# Agricultural Sciences Grade 10 P2 2020 Memo (Afr)

> Grade 10 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2020 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agrsc-p2-gr10-memo-nov2020-afrikaans/45ac7592-4a18-441a-9655-3b4ebbd679f7
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 10 P2 2020 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agrsc-p2-gr10-memo-nov2020-afrikaans/45ac7592-4a18-441a-9655-3b4ebbd679f7)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 10 · Eastern Cape November · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [AGRSC P2 GR10 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agrsc-p2-gr10-qp-nov2020-afrikaans/7a0de959-bd30-4aae-885b-c1020bdc417f) — QP · 2020 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                  SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 10

                    NOVEMBER 2020

               LANDBOUWENTESKAPPE V2
                    NASIENRIGLYN
                    (EKSEMPLAAR)

PUNTE:   150

                 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 8 bladsye.

### Page 2

2                            LANDBOUWETENSKAPPE V2             (EC/NOVEMBER 2020)

 AFDELING A

 1.1    1.1.1        C √√
        1.1.2        C √√
        1.1.3        C √√
        1.1.4        A √√
        1.1.5        C √√
        1.1.6        A √√
        1.1.7        C √√
        1.1.8        A √√
        1.1.9        D √√
        1.1.10       B √√                                       (10 x 2)     (20)

 1.2    1.2.1        H √√
        1.2.2        D √√
        1.2.3        A √√
        1.2.4        H √√
        1.2.5        G √√                                         (5 x 2)    (10)

 1.3    1.3.1        Illuviasie √√
        1.3.2        Indringer √√
        1.3.3        Eutrofikasie √√
        1.3.4        Nukleus/selkern √√
        1.3.5        Meiose √√                                    (5 x 2)    (10)

 1.4    1.4.1        Bioturbasie √
        1.4.2        Druiwe √
        1.4.3        Fisies √
        1.4.4        Sitokinese √
        1.4.5        Geen/Gene √                                  (5 x 1)      (5)

                                                     TOTAAL AFDELING A:        45

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/NOVEMBER 2020)                 LANDBOUWETENSKAPPE V2                                  3

 AFDELING B

 VRAAG 2: GRONDKUNDE

 2.1 2.1.1      Beskrywing van hoe plante voordeel uit grond trek
                • Plantwortels hou grond bymekaar en voorkom gronderosie. √
                • Plante voeg voedingstowwe tot die grond wanneer dit ontbind.√
                • Plante verminder waterverlies deur skadu en dekking te bied. √
                                                                     (Enige 2 x 1)      (2)

       2.1.2    Funksies van grond vir plante
                • Medium van spasie waarin plante groei √
                • Grond anker en bied ondersteuning vir plante √
                • Voorsien plante van voedingstowwe en water √       (Enige 2 x 1)      (2)

       2.1.3    Maniere hoe diere deur grond bevoordeel word
                • Diere eet plante wat in grond groei √
                • Grond voorsien huisvesting/habitat vir klein lewende organismes √     (2)

       2.1.4    Organiese materie √ 5% √                                                (2)

 2.2 2.2.1      Klas van minerale
                • Groep A – Primêre minerale √                                          (1)
                • Groep B – Sekondêre minerale √                                        (1)

       2.2.2    Vorming van sekondêre minerale
                • Sekondêre minerale word gevorm wanneer primêre minerale
                  chemiese veranderinge ondergaan √ soos oksidasie en
                  temperatuur variasie waar hul oorspronklike eienskappe verloor.       (1)

       2.2.3    Eienskappe van grond deur minerale veroorsaak
                • Kleur √
                • pH √
                • Vrugbaarheid √                                     (Enige 2 x 1)      (2)

       2.2.4    Voorbeelde van die volgende minerale
                (a) Edelgesteentes – Diamand/Silver/Goud/Platinum √                     (1)
                (b) Mineral ertse – Ystererts/Koper erts √                              (1)

       2.2.5    Eienskappe deur geoloë gebruik om minerale te identifiseer
                • Kleur √
                • Glans √
                • Spesifieke gravitasie √
                • Kristalvorm √
                • Splyting √
                • Fraktuur √
                • Hardheid √
                • Deursigtigheid √                              (Enige 2 x 1)           (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

4                           LANDBOUWETENSKAPPE V2                         (EC/NOVEMBER 2020)

    2.3 2.3.1   Tipe rotse
                (a)   Sedimentêre rots √                                                 (1)

                (b)      Stollingsgesteentes √                                           (1)

                (c)      Stollingsgesteentes √                                           (1)

                (d)      Metamorfiese gesteentes √                                       (1)

    2.4 2.4.1   Belangrikheid van die verwering van rots
                • Grondvorming √
                • Vrystel van plantvoedingstowwe √
                • Vervanging van verlore grond √                      (Enige 2 x 1)      (2)

        2.4.2   •     Hidroliese – Minder oplosbare minerale reaggeer met water om
                      ŉ nuwe mineral wat sagter is en makliker verweer, te vorm √        (1)
                •     Karbonisaie – water reaggeer met koolstofdioksied en vorm
                      koolsuur wat rots minerale verswak √                               (1)

    2.5 2.5.1   Noordelike helling √                                                     (1)

        2.5.2   Dit ontvang direkte sonlig √                                             (1)

        2.5.3   Aspek/ Oriëntasie √                                                      (1)

        2.5.4   Die noordelike helling ontvang meer sonlig en verhoog temperature √
                wat afbreek van rots bewerkstellig √                                     (2)

        2.5.5   Klimaats faktore
                • Reënval √
                • Temperatuur √
                • Sonlig √
                • Wind √                                              (Enige 2 x 1)      (2)

    2.6 2.6.1   (a) Horison A √

                (b) Horison B √                                                          (2)

        2.6.2   Effek van loging op landbouproduksie

                •     Loging was die plantvoedingstowwe weg wat swak gewas
                      produksie veroorsaak √                                            (1)
                                                                                       [35]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/NOVEMBER 2020)                 LANDBOUWETENSKAPPE V2                                   5

 VRAAG 3: PLANTSTUDIES

 3.1 3.1.1      Identifiseer die volgende veldgewasse
                (a) Koring √

                (b) Mielies √                                                              (2)

       3.1.2    Totale produksie vir alle tuinbougewasse in die grafiek
                • 7 300 + 6 200 + 3 600 = 17 100 x 1 000 ton √ = 17 100 000 ton √          (2)

       3.1.3    Grondvereistes vir verbouing van aartappels
                • Groei die beste in ligte, los grond
                • Goed gedreineerde leemgrond
                • Effens suur grond                                     (Enige 2 x 1)      (2)

       3.1.4    Die tabel wat die produksie volumes van veldgewasse in 2008
                geproduseer toon.

                      VELDGEWASSE                      PRODUKSIE (1000 TON)
                          Mielies                            21 000
                          Koring                              7 300
                        Sonneblom                             3800

                Merkersriglyne vir die tabel
                • Korrekte opskrif √
                • Waardes vir y-asse korrek gemerk en eenhede aangedui
                  (Produksie in 1000t) √
                • Waarde vir x-asse korrek gemerk (Veldgewasse) √
                • Alle veldgewasse en hul waardes aangedui in die tabel √
                • Tabel geteken √                                                          (5)

       3.1.5    Maniere hoe gewasse bydra tot die ekonomie
                • Die verkope van gewasse bring inkomste vir boere √
                • Uitvoer van gewasse bring buitelandse valuta √
                • Skep werksgeleenthede √
                • Laat inset industrië en verwerkings industrië toe om te ontwikkel √
                                                                         (Enige 3 x 1)     (3)

 3.2 3.2.1      Voorbeelde van industriële gewasse
                • Suikerriet √
                • Katoen √                                                                 (2)

       3.2.2    Eindprodukte van industriële gewasse
                • Suikerriet – geraffineerde suiker, stroop √
                • Katoen – tekstiele/klere √                                               (2)

       3.2.3    Gebruik van voergewasse
                • Voer van vee √
                • Biobrandstof √
                • Voorbeeld – Lusern en rooi klawer √                   (Enige 2 x 1)      (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

6                         LANDBOUWETENSKAPPE V2                           (EC/NOVEMBER 2020)

        3.2.4   Redes vir die bevordering van die groei van beskermde bome
                • Bome is skaars of bedreig a.g.v. swaar benutting √
                • Speel rol in die funksionering van die omgewing √
                • Bome het kulturele or spirituele belangrikheid √   (Enige 2 x 1)       (2)

    3.3 3.3.1   Klassifikasie van groente
                • A – Stingel √
                • B – Blaar √
                • C – Vrug √
                • D – Wortel √                                                           (4)

        3.3.2   Grondvereiste vir wortelgewasse
                • Diep en goed gedreineer, los, leem tot sandgrond √                     (1)

        3.3.3   Klassifiksaie van appels en piesangs
                • Appel – Bladwisselende vrugtegewasse √
                • Piesangs –Tropies √                                                    (2)

        3.3.4   Appels word gekweek in die Weskaap en Langkloof in die Ooskaap √         (1)

        3.3.5   Gebruike van druiwe
                • Druiwesap √
                • Konfyt √
                • Roesyntjies √
                • Wyn √                                                (Enige 2 x 1)     (2)

        3.3.6   Klimaatsfaktore vir die produksie van druiwe
                • Warm droë somers om druiwe te laat ryp word √
                • Nat en koel winters √                                (Enige 1 x 1)     (1)

        3.3.7   Belangrikheid van protea blomme
                • Uitvoere √
                • Versierings en geskenke vir spesiale geleenthede √                     (2)
                                                                                        [35]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/NOVEMBER 2020)                  LANDBOUWETENSKAPPE V2                                  7

 VRAAG 4: VOLHOUBARE NATUURLIKE HULPBRONBENUTTING EN
          BIOLOGIESE KONSEPTE

 4.1 4.1.1      Verskille tussen primêre en sekondêre hulpbronne
                • Primêre hulpbronne is natuurlike hulpbronne √
                • Sluit dinge soos land, grond en water in √
                • Sekondêre hulpbronne word deur mense gemaak vanaf primêre
                  hulpbronne √
                • Byvoorbeeld alle insette, masjienery, elektrisiteit, teel vee √          (4)

       4.1.2    Waarom grond as nie-hernubare hulpbron geklassifiseer word
                • Dit neem ŉ lang tyd om te ontwikkel √                                    (1)

       4.1.3    Metodes om water volhoubaar te gebruik
                • Gebruik water sonder om dit te mors/ gebruik konserwatiewe
                  besproeiïngstelsels √
                • Deklaag of gebruik dekgewasse om verdamping te verminder √
                • Verminder die aanwending van chemiese stowwe wat water kan
                  besoedel √                                                               (3)

 4.2 4.2.1      Voorbeelde van gronddegredasie
                A – Gronderosie / Korsvorming/Kompaktering √
                B – Versuring / Voedingstof wanbalanse / verliese √
                C – verminder mikro-organismes √                                           (3)

       4.2.2    Landboupraktyke wat gronderosie veroorsaak
                • Gebruik van masjienerie √
                • Gebruik van bemestingstowwe, gifstowwe en vergassing verminder
                  grondorganismes √
                • Oorbeweiding √
                • Monokultuur √                                      (Enige 2 x 1)         (2)

       4.2.3    Maatreëls om oppervlak afloop in verweerbare land te verminder
                • Deklaag bewerking√
                • Dekgewasse √
                • Kontoer ploeg √
                • Terrasvorming √
                • Plant van bome √
                • Geen bewerking √                                   (Enige 2 x 1)         (2)

       4.2.4    Nasionale Waterwet
                • Effektiwiteit – Boere moet water gebruik sonder om dit te mors √
                • Gelykheid – Boere moet water regverdig verdeel √
                • Volhoubaarheid – Boere moet water volhoubaar gebruik √
                                                                          (Enige 2 x 1)    (2)

 4.3 4.3.1      Diersel organelle
                • A – Sitoplasma √
                • B – Selmembrane √
                • C – Nukleus √                                                            (3)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

8                           LANDBOUWETENSKAPPE V2                             (EC/NOVEMBER 2020)

          4.3.2   •   Mitochondria√
                  •   Selmembrane √                                                           (2)

    4.3   4.3.3   Tabuleer die verskille
                  Diersel                           Plantsel
                  Omsluit met selmembraan √         Omsluit met selwand √
                  Het klein vakuole √               Het ŉ permanente vakuool √
                  Het geen plastiedes √             Besit plastiedes √
                                                                          (Enige 2 x 2)         (4)

          4.3.4   Gespesialiseerde dierselle
                  • Hierdie selle het ŉ struktuur wat dit in staat stel om ŉ spesifieke
                     funksie te verrig √ bv. Neurone, spierselle en velselle√                   (2)

4.4       4.4.1   Seldeling
                  • Meiose √
                  • Mitose √                                                                    (2)

          4.4.2   Belangrikheid van mitose
                  • Fasiliteer groei √
                  • Vervang verslete selle en weefsel √
                  • Vorm die basis van ongeslagtelike voortplanting by plante √
                                                                           (Enige 2 x 1)        (2)

          4.4.3   Metafase I
                  • Chromosome rangskik weerskante van die ewenaar√
                  • Heg by die sentromeer aan die spoelvesels √                                 (2)

          4.4.4   •   Gene √                                                                    (1)
                                                                                               [35]

                                                                 TOTAAL AFDELING B:            105
                                                                     GROOTTOTAAL:              150

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

## Related documents

- [AGR SCIENCES P2 GR10 MEMO NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr10-memo-nov2018-afrikaans/f781edfd-29fc-411e-aec4-880948617232) — Agricultural Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [AGR SCIENCES P2 GR10 MEMO NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr10-memo-nov2017-afrikaans/92765419-6241-4801-a6b0-96e6862991ba) — Agricultural Sciences · Memo · 2017 · Afr
- [AGR SCIENCES P1 GR10 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p1-gr10-qp-nov2020-afrikaans/953f604a-c947-4f26-a8c4-6010256d165c) — Agricultural Sciences · QP · 2020 · Afr
- [AGR SCIENCES P2 GR10 QP NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr10-qp-nov2018-afrikaans/ce5c1034-4dce-4caa-b868-3d33b7d0028d) — Agricultural Sciences · QP · 2018 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 Grade 10 2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-grade-10-2017-afrikaans/5e537047-6b1d-46d1-aace-cecc78e7302e) — Agricultural Sciences · QP · 2017 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 GR10 MEMO NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr10-memo-nov2018-afrikaans/81632768-b2d0-4bcd-a1ed-2d06bcc3e125) — Agricultural Sciences · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 10 Agricultural Sciences

- [Gr10-Agricultural-Sciences-SG LR](https://www.hlayiso.com/library/gr10-agricultural-sciences-sg-lr/35da6b9e-51f8-4383-bb6d-6ba8a092e2c8) — Guide
- [Gr 10 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-agric-sci-atp-2023-24/ce6113de-3032-4c3d-9c3f-cd321c0d906a) — ATP
- [GR10 AGRICULTURAL SCIENCES QP P2 NW](https://www.hlayiso.com/library/gr10-agricultural-sciences-qp-p2-nw/7d042dd5-f205-4771-b30a-12fa7dc71da7) — QP · 2024
- [AGR SCIENCES P1 GR10 QP NOV2019 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p1-gr10-qp-nov2019-eng-d/b5bbcdfe-ceae-4359-bd57-d13b76148e6a) — QP · 2019 · Eng
- [AGR SCIENCES P1 GR10 QP NOV2019 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p1-gr10-qp-nov2019-afr-d/c0ca572e-0c3f-46ff-9af4-8e299bb1e9a7) — QP · 2019 · Afr
- [AGR SCIENCES P2 GR10 QP NOV2019 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr10-qp-nov2019-afr-d/9b8ce850-3c9b-4acf-98eb-cd43a5a6e0a5) — QP · 2019 · Afr

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
