# Afrikaans Grade 3 ANA 2013 Memo

> Grade 3 Afrikaans memorandum from the ANA 2013, 2 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-3-afrikaans-hl-2013-memo/84afd76e-dca2-48d7-927b-533cf5a72ef5
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans
- Grade: Grade 3
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2013
- Exam period: ANA
- Curriculum: CAPS
- Pages: 2

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 3](https://www.hlayiso.com/library/grade-3) › [Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-3/afrikaans) › [Afrikaans Grade 3 ANA 2013 Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-3-afrikaans-hl-2013-memo/84afd76e-dca2-48d7-927b-533cf5a72ef5)

## About this document

Afrikaans · Grade 3 · ANA · 2013 · Afrikaans. Memorandum, 2 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                              JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013
                                                   GRAAD 3 AFRIKAANS HUISTAAL
                                                         MEMORANDUM

PUNTE: 40

                     Hierdie memorandum bestaan uit 2 bladsye.

                   GEEN HALWE PUNTE MOET TOEGEKEN WORD NIE.

      VRAAG                                                                   PUNTE     TOTAAL
                           VERWAGTE ANTWOORDE

1.             Enige titel wat een of meer van die volgende
               woorde het: Enoch, onderwyser, musiek, Volkslied,
                                                                              1             1
               kinders of enige aanvaarbare antwoord. 
               Ignoreer spelfoute
2.             D/Enoch                                                        1            1
3.             Suid-Afrika                                                    1            1
4.              Enoch het ‘n onderwyser geword.             1            Slegs 1 punt       1
                Enoch se gebed het ons Volkslied geword. 4               vir korrekte
                ‘n Xhosa digter het meer woorde vir die     3              volgorde
                lied geskryf.
                Hy het liedere van liefde en vrede vir die  2
                kinders geskryf om te sing.
5.             Hy was lief vir musiek/ hy was lief vir kinders/ hy
               was lief vir sy land/ hy was lief om liedjies te skryf/
                                                                              1             1
               of enige aanvaarbare korrekte antwoord. 
               Ignoreer spelfoute 
6.             omdat hy die Volkslied geskryf het/ hy was ‘n goeie
               onderwyser/ hy gee om vir kinders/ of enige
                                                                              1             1
               aanvaarbare korrekte antwoord. 
               Ignoreer spelfoute
7.1            B/staan in die stal                                           1
                                                                                            2
7.2            plaas                                                         1
8.1             Die boer het die hase gevoer, terwyl die kinders
               gekyk het. (Leerder moet ‘n volledige sin skryf.
                                                                              2
               Die korrekte spelling van die vetgedrukte woorde is
               ‘n vereiste.) (het gevoer  gekyk het )
                                                                                            4
8.2            Die vark speel in die modder, terwyl die perde in
               die veld galop. (Leerder moet ‘n volledige sin
                                                                              2
               skryf. Die korrekte spelling van die vetgedrukte
               woorde is ‘n vereiste.)

      Grade 3 Afrikaans HL Memo                       1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

       VRAAG                                                                    PUNTE      TOTAAL
                               VERWAGTE ANTWOORDE

9.1                hond                              Verkeerd indien
                                                                                 2
                   stert                             meer as twee
9.2                sy                                woorde per vraag
                                                                                 2             6
                   hul                               omkring is.
9.3                a en 
                                                                                 2
                   b maar 
10.1               knie                                                         1
                                                      Korrekte spelling ‘n
10.2               8 / Ag / agt                                                 1             3
                                                      vereiste.
10.3               muise                                                        1
11.1                                                      
                                                                                 2
                   Daar is baie diere op my oom se plaas.
11.2                                                                   
                                                                                 2
                   Hoeveel skape, koeie en perde is daar op die plaas?
                                                                                               6
11.3                                                   
                   Die boer skree: "Pas op vir die slang!"
                                                                                 2
                   1 punt word vir die aanhalingstekens toegeken en 1
                   punt vir die uitroepteken binne die aanhalingstekens.
12.1               skryf                                                        1
                                                                                               2
12.2               dans                                                         1
13.1               Sam                                                          1
                                                                Ignoreer
13.2               Maak die groentetuin skoon.                 spelfoute        1
                                                                                               3
13.3               Maandag en Woensdag
                                                                                 1
                   1 punt vir beide dae
14.1               A/hoenders                                                   1
                                                                                               2
14.2               B/5                                                          1
15.                Sien onderstaande rubriek op volgende bladsy.                             6
                                                                             TOTAAL          40

                                     RUBRIEK VIR VRAAG 15

 KRITERIA                                        BESKRYWING                               PUNTE
   Paragrawe            Instruksies oorgeskryf/een woord of frase of deel van ‘n sin.        0
    (2 punte)           Een paragraaf                                                        1
                        Twee paragrawe                                                       2
        Inhoud          Instruksies oorgeskryf/een woord/frase wat nie betrekking het        0
       (2 punte)        op die titel nie.
                        Een tot nege enkelvoudige sinne wat verband hou met die               1
                        titel of een tot vyf saamgestelde sinne (wat korrek gebruik is)
                        wat verband hou met die titel.
                        Tien enkelvoudige sinne of ses of meer saamgestelde sinne             2
                        (wat korrek gebruik is) wat verband hou met die titel.
       Taal,            Meer as 10 taal, spel of leesteken foute.                             0
  leestekens en         6–10 taal, spel of leesteken foute.                                   1
      spelling          0–5 taal, spel of leesteken foute.                                    2
     (2 punte)
 Trek een punt af van die totaal as die leerder die sinne genommer het.

       Grade 3 Afrikaans HL Memo                       2

## Related documents

- [Grade 3 Afrikaans HL 2013 Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-afrikaans-hl-2013-test/e2a70661-db5a-445d-9e1e-9bfcbe437fa1) — Afrikaans · QP · 2013 · Afr
- [2013+Grade+3+Afrikaans+HL+Exemplar+Memo](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-3-afrikaans-hl-exemplar-memo/22415e0e-a0ff-4b91-8de7-0c43c293aa7a) — Afrikaans · Memo · 2013 · Afr
- [Grade 3 Afrikaans HL Memo Deaf](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-afrikaans-hl-memo-deaf/f00bce5b-7a65-4377-bb7d-2c16f0a6dcdc) — Afrikaans · Memo · 2012 · Afr
- [Grade 3 Afrikaans HL Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-afrikaans-hl-memo/d9182e4e-f030-4aef-ac7a-b2fdacfbc002) — Afrikaans · Memo · 2012 · Afr
- [Grade 3 Afrikaans HL Memo-Braille](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-afrikaans-hl-memo-braille/e4149a01-3063-47f1-b5e3-883fafa72d30) — Afrikaans · Memo · 2012 · Afr
- [Afrikaans Geletterdheid Graad 3 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-geletterdheid-graad-3-memo/5d45468f-1467-4f65-a564-05a435fe4e32) — Afrikaans · Memo · 2011 · Afr

## More from Grade 3 Afrikaans

- [AFRHL GR3 QP NOV2017](https://www.hlayiso.com/library/afrhl-gr3-qp-nov2017/c7d3c99f-4924-45cd-a740-f584f51fe48e) — QP · 2017
- [AFRIKAANS FAL GR3 NOV2017 QP](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-gr3-nov2017-qp/d6cb5b25-6c13-4b82-9124-0df52ae5e754) — QP · 2017 · Afr
- [GR3 AFR FAL NOV 2016 QP](https://www.hlayiso.com/library/gr3-afr-fal-nov-2016-qp/12170402-22a4-4c8c-b91b-67e9ba087dc2) — QP · 2016 · Afr
- [AFR HL GR3 QP NOV2016](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-gr3-qp-nov2016/b298a306-dca8-4ab3-8f62-c50fb55fd423) — QP · 2016 · Afr
- [2014 ANA Grade 3 Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-3-afrikaans-hl/d96750fc-ae61-4e2d-93fc-90be323a27d7) — QP · 2014 · Afr
- [AFR FAL GR3 NOV2014 MEMO](https://www.hlayiso.com/library/afr-fal-gr3-nov2014-memo/2f24803a-5838-4fe5-9eaa-3c6a5c593bbf) — Memo · 2014 · Afr

## Collection

- [Grade 3 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-3/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
