# Agricultural Technology Grade 12 November 2024 NSC Memo

> Grade 12 Agricultural Technology memorandum from the November 2024 NSC (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-nov-2024-mg-afr/fce88f27-4539-47d4-b4b5-d7ddad4cd2a6
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Agricultural Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: November 2024 NSC
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-technology) › [Agricultural Technology Grade 12 November 2024 NSC Memo](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-nov-2024-mg-afr/fce88f27-4539-47d4-b4b5-d7ddad4cd2a6)

## About this document

Agricultural Technology · Grade 12 · November 2024 NSC · 2024. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                            SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                             LANDBOUTEGNOLOGIE

                                 NOVEMBER 2024

                                  NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 15 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Landboutegnologie                            2                   DBE/November 2024
                                     NSS – Nasienriglyne

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      1.1.1       B✓✓

         1.1.2       D✓✓

         1.1.3       B✓✓

         1.1.4       C✓✓

         1.1.5       C✓✓

         1.1.6       B✓✓

         1.1.7       A✓✓

         1.1.8       B✓✓

         1.1.9       D✓✓

         1.1.10      B✓✓                                                 (10 x 2)       (20)

1.2      1.2.1       heliese✓✓

         1.2.2       Geotermies✓✓

         1.2.3       as✓✓

         1.2.4       parallel✓✓

         1.2.5       kortste / naaste / maklikste✓✓                       (5 x 2)       (10)

1.3      1.3.1       E✓✓

         1.3.2       G✓✓

         1.3.3       C✓✓

         1.3.4       H✓✓

         1.3.5       A✓✓                                                  (5 x 2)       (10)

                                                           TOTAAL AFDELING A:           40

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 3

Landboutegnologie                             3                       DBE/November 2024
                                      NSS – Nasienriglyne

AFDELING B

VRAAG 2: MATERIAAL EN STRUKTURE

2.1      Pas die elemente by die spesifieke invloed wat dit op vlekvrye staal het.

         2.1.1       E✓                                                                     (1)

         2.1.2       D✓                                                                     (1)

         2.1.3       A✓                                                                     (1)

2.2      Die lys met woorde hieronder voorsien.

         2.2.1       Koper.✓                                                                (1)

         2.2.2       Sag.✓                                                                  (1)

         2.2.3       Brons.✓                                                                (1)

         2.2.4       Hamer.✓                                                                (1)

         2.2.5       Silver wit metaal.✓                                                    (1)

         2.2.6       Oppervlak bedekking vir geblikte kos.✓                                 (1)

2.3      TWEE belangrike faktore wat in ag geneem moet word wanneer 'n
         kleefmiddel vir 'n spesifieke taak gekies word.

         •    Die tipe materiaal wat gelas moet word.✓
         •    Die omstandighede waaronder die kleefmiddel gebruik sal word.✓                (2)

2.4      2.4.1       'n Rede hoekom veselglas gebruik word om 'n beskadigde
                     bootromp te herstel.

                     •    Maklik herstelbaar.✓
                     •    Liggewig.✓
                     •    Maklik om te kleur.✓                             (Enige 1)        (1)

         2.4.2       DRIE persoonlike beskermende toerusting wat gebruik moet word
                     wanneer daar met veselglas gewerk word.

                     •    Veiligheidshandskoene.✓
                     •    Veiligheidsbril.✓
                     •    Resperatoriese masker.✓
                     •    Oorpak.✓                                         (Enige 3)        (3)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 4

Landboutegnologie                              4                          DBE/November 2024
                                       NSS – Nasienriglyne

         2.4.3       'n Skoonmaakmiddel wat gebruik kan word om hars en katalisator
                     van jou vel te verwyder wanneer jy met veselglas werk.

                     •   Vloeibare verdunningsmiddel.✓
                     •   Asetoon.✓
                     •   Verdunnings middel.✓
                     •   Wit asyn.✓
                     •   alkohol. ✓ (rubbing alcohol)
                     •   Petrol.✓                                                               (1)
                     •   Seep en water.✓                                       (Enige 1)

2.5      EEN gebruik van Vesconite vanaf die lys hieronder vir elk van die
         toepassings.

         2.5.1       Opligarmbus✓                                                               (1)

         2.5.2       Metaal teen metaal laer bus. ✓                                             (1)

         2.5.3       Sluitpen-bus. ✓                                                            (1)

         2.5.4       Spilpunt-bus. ✓                                                            (1)

2.6      2.6.1       Die tipe elektiese heining in prent A en prent B getoon.

                     •   Prent A- Tydelik.✓
                     •   Prent B- Permanent.✓                                                   (2)

         2.6.2       EEN voordeel van elektriese heining A.

                     Dit is verskuifbaar/kan in 'n ander area opgestel word./ goedkoper /       (1)
                     maklik op te instaleer✓

         2.6.3       Verduideliking waarom doringdraad en lemmetjiesdraad nooit
                     gebruik mag word vir die oprigting van 'n elektriese heining
                     nie.

                     'n Persoon of 'n dier wat aan die heining in kontak kom kan daarin
                     verstrengel raak✓ en kan nie maklik bevry word nie./kan beseer             (2)
                     word✓

2.7      Voltooi die tabel hieronder.

         2.7.1       1000 en laer.✓                                                             (1)

         2.7.2       4m.✓                                                                       (1)

         2.7.3       33 000 en meer.✓                                                           (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Landboutegnologie                         5                        DBE/November 2024
                                  NSS – Nasienriglyne

2.8      Ontwerp van 'n waarskuwingsteken wat op elektriese heinings
         aangebring moet word om mense teen onmiddellike gevaar te waarsku.

         •    Die waarskuwingsteken moet ten minste 100mm✓ x 200mm✓ groot
              wees.
         •    Die agtergrondkleur aan albei kante moet geel wees.✓
         •    Die inskripsie moet swart wees en moet 'WEES VERSIGTIG –
              ELEKTRIESE HEINING' wees.✓
         •    Korrekte skets van die piktogram.✓                                          (5)

2.9      'n Energiewekker aardsisteem moet ten minste 5 meter weg van die hoof
         kragbron wees.

         Nee✓, ten minste 10 meter, om die inmenging van die elektriese draad✓ te
         minimaliseer.                                                                    (2)
                                                                                          [35]

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 6

Landboutegnologie                            6                           DBE/November 2024
                                     NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3: ENERGIE

3.1      VIER verskillende hernubare alternatiewe energiebronne wat op 'n plaas
         gebruik kan word om voorsienning vir beurtkrag te maak.

         •   Wind.✓
         •   Solar.✓
         •   Bio enegie.✓
         •   Hidro.✓                                                                           (4)

3.2      3.2.1       'n Toestel wat op die windturbine gebruik word om die
                     windturbine in die rigting van die wind te rig.

                     Fin/Stert van die anemometer./ lidar✓                                     (1)

         3.2.2       DRIE belangrike vereistes om te oorweeg voor 'n wind turbine
                     gekies word om elektrisiteit op 'n plaas op te wek.

                     •   Voldoende beskikbaarheid van wind. ✓
                     •   Oorweging van die omliggende omgewing van die plasings
                         oprigtings posisie.✓
                     •   Oorhoofse koste, insuitend installasie.✓
                     •   Om effektief en volhoubaar te wees.✓
                     •   Windspoed wat jou huis bereik vanuit oop velde en spasies
                         mag sterker wees as die in dorpe en stede.
                     •   Oorweeg die manier hoe die land rondom jou lê deur te kyk na
                         groot heuwels en berge.✓
                     •   Deeglike navorsing oor verskillende tipes turbines.✓
                     •   Huur van professionele persoon om 'n opname te doen van die
                         area, om vas te stel of 'n wind turbine ekonomies volhoubaar
                         in jou omliggende omgewing sal wees✓                 (Enige 3)        (3)

         3.2.3       TWEE faktore wat wind turbine probleme kan veroorsaak.

                     •   Lemme draai te vinnig. ✓
                     •   Te kort aan periodiese onderhoud of diens.✓
                     •   Voëls wat daarin vas vlieg.✓
                     •   Vandalisme/diefstal.✓
                     •   Ouderdom van die turbine.✓
                     •   Metaal verswakking.✓                                                  (2)
                     •   weerlig✓
                     •   Elektriese probleem/fout✓
                     •   Smeering✓                                            (Enige 2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Landboutegnologie                              7                          DBE/November 2024
                                       NSS – Nasienriglyne

3.3      TWEE voordele en TWEE nadele van sonenergie.

                           VOORDELE                                NADELE
            •    Eindeloos.✓                          • Beperk deur gure klimaat/
            •    Algeheel skoon.✓                       weersomstandighede en hoë
            •    Omgewingsvriendelik.✓                  vlakke van lugbesoedeling.✓
            •    Uiters verskuifbaar.✓                • Nie beskibaar gedurende die
            •    Genereer meer energie vir 'n           nag.✓
                 enkel gesin se behoeftes.✓           • Produseer lae vlakke van
            •    Ekstra energie kan in die netwerk      energie teen lae
                 ingevoer word.✓                        stroomspanning en stroom.✓
            •    Geen beurtkrag✓          (Enige 2)   • Hoë koste.✓                             (4)
                                                      • Batterye loop leeg✓ (Enige 2)

3.4      3.4.1        'n Brandstof waarin metanol maklik omgeskakel kan word.

                      Waterstof.✓
                                                                                                (1)

         3.4.2        TWEE natuurlike bronne wat op die plaas beskikbaar is wat
                      gebruik kan word om metanol te vervaardig.

                      •   Houtagtige plantvesel.✓
                      •   Riool.✓
                      •   Gerfermenteerde afval.✓
                      •   Metaangas van vullishope.✓                                            (2)
                      •   Plant en dier afval ✓                                (Enige 2)

3.5      Die vervaardigingsproses van biodiesel.

         Biodiesel word vervaardig uit plant olies✓ soos soja, kanola, sonneblomsaad,
         alge of diervette✓, en behels die basis-gekataliseerde trans-esterifikasie✓            (3)
         van vetsure met metanol of etanol✓ om die ooreenstemmende methyl esters                [20]
         of ethyl esters te gee✓. (Enige 3)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Landboutegnologie                            8                          DBE/November 2024
                                     NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: VAARDIGHEDE EN KONSTRUKSIEPROSESSE
4.1      4.1.1       Betekenis van MIG.
                     •    M- Metaal✓
                     •    I- Inert/Ingevoegde/Onaktiewe✓
                     •    G- Gas✓                                                             (3)
         4.1.2       Die onderdele van die MIG sweismasjien soos getoon A–D.
                     A.   Sweisdraad.✓/ gas silinder
                     B.   Draadvoerspoed/stroom stelknop.✓
                     C.   Sweisgeweer.✓
                     D.   Aardklamp.✓                                                         (4)
         4.1.3       Die rol wat gas in die MIG sweisproses speel.
                     Die inert gas, wat nie vlambaar✓ is nie, word na die sweislas
                     gevoer om die sweislopie teen suurstof✓ af te skerm.                     (2)
         4.1.4       Die doel van puntsweiswerk.
                     Om te voorkom dat twee stukke metaal van mekaar weg beweeg✓
                     deur 'n puntsweislas aan die teenoorgestelde punte van die metaal
                     te maak voordat sweiswerk begin. ✓ / druk toepas sonder n vuller         (2)
                     metaal om die staal te heg deur elektriese stroom
4.2      Die effek wat gravitasie het op die vertikale opwaartse boogsweisproses
         en TWEE metodes om dit te beheer.
         Gravitasie kan veroorsaak dat metaal drup of loop af. ✓
         EN
         • Hou die sweispoel klein. ✓
         • Die grootte van die elektrode speel 'n rol in penetrasie. ✓
         • Gebruik 'n vinnige vries elektrode. ✓
         • Die stroom moet korrek gestel word om te voorkom dat metaal drup. ✓
                                                                        (Enige 2)             (3)
4.3      Die sweisproses waar verslete onderdele van 'n padskraper se lem weer
         opgebou word met 'n slytbestande metaal.
         Hardvlakking. ✓                                                                      (1)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

Landboutegnologie                             9                           DBE/November 2024
                                      NSS – Nasienriglyne

4.4      Die voorbereidingsproses om 'n gebreekte gietyster onderdeel voor te
         berei voor die sweisproses begin.
         •    Maak seker alle roes, ghries en vuiligheid en/of enige middels wat die las
              kan verswak is verwyder voordat die hegtingsproses begin.✓
         •    Onthou om die oppervlak lagie van die metaal, waar die las gemaak sal
              word, te verwyder.✓
         •    Bedek die verdagte area met wit kryt. Vaseline in die kraak sal die kryt na
              grys van kleur verander of sal 'n nat lyn toon.✓
         •    Merk die lyn met 'n prik-pons en 'n hammer om te voorkom dat die lyn
              verdwyn wanneer 'n V-groef met 'n hoekslyper gesny word.✓
         •    Voorverhitting van die gietysteronderdeel sal voorkom dat nuwe krake
              vorm.✓                                                           (Enige 5)        (5)

4.5      TWEE tipes van wegslyting waaraan metale blootgestel word.
         •    Metaal teen metaal wrywing/friksie.✓
         •    Ernstige stampe of skokke van metaal teen klip.✓
         •    Afskawing/skraap plus skokke of stampe.✓
         •    Ernstige skraping/skawing.                                       (Enige 2)        (2)
4.6      Die effek van elk van die aksies wanneer daar met die oksi-asetileen
         snytoestel gesny word.
         4.6.1       Beweeg die snybrander te vinnig.
                     Die vlam sal nie deur die werkstuk penetreer nie aangesien die
                     metaal nie behoorlik gesmelt het nie.✓                                     (1)
         4.6.2       Beweeg die snybrander te stadig.
                     •   Die snit sal poreus wees. ✓
                     •   Die snit sal nie netjies lyk nie.✓                    (Enige 1)        (1)
4.7      4.7.1       TWEE faktore wat oorweeg moet word voordat 'n plasma-
                     snymasjien aangekoop word.
                     •   Kapasitiet van die masjien.✓
                     •   Beskikbaarheid en grootte van die kompressor.✓
                     •   Beskikbaarheid van die pyptoebehore.✓
                     •   Wateropvanger geïnstalleer op die kompressor.✓
                     •   Tipe materiaal wat gesny moet word.✓                                   (2)
                     •   Koste✓                                                (Enige 2)
         4.7.2       TWEE gasse wat gebruik kan word in die plasma-snyproses
                     om gesmelte metaal te verwyder.
                     •   Argon.✓
                     •   Stikstof.✓
                     •   Suurstof.✓
                     •   Gewone lug.✓                                                           (2)
                     •   Helium✓                                               (Enige 2)
         4.7.3       Die plasma snyproses.
                     Die proses behels die gebruik van 'n wolfram elektrode✓ en hoë
                     druk plasma✓ om 'n elektriese boog✓ tussen 'n koper mondstuk en
                     werkstuk✓ te genereer.                                                     (4)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Landboutegnologie                           10                           DBE/November 2024
                                     NSS – Nasienriglyne

         4.7.4       DRIE veiligheidsmaatreëls wat in gedagte gehou moet word
                     wanneer daar met die plasma-snymasjien gewerk word.
                     •   Vuurvaste handskoene en 'n gesigskerm moet te alle tye
                         gedra word.
                     •   Alle plasma snymasjiene is 'n potensiële brandgevaar omdat
                         hulle warm metaal en vonke blaas.✓
                     •   Vlambestande klere moet altyd gedra word.✓
                     •   Enige vlambare materiaal, moet 'n minimum van 10 meter weg
                         van die masjien af wees terwyl dit bedryf word.✓
                     •   Plasma    snymasjiene     bevat     'n    potensieel  dodelike
                         spanningsreserwe. Indien enige lewendige elektriese dele
                         aangeraak word, sal noodlottige skokke of ernstige
                         brandwonde voorkom.✓
                     •   Moenie in water staan en die masjien gebruik nie.✓                    (3)
                     •   Goeie ventilasie✓                                    (Enige 3)        [35]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 11

Landboutegnologie                           11                          DBE/November 2024
                                     NSS – Nasienriglyne

VRAAG 5: GEREEDSKAP, IMPLEMENTE EN TOERUSTING

5.1      5.1.1       Die tipe baal vorming sisteem wat gebruik word in hierdie tipe
                     baler.

                     Band tipe/Vermeer tipe.✓                                                 (1)

         5.1.2       Die baalvormingsproses in die baalkamer.

                     •   Dit het 'n baalvormmeganisme wat die hooi rolle styf in 'n
                         ronde baal oprol.✓
                     •   Baalkamer is aanvanklik klein maar vergroot soos die hooi in
                         die kamer gevoer word.✓
                     •   'n Spanningsisteem van katrolle, bande en kettings hou die
                         spanning van die baal konstant terwyl dit roteer.✓
                     •   Die baalkamer vergroot soos die baal groei.✓
                     •   As die baal groot genoeg is, word toue om die baal gebind en
                         die baal word dan vrygestel aan die agterkant van die baler.✓        (5)

         5.1.3       DRIE onderhoudstake wat uitgevoer moet word.

                     •   Smeer alle bewegende dele.✓
                     •   Verminder die spanning op alle kettings en belde.✓
                     •   Vervang alle geslete ratte en belde.✓
                     •   Verwyder oortollige baalmateriaal vanuit die baalkamer.✓
                     •   Gaan die banddruk na.✓
                     •   Inspekteer alle laers vir enige speling.✓
                     •   Vervang alle geslete onderdele.✓
                     •   Gaan alle elektroniese instrumente na.✓
                     •   Maak alle lemme skerp.✓
                     •   Inspekteer alle hidrouliese onderdele.✓
                     •   Gaan al die veiligheidskoppelaars na.✓              (Enige 3)        (3)

         5.1.4       TWEE voorsorgmaatreëls wat in gedagte gehou moet word
                     wanneer ronde bale teen 'n heuwel uitgelaat word.

                     •   Baie skuins heuwels kan vereis dat bale na 'n plat area
                         geneem word voordat dit uitgelaat word.✓
                     •   Oriënteer altyd die bale korrek voordat die baal uit die
                         baalkamer gelaat word.✓                                              (2)
                     •   Laat die baal regop staan✓
                     •   Maak seker niemand is agter die baler✓

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 12

Landboutegnologie                           12                           DBE/November 2024
                                     NSS – Nasienriglyne

5.2      Vergelyking van die wrywingskoppelaar met die hidrouliese koppelaar.

                             WRYWINGSKOPPELAAR HIDROULIESE
                                                 KOPPELAAR
          TOEPASSING         5.2.1 Ligtediens    5.2.3 Swaardiens
                             voertuie✓baaler     voertuie✓grondverskuiwings
          LADINGS            5.2.2 Minimum/ligte 5.2.4 Maksimum/Swaar
          KAPASITEIT         lading✓             lading✓                                       (4)

5.3      VIER onverantwoordelike menslike gedrag wat trekker-omslaan kan
         veroorsaak.

         •    Draai teen 'n hoë spoed.✓
         •    Afry van die skouer van paaie.✓
         •    Werk op 'n steil sloot, heuwel of donga.✓
         •    Dra van vragte te hoog op die voorlaaigraaf.✓
         •    Aankoppeling te hoog waar swaar vragte getrek word.✓
         •    Sleep vragte te vinnig teen afdraande.✓
         •    Gebruik die trekker sonder voldoende remme.✓
         •    Afgly vanaf laai opritte.✓                                      (Enige 4)        (4)

5.4      Die gevolge van die volgende installasie foute.

         5.4.1       Die gewig van die bewegende dele van 'n hamermeul is nie
                     eweredig oor die laers versprei nie.

                     Oortollige gewig op die een laer✓ sal veroorsaak dat die laer
                     onklaer raak en vasbrand.✓                                                (2)

         5.4.2       Die sikloon van die hamermeul hang nie gelyk nie.

                     • Die sikloonaksie van die sikloon sal nie behoorlik werk nie.✓
                     • Slytasie sal voorkom.✓                                                  (2)

5.5      Die tipe hidrouliese silinder wat in die stuurmeganisme van 'n trekker
         geïnstalleer word. Motivering.

         Dubbel aksie hidrouliese silinder.✓

         Die stuurmeganisme moet die wiele op die voorste as in twee verskillende
         rigtings kan beheer.✓                                                                 (2)

5.6      5.6.1       'n Toestel wat tussen onderdeel A en B geïnstalleer moet word
                     om dit as 'n eenheid te laat draai.

                     • Sluitpen.✓
                     • Tapse sluitmeganisme.✓
                     • Allen-skroefie.✓                                       (Enige 1)        (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 13

Landboutegnologie                           13                           DBE/November 2024
                                     NSS – Nasienriglyne

         5.6.2       Berekening van die spoed van die katrolstelsel indien katrol B
                     teen 'n spoed van 1200 r/min en katrol C teen 'n spoed van 600
                     r/min roteer.
                     Toon alle berekeninge.

                     Spoed verhouding:= Dryfkatrol✓
                                      Gedrewe katrol
                                       = 1200✓
                                          600
                                      = 1 : 2 / 2 :1 ✓✓                                         (4)

         5.6.3       DRIE nadele van v-bande.

                     •   V-bande is moeiliker om te installeer as plat bande.✓
                     •   V-bande word gewoonlik nie vervaardig in baie lang lengtes
                         nie.✓
                     •   Wanneer die katrol waaroor 'n V-belt loop tussen twee laers
                         gemonteer is, moet die een laer eers verwyder word voordat
                         die V-belt oor die katrol geplaas kan word.✓
                     •   V-bande is baie gevaarliker as plat bande.✓
                     •   V-bande kan nie gelas word nie.✓                      (Enige 3)        (3)

5.7      5.7.1       Identifikasie van die rat getoon as A en B.

                     A- Spiraal-/wurmrat.✓
                     B- Reguittandrat.✓                                                         (2)

         5.7.2       TWEE funksies van hierdie tipe ratsamestelling.

                     • Verander die rat se invalshoek.✓
                     • Verhoog wringkrag.✓
                     • Spoed reduksie.✓                                        (Enige 2)        (2)

         5.7.3       Die middel wat in die ratkas gebruik word om slytasie en
                     wrywing te verminder.

                     olie.✓                                                                     (1)

5.8      TWEE voordele van meganisasie.

         •    Verhoog produktiwiteit.✓
         •    Verhoogde kwaliteit.✓
         •    Help die boer om beter, vinniger, goedkoper en meer effektief te
              produseer.✓
         •    Beter opbrengs.✓                                      (Enige 2)                   (2)
                                                                                                [40]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 14

Landboutegnologie                            14                           DBE/November 2024
                                      NSS – Nasienriglyne

VRAAG 6: WATERBESTUUR
6.1      6.1.1       Die tipe besproeiingstelsel in prent A
                     Drupbesproeiing.✓                                                          (1)
         6.1.2       'n Tipe filterstelsel wat in 'n besproeiingstelsel gebruik kan
                     word om blokkasies in die sproeier spuitstukke te voorkom.
                     •   Sand filter.✓
                     •   Element filter.✓
                     •   Skerm filter.✓
                     •   Gruis filter.✓
                     •   Sentrifugale filter.✓
                     •   Skyf filter.✓                                         (Enige 1)        (1)
         6.1.3       DRIE redes hoekom 'n boer stelsel A sal verkies.
                     •   Lae water verbruik.✓
                     •   Water fokus op die wortels van die plant.✓
                     •   Kan in winderige omstandighede besproei.✓
                     •   Kan enige tipe landvorm besproei.✓
                     •   Kan teen skuinstes besproei.✓
                     •   Min elektriese gebruik ✓                              (Enige 3)        (3)
         6.1.4       Die funksie van die afvoerpype wat aan die gansnekke van die
                     spilpunt besproeiingstelsel gekoppel is.
                     Dit verlaag die sproeierkop om nader aan die gewas✓ te hang, dus
                     verlaag dit evaporasie verliese.✓                                          (2)
6.2      TWEE voordele van die besproeiingstydreëlaar                    wat    in    die
         besproeiingstelsel geïnstalleer is.
         •   Die besproeiingstydreëlaar word gestel om outomaties die intervalle aan
             en af te skakel om oor- en onderbesproeiing te voorkom.✓
         •   Die besproeiingstydreëlaar kan oor 'n afstand beheer word.✓                        (2)
6.3      Die ontwerp van 'n septiese tenk wat vir 'n huishouding se rioolstelsel
         gebruik word.
         •   Alhoewel die ontwerp van septiese tenks verskil bestaan almal basies uit
             'n waterdigte ondergrondse tenk met een of twee mangate of
             inspeksiegate, ('n paar sentimeter onder die grond begrawe) om toegang
             te bied vir skoonmaak en inspeksies.✓
         •   Afvalwater vanaf die huis vloei in die tenk deur die inlaatpyp naby die
             bokant. Dit vloei deur 'n opening na 'n uitvloeipyp aan die ander kant.✓
         •   Die pyp mag eindig in 'n groot T-aansluiting of 'n tipe muur wat keer dat
             die afvloeiwater direk van die een pyp na die ander deurvloei.✓
         •   Die inkomende afvalwater sal afwaarts geforseer word met min water wat
             spat en die vastestowwe sal toegelaat word om na benede te sak.✓
         •   Uitgaande afvloeiwater word van etlike sentimeter onder die bolaag van
             drywende afval (ghries, olie, skuim) getrek, sodat slegs vloeibare afval
             wat vloeibaar gemaak is deur bakteriese werking, wat plaasvind aan die
             onderkant van die septiese tenk.✓
         •   'n Mangat is aan die bokant van die septiese tenk geïnstalleer vir
             inspeksie en skoonmaak.✓                                           (Enige 5)       (5)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 15

Landboutegnologie                            15                       DBE/November 2024
                                      NSS – Nasienriglyne

6.4      Ontwerp van 'n verspreidingsveld wat gebruik word om die afvalwater
         uit die septiese tenk eweredig in die absorpsieveld te versprei.

                                                 Verspreidingsboks          ✓
                                                 Byskrifte                  ✓
                                                 Vloeirigting               ✓
                                                 Pypstelsel                 ✓
                                                 Afmetings                  ✓

                                                                                          (5)

6.5      Berekening van die vloeitempo van die water deur die stelsel.

         Vloeitempo= 10 000 liter
                     80 minute✓
         Vloeitempo= 125✓ ℓ/min✓                                                          (3)

6.6      6.6.1       TWEE verskillende stelsels wat gebruik kan word om die
                     motor in prent A getoon met die sentrifugale pomp in prent B
                     getoon te konnekteer.

                     •   V-beld.✓
                     •   'Flens' koppelstuk.✓                                             (2)

         6.6.2       VIER nadele van die besproeiingstelsel.

                     •   Blokkasies.✓
                     •   Roes maklik.✓
                     •   Veroorsaak verkalking in die grond.✓
                     •   Vereis gereelde spoeling van die stelsel.✓
                     •   Moeilik om foutiewe druppers op te spoor.✓        (Enige 4)      (4)

         6.6.3       TWEE water filtrasie metodes wat gebruik kan word om
                     besproeiingswater te filtreer.

                     •   Sandfilter.✓
                     •   Filament filter.✓                                                (2)
                                                                                          [30]

                                                               TOTAAL AFDELING B:         160
                                                                   GROOTTOTAAL:           200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Agricultural Technology Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-nov-2024-afr/f4723cfb-5760-424c-a00a-2c0e3b5e5dbb) — Agricultural Technology · QP · 2024 · Afr
- [Agricultural Technology Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-nov-2024-eng/f63c1a66-fac4-4a77-acdc-6e16d5d7293f) — Agricultural Technology · QP · 2024 · Eng
- [Agricultural Technology May-June 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-agricultural-technology-2024-nsc-june-exam-question-paper-afrikaans/af2f602c-92ed-4062-b93b-b2d4960e5b83) — Agricultural Technology · QP · 2024 · Afr
- [Agricultural Technology May-June 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-agricultural-technology-2024-nsc-june-exam-question-paper-english/85728b95-5774-4d6d-85dd-de20dc4ca39b) — Agricultural Technology · QP · 2024 · Eng
- [Agricultural Technology May-June 2023 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-may-june-2023-mg-afr/49b9303d-33e4-4f5e-adbe-90dbadf7c5b7) — Agricultural Technology · Memo · 2023 · Afr
- [Agricultural Technology May-June 2023 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-may-june-2023-mg-eng/db10383d-7cc4-41f6-9140-68d351a16776) — Agricultural Technology · Memo · 2023 · Eng

## More from Grade 12 Agricultural Technology

- [Gr 12 Agric Tech ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-tech-atp-2023-24/9d982b07-0af2-4c43-8efe-886b4631bf17) — ATP
- [Agricultural Technology May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-may-june-2025-eng/277bcb3f-14d3-4d58-9b23-d192269c80e2) — QP · 2025 · Eng
- [Agricultural Technology Nov 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-agricultural-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/d47614f1-1c99-4acc-87f4-eefd7c63d61e) — QP · 2025 · Eng
- [Agricultural Technology Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-agricultural-technology-2025-nsc-november-exam-question-paper/f45f941f-dd15-410f-97ae-f0ce8a673078) — QP · 2025 · Afr
- [Agricultural Technology May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-may-june-2023-eng/6e72892b-deb8-4820-8758-b91c5592448a) — QP · 2023 · Eng
- [Agricultural Technology May-June 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-technology-may-june-2023-afr/0a79565a-1cf4-4b59-bd47-7c7ae750b4f3) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
