# Afrikaans Grade 2 ANA 2013 Memo

> Grade 2 Afrikaans memorandum from the ANA 2013, 3 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-2-afrikaans-hl-2013-memo/37e4030a-8bbe-4afb-b8c3-6a3fcbb3f77f
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans
- Grade: Grade 2
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2013
- Exam period: ANA
- Curriculum: CAPS
- Pages: 3

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 2](https://www.hlayiso.com/library/grade-2) › [Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-2/afrikaans) › [Afrikaans Grade 2 ANA 2013 Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-2-afrikaans-hl-2013-memo/37e4030a-8bbe-4afb-b8c3-6a3fcbb3f77f)

## About this document

Afrikaans · Grade 2 · ANA · 2013 · Afrikaans. Memorandum, 3 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                            JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013
                                                GRAAD 2 AFRIKAANS HUISTAAL
                                                        MEMORANDUM

PUNTE: 30

                              Hierdie memorandum bestaan uit 3 bladsye.

                            GEEN HALWE PUNTE MAG TOEGEKEN WORD NIE.

      VRAAG                                                               PUNTE   TOTAAL
                              VERWAGTE ANTWOORDE

1.1           D                                                          1
1.2           horlosie                Woord moet korrek gespel wees.     1       3
1.3           C                                                          1
2.
                Sarel hou van sy juffrou
                Sarel gaan skool toe
                Sarel het ‘n fiets                                        1       1
                Sarel is ‘n held                                 X

3.              Sarel se juffrou
                Die kinders
                Die brandweermanne                               X       1       1
                 Sarel se ma

4.            skool                        (Ignoreer spelfoute) .        1       1

Grade 2 Afrikaans HL Memo                     1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

       VRAAG                                                                 PUNTE   TOTAAL
                              VERWAGTE ANTWOORDE

5.
                Hy het rook by sy skool gesien.                  2

                Sy juffrou het die brandweer gebel.              4
                                                                         
                Sarel was op pad winkel toe.                     1           1       1

                Hy het vir sy juffrou gaan sê.                   3

               Gee slegs 1 punt vir korrekte volgorde.

6.
                Sarel was besig om sy fiets te ry.
                die hek was gesluit.
                                                                             1       1
                Sarel het paniekerig begin word.
                dit was ‘n winderige dag.                X           

7.
                hulle het gedink hy is ‘n held.                      x   

                hy moes winkel toe gaan.
                                                                             1       1
                hy het vir hulle gevra om saam te ry.

                hy wou nie loop nie.

8.1            Enige relevante logiese antwoord. (Ignoreer spelfoute)        1
8.2            Enigiets m.b.t. die gevaar van onbeheerde veldbrande wat              2
               kan versprei of geboue af brand. Enige aanvaarbare            1
               antwoord. (Ignoreer spelfoute.)

9.             B                                                            1       1
10.            nag                       (Ignoreer spelfoute)               1       1

11.1           B                                                            1
                                                                                     2
11.2           C                                                            1

Grade 2 Afrikaans HL Memo                         2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

       VRAAG                                                                              PUNTE         TOTAAL
                                  VERWAGTE ANTWOORDE

12.1               Maandag                            Ignoreer spelfoute.                1
12.2               Woensdag                                                              1               3
12.3               Donderdag                                                             1
13.                A                                                                     1               1
14.1               Gister het Sarel sy kamer skoongemaak                    Ignoreer     1
                                                                                                          2
14.2               Môre sal die brandweerman die vuur blus.             spelfoute        1
                                            
15.1                                                                                      2
                   Sarel hou van sy skool.
                                                                                                          3
15.2                                                                                     1
                    “Waar is my baadjie?” vra die brandweerman.

16.                sy                           (korrekte spelling)                      1               1

17                 Verwys na onderstaande rubriek.                                                        5
                                                                                        TOTAAL          30

                                       RUBRIEK VIR VRAAG 17

KRITERIA                    INSTRUKSIES OORGESKRYF/BESKRYWING                                     PUNTE

                            Kopieër instruksies/ een woord/ frase of gedeelte van ‘n                0
                            sin./ een of meer onverstaanbare sinne.
                            Een of meer sinne wat nie verband hou met die prentjie                  1
                            nie./ net een sin neergerskryf wat verband hou met dit
          Inhoud
                            onderwerp.

                            2 – 4 sinne wat verband hou met die prentjie./onderwerp                 2
        (3 punte)
                            5 – 8 logiese sinne wat verband hou met die prentjie.                   3
                            /onderwerp

                            10 of meer taal- en leesteken foute                                     0
 Taal en leestekens
                            4 – 9 taal of leesteken foute                                           1

        (2 punte)           0 – 3 taal of leesteken foute                                           2

                                                 Ignoreer spelfoute.

Grade 2 Afrikaans HL Memo                                3

## Related documents

- [2013+Grade+2+Afrikaans+HL+Exemplar](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-2-afrikaans-hl-exemplar/a70808fd-37c9-407d-9be7-20ecccc84ef5) — Afrikaans · QP · 2013 · Afr
- [Afrikaans HL Graad 2 2012](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-graad-2-2012/866cd750-286b-433d-a798-603bcb965169) — Afrikaans · QP · 2012 · Afr
- [Afrikaans Geletterdheid Grade 2](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-geletterdheid-grade-2/60de918c-b796-4647-ac7e-7a89066d133d) — Afrikaans · QP · 2011 · Afr
- [Grade 2 Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-2-afrikaans-2012-ana-exemplars-question-paper-afrikaans/cb729e90-d251-44bb-9a64-36cc52ed6029) — Afrikaans · QP · 2012 · Afr
- [Afrikaans Grade 2](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-grade-2/6f4391a0-46c5-419c-a523-3f7f134e7a51) — Afrikaans · QP · 2012 · Afr

## Collection

- [Grade 2 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-2/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
