# Agricultural Sciences Grade 12 P1 2015 Memo (Afr)

> Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2015 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agrsc-p1-gr12-memo-afr-sept2015/e2ec3471-fd86-42f6-b352-e6631ab838be
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2015
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 12 P1 2015 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agrsc-p1-gr12-memo-afr-sept2015/e2ec3471-fd86-42f6-b352-e6631ab838be)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2015. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 12

                     SEPTEMBER 2015

               LANDBOUWETENSKAPPE V1
                    MEMORANDUM

PUNTE:   150

                  Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
 2                             LANDBOUWETENSKAPPE V1            (EC/SEPTEMBER 2015)

 AFDELING A

 VRAAG 1

 1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

      1.1.1     B √√
      1.1.2     C √√
      1.1.3     C √√
      1.1.4     B √√
      1.1.5     D √√
      1.1.6     B √√
      1.1.7     C √√
      1.1.8     A √√
      1.1.9     C √√
      1.1.10    A √√                                              (10 x 2)     (20)

 1.2 KOLOM A/KOLOM B

      1.2.1     Slegs A √√
      1.2.2     Geen √√
      1.2.3     Slegs B √√
      1.2.4     Beide A en B √√
      1.2.5     Slegs B √√                                           (5 x 2) (10)

 1.3 EEN-WOORD/TERM

      1.3.1     Essensiële √√
      1.3.2     Bruto energie √√
      1.3.3     Inspuiting √√
      1.3.4     Voerkraal √√
      1.3.5     Estrus-identifikasie √√                             (5 x 2)    (10)

 1.4 VERANDER ONDERSTREEPTE WOORD

      1.4.1     Rumen/Retikulum √
      1.4.2     Burdizzo/Kastreertang √
      1.4.3     Progesteroon √
      1.4.4     Uretra √
      1.4.5     Maserasie √                                          (5 x 1)    (5)

                                                       TOTAAL AFDELING A:       45

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2015)              LANDBOUWETENSKAPPE V1                                       3

 AFDELING B

 VRAAG 2: DIEREVOEDING

 2.1    Maagdele van plaasdiere

        2.1.1    Identifikasie van die tipe dier
                 herkouer / koei / skaap / bok √                                             (1)

        2.1.2    Beskrywing van die voorkoms van partikels in dele C en B
                 Deel C
                  Onverteerde materiaal √
                  Nie chemies eenvoudig nie √
                  Voedselpartikels fisies afgebreek √
                  Gekoude dele gemeng met speeksel √              (Enige 1 x 1)             (1)

                 Deel B
                  Voedselpartikels chemies afgebreek. √
                  Voedsel meer vloeistof in voorkoms √                    (Enige 1 x 1)     (1)

        2.1.3    Vergelyk vertering in deel F in DIAGRAM 1 en O in DIAGRAM 2.
                 Deel F – Skei verteringssappe en ensieme af om voedsel te
                 verteer. √

                 Deel O – Maal van voer tot kleiner dele vind plaas in die deel. √           (2)

        2.1.4    Letter wys op plek van absorpsie in diagram 2
                 Letter J √                                                                  (1)

        2.1.5    TWEE aanpassings van deel J
                  Villi met kapillêre bloedvate vir absorpsie van glukose/aminosure
                   /vitamiene. √
                  Limfvate vir die opname van vetsure en gliserol. √
                  Wande is dik vir beweging van voedsel m.b.v. peristalse. √
                  In die slymvliesmembrane tussen die villi is kripte van lieberkuhn
                   wat verteringsappe afskei. √
                  Lengte verhoog die oppervlakarea vir absorpsie. √
                  Voue vergroot oppervlakarea vir absorpsie √          (Enige 2 x 1)       (2)

        2.1.6    Verskil in die sintese van aminosure tussen diere in diagramme
                 1 en 2

                      Diagram 1 – Diere sintetiseer hul eie aminosure m.b.v.
                       mikrobes. √

                      Diagram 2 – Die dier kan nie self aminosure sintetiseer nie en
                       moet in rantsoen ingeneem word. √                                     (2)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
 4                                               LANDBOUWETENSKAPPE V1              (EC/SEPTEMBER 2015)

 2.2    Nutriënt inligting van voere

        2.2.1           TWEE proteïenryke kragvoere
                         Vismeel √
                         Melkpoeier √
                         Linsaadoliekoekmeel √                                    (Enige 2 x 1)     (2)

                        Rede – Hoë persentasie verteerbare proteïen √                                (1)

        2.2.2           Keuse vir groeiende diere
                        Vismeel √                                                                    (1)

                        Rede – Hoogste persentasie proteïen as ander wat vir groei nodig
                        is. √                                                                        (1)

        2.2.3           Pearson-vierkant
                        Mieliemeel

                        Linsaad

                               Verhouding van mieliemeel tot linsaadoliekoek is 18 : 7. √           (4)

 2.3    Berekening van verteerbaarheidskoëffisiënt
        Voginhoud van hooi                        =

                                                  = 1,8 kg
        Droë massa hooi                           = 15 kg – 1,8 kg
                                                  = 13,     √
                    D       m        l       m     –D      m    m
        DC =                                                              √
                                         D   m         l   m

                                 –
            =                                      √

                =           4    /           √                                                       (5)

 2.4    Tekort simptome van minerale

        2.4.1           Fosfor √                                                                     (1)

        2.4.2           Yster √                                                                      (1)

        2.4.3           Jodium √                                                                     (1)

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2015)              LANDBOUWETENSKAPPE V1                             5

 2.5    Berekening van voereenheid
                    Voedingvereiste       = 225 FU x 10 kg DM/dag
                                          = 2 250 kg DM/ dag √
        D.w.s. voedingvereiste per maand = 2              √
                                          = 67 500 kg DM/maand √
                 Voedingvereiste per jaar = 67 500 kg x 12 maande √
                                          = 810 000 kg DM/per jaar /
                                            810 ton DM/per jaar √                (5)

 2.6    Metodes van mineraal-supplementasie

        2.6.1    Kafeteria-styl                                                  (1)

        2.6.2    Inspuiting                                                      (1)

        2.6.3    Kragvoeraanvullings                                             (1)
                                                                                [35]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
 6                                LANDBOUWETENSKAPPE V1                 (EC/SEPTEMBER 2015)

 VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER

 3.1 Kritiese temperatuur, hitteproduksie en spasiebenodig

      3.1.1    Diere wat ekstensief gehou kan word
               Suiwelkoeie / Melkkoeie √

               Rede
               Laagste kritiese temperatuur √                                             (2)

      3.1.2    Verduideliking van hoë hitte-produksie
               Rumen mikro-        m            h    √ yd        d    f m
               ru-vesel. √                                                                (2)

      3.1.3    TWEE plaasdiere mees intensief geboer
               Hoenders √
               Varke √                                                                    (2)

      3.1.4    TWEE redes vir antwoord in VRAAG 3.1.3.
                Hulle het die laagste kritiese temperatuur (°C). √
                Hulle produseer die minste hitte (kJ/uur). √                             (2)

      3.1.5    Toerusting gebruik vir korrekte temperatuur van kuikens.
                Verwarmers √
                Insulasiemateriaal √                              (Enige 1 x 1)          (1)

 3.2 Prosesse waardeur diere hitte verloor

      3.2.1    Konduksie √                                                                (1)

      3.2.2    Konveksie √                                                                (1)

      3.2.3    Hitte radiasie √                                                           (1)

      3.2.4    Ekskresie √                                                                (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2015)           LANDBOUWETENSKAPPE V1                                 7

 3.3 Strukture gebruik vir skuiling vir plaasdiere

      3.3.1     Identifikasie van strukture

                (a)    C/A √                                                         (1)

                (b)    C/E √                                                         (1)

                (c)    D√                                                            (1)

      3.3.2     B√

                D√                                                                   (2)

 3.4 Bek-en-klou siekte

      3.4.1     Patogeen wat siekte veroorsaak
                V u √                                                                (1)

      3.4.2    Bewys dat siekte baie diere beïnvloed
                FMD is epidemies. √
                Hoogs aansteeklik en versprei vinnig. √           (Enige 1 x 1)     (1)

      3.4.3    DRIE simptome van die siekte
                Blase op die tong, neus, mond en tussen tone. √
                Erge lamheid. √
                Verlies van eetlus. √
                Taai, skuimagtige speeksel √                      (Enige 3 x 1)     (3)

      3.4.4    TWEE stappe om verspreiding te keer
                Ent diere in √
                Vernietig vektore √
                Reinig en ontsmet plaastoerusting √
                Plaas geïnfekteerde diere in kwarantyn √
                Brand alle besmette en vatbare diere √            (Enige 2 x 1)     (2)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
 8                             LANDBOUWETENSKAPPE V1                       (EC/SEPTEMBER 2015)

 3.5 Lewenssiklus van parasiet

      3.5.1    Identifikasie van eksterne parasiet
               Bontbeen bosluis √                                                          (1)

      3.5.2    Klassifikasie op lewenssiklus gebaseer
               2 gasheer bosluis √                                                         (1)

      3.5.3    DRIE vorme waarin die parasiete voorkom
                Eiers √
                Larwe √
                Nimf √
                Volwasse √                                             (Enige 3 x 1)      (3)

      3.5.4    TWEE ekonomiese verliese
                Duur om bosluise van ŉ kudde te verwyder. √
                Koste vir die bou van fasiliteite vir behandeling bv. dip/dose. √
                Koste van arbeid vir behandeling van diere.
                Produktiwiteit daal. √                                  (Enige 2 x 1)     (2)

 3.6 Plantgifstowwe

      3.6.1    Om plantgifstof te neutraliseer √                                           (1)

      3.6.2    Om lewerfunksie te behou √                                                  (1)

      3.6.3    Om gifstof uit te werk √                                                    (1)
                                                                                          [35]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2015)                 LANDBOUWETENSKAPPE V1                                 9

 VRAAG 4: DIERE-REPRODUKSIE

 4.1    4.1.1    Identifikasie van reproduktiewe organe

                 A        Seminale vesikels √

                 B        Uretra/Penis/Sigmoid flexure √

                 D        Testis √                                                      (3)

        4.1.2    TWEE aangebore defekte wat steriliteit veroorsaak in D
                  Hipoplasie √
                  Kryptochidisme √
                  Sperm defekte √                                 (Enige 2 x 1)        (2)

        4.1.3    EEN funksie van die hormoon geproduseer in D
                  Produksie van manlike gamete / Stimuleer spermvorming
                   /spermatogenese. √
                  Verantwoordelik vir die manlike voorkoms en eienskappe. √
                  Bevorder seksdrang. √
                  Bevorder seksuele aktiwiteit. √                  (Enige 1 x 1)       (1)

 4.2    Kloning

        4.2.1    Differensieer tussen reproduktiewe en terapeutiese kloning
                  Reproduktiewe kloning – is wanneer ŉ nuwe organisme
                    geskep word. √

                      Terapeutiese kloning – is kloning waar embrioniese stemselle
                       voortbring vir die maak van weefsels om beskadigde weefsel te
                       vervang. √                                                       (2)

        4.2.2    TWEE nadele van kloning
                  Dit is duur en oneffektief. √
                  Gekloonde diere verouder vinnig. √
                  Distosie probleem want gekloonde fetusse is dikwels baie groter
                   by geboorte. √
                  Gekloonde diere het nie goeie immuunstelsels nie. √
                  Gekloonde diere gee geboorte aan te groot kleintjies met
                   vergrote harte, swak longe en beskadigde niere. √ Enige 2 x 1)       (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
 10                                                               LANDBOUWETENSKAPPE V1                (EC/SEPTEMBER 2015)

 4.3    Fetus posisie

        4.3.1   Letter wat fetus posisie gee

                (a)    B√                                                                                                (1)

                (b)    A√                                                                                                (1)

        4.3.2   TWEE kondisies wat eindig in posisie in diagram B.
                 Swaar geboorte-gewig √
                 Fetus misvorm √
                 Fleksie van die elmboog √
                 Deviasie van die kop √
                 Retensie van een of beide bene √                (Enige 2 x 1)                                          (2)

 4.4    Bottervet, melkproduksie en ru-vesel inhoud in suiwelbeeste

        4.4.1   Staafgrafiek

                                                        Staafgrafiek wat bottervet, melkproduksie en ru-
                                                        vesel inhoud van verskille suiwelrasse vertoon
                                                             60

                        Hoeveelhede bottervet, melk en ru-
                                                             50

                                                             40                                     Bottervet
                                                                                                    Melkproduksie
                                                             30
                                                                                                    Ru-vesel
                                                             20

                                     vesel
                                                             10

                                                             0

                                                                       Tipes suiwelrasse

                Merk grafiek deur volgende rubriek te gebruik

                Kriteria                                                               Ja: 1 punt    Nee: 0 punt
                 Staafgrafiek                                                              1             0
                 Y-as opskrifte                                                            1             0
                 X-as opskrifte                                                            1             0
                 Punte korrek geplot                                                       1             0
                 Korrekte opskrif                                                          1             0
                 Sleutel                                                                   1             0              (6)

Kopiereg voorbehou                                                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2015)           LANDBOUWETENSKAPPE V1                                  11

        4.4.2    Suiwelras met hoogste melkproduksie:
                 Holstein √                                                            (1)

 4.5    Toerusting en tegnieke gebruik

        4.5.1    Instrument in diagram A
                 Kunsmatige vagina √                                                   (1)

        4.5.2    Tegniek in diagram B
                 Kunsmatige inseminasie √                                              (1)

        4.5.3    Korrekte tyd vir KI
                 Wanneer tekens in die oggend gesien word, KI die middag en
                 omgekeerd. √                                                          (1)

        4.5.4    Tipe evaluasie in diagram C
                  Sperm evaluasie √
                  Mikroskopiese evaluasie √                         (Enige 1 x 1)     (1)

        4.5.5    TWEE eienskappe van goeie semen
                  80% van die sperme moet vorentoe beweging toon √
                  Dooie sperme moet minder as 15% wees √
                  Minder as 20% sperm moet afwykings wys √
                  Geen bloed teenwoordig √
                  Geen infeksie √                                 (Enige 2 x 1)       (2)

 4.6    Proses van oogenese

        4.6.1    Identifikasie van proses
                 Ovigenese/Oögenese √                                                  (1)

        4.6.2    Proses aangedui met letters
                 A – Mitose √
                 B – Meiose II √                                                       (2)

        4.6.3    Letter en naam van haploïede sel
                 D √ sekondêre oösiet √                                                (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
 12                           LANDBOUWETENSKAPPE V1                    (EC/SEPTEMBER 2015)

 4.7    Tegniek van embrio-oorplanting ET

        4.7.1   Identifikasie van tegniek
                Embrio oorplanting/ET √                                               (1)

        4.7.2   TWEE voordele van die tegniek
                 Tien of meer nageslag van die beste koei word per jaar
                  voortgebring. √
                 Wins word gemaak uit die verkoop van die goeie genetiese
                  diere sonder om die bloedlyn te verloor. √
                 Die reproduktiewe leeftydperk van ouer diere word verleng. √
                 Diere kan geteel word met verbeterde melk- of vleisproduksie
                  en met verbeterde weerstand teen siektes. √
                 Nageslag kan verkry word uit genetiese waardevolle koeie wat
                  steriel geword het. √
                 Genetiese materiaal kan internasionaal vervoer word. √
                                                                   (Enige 2 x 1)     (2)
                                                                                    [35]

                                                        TOTAAL AFDELING B:          105
                                                            GROOTTOTAAL:            150

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

## Related documents

- [AGRSC P1 GR12 MEMO ENG SEPT2015](https://www.hlayiso.com/library/agrsc-p1-gr12-memo-eng-sept2015/cf2bcc8a-0be4-4422-8d8f-228e6501489e) — Agricultural Sciences · Memo · 2015 · Eng
- [AGRSC P1 GR12 QP ENG SEPT2015](https://www.hlayiso.com/library/agrsc-p1-gr12-qp-eng-sept2015/46c90136-7b40-434f-b5e3-abfa9137ec2d) — Agricultural Sciences · QP · 2015 · Eng
- [AGRIC SC P2 GR12 SEPT 2015 MEMO ENG](https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p2-gr12-sept-2015-memo-eng/405a318d-66c5-49e3-a5a7-116f64c66145) — Agricultural Sciences · Memo · 2015 · Eng
- [AGRIC SC P2 GR12 SEPT 2015 MEMO AFR](https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p2-gr12-sept-2015-memo-afr/3ef93746-90a9-4f7e-83f2-96b383c8e37d) — Agricultural Sciences · Memo · 2015 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 June 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-june-2015-memo-afr/85c2d5c2-5c10-4499-8ef0-01423da4caf6) — Agricultural Sciences · Memo · 2015 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 Nov 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2015-memo-afr/c2021dc3-190e-4495-a864-78e96b305ead) — Agricultural Sciences · Memo · 2015 · Afr

## More from Grade 12 Agricultural Sciences

- [Gr 12 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-sci-atp-2023-24/f8eca465-7b8e-42d7-afd8-c86963794db8) — ATP
- [Agricultural Sciences P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2025-eng/84db8f48-7d8c-432b-a67b-1f405c9b2431) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-qp-june-2024-afrikaans/48719f25-7bad-42d9-ac10-98ce8ff7d641) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/bef7725c-6e39-4ea2-a70e-eb20a0ec8a39) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 GR12 SEPT 2024 Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-sept-2024-sesotho/f17d9c4e-4a0e-4b55-8838-35f2b361f76a) — QP · 2024 · Sesotho
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2024-afrikaans/8e32cd2a-091a-453e-805b-a2206fd54cc0) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
