# Mathematics Grade 1 ANA 2013 Question Paper (Afrikaans)

> Grade 1 Mathematics question paper from the ANA 2013 (Afrikaans), 7 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-1-afrikaans-mathematics-2013-test/a7c6cb0b-d4e0-4301-a7e2-02831839c942
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 1
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2013
- Exam period: ANA
- Curriculum: CAPS
- Pages: 7

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 1](https://www.hlayiso.com/library/grade-1) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-1/mathematics) › [Mathematics Grade 1 ANA 2013 Question Paper (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-1-afrikaans-mathematics-2013-test/a7c6cb0b-d4e0-4301-a7e2-02831839c942)

## About this document

Mathematics · Grade 1 · ANA · 2013 · Afrikaans. Question paper, 7 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                                               PUNTE

                   JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013
                             GRAAD 1 WISKUNDE
                                  TOETS

PUNTE: 20

TYD: 1 UUR

PROVINSIE _____________________________________________________________

STREEK _______________________________________________________________

DISTRIK _______________________________________________________________

NAAM VAN SKOOL ______________________________________________________

OBIS-NOMMER (9 syfers)

KLAS (bv. 1A) __________________________________________________________

VAN ___________________________________________________________________

NAAM _________________________________________________________________

GESLAG (✓)       SEUN                              DOGTER

GEBOORTEDATUM          C     C    Y    Y    M    M    D    D

             Hierdie toets bestaan uit 6 bladsye, die voorblad uitgesluit.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Instruksies aan die onderwyser
1. Lees elke vraag stadig en hoorbaar aan die leerders.
2.   Lees elke vraag twee keer, terwyl die leerders in hulle boekies volg.
3.   Gee hulle tyd om self die antwoorde in die gegewe spasies te
     skryf.
4.   Sodra hulle klaar is, lees die volgende vraag.
5.   Volg dieselfde prosedure tot by die laaste vraag.
6.   Moenie die gebruik van sakrekenaars toelaat nie.
7.   Die toets tel 20 punte.
8.   Die tydsduur is 60 minute.
9.   Doen die praktiese oefenvraag saam met die leerders.

Praktiese oefening

13 - 9 = 4 deur hoofrekene te gebruik.

               of
Antwoord: deur prentjies te gebruik.

                    of

Antwoord: deur ‘n getallelyn te gebruik.

     0    1     2   3     4     5    6   7   8   9       10   11 12   13 14 15   16

                           Die toets begin op die volgende bladsy.

Grade 1 Mathematics Afrikaans Test                   1

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

1.        Trek ‘n kruisie (x) op die voorwerp wat kan skuif.

2.        Tel die getal sambrele in die prent en skryf dan die
          getalsimbool en getalnaam neer.

     2.1 Die getalsimbool is ______

     2.2 Die getalnaam is ___________________

3.     Vul die ontbrekende getalle in:

           20         30                       60                80

Grade 1 Mathematics Afrikaans Test         2

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

4.        Vul die antwoord in:

          12 – 3 =

5.        Teken die volgende drie vorms om die patroon te voltooi.

                                                       _____   _____    _____

6.        Voltooi die getalpatroon:

          2; 12; ___________; 32; 42; 52

7.        Hoeveel wiele het 7 fietse?

          7 fietse het ____________________ wiele.

8.        Skryf die volgende getalle van die kleinste na die grootste:

              12              9             3            7              15

           _____           _____           _____        ______         _____

Grade 1 Mathematics Afrikaans Test                 3

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

9.        Hierdie is die maande van die jaar:

          Januarie, Februarie, Maart, April, Mei, Junie, Julie,

          Augustus, September, Oktober, November, Desember.

          Watter maand is die derde maand na Mei?

          ________________________________________

10.       Verdeel 9 koekies gelykop tussen 3 vriende.

          Elke vriend kry ___________ koekies.

11.       Trek ‘n kruisie (x) oor die langste voorwerp.

12.       Gebruik die getallelyn om aan te dui hoe jy 4 + 2 + 2 sal

          bereken.

          0    1    2    3     4     5   6   7   8   9   10   11 12 13   14   15

Grade 1 Mathematics Afrikaans Test                   4

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

13.      Die helfte van 12 = ______

14.       Teken prentjies om die storiesom te beantwoord.

          Lerato het 11 stokkielekkers en John het 5 stokkielekkers.
          Hoeveel stokkielekkers het John minder as Lerato?

          John het _____________ stokkielekkers minder as Lerato.

15.       Eva koop ‘n bal vir R5,00 en 2 appels vir R2,00 elk. Sy betaal

          met ‘n R10,00-banknoot.

                                     R2,00                  R5,00

          15.1 Hoeveel het sy altesaam spandeer?

                 R_________

          15.2    Hoeveel kleingeld moet sy kry?

                 R_________

Grade 1 Mathematics Afrikaans Test           5

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

16.       Trek ‘n lyn op die prent om simmetrie aan te dui.

17.       Kyk na die grafiek hieronder en beantwoord dan die vraag.

                Motors versamel deur vier graad 1-leerders.
                      5

                      4

        Getal         3
        motors

                      2

                      1

                           Jack      Thandi       Peter   Norah

          Hoeveel motors het Thandi meer as Peter versamel?

          _________________

                                                                  Totaal: 20

Grade 1 Mathematics Afrikaans Test            6

## Related documents

- [ANATest+Grade+1+Afrikaans-Mathematics+2013+Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-1-afrikaans-mathematics-2013-memo/a84870d1-f207-4cce-a397-8e8bebc2a7bb) — Mathematics · Memo · 2013 · Afr
- [Numeracy Afrikaans Grade 1](https://www.hlayiso.com/library/numeracy-afrikaans-grade-1/f8814884-d885-4068-a02e-a95a7954883d) — Mathematics · QP · 2011 · Afr
- [2013+Grade+1+Afrikaans+Mathematics+Exemplar+Memo](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-1-afrikaans-mathematics-exemplar-memo/2a7092c0-71aa-4df6-b7d2-795c67baa486) — Mathematics · Memo · 2013 · Afr
- [2014 ANA Grade 1 Afrikaans Mathematics memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-1-afrikaans-mathematics-memo/76268245-26ee-4a07-9d65-5a7a63c7c31c) — Mathematics · Memo · 2014 · Afr
- [CAPS MATHS AFRIKAANS GR 1-3 FS](https://www.hlayiso.com/library/caps-maths-afrikaans-gr-1-3-fs/dcfa146f-6e66-4862-8113-34bef783a0fa) — Maths · CAPS · Afr
- [Grade 1 Afrikaans Maths Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-1-mathematics-2012-ana-exemplars-memorandum-afrikaans/3829b6cc-331f-421b-a224-294f28b4a3e2) — Mathematics · Memo · 2012 · Afr

## More from Grade 1 Mathematics

- [Afrikaans Grade 1 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-grade-1-memo-1/585ef226-2dc9-48a4-ba4b-a0c54bc555ec) — Memo · 2012 · Afr
- [Numeracy Grade 1 Memo All Languages](https://www.hlayiso.com/library/numeracy-grade-1-memo-all-languages/0dce8155-1925-4504-83fb-fc00454a7cdf) — Memo · 2011

## Collection

- [Grade 1 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-1/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
