# Agricultural Technology Grade 12 NSC November 2023 Memo

> Grade 12 Agricultural Technology memorandum from the NSC November Exam 2023 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-nov-2022-mg-afr/5ad9323a-6205-448b-a33a-62918ebd56aa
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Agricultural Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-technology) › [Agricultural Technology Grade 12 NSC November 2023 Memo](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-nov-2022-mg-afr/5ad9323a-6205-448b-a33a-62918ebd56aa)

## About this document

Agricultural Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2023. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                    GRAAD 12

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                             LANDBOUTEGNOLOGIE

                                 NOVEMBER 2022

                                 NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 16 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                           2                   DBE/November 2022
                                    NSS – Nasienriglyne

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      1.1.1       C

         1.1.2       A

         1.1.3       A

         1.1.4       D

         1.1.5       C

         1.1.6       D

         1.1.7       B

         1.1.8       D

         1.1.9       C

         1.1.10      A/D                                                          (20)

1.2      1.2.1       Hitte/warmte/magma/stoom

         1.2.2       lopende kapitaal

         1.2.3       standaardisering

         1.2.4       meer

         1.2.5       battery/ akkumulator                                         (10)

1.3      1.3.1       G

         1.3.2       D

         1.3.3       F

         1.3.4       B/ H

         1.3.5       A
                                                                                    (10)

                                                          TOTAAL AFDELING A:        40

Kopiereg voorbehou

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                             3                     DBE/November 2022
                                      NSS – Nasienriglyne

AFDELING B

VRAAG 2: MATERIAAL EN STRUKTURE

2.1   Die allooi metaal wat spesifiek gebruik word vir die vervaardiging van die
      volgende produkte en 'n rede hoekom die produk gebruik word.

      2.1.1   Wyntenke

              Vlekvrye staal
               Weerstand teen lug, water en baie chemiese sure en alkalië
               Weerstand teen korrosie
               Kan goed gesweis word                                    (Enige 1)         (2)

      2.1.1   Koppelstukke vir warmwaterkoperpype.

              Geelkoper
               Sterkte
               Masjineerbaarheid
               Slytasiebestand
               Hardheid
               Korrosiebestand                                          (Enige 1)         (2)

      2.1.3   Hamers wat gebruik kan word in plofbare omgewing.

              Brons
               Veroorsaak geen vonke nie
               Lae wrywing                                              (Enige 1)         (2)

2.2   EEN voorbeeld waar die volgende materiale op die plaas gebruik sal word.

      2.2.1   Trekvaste staal.

                    Trekstang
                    Aste
                    Ratte
                    Koevoet                                            (Enige 1)          (1)

      2.2.2   Gietyster

                    Enjinblok 
                    Ewenaar van trekker
                    Remdrom
                    Hulse vir plaasimplemente
                    Potte
                    Trekker gewigte                                     (Enige 1)         (1)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                                4                      DBE/November 2022
                                         NSS – Nasienriglyne

2.3   Beskrywing van die uitgloeiingsproses van koper.

      Verhit die metaal tot 500-550o C. Koel dan af in lug of sand.                          (2)

2.4   2.4.1   Die TWEE belangrikste aspekte wat in berekening gebring moet
              word wanneer 'n hegmiddel gekies word om die waterkrip te
              herstel.

                    Die tipe materiaal wat geheg moet word.
                    Die toestand waaronder die las gebruik word.                             (2)

      2.4.2   Voorbereidingsproses van die waterkrip voordat die hegmiddel
              aangewend word.

              Maak die oppervlakte rondom die kraak droog, skoon en skuur dit
              liggies totdat daar geen tekens van vullis is, voordat die hegmiddel
              aangewend word.                                                                 (2)

      2.4.3   TWEE metodes wat gebruik word om glasveselonderdele te heg.

                    Plofnael. ('Pop rivet')
                    Skroewe
                    Boute en moere                                       (Enige 2)           (2)

      2.4.4   TWEE metodes hoe om die glasveselwaterkrip te kleur.

                    Verf.
                    Kleursel gemeng met hars
                                                                                               (2)
2.5   Die effek wat uiterste hitte op die volgende materiale het.

      2.5.1   Bakeliet

              Geen veranderinge sal plaasvind want Bakeliet is teen uiterste
              temperature bestand. Sal baie warm raak
              en of van kleur verander.                         (Enige 1)                     (1)

      2.5.2   Perspex

              Dit verander vinnig van vorm as dit verhit word. Rede: Perspex is nie
              hitte bestand nie./Smelt/ brand                                                 (1)

      2.5.3   Silikoon

              Silikoon sal smelt./ Verander van vorm                                          (1)

2.6   Beskryf die wrywingsvermoë van Vesconite.

      Vesconite het 'n lae statiese en dinamiese wrywingsvermoë, dit behou sy
      werking in moeilike omstandighede ongeag of dit droog of nat is, of ligte en
      swaer belaste omstandighede./ Geen wrywing, is self smeerend (Enige 1)                 (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                              5                          DBE/November 2022
                                       NSS – Nasienriglyne

2.7   2.7.1   DRIE ontwerpvereistes wat voorgeskryf word vir waarskuwings-
              tekens op elektriese heinings.

                    Die tekens moet ten minste 100 mm x 200 mm wees.
                    Die agtergrond kleur op beide kante moet geel wees.
                    Die inskripsie moet swart wees en moet lees. "WAARSKUWING –
                     ELEKTRIESE HEINING" 
                    Die inskripsie moet onuitwisbaar wees, geskryf aan beide kante en
                     met syfergrootte van ten minste 25 mm.
                    Ten minste twee tale moet sigbaar op die teken wees. (Enige 3)             (3)

      2.7.2   TWEE situasies waar 'n elektriese heining op 'n plaas aangewend
              kan word.

                    Beskerming
                    Tydelike heining
                    Gevaarlike diere. bv. leeus
                    Om jou plaas                            (Enige 2)                          (2)

      2.7.3   TWEE alternatiewe energiebronne wat gebruik kan word om
              energie vir 'n elektriese heining te verskaf.
               Wind
               Battery/ Kragopwekker
               Solar/sonkrag                                 (Enige 2)                         (2)

2.8   DRIE komponente wat nodig is om 'n vuur te laat ontstaan.

         Brandbare materiaal
         Suurstof
         Hitte/ wrywing/ vuurhoutjies/Weerlig                                                 (3)

2.9   TWEE redes hoekom harsgietwerk as 'n isolasiemateriaal gebruik word
      wanneer DRIE-fase elektriese kabels gelas word.

         Waterdig
         Nie-geleier van elektriese tyd
         Taaiheid/ Sterker
         Voorkom roes en korrosie                                            (Enige 2)         (2)
                                                                                                 [35]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                               6                        DBE/November 2022
                                        NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: ENERGIE
3.1   3.1.1 Die energiebron wat van 'n generator gebruik maak.

              Bron B/ C.                                                     (Enige 1)         (1)

      3.1.2   Beskrywing van die werking van energiebron B.

                   Koue water beweeg deur glasbuise waar dit verhit word deur
                    sonenergie.
                   Die verhitte water gaan in die geiser in deur 'n geslote koperpyp
                    netwerk en hardloop deur die geiser.
                   Die warmwater in die koperpype verhit die koue water in die
                    Geyser.
                   Die koue water vloei afwaarts in die solarbuise waar dit weer verhit
                    word.                                                    (Enige 3)

              Alternatiewe geisersisteem.

                   Die son verhit die vloeistof in die glasbuise.
                   Dit verhit die element in die geiser.
                   Die koperelement verhit die water.                                         (3)

      3.1.3   Die toestel wat aan bron A gekoppel moet word om die stroom vanaf
              gelykstroom na wisselstroom te verander.

              Omsetter/Inverter                                                                (1)

      3.1.4   Identifiseer energiebron C.

              Gekonsentreerde solar/ Son toring/ Son Stelsel                  (Enige 1)        (1)

3.2   TWEE nadele van windturbinelemme wat te vinnig draai.

         Die lemme kan beskadig word.
         Die rotor ondergaan te veel spanning.
         Die struktuur kan inmekaar tuimel.
         Geraasbesoedeling.
         Voëls deur lemme getref.                                          (Enige 2)          (2)

3.3   DRIE geotermiese uitdagings wat kan voorkom tydens die navorsing vir 'n
      geotermiese kragstasie.

         Is die rots sag genoeg om deur te boor? 
         Is daar genoeg ondergrondse hitte? 
         Sal die hittebron lank genoeg hou? 
         Is die omgewing geskik vir 'n kragstasie? 
         Vulkaniese aktiwiteite.
         Toeganklikheid.
         Moeilik om op te spoor.                                             (Enige 3)        (3)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                                  7                                DBE/November 2022
                                           NSS – Nasienriglyne

3.4 3.4.1     'n Alternatiewe wedrenbrandstof wat saam met petrol gebruik kan
              word.

              Metanol                                                                                      (1)

      3.4.2   DRIE materiale waarmee die alternatiewe brandstof (Metanol)
              vervaardig kan word.

                   Houtagtige plantmateriaal
                   Metaangas in stortingsterreine
                   Steenkool
                   Natuurlike gas
                   Fermentering van afval =produkte soos riool en mis                   (Enige 3)         (3)

3.5   3.5.1 DRIE nadele wat geassosieer word met 'n hidroëlektriese kragstasie.

                   Beperkte beskikbare bronne
                   Hoë aanvangskoste
                   Koolstofvrylating
                   Vloedmoontlikhede
                   Ontvanklikheid vir aardbewings/skuddings
                   Benadeel marine-lewe.
                   Hoë koste                        .......................................(Enige 3)      (3)

      3.5.2 TWEE redes hoekom hidroëlektriese kragstasies in Suid-Afrika
            beperk is.

                   Waterskaarste
                   Onvoldoende watervloei
                   Nie-standhoudende riviere
                   Onreelmatige gradiënt                                                 (Enige 2)        (2)
                                                                                                            [20]

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                           8                           DBE/November 2022
                                    NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: VAARDIGHEDE EN KONSTRUKSIEPROSESSE

4.1    4.1.1   Onderdele A en B.

               A – Aardklamp./ Klamp
               B – Sweisspuitstuk/ Sweisgeweer                                                  (2)

       4.1.2   Die apparaat wat gekoppel kan word om aluminium te sweis.

               Stoot Trek Sweisspuitstuk                                                        (1)

       4.1.3   TWEE gasse wat tydens MIG-sweising gebruik kan word.

                    Argon
                    Helium
                    Mengsel van Co2 en Argon                                 (Enige 2)         (2)

       4.1.4   DRIE verskillende metale wat               suksesvol   met    die    MIG-
               sweismasjien gesweis kan word.

               Vlekvrye staal
               Aluminium
               Sagtestaal
               Gietyster                                                     (Enige 1)          (3)

4.2    4.2.1   Die materiaal wat gebruik word vir onderdeel A.

                    Tungsten
                    Koper met Hafnium
                    Zirkonium                                                (Enige 1)         (1)

       4.2.2   Beskrywing van die plasmasnyproses.

               Die proses gebruik 'n Tungsten-elektrodeen hoë druk plasma (dit is
               saamgeperste lug) om 'n elektriese stroom te genereer en tussen 'n
               koperspuitstuk en werkstuk te dra.
               Die elektriese boog veroorsaak die sny, maar die saamgeperste lug
               help om die sny skoon te hou deur die gesmelte metaal weg te blaas.
                                                                          (Enige 3)              (3)

4.3    TWEE soorte metaal wat gesny kan word met oksiasetileen.

          Sagtestaal
          Gietyster
          Vlekvrye staal
          Enige tipe ysterhoudende metaal                                    (Enige 2)         (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                             9                         DBE/November 2022
                                      NSS – Nasienriglyne

4.4    Beskrywing van die doodmaakproses van die oksiasetileenvlam en die
       luglaat van die sisteem.

          Draai die asetileenklep op die branderhandstuk toe. Dit sal die vlam
           doodmaak.
          Draai nou die suurstofklep op die handstuk toe.
          Draai die twee silinderkleppe kloksgewys toe op die gasbottels.
          Draai nou die twee kleppe op die handvatsel oop om die gas uit te laat.
          Draai nou die suurstof en asetileen reguleerder stelknoppe antikloksgewys
           tot hulle los is.
          Maak al twee kleppe op die handvatsel toe.
          Plaas die handstuk, brander, silinders en pype op hul stoorplek.
                                                                             (Enige 5)         (5)

4.5    4.5.1   Beskrywing van die vertikale op boogsweisproses.

                    'n Spesiale elektrode word vir vertikale op boogsweising gebruik.
                     Die gesmelte metaal stol vinniger.
                    Die Ampère word verlaag in vergelyking met normale bohandse
                     verstelling.
                    Die punt van die elektrode moet opwaarts wys, sodat die elektrode
                     'n 30° hoek vorm met die horisontale as.
                    Die boog moet kort gehou word en die spoed moet net voldoende
                     wees om te keer dat die gesmelte metaal nie afloop nie.
                    Tydens vertikale sweising moet baie min sywaartse beweging uit
                     gevoer word.                                                             (5)

       4.5.2   Teken DRIE verskillende soorte sweislopies wat gebruik word vir
               vertikale sweising.

                                                             (Enige 3 tekeninge)            (3)

4.6    4.6.1   Bereken die volume beton wat benodig word.
               Formule: Volume = Lengte x breedte x hoogte

               2 500 mm x 1 200 mm x 250 mm = 750 000 000mm³

                                                   OF

               2,5 m x 1,2 m x 0,25 m = 0,750m³                                             (3)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                       10                     DBE/November 2022
                                 NSS – Nasienriglyne

       4.6.2   Ontwerp en skets 'n afdak om die kragopwekker te beskerm teen
               die weerstoestande. Dui ten minste TWEE afmetings aan.

                          Dak en konstruksie         (2)
                          Hoekpale                    (1)
                          Mates                       (1)
                          Netheid                     (1)

                                                                                      (5)
                                                                                      [35]

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                            11                   DBE/November 2022
                                      NSS – Nasienriglyne

 VRAAG 5: GEREEDSKAP, IMPLEMENTE EN TOERUSTING

 5.1    5.1.1   TWEE maatreëls wat die boer kan tref om te verseker dat die
                mielies betyds geoes word.

                    Maak gebruik van kontrakteurs.
                    Werk langer ure.
                    Oes totdat reën begin. 
                    Maak gebruik van groter stropers.               (Enige 2)          (2)

        5.1.2   'n Alternatiewe metode wat gebruik kan word, behalwe die stroper.
                Regverdig jou antwoord.

                Handplukmetode/ Sleepstroper

                Regverdiging:

                    Jy kan bly oes as dit reën.
                    Die stroper sal vassit in die modder.           (Enige 1)          (2)

 5.2    5.2.1   DRIE faktore wat in gedagte gehou moet word met die aankoop van
                'n nuwe baler.

                    Prys
                    Plaaslike beskikbaarheid van onderhoud
                    Parte plaaslik beskikbaar
                    Dryfkrag nodig vir gebruik
                    Soort baler
                    Eenvoud van werking                               (Enige 3)        (3)

        5.2.2   DRIE punte om in gedagte te hou voordat jy 'n tweedehandse baler
                aankoop.

                    Betroubaarheid van die verkoper
                    Prys
                    Trekkrag van trekker
                    Bindingstipe
                    Beskikbaarheid van onderdele
                    Is dit 'n model wat homself al bewys het
                    Waarborg van die handelaar of verkoper
                    Algemene slytasie
                    Toets voor gebruik                              (Enige 3)          (3)

 5.3    5.3.1   Die baal wat die minste spasie benodig.

                A                                                                       (1)

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                            12                        DBE/November 2022
                                      NSS – Nasienriglyne

        5.3.2   Regverdiging van antwoord verskaf in VRAAG 5.3.1.

                         Meer bale sal op die vragmotor pas.
                         Bale is kompak
                         Geen spasies tussen die bale.
                         Bale is reghoekig.                                  (Enige 1)      (1)

        5.3.3   Die een wat toegedraai kan word.

                A of B                                                                       (1)

        5.3.4   'n Rede hoekom baalproses B kan voortgaan totdat dit begin reën.

                Water loop vanaf die ronde baal. Hy kan buite gestoor word.                  (1)

        5.3.5   VYF rondebaler veiligheidswenke aan jong opkomende boere.

                    Bestudeer die operateur se handleiding.
                    Voldoende opleiding moet geskied.
                    Maak seker alle veiligheidskerms is in posisie.
                    Wees versigtig met terugstoot. Baler is groot en belemmer uitsig.
                    Vermy skerp draaie.
                    Maak seker niemand is naby die agterste hek wanneer dit opgelig of
                     laat sak word nie.
                    Hou almal weg van die agterkant van die baler as aflaai.
                    Ronde bale kan rol na aflaai indien teen ŉ helling.
                    Voordat enige diens, skoonmaak of verstellings diskonnekteer
                     die PTO.
                    Sluit die hek voordat onder dit gewerk word. Gebruik
                     veiligheidsmeganisme van die baler.
                    Hou die PTO behoorlik afgeskerm.
                    Moet nooit passasiers op die baler tydens werk of vervoer toelaat
                     nie.
                    Wees ekstra versigtig as op ongelyke en skuins terrein gewerk
                     word.
                    Verhoog die opraper as oor walle en obstruksies beweeg.
                                                                              (Enige 5)       (5)

 5.4    5.4.1   Die soort band wat die beste op die katrol sal pas en EEN rede vir
                jou keuse.

                V- band
                            EN
                    Sal nie maklik afgly nie.
                    Trek stywer om die katrol.
                    Geen smeermiddel nodig nie.
                    Hou langer.                                               (Enige 1)     (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                            13                            DBE/November 2022
                                      NSS – Nasienriglyne

        5.4.2   Verandering van die rigting waarin katrol A roteer.

                Deur die bande te kruis.
                Swaai die motor om.
                Indien ‘n 3-fase motor, ruil die bedrading.                      (Enige 1)       (1)
 5.5    5.5.1   Die verskillende soorte ratte, A en B.

                A – Reguit tandrat.
                B – Heliese tandrat.                                                             (2)

        5.5.2   Berekening van die ratverhouding van ratstelsel.

                Dryfrat ÷ Gedrewe rat
                = 128 ÷ 16
                = 8 : 1                                                                         (3)

        5.5.3   EEN voordeel en EEN nadeel van elk van die ratstelsels.

                      RAT            VOORDEEL                          NADEEL
                     Reguit    Maklik om te                 Raserig.
                     tandrat   vervaardig.                 Kan nie in gesinkroniseerde
                               Goedkoper om te              ratkas gebruik.
                               vervaardig. (Enige 1)       Koppe moeilik.
                                                            Onderhewig aan slytasie.
                                                                                 (Enige 1)
                     Heliese   Hou langer.                 Onderhewig aan sywaartse
                     tandrat   Skakel maklik in             drukking.
                               mekaar.                     Duurder om te vervaardig.
                               Minder slytasie.                                 (Enige 1)
                               Meer
                               kontakpunte.(Enige 1)                                             (4)

        5.5.4   Die ratkombinasies wat spoed vermeerder.

                A                                                                               (2)

 5.6    5.6.1   Soorte silinders.

                A – Dubbelwerkende silinder.
                B – Enkelwerkende silinder.                                                      (2)

        5.6.2   Die beste gemonteerde silinder op 'n voorlaaigraaf.

                A – Dubbelwerkende silinder.                                                     (1)

        5.6.3   Verduideliking ter ondersteuning van antwoord in VRAAG 5.6.2

                Dit maak dit moontlik vir die operateur om die hefboom in 'n af en op
                drukkrag posisie te plaas.                                                       (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                              14                      DBE/November 2022
                                        NSS – Nasienriglyne

        5.6.4   TWEE redes om die gebruik van transmissie-olie in die trekker se
                hidrouliese stelsel te regverdig.

                    Niesaampersbaar.
                    Goeie smerings eienskappe.
                    Nievlugtig.
                    Redelik goedkoop.                                        (Enige 2)        (2)

                                                                                                [40]

 VRAAG 6: WATERBESTUUR

 6.1    Besproeiingskomponente en hulle funksie.

        6.1.1   Besproeiings tydreëling/ Besproeiings reguleerder/kontroleerder.               (1)

        6.1.2   Dit beheer die vloei van die water deur dit aan en af te skakel/
                Waterskedulering.                                                              (1)

        6.1.3   Elektroniese klep/Solenoïde klep/Besproeiings klep.                            (1)

        6.1.4   Die besproeiingsklep beheer die eenrigting vloei van die water in die
                stelsel.                                                                       (1)

        6.1.5   Sproeier/ klapspuit.                                                           (1)

        6.1.6   Die sproeier plaas water op die land soos reëndruppels.                        (1)

 6.2    6.2.1   TWEE redes vir die berekening van die vloeitempo van die pomp.

                    Vir die kalibrering van die sproeiers.
                    Vir die effektiewe skedulering van die besproeiing.
                    Om die oor/ onder gebruik van die waterbron te voorkom.
                                                                          (Enige 2)             (2)

        6.2.2   Berekening van die vloeitempo.

                Vloeitempo = Inhoud ÷ Tyd
                           = 10 000 ÷ 8
                           = 1 250 ℓ / min.                                                   (3)

 6.3    Soort apparaat geskik om posisie te stuur.

           GPS
           Selfoon/ Tablet/ Slimhorlosie                                                      (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                            15                            DBE/November 2022
                                      NSS – Nasienriglyne

 6.4    6.4.1   Die besproeiingstelsel wat die beste geskik is vir lande teen 'n steil
                helling met motivering.

                    B

                          EN

                    Voorkom afloopwater.
                    Spilpunte   word     hoofsaaklik        op    gelyk      oppervlaktes
                     gebruik.Veroorsaak      nie           gronderosie        nie.              (3)
                     (Enige 2)

        6.4.2   Redes vir die keuse van besproeiingstelsel A.

                 Nie nodig om stelsel te verwyder nie.
                 Kan met implemente op land werk.
                 Diere kan nie die stelsel beskadig nie.
                 Minder tyd en arbeid nodig.
                 VTT.                                                        (Enige 2)          (2)
 6.5    6.5.1   Ontwerpers fout van die septiese tenk.

                Die uitlaat is hoër as die inlaat. 
                Geen afskortingsmuur.
                Terugvloei van afvalwater.                                       (Enige 2)       (2)

        6.5.2   Die belangrikheid van installering van 'n mangat in 'n septiese
                tenk.

                    Algemene onderhoud
                    Verwydering van vaste stowwe
                    Inspeksie
                    Byvoeging van bakterieë
                    Skoonmaak van verstopte in- en uitlaat                     (Enige 4)        (4)

        6.5.3   Geskikte dreineringstelsel om aan die septiese tenk se uitlaat te
                koppel.

                Franse drein/ Klipdrein/ Dreineringsveld                         (Enige 1)       (1)

 6.6    Die hoofoorsake van blokkasies in 'n dorp se dreineringstelsel.

           Die afspoel van nie-oplosbare produkte
           Gebrek aan onderhoud
           Mangatdeksels wat verwyder is
           Wortelobstruksies 
           Te veel mense wat stelsel gebruik.                                   (Enige 1)       (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Landboutegnologie                          16                          DBE/November 2022
                                    NSS – Nasienriglyne

 6.7    6.7.1   Die soort filter om aan 'n waterversagter te koppel.

                A                                                                         (1)

        6.7.2   Die filter wat op 'n mikrobesproeiingstelsel geïnstalleer word.

                F                                                                         (1)

        6.7.3   EEN voorbeeld waar die filter vertoon in C, gebruik sal word.

                Mikrobesproeiing
                Swembad                                                    (Enige 1)      (1)

        6.7.4   Korrekte stelling

                Filtrasie vind altyd vanaf die buitekant na die binnekant van die
                filter plaas.                                                              (2)
                                                                                           [30]
                                                             TOTAAL AFDELING B:            160
                                                                 GROOTTOTAAL:              200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Agricultural Technology Nov 2022 MG Final](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-nov-2022-mg-final/2963d23d-2657-4839-bed7-da61fa157261) — Agricultural Technology · Memo · 2023
- [Agricultural Technology Nov 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-nov-2023-afr/c3b8b589-9e64-4570-b82b-604d612b5c5d) — Agricultural Technology · QP · 2023 · Afr
- [Agricultural Technology Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-nov-2023-eng/86f6afe6-d48c-4deb-850f-b5ecd800d688) — Agricultural Technology · QP · 2023 · Eng
- [Agricultural Technology May-June 2023 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-may-june-2023-mg-afr/49b9303d-33e4-4f5e-adbe-90dbadf7c5b7) — Agricultural Technology · Memo · 2023 · Afr
- [Agricultural Technology May-June 2023 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-may-june-2023-mg-eng/db10383d-7cc4-41f6-9140-68d351a16776) — Agricultural Technology · Memo · 2023 · Eng
- [Agricultural Technology Nov 2021 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-nov-2021-mg-eng/e95c9d3e-42d8-4b28-93e1-74c3dbc81895) — Agricultural Technology · Memo · 2021 · Eng

## More from Grade 12 Agricultural Technology

- [Gr 12 Agric Tech ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-tech-atp-2023-24/9d982b07-0af2-4c43-8efe-886b4631bf17) — ATP
- [Agricultural Technology May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-may-june-2025-eng/277bcb3f-14d3-4d58-9b23-d192269c80e2) — QP · 2025 · Eng
- [Agricultural Technology Nov 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-agricultural-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/d47614f1-1c99-4acc-87f4-eefd7c63d61e) — QP · 2025 · Eng
- [Agricultural Technology Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-agricultural-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/f45f941f-dd15-410f-97ae-f0ce8a673078) — QP · 2025 · Afr
- [Agricultural Technology Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-nov-2024-afr/f4723cfb-5760-424c-a00a-2c0e3b5e5dbb) — QP · 2024 · Afr
- [Agricultural Technology Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-nov-2024-eng/f63c1a66-fac4-4a77-acdc-6e16d5d7293f) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
