkom
       toevoer probleme.                                              (Enige 2)              (2)

4.3    Voorsorgmaatreëls wat getref kan word om die probleem van druppende
       metaal tydens vertikale opsweising te voorkom.

          Spesiale elektrode kan gebruik word.
          Die punt van die elektrode moet opwaarts wys sodat dit 'n hoek van 30o
           met die horisontale vlak vorm.
          Die booglengte moet kort gehou word.
          Sweisspoed moet korrek wees.
          Baie min laterale beweging van elektrode moet gemaak word.                        (5)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                             9                         DBE/November 2021
                                      NSS – Nasienriglyne

4.4    4.4.1   Bereken die totale koste van die materiaal wat benodig word as
               twee skarniere R24,00 en 1 meter 25mm pyp R11,40 kos.
               Toon alle wiskundige bewerkings.

               Pyp:
               (700 mm x 8) + (600 mm x 4) 
               = 8 000 mm
                                      OF
               5 600 mm + 2 400 mm
               = 8 000 mm

               8 m x R11,40
               = R91,20

               Totale koste:
               R91,20 + R24,00
               = R115,20                                                                     (6)

       4.4.2   Die totale oppervlakte van een hek.

               Oppervlakte = lengte x breedte
                           = 600 mm x 700 mm
                           = 4 200 00 mm2  OF 0.42m2                                       (2)

       4.4.3   DRIE soorte pypsweis posisies.

                    Horisontale vaste posisie.
                    Vertikale posisie.
                    Vertikale / horisontale beweegbare posisie.                             (3)

4.5    Beskryf 'hardvlakking' soos gedoen word op die skeurploeg se punt.

          Dit is die proses waar af geslyte dele opgebou word deur die neerlegging
           van 'n weerstandbiedende metaal.
          Die soort hardvlakking en elektrode wat gebruik word, word bepaal deur
           die werk vereistes van die part.                           (Enige 2)              (2)

4.6    TWEE redes vir die verwringing van metaalplate wat tydens sweising kan
       voorkom.

          Te veel hitte
          Verkeerde sweistegniek
          Verkeerde vooraf opstelling                                     (Enige 2)         (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                         10                           DBE/November 2021
                                   NSS – Nasienriglyne

4.7    Vergelyk die plasmasny-proses met die oksiasetileen snyproses deur die
       tabel te voltooi.

                        Plasma sny                   Oksiasetileen sny
        Spoed           4.7.1 Hoë snyspoed.         4.7.2 Lae snyspoed.
        Gasse           4.7.3 Argon                 Suurstof en asetileen
        gebruik               Suurstof
                              Stikstof. (Enige 1)
        Bestraling      Baie hoog                    4.7.4 Laag.
                                                                                             (4)

                                                                                             [35]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                             11                            DBE/November 2021
                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: GEREEDSKAP, IMPLEMENTE EN TOERUSTING

5.1 5.1.1 Verduidelik wat word bedoel met die tydreëling van hierdie baler.

             Dit is die presiese oomblik wat die naalde die tou oplig om die baal te bind.      (2)

     5.1.2 DRIE vereistes vir die skerms wat gevaarlike meganismes van die
           implemente beskerm.

                   Moet netjies vertoon.
                   Moet die toerusting beskerm.
                   Moet maklik verwyder en terug geplaas kan word.
                   Moet nie maklik los raak nie.
                   Moet lig wees.
                   Moet alle ongewensde materiaal uithou.
                   Moet sterk wees.
                   Veiligheidtekens.                                               (Enige 3)    (3)

     5.1.3 VIER veiligheidsmeganismes wat op die ramtipe baler gevind kan word.

                   Gly-koppelaar.
                   Skerms. 
                   Breekbout.
                   Ramstopmeganisme.                                                            (4)

5.2 VIER veiligheidsmaatreëls wanneer met die stroper gewerk word.

          Moenie mense op stroper laat ry nie.
          Kyk vir obstruksies in die stroper se pad.
          Aandryfmeganismes moet afgeskerm word.
          Gebruik volgens voorskrifte/operateurs handleiding.
          Her posisioneer die aftap awegaar na aftap.
          Kontroleer en slaan ag op waarskuwings sensors.
          Herstel meganiese probleme onmiddellik.
          Gaan die stroper na vir meganiese foute.
          Hou klere weg van bewegende dele.
          Skakel die stroper af wanneer reperasie gedoen word.                      (Enige 4)    (4)

5.3 5.3.1 Identifiseer die soort rat.

             Dubbel heliese rat. (Visgraat rat).                                                 (1)

     5.3.2 EEN nadeel van hierdie soort rat.

                    Kan nie in ratkaste gebruik word nie want dit kan nie van die kant af
                     inskuif nie.                                                   (Enige 1)    (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                              12                           DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

5.4     5.4.1        VIER faktore wat oorweeg moet word wanneer 'n nuwe
                     hamermeul gekoop word.
                        Moet 'n stewige konstruksie hê.
                        Maklike vervanging van verslete onderdele.
                        Die Rotorkamer moet stewig kan toemaak.
                        Die grootte van die glygeut.
                        Beskikbaarheid van parte.
                        Diens intervalle.                                     (Enige 4)         (4)
        5.4.2        DRIE voordele as 'n hamermeul op 'n gelyk oppervlakte
                     geïnstalleer word.
                        Die gewig van die bewegende dele word eweredig oor die
                         laers versprei.
                        Die sikloon hang gelyk op die blaaspyp.
                        Vertoon netjies.
                        Minder vibrasie.
                        Voorkom dat die hamermeul omval. 
                        Voorkom skade aan onderdele.                        (Enige 3)           (3)

        5.4.3        DRIE faktore wat in aanmerking geneem moet word met die
                     montering van die hamermeul aan die kragaftakas ('PTO-shaft')
                     van die trekker.
                        Kontroleer of die monteerboute van die statiese masjien
                         stewig vas is.
                        Kontroleer of die kruiskoppelings behoorlik gesmeer is.
                        Kontroleer of die dryfas skerm in posisie en sonder krake
                         is.
                        Kontroleer of die dryfas behoorlik aan KAT-as gekoppel is.
                        Maak seker dat die dryfas so reguit moontlik is.
                        Maak seker niemand is tussen die trekker en die hamermeul. 
                        Vermy los klere tydens montering. 
                        Moenie oor die KAT-as klim nie. 
                        Maak seker dat die hamermeul gelyk staan.              (Enige 3)        (3)

5.5     5.5.1        TWEE voordele by die gebruik van hierdie implement vir die
                     skuif van swaar hooibale.

                        Die agterwiele van die trekker is beter geskik om die swaar
                         vrag te dra.
                        Die kans vir omslaan is minder.
                        Die vrag is nie te hoog nie.                 (Enige 2)                  (2)

        5.5.2        DRIE komponente op die trekker se driepunt meganisme wat
                     gebruik word om die implement te monteer.

                        Twee oplig arms.
                        Boonste stang.
                        Twee stabiliseringskettings of stange.                                  (3)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                              13                       DBE/November 2021
                                        NSS – Nasienriglyne

5.6     Beskryf die werking van die outomatiese diepte beheer meganisme soos
        aangetref op 'n trekker.

           Die outomatiese diepte beheerstelsel word deur die gevoeligheid element
            geaktiveer wanneer die ploegdiepte verander weens die ploeg
            omstandighede.
           Ploegdiepte varieer wanneer die ploeg te diep in sagte dele ingaan en
            neig om te lig as grond hard is.                                                 (4)

5.7     5.7.1        Noodsaaklikheid van 'n laer in die dryf meganisme van 'n pomp.

                        Om slytasie op bewegende dele te verminder.
                        Om oorverhitting van onderdele te verminder.
                        Om langdurende werking teen hoë spoed te verseker.
                        Om vroegtydige breek van parte te voorkom.         Enige 2)         (2)

        5.7.2        EEN taak wat verrig moet word tydens die onderhoud van hierdie
                     soort laer.

                        Dien regte smeermiddel toe.
                        Hou skoon.
                        Kontroleer dat seëls op hul plek en heel is.
                        Kontroleer vir minimale vry speling..              (Enige 1)        (1)

5.8     DRIE soorte ratkaste wat in trekkers gebruik kan word.

           Skuif ratkas.
           Konstant inkammende ratkas.
           Gesinchroniseerde ratkas.
           Automatiese ratkas.                                             (Enige 3)        (3)
                                                                                              [40]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                            14                            DBE/November 2021
                                      NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: WATERBESTUUR

 6.1    Benoem die drie komponente en verskaf 'n funksie van elk.

                                  Naam van                  Funksie van komponent
                                 komponent
                           6.1.1 Ratkas.            6.1.2 Verskaf rotasie aan die wiele
                                                     en verminder die rotasie van die
                                                     wiele.

                           6.1.3 Elektriese          6.1.4 Draai die ratkas wat met die
                           motor.                   wiele verbind is.

                           6.1.5 Sentrifugale        6.1.6 Lewer die water vanaf die bron
                           pomp.                    aan die spilpunt.

                                                                                                 (6)
 6.2 6.2.1       Hoe die hommeltuig 'n boer help om oesopbrengs op 'n
                 besproeiingsland te verbeter.

                    Deur 'n multispektrale kamera op die hommeltuig te monteer.
                    Die kamera kan vog variasies in die grond waarneem en 'n
                     geografiese kaart verskaf.
                    Dit identifiseer meganiese probleme. Pype wat lek of bande wat pap
                     is.
                    Dit kan vandale en diewe identifiseer.
                    Dit identifiseer areas waar opbrengs swak is.             (Enige 3)        (3)

       6.2.2     Die sisteem wat op die hommeltuig gemonteer is om presiese
                 ligging te bepaal.

                 GPS (Globale Posisionering Stelsel).                                           (1)

 6.3 DRIE soorte sensors wat inligtingsdata verskaf aan die
     'besproeiingskontroleerder' van 'n besproeiingstelsel.

              Grondvog sensor.
              Reënsensor/reënmeter.
              Humiditeit sensor.
              Windspoed sensor.
              Tensio meter.
              Barometer/Lugdrukmeter.
              GPS/VTT.                                                  (Enige 3)              (3)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                             15                           DBE/November 2021
                                       NSS – Nasienriglyne

 6.4    Die apparaat kan op die toevoerpyp van 'n besproeiingstelsel geïnstalleer
        word om die presiese hoeveelheid water wat aan die gewas toegedien
        word te meet.
        Watermeter.
        Vloeimeter.                                                              (Enige 1)    (1)
 6.5    Belangrikheid om besproeiingstelsel te outomatiseer.
               Om water te bespaar.
               Voorkom oorbesproeiing.
               Voorkom onderbesproeiing.
               Om geld te spaar.
               Optimale arbeids benutting.
               Afstand beheer en kontrole.                                      (Enige 4)    (4)

 6.6    Beskryf die werking van 'n plaashuis septiesetenk sisteem vanaf die punt
        waar afval in die toilet gespoel word.
               Afval beryk die septiese tenk deur die inlaatpyp.
               Swaer afval sink tot onder in tenk.
               Die ligter afval, vette en olies los gedeeltelik op en styg na die oppervlak
                om 'n laag skuim te vorm.
               Die soliede afval wat af gesak het word deur bakterieë opgebreek
                en vorm sluk.
               Die oorvloei van die septiesetenk word na die absorberings gebied
                vrygelaat deur uitlaatpyp.                                                    (5)

 6.7    TWEE soorte materiaal wat algemeen gebruik word vir die vervaardiging
        van reënwater geute en afvoerpype by plaas geboue.
               Aluminium. 
               PVC
               Sink
               Gegalvaniseerde staal                                            (Enige 2)    (2)
 6.8    Beskrywing van die distillering proses wat gebruik word om batterywater
        te suiwer.
               Water word gekook tot dit in stoom verander.
               Die stoom word deur middel van 'n pypsisteem na 'n ander houer gelei.
               Afgekoelde stoom verander in gedistilleerde water.                            (3)

 6.9    Voltooi die volgende tabel deur die korrekte antwoord langs die
        toepaslike vraag nommer te skryf.
                 Tegnologiese stelsel                        Aanwending
            Geografiese Inligtingstelsel        6.9.1 Moniteer plantgroei en digtheid. 
            Veranderende Tempo                  6.9.2 Beheer toediening van kunsmis, gif
            Tegnologie                                en onkruiddoders.                       (2)
                                                                                               [30]

                                                                  TOTAAL AFDELING B:           160
                                                                      GROOTTOTAAL:             200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Agricultural Technology Nov 2021 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-nov-2021-mg-eng/e95c9d3e-42d8-4b28-93e1-74c3dbc81895) — Agricultural Technology · Memo · 2021 · Eng
- [Agricultural Technology Nov 2021 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-nov-2021-mg-eng-1/e56e9c83-29a3-414a-bec7-7b25adaa372f) — Agricultural Technology · Memo · 2021 · Eng
- [Agricultural Technology Nov 2020 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-nov-2020-afr/a61a52db-ba87-4f60-93f1-8aa7f810b224) — Agricultural Technology · QP · 2021 · Afr
- [Agricultural Technology May June 2021 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-may-june-2021-mg-afr/427a8975-2250-4eaa-98ec-79fd8d83222d) — Agricultural Technology · Memo · 2021 · Afr
- [Agricultural Technology May June 2021 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-may-june-2021-mg-eng/bb8abf1f-a9c0-4d72-915e-31e75ca3201d) — Agricultural Technology · Memo · 2021 · Eng
- [Agricultural Technology Nov 2022 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-nov-2022-mg-afr/5ad9323a-6205-448b-a33a-62918ebd56aa) — Agricultural Technology · Memo · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Agricultural Technology

- [Gr 12 Agric Tech ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-tech-atp-2023-24/9d982b07-0af2-4c43-8efe-886b4631bf17) — ATP
- [Agricultural Technology May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-may-june-2025-eng/277bcb3f-14d3-4d58-9b23-d192269c80e2) — QP · 2025 · Eng
- [Agricultural Technology Nov 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-agricultural-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/d47614f1-1c99-4acc-87f4-eefd7c63d61e) — QP · 2025 · Eng
- [Agricultural Technology Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-agricultural-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/f45f941f-dd15-410f-97ae-f0ce8a673078) — QP · 2025 · Afr
- [Agricultural Technology Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-nov-2024-afr/f4723cfb-5760-424c-a00a-2c0e3b5e5dbb) — QP · 2024 · Afr
- [Agricultural Technology Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-nov-2024-eng/f63c1a66-fac4-4a77-acdc-6e16d5d7293f) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
