# Agricultural Sciences Grade 12 P1 2014 Memo (Afr)

> Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2014 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agrs-p1-gr12-memo-sept2014-afr/29e48eef-2aee-4f90-a5e0-8399c22e1499
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2014
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 12 P1 2014 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agrs-p1-gr12-memo-sept2014-afr/29e48eef-2aee-4f90-a5e0-8399c22e1499)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2014. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                    NASIONALE
                SENIOR SERTIFIKAAT

                          GRAAD 12

                 SEPTEMBER 2014

         LANDBOUWETENSKAPPE V1
              MEMORANDUM

PUNTE:   150

               Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                            LANDBOUWETENSKAPPE V1               (SEPTEMBER 2014)

 AFDELING A

 VRAAG 1

 1.1 1.1.1      B √√
     1.1.2      A √√
     1.1.3      D √√
     1.1.4      C √√
     1.1.5      D √√
     1.1.6      B √√
     1.1.7      D √√
     1.1.8      B √√
     1.1.9      C √√
     1.1.10     C √√                                              (10 x 2)   (20)

 1.2 1.2.1      Slegs B √√
     1.2.2      Beide A en B √√
     1.2.3      Slegs A √√
     1.2.4      Slegs A √√
     1.2.5      Geen √√                                            (5 x 2)   (10)

 1.3 1.3.1      Kruipvoer √√
     1.3.2      Voeromsetverhouding √√
     1.3.3      Mikskeer √√
     1.3.4      Diep-nes stelsel √√
     1.3.5      Terapeutiese kloning √√                            (5 x 2)   (10)

 1.4 1.4.1      Voervloeiprogram/Voervloeiprogram √
     1.4.2      Vlugsone √
     1.4.3      Progesteroon √
     1.4.4      Prostaat √
     1.4.5      Ovigenesis/oögenesis √                             (5 x 1)     (5)

                                                      TOTAAL AFDELING A:       45

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                    LANDBOUWETENSKAPPE V1                                           3

 AFDELING B

 VRAAG 2: DIEREVOEDING

 2.1 Spysverteringskanale van verskillende diere

       2.1.1       Letter wat dele verteenwoordig
                   (a)      B√                                                                      (1)
                   (b)      B√                                                                      (1)
                   (c)      E √ in dier 1 en C √ in dier 2                                          (2)

       2.1.2       Een aanpassing van deel B en deel D
                    Deel B het vingeragtige uitgroeisels bekend as papille wat as
                     verwarmingstaaf √ optree
                    Die teenwoordigheid van mikro-organismes wat verteer
                     voedsel √                                                (Enige 1)
                     en
                    Deel D het dik spiere √
                    Teenwoordigheid van klein klippe wat help maal √         (Enige 1)             (2)

 2.2 2.2.1         Verteerbaarheidskoëffisiënt van hooi
                                            2       g       1
                          DM inname =                           = 24 kg
                                                1

                                            240 kg – 24 g = 216 g √
                                            1   g       6
                          DM uitgeskel =                        = 8,4 kg
                                                1

                                        14 kg – 8,4 kg          = 5,6 g √
                                            D   inna e g – D         is    g
                          DC            =                                      1   √
                                                   D inna e g

                                            216 g – 6 g            21    g
                                        =               x 100 √ OF                      1     √
                                               216 g                216 g

                                        = 97, √             √                                       (6)

       2.2.2       Stadium waarop hooi gesny was
                   Die hooi afgesny op ŉ jong groeistadium √√                                       (1)

       2.2.3       Rede
                    97% van die voer √
                    is verteer en geabsorbeer √                                                    (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                    LANDBOUWETENSKAPPE V1                       (SEPTEMBER 2014)

      2.2.4    Voerkomponente in die tabel
               (a)  As √                                                                        (1)
               (b)  Eter uittreksel √                                                           (1)
               (c)  Ru-proteïen √                                                               (1)
               (d)  Stikstofvrye uittreksel √                                                   (1)

 2.3 Mineraalgebreke en siekte wat veroorsaak word

      2.3.1       A        Yster √                                                              (1)
                  B        Zink √                                                               (1)

      2.3.2       A        Anemie √                                                             (1)
                  B        Parakeratose √ / Keratienisasie (Keratinisation) √                   (1)

      2.3.3       Oorsaak van toestand in A
                  Varke is op sementvloer gehou sonder toegang tot grond √                      (1)

      2.3.4       Inheemse manier om toestand A te behandel
                  Plasing van rooi grondsooie op varke se betonvloer √                          (1)

 2.4 Metode van minerale-aanvullings

      2.4.1       Kafeteria-styl minerale voorsiening/vrye euse √                               (1)

      2.4.2       Inspuiting √                                                                  (1)

      2.4.3       Aanvulling van rantsoene √                                                    (1)

 2.5 Balansering van rantsoene

      Voer A (mielies): 8%                       20 √

                                        16% √

      Voer B (POC): 36%                          8√
      Meng 20 dele van Voer A met 8 dele van voer B of 20 : 8 √                                 (4)

 2.6 VOV-berekening
                           oerver rui
      VOV     =                              √
                      iggaa sge igstoena e
                       g
              =            √
                  1    g

              = 3, 3 √                                                                          (3)
                                                                                               [35]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                    LANDBOUWETENSKAPPE V1                                      5

 VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER

 3.1 Produksiestelsels

       3.1.1       Boer B √                                                                    (1)

       3.1.2        Braaikuikens is digbevolk √
                    Te veel hitte/dak-oriëntasie is in ŉ noordelike rigting √/staalhouer is
                     ŉ swak insuleerder √
                    Swak ventilasie √                                                         (3)

       3.1.3       (a)   Insulering √                                                          (1)
                   (b)   Ooste-westelike rigting √                                             (1)

 3.2 Boerderystelsels

       3.2.1       A      Kommersiële boerdery/intensiewe √
                   B      Bestaansboerdery/uitgebreide √                                       (2)

       3.2.2       Verskille tussen bestaansboerdery en kommersiële boerdery

                          Bestaansboerdery                  Kommersiële boerdery
                   Produseer net genoeg vir eie        Produseer om te verkoop √
                   gebruik √
                   Minder produksie √                  Hoë produksie √
                   Tradisionele melktegniek/melk       Moderne tegnologie gebruik/melk
                   met hande √                         met masjien √
                   Kleinskaalse produksie √            Grootskaalse produksie√
                   Plaaslike veeldoelige variëteite    Hoë prestasie kwaliteit variëteite
                   gebruik √                           gebruik √
                                                                              (Enige 3 x 2)    (6)

 3.3 Tegnieke om plaasdiere te hanteer

       3.3.1       Kruppel/Bene-bind √                                                         (1)

       3.3.2       Blokkering van visie/Versperring van sig √                                  (1)

       3.3.3       Immobilisering/Porstok √                                                    (1)

 3.4 Parasiete wat diere affekteer

       3.4.1       Interne parasiete/endoparasiete √                                           (1)

       3.4.2       Name van parasiete A, B en C
                   A    Lintwurm √                                                             (1)
                   B    Lewerslak √                                                            (1)
                   C    Rondewurm √                                                            (1)

       3.4.3       Parasiet wat TWEE gashere benodig
                   Lintwurm √
                   Lewerslak √                                                (Enige 1 x 1)    (1)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                             LANDBOUWETENSKAPPE V1                     (SEPTEMBER 2014)

      3.4.4    Omgewingstoestand wat besmetting van diere beïnvloed
               Nat toestande √                                                         (1)

      3.4.5    TWEE biologiese beheermaatreëls van inwendige parasiete
                Miskruiers kan mis van weivelde verwyder √
                Bekendstelling van natuurlike vyande √
                Mikro-swamme √                                (Enige 2 x 1)           (2)

 3.5 Plantgif

      3.5.1    TWEE giftige plante
                Stinkblaar/Doringappel √
                Giftige-tulp √
                Mielieswam √                                       (Enige 2 x 1)      (2)

      3.5.2    DRIE simptome van stinkblaargif
                Verlaagde voedinginname √
                Vertraagde groei √
                Verlaagde maagbeweeglikheid en sekretoriese aktiwiteit √
                Uiterste monddroogheid √
                Pupiluitsetting en spierbewing √                   (Enige 3 x 1)      (3)

      3.5.3    Kenmerke van stinkblaar
                  Slegte reuk √
                  Slegte smaak √
                  Doringagtige stekelrige vrugte √                 (Enige 1 x 1)      (1)

 3.6 VIER ekonomiese implikasies van dieresiektes
      Verlaagde produksie (melk, wol, vleis, eiers, ens.) √
      Verlaagde gehalte van karkasse, melk en vel. √
      Verlies aan inkomste. √
      Aborsie van dragtige diere. √
      Koste van die beheer, voorkoming en behandeling van diere is hoog. √
      Verbod op die uitvoer van diere en hul produkte. √         (Enige 4 x 1)        (4)
                                                                                      [35]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                    LANDBOUWETENSKAPPE V1                               7

 VRAAG 4: DIERE-REPRODUKSIE

 4.1    Letter en naam van gemerkte dele

        4.1.1      A√    Testis √                                                       (2)

        4.1.2      B√    Epididimis √                                                   (2)

        4.1.3      D√    Vas deferens √                                                 (2)

 4.2    Aangebore gebreke in ŉ bul

        4.2.1      TWEE aangebore gebreke in die deel gemerk A
                    Kriptochidisme (Cryptochidism) √
                    Hipoplasie √                                                       (2)

        4.2.2      Effek van aangebore defekte/gebreke

                   Kriptochidisme (Cryptochidism)
                        Testis bly aan die liggaamsholte √
                        Geen testis in die skrotum waar sperms van beweeg √
                   Hipoplasie
                        Testis is onderontwikkel √
                        Minder spermproduksie/lae spermtelling √                       (4)

 4.3    Kloning

        4.3.1      Reproduktiewe kloning √                                              (1)

        4.3.2      Rede
                   - Sodat die gekloonde lam identies aan die skenker-skaap
                     (skaap A) is. √
                                            OF
                   - Sodat die genetiese eienskappe van skaap B nie deel van die
                     gekloonde lam is nie.√                                             (2)

        4.3.3      ŉ Elektriese skok √ word gebruik om die twee selle by punt D saam
                   te voeg √                                                            (2)

        4.3.4      Skaap A √                                                            (1)

        4.3.5      Rede
                   - Omdat die skenker-skaap (A) se kern (draer van die genetiese
                     samestelling) saamgesmelt is met ŉ eiersel sonder die kern √
                   - dus slegs eiens ap van s aap A sal in die ge loonde la √
                     verteenwoordig word √                                              (2)

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                              LANDBOUWETENSKAPPE V1                    (SEPTEMBER 2014)

 4.4    Proses betrokke by ŉ melkkoei

        4.4.1   Melklatingproses/Melkuitlatingproses √                                (1)

        4.4.2   TWEE stimuli sigbaar in die illustrasie
                 Klan van ŉ el asjien √
                 Sien van ŉ kalf √
                 Gevoel van die uier se vel √                     (Enige 2 x 1)      (2)

        4.4.3   Oksitosien √                                                          (1)

 4.5    Moeilike bevalling

        4.5.1   Distosie √                                                            (1)

        4.5.2   TWEE faktore wat distosie veroorsaak
                 Foutiewe aanbieding, posisie en postuur √
                 Groot fetus wat nie deur geboortekanaal kan beweeg nie √
                 Torsie van die baarmoeder √
                 Misvormde fetus √                                (Enige 2 x 1)      (2)

 4.6    Melkproduksie van koei A en koei B

        4.6.1   Lyngrafiek op melkproduksie van koei A en koei B

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                 LANDBOUWETENSKAPPE V1                                      9

                   Nasien van grafiek met die volgende kontrolelys

                   Kriteria                                              Ja
                   1. Lyngrafiek                                          √
                   2. X-as gemerk                                         √
                   3. Y-as gemerk                                         √
                   4. Punte korrek geplot                                 √
                   5. Korrekte opskrif                                    √
                   6. Eenhede aangedui op y-as                            √ (Enige 5)      (5)

        4.6.2      Koei met mastitis
                   Koei A √                                                                (1)

        4.6.3      Rede
                   Skielike daling in melkproduksie by week 12 √                           (2)
                                                                                          [35]

                                                             TOTAAL AFDELING B:           105
                                                                 GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

## Related documents

- [AGRSC P1 GR12 QP ENG SEPT2014](https://www.hlayiso.com/library/agrsc-p1-gr12-qp-eng-sept2014/efb46740-1d9b-4a0c-ae0f-ae59e31ed7ff) — Agricultural Sciences · QP · 2014 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P1 MEMO GR12 SEPT 2023 English](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-memo-gr12-sept-2023-english/821e9dc9-1bb5-49a3-acb4-db55855c6be7) — Agricultural Sciences · Memo · 2023 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P1 GR12 MEMO SEPT2022 English](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-memo-sept2022-english/214d6ca2-e226-4c49-bd8c-1c2dedf12ed8) — Agricultural Sciences · Memo · 2022 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P1 GR12 MEMO SEPT2022 Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-memo-sept2022-sesotho/d8a618c1-5100-42d9-87cf-bc398ebaf1f6) — Agricultural Sciences · Memo · 2022 · Sesotho
- [AGRIC SCIENCES P1 MEMO GR12 SEPT 2021 English](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-memo-gr12-sept-2021-english/f682a161-62a4-4f40-8a91-d9fe76df0585) — Agricultural Sciences · Memo · 2021 · Eng
- [AGR SCIENCES P1 GR12 MEMO SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p1-gr12-memo-sept2020-afrikaans/87738a5d-7089-4dd9-a420-a2b9a5b62859) — Agricultural Sciences · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 12 Agricultural Sciences

- [Gr 12 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-sci-atp-2023-24/f8eca465-7b8e-42d7-afd8-c86963794db8) — ATP
- [Agricultural Sciences P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2025-eng/84db8f48-7d8c-432b-a67b-1f405c9b2431) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-qp-june-2024-afrikaans/48719f25-7bad-42d9-ac10-98ce8ff7d641) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/bef7725c-6e39-4ea2-a70e-eb20a0ec8a39) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 GR12 SEPT 2024 Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-sept-2024-sesotho/f17d9c4e-4a0e-4b55-8838-35f2b361f76a) — QP · 2024 · Sesotho
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2024-afrikaans/8e32cd2a-091a-453e-805b-a2206fd54cc0) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
