# Mathematics Grade 2 ANA 2013 Question Paper (Afrikaans)

> Grade 2 Mathematics question paper from the ANA 2013 (Afrikaans), 10 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-2-afrikaans-mathematics-2013-test/7238980b-e4d6-4f14-a06f-39c597d26b9a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 2
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2013
- Exam period: ANA
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 2](https://www.hlayiso.com/library/grade-2) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-2/mathematics) › [Mathematics Grade 2 ANA 2013 Question Paper (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-2-afrikaans-mathematics-2013-test/7238980b-e4d6-4f14-a06f-39c597d26b9a)

## About this document

Mathematics · Grade 2 · ANA · 2013 · Afrikaans. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                                                 PUNTE

                   JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013
                             GRAAD 2 WISKUNDE
                                  TOETS

PUNTE: 30

TYD: 1 UUR

PROVINSIE _______________________________________________________________________

STREEK _________________________________________________________________________

DISTRIK ________________________________________________________________________

NAAM VAN SKOOL __________________________________________________________________

OBIS-NOMMER (9 syfers)

KLAS (bv. 2A) __________________________________________________________________

VAN _______________________________________________________________________

NAAM ____________________________________________________________________________

GESLAG (✓)        SEUN                             DOGTER

GEBOORTEDATUM
                        C    C    Y    Y    M    M    D    D

             Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Instruksies aan die onderwyser

1.   Lees elke vraag stadig en hoorbaar aan die leerders.
2.   Lees elke vraag twee keer, terwyl die leerders in hulle boekies
     volg.
3.   Gee hulle tyd om self die antwoorde in die gegewe spasies te
     skryf.
4.   Sodra hulle klaar is, lees die volgende vraag.
5.   Volg dieselfde prosedure tot by die laaste vraag.
6.   Moenie die gebruik van sakrekenaars toelaat nie.
7.   Die toets tel 30 punte.
8.   Die tydsduur is 60 minute.
9.   Doen die praktiese oefenvraag saam met die leerders

Praktiese oefening

Tel 36 en 25 bymekaar.

Antwoord: 36 + 25 = 61 deur hoofrekene te gebruik
                of
Antwoord: deur die ‘opbreek/afbreek’-metode te gebruik
        36 + 25     of          6 + 5 = 11
      = 30 + 6 + 20 + 5        30 + 20 = 50
      = 30 + 20 + 6 + 5        36 + 25 = 61
      = 50 + 11
      = 61
                  of
Antwoord: deur die ‘aantel’-metode te gebruik

              36 + 20           56 + 5   61
 Jy mag nie die ‘vertikale’ metode gebruik nie.

                       Die toets begin op die volgende bladsy.

Grade 2 Mathematics Afrikaans Test            1

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

1.        Brei die ‘herhalende patroon’ van vorms uit.

                                              _______ ________ ________ ________

2.        Pas die prent van die 3D-voorwerp by ‘n 2D-vorm.

3.        Skryf die getalsimbool vir eenhonderd ses en dertig neer.

4.        Skryf die getalnaam vir 38 neer.

Grade 2 Mathematics Afrikaans Test        2

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

5.        Die tyd op die wyserplaat hieronder is __________ uur .

6.        Omkring die letter van die vorm waarin een kwart
          ingekleur is.

                A                               B                       C

7.        Skryf die gegewe getalle van die kleinste na die grootste
          neer.

                                      53                 50

                                           13   35
                                 37                           73

                      _______ _______ _______ _______ _______ _______

Grade 2 Mathematics Afrikaans Test                   3

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

8.        Omkring die letter van die regte antwoord.

          As 57 - 29 = 28 is, dan is 28 + ___ = 57.

         A     26

         B     27

         C     28

         D     29

9.        Merk met ‘n  die regte blokkie in die sin hieronder.

          Die kosblik kan            gly.   rol.

10.       Trek een simmetrielyn op die vorm hieronder.

Grade 2 Mathematics Afrikaans Test             4

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

11.       Voltooi die volgende getalpatrone:

         11.1     58; 55; 52;              ;          ;              .
         11.2     127; 131; 135;               ;                 ;       .

12.       Die waarde van die onderstreepte syfer in 53 is __________

13.       Voltooi:

          13.1 34 verdubbel = _____                13.2       Die helfte van 34 = _______

14.      Vul in “is kleiner as” of “is groter as” tussen die getalle
         hieronder om ‘n regte sin te maak.

         72 ___________________ 27

15.      Voltooi die vloeidiagram:

                  4                                       15.1

                                     Xx
                                      X4

                   6                                      15.2

Grade 2 Mathematics Afrikaans Test                        5

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

16.       Vul die regte bewerkingsteken in om die getallesin waar te
          maak.

           34          10 = 24

17.       Omkring die ligste voorwerp.

18.       Verdeel die balle hieronder gelykop tussen 3 meisies en skryf
          neer hoeveel balle sal oorbly.

          Elke meisie kry ______ balle en _____ balle bly oor.

Grade 2 Mathematics Afrikaans Test         6

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

19.       Elke lyn op die bottel hieronder dui een maatlepel melk aan.
          Hoeveel lepels melk is nodig om die bottel vol te maak?

                                                  Vol

          Die getal lepels melk = __________

20.       Voltooi die tabel.

           Ek het ...           Ek koop ‘n ...            My kleingeld is ...

           R5,00
                                       vir       R2,00    R _____________

           R20,00
                                        vir       R5,00   R _____________

Grade 2 Mathematics Afrikaans Test                   7

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

21.       Voltooi: Daar is ______ driehoeke in die diagram hieronder.

22.       Hierdie tafel het 3 pote.

          Voltooi:      7 van hierdie tafels sal _______ pote hê.

Grade 2 Mathematics Afrikaans Test            8

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

23.              Gebruik die grafiek om die sinne hieronder te voltooi.

                                      Gunstelingdiere

                 10

                  9

                  8

                  7

Getal leerders
                  6

                  5

                  4

                  3

                  2

                  1

                      Kameelperd Springbok Renoster        Olifant        Leeu

                 23.1 Die dier waarvan die leerders die minste hou, is die

                      ______________________

                 23.2 Daar is 5 ___________________ meer as renosters.

                                                                           Totaal: 30

Grade 2 Mathematics Afrikaans Test                9

## Related documents

- [ANATest+Grade+2+Afrikaans-Mathematics+2013+Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-2-afrikaans-mathematics-2013-memo/ffe41387-33b8-458e-910f-4a6f8b0ff401) — Mathematics · Memo · 2013 · Afr
- [2013+Grade+2+Afrikaans+Mathematics+Exemplar+Memo](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-2-afrikaans-mathematics-exemplar-memo/0e919f1f-3087-44ca-8fc1-42d2fd154cb7) — Mathematics · Memo · 2013 · Afr
- [2014 ANA Grade 2 Afrikaans Mathematics memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-2-afrikaans-mathematics-memo/7bb84004-4385-4b2b-8977-bf0394cb910e) — Mathematics · Memo · 2014 · Afr
- [CAPS MATHS AFRIKAANS GR 1-3 FS](https://www.hlayiso.com/library/caps-maths-afrikaans-gr-1-3-fs/dcfa146f-6e66-4862-8113-34bef783a0fa) — Maths · CAPS · Afr
- [Afrikaans Grade 2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-grade-2-memo/1f7fec64-409e-45d8-9b42-b55a432391e0) — Mathematics · Memo · 2012 · Afr
- [Grade 2 Afrikaans Maths Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-2-mathematics-2012-memos-memorandum-afrikaans/6d632a2a-8572-4d40-9b21-9263892d8ed4) — Mathematics · Memo · 2012 · Afr

## More from Grade 2 Mathematics

- [Sesetho Grade 2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/sesetho-grade-2-memo/84061bdf-d6f8-4fb8-85f6-627b598e29be) — Memo · 2012
- [Numeracy Grade 2 Memo All Languages](https://www.hlayiso.com/library/grade-2-mathematics-2011-ana-test-paper-memorandum/a4dc041f-2f1f-43fe-989a-2038c5e39562) — Memo · 2011

## Collection

- [Grade 2 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-2/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
