# Agricultural Sciences Grade 12 P1 2013 Memo (Afr)

> Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2013 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agrs-p1-memo-afr/bc3eb23c-e523-448d-bcc0-275b3ab4c02e
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2013
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 12 P1 2013 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agrs-p1-memo-afr/bc3eb23c-e523-448d-bcc0-275b3ab4c02e)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2013. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                  Province of the
                  EASTERN CAPE
                  EDUCATION

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 12

                      SEPTEMBER 2013

               LANDBOUWETENSKAPPE V1
                    MEMORANDUM

PUNTE:   150

                 Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                              LANDBOUWETENSKAPPE V1                            (SEPTEMBER 2013)

ANTWOORDBLAD:            LANDBOUWETENSKAPPE V1

AFDELING A

VRAAG 1.1                                     VRAAG 1.2

1.1.1     A       B        C          D

                                                                           BEIDE A en B
1.1.2     A       B        C          D

                                                       SLEGS A   SLEGS B
1.1.3     A       B        C          D                                                   Geen
1.1.4     A       B        C          D
1.1.5     A       B        C          D
1.1.6     A       B        C          D       1.2.1     A         B          C            D
1.1.7     A       B        C          D       1.2.2     A         B          C            D
1.1.8     A       B        C          D       1.2.3     A         B          C            D
1.1.9     A       B        C          D       1.2.4     A         B          C            D
1.1.10    A       B        C         D        1.2.5     A         B         C       D
                            (10 x 2) (20)                                  (5 x 2) (10)

VRAAG 1.3                                     VRAAG 1.4

1.3.1    Fallopiusbuis/Ampulla √√             1.4.1    Nie-aansteeklik √

1.3.2    Kommersiële boerdery √√              1.4.2    Freemartin/Queen √

1.3.3    Kwarantyndienste √√                  1.4.3    Kobalt √

1.3.4    Vitamien K √√                        1.4.4    Proteïen √

1.3.5    Mastitis √√                          1.4.5    5 °C √
                               (5 x 2) (10)                                  (5 x 1) (5)

                                                                                          45

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                   LANDBOUWETENSKAPPE V1                                     3

 AFDELING B

 VRAAG 2: DIERVOEDING

 2.1    2.1.1      Vark √                                                                        (1)

        2.1.2      Die dier het slegs een eenvoudige maag. √√
                   Die dier is monogastries. √√
                   Die dier het die deel met byskrif B. √√                      (Enige 1)        (2)

        2.1.3      A = Gal √
                   B = Maagsap √
                   C = Succus Intericus/Dundermsap √                                             (3)

        2.1.4      Die pH-waarde is altyd ŉ alkaliese medium. √                                  (1)

 2.2    2.2.1      Peristalsis/Peristaltiese beweging √                                          (1)

        2.2.2      Golf van spiersametrekking en verslapping √ van kringspiere van die
                   esofagus waardeur die voedselbolus afwaarts beweeg na die maag. √             (2)

        2.2.3      Retro-peristalsis/Vomering √                                                  (1)

 2.3    2.3.1      Karkasmeel √
                   Dit het die hoogste proteïeninhoud van 79,4%. √                               (2)

        2.3.2      Mieliemeel bevat baie koolhidrate √
                   wat ŉ bron van energie is sowel as maklik verteerbaar is √                    (2)

        2.3.3      Karkasmeel √
                   Grondboontjies – oliekoekmeel √                                               (2)

        2.3.4      Sappige ruvoer √                                                              (1)

        2.3.5       Herkouers is in staat om die herkoukie te kou/Herkou/sluk herkoukie
                     in en bring dit weer terug na die mond om verder fyn gemaak te
                     word. √√
                    Herkouers is in staat om sellulase deur fermentering in die
                     herkouermaag af te breek. √√
                    Daar is sekere bakterieë of mikro-organismes teenwoordig in die
                     retikulo-rumen wat die ensiem sellulase afskei wat sellulose
                     verteer. √√                                                 (Enige 1)       (2)

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                LANDBOUWETENSKAPPE V1                      (SEPTEMBER 2013)

2.4   2.4.1   Voginhoud van hooi = 20% van 30 kg = 6 kg √

              Voginhoud van mis = 40% van 14 kg = 5,6 kg√

                                     ë     ë
                       ë                             ë                        100
                                                                                  √
                                     ë                                         1
                  30       6         14        5,6       100
                            30       6                    1
                  15,6         100
                   24           1

                  65%√                                                       (Enige 4)         (4)

      2.4.2   Dunderm √                                                                        (1)

2.5   2.5.1   PEARSON-VIERKANTMETODE:
              VOER A = 24%                               (31 – 17) = 14 √

                                          17% √

              VOER B = 31%                            (24 – 17) = 7 √
              Die verhouding vir A en B is 14:7 of 2: 1 √√                                     (4)

      2.5.2   VOER B PERSENTASIE:
              14 + 7 = 21 √

              =        100 √

              = 33,3% √                                                      (Enige 2)         (2)

2.6   2.6.1   Biologiese waarde van voer:
              Dierproteïen bevat meer essensiële aminosure √ wat deur herkouers
              aangewend word om hulle eie proteïene op te bou en dit dan gebruik
              om te groei. √                                                                   (2)

      2.6.2   o   Herstel verslete weefsels √
              o   Sintetiseer aminosure √
              o   Sintetiseer hormone en ensieme √
              o   Laat spiersametrekkings toe √
              o   Proteïene is teenliggaampies en voorkom dus siektes van buite √
              o   Proteïene dien as selmembrane in meeste diere √         (Enige 2)         (2)
                                                                                           [35]

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                    LANDBOUWETENSKAPPE V1                                   5

 VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE

 3.1    3.1.1      Boer A √
                   Die boer gebruik beperkte hulpbronne in die kraal/melk met die hand. √       (2)

        3.1.2         Neustang √
                      Kopklamp √
                      Drukgang √
                      Sweep √
                      Prodder √
                      Halter √
                      Sterk toue √
                      Drukgang met kopklamp √
                                     (Enige relevante hanteringsimplement)      (Enige 2)       (2)

        3.1.3      Produksie teen die vlak wat die maksimum inkomste lewer maar nie
                   noodwendig die hoogste opbrengs lewer nie. √√                                (2)

        3.1.4      Kolostrum/Biesmelk √                                                         (1)

        3.1.5      Te lae en te hoë temperature verminder voedselinname in diere √ wat
                   dan lei tot die versteuring van metabolisme en ŉ verlaging in
                   liggaamsmassa. √                                                             (2)

 3.2    3.2.1         Bestuurder moet ’n permit vir die vrag het √
                      Rooi vlag moet aan agterkant van voertuig vasgemaak word √
                      Ouderdom/geslag moet in ag geneem word √
                      Siek en dragtige diere mag nie vervoer word nie √
                      Vermy gladde bakke √
                      Goed geventileerde voertuie moet gebruik word √
                      Diere moet die dag voor vervoer goed gevoer word √     (Enige 2)         (2)

        3.2.2      Permit voorbeeld:
                                   Vervoerpermit vir Lewende hawe √
                    Verkoop deur: (Boer/Eienaar) √
                    Kontak nr: (Eienaar) √
                    Tipe Lewende hawe: √
                    Aantal gekoop: √
                    Bestemming:            Vanaf: √        Na:
                    Handtekening: √                        Datum:
                    Gekoop deur: √

                        Stempel √

                   Die permit moet die volgende items hierbo insluit en enige ander
                   relevante items.                       (Enige 4 van die inhoud hierbo)       (4)

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                           LANDBOUWETENSKAPPE V1                       (SEPTEMBER 2013)

3.3   3.3.1   Beesboerdery-vertakking √ Skets A-vertakking √
              Blootgestel aan uiterste klimaatstoestande omdat daar geen skuiling
              sigbaar is nie. √                                                            (2)

      3.3.2   Intensiewe boerdery. √
              Varke word in hokke aangehou √./Vir versigtige aanteel om voer
              meer effektief om te skakel. √                                               (2)

      3.3.3   INTENSIEWE BOERDERY            EKSTENSIEWE BOERDERY
              Minder energie word benodig    Meer energie word benodig √
              Diere word onderdak gehou      Buite hokke/Diere is vry lopend √
              Word in hokke aangehou         Soek self vir kos √
              Hoë kwaliteit karkas           Lae kwaliteit karkas √
              Meer produksie per eenheid     Minder produksie per eenheid √
              Minder blootgestel aan         Meer blootgestel aan siektes √
              siektes
                                                                            (Enige 2)      (2)

3.4   3.4.1

              Kriteria vir merk:
              Staafgrafiek                                              1        0
              X-as byskrif                                              1        0
              Y-as byskrif                                              1        0
              Korrekte plot/Akkuraatheid                                1        0
              Korrekte opskrif                                          1        0
              Eenhede op beide asse/Skaal                               1        0
                                                                            (Enige 5)      (5)
      3.4.2
                                                       √
                                                 √
                3790
                 9
                421,1 √                                                                    (3)

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                   LANDBOUWETENSKAPPE V1                                        7

 3.5        Aggressief/makheid √
            Tipe √
            Ras √
            Ouderdom √
            Fisiologiese staat √
            Gesondheidstatus √                                                     (Enige 2)       (2)

 3.6    3.6.1      Tatoeëring √                                                                     (1)

        3.6.2      Kastrasie √                                                                      (1)

        3.6.3      Stertsny √                                                                       (1)

        3.6.4      Doseering √                                                                      (1)
                                                                                                    [35]

 VRAAG 4: DIERE-REPRODUKSIE, -BESKERMING EN -BEHEER

 4.1    4.1.1      Diagram A = Spermatogenese √
                   Diagram B = Oögenese √                                                           (2)

        4.1.2      A = Manlike testis √
                   B = Vroulike ovaria √                                                            (2)

        4.1.3      DIAGRAM A                              DIAGRAM B
                   Hipoplasie √                           Anovulasie √
                   Spermdefekte √                         Freemartin √
                   Kriptorchidism √                       Dubbele servikskanaal √
                                                          Anestrus √
                                                                                    (Enige 2) (2)

        4.1.4      Meiose √                                                                         (1)

        4.1.5      Spermatogenese                         Oögenese
                   Aanhoudende vorming van                Gebruik alle oösiete voordat
                   spermselle vanaf puberteit tot hoë     geboorte plaasvind. √
                   ouderdom word die sperms
                   voortgebring. √
                   Produksie is onderhewig aan            Konstante afname in oösiete
                   uiterste fluktuasies ten opsigte van   voordat vorming beginnende naby
                   kwaliteit en hoeveelheid. √            die fetale periode. √
                   Vier, klein, beweeglike                Meiose uitset is een groot,
                   spermatozoa vorm aan die einde         onbeweeglike oösiet en drie
                   van meiose. √                          opgefrommelde liggame aan die
                                                          einde van meiose. √
                                                                                     (Enige 2) (2)

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                            LANDBOUWETENSKAPPE V1                            (SEPTEMBER 2013)

4.2   4.2.1   Ovumperiode              Embrioniese periode Fetale periode
              Bevrugte ovum            Weefsels, organe en   Embrioniese organe
              beweeg na die            sisteme begin vorm. √ voltooi differensie,
              fallopiese buis. √                             ontwikkel en groei. √
                                                 OF
              Begin deur mitoties te   ŉ Sak bestaande uit   Embrio ontwikkel tot
              verdeel. √               drie membrane, die    fetus. √
                                       amnion/korion en
                                       allantoïs ontwikkel
                                       rondom die embrio. √
                                                 OF
              Die bal van selle        Plasenta vorm ook. √ Moeder se liggaam
              genoem die blastula                            berei voor vir voeding
              heg aan die                                    van aankomeling. √
              endometrium. √
                                                                                 (Enige 3)       (3)

      4.2.2      Sy hou op om te eet en loop rond. √
                 Maak bulkgeluide. √
                 Sy urineer en mis aanmekaar. √
                 Sy isoleer haarself van ander koeie. √
                 Ligamente van stert, pelvis, vagina en serviks verslap. √
                 Vulva vergroot en raak sagter. √
                 Stringe slym hang by vagina uit. √
                 Die spene is geswel en druppels melk drup daaruit. √           (Enige 3)       (3)

      4.2.3   Identiese tweeling: verwys na ŉ verskynsel waar een spermsel een
                            eiersel bevrug en dan verdeel in twee wat eenders sal
                            lyk. √√
              Nie-identiese tweeling: verwys na ŉ verskynsel waar twee
                            verskillende spermselle twee eierselle op dieselfde tyd
                            bevrug wat sal lei tot nasate wat verskillend lyk. √√                (4)

4.3   4.3.1   Lente √ begin van somerseisoen. Gras is groen en is in goeie
              omgewing vir parasiete √ om te vermeerder/vogtigheid/temperature
              verhoog/reënval. √                                                                 (3)

      4.3.2    Gebruik medikasie/dosering/inspuitings/lekblokke met wurmmiddels
                daarin. √
               Verwyder water/modder rondom drinkbakke/wisselweiding/voorkom
                nat plekke. √
               Gebruik inheemse medikasie. √
               Dood waterslakke met kopersulfaat. √                     (Enige 2)               (2)

      4.3.3   Winter √                                                                           (1)

      4.3.4      Diere verswak √
                 Ontwikkel opgeblaasde pens (boepense) √
                 Diere groei swak en kry diarree √
                 Bloedverlies (anemies) √                                       (Enige 2)       (2)

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                   LANDBOUWETENSKAPPE V1                                     9

 4.4    4.4.1      Uitwendige parasiete √
                    Beskadig die vel √
                    Beskadig die spene aan die uier √
                    Bly buite die dier se liggaam √                             (Enige 1)       (2)

        4.4.2         Dip die diere in chemikalieë en die bosluise sal afval √
                      Spuit diere met gifstowwe wat bosluise laat afval √
                      Spuit diere in wat bosluise laat afval √
                      Biologiese beheer deur die gebruik van voëls om bosluise te
                       beheer √                                                  (Enige 1)       (1)

        4.4.3      Galsiekte/Rooiwater √                                         (Enige 1)       (1)

 4.5    4.5.1      A = Skaap nies en larwe kom in die bloedstroom wat tot by die longe
                       sal sirkuleer √
                   B = Siste word deur diere ingeneem en dit ontwikkel in lewenslakke √
                   C = Eiers van die slakke ontwikkel in volwasse slakke √
                   F = Slakke se eiers word in mis vrygestel √                                    (4)
                                                                                                 [35]

                                                                  TOTAAL AFDELING B:             105
                                                                      GROOTTOTAAL:               150

## Related documents

- [Gr12 AGRS P1 QP Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr12-agrs-p1-qp-eng/1108d6fa-9b11-4ada-96f6-431b5648e3ca) — Agricultural Sciences · QP · 2013 · Eng
- [Gr12 AGRS P1 QP AFR](https://www.hlayiso.com/library/gr12-agrs-p1-qp-afr/aab905af-5176-4a03-89f4-185afab0a3b8) — Agricultural Sciences · QP · 2013 · Afr
- [AGRI P2 MEMO ENG GR12 SEPT2013](https://www.hlayiso.com/library/agri-p2-memo-eng-gr12-sept2013/48d5a7cb-c789-41c7-bcf0-9f0402af7f30) — Agricultural Sciences · Memo · 2013 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P1 MEMO GR12 SEPT 2023 English](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-memo-gr12-sept-2023-english/821e9dc9-1bb5-49a3-acb4-db55855c6be7) — Agricultural Sciences · Memo · 2023 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P1 GR12 MEMO SEPT2022 English](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-memo-sept2022-english/214d6ca2-e226-4c49-bd8c-1c2dedf12ed8) — Agricultural Sciences · Memo · 2022 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P1 GR12 MEMO SEPT2022 Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-memo-sept2022-sesotho/d8a618c1-5100-42d9-87cf-bc398ebaf1f6) — Agricultural Sciences · Memo · 2022 · Sesotho

## More from Grade 12 Agricultural Sciences

- [Gr 12 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-sci-atp-2023-24/f8eca465-7b8e-42d7-afd8-c86963794db8) — ATP
- [Agricultural Sciences P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2025-eng/84db8f48-7d8c-432b-a67b-1f405c9b2431) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-qp-june-2024-afrikaans/48719f25-7bad-42d9-ac10-98ce8ff7d641) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/bef7725c-6e39-4ea2-a70e-eb20a0ec8a39) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-english/2cff966d-6745-4923-803b-a44e55866231) — QP · 2024 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P1 GR12 SEPT 2024 Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-sept-2024-sesotho/f17d9c4e-4a0e-4b55-8838-35f2b361f76a) — QP · 2024 · Sesotho

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
